:: wikimiki.org ::
| 1898 |
1898 Gebeure
- 12 Junie. Die Filippyne veklaar amptelik die onafhanklikheid van Spanje.
- 26 Desember - Pierre en Marie Curie kondig die ontdekking van 'n nuwe element aan, wat later radium genoem word.
- Aleister Crowley, bekend in okkultisme sluit aan by die Orde van die Goue Skemer
- In België word Nederlands naas Frans as ampstaal erken
Geboortes
Sterftes
- 15 Maart - Benjamin Woolfield Mountfort, argitek
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1898년
simple:1898
12 Junie12 Junie is die 163ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (164ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 202 dae.
Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:6月12日
ko:6월 12일
simple:June 12
th:12 มิถุนายน
Spanje
Die Koninkryk van Spanje is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar..
category:Spanje
category:Europa
fiu-vro:Hispaania
ja:スペイン
ko:에스파냐
ms:Sepanyol
simple:Spain
th:ประเทศสเปน
zh-min-nan:Se-pan-gâ
OkkultismeOkkultisme ondersoek die verborge, geheimsinnige en bonatuurlike aspekte van die lewe. Die okkult is oortuig daarvan dat 'n mens toegang het tot dieper kennis en insig as wat bereik kan word deur 'n gewone lewenservaring van die normale vyf sintuie. Okkultisme eksperimenteer met verskeie tegnieke om die bewussynsvlak van mense te verskuif sodat hierdie geheimsinnige aspekte as 'n realiteit ervaar kan word. Okkultisme eis dat dit skeinbaar moontlik is om toegang te verkry tot magte wat nog nie deur die Natuurwetenskap verklaar is nie. Die drie primêre benadering om toegang kry tot geheime magte in die okkult is: waarsêery, towerkrag en spiritisme
Hierdie sogenaamde insigte word gewoonlik bewaar in skole en word mondelings of deur middel van simboliek oorgedra van een generasie tot 'n volgende. Die insigte word gewoonlik oor 'n periode stelselmatig oorgedra aan 'n leerling wat begerig is om die insigte te bekom.
Baie okkultiese leerstelling het meer bekend geword tydens 'n oplewing in die sewentiger jare van die 20ste eeu. Die meeste okkultiese insigte kan nie verkry word deur bloot meer daaroor na te lees nie. Die okkultiese beginsel is dat die meeste van die insigte slegs verkry kan word in die ervaringsdimensie deur sekere oefeninge, gewoontes of handellinge.
In die verlede is baie mense al uitgebuit deur okkultiese bewegings wat later as vals beskou is. Okkultisme beslaan 'n wye verskeidenheid van weë en daar is geen waarborg dat indien 'n bepaalde pad geloop word die student by die beloofde eindbestemming gaan arriveer nie.
Sleutelfigure
- Levi Eliphas
- 1486 - 1535 :Cornelius Agrippa
- 1527 - 1608 :John Dee
- 1875 - 1947 :Aleister Crowley
- 1890 - 1946 :Dion Fortune
- George Ivanovitch Gurdjieff
Sien ook
- Geloofsstrominge en godsdiensfilosofieë
Kategorie:Paganisme
ja:オカルト
België
België (Nederlands: België, Frans: Belgique, Duits: Belgien) is 'n land in Wes-Europa, begrens deur Nederland, Duitsland, Luxemburg, Frankryk, en die Noordsee. België lê op 'n kulturele kruispad tussen die Germaanse Europa (met Nederlands sprekende mense in die noorde, die Vlaminge) en die Romaanse Europa (met Frans sprekende mense in die suide).
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van België
Politiek
Hoofartikel: Politiek van België
Geografie
Hoofartikel: Geografie van België
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van België
Demografie
Hoofartikel: Demografie van België
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van België
Sien ook
Category:België
Category:Lande in Europa
als:Belgien
fiu-vro:Belgiä
ja:ベルギー
ko:벨기에
ms:Belgium
simple:Belgium
th:ประเทศเบลเยียม
zh-min-nan:Belgien
Nederlands (taal)Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal wat deur omtrent 21 miljoen moedertaalsprekers in die wêreld gepraat word. Die totale aantal sprekers word geskat op omtrent 26 miljoen. Behalwe dat Nederlands die amptelike taal van Nederland is, is dit ook 'n amptelike taal in België (amptelike taal van die Belgiese deelstaat Vlaandere en naas Frans is Nederlands ook een van die twee amptelike tale in die Brusselse Hoofstedelike deelstaat). In Frans-Vlaandere, 'n klein gebied in die noorde van Frankryk, word deur sommige mense nog Nederlandse dialekte as omgangstaal gepraat. Party praat vir hierdie dialekte liewer oor Wes-Vlaams, wat ook in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere gepraat word. Ook Nedersaksies (in Noordoos-Nederland en die aangrensende gebied in Duitsland) en Limburgs (in die Nederlandse en Belgiese provinsies Limburg) word deesdae dikwels beskou as van die verskillende tale wat in Nederland gepraat word.
Verder is Nederlands die amptelike taal van die Suid-Amerikaanse land Suriname en die eiland Aruba en die Nederlandse Antille. Aruba en die Nederlandse Antille is dan ook Nederlandse kolonies. Omtrent 95% van die grammatika en woordeskat in Afrikaans is presies dieselfde in Nederlands of het sy oorsprong in Nederlands.
In Suidoos-Asië is kennis van die Nederlandse taal dikwels 'n voorvereiste vir die studie van die geskiedenis en die regswetenskappe van Indonesië. In Indonesië self is daar nog steeds heelwat ou mense wat Nederlands verstaan en/of kan praat.
In Noord-Amerika word teen die begin van die 20ste eeu nog wel Nederlands in 'n aantal dorpe gepraat; Nederlands dien dikwels as preektaal in die kerke, en daar verskyn ook Nederlandse koerante. Hierdie klein taalgemeenskappe is intussen verengels. Party van hierdie verengelste gemeenskappe -- soos in New Jersey en New York -- dateer van groepe mense wat in die sewentiende eeu soontoe getrek het (Bergen County, Ramapough) en hul dialekte het baie na Seeus (Zeeland se dialek) gelyk.
Nederlands is egter nog steeds die huistaal van klein groepe immigrante in Kanada, Australië, Nieu-Seeland en die VSA, soos in Michigan (Holland, Overisel) en Iowa (Pella), wat van die 19de eeu stam.
Taalgeskiedenis
VSA
Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal. Die oudste taalvorm is Oudnederfrankies of Wesfrankies, wat in die "lae lande" van die Frankiese Ryk ontwikkel, alhoewel die taal ook onder die invloed van Fries en Saksies kom. Met die uitbreiding van die Saliese of Wes-Franke na die gebied van die huidige Nederland en Vlaandere ontstaan reeds vanaf die vierde eeu 'n Germaanse taalgebied op Romeinse gebied, wat later met die verowering van Noord-Gallië (486) ook na die Romaanstalige gebiede van die suide uitgebrei word. Die kontak met die Wesfranke oefen 'n groot invloed op die ontwikkeling van die Noord-Franse taal, die langue d'oïl, uit en lei tot die taalkundige skeiding van die suide, wat met onder meer Oksitaans sy eie taalvorm en kultuur ontwikkel.
Die Indo-Europese taalwetenskap beskou Nederlands naas Nedersaksies en Oosnederduits as die westelike tak van die Nederduitse dialekgroep. Nederlands en die Nederduitse dialekte is nou verwant sodat sprekers van albei tale mekaar maklik kan verstaan. Nederduits is ook die taal waarin tydens die Tweede Vryheidsoorlog die politieke gesprekke tussen President Paulus "Oom" Kruger en die Duitse keiser Willem II plaasvind.
In die 17de eeu is daar nog steeds inheemse bronne wat Nederlands by die Duitse taalgebied reken. Alhoewel Nederlands aanvanklik net soos Nederduits ondanks die klankverskuiwing nog nou verwant is aan Hoogduits en die Nederlandse dialekte geleidelik oorgaan na Nederduitse, is daar besondere omstandighede wat verseker dat Nederlands as 'n eie taalvorm kan ontwikkel.
Anders as die yl bevolkte Nederduitse vlaktes is Nederland en veral Vlaandere reeds vanaf die middeleeue digbevolkte gebiede met 'n groot verstedelikte bevolking en 'n ryk kulturele lewe en literatuur in die landstaal. Daar is minder kontak met die Hoogduitse taalgebied, aangesien die suidelike Nederlande (Vlaandere) al vroeg hul eie identiteit en kultuur ontwikkel en na die noorde uitbrei. Ook die vryheidsoorlog teen die Spanjaarde en die afsonderlike godsdienstige ontwikkeling deur die uitbreiding van die calvinisme in die noorde skep 'n klimaat wat die vorming van 'n eie nasionale bewussyn bevorder.
Die oudste Nederlandse grammatika, die Twe-Spraack dateer uit die 16e eeu. Hierdie boek is 'n aanset om die volkstaal te ontwikkel tot 'n standaardtaal. Begin 17e eeu word 'n vertaling van die bybel na Nederlands begin. Hierdie vertaling is in 1635 gereed en omdat dit 'n boek is wat in die hele taalgebied versprei het, het dit taalkundig 'n belangrike invloed gehad op die standaardtaal; baie woorde en uitdrukkinge wat vandag in die standaardtaal aanwesig is, is oorspronklik afkomstig uit die Statenbybel.
Die huidige Nederlandse standaardtaal berus op die Nederduitse skryftaal van die 17de eeu, waarby die woordeskat geleidelik met Brabantse en Hollandse vorme uitgebou is. 'n Ouer taalvorm is die verkeerstaal van die Hanse, wat vir die handel en wetenskap ontwikkel is en net soos in Noord-Duitsland ook eeue lank in Antwerpen, Brugge en Holland gebruik word.
In teenstelling met die huidige Hoogduits bewaar Nederlands talle Ou-Duitse woordvorme soos oorlog, lenen, kiezen (vergelyk Duits Kurfürst en auserkoren) en verbazen. Nederlands is nie deur die Hoogduitse klankverskuiwing beïnvloed nie, waarby byvoorbeeld "t" tot "ss" en "z", "p" tot "f" en "pf" en "k" tot "ch" ontwikkel: Vergelyk Nederlands water met Duits Wasser, zout met Salz, kopen met kaufen, paard met Pferd en zoeken met suchen. Nederlands ondergaan ook party eie veranderings. In woorde soos zout (sout) het -al- of -ol- na -ou- verander.
Aan die begin van die 19e eeu word begin met die standardisering van die spelling; die eerste spelling wat in groot gebruik raak is die spelling van Siegenbeek. Die spelling word nog verskeie male aangepas, waarna gestandardiseer word op die spelling van De Vries en Te Winkel, in 1864 in België en in 1883 in Nederland. Die spelling van De Vries en Te Winkel blyk dusdanig bruikbaar dat, alhoewel daar enkele moderniseringe was, hy vandag nog altyd gebruik word. Ook in die Afrikaanse spelling is nog baie elemente uit die spelling van De Vries & Te Winkel aanwesig.
Danksy die kontak met die Franse taalgebied is daar vroeër 'n groot aantal woorde uit Frans ontleen, waarby die Franse taal nog steeds 'n invloed op die Nederlands van Vlaandere uitoefen. Die wedersydse beïnvloeding tussen Frans en Nederlands kan byvoorbeel gesien word in 'n woord soos mitrailleur; hierdie Franse leenwoord het as basis die Franse mitraille, wat op sy beurt afkomstig is uit die Germaanse woord maitan, wat binne Nederlands geëvolueer het tot mijt. Vandag kom die meeste leenwoorde in Nederlands uit die Engelse taal.
Die struktuur van die Nederlandse taal stem grotendeels ooreen met Nederduits, alhoewel die grammatika geleidelik vereenvoudig is. Die sinsbou is feitlik onveranderd.
Taalkundige terme
In die Middeleeue word die Nederlandse taal meesal Duuts of Diets genoem, wat eintlik "volkstaal" beteken ('diet' = volk) en ter onderskeiding van die Latynse taal van die kerk en die Frans van die adel dien. In sy gediftongeerde vorm Duits word hierdie term nog in die 17de eeu gebruik; later word na die Germaanse taal van die Nederlande as Nederduits verwys, in teenstelling met Opperduits (die Hoogduitse taal in Duitsland). Nederduits is vandag net die taalkundige term vir die dialekte van Noord-Duitsland, wat nie aan die Hoogduitse klankverskuiwing deelgeneem het nie. Die Engelse benaming vir Nederlands, Dutch, en ook die term "Nederduits" of "Nederduitch" in die name van die drie Afrikaanse susterkerke van Suid-Afrika, herinner nog aan die ou benaming.
Eksterne skakels
- [http://en.wikibooks.org/wiki/Dutch Learning the Dutch language] (van Wikiboeke)
- [http://www.majstro.com/Web/Majstro/taleninfo/afr_nl.php Nederlands-Afrikaans-Nederlandse woordeboek]
- [http://roepstem2.tripod.com/snaaks.html Groot Afrikaans-Nederlandse woordelys]
category:natuurlike taal
ja:オランダ語
nb:Nederlandsk språk
15 MaartMaart 15 is die 74ste dag van die jaar in die Gregoriese Kalender (75ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 291 dae in die jaar.
Gebeure
Geboortes
Sterftes
Vakansie dae
----
Sien Ook:
Maart 14 - Maart 16 - Februarie 15 - April 15 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember
Kategorie:Datum
ja:3月15日
ko:3월 15일
simple:March 15
th:15 มีนาคม
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
18de eeuDie Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland.
Eeue
Kategorie:18de eeu
ja:18世紀
ko:18세기
20ste eeuEeue:
Kategorie:20ste eeu
ja:20世紀
ko:20세기
simple:20th century
1895 Gebeure
- 28 Desember - Geskiedenis van die rolprent: Die Lumière broers vertoon vir die eerste keer bewegende prente aan 'n betalende gehoor.
- Roentgen ontdek X-strale
Geboortes
Sterftes
- Théodore Hersart de la Villemarqué (1815-1895), Bretonse skrywer
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1895년
simple:1895
1896 Gebeure
- Cecil Rhodes tree uit as Eerste Minister ná 'n skandaal oor die "Jameson Raid" in Transvaal deur sy vriend, Dr. Leander Starr Jameson.
- Henri Becquerel ontdek Radio-aktiwiteit
Geboortes
- 30 Mei - Howard Hawks, Amerikaanse rolprentregisseur († 27 Desember 1977)
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1896년
simple:1896
1897 Gebeure
- Thomson ontdek die elektron, die elementêre partikel wat elektriese stroom in stroombane dra.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1897년
1900thumb
Gebeure
- 23 Januarie - Die slag van Spioenkop begin.
- 13 Maart Britse magte neem die stad Bloemfontein oor.
- Olimpiese Spele in Parys
Geboortes
- 29 Junie - Antoine de Saint-Exupéry, Franse skrywer en vlieënier († 31 Julie 1944)
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ja:1900年
ko:1900년
simple:1900
th:พ.ศ. 2443
Kategorie:19de eeuKategorie:Eeue
ja:Category:19世紀
Chavanne
Cumuna francisi cu stu nomu:
- Chavanne (Haute-Saône)
- Chavanne (Savoia)
darmowe mp3 samsung true tone szkolne katalog jednorki bandyta
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Малисити
Малиситите (известни още като воластокиики, а на френски като Étchemins и Malécites) са индианско племе, населяващо долината на река Сейнт
|
|
Пасамакоди
Пасамакодите (Passamaquoddy) са индианско племе в североизточната част на Северна Америка и най-вече в Мейн (2500 души) и САЩ. Неговият бизнес и културен център е Бостън, както и градът с най-голямо население в тази област.
Щати
Нова Англия се състои от следните щати:
-
|
|
|