:: wikimiki.org ::
| 1826 |
1826 Gebeure
- 1 April Die binnebrandenjin word gepatenteer.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1826년
simple:1826
1 April1 April is die 91ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (92ste in skrikkeljare). Daar volg nog 274 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 527 - Die Bisantynse keiser Justinus I wys sy neef Justinianus I aan as medeleier en opvolger.
- 1572 - Den Briel (Brielle) in Nederland word deur die 'Watergeuzen' ingeneem. Begin van die opstand teen Spanje.
- 1826 - Die binnebrandenjin word gepatenteer.
- 1867 - Singapoer word 'n Britse kroon kolonie.
- 1918 - Die R.A.F. word gestig.
- 1924 - Adolf Hitler word tot 5 jaar gevonnis vir sy leidende rol in die "Hitler-Putsch" (Hitler-staatsgreep).
- 1945 - In die Tweede Wêreldoorlog val troepe van die Verenigde State Okinawa binne.
- 1949 - Newfoundland verenig met Kanada.
- 1960 - Tiros I, die eerste weersatelliet, word gelanseer.
- 1973 - Project Tiger, 'n tierbewaringsprojek, word in die Corbett Nasionale Park in Indië gestig.
- 1976 - Steve Jobs en Steve Wozniak stig Apple Computer.
- 2001 - Slobodan Milosevic gee homself oor om vir oorlogsmisdade verhoor te word.
Geboortes
- 1578 - William Harvey, dokter († 1657-3 Junie).
- 1732 - Franz Joseph Haydn, komponis († 1809).
- 1776 - Sophie Germain, wiskundige († 1831).
- 1875 - Edgar Wallace, skrywer († 1932).
- 1815 - Otto von Bismarck, politikus († 1898).
- 1865 - Richard Zsigmondy, chemikus († 1929-23 September).
- 1873 - Sergei Rachmaninoff, komponis, pianis, en dirigent († 1943).
- 1901 - Whittaker Chambers, spioen († 1961).
- 1919 - Joseph E. Murray, chirurg.
- 1922 - William Manchester, skrywer.
- 1926 - Anne McCaffrey, wetenskapsfiksieskrywer.
- 1929 - Milan Kundera, skrywer.
- 1931 - Rolf Hochhuth, skrywer.
- 1933 - Claude Cohen-Tannoudji, wiskundige.
- 1947 - Alain Connes, wiskundige.
- 1949 - Gil Scott-Heron, musikant, komponis.
- 1953 - Barry Sonnenfeld, regisseur.
- 1955 - Ronnie Burk, surrealis en VIGSaktivis († 2003).
- 1971 - Method Man, musikant.
Sterftes
- 1204 - Eleanor van Aquitaine.
- 1863 - Jakob Steiner wiskundige (geb. 1796-18 Maart).
- 1901 - François-Marie Raoult, chemikus (geb. 1830-10 Mei).
- 1911 - Seaman Asahel Knapp, landboukundige (geb. 1833-16 Desember).
- 1917 - Scott Joplin, musikant, komponis (b. 1868)
- 1922 - Keiser Karl van Oostenryk.
- 1930 - Keiserin Zawditu van Etiopië.
- 1946 - Noah Beery, akteur
- 1947 - Koning George II van Griekeland.
- 1950 - Charles Richard Drew, dokter (geb. 1904-3 Junie).
- 1968 - Lev Davidovich Landau, Russiese fisikus (geb. 1908-22 Januarie).
- 1971 - Kathleen Lonsdale, kristallograwer (geb. 1903-28 Januarie).
- 1976 - Max Ernst, kunstenaar (b. 1891)
- 1984 - Marvin Gaye, sanger.
- 1991 - Martha Graham, danseres (b. 1894)
- 1993 - Solly Zuckerman, wetenskaplike (geb. 1904-30 Mei).
- 2003 - Leslie Cheung, akteur (b. 1956)
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- April-gekkedag, vergelyk 28 Desember vir die Katolieke lande.
- Die Romeine het Veneralia gevier vir Venus.
- In Japan is dit die begin van die nuwe finansiële en skooljaar.
Sien ook vakansie-, vierings-, en waarnemingsdae wat elke jaar op 'n ander dag val.
----
Dae in die Geskiedenis:31 Maart 1 April 2 April
Kategorie:Datum
ja:4月1日
ko:4월 1일
simple:April 1
th:1 เมษายน
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
Eeue
Kategorie:Eeue
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
20ste eeuEeue:
Kategorie:20ste eeu
ja:20世紀
ko:20세기
simple:20th century
1824 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1824년
simple:1824
1827 Gebeure
- In die Kaap word vir die eerste keer Engelse taalwette afgekondig.
Geboortes
-
Sterftes
- William Blake - Waterverfskilder
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1827년
ms:1827
simple:1827
1828 Gebeure
- 14 April - Noah Webster verkry kopiereg op sy woordeboek en begin moontlik só VSA-Engels.
- Stigting van Potchefstroom (Noordwes-Provinsie, Suid-Afrika)
Geboortes
- 8 Februarie - Jules Verne, Franse skrywer van wetenskapsfiksie
Sterftes
- Richard Parkes Bonington - Waterverfskilder
- Sjaka - Suid-Afrikaanse Zoeloe-leier
- 15 April - Francisco Goya
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1828년
simple:1828
1829 Gebeure
- Juan Manuel de Rosas word diktator van Argentinië
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1829년
Kategorie:19de eeuKategorie:Eeue
ja:Category:19世紀
Category:Visitor attractions in WarwickshireCategory:Warwickshire
Warwickshire
kalorie narty szwajcaria gry zrcznociowe mBank Strona Informacyjna kreatyna
|
|
|
|