1870 Gebeure
-
Geboortes
- 1 Januarie - Ernst Barlach, Duits beeldhouwer
- 7 Februarie - Alfred Adler, Oostenryks psigoloog en psigiater
- 22 April - Lenin (Ulyanov), Russies rewolutionêr en regeringsleier
- 30 April - Franz Lehár, Oostenrijks-Hongaarse komponis en dirigent
- 24 Mei - Jan Christian Smuts. Suid-Afrikaanse politikus.
- 20 Julie - Gerard Nolst Trenité, Nederlands skrywer, outeur van The Chaos
- 31 Augustus - Maria Montessori, Italiaanse onderwyskundige, bekend van die Montessorionderwys
- 26 September - Christiaan X (1870-1947), latere koning van Denemarke en koning van Ysland
- 14 Desember - Jonkheer D. J. de Geer, Nederlands minister-president van 1926 tot 1929 en van 1939 tot 1940
Sterftes
- 9 juni - Charles Dickens, Britse skrywer (gebore in 1812)
- 23 september - Prosper Mérimée, Franse skrywer (gebore in 1803)
- 5 december - Alexandre Dumas, Franse skrywer (gebore in 1802)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1870년
simple:1870
1 Januarie1 Januarie is die eerste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 364 dae in die res van die jaar (365 in skrikkeljare).
Gebeure
- 45 VGE - Die Juliaanse tydsberekening tree in werking.
- 404 - Die laaste gladiatorkompetisie vind plaas in Rome.
- 1438 - Albert II van Habsburg word koning van Hongarye.
- 1622 - In die Gregoriaanse kalender word 1 Januarie as die eerste dag van die jaar verklaar.
- 1651 - Karel II van Engeland word die koning van Skotland.
- 1700 - Rusland aanvaar die Juliaanse tydsberekening.
- 1707 - Johan V word die koning van Portugal.
- 1788 - Die eerste uitgawe van The Times word gepubliseer.
- 1801 - Die wetgewende unie van Groot Brittanje en Ierland smelt saam om die Verenigde koningryk te vorm, die Sint Patrickkruis word tot die Union Jack gevoeg.
- 1801 - Giuseppe Piazzi ontdek die eerste asteroïed, 1 Ceres.
- 1804 - Die einde van Franse regering in Haïti.
- 1808 - Invoering van slawe na die VSA word verban.
- 1863 - Abraham Lincoln lewer die emansipasieafkondiging tydens die tweede jaar van die Amerikaanse burgeroorlog.
- 1880 - Konstruksie van die Panamakanaal begin.
- 1893 - Japan aanvaar die Gregoriaanse kalender.
- 1899 - Die einde van die Spaanse regering in Kuba.
- 1901 - Nigerië word 'n Britse protektoraat.
- 1901 - Stigting van die statebond van Australië(Federasie).
- 1912 - Stigting van die Republiek van China op die Chinese vasteland.
- 1937 - Anastasio Somoza word die president van Nicaragua.
- 1956 - Die einde van die Anglo-Egiptiese kondominium in die Soedan.
- 1959 - In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp.
- 1960 - Kameroen word onafhanklik.
- 1962 - Wes-Samoa word onafhanklik van Nieu-Seeland.
- 1964 - Die federasie van Rhodesië en Njassaland ontbind.
- 1970 - Die Unix epog begin om 00:00:00 GT.
- 1971 - Sigaret advertensies word verban op die VSA-televisie.
- 1979 - Die VSA en China begin diplomatiese betrekkinge.
- 1981 - Griekeland betree die Europese gemeenskap.
- 1983 - ARPANET verander offisieël na die internetprotokol, om die Internet te vorm.
- 1984 - AT&T word opgebreek in 22 onafhanklike dele.
- 1984 - Spanje en Portugal betree die Europese gemeenskap.
- 1993 - Tsjeggo-Slowakye verdeel, en die Tsjeggiese republiek, en die republiek van Slowakye word gestig.
- 1994 - Die Noord Amerikaanse vryehandelsverdrag word in werking gestel.
- 1995 - Die Wêreld-handelsorganisasie word geskep om die Algemene ooreenkoms op tariewe en handel te vervang.
- 1995 - Oostenryk, Finland and Swede betree die Europese unie.
- 1999 - Die Eurogeldeenheid word ingelei.
- 2002 - Eurobanknote en -muntstukke word ingelei.
- 2003 - Luís Inácio Lula da Silva word president van Brasilië.
Geboortes
- 1431 - Pous Alexander VI (18 Augustus,1503).
- 1449 - Lorenzo de Medici, staatskundige (9 April,1492).
- 1484 - Huldreich Zwingli, protestante leier (11 Oktober,1531).
- 1618 - Bartolomé Esteban Murillo, skilder (3 April,1682).
- 1735 - Paul Revere (10 Mei,1818).
- 1839 - Ouida, skrywer (25 Januarie,1908).
- 1860 - George Washington Carver, plantkundige (5 Januarie,1943).
- 1863 - Pierre de Coubertin, historikus (2 September,1937).
- 1876 - Harriet Brooks, fisikus (17 April,1933).
- 1879 - E. M. Forster, skrywer (7 Junie,1970).
- 1887 - Wilhelm Canaris, admiraal (9 April,1945).
- 1890 - Anton Melik, aardrykskundige (8 Junie,1966).
- 1894 - Satyendra Nath Bose, wiskundige (4 Februarie,1974).
- 1895 - J. Edgar Hoover, FBI direkteur (2 Mei,1972).
- 1909 - John Glenn, ruimtevaarder.
- 1912 - Kim Philby, spioen (11 November,1988).
- 1917 - Jule Gregory Charney, weerkundige (16 Junie,1981).
- 1919 - J. D. Salinger, skrywer.
- 1925 - Idi Amin, diktator.
- 1933 - Joe Orton, skrywer (9 Augustus,1967).
- 1940 - Helmut Jahn, argitek.
- 1945 - Jacky Ickx, renjaer.
Sterftes
- 898 - Odo, graaf van Parys.
- 1817 - Martin Heinrich Klaproth, chemikus (1 Desember,1743).
- 1894 - Heinrich Hertz, fisikus (22 Februarie,1857).
- 1953 - Hank Williams, sanger (17 September,1923).
- 1972 - Maurice Chevalier, akteur (12 September,1888).
- 1992 - Grace Hopper, rekenaar pionier (9 Desember,1906).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Baie lande wat die Gregoriaanse kalender gebruik, vier Nuwejaarsdag om 00:00:00 met vuurwerkvertonings.
- Katolieke agtdaagse fees van die heilige maagd Maria, moeder van God.
- Die agtste dag van Kersfees.
- Kopieregvervaldag word in die VSA gevier, wanneer 'n jaar se werke publieke domein word. Word nie gevier tussen 1978 tot 2018 nie, as gevolg herhaalde kopiereg-verlengings.
- Onafhanklikheidsdag van Haïti.
- Stigtingsdag in China.
- Onafhanklikheidsdag van die Soedan.
- Bevrydingsdag in Kuba.
- Stigtingsdag in Slowakye.
- Laaste dag van Kwanzaa.
- Wêreldbiddag vir vrede.
Kategorie:Datum
ja:1月1日
ko:1월 1일
simple:January 1
th:1 มกราคม
Duitsland
Duitsland (Duits: Deutschland) is Europa se grootste ekonomie en ook die land in Europa met die hoogste bevolkingtal. Duitsland is geleë in Sentraal-Europa en grens aan Nederland, België, Luxemburg, Frankryk, Switserland, Oostenryk, Tsjeggië, Pole en Denemarke.
Geskiedenis
:Hoofartikel: Geskiedenis van Duitsland
Politiek
:Hoofartikel: Politiek van Duitsland
Geografie
:Hoofartikel: Geografie van Duitsland
State
:Hoofartikel: State van Duitsland
Duitsland bestaan uit 16 deelstate:
- Brandenburg
- Hansestad Hamburg (Hansestadt Hamburg)
- Hansestad Bremen (Hansestadt Bremen)
- Nedersaksen (Niedersachsen)
- Noordryn-Wesfalen (Nordrhein-Westfalen)
- Baden-Württemberg
- Beiere (Bayern)
- Saksen (Sachsen)
- Saksen-Anholt (Sachsen-Anhalt)
- Hessen
- Berlyn (Berlin)
- Mecklenburg-Voorpommeren (Mecklenburg-Vorpommern)
- Thuringen (Thüringen)
- Rynland-Palts (Rheinland-Pfalz)
- Saarland
- Sleeswyk-Holstein (Schleswig-Holstein)
Ekonomie
:Hoofartikel: Ekonomie van Duitsland
Die bruto geografiese produk (BGP) groei in die jaar 2004 met sowat twee persent en bereik 2 200 miljard Euro. Verbruikerspryse het in 2004 met 1,6 persent gestyg.
Tussen 1970 en 2004 het die aandeel werknemers in die nywerheidsektor van 46 tot 26 persent gedaal, terwyl die aandeel werknemers in die dienstesektor verdubbel het en nou 71 persent (of 27 miljoen mense) bedra. Die tersiêre sektor se bydrae tot die BGP beloop tans meer as 70 persent.
Demografie
:Hoofartikel: Demografie van Duitsland
Van die 82,5 miljoen inwoners is meer as 42 miljoen vroulik, en 7,3 miljoen is buitelanders. Die natuurlike bevolkingsaanwas bly negatief, met 706 000 geboortes en 818 000 sterfgevalle in die jaar 2004.
Aangesien die laaste sensus in die Duitse Demokratiese Republiek in 1983 en in die vroeëre Bondsrepubliek Duitsland (Wes-Duitsland) in 1987 plaasgevind het, sal presiese statistieke gegewens eers weer met die gesamentlike Europese sensus van die jaar 2010/11 beskikbaar wees.
Kultuur
:Hoofartikel: Kultuur van Duitsland
Sien ook
Category:Duitsland
Category:Lande in Europa
fiu-vro:S'aksamaa
als:Deutschland
ja:ドイツ
ko:독일
ms:Jerman
roa-rup:Ghirmânii
simple:Germany
th:สหพันธ์สาธารณรัฐเยอรมนี
zh-min-nan:Tek-kok
PsigiatriePsigiatrie is dié vertakking van geneeskunde wat bemoeid is met die wetenskap en praktyk van die behandeling van kognitiewe -, emosionele -, of gedragsversteurings. (Sien geestesversteuring.) 'n Psigiater is dus 'n mediese dokter wat gespesialiseer het in Psigiatrie. Só 'n persoon mag dus medisyne voorskryf. (Aan die ander kant is 'n sielkundige iemand wat in die vakgebied sielkunde bekwaam is. 'n Kliniese sielkundige is gespesialiseerd in psigoterapie, en kan nie medisyne voorskryf nie.)
Verstand versus brein
Tot op 'n sekere tydstip is psigiatriese siektes gedefinieer as versteurings van die verstand, eerder as die brein, ten spyte daarvan dat die verskil tussen die twee nie altyd duidelik was nie. Binne die huidige databank van kennis, word hierdie onderskeiding al hoe vaer, aangesien daar bevind word dat al hoe meer psigiatriese toestande 'n fisiese oorsaak het.
Aanvanklik was neurologie en psigiatrie 'n enkele dissipline, maar soos wat die wetenskap gevorder het, is die twee vakgebiede van mekaar afgeskei. Vandag is die immergroeiende begrip van die basiese funksionering van die neurone en die brein die rede hoekom hierdie twee areas weer begin te versmelt.
Aanvanklik was psigiatrie 'n pragmatiese dissipline, deel van algemene geneeskunde, wat medisyne en praktiese sielkunde gekombineer het. Die navorsing van Emil Kraepelin het die fondament van wetenskaplike psigiatrie daargestel, maar dié vordering is ontspoor deur die psigo-analitiese teorieë van Siegmund Freud. Freudiaanse teorie het die psigiatriese denke vir baie jare oorheers.
Die ontdekking van litiumkarbonaat as 'n behandeling vir bipolêre versteuring, gevolg due die ontwikkeling van navorsingsvelde soos molekulêre biologie en gereedskap soos breinbeelding, het psigiatrie in staat gestel om sy oosprong in fisiese - en waarnemingsgeneeskunde te herontdek, sonder om sy menslikheidsaspek uit die oog te verloor.
Anti-psigiatrie
In kontras met ander vertakkings van die geneeskunde, bestaan daar in psigiatrie 'n verpolitiseerde beweging wat die praktyk en soms die bestaansreg van psigiatrie teenstaan. Sulke teenstanders beweer groot, multinasie farmaseutiese maatskappye psigiatrie finansieel selektief ondersteun. Sodoende word die navorsingswerk van hooggeagte psigiaters, asook navorsings- en opvoedkundige materiaal besoedel. Hierdie beweringe word sterk beveg deur psigiaters.
Bekende persone in die psigiatrie
Psigiaters:
- Eugene Bleuler
- John Cade
- Milton Erickson
- Siegmund Freud
- David Healy
- Karl Jaspers
- Carl Gustav Jung
- Radovan Karadžić
- Antonie Kepinski
- Emil Kraepelin
- Richard von Krafft-Ebbing
- R. D. Laing
- W. H. R. Rivers
- Kurt Schneider
- Tomas Szasz
Kyk ook na
- anti-psigiatrie
- kognitiewe neuropsigiatrie
- lys van psigiatriese geneesmiddel-ingrepe
- neuropsigiatrie
- psigiatriese oorlewendes-groep
- psigofarmakologie
- Belangrike publikasies in Psigiatrie
- Belangrike publikasies in Geneeskunde
- Belangrike publikasies in Sielkunde
----
ja:精神医学
22 April22 April is die 112de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (113de in skrikkeljare). Daar volg nog 253 dae in die jaar.
Gebeure
- 1056 - Waarneming van 'n supernova in die Kreef nebula.
- 1500 - Portuguese navigator Pedro Alvares Cabral word die eerste Europese persoon om Brasilië te sien.
- 1509 - Henry VIII besteig die troon van England na die dood van sy vader.
- 1529 - Verdrag van Saragossa verdeel die westelike halfrond tussen Spanje en Portugal dat die verdelingslyn moet lê 297.5 'leagues' wes van die Moluccas. Spanje verkry monetêre kompensasie van Portugal in ruil vir meer teritoriale gebied as wat gespesifiseer was in die vorige verdrag.
- 1836 - Texas Rewolusie: 'n Dag na die Slag van San Jacinto, neem magte van Texan generaal Sam Houston Mexikaanse Generaal Antonio Lopez de Santa Anna gevange.
- 1864 - Die Kongres van die Verenigde State bepaal met die Coinage Act of 1864 dat die woorde "In God We Trust" op alle munte van die VSA-geldeenheid gedruk moet word.
- 1889 - Oklahoma land rush: President Benjamin Harrison open Oklahoma vir wit besetting.
- 1898 - Spaans-Amerikaanse Oorlog: Die Verenigde State Vloot begin 'n blokade van Kubaanse hawens en die USS Nashville neem beleg van 'n Spaanse handel skip.
- 1915 - Eerste Wêreldoorlog: Tweede Slag Ypres - Duitse troepe gebrui gifgas by Ypres, België.
- 1930 - Die Verenigde Koninkryk, Japan en die Verenigde State teken die London Naval Treaty wat duikboot oorlogvoering reguleer en skepe-bou beperk.
- 1943 - Albert Hofmann skryf sy eerste verslag van die hallucinogenic eienskappe van LSD.
- 1954 VSA senator Joseph McCarthy begin verhore om die VSA leër te ondersoek oor kommunisme.
- 1970 - Eerste Aarde Dag gevier.
- 1978 - The Blues Brothers maak hulle eerste verskyning op Saturday Night Live
- 1993 - In Washington, DC, VSA word die Holocaust gedenk museum ingewy.
- 1993 - vrystelling van Mosaic weergawe 1.0
- 1997 'n 126-dag gyselaar krisis in Lima eindig.
Geboortes
- 1451 - Isabella van Castile
- 1550 - Edward de Vere, 17de Earl van Oxford, (d. 1604)
- 1610 - Pous Alexander VIII (d. 1691)
- 1707 - Henry Fielding, outeur (d. 1754)
- 1724 - Immanuel Kant, Duitse filosoof († 12 Februarie 1804)
- 1766 - Madame de Staël, outeur (d. 1817)
- 1840 - Odilon Redon, skilder (d. 1916)
- 1870 (N.S.) - Vladimir Lenin, rewolusionêr, staats leier (d. 1924)
- 1873 - Ellen Glasgow, Pulitzerprys (outeur)
- 1876 - Robert_Barany. Nobelprys wenner vir geneeskunde.
- 1891 - Harold Jeffreys, astronoom (d. 1989)
- 1899 - Vladimir Nabokov, skrywer (d. 1977)
- 1904 - Robert Oppenheimer, fisikus (/1967-02-18).
- 1906 - Prince Gustaf Adolf, Duke of Westrobothnia, tweede in lyn vir die Sweedse troon (d. 1946)
- 1914 - Jan de Hartog, skrywer (d. 2002)
- 1916 - Yehudi Menuhin, viool speler (d. 1999)
- 1922 - Charles Mingus, musikant (d. 1979)
- 1922 - Heer Kingsley Amis, Engelse skrywer (d. 1995)
- 1923 - Aaron Spelling, televisie vrevaardiger, skrywer
- 1923 - Bettie Page, pin-up model
- 1926 - James Stirling, argitek (d. 1992)
- 1936 - Glen Campbell, musikant
- 1937 - Jack Nicholson, akteur
- 1950 - Peter Frampton, musikant
- 1952 of 1954 - Marilyn Chambers, erotiese aktrise
- 1953 - Frank Netzel politiese aktivis
- 1975 - Greg Moore, renjaer (d. 1999)
Sterftes
- 536 - Pous Agapetus I
- 1896 - Thomas Meik, siviele ingenieur
- 1951 - Horace St. John Kelly Donisthorpe, Britse Entomoloog.
- 1983 - Earl 'Fatha' Hines, musikant.
- 1984 - Ansel Adams, Amerikaanse fotograaf
- 1988 - Irene Rich, aktrise
- 1994 - Richard Nixon, voormalige President van die Verenigde State
- 1996 - Erma Bombeck, humoris, skrywer
vakansie dae
- Aarde Dag
Kategorie:Datum
ja:4月22日
ko:4월 22일
simple:April 22
th:22 เมษายน
30 April30 April is die 120ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (121ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 245 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 313 - Romeinse keiser Licinius verenig die totale Oostelike Romeinse Ryk onder sy heersing.
- 1789 - George Washington lê 'n eed af om die eerste verkose President van die Verenigde State te word.
- 1803 - Louisiana Purchase: Die Verenigde State koop die Louisiana gebied by Frankryk vir $15 miljioen en vergroot die grootte van die nasie oornag.
- 1812 - Die gebied van Orleans word die 18de V.S. staat met die naam Louisiana.
- 1900 - Hawaii word 'n gebied van die Verenigde State, met Sanford B. Dole as goewerneur.
- 1900 - Casey Jones sterf terwyl hy die trein Cannonball Express probeer stop.
- 1904 - Louisiana Purchase Exposition World's Fair open in Saint Louis, Missouri.
- 1939 - Franklin Delano Roosevelt is die eerste President van die Verenigde State wat op televisie verskyn.
- 1939 - Die 1939 New York World's Fair open.
- 1945 - Adolf Hitler en Eva Braun pleeg selfmoord nadat hulle getroud was vir een dag.
- 1947 - In Nevada word Boulder dam amptelik hernoem na die Hoover Dam.
- 1948 - In Bogota, Colombia word die Organisasie van Amerikaanse State gestig.
- 1966 - Anton LaVey stig die Kerk van Satan.
- 1975 - Noord-Vietnamese troepe verower Saigon, en beëindig die Vietnam Oorlog.
- 1991 - 'n Tropiese sikloon tref Bangladesh en ongeveer 125,000 mense sterf.
- 1992 - CERN kondig aan dat die World Wide Web vry sal wees vir almal sonder enige koste.
- 1998 - NAVO lidmaatskap vergroot deur die goedkeuring van die toelating van die Czech Republiek, Hongarye en Pole.
- 2001 - Dennis Tito, die eerste 'ruimtetoeris' vertrek in 'n Russiese vuurpyl na die Internasionale ruimtestasie (Engels: International Space Station).
Geboortes
- 1602 - William Lilly, astroloog (d. 1681)
- 1662 - Koningin Mary II van Engeland (d. 1694)
- 1777 - Carl Friedrich Gauss, wiskundige, astronoom (d. 1855)
- 1780 - Charles Nodier, Franse skrywer (d. 1844)
- 1870 - Franz Lehár, komponis (d. 1948)
- 1883 - Jaroslav Hasek, skrywer (d. 1923)
- 1889 - Ellis Wilson, kunstenaar
- 1893 - Joachim von Ribbentrop, Nazi buitelandse minister (d. 1946)
- 1898 - Cornelius Vanderbilt Jr., verslaggewer, outeur, dosent
- 1908 - Eve Arden, aktrise, ook gelys as 1912, (d. 1990)
- 1909 - Koningin Juliana van die Nederlande (d. 2004)
- 1910 - Al Lewis, akteur (The Munsters)
- 1916 - Robert Shaw, dirigent
- 1926 - Cloris Leachman, aktrise (Oscar wenner, 1971) ook gelys as 1930
- 1929 - Klausjürgen Wussow, akteur
- 1933 - Willie Nelson, country-musikant, komponis, akteur
- 1938 - Koningin Beatrix, van die Nederlande
- 1938 - Gary Collins, akteur
- 1938 - Larry Niven, outeur
- 1940 - Burt Young, akteur
- 1941 - Johnny Farina, kitaar-speler (Santo and Johnny)
- 1943 - Bobby Vee, sanger
- 1944 - Jill Clayburgh, aktrise
- 1944 - Richard Schoff, sanger (The Sandpipers)
- 1945 - Annie Dillard, digter
- 1946 - Koning Carl XVI Gustav van Swede
- 1946 - Don Schollander, Olimpiese goue medalje vir swem
- 1948 - Perry King, akteur
- 1949 - Rand Noël, astroloog, filosoof
- 1953 - Marie Osmond, sangeres (The Osmonds)
- 1967 - Turbo B, rapper (Snap)
- 1969 - Clark Vogeler, rock kitaar-speler (The Toadies)
- 1972 - J.R. Richards, sanger (Dishwalla)
- 1973 - Jeff Timmons, R&B sanger (98 Degrees)
- 1964 - Barrington Levy, reggae-musikant
- 1982 - Kirsten Dunst, aktrise
Sterftes
- 65 - Lucan, Romeinse digter
- 1865 - Robert Fitzroy, Engelse admiraal
- 1875 - Jean Frederic Waldeck, Franse ontdekkingsreisiger, litograaf en kartograaf, oorlede op 'n ouderdom van 109
- 1883 - Edouard Manet, impressionistiese skilder
- 1936 - Alfred Edward Housman, digter
- 1945 - Adolf Hitler en Eva Braun (selfmoord)
- 1956 - Alben W. Barkley, voormalige Visie President van die Verenigde state
- 1970 - Inger Stevens, aktrise
- 1974 - Agnes Moorehead, aktrise
- 1982 - Lester Bangs, musiek joernalis, outeur, musikant
- 1983 - George Balanchine, danser
- 1983 - Muddy Waters, blues musikant
Vakansiedae
- Scandinavië - Die koms van lente, Walpurgis Night
- Swede - Geboortedag van Koning Carl XVI Gustav
- Die Nederlande - Koninginnedag
- Romeinse Ryk - Derde dag van die Floralia ter ere van Flora
----
Sien ook:
April 28 - April 29 - Maart 30 - Mei 30 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember
Kategorie:Datum
ja:4月30日
ko:4월 30일
simple:April 30
th:30 เมษายน
24 Mei24 Mei is die 144ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (145ste in skrikkeljare). Daar volg nog 221 dae.
Gebeure
- 1153 - Malcolm IV word Koning van Skotland
- 1487 - Lambert Simnel word gekroon as "King Edward VI" at Dublin
- 1626 - Peter Minuit koop Manhattan
- 1738 - Die Methodiste Kerk gestig.
- 1810 - Argentinië begin met ‘n opstand teen Spanje
- 1822 - Slag van Pichincha: Simón Bolívar verkry onafhanklikheid vir Quito.
- 1844 - Eerste Elektriese telegram gestuur deur Samuel F. B. Morse vanaf Baltimore, Maryland na Washington, D.C., met die boodskap "What hath God wrought?".
- 1846 - Mexikaans-Amerikaanse Oorlog: Generaal Zachary Taylor neem Monterrey, Mexico binne.
- 1861 - Amerikaanse Burger Oorlog: Unie troepe beset Alexandria, Virginia
- 1883 - Die Brooklyn Bridge geopen vir verkeer na 14 jaar van konstruksie.
- 1895 - Oscar Wilde gearresteer op grond van morele aanklagtes in Londen en tot gevangenisstraf veroordeel.
- 1899 - Die eerste publieke parkeergarage in die Verenigde State geopen in Boston, Massachusetts
- 1900 - Boereoorlog: Die Verenigde Koninkryk annekseer die Oranje-Vrystaat
- 1915 - Eerste Wêreldoorlog: Italië verklaar oorlog teen Oostenryk-Hongarye
- 1929 - The Cocoanuts, die eerste film waarin die Marx Brothers speel, geopen.
- 1930 - Amy Johnson land in Darwin, Australië en word die eerste vrou om te vlieg vanaf Engeland na Australië (sy het vertrek op 5 Mei vir hierdie vlug van 11 000 myl).
- 1940 - Igor Sikorsky voer die eerste suksesvolle enkel-rotor helikopter vlug uit..
- 1941 - Tweede Wêreldoorlog: in die Noord Atlantiese Oseaan, sink die Duitse oorlogskip Bismarck die HMS Hood en almal aan boord, uitgesonder 3 bemanningslede, sterf.
- 1943 - Holocaust: Josef Mengele word hoof mediese offisier in Auschwitz konsentrasiekamp.
- 1956 - In Lugano, Switserland word die eerste Eurovision Sang Kompetisie gehou.
- 1962 - Scott Carpenter wentel drie-maal om die aarde in die Aurora 7 ruimtekapsule.
- 1968 - Studente steek die beurs in Parys aan die brand.
- 1976 - Washington, DC Concorde diens begin.
- 1993 - Eritrea verkry onafhanklikheid van Ethiopië.
- 1993 - Microsoft se bekendstelling van Windows NT
- 2001 - 15-jaar-oue Sherpa Temba Tsheri word die jongste persoon om tot op die piek van Mount Everest te klim.
Geboortes
- 1544 - William Gilbert († 1603)
- 1616 - John Maitland, Hertog van Lauderdale, († 1682)
- 1619 - Philips Wouwerman, skilder († 1668)
- 1650 - John Churchill, Hertog van Marlborough
- 1686 - Daniel Fahrenheit, fisikus
- 1743 - Jean-Paul Marat, skrywer († 1793)
- 1794 - William Whewell, filosoof († 1866)
- 1810 - Abraham Geiger, rabbi († 1874)
- 1816 - Emanuel Leutze, skilder van Washington Crossing the Delaware († 1868)
- 1819 - Koningin Victoria († 1901)
- 1831 - Richard Hoffman, pianis
- 1855 - Arthur Wing Pinero, skilder († 1934)
- 1863 - George Grey Barnard, Amerikaanse beeldhouer
- 1866 - Armando Frid († 1990)
- 1870 - Jan Christian Smuts († 1950)
- 1886 - Paul Paray, komponis († 1979)
- 1889 - Igor Sikorsky, uitvinder, vlug pionier († 1972)
- 1891 - William F. Albright, Amerikaanse argeoloog
- 1893 - Walter Baade, astronoom
- 1899 - Suzanne Lenglen, Franse tennis-speler
- 1905 - Zdenek Blazek, komponis († 1988)
- 1909 - Wilbur Mills, Verenigde State politikus
- 1910 - Nils-Eric Fougstedt († 1961)
- 1912 - Joan Hammond, sopraan
- 1914 - Lilli Palmer, aktrise († 1986)
- 1917 - John Robert Russell, Duke van Bedford († 2002)
- 1928 - Stanley Baxter, akteur
- 1928 - William Trevor, skrywer
- 1930 - Hans-Martin Linde, dirigent
- 1935 - Joan Micklin Silver, skrywer
- 1936 - Harold Budd, musikant
- 1938 - Tommy Chong, akteur, komediant
- 1940 - Joseph Brodsky, digter
- 1941 - Bob Dylan (ook bekend as Robert Allen Zimmerman)
- 1942 - Derek Quinn, musikant
- 1943 - Gary Burghoff, akteur
- 1944 - Arthur Brown, musikant
- 1944 - Patti LaBelle, sangeres
- 1944 - Frank Oz, skrywer, vervaardiger, akteur
- 1945 - Priscilla Presley, aktrise
- 1946 - Irena Kirszenstein-Szewinska, Poolse atleet
- 1949 - Jim Broadbent, akteur
- 1953 - Alfred Molina, akteur
- 1955 - Rosanne Cash, sangeres
- 1960 - Kristin Scott Thomas, aktrise
- 1965 - John C. Reilly, akteur
- 1988 - Billy Gilman, sanger
Sterftes
- 1153 - Koning David I van Skotland
- 1543 - Nicolas Copernicus, Poolse sterrekundige
- 1612 - Robert Cecil, 1st Graaf van Salisbury
- 1848 - Annette von Droste-Hülshoff
- 1879 - William Lloyd Garrison, skrywer, uitgewer
- 1883 - Abdel Kadir, Algerië leier
- 1903 - Marcel Renault, motor renjaer
- 1924 - Victor Herbert, operette komponis
- 1950 - Archibald Wavell, generaal
- 1963 - Elmore James, skrywer
- 1969 - Willy Ley, vuurpylwetenskaplike
- 1974 - Duke Ellington, komponis, musikant ( - 1899)
- 1981 - George Jessel
- 1995 - Harold Wilson, voormalige Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
- 1997 - Edward Mulhare, akteur
- 2003 - Lady Rachel Kempson, aktrise
Vakansiedae
Kategorie:Datum
ja:5月24日
ko:5월 24일
simple:May 24
th:24 พฤษภาคม
Suid-AfrikaSuid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika.
Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land.
Ander name
Suid-Afrika het 11 amptelike tale, wat tweede in terme van getalle is slegs tot Indië. As gevolg hiervan is daar vele aanvaarde amptelike name vir die land:
- Republiek van Suid-Afrika (Afrikaans)
- Republic of South Africa (Engels)
- IRiphabliki yeSewula Afrika (Ndebele)
- IRiphabliki yaseMzantsi Afrika (Xhosa)
- IRiphabliki yaseNingizimu Afrika (Zoeloe)
- Rephaboliki ya Afrika-Borwa (Noord-Sotho)
- Rephaboliki ya Afrika Borwa (Sesotho)
- Rephaboliki ya Aforika Borwa (Tswana)
- IRiphabhulikhi yeNingizimu Afrika (Swazi)
- Riphabuḽiki ya Afurika Tshipembe (Venda)
- Riphabliki ra Afrika Dzonga (Tsonga)
Agt nie-amptelike tale word ook erken: Fanagalo, Lobedu, Noord-Ndebele, Phuthi, Gebaretaal, Khoe, Nama en San. Sien ook Tale in Suid-Afrika.
Laastens gebruik 'n klein aantal Suid-Afrikaners die naam Azanië eerder as 'Suid-Afrika', wat hulle verwerp weens die koloniale oorsprong daarvan. Hulle is meestal lede van partye wat vanuit 'n Afrosentriese linkse tradisie kom, soos die Pan-Africanist Congress of Azania, en groepe wat uit skeurings daarvan ontstaan het, soos die Azanian People's Organization (AZAPO).
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Suid-Afrika
- Apartheid
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Suid-Afrika
Politieke partye in die parlement in 2003
- ACDP (Afrikan Christen Demokratiese Party)
- ANC (African National Congress)
- AEB (Afrikaner-eenheidsbeweging)
- AZAPO (Azanian Peoples' Organisation)
- DA (Demokratiese Alliansie)
- IVP (Inkatha-vryheidsparty)
- MF (Minority Front)
- NNP (Nuwe Nasionale Party)
- OD (Onafhanklike Demokrate Patricia de Lille)
- PAC (Pan-Africanist Congress)
- UCDP (United Christian Democratic Party)
- UDM (United Democratic Movement)
- VF (Vryheidsfront)
Provinsies
Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert die totstandkoming van die volskaalse demokratiese Suid-Afrika in 1994, is die land verdeel in 9 provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):
- Gauteng (Johannesburg)
- KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
- Limpopo (Polokwane)
- Mpumalanga (Nelspruit)
- Noord-Kaap (Kimberley)
- Noordwes (Mafikeng)
- Oos-Kaap (Bisho)
- Vrystaat (Bloemfontein)
- Wes-Kaap (Kaapstad)
Geografie
right
Hoofartikel: Geografie van Suid-Afrika
Suid-Afrika is geleë aan die suidpunt van Afrika. Suid-Afrika grens aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Swaziland en Mosambiek en omsluit ook Lesotho.
- Stede van Suid-Afrika
- Dorpe van Suid-Afrika
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Suid-Afrika
Volgens 'n ondersoek, wat deur Standard Bank gedoen is, is toerisme tans die belangrikste verskaffer van buitelandse valuta vir die land, met 'n inkomste van R 53,9 miljard in 2003 (of sewe persent van die bruto binnelandse produk) - nog voor die goudmynbou, wat R 35,3 miljard verdien het.
Wynbou
Suid-Afrika is met 2,7 persent van die jaarlikse produksie, wat gelykstaan an 730 miljoen liter, tans die negende grootste wynprodusent ter wêreld. Sowat 4 450 wynprodusente is in die land geregistreer.
Danksy die toenemende internasionale gewildheid van Suid-Afrikaanse wyne het die uitvoersyfers sedert die jare negentig skerp gestyg en beloop in 2002 reeds 220 miljoen liter (teenoor 'n skrale 25 miljoen in 1991). Die gewildste soorte vir die internasionale mark is Chenin Blanc en Cabernet Suvignon.
- Mynbou
- Suid-Afrikaanse wapentuig
- Toerisme
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Suid-Afrika
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse digters
- Suid-Afrikaanse skrywers
- Suid-Afrikaanse kunstenaars
- Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:Lande van Afrika
Kategorie:Suid-Afrika
ja:南アフリカ共和国
ko:남아프리카 공화국
ms:Afrika Selatan
simple:South Africa
zh-min-nan:Lâm-hui
26 September Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:9月26日
ko:9월 26일
simple:September 26
th:26 กันยายน
Denemarke
|
Denemarke (Deens: Danmark) is geleë in Noord-Europa in die gebied wat as Skandinawië bekend staan. Dit is 'n konstitusionele monargie met Koniging Margerethe II as simboliese leier. Die land het 'n parlement, oftewel Folketinget.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Denemarke
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Denemarke
Geografie
Hoofartikel: Geografie van Denemarke
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Denemarke
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Denemarke
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Denemarke
Sien ook
Category:Denemarke
Category:Lande in Europa
fiu-vro:Taani
als:Dänemark
ja:デンマーク
ko:덴마크
ms:Denmark
simple:Denmark
th:ประเทศเดนมาร์ก
zh-min-nan:Dan-kok
Ysland
Ysland (Lýðveldið Ísland in Yslands) is 'n Europese land, 'n eiland tussen Groenland en die vasteland van Europa, en omring deur die Atlantiese Oseaan, die Straat van Denemarke (tussen Ysland en Groenland) en die Noordelike Yssee. Die hoofstad is Reykjavik aan die suidweskus van die land. Die land is geografies op ongeveer dieselfde breedtegraad as die middel van Swede. In 1918 verkry Ysland groter onafhanklikheid en verander status van 'n deel van Denemarke tot 'n unie onder die Deense kroon vir 25 jaar. Toe die unie in 1944 nie verleng kan word nie as gevolg van van die Tweede Wêreldoorlog word dit op 17 Junie 1944 volledig onafhanklik.
Die land het 'n aantal vulkane, deels aktief, waaronder die Öræfajökull (tewens die hoogste berg), die Laki, die Hekla, die Snæfelsjökull en die nuwe eiland Surtsey (1963). Minder bekende vulkane sluit in Dimmuborgir, Herfjall, Krafla en Námaskarð.
Ysland bestaan vir die oorgrote deel uit lae- en mediumgrootte berge, waaruit baie riviere en spruite na die see vloei. Die berge is selde bebos. Die land is beroemd vir sy geisers. Die binneland is grootliks onbewoon; die digsbevolkte gebied lê aan die suidweskus in die Reykjavik omgewing.
Vanne word byna glad nie in Ysland gebruik nie, die Yslanders maak gebruik van , soos 'Karlsdóttir' ('dogter van Karl') of 'GrÌmsson' (seun van 'Grímur') (sien ook: Yslandse name).
Ysland het uit alle lande ter wêreld die langste demokratiese tradisie en is 'n demokratiese republiek met 'n (direk?) verkose president. Die land is lid van NAVO.
Ysland het grotendeels onbewoon gebly totdat dit vanaf die negendiende eeu deur Wikings gekoloniseer is. Voor dit het Ierse monnike daar vertoef. Een van die gewoontes wat die koloniste uit hulle vaderland saamgebring het is die hou van þings ('volksvergaderings'). Met die verloop van tyd word enkele þings belangriker as andere.
Spoedig kom daar 'n beroep vir 'n sentrale ligging vir 'n gemeenskappelike þings. In die jaar 930 word hierdie Alþing en daarmee die Yslandse parlement opgerig. Die ligging van die Alþing ('alomvattende volksvergadering') word die Þingvellir (-vlakte), 'n vlakte wat nog in gemeenskaplikke besit was. Baie belangrike historiese gebeurtenisse het tydens die Alþing plaasgevind, soos die amptelike omskakeling na Christendom in die jaar 1000. In 1845 is die parlement verskuif na die hoofstad Reykjavik. In 1928 word Þingvellir die eerste Nationale Park van Ysland.
Geografie
kas
kas
Ysland behoort tot die jongste grondgebied ter wêreld, dit is te danke aan sy ligging op die mid-Atlantiese rif. Die grootste deel van die eiland is gevorm tydens of na die laaste ystydperk. Die oudste deel van die eiland lê in die noordweste en word in Yslands die Wesfirdi of Wesfjorde genoem. Die jongste deel is die eilandjie Surtsey wat ontstaan het tydens 'n vulkaanuitbarsting in 1963.
Langs die noorde van die eiland vloei die koue golfstroom, langs die suide van die land die warm golfstroom. Gekoppel aan die wind wat meestal van suid na noord oor die eiland waai is die klimaat in Reykjavik (suidwes) kouer as in Europa maar nog steeds gematig. In Akureyri daarenteen vind mens groot temperatuurskommelinge as gevolg van bergwinde.
Van die Wesfirdi in die noordweste langs die noorde tot aan die ooste van die land word die kuslyn gekenmerk deur groot en klein fjorde en baaie. Baie fjorde is in die wintermaande slegs oor die water bereikbaar, en is selfs in die somer slegs toeganklik met 'n vierwielaangedrewe voertuig. Dit is dan ook nie verbasend dat sedert die Tweede Wêreldoorlog 'n ontvolking van hierdie gebiede aan die gang is nie. In die suide word die kuslyn gekenmerk deur 'n byna volkome afwesigheid van natuurlike inhamme, 'n resultaat van die oorspoeling van die streek deur die smeltwater van Vatnajokull. Die weskus word weer gekenmerk deur breë fjorde en baaie.
Die binneland is slegs toeganklik vir vierwielaangedrewe voertuie, en dit slegs tydens die somermaande.
Die landskap is bergagtig, tafelberge wissel af met aktiewe en slapende vulkane en kaldieras, waartussen kronkelende riviere met baie watervalle 'n weg baan. Valleie is in die verlede opgevul deur die lawa van groot vulkaanuitbarstings waardeur daar soms hele lawavlaktes onstaan.
Demografie
- 94% woon in stede
- 6% op die platteland (1 Desember 2004)
- Toename in aantal inwoners in 2003 0,96%
- Geskatte aantal inwoners in 2010: 304 711 (1 Desember 2004)
- Aantal geboortes per 1000 inwoners 14,0 (1 Desember 2004)
- Aantal sterftes per 1000 inwoners 6,0 (1 Desember 2004)
- Gem. aantal geboortes per vrou 1,97 (1 Desember 2004)
- Kindersterftes 2,4 per 1000 geboortes (2003)
- Kindersterftes in eerste lewensweek 1,69 per 1.000 geboortes (2003)
- Netto aantal immigrante teen 2001 968 2002)
- Bevolkingsdigtheid in 2004 2,8 inwoners per km² (1 Desember 2004)
- Lewensverwagting
- mans 78,7 jaar,
- vrouens 82,5 jaar (2001-2003)
- Bruto Nationale Produk in 2003, in miljoene ISK 810 844 (2004)
Ekonomiese groei in 2002 -0,5 % 2003
BNP per inwoner in 2003, in VSA dollars 36,519 (2004)
Belasting Inkomstebelasting, in 2005 37,73%
(Daar is 'n spesiale belasting (2%) vir inkomste bo ISK 350 000 p.p. per maand (2005))
BTW, 24,5% of 14,0% (2005)
Aantal motors per 1000 inwoners 647 (2004)
Aantal dokters per 1000 inwoners 3,6 (2002)
Sien ook
- Ysland van A tot Z
- Monumente op die wêrelderfgoedlys
Eksterne skakels
- [http://www.islandsmyndir.is Picture gallery from www.islandsmyndir.is]
- [http://www.Ysland.nl www.Ysland.nl]
- [http://www.islenska.die Õslenska - Magazine for Icelandic]
- [http://www.hraunbuar.is/andres/index.htm Foto's over Ysland]
Kategorie:Ysland
Kategorie:Land
Kategorie:Eiland
als:Island
fiu-vro:Island'
ja:アイスランド
ko:아이슬란드
ms:Iceland
simple:Iceland
th:ประเทศไอซ์แลนด์
zh-min-nan:Peng-tē
1926 Gebeure
- Generaal Jan Christian Smuts van die Republiek van Suid Afrika ontwikkel 'n teorie van holisme in die boek "Holism and evolution" en word gevolglik deur baie gereken as die vader van stelselteorie.
Geboortes
- 11 Februarie - Paul Bocuse, Franse sjef, gastronoom en skrywer van kookboeke
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1926年
ko:1926년
simple:1926
th:พ.ศ. 2469
1939 Gebeure
- 1 September - Tweede Wêreldoorlog: Poolse September-veldtog - Nazi Duitsland val Pole aan, begin van die oorlog.
- 3 September - Tweede Wêreldoorlog: Frankryk, Australië en die Verenigde Koninkryk verklaar oorlog teen Duitsland.
- 5 September - Tweede Wêreldoorlog: Die Verenigde State verklaar sy neutraliteit in die oorlog.
- 6 September - Tweede Wêreldoorlog: Suid-Afrika verklaar oorlog teen Duitsland.
- 10 September - Kanada verklaar oorlog teen Duitsland.
- 17 September - Sowjet-Unie val Pole binne en beset die Oos-Poolse gebiede.
- 27 September - Warskou gee oor aan Duitsland.
Geboortes
- 18 April - Marcia Haydée, Brasiliaanse danseres
- 16 September - Breyten Breytenbach, Afrikaanse digter
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1939年
ko:1939년
simple:1939
th:พ.ศ. 2482
ThaiföldThaiföld délkelet-ázsiai ország.
ja:タイ王国 ko:타이 ms:Thailand th:ประเทศไทย zh-min-nan:Thài-kok
miadyca Praga appartamenti cheap tickets kreatyna zbiorniki tworzywowe
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
PNC Bank Corp.
right
PNC Bank is the flagship subsidiary of PNC Financial Services. Originally known as Pittsburgh National Bank and Provident National Bank based out of Pittsburgh, Pennsylvania, PNC Bank[http://www.pncbank.com ] offers consumer and corporate services through nearly 750 branches in Read More... |
Anthrax hoaxes
The following hoaxes have been perpetrated using antrax as an implied threat.
- April 24, 1997: A petri dish containing red slurry labeled Anthracis Yersinia was sent to B'nai B'rith international offices headquartered in Washington DC. The dish actually contained Read More... |
Starwood Hotels & Resorts
Starwood Hotels is a hospitality holding company based in White Plains, New York. The company owns, operates, franchises and manages hospitality properities mostly under the brands that it owns. As of November 25, 2005 its 8 brands operate more than 850 hotels with about 232,000 rooms worldwide. It also operates Starwood Preferred Guest, a frequent stay program for its brands.
Brands
- rock band from Whitby, Ontario, that is currently based out of Toronto.
Its founding members have been playing for four years and have toured extensively across Canada. The Mark Inside have been sharing the stage with bands like Velvet Revolver, Elevator, the Carnations, Cuff the Duke, Magneta Lane, Another B
|
Mikko Linde Lindstrom A.K.A. Lily Lazer
Mikko Viljami "Linde" Lindström (more commonly known as "Lily Lazer" or "Daniel Lioneye") has played guitar as a member of the Finnish alternative rock band HIM since 1995. He was born on August 12, 1976, to parents Olli and Riitta Lindström, in a suburb near Helsinki, <
|
|
Mikko Linde Lindstrom
Mikko Viljami "Linde" Lindström (more commonly known as "Lily Lazer" or "Daniel Lioneye") has played guitar as a member of the Finnish alternative rock band HIM since 1995. He was born on August 12, 1976, to parents Olli and Riitta Lindström, in a suburb near Helsinki, <
|
Lily Lazer
Mikko Viljami "Linde" Lindström (more commonly known as "Lily Lazer" or "Daniel Lioneye") has played guitar as a member of the Finnish alternative rock band HIM since 1995. He was born on August 12, 1976, to parents Olli and Riitta Lindström, in a suburb near Helsinki, <
|
Alois Vaclav Dryak
Alois Vaclav Dryak, Alois Václav Dryák, Alois Dryak (September 14, 1910 - February 6, 2005) Nephew and namesake of noted Czech architect Alois Dryák. Inventor of the DryAPT Machine Programming System, which was later called the C
|
|