Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1812

1812

Gebeure


- Maart 26 - 'n Aardbewing verwoes Caracas, Venezuela
- April 30 - Louisiana word die 18de V.S. staat.
- Oktober-Desember - Napoleon se terugval van Moskou.

Geboortes


- Junie 9 - Johann Gottfried Galle, Duitse astronoom (+ 1910)

Sterftes


- Oktober 13 - Generaal Isaac Brock ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1809181018111812181318141815
Kategorie:19de eeu ko:1812년 simple:1812

Maart 26

26 Maart is die 85ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (86ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 280 dae.

Gebeure


- 1812 - 'n Aardbewing verwoes Caracas, Venezuela.
- 1999 - Die "Melissa wurm" affekteer e-posstelsels regoor die wêreld.

Geboortes


- 1944 - Diana Ross, sangeres

Sterftes


- 1827 - Ludwig van Beethoven, komponis (b. 1770) Kategorie:Datum ja:3月26日 ko:3월 26일 simple:March 26 th:26 มีนาคม

Aardbewing

'n Aardbewing is 'n bewing of skudding van die aarde se oppervlakte. Aardbewings ontstaan gewoonlik as gevolg van die beweging van rotsmassas wat teen mekaar skuur by geologiese breuke in die boonste lae van die aardkors. Die soliede dele van die aarde beweeg stadig, dog voortdurend en aardbewings kom voor waar die resulterende spanning te hoog word vir die materiale. Aardbewings kan egter ook veroorsaak word deur mynbedrywighede, soos in 2005 by Stilfontein en Klerksdorp in Noordwes. Gewoonlik is die werklike beweging baie klein, bv. 'n paar millimeter of selfs minder, maar dit gebeur so skielik dat die uitwerking op die oppervlakte chaoties kan wees. Hierdie beginsel kan geïllustreer word deur 'n albaster op 'n tafel neer te sit en die blad van onder af met 'n hamer te slaan. Die tafelblad sal baie min beweeg, maar die albaster sal 'n hele ent in die lug opspring. Wanneer 'n aardbewing aan 'n kuslyn of onder die see plaasvind, kan daar 'n reuse getygolf, of Tsunami, ontstaan. Hierdie golwe kan ontsaglike skade aan laagliggende kuslyne veroorsaak. Aardbewings kom in sommige dele van die aarde meer dikwels voor as in ander. Die gebiede wat die meeste geraak word lê oor 'n ontsaglike gordel wat feitlik oor die hele aarde strek. Hierdie gevaargebiede kan gevolg word vanaf die weskus van Suid-Amerika, oor Sentraal-Amerika en die Karibiese eilande en verder noordwaarts met die Stille Oseaan langs die weskus van Noord-Amerika. Daarna swaai dit weg deur die Aleutiese eilande na Asië en dek die hele oos- en suidoos Asië en nabygeleë eilande, om daarna weswaarts te strek na die Meditereënse streke en na Suid-Europa. Aardbewings wek gewoonlik wye openbare belangstelling as gevolg van die verwoesting en lewensverlies wat normaalweg daarmee gepaard gaan. Die meeste skade word gewoonlik aangerig deur vallende geboue en brande wat ontstaan. Brandwaterpype word gewoonlik beskadig en daarom woed die brande onverstoord voort. Grondverskuiwings en sneeustortings kan in sommige gebiede deur aardbewings veroorsaak word en groot skade kan aan ondersese kabels aangerig word, asook groot visvrektes agv. ondersese aardbewings.

Eksterne skakels


- [http://www.eqnet.org/ EQNET: Earthquake Information Network]
- [http://neic.usgs.gov/ The U.S. National Earthquake Information Center]
- [http://earthquake.usgs.gov/faq/ USGS Earthquake FAQs]
- [http://wapi.isu.edu/envgeo/EG5_earthqks/eg_mod5.htm Environmental Geology - GEOL 406/506 (Earthquakes)]
- [http://www.quakes.bgs.ac.uk/hazard/ems1.htm The European Macroseismic Scale]
- [http://www.geowall.org Geowall]- 'n Interessante 3d voorstellingstelsel vir bestuudering van aardbewingdata
- [http://www.sciencecourseware.com/VirtualEarthquake/ Virtual Earthquake] Opvoedkundige werf wat verduidelik hoe episentra en sterkte bepaal word.
- [http://www.bigelow.org/virtual/handson/tsunami.html Tsunami Experiment]
- [http://www.pbs.org/newshour/science/earthquake/ PBS NewsHour - Predicting Earthquakes]
- [http://www.data.scec.org/ Southern California Earthquake Data Center]
- [http://www.emsc-csem.org/ European-Mediterranean Seismological Centre (EMSC)]
- [http://www.gfz-potsdam.de/geofon/seismon/globmon.html Global Seismic Monitor at GFZ Potsdam]
- [http://earthquake.usgs.gov/bytopic/eqmonitoring/history/part09.php USGS Earthquake Monitoring History]
- [http://tsunami.geo.ed.ac.uk/local-bin/quakes/mapscript/demo_run.pl Global Earthquake Report – chart updated with each new earthquake or aftershock]
- [http://hraun.vedur.is/ja/englishweb/index.html Earthquakes in Iceland during the last 48 hours], outomaties elke twee minute opgedteer
- [http://www.data.scec.org/recenteqs/Quakes/quakes0.html Recent earthquakes in California and Nevada ]
- [http://neic.usgs.gov/neis/eqlists/10maps_world.html USGS – Largest earthquakes in the world since 1900]
- [http://www.armageddononline.org/earthquake.php The Destruction of Earthquakes - and a List of the Worst ever recorded] Category:Natuurrampe ja:地震 ko:지진 ms:Gempa bumi simple:Earthquake th:แผ่นดินไหว

Venezuela

Die Boliviaanse Republiek van Venezuela (Spaans: República Bolivariana de Venezuela, "klein Venisië") is 'n land in die noorde van Suid-Amerika 1. Dit grens aan die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan aan die Noorde, Guiana aan die Ooste, Brasilië aan die Suide, en Kolombia aan die Weste. Noord van Venezuela lê die Karibiese state van Aruba, die Nederlandse Antilles en Trinidad en Tobago.
Republiek Bolivariana
de Venezuela              
Beeld:Venezuela_flag_medium.png Beeld:Venezuela_coa.png
(In Detail)
Nasionale leuse: -
Beeld:LocationVenezuela.png
Amptelike taal Spaans
Hoofstad Caracas
PresidentHugo Chávez
Area
 - Totaal
 - % water
32ste
912,050 km²
0.3%
Populasie
 - Total (2002)
 - Digtheid
posisie: 43ste
24,287,670
27/km²
Onafhanklikheid
 - Verklaar
 - Erken
Van Spanje
5 Julie, 1811
1821
Geldeenheid Venezuela bolivar
Tydsone UTC -4
Nasionale lied Gloria al bravo pueblo
Internet TLD .VE
Skakelkode58

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Venezuela

State

Hoofartikel: State van Venezuela Venezuela is verdeel in 23 state (estados), een federale distrik (distrito federal) en een federale afhanklike (dependencia federal), gemerk deur 'n
- :
- Amazonas
- Anzoategui
- Apure
- Aragua
- Barinas
- Bolívar
- Carabobo
- Cojedes
- Delta Amacuro
- Falcon
- Federale Afhanklikheid
-
- Federale Distrik
-
- Guarico
- Lara
- Merida
- Miranda
- Monagas
- Nueva Esparta
- Portuguesa
- Sucre
- Tachira
- Trujillo
- Vargas
- Yaracuy
- Zulia

Geografie

Hoofartikel: Geografie van Venezuela Venezuela het 'n verskeidenheid van landskappe, soos die noordelike gedeeltes van die Andesgebergte in die noordweste en langs die noordelike Karibiese kus, waar die hoogste punt die piek Pico Bolivar teen 'n hoogte van 5,007 m is. Noord van Venezuela se vasteland lê Los Roques, 'n reeks koraal-eilande. Ook in die Noordweste is die laeveld gebiede rondom Maracaibo meer en die Golf van Venezuela. Die sentrale deel van die land word gekenmerk deur uitgestrekte vlaktes genoem llanos wat strek van die Kolombiaanse grens tot die rivierdelta van die Orinoco in die ooste. In die Suide is die Guiana Hooglande, tuiste van die Angel Falls, die wêreld se hoogste waterval. Die klimaat is tropies en oor die algemeen warm en vogtig, alhoewel meer gematig in die hooglande. Die hoofstad, Caracas is ook die land se grootste stad. Ander groot stede is onder andere Maracaibo, Barquisimeto, Valencia, Maracay, en Ciudad Guayana.

Eksterne verwysings


- [http://www.gobiernoenlinea.ve Gobierno en Línea] - Amtelike staatswebwerf (in Spaans)
- [http://www.venezuela.gov.ve Presidencia de la República de Venezuela] - amptelike presidentswebwerf (in Spaans)
- [http://www.asambleanacional.gov.ve Asamblea Nacional] - Amptelike parlimentêre webwerf (in Spaans)
- [http://numismondo.com/pm/ven/ Banknote van Venezuela]
- [http://www.marceloanelli.com/xoom/ Fotos van Venezuela] (werf in Spaans)
Kategorie:Suid-Amerika ja:ベネズエラ ko:베네수엘라 ms:Venezuela simple:Venezuela th:ประเทศเวเนซุเอลา zh-min-nan:Venezuela

Louisiana

Louisiana is 'n deelstaat in die suide van die Verenigde State van Amerika. Louisiana word in die weste deur die deelstaat Texas, in die ooste deur die deelstaat Mississippi en in die suide deur die Golf van Meksiko begrens. Die staat lê in die subtropiese klimaatsone met lang en baie warm somers en milde winters. Die gebied word dikwels deur verwoestende orkane getref. Louisiana is danksy die erfenis van die Franse koloniale tydperk uniek onder die Amerikaanse deelstate. Terwyl daar geen amptelike taal is nie, erken sy regstelsel sowel Engels asook Frans. Engels is vandag die omgangstaal van die oorgrote meerderheid van die bevolking, tog word oorblyfsels van die Franse taal in die plaaslike dialekte en talle plekname bewaar.

Geskiedenis

Louisiana is lankal voor die aankoms van die eerste Europeërs die tuiste van stamme van die Eerste Nasies, en 'n aantal plekname verwys na die Indiaanse oorspronge van die staat. Die eerste Europese ontdekkers is 'n Spaanse ekspedisie onder die leiding van Panfilo de Narvaez, wat in die jaar 1528 die monding van die Missisippirivier verken. Sowat dertien jaar later deurkruis die ekspedisie van Hernando de Soto die gebied. Die Spaanse owerhede stel min belang in die gebied, en dit is Franse ontdekkers wat die streek vervolgens verken. René Robert Cavelier de La Salle noem die gebied in 1682 ter ere van koning Lodewyk XIV van Frankryk Louisiana. Die eerste Franse nedersetting wod in 1699 deur Pierre Le Moyne d'Iberville gestig. 1699 Die Franse kolonie Louisiana maak aanvanklik aanspraak op 'n groot gebied langs die oewers van die Mississippi wat tot Kanada in die noorde strek. Die nedersettings, wat ontstaan, is meesal langs die oewers van die Mississippi en sy takriviere geleë, terwyl 'n aantal handelsposte en sendingstasies ook in die gebied van die huidige Illinois en in die omgewing van Saint Louis (Missouri) gestig word. Mobile in Alabama en Biloxi in Mississippi dien aanvanklik as hoofstede van die kolonie, tog word die setel van die regering in 1722 na New Orleans verskuif. In die oorloë teen die Britte en Indiane verloor Frankryk die grootste gedeelte van sy gebiede oos van die Mississippi, met die uitsondering van die omgewing van New Orleans en die parogieë ringsom die Pontchartrainmeer. Die res van Louisiana word volgens die Verdrag van Fontainebleau in 1762 'n kolonie van Spanje. 1762 Onder die Spaanse heerskappy maak enkele duisend Franstalige vlugtelinge, wat deur die Britte uit Akadië verdryf is, Louisiana hulle nuwe tuiste. Die Akadiërs vestig hulle veral in die gebied van die suidwestelike bayous en staan later as die Cajuns bekend. Napoléon Bonaparte koop in 1800 met die Verdrag van San Ildefonso Louisiana van Spanje terug, alhoewel die transaksie twee jaar lank geheim gehou word. Drie jaar later koop die Verenigde State die Franse provinsie van Louisiana en verdeel dit in twee gebiede: Die Orleans-gebied, wat in 1812 die deelstaat Louisiana vorm, en die distrik van Louisiana met alle geweste buite die Orleans-gebied. Die Florida-parogieë word deur 'n proklamasie van president James Madison in die jaar 1810 van die Spanse Wes-Florida geannekseer. Die westelike grenslyn tussen Louisiana en die Spaanse Texas bly tot met die Adams-Onis-verdrag van 1819 omstrede. Die vrystaat Sabine dien tussentyds as 'n buffersone en toevlugsoord vir misdadigers. As 'n oorblyfsel van sy verlede as Franse besitting handhaaf die deelstaat Louisiana nog steeds 'n burgerlike wetboek, wat op die Code Civil van Louisiana baseer en meer of min met Frankryk se wetboek, die Code Napoléon, vergelyk kan word. Anders as die ander deelstate is Louisiana nie in counties onderverdeel nie, maar gebruik die uit die Franse tydperk oorgeërfde term parogieë. Daar is 64 parogieë. In 1849 word die setel va die staatsregering van New Orleans na Baton Rouge verskuif. Tydens die Amerikaanse Burgeroorlog skei Louisiana op 26 Januarie 1861 van die Unie af. Federale troepe verower die stad New Orleans op 25 April 1862.

Regstelsel en regering

Die hoofstad van Louisiana is Baton Rouge, sy goewerneur is Kathleen Babineaux Blanco van die Demokratiese Party. Die twee senatore is Mary Landrieu (Demokrate) en David Vitter (Republikeinse Party). Louisiana beskik oor sewe lede in die Amerikaanse Kongres, warvan vyf Republikeine en twee Demokrate is. Louisiana is die enigste deelstaat van die VSA, wat 'n regstelsel op die grondslag van die Romeinse, Spaanse en Franse reg het - in teenstelling met die Engelse common law van ander deelstate.

Ekonomie

Kathleen Babineaux Blanco Die staat se bruto geografiese produk beloop in 2003 140 biljoen VSA-dollar. Die per capita-inkomste is VSA-$26 312, die 33ste hoogste van alle VSA-deelstate. Louisiana se belangrikste grondstowwe is swawel, ru-olie en ystererts. Die plaaslike landbousektor trek voordeel uit die subtropiese klimaat. Louisiana se hoofsaaklike landbou- en visseryprodukte is kreef (die staat is die grootste kreefprodusent ter wêreld en lewer sowat 30 persent van die VSA se totale visvangste op), katoen, sojabone, mielies, soetpatats, vee, suikerriet, pluimvee en eiers, suiwelprodukte en rys. Sy hoofnywerhede sluit chemiese produkte, ruolie- en koolprodukte, voedselverwerking, vervoertoerusting, papierprodukte en toerisme in.

Demografie

Louisiana het in die jaar 2003 4 496 334 inwoners, waarvan sowat 215 000 Frans as huistaal praat. 62,5 persent van die bevolking is blankes, 32,5 persent swartmense, 2,4 persent is van Spaanse afkoms, 1,2 van Asiatiese en 1,1 persent van gemengde afkoms. 0,6 persent behoort tot die Eerste Nasies. 32,5 persent van die bevolking het Afrikaans-Amerikaanse voorvaders, 16,2 persent Frans-Kanadese, 10,1 persent Amerikaanse, 7,1 persent Duitse en 7 persent Ierse. Swart Amerikaners, wat vir 'n lange tyd die meerderheid van die bevolking vorm, is die belangrikste demografiese groep in die suidoostelike, sentrale en noordelike gedeelte van die staat, veral in die parogieë langs die vallei van die Mississippirivier. Kreole van Franse afkoms en Cajuns met Frans-Kanadese voorvaders oorheers 'n groot gedeelte van die suidelike Louisiana (veral ringsom die stad Lafayette), terwyl blankes van Amerikaanse afkoms hulle veral in die bergagtige noorde gevestig het. In die jaar 2000 praat 91,2 persent van die inwoners, wat vyf jaar of ouer is, Engels as huistaal en 4,8 persent Frans. Die derde grootste taalgroep is Spaans met 2,5 persent. Vietnamees is die huistaal vir 0,6 persent en Duits vir 0,2 persent.

Eksterne skakels


- [http://www.state.la.us Amptelike webwerf]
- [http://www.radiolouisiane.com Radio Louisiane, 'n Franstalige radiostasie in Louisiana - benodig MP3-speler] Category:Verenigde State ja:ルイジアナ州 ko:루이지애나 주 simple:Louisiana

Oktober

Oktober is die tiende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn vir octo vir "agste" (dit was oorspronklik die agste maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is). Oktober begin op dieselfde dag van die week as Januarie, behalwe in skrikkeljare waar geen maand op dieselfde dag as Oktober begin nie.

Gebeure


- 2002 - Die World Trade Centre, New York, word aangeval. Ekstremiste (Osama bin Laden se Al-Quada-groep) laat vlieg 'n Boeing-straler in elk van die twee toringblokke vas, waarna die geboue ineenstort en (drie)duisende mense omkom. 'n Vliegtuig vlieg ook vas teen die Pentagon, 'n VSA sentrum vir die verdediging van die Amerikaanse volk (en waarskuwingstasie vir die hele wêreld teen onverwagse kernbom-aanvalle.

Vakansiedae


- National Coming Out Day
- Halloween
- Thanksgiving Day in Kanada op die tweede Maandag van die maand.
- Samhain (ongeveer)
- Die laaste Maandag in Oktober is een van die Publieke Vakansie dae in die Republiek van Ierland en in die Ierse Kalender word die maand genoem Deireadh Fómhair (letterlik "Einde van Herfs") en is die derde en laaste maand van die herfs seisoen.

Sien ook


- Historiese herdenkings Kategorie:Maand ja:10月 ko:10월 ms:Oktober simple:October th:ตุลาคม

Napoleon

1825): Napoleon crosses the Saint-Bernard, 1800]] Napoléon Bonaparte (15 Augustus 17695 Mei 1821) was 'n generaal en regeerder van Frankryk. Hy was die Generaal van die Franse Rewolusie, en was effektief regeerder vanaf 1799: Eerste Konsul (Premier Consul) van die Franse Republiek vanaf 11 November 1799 tot 18 Mei 1804, daarna Keiser van die Franse (Empereur des Français) as Napoléon I vanaf 18 Mei 1804 tot 6 April 1814, en weer kortliks van 20 Maart tot 22 Junie 1815. Napoléon, oor die loop van effe meer as 'n dekade, het beheer verkry oor meeste van of die hele westelike en sentrale Europa deur oorwinning of alliansie tot sy neerlaag tydens die Slag van die Nasies naby Leipzig in Oktober 1813. Hy het weer teruggeslaan in wat bekend is as die Honderd Dae (les Cent Jours), maar was oortuigend verslaan tydens die Slag van Waterloo in België op 18 Junie 1815, en is kort daarna deur die Britse magte gevang en verban na die eiland Sint Helena, waar hy oorlede is. Napoléon het baie lede van die Bonaparte-familie as monarge aangestel, maar hulle het, oor die algemeen, nie ná sy ondergang aanhou regeer nie. Napoléon was een van die "verligte monarge."

Nalatenis

Die idee van die moderne professionele dienspligtige weermag is deur Napoléon aan Europa bekendgestel, 'n uitvinding wat ander state noodgedwonge moes volg. In Frankryk word Napoléon geag as die persoon wat die Rewolusie bewaar het, en die mite geskep en aangeblaas het. Daar word wyd geglo dat, sou hy nie mag opgeneem het en die Franse samelewing (tesame met die kaart van Europa) só drasties verander het nie, die Franse monargie se instelling sou ontwikkel het in 'n parlementêre konstitusionele monargie, soortgelyk aan die manier wat die Britse monargie ontwikkel het. Verder het die Napoleoniese Oorloë die Rewolusie na die res van Europa versprei, en daar word geglo dat die bewegings van nasionale vereniging en die verrys van die nasiestaat, veral in Italië en Duitsland, direk gewortel was in en voorafgegaan is — indien nie veroorsaak is nie — deur Napoléoniese regering van daardie areas. Die Code Napoleon is deur die meeste lande van Europa aangeneem, en het voortbestaan ná Napoléon se nederlaag. Professor Dieter Langewiesche van die Universiteit van Tuebingen beskryf die kode as 'n "rewolusionêre projek" wat die ontwikkeling van bourgeois-samelewing in Duitsland aangevuur het deur die reg om eiendom te besit uit te brei en die rug van feodalisme te breek. Langewiesche skryf ook aan Napoléon toe die herorganisering van wat die Heilige Romeinse Ryk, wat uit 1000 entiteite betaan het, na 'n meer vaartbelynde netwerk van 40 state wat die basis van die Duitse Konfederasie sou word, asook die toekomstige eenheidswording van Duitsland onder die Tweede Reich in 1871. category:Franse Rewolusie category:Frankryk ja:ナポレオン・ボナパルト ko:나폴레옹 보나파르트 simple:Napoleon th:นโปเลียน โบนาปาร์ต

1910

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1907190819091910191119121913
Kategorie:20ste eeu ja:1910年 ko:1910년

Oktober 13

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


-

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


- ----
10-1110-1210-1310-1410-15
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum ja:10月13日 ko:10월 13일 simple:October 13 th:13 ตุลาคม

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Eeue

Kategorie:Eeue

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

19de eeu

Eeue:
18de eeu 19de eeu 20ste eeu
1801 1802 1803 1804 1805 1806 1807 1808 1809 1810
1811 1812 1813 1814 1815 1816 1817 1818 1819 1820
1821 1822 1823 1824 1825 1826 1827 1828 1829 1830
1831 1832 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840
1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 1848 1849 1850
1851 1852 1853 1854 1855 1856 1857 1858 1859 1860
1861 1862 1863 1864 1865 1866 1867 1868 1869 1870
1871 1872 1873 1874 1875 1876 1877 1878 1879 1880
1881 1882 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890
1891 1892 1893 1894 1895 1896 1897 1898 1899 1900
Kategorie:19de eeu ja:19世紀 ko:19세기 simple:19th century th:คริสต์ศตวรรษที่ 19 zh-min-nan:19 sè-kí

20ste eeu

Eeue:
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910
1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920
1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970
1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980
1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000
Kategorie:20ste eeu ja:20世紀 ko:20세기 simple:20th century

1810

Gebeure


- Die Universiteit van Berlyn word gestig
- Argentinië word onafhanklik

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1807180818091810181118121813
Kategorie:19de eeu ko:1810년

1811

Gebeure


- 15 Mei - Paraguay word onafhanklik

Geboortes


-

Sterftes


- 21 November - Heinrich von Kleist, Duitse digter (
- 1777) ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1808180918101811181218131814
Kategorie:19de eeu ko:1811년

1813

Gebeure


- 27 April - Die VSA verower York, Ontario (Toronto, Ontario).
- 2 Desember - In Nederland word die seun van stadhouder Willem V as Willem I die souverein vorst der Nederlanden

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1810181118121813181418151816
Kategorie:19de eeu ko:1813년 simple:1813

1815

Gebeure


- 3 Februarie - Die eerste moderne kaasfabriek word in Switserland geopen
- 7 April - Tombora bars uit en 92 000 mense sterf.
- 20 Maart - Napoléon I keer terug uit Elba. Begin van die Honderd Dae
- 22 Junie - Napoléon I word weer gedwing af te tree
- Genève word 'n Switserse stad en die hoofstad van die nuwe gelyknamige kanton.

Geboortes


- 7 Julie - Théodore Hersart de la Villemarqué (1815-1895), Bretonse skrywer

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1812181318141815181618171818
Kategorie:19de eeu ko:1815년 simple:1815 th:พ.ศ. 2358

Kategorie:19de eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:19世紀

1544

Eventi

Nati


- 11 marzo - Torquato Tasso, poeta italiano († 1595)
- 24 maggio - William Gilbert

Morti

044 ko:1544년

alojamientos en edimburgo Hotels Warsaw hoteles en Praga liczniki Nieruchomoci d










































:: RELATED NEWS ::
Henry William Banks Davis
Henry William Banks Davis (1833-1914) was an English painter noted for his pastoral scenes and landscapes with cattle. He studied in the Royal Academy, becoming an associate in 1873 and academician in 1877. Davis, Henry William B
Viscount Jocelyn
The title of Earl of Roden was created in the Peerage of Ireland in 1771. The Earl holds the subsidiary titles of Viscount Jocelyn (1755) and Baron Newport (1743) in the Peerage of Ireland, and is an English baronet (1665).

Viscounts Jocelyn (1755)


- 30 August 1944 in Tavistock, England) is a jazz saxophone, bass clarinet and synthesizer player and composer. He has also composed and performed much music for dance performances and film soundtracks. H
Gurindji strike
] The Gurindji Strike lasted from 1966 to 1975 at Wave Hill cattle station in the Northern Territory of Australia. For a generation, Gurindji people had been forced to wor
Wikipedia:Articles for deletion/Inuyasha Theme Songs
This page is an archive of the discussion about the proposed deletion of the article below. This page is no longer live. Further comments should be made on the article's talk page rather than here so that this page is preserved as an historic record.
The result of the debate was delete. Joyous 18:14, Jan 29, 2005 (UTC)

<

Lake Conemaugh
Lake Conemaugh was an artificial body of water located near South Fork, Pennsylvania behind the South Fork Dam. The water of Lake Conemaugh burst through a failed dam and caused the Johnstown Flood on May 31, 1889. The South Fork Dam was originally built between 1838-1853 by the State of Pennsyl
Mathlete
A mathlete is a portmanteau of the words math and athlete. The word is usually used to refer to someone very dedicated to the math team of a primary school or secondary school. More specifically, a mathlete is to the math team as an athlete is to a sports team. This word is especially

All Rights Reserved 2005 wikimiki.org