:: wikimiki.org ::
| 1817 |
1817 Gebeure
- Die element Litium word ontdek deur Johann Arfvedson.
- 22 April- Onder leiding van die profeet-stamhoof Makana val die Xhosa Grahamstad aan.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1817년
simple:1817
Litium
Litium is die chemiese element met die simbool Li en atoomgetal van 3. In die periodieke tabel kom dit voor in groep 1, tussen die alkalie metale. Litium in sy suiwer vorm is 'n silwerwit metaal, wat vinnig sy glans verloor en oksideer in lug en water. Dit is die ligste vastestof element by STD en word primêr gebruik vir hitte-oordrag allooie, in batterye en dien as 'n bestandeel in sommige dwelms wat bekend staan as gemoedstabiliseerders.
Kenmerkende Eienskappe
Litium is die ligste metaal met 'n digtheid van slegs die helfte van water. Soos alle alkalie metale, reageer litium maklik met water en kom dus nie vrylik in die natuur voor nie as gevolg van sy hoë reaktiwiteit. Litium is nieteenstaande minder reaktief as die chemies soortgelyk element natrium. Wanneer die metaal oor 'n vlam gehou word gee dit aanvanklik 'n opvallende karmosynrooi kleur vlam en namate dit helderder brand kry die vlam 'n helderwit kleur. Dit is ook 'n univalente element.
Aanwendings
As gevolg van sy hoë spesifieke warmtekapasiteit (die hoogste van enige vastestof, word litium dikwels aangewend in hitte-oordrag toepassings. Dit is ook 'n belangrike anode materiaal vir batterye as gevalg van sy hoë elektrochemiese potentiaal. Ander gebruike sluit in:
- Litium soute soos litium karbonaat (Li2CO3), litium sitraat en litium orotaat is gemoedstabiliseerders wat gebruik word in die behandeling van bipolêre stoornisse. Litium kan ook anti-depressante uitwerking hê.
- Litium chloried en litium bromied is buitengewoon higroskopies en word dikwels as droogmiddel gebruik.
- Litium stearaat is 'n algemene veeldoel hoë-temperatuur smeermiddel.
- Litium is 'n allooimiddel wat gebruik word in die sintese van organiese stowwe en vind ook toepassings in die kern energie bedryf.
- Litium word soms gebruik in glase en keramieke. Litium is byvoorbeeld gebruik in die glas vir die 200-duim teleskoop by Mt. Palomar.
- Litium hidroksied word ingespan om koolstofdioksied van lug te skei in ruimtevaartuie en duikbote.
- Allooie van die metaal met aluminium, kadmium, koper en mangaan word gebruik om hoë werkverrigting vliegtuig onderdele te vervaardig.
- Litium niobaat word baie gebruik in die telekommunikasie markte vir draagbare telefone en optiese moduleerders.
Geskiedenis
Litium (Grieks lithos, wat klip beteken) is in 1817 ontdek deur Johann Arfvedson. Arfvedson het die nuwe element in die minerale spodumeen en lepidoliet in 'n petaliet erts ontdek LiAl(Si2O5)2, wat hy geanaliseer het vanaf die eiland Utö in Swede. In 1818 was Christian Gmelin die eerste om op te merk dat litium soute 'n vlam helder rooi kleur. Beide mans het probeer om die element vanuit sy soute te isoleer maar het egter misluk.
Die element is eers later geïsoleer nadat W.T. Brande en Sir Humphrey Davy dit deur middel van elektroliese van litiumoksied reggekry het. Kommersiële produksie van litium metaal is in 1923 deur die Duitse maatskappy Metallgesellschaft AG moontlik gemaak deur gebruik te maak van die elektroliese van 'n mengsel van gesmelte litiumchloried en kaliumchloried.
Die naam "litium" kry skynbaar sy oorsprong uit die feit dat dit in 'n mineraal ontdek is terwyl ander algemene alkalie metale in plant reste ontdek is.
Verspreiding
mineraal
Litium kom wyd verspreid voor maar kom nie in sy suiwer vorm in die natuur voor nie. Vanweë sy hoë reaktiwiteit, word dit altyd gevind in verbinding met een of meer elemente of stowwe. Dit maak 'n klein deel uit van byna alle stollingsgesteentes en kan ook in baie natuurlike mineraalbronne gevind word.
Na die beïndiging van die Tweede Wêreldoorlog het die produksie van litium baie toegeneem. Die metaal kan geskei word vanuit ander elemente in stollingsgesteentes en word ook onttrek van die water van mineraalbronne. Lepidoliet, spodumeen, petaliet en ambligoniet is die belangriker minerale wat litium bevat.
In die Verenigde State word litium herwin vanuit die mineraalbronne in die droë Searles meer, in Kalifornië, asook by plekke in Nevada en elders. Die metaal, wat 'n silwerige voorkoms het soos natrium, kalium en ander lede van die alkalie metaal reeks, word elektrolities geproduseer vanuit 'n mengsel van gesmelte litium- en kaliumchloried. Die metaal het ongeveer VSA$ 300 per pond gekos in 1997.
Isotope
Litium wat natuurlik voorkom bestaan uit twee stabiele isotope Li-6 en Li-7 met Li-7 wat die meeste voorkom (92.5%). Ses radio-isotope is geïdentifiseer met Li-8 die mees stabiele isotoop met 'n halfleeftyd van 838 ms en Li-9 met 'n minder as 8.5 ms halfleeftyd.
Die isotope van litium wissel in atoom massa van 4.027 emu (Li-4) tot 11.0438 emu (Li-11). Die primêre verval modus voor die mees stabiele isotoop (Li-7), bereik word, is proton emissie (met een geval van alpha verval) en die primêre modus daarna is beta emissie (met 'n klein bietjie neutron emissie). Die primêre verval produkte voor Li-7 is element 2 (helium) isotope en die primêre produkte daarna is element 4 (berillium) isotope.
Litium-7 is een van die oerelemente (geproduseer deur die groot knal nukleosintese). Litium isotope skei van mekaar tydens 'n wye verskeidenheid natuurlike prosesse, insluitend mineraalvorming (chemiese presipitasie), metabolisme, ioon uitruiling (Li ruil met magnesium en yster in oktahedrale liggings in klei minerale, waar Li-6 voorkeur geniet bo Li-7), hiperfiltrasie en rotsverandering.
Voorkomende maatreëls
Litium in suiwer vorm is, soos ander alkalie-metale, hoogs vlambaar en effe plofbaar wanneer aan lug blootgestel word en in besonder aan water. Litium metaal is ook baie korrosief en vereis spesiale hantering om velkontak te vermei. Litium moet gestoor word in 'n nie-reaktiewe stof soos nafta of 'n koolwaterstof. Litium speel geen belangrike rol in biologiese prosesse nie en word as effe giftig beskou. Wanneer as 'n medisyne gebruik word moet die konsentrasie in die bloed versigtig gemoniteer word.
Verwysings
- [http://periodic.lanl.gov/elements/.html Los Alamos National Laboratory – Lithium]
Eksterne skakels
- [http://minerals.usgs.gov/minerals/pubs/commodity/lithium/ USGS: Lithium Statistics and Information]
- [http://www.webelements.com/webelements/elements/text/Li/index.html WebElements.com – Lithium]
- [http://environmentalchemistry.com/yogi/periodic/Li.html EnvironmentalChemistry.com – Lithium]
- [http://education.jlab.org/itselemental/ele003.html It's Elemental – Lithium]
Category:Chemiese element
category:metaal
ja:リチウム
ko:리튬
simple:Lithium
th:ลิเทียม
22 April22 April is die 112de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (113de in skrikkeljare). Daar volg nog 253 dae in die jaar.
Gebeure
- 1056 - Waarneming van 'n supernova in die Kreef nebula.
- 1500 - Portuguese navigator Pedro Alvares Cabral word die eerste Europese persoon om Brasilië te sien.
- 1509 - Henry VIII besteig die troon van England na die dood van sy vader.
- 1529 - Verdrag van Saragossa verdeel die westelike halfrond tussen Spanje en Portugal dat die verdelingslyn moet lê 297.5 'leagues' wes van die Moluccas. Spanje verkry monetêre kompensasie van Portugal in ruil vir meer teritoriale gebied as wat gespesifiseer was in die vorige verdrag.
- 1836 - Texas Rewolusie: 'n Dag na die Slag van San Jacinto, neem magte van Texan generaal Sam Houston Mexikaanse Generaal Antonio Lopez de Santa Anna gevange.
- 1864 - Die Kongres van die Verenigde State bepaal met die Coinage Act of 1864 dat die woorde "In God We Trust" op alle munte van die VSA-geldeenheid gedruk moet word.
- 1889 - Oklahoma land rush: President Benjamin Harrison open Oklahoma vir wit besetting.
- 1898 - Spaans-Amerikaanse Oorlog: Die Verenigde State Vloot begin 'n blokade van Kubaanse hawens en die USS Nashville neem beleg van 'n Spaanse handel skip.
- 1915 - Eerste Wêreldoorlog: Tweede Slag Ypres - Duitse troepe gebrui gifgas by Ypres, België.
- 1930 - Die Verenigde Koninkryk, Japan en die Verenigde State teken die London Naval Treaty wat duikboot oorlogvoering reguleer en skepe-bou beperk.
- 1943 - Albert Hofmann skryf sy eerste verslag van die hallucinogenic eienskappe van LSD.
- 1954 VSA senator Joseph McCarthy begin verhore om die VSA leër te ondersoek oor kommunisme.
- 1970 - Eerste Aarde Dag gevier.
- 1978 - The Blues Brothers maak hulle eerste verskyning op Saturday Night Live
- 1993 - In Washington, DC, VSA word die Holocaust gedenk museum ingewy.
- 1993 - vrystelling van Mosaic weergawe 1.0
- 1997 'n 126-dag gyselaar krisis in Lima eindig.
Geboortes
- 1451 - Isabella van Castile
- 1550 - Edward de Vere, 17de Earl van Oxford, (d. 1604)
- 1610 - Pous Alexander VIII (d. 1691)
- 1707 - Henry Fielding, outeur (d. 1754)
- 1724 - Immanuel Kant, Duitse filosoof († 12 Februarie 1804)
- 1766 - Madame de Staël, outeur (d. 1817)
- 1840 - Odilon Redon, skilder (d. 1916)
- 1870 (N.S.) - Vladimir Lenin, rewolusionêr, staats leier (d. 1924)
- 1873 - Ellen Glasgow, Pulitzerprys (outeur)
- 1876 - Robert_Barany. Nobelprys wenner vir geneeskunde.
- 1891 - Harold Jeffreys, astronoom (d. 1989)
- 1899 - Vladimir Nabokov, skrywer (d. 1977)
- 1904 - Robert Oppenheimer, fisikus (/1967-02-18).
- 1906 - Prince Gustaf Adolf, Duke of Westrobothnia, tweede in lyn vir die Sweedse troon (d. 1946)
- 1914 - Jan de Hartog, skrywer (d. 2002)
- 1916 - Yehudi Menuhin, viool speler (d. 1999)
- 1922 - Charles Mingus, musikant (d. 1979)
- 1922 - Heer Kingsley Amis, Engelse skrywer (d. 1995)
- 1923 - Aaron Spelling, televisie vrevaardiger, skrywer
- 1923 - Bettie Page, pin-up model
- 1926 - James Stirling, argitek (d. 1992)
- 1936 - Glen Campbell, musikant
- 1937 - Jack Nicholson, akteur
- 1950 - Peter Frampton, musikant
- 1952 of 1954 - Marilyn Chambers, erotiese aktrise
- 1953 - Frank Netzel politiese aktivis
- 1975 - Greg Moore, renjaer (d. 1999)
Sterftes
- 536 - Pous Agapetus I
- 1896 - Thomas Meik, siviele ingenieur
- 1951 - Horace St. John Kelly Donisthorpe, Britse Entomoloog.
- 1983 - Earl 'Fatha' Hines, musikant.
- 1984 - Ansel Adams, Amerikaanse fotograaf
- 1988 - Irene Rich, aktrise
- 1994 - Richard Nixon, voormalige President van die Verenigde State
- 1996 - Erma Bombeck, humoris, skrywer
vakansie dae
- Aarde Dag
Kategorie:Datum
ja:4月22日
ko:4월 22일
simple:April 22
th:22 เมษายน
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
19de eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
1814 Gebeure
- 04-94 Napoleon tree af vir die eerste keer.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1814년
1815 Gebeure
- 3 Februarie - Die eerste moderne kaasfabriek word in Switserland geopen
- 7 April - Tombora bars uit en 92 000 mense sterf.
- 20 Maart - Napoléon I keer terug uit Elba. Begin van die Honderd Dae
- 22 Junie - Napoléon I word weer gedwing af te tree
- Genève word 'n Switserse stad en die hoofstad van die nuwe gelyknamige kanton.
Geboortes
- 7 Julie - Théodore Hersart de la Villemarqué (1815-1895), Bretonse skrywer
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1815년
simple:1815
th:พ.ศ. 2358
1818 Gebeure
- Stigting van Beaufort-Wes (Wes-Kaap)
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1818년
1819 Gebeure
- Die einde van die oorlog van 1817 – 1819 lei tot die eerste golf Britse immigrante van 'n merkbare hoeveelheid.
- JMW Turner besoek hy vir die eerste keer Venesië waar hy van sy mees oorspronklike waterverfskilderye saamstel.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1819년
1820 Gebeure
- 1 Januarie - Staatsgreep in Spanje; die land word in 'n konstitusionele monargie omgeskep
- Aankoms van die Britse 1820-Setlaars in die Oos-Kaap
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1820년
simple:1820
Kategorie:19de eeuKategorie:Eeue
ja:Category:19世紀
HondaHonda Motor Co. (jap. 本田技研工業株式会社 - Honda Giken Kōgyō Kabushiki Kaisha) - japoński producent samochodów osobowych, ciężarówek, motocykli i skuterów. Największy wytwórca silników na świecie.
Firma założona została w 1948 roku przez Soichiro Hondę na bazie powstałej w 1930 r. Tokai Seiki Heavy Industries. W 1963 r. zjeżdza z taśmy pierwszy samochód Hondy.
Modele samochodów produkowane i aktualnie dostępne na rynku polskim (2005):
- Honda Accord
- Honda Accord Tourer
- Honda Accord Type-S
- Honda Civic
- Honda Civic IMA
- Honda CR-X
- Honda FR-V
- Honda CR-V
- Honda HR-V
- Honda Legend
- Honda Jazz
- Honda S2000
Modele, które wyszły już z produkcji oraz niedostępne w Polsce:
Honda S2000
- Honda CRX
- Honda Integra
- Honda Integra Type-R
- Honda MSX
- Honda NSX (sprzedawana w USA i Kanadzie jako Acura NSX)
- Honda NSX Type-R
- Honda Odyssey
- Honda Today
Obecnie oferowane modele motocykli:
- Honda CBR 1000 F
- Honda XRV 750 Africa Twin
- Honda NR 750
- Honda CBR 600
- Honda VTX 1800
Linki zewnętrzne:
- [http://www.honda.pl/ Honda Poland]
- [http://www.world.honda.com/ Honda Worldwide]
- [http://www.barf1.com/ BAR Honda]
- [http://www.motocykle.slask.pl/Motocykle/Honda/ Honda] - Opisy i dane techniczne motocykli Honda
kategoria:Producenci samochodów Kategoria:Japonia
als:Honda
ko:혼다
ja:本田技研工業
motorola gry java Sklep Zoologiczny tablice sylwester na sowacji cheap tickets
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Articulate sign
In astrology, an articulate sign is a sign of the zodiac that facilitates speaking and other forms of communication, such as Gemini, Virgo, Libra, Sagittarius and Aquarius. These signs are intensely communicative and vocal, which is why they have been allocated that association.
- Geminis, ruled by seaman posted in two rows at the bridge when a visiting dignitary boards or leaves the ship, historically to help (or even hoist) him aboard, presently as a ceremonial sort of guard of honour, in a ceremony known as tending the Side. Sideboys are instructed by the piping of the Boatswain's Mat
|
Portico Library
The Portico Library is a subscription library in central Manchester, north-west England.
It was established following a meeting of Manchester business people in 1803 which resolved to found an "institute uniting the advantages of a newsroom and a library". Money was raised through members' subscriptions and it opened in 1806.
The library, mainly focused on genres of pornography. This list is far from comprehensive, as there are many, many different kinds of pornography available, and any given piece of pornography may include elements of more than one genre.
In general softcore refers to pornography that does not depict penetration or extreme fetish acts, and hardcore refers to pornography that depicts penetration and/or ex
|
Roy Roberts
For other Roy Roberts with the same name, see Roy Roberts (disambiguation).
Roy Roberts (disambiguation)
Roy Roberts (March 19, 1900 - May 28, 1975) was an American character actor.
Born Roy Barnes Jones in law school. The mission of the law school is to provide an outstanding legal education for a nationally based student body in a collegial and supportive environment with attention to newly emerging areas of law, particularly those related to technological development, globalization, and the quest for social justice. In furtherance of that goal, the law school offers both a full-time and a part-time program. Students may begin their studies in August or January.
The law school campus consis
|
|