:: wikimiki.org ::
| 1875 |
1875 Gebeure
- 14 Augustus Die Genootskap van Regte Afrikaanders word gestig onder leiding van Ds. S.J. du Toit.
Geboortes
- 1 April - Edgar Wallace, skrywer (†1932).
- Aleister Crowley, wat die konsep van towerkrag gedefinieer het in okkultisme
Sterftes
- 17 Februarie - Friedrich Wilhelm August Argelander, Duitse sterrekundige ( - 22 Maart 1799)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1875년
simple:1875
14 Augustus Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:8月14日
ko:8월 14일
simple:August 14
th:14 สิงหาคม
1 April1 April is die 91ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (92ste in skrikkeljare). Daar volg nog 274 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 527 - Die Bisantynse keiser Justinus I wys sy neef Justinianus I aan as medeleier en opvolger.
- 1572 - Den Briel (Brielle) in Nederland word deur die 'Watergeuzen' ingeneem. Begin van die opstand teen Spanje.
- 1826 - Die binnebrandenjin word gepatenteer.
- 1867 - Singapoer word 'n Britse kroon kolonie.
- 1918 - Die R.A.F. word gestig.
- 1924 - Adolf Hitler word tot 5 jaar gevonnis vir sy leidende rol in die "Hitler-Putsch" (Hitler-staatsgreep).
- 1945 - In die Tweede Wêreldoorlog val troepe van die Verenigde State Okinawa binne.
- 1949 - Newfoundland verenig met Kanada.
- 1960 - Tiros I, die eerste weersatelliet, word gelanseer.
- 1973 - Project Tiger, 'n tierbewaringsprojek, word in die Corbett Nasionale Park in Indië gestig.
- 1976 - Steve Jobs en Steve Wozniak stig Apple Computer.
- 2001 - Slobodan Milosevic gee homself oor om vir oorlogsmisdade verhoor te word.
Geboortes
- 1578 - William Harvey, dokter († 1657-3 Junie).
- 1732 - Franz Joseph Haydn, komponis († 1809).
- 1776 - Sophie Germain, wiskundige († 1831).
- 1875 - Edgar Wallace, skrywer († 1932).
- 1815 - Otto von Bismarck, politikus († 1898).
- 1865 - Richard Zsigmondy, chemikus († 1929-23 September).
- 1873 - Sergei Rachmaninoff, komponis, pianis, en dirigent († 1943).
- 1901 - Whittaker Chambers, spioen († 1961).
- 1919 - Joseph E. Murray, chirurg.
- 1922 - William Manchester, skrywer.
- 1926 - Anne McCaffrey, wetenskapsfiksieskrywer.
- 1929 - Milan Kundera, skrywer.
- 1931 - Rolf Hochhuth, skrywer.
- 1933 - Claude Cohen-Tannoudji, wiskundige.
- 1947 - Alain Connes, wiskundige.
- 1949 - Gil Scott-Heron, musikant, komponis.
- 1953 - Barry Sonnenfeld, regisseur.
- 1955 - Ronnie Burk, surrealis en VIGSaktivis († 2003).
- 1971 - Method Man, musikant.
Sterftes
- 1204 - Eleanor van Aquitaine.
- 1863 - Jakob Steiner wiskundige (geb. 1796-18 Maart).
- 1901 - François-Marie Raoult, chemikus (geb. 1830-10 Mei).
- 1911 - Seaman Asahel Knapp, landboukundige (geb. 1833-16 Desember).
- 1917 - Scott Joplin, musikant, komponis (b. 1868)
- 1922 - Keiser Karl van Oostenryk.
- 1930 - Keiserin Zawditu van Etiopië.
- 1946 - Noah Beery, akteur
- 1947 - Koning George II van Griekeland.
- 1950 - Charles Richard Drew, dokter (geb. 1904-3 Junie).
- 1968 - Lev Davidovich Landau, Russiese fisikus (geb. 1908-22 Januarie).
- 1971 - Kathleen Lonsdale, kristallograwer (geb. 1903-28 Januarie).
- 1976 - Max Ernst, kunstenaar (b. 1891)
- 1984 - Marvin Gaye, sanger.
- 1991 - Martha Graham, danseres (b. 1894)
- 1993 - Solly Zuckerman, wetenskaplike (geb. 1904-30 Mei).
- 2003 - Leslie Cheung, akteur (b. 1956)
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- April-gekkedag, vergelyk 28 Desember vir die Katolieke lande.
- Die Romeine het Veneralia gevier vir Venus.
- In Japan is dit die begin van die nuwe finansiële en skooljaar.
Sien ook vakansie-, vierings-, en waarnemingsdae wat elke jaar op 'n ander dag val.
----
Dae in die Geskiedenis:31 Maart 1 April 2 April
Kategorie:Datum
ja:4月1日
ko:4월 1일
simple:April 1
th:1 เมษายน
1932 Gebeure
- 27 Januarie - Marjorie Hingle word in 'n Johannesburgse tussenverkiesig die eerste vrou wat in Suid-Afrika stem.
- 28 Januarie -Japanse troepe beset Shanghai in China.
- 24 Junie - 'n Militêre staatsgreep beëindig die mag van die koning van Siam (Thailand).
- Chadwick ontdek neutrone, die neutrale boustene van die kern van 'n atoom.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1932年
ko:1932년
simple:1932
th:พ.ศ. 2475
Aleister CrowleyAleister Crowley (1875-1947), bekend in die konteks van okkultisme was bekend in sy tyd as "die slegste man wat nog geleef het". Crowley self het beweer dat hy die reïnkarnasie van Levi Eliphas was. (Hy is in die jaar gebore waarin Levi Eliphas gesterf het). Hy was voortdurend in stryd met Christendom, geklee in omstredenheid. Hy het homself gesien as die "dier" in die Bybelboek Openbaring wat die Christendom tot 'n val moes bring. In die lig van hierdie agtergrond het hy homself verbind met die getal 666 wat die merk van die dier was. Sy vriendin Frieda Harris het haar toewyding aan Aleister getoon deur die getal 666 op haar bors te laat tatoeëer. Hy het geleef volgens die beginsel van "Doen wat jy wil!!" Sy geskrifte het baie gefokus op die krag van die menslike wil.
Hy het die 32 ste graad ontvang in vrymesselary. Hy het by die Orde van die Goue Skemer aangesluit in 1898 waar hy 'n student was van Samuel Lidell Macgregor Mathers. Na hewige verskille is hy uit die organisasie geskop en het hy sy eie Orde naamlik die Orde van Thelema gestig. Alhoewel sy doelwit was om towerkrag bekend te stel aan die massas, was sy geskrifte hoogs tegnies in terme van towerkragterminologie en -metodologie, en het weinig mense regtig verstaan wat hy probeer weergee het.
Aleister het sy eie pak Tarotkaarte ontwikkel, gebaseer op sy beginsels wat bekend staan as die Toth Tarot. Die pak se beelde is helderkleurig en is ontwikkel deur Frieda Harris - vermoedelik onder die invloed van dwelms. Die Tarot het hy sterk verbind aan Egipte as die Tarot se punt van oorsprong. Hy het daarmee saam 'n 300 bladsye gids "The book of Thoth: a short essay on the Tarot of the Egyptians" uitgegee. 'n Beperkte uitgawe van 200 kopieë is uitgegee in 1944.
Hy is alleen op die ouderdom van 72 dood in Londen.
ja:アレイスター・クロウリー
nb:Aleister Crowley
simple:Aleister Crowley
Towerkrag
Towerkrag in die okkultisme stel 'n persoon in staat om toegang te verkry tot een of ander bonatuurlike krag of vermoë wat nie normaalweg beskou word as 'n menslike vermoë nie. Towerkrag poog om die natuur te onderwerp aan die wil van die mens en word gedefinieer as: "Die kuns en wetenskap om verandering te bewerkstellig in samewerking met wilskrag" Metodes en tegnieke word ondersoek wat lei tot bewustelike evolusie deur die rig van energie deur bewustelik toegang te verkry na vermoeëns soos intuisie, inspirasie en kreatiewe verbeelding.
Towerkrag maak die aaname dat die wêreld bestaan uit subtiele energie wat gerig kan word om verandering te bewerktstellig. 'n groot fokus word dus geplaas op die gedissiplineerde ontwikkeling van verstand, wilskrag en bewussynsvlakke. Towerkrag vereis as fondasie 'n gebalanseerde lewe met 'n stabiele en geintegreerde karakter. 'n Groot klem word dus geplaas op die ontwikkeling van 'n individu.
Towerkragte gaan baie maal gepaard met rituele, simboliek asook towerspreuke om die towerkragte te manipuleer.
Voorbeelde van towerkragte is:
- Astrale Projeksie
- Onsigbaarheid
- Om deur vaste strukture te beweeg.
- Telepatie
- Telekinese
- Die beweeg van voorwerpe sonder om fisies daaraan te raak.
- Die vermoë om met diere te kommunikeer
- Die gesondmaking van siektes
- Vormverandering
- Alchemie
Towerkrag word onderskei van Towerkuns, wat meer te make het met oëverblindery waardeur die towenaar die gehoor mislei deur goed beplande truuks. Towerkuns word gewoonlk aangebied as vermaak.
Towerkrag verskil van ander gelowe in die sin dat dit baie dinamies is en die hoofklem plaas op die individu om te werk vir verandering.
17 Februarie17 Februarie is die 48ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 317 dae in die res van die jaar (318 in skrikkeljare).
Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
Kategorie:Datum
ja:2月17日
ko:2월 17일
simple:February 17
th:17 กุมภาพันธ์
22 Maart22 Maart is die 81ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (82ste in skrikkeljare). Daar volg nog 284 dae in die jaar.
Gebeure
Geboortes
Sterftes
Vakansie dae
----
Kategorie:Datum
ja:3月22日
ko:3월 22일
simple:March 22
th:22 มีนาคม
1799 Gebeure
- Napoléon I Bonaparte beleër tevergeefs 61 dae lank die stad Akko.
- 11 November Napoléon Bonaparte word Eerste Konsul (Premier Consul) van die Franse Republiek.
- JMW Turner skilder die Norhamkasteel in waterverf
Geboortes
- 22 Maart - Friedrich Wilhelm August Argelander, Duitse sterrekundige († 1875)
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1799년
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
Eeue
Kategorie:Eeue
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
20ste eeuEeue:
Kategorie:20ste eeu
ja:20世紀
ko:20세기
simple:20th century
1872 Gebeure
-
Geboortes
- 12 Mei - August Vermeylen, Vlaams-Belgiese skrywer († 10 Desember 1945)
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1872년
simple:1872
1874 Geboortes
-
Gebeure
- In Frankryk word die Mont-Saint-Michel tot 'n historiese monument (Monument Historique) verklaar
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1874년
simple:1874
1876 Gebeure
- 15 Januarie - Die eerste Afrikaanse nuusblad, Di Patriot, verskyn in die Paarl (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
- 30 Mei - Die Ottomaanse sultaan Abd-ul-Aziz word uit die weg geruim en opgevolg deur sy neef Murat V.
Geboortes
- 9 Oktober - Sol Plaatje, Suid-Afrikaanse taalkenner, skrywer, joernalis en politikus († 19 Junie 1932)
Sterftes
- John Frederic Lewis - Waterverfskilder
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1876년
1878 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1878년
List of Buffalo Sabres players]
This is a list of players who have played at least one game for the Buffalo Sabres of the National Hockey League (NHL) from the 1970-71 NHL season to present.
__NOTOC__
A
Maxim Afinogenov,
Peter Ambroziak,
Ron Anderson,
Shawn Anderson,
Mikael Andersson,
Paul Andrea,
Dave Andreychuk,
Scott Arniel,
Mark Astley,
Steve Atkinson,
Donald Audette,
B
Terry Ball,
Matthew Barnaby,
Stu Barnes,
Tom Barrasso,
Doug Barrie,
Milan Bartovic,
Martin Biron,
James Black,
John Blue,
Doug Bodger,
Mike Boland,
Jason Botterill,
Philippe Boucher,
Bob Boughner,
Eric Boulton,
Ken Breitenbach,
Daniel Briere,
Gary Bromley,
Brad Brown,
Curtis Brown,
Greg Brown,
Paul Brydges,
Randy Burridge,
Ron Busniuk,
Mike Byers,
C
Brian Campbell,
Keith Carney,
Larry Carriere,
Peter Ciavaglia,
Jacques Cloutier,
Real Cloutier,
Rob Conn,
Tim Connolly,
Bob Corkum,
Adam Creighton,
Roger Crozier,
Randy Cunneyworth,
Brian Curran,
Paul Cyr,
D
Joe Daley,
Mal Davis,
Jason Dawe,
Butch Deadmarsh,
Dale DeGray,
Andy Delmore,
Gerry Desjardins,
Michel Deziel,
Gord Donnelly,
Mike Donnelly,
Tom Draper,
Chris Drury,
Dave Dryden,
Rick Dudley,
Dick Duff,
Jean-Pierre Dumont,
Richie Dunn,
Steve Dykstra,
E
Jeff Eatough,
Don Edwards,
Darren Eliot,
Brian Engblom,
Bob Errey,
Bob Essensa,
Chris Evans,
F
Norm "Rocky" Farr,
David Fenyves,
Mark Ferner,
Ron Fischer,
Rory Fitzpatrick,
Reg Fleming,
Lee Fogolin,
Mike Foligno,
Lou Franceschetti,
Grant Fuhr,
G
Jody Gage,
Garry Galley,
Paul Gardner,
Danny Gare,
Paul Gaustad,
Clark Gillies,
Doug Gilmour,
Viktor Gordiouk,
John Gould,
Phil Goyette,
Jean-Luc Grand-Pierre,
Chris Gratton,
Norm Gratton,
Mike Grier,
Michal Grosek,
Francois Guay,
Jocelyn Guevremont,
H
Richard Hajdu,
Bill Hajt,
Bob Halkidis,
Kevin Haller,
Denis Hamel,
Gilles Hamel,
Al Hamilton,
Dave Hannan,
Hugh Harris,
Paul Harrison,
Mike Hartman,
Dominik Hasek,
Dale Hawerchuk,
Alan Haworth,
Jochen Hecht,
Radoslav Hecl,
Steve Heinze,
Bob Hess,
Randy Hillier,
Larry Hillman,
Jim Hofford,
Benoit Hogue,
Jason Holland,
Brian Holzinger,
Tim Horton,
Ed Hospodar,
Doug Houda,
Bill Houlder,
Phil Housley,
Charlie Huddy,
Brent Hughes,
Pat Hughes,
Mike Hurlbut,
I
Bill Inglis,
Randy Ireland,
J
Dane Jackson,
Jim Jackson,
Val James,
Doug Janik,
Grant Jennings,
Jeff Jillson,
Calle Johansson,
Joe Juneau,
Timo Jutila,
K
Trent Kaese
Dmitri Kalinin,
Larry Keenan,
Dean Kennedy,
Yuri Khmylev,
Jerry Korab,
Jim Korn,
Ales Kotalik,
Joe Kowal,
Vyacheslav Kozlov,
Skip Krake,
Jaroslav Kristek,
Uwe Krupp,
Paul Kruse,
Tom Kurvers,
L
Francois Lacombe,
Normand Lacombe,
Pat LaFontaine,
Jean-Guy Lagace,
Yvon Lambert,
Chris Langevin,
Reed Larson,
Danny Lawson,
Grant Ledyard,
Real Lemieux,
Don Lever,
David Littman,
Darcy Loewen,
Bob Logan,
Jim Lorentz,
Don Luce,
Jan Ludvig,
Steve Ludzik,
Toni Lydman,
M
Doug MacDonald,
Kevin Maguire,
Adam Mair,
Mikko Makela,
Clint Malarchuk,
Dave Maloney,
Don Marshall,
Rick Martin,
Terry Martin,
Brad May,
Gary McAdam,
Rob McClanahan,
Dale McCourt,
Brian McDonald,
Paul McIntosh,
Ray McKay,
Jay McKee,
Tony McKegney,
Sean McKenna,
Dave McLlwain,
Mike McMahon,
Sean McMorrow,
Peter McNab,
Bryan McSheffrey,
Don McSween,
Gerry Meehan,
Dean Melanson,
Scott Metcalfe,
Larry Mickey,
Brad Miller,
Ryan Miller,
Norm Milley,
Alexander Mogilny,
Mike Moller,
Randy Moller,
Mitch Molloy,
Bob Mongrain,
Barrie Moore,
David Moravec,
Craig Muni,
Hap Myers,
Phil Myre,
N
Mark Napier,
Rumun Ndur,
Scott Nichol,
Joe Noris,
Mika Noronen,
Teppo Numminen,
O
Kevin O'Shea,
Gates Orlando,
P
Wilf Paiement,
Jeff Parker,
Greg Paslawski,
James Patrick,
Steve Patrick,
Colin Patterson,
Scott Pearson,
Michael Peca ,
Gilbert Perreault,
Brian Perry,
Andrew Peters,
Brent Peterson,
Sergei Petrenko,
Domenic Pittis,
Derek Plante,
Larry Playfair,
Jason Pominville,
Tracy Pratt,
Wayne Presley,
Ken Priestlay,
Wayne Primeau,
Daren Puppa,
Taylor Pyatt,
Q
R
Craig Ramsay,
Mike Ramsey,
Wayne Ramsey,
Erik Rasmussen,
Rob Ray,
Joe Reekie,
Mark Renaud,
Jacques Richard,
Bob Richer,
Rene Robert,
Geordie Robertson,
Mike Robitaille,
Dwayne Roloson,
Doug Rombough,
Ed Ronan,
Derek Roy,
Lindy Ruff,
Phil Russell,
Christian Ruuttu,
S
Geoff Sanderson,
Cory Sarich,
Miroslav Satan,
Bob Sauve,
J.F. Sauve,
Joel Savage,
Andre Savard,
Cliff Schmautz,
Ron Schock,
Jim Schoenfeld,
Dave Schultz,
Ric Seiling,
Jiri Sejba,
Anatoli Semenov,
Eddie Shack,
Darrin Shannon,
Darryl Shannon,
Ray Sheppard,
Steve Shields,
Todd Simon,
Craig Simpson,
Peter Skudra,
Richard Smehlik,
Al Smith,
Derek Smith,
Doug Smith,
Floyd Smith,
Steve Smith
Dave Snuggerud,
Brian Spencer,
Fred Stanfield,
Robb Stauber,
Bill Stewart,
Kai Suikkanen,
Ken Sutton,
Petr Svoboda,
Bob Sweeney,
Dean Sylvester,
T
Jean-Guy Talbot,
Henrik Tallinder,
Tony Tanti,
Chris Taylor,
Paul Terbenche,
Scott Thomas,
Chris Thorburn,
Alec Tidey,
Morris Titanic,
Doug Trapp,
Andrei Trefilov,
Denis Tsygurov,
Vladimir Tsyplakov,
John Tucker,
Pierre Turgeon,
U
V
Rick Vaive,
John Van Boxmeer,
Thomas Vanek,
Vaclav Varada,
Claude Verret,
Hannu Virta,
W
Darcy Wakaluk,
Jim Walsh,
Dixon Ward,
Rhett Warrener,
Jim Watson,
Jay Wells,
Jim Wiemer,
Mike Wilson,
Randy Wood,
Jason Woolley,
Randy Wyrozub,
X
Y
Z
Rod Zaine,
Alexei Zhitnik,
Sepsa anemia hotel kiev Doda i Virgin sitemap.html
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Racial and Political Stances of Westboro Baptist Church
A compilation of Westboro Baptist Church's various racial and political views:
Anti-Islamic stance
In response to a Newsweek article alledging that American soldiers flushed copies of the Koran down the toilet at Camp X-Ray in Guantanamo Bay, Fred Phelps released a gleeful statement (pdf) (http://www.godhatesfags.com/fliers/may2005/20050519_week-726.pdf):
"So what if our guys fl
|
Merlin of Amber
Merlin (also known as Merle Corey) is the narratior and main character in the second half of the Chronicles of Amber by American science fiction author Roger Zelazny.
Merlin has dark hair and light eyes. His colours are purple and gray, although he also uses colours of Berkeley University (where he studied) - blue and gold. His
|
Complete blood cell count
A complete blood count (CBC) or full blood count (FBC) is a test requested by a doctor or other medical professional that gives information about the cells in a patient's blood. A CBC is also known as a "hemogram".
The cells that circulate in the bloodstream are generally divided into three types: white blood cells (leukocytes), red blood cells
|
Dave Astels
Dave Astels is a Software Consultant and advocate of Agile Software Development.
Astels has written on Extreme Programming and Test-driven development. Astels created the RSpec Behaviour-driven development framework along with Steven Baker and college radio station for the University of Miami. Broadcasting on a frequency of 90.5 MHz from Coral Gables, Florida. The Station has been in operation since 1967, providing South Florida with an alternative to commercial radio. WVUM aims to expose it's listeners to a variety of music ignored by other stations in the area. The station is often
|
Boris Alexeyevich Golitsyn
]]
The Galitzines, more correctly the Golitsyns (Russian: Голицын), are one of the largest and noblest princely houses of Russia. Since the extinction of the Korecki family in the 17th century, the Galitzines have claimed dynastic seniority in the House of Gedyminas.
Origins
The family descends from Yuriy Patrikeevich, a | |