Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1922

1922

Geburee


-

Geboortes


-

Sterftes


- Christiaan De Wet ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1919192019211922192319241925
Kategorie:20ste eeu ja:1922年 ko:1922년 simple:1922 th:พ.ศ. 2465

Generaal Christiaan De Wet

Christiaan Rudolf De Wet (1854-1922) was 'n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Christiaan de Wet is te Leeukop naby Smithfield in die Oranje Vrystaat gebore op die 7de Oktober 1854.

Vroeë lewe

Hy het grootgeword op sy pa se plaas, Nuwejaarsfontein, naby Dewetsdorp. Hy het op negentienjarige ouderdom in die huwelik getree met Cornelia Margaretha Kruger en saam het hulle 'n kroos van 16 gehad. Tydens die anneksasie van Transvaal in 1877 deur Brittanje het hy na die Vredefort distrik in die Oranje Vrystaat verhuis en daarna na Weltevreden naby Koppies en toe weer daarna in 1880 na Rietfontein in die Heidelberg distrik in Transvaal.

Die Eerste Vryheidsoorlog en nadraai

De Wet was sewe-en-twintig jaar oud met die uitbreek van die Eerste Vryheidsoorlog in 1880. Hy het saam met die Heidelberg Kommando geveg en deelgeneem aan die Slag van Laingsnek, hy het sy dapperheid getoon by Ingogo en met die bestorming van Majuba vroeg in 1881. Na die oorlog en die herstel van Transvaal se onafhanklikheid is hy tot veldkornet verkies. In 1882 het die gesin weer verhuis na die plaas Suikerboskop in die Lydenburg distrik. In 1885 is hy tot die Transvaalse Volksraad verkies. Hy het egter slegs 'n enkele sitting bygewoon aangesien die gesin daarna weer teruggetrek het na die Oranje Vrystaat. In 1896 het hy vir die soveelste maal getrek na die plaas Rooipoort in die Heilbron distrik. In 1889 is hy tot die Vrystaatse Volksraad verkies waar hy die Bowe Modderrivier kiesafdeling verteenwoordig het in 1898.

Tweede Vryheidsoorlog

De Wet was vyf-en-veertig met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog in 1899. Op die 2de Oktober 1899 is De Wet en sy oudste seun, Kotie, as gewone burgers opgeroep na die Heilbron kommando. De Wet se seuns, Izak en Christiaan het hulself as vrywilligers aangesluit en so het dit gebeur dat die vier hulself vir diens aangemeld het onder Kommandant Lukas Steenkamp.

Guerrilla fase

In Maart en April van 1900 het De Wet 'n offensief van stapel gestuur wat 'n herlewing in die Boere se stryd ingelui het. Hy het 'n legende geword met sy guerilla-aanvalle in die suidooste van die land.

Vredesonderhandelinge

'n Konferensie van sestig afgevaardigdes uit die Transvaal en die Vrystaat is op die 15de Mei in Vereniging gehou waar die Boereleiers beraadslaag het oor die Britse voorwaardes vir oorgawe. De Wet het as President van die Vrystaat waargeneem in plek van die President Steyn wat siek was op daardie stadium. De Wet wou die stryd voortvoer tot die bitter einde.

Na die oorlog

De Wet het met sy gesin na sy geruïneerde plaas, Rooipoort teruggekeer. In Julie van 1902 het hy sy vrou en kinders in 'n tent op die plaas agtergelaat en saam met Generaal Louis Botha en Generaal De la Rey na Europa vertrek om fondse te gaan insamel vir die weduwees en weeskinders wat deur die oorlog verarm is. Aan boord van die skip het Eerwaarde J D Kestell hom bygestaan met die skryf van sy gedenkskrif of memoires getiteld, De Strijd Tusschen Boer en Brit (wat dan ook later in Engels as die Three Years War gepubliseer is). Die boek het groot sukses behaal en is later in ses ander tale vertaal. Met sy terugkeer het De Wet 'n belangrike rol gespeel in die beweging om Milnerisme in die Vrystaat te beveg. Hierdie pogings het gelei tot die ontstaan van die Orangia Unie in 1906. Toe daar in 1907 aan die "Oranje rivier soewereiniteit" selfbestuur toegestaan is, is De Wet verkies tot lid vir Vredefort en is hy aangestel as Abraham Fischer se minister van Landbou. Hy was 'n afgevaardigde by die Nasionale Konvensie van 1908-09, waar daar beraadslaag is oor die nuwe grondwet vir die Unie van Suid-Afrika. Hy het uit die politiek getree na die totstandkoming van die Unie in 1910 en te Allanvale naby Memel gaan woon waar hy genomineer is om op die Unieverdedigingsraad te dien. Sy vurige persoonlikheid het na vore getree toe dié stoere ondersteuner van Hertzog sy bekende mishoop-toespraak in Pretoria op die 28ste Desember 1912 gemaak het. Die daaropvolgende jaar het hy by die verdedigingsraad bedank. In 1914 toe De Wet en Hertzog die Nasionale Party gestig het, was daar 'n groeiende tweespalt onder Afrikanergeledere.

Die weerstandsbeweging

In die middel van Augustus 1914 het 'n aantal prominente Boereleiers (Generaal de la Rey, Luitenant-Kolonel 'Manie' Maritz, Generaal Beyers, Generaal Kemp en Generaal De Wet) saamgesweer om 'n staatsgreep uit te oefen. Hulle was gekant teen die deelname van Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog en het ook 'n geleentheid gesien om weer onafhanklikheid te verkry. Na 'n insident te Langlaagte waar Generaal de la Rey doodgeskiet is het die rebellie in volle swang gekom en het De Wet 'n aantal dorpe ingeval en eiendom in beslag geneem in die Noordoos-Vrystaat. De Wet se seun, Danie, is saam met verskeie ander rebelle tydens 'n skermutseling te Allemanskraal gedood. Generaal Louis Botha se regeringstroepe het die rebellie baie vinnig onderdruk, De Wet het egter ontsnap en met 'n handjievol volgelinge na die Kalahari uitgewyk in 'n poging om by Manie Maritz in Suidwes-Afrika aan te sluit. De Wet is op die 30ste November 1914 op die Waterbury plaas naby Vryburg in hegtenis geneem. De Wet is 'n vonnis van ses jaar en 'n boete van 2 000 pond opgelê wat 'n baie ligte vonnis was. Na ses maande in die tronk is hy begenadig en vrygelaat. Kort na sy vrylating het De Wet sy plaas, Allanvale, verkoop en naby Edenburg gaan woon. Daarna het hy vir die laaste maal na die plaas Klipfontein naby Dewetsdorp verhuis. De Wet is op 3 Februarie 1922 op sy plaas oorlede en langs President Steyn en Emily Hobhouse aan die voet van die vrouemonument begrawe. In dié jaar het die beeldhouer Mendes da Costa in opdrag van die Nederlandse familie, Kröller-Möller, 'n groot standbeeld ter nagedagtenis aan hom in Nederland opgerig, wat nou in die nasionale park 'De Hoge Veluwe' staan. Tydens die herdenking van sy 100ste verjaarsdag is, in Suid-Afrika, 'n brons standbeeld deur Coert Steynberg van De Wet op 'n perd by die Raadsaal in Bloemfontein onthul.

Sien Ook


- [http://www.pinetreeweb.com/dewet-chapter-01.htm Die engelse vertaling Three Years War van Generaal De Wet se boek in Hooghollands De Strijd Tusschen Boer en Brit.]
- [http://www.pinetreeweb.com/perspectives.htm Pinetreeweb]] - werf met Christiaan de Wet en Sir Arthur Conan Doyle se boeke oor die Tweede Vryheidsoorlog.

Verwysings


- [http://www.sahistory.org.za/pages/people/deWet-c.htm Sahistory.org artikel oor De Wet]
- [http://roepstem.tripod.com/wet.html De Wetmonument in Nederland, met biografie] Category:Mense


Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Eeue

Kategorie:Eeue

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

20ste eeu

Eeue:
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910
1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920
1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970
1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980
1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000
Kategorie:20ste eeu ja:20世紀 ko:20세기 simple:20th century

1919

Gebeure


- Stigting van die Bauhaus in Weimar (Duitsland)

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1916191719181919192019211922
Kategorie:20ste eeu ja:1919年 ko:1919년 simple:1919 th:พ.ศ. 2462

1921

Gebeure


- 23 Mei - Onluste in Egipte

Geboortes


-

Sterftes


- 16 Desember - Charles-Camille Saint-Saëns, Franse klassieke komponis (
- 9 Oktober 1835) ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1918191919201921192219231924
Kategorie:20ste eeu ja:1921年 ko:1921년 simple:1921 th:พ.ศ. 2464

1923

Gebeure


- Hiperinflasie in Duitsland
- Stigting van die Suid-Afrikaanse Elektrisiteitsvoorsieningskommissie (Evkom/Eskom)

Geboortes


-

Sterftes


- 28 Desember: Alexandre Gustave Eiffel, Franse ingenieur ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1920192119221923192419251926
Kategorie:20ste eeu ja:1923年 ko:1923년 simple:1923 th:พ.ศ. 2466

1924

Gebeure


- 3 Januarie Die antieke graf van die Egiptiese Farao Toetankamen word ontdek deur Howard Carter
- Professor Raymond Dart vind die oeroue skedel van die sogenaamde Taungkind naby Taung in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1921192219231924192519261927
Kategorie:20ste eeu ja:1924年 ko:1924년 simple:1924 th:พ.ศ. 2467

1925

Gebeure

Fisika


- Heisenberg en Schrödinger formuleer kwantum meganika

Geboortes


- Alfred Baphethuxolo Nzo- ANC politikus

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1922192319241925192619271928
Kategorie:20ste eeu ja:1925年 ko:1925년 simple:1925 th:พ.ศ. 2468

Kategorie:20ste eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:20世紀

Seabrook Farms

Seabrook Farms is a census-designated place located within Upper Deerfield Township in Cumberland County, New Jersey. As of the United States 2000 Census, the CDP had a total population of 1,719.

Geography

Seabrook Farms is located at 39°30'4" North, 75°13'14" West (39.501103, -75.220436). According to the United States Census Bureau, the CDP has a total area of 5.6 km² (2.2 mi²). 5.6 km² (2.2 mi²) of it is land and none of it is covered by water.

Demographics

As of the census of 2000, there are 1,719 people, 582 households, and 451 families residing in the CDP. The population density is 304.5/km² (788.8/mi²). There are 607 housing units at an average density of 107.5/km² (278.5/mi²). The racial makeup of the CDP is 33.86% White, 54.22% African American, 0.76% Native American, 2.04% Asian, 0.06% Pacific Islander, 6.52% from other races, and 2.56% from two or more races. 12.91% of the population are Hispanic or Latino of any race. There are 582 households out of which 55.3% have children under the age of 18 living with them, 29.7% are married couples living together, 41.4% have a female householder with no husband present, and 22.5% are non-families. 19.8% of all households are made up of individuals and 8.4% have someone living alone who is 65 years of age or older. The average household size is 2.95 and the average family size is 3.33. In the CDP the population is spread out with 42.8% under the age of 18, 10.1% from 18 to 24, 26.2% from 25 to 44, 14.9% from 45 to 64, and 6.1% who are 65 years of age or older. The median age is 23 years. For every 100 females there are 85.2 males. For every 100 females age 18 and over, there are 67.5 males. The median income for a household in the CDP is $16,558, and the median income for a family is $22,500. Males have a median income of $24,479 versus $24,643 for females. The per capita income for the CDP is $12,499. 34.3% of the population and 28.3% of families are below the poverty line. Out of the total population, 42.2% of those under the age of 18 and 16.8% of those 65 and older are living below the poverty line.

External links

Category:Cumberland County, New Jersey Category:Census-designated places in New Jersey

Baby names konsultant slubny jastrzbia gra pensjonat hotels in Krakow prace magisterskie










































:: RELATED NEWS ::
Reinhold Messner
Reinhold Messner nato a Bressanone il 17 settembre 1944 è un noto alpinista italiano della provincia dell'Alto-Adige-Südtirol, autore di molti libri e dal 1999 al 2004 Membro del Parlamento Europeo eletto come indipendente nella lista dei Verdi
Serge Koussevitzky
Sergei Aleksandrovich Koussevitzky (26 luglio 1874 - 4 giugno 1951), meglio conosciuto come Serge, è stato un contrabbassista e direttore d'orchestra russo. Koussevitzky, Serge rito funebre. In tutte le epoche e in tutte le civiltà è sempre stato vivo il culto dei morti; la comunità ha sempre sentito il bisogno di rendere omaggio ai propri defunti.

Etnologia

Tipi di sepoltura

Esistono diverse tipologie di sepoltura, che possono essere raggruppate in:
- abbandono
- immersione
- sopraelevazione
- seppellimento
- ignizione
- mummificazione


Wilhelm Wundt
Wilhelm Maximilian Wundt (Mannheim-Neckarau, Germania, 16 agosto 1832 - Lipsia, Germania, 31 agosto 1920), è divenuto per la storia della psicologia "il padre fondatore" (