:: wikimiki.org ::
| 1930 |
1930 Gebeure
- 5 April - Gandhi breek die Britse wet deur sout te maak
- 22 April - Die Verenigde Koninkryk, Japan en die VSA teken die Londense Vlootverdrag om die duikbootoorlog te reguleer.
- Die stemreg word aan blanke vroue in Suid-Afrika toegestaan
Geboortes
- 3 April Helmut Kohl, politikus, Duitse kanselier (1982-1998)
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1930年
ko:1930년
simple:1930
5 April5 April is die 95ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (96ste in skrikkeljare). Daar volg nog 270 dae in die jaar.
Gebeure
- 1242 - Russiese magte weer 'n aanval van die Germaanse ridders af op die Chudskoye meer.
- 1614 - In Virginië, Amerika, trou Pocahontas Engelse kolonis John Rolfe.
- 1621 - Die Mayflower vaar vanaf Plymouth terug na Groot Brittanje.
- 1654 - Die eerste Anglo-Nederlandse oorlog word beëindig met die 1654 verdrag van Westminster.
- 1930 - Gandhi breek die Britse wet deur sout te maak.
- 1955 - Winston Churchill bedank sy pos as eerste minister van die Verenigde Koninkryk.
- 1973 - Pierre Messmer word Eerste Minister van Frankryk
- 1976 - In die People's Republic of China, lei die April Fifth Movement tot die Tiananmen insident
- 1998 - Die Akashi Kaikyo brug, die grootse swaaibrug in die wêreld, wat Shikoku met Honshu verbind, word geopen.
- 1999 - Twee Libiese verdagtes van die Pan Am vlug 103 ontploffing in 1988, word oorhandig vir 'n verhoor in Nederland.
Geboortes
- 1479 - Guru Amar Das, Derde Sikh Guru
- 1588 - Thomas Hobbes, Engelse filisoof (d. 1679)
- 1827 - Joseph Lister chirurg (d. 1912).
- 1856 - Booker T. Washington
- 1900 - Spencer Tracy, akteur (d. 1967)
- 1908 - Bette Davis, aktrise (d. 1989)
- 1908 - Herbert von Karajan, Oostenrykse dirigent (d. 1989)
- 1916 - Gregory Peck, akteur (d. 2003)
- 1922 - Gale Storm, sangeres/aktrise
- 1923 - Nguyen Van Thieu, Suid-Viëtnamese president
- 1937 - Colin Powell, generaal.
Sterftes
- 1697 - Koning Charles XI van Swede (b. 1655)
- 1964 - Generaal Douglas MacArthur
- 1967 - Hermann Joseph Muller genetikus (1890).
- 1970 - Alfred Henry Sturtevant genetikus (1891).
- 1975 - Chiang Kai-shek, Kuomintang leier
- 1976 - Howard Hughes, flugpionier, filmregisseur
- 1982 - Abe Fortas
- 1991 - Sonny Carter, ruimtevaarder
- 1991 - Davis Love, Sr., gholfspeler
- 1994 - Kurt Cobain, musikant
- 2002 - Layne Staley, musikant
Vakansiedae
----
Sien ook:
Kategorie:Datum
ja:4月5日
ko:4월 5일
simple:April 5
th:5 เมษายน
Verenigde Koninkryk
Die Verenigde Koningkryk van Groot Brittanje en Noord-Ierland is 'n staat bestaande uit die nasies van Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland, ook bekend as die Verenigde Koninkryk (VK, en:UK). Dit is geleë noord van die noord-westelike kus van die Europese vasteland, omring deur die Noordsee, die Engelse Kanaal en die Atlantiese Oseaan.
Die woord Brittanje word soms gebruik om te verwys na die Verenigde Koninkryk.
Geskiedenis
Politiek
Geografie
Atlantiese Oseaan
Ekonomie
Mense
Kultuur
- Lys van stede in die Verenigde Koninkryk
Sport
Eksterne skakels
- [http://www.bbc.co.uk/history/state/nations/ BBC Nations] History of the nations within the UK
- [http://www.bbc.co.uk British Broadcasting Corporation (BBC)]
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/uk.html CIA World Factbook: UK]
- [http://www.direct.gov.uk Gateway to UK governmental services and websites]
- [http://www.walkingtree.com/ Mercator's Atlas] Maps of Cornwall & Wales ("Cornewallia & Wallia"), Ireland ("Irlandia"), Scotland ("Scotia") and England ("Anglia") circa 1564.
- [http://www.number-10.gov.uk Number 10 Downing Street]
- [http://www.statistics.gov.uk Office of National Statistics]
- [http://www.opsi.gov.uk Office of Public Sector Information] Source for all UK legislation 1987-present (successor to Her Majesty's Stationery Office)
- [http://www.macs.hw.ac.uk/britishisles/ The British Isles] Independent view of the UK
- [http://www.royal.gov.uk The British Monarchy]
- [http://www.parliament.uk/ The United Kingdom Parliament]
- [http://www.statistics.gov.uk/StatBase/Product.asp?vlnk=5703&Pos=&ColRank=1&Rank=272 UK 2004 Factbook]
- [http://www.ukcities.co.uk UK Cities] lists a variety of useful resources for every city in the UK
- [http://www.justuk.org UK travel guide] United Kingdom for travellers
- [http://www.world66.com/europe/unitedkingdom World66 Guide to United Kingdom] A travel guide written by its users.
- [http://www.multimap.co.uk www.multimap.co.uk] provides online maps and aerial photographs of the UK
- [http://www.streetmap.co.uk www.streetmap.co.uk] alternative to multimap
- [http://www.upmystreet.com www.upmystreet.com] detailed localised information about places in the United Kingdom
Sien ook
Kategorie:Verenigde Koninkryk
Kategorie:Lande in Europa
ja:イギリス
ko:영국
ms:United Kingdom
simple:United Kingdom
th:สหราชอาณาจักร
zh-min-nan:Liân-ha̍p Ông-kok
VSADie Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n marinegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van autonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State
Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die Kapitalistiese model en word gekenmerk deur 'n konstante groei, lae werksloosheid en inflasie, 'n groot begrotings tekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wereld. Verskeie ander lande het hulle geld eenhede gekoppel aan die dollar, of gebruik dit selfs as 'n geldeenheid. Die V.S. effekte beurs word beskou as 'n aanduiding van die wereld ekonomie.
Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. industrië vervaardig motorkarre, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is diens industrië, en omtrent 'n driekwart van die V.S. inwonders werk in hierdie sektor.
Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State
Met die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wiselende landskap: gematigde woudland op die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kus areas wes van die Rocky Mountains en reenwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.
Vakansiedae
Notas
# Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die amerikas gesien as onakkuraat en beledegend, maar is algemeen en word elders aanvaar.
category:Verenigde State
ja:アメリカ合衆国
ko:미국
ms:Amerika Syarikat
nb:Amerikas forente stater
simple:United States
th:สหรัฐอเมริกา
zh-min-nan:Bí-kok
Duikboot'n Duikboot is 'n watervoertuig wat spesifiek ontwerp is om onder water te vaar. Duikbote word gebruik om onder-water-navorsing te doen en om dieper onder die water te werk as wat mense kan duik. Sulke gebruike sluit eksplorasie in en die terugbring van voorwerpe wat gesink het. Die meeste groot vlote gebruik duikbote vir militêre doeleindes.
Die Engelsman, William Bourn het in 1580 die eerste beskrywing van 'n duikboot gepubliseer. Die eerste werkende duikboot is in 1623 ontwerp vir James 1 van Engeland deur die Hollander Cornelius Drebbel. Volgens berigte was die duikboot 'n omgekeerde roeiboot met twaalf roeiers wat langs die Teemsrivier af beweeg het. Daar is egter geen aanvaarde verduidelikings van hoe die boot werklik gewerk het nie.
Die eerste duikbote is gebruik om navorsing te doen onder die water. Daar is egter gou gesien dat duikbote geweldige voordele inhou op militêre gebied. Die eerste militêre duikboot is die Skilpad ("Turtle") genoem. Die Turtle het plek gehad vir een persoon en moes met die hand bestuur word. Die geskiedenis van duikbote is deurspek met verhale van duikbote wat gesink of verdwyn het.
Sommige moderne duikbote is kerngedrewe, kan baie diep duik en kan maande lank onder die water bly.
3 April3 April is die 93ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (94ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 272 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 1885 - Gottlieb Daimler verkry 'n Duitse patent vir sy motorontwerp.
- 1922 - Joseph Stalin volg Lenin op as leier van die Sowjet-Unie.
- 1941 - Hongaarse en Nazi troepe masjeer Yugoslavië binne.
- 1948 President Harry Truman teken die Marshall-plan wat $5 biljoen toestaan vir hulp aan 16 lande.
- 1968 - Elvis Presley sing "Heartbreak Hotel" op die Milton Berle Show met ongeveer 25% van die Verenigde Staate se populasie wat toekyk.
- 1968 - Simon en Garfunkel stel die album Bookends vry.
- 1968 - Martin Luther King Jr. gee sy "mountaintop" toespraak.
- 1975 - Bobby Fischer weier om teen Anatoly Karpov te speel, en verloor so sy skaaktitel.
- 1986 - IBM lewer die eerste skootrekenaar, die PC Convertible.
Geboortes
- 1783 - Washington Irving, skrywer (1859).
- 1822 - Edward Everett Hale, skrywer (1909).
- 1823 - William Marcy Tweed, politikus (1878).
- 1898 - George Jessel, komediant (1981).
- 1904 - Sally Rand, danser (d. 1979)
- 1907 - Iron Eyes Cody, akteur (d. 1999)
- 1924 - Doris Day, akteur.
- 1924 - Marlon Brando, akteur.
- 1925 - Tony Benn, politikus.
- 1926 - Gus Grissom, ruimtevaarder (1967).
- 1930 - Helmut Kohl, politikus, Duitse kanselier.
- 1934 - Jane Goodall, dierkundige.
- 1942 - Marsha Mason, aktrise
- 1942 - Wayne Newton, sanger
- 1944 - Tony Orlando, musikant
- 1949 - Richard Thompson, musikant
- 1958 - Alec Baldwin, akteur.
- 1959 - David Hyde Pierce, akteur.
- 1961 - Eddie Murphy, akteur en komediant.
- 1962 - Mike Ness, musikant ("Social Distortion")
- 1968 - Sebastian Bach, musikant ("Skid Row")
- 1969 - Paul E.M. Phillips, wetenskaplike
Sterftes
- 1287 - Pous Honorius IV
- 1859 - Washington Irving, skrywer.
- 1868 - Franz Berwald, komponis
- 1882 - Jesse James
- 1897 - Johannes Brahms, komponis.
- 1932 - Wilhelm Ostwald, chemikus.
- 1950 - Kurt Weill, komponis.
- 1986 - Richard Manuel, musikant ("The Band")
- 1988 - Milt Caniff, spotprenttekenaar.
- 1990 - Sarah Vaughn, sanger.
- 1991 - Graham Greene, skrywer.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Hierdie dag in die geskiedenis: 2 April 3 April 4 April
Kategorie:Datum
ja:4月3日
ko:4월 3일
simple:April 3
th:3 เมษายน
1982Gebeure
- 04-02 Argentinië val die Britse Falkland eilande aan.
- 04-25 Israel voltooi onttrekking uit die Sinai per die "Camp David accords".
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1982
ja:1982年
ko:1982년
simple:1982
th:พ.ศ. 2525
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
Eeue
Kategorie:Eeue
19de eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
21ste eeuDie begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan.
Eeue
Kategorie:21ste eeu
ja:21世紀
ko:21세기
simple:21st century
1927 Geburee
-
Geboortes
-
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1927年
ko:1927년
simple:1927
th:พ.ศ. 2470
1928 Gebeure
- Stigting van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie (YSKOR)
- Ludwig von Bertalanffy 'n Hongaaarse bioloog stel die algemene stelselteorie voor as alternatiewe wetenskaplike benadering
- Bloch skep die kwantum meganiese beskrywing van die gedrag van elektrone in kristalstrukture.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1928年
ko:1928년
simple:1928
th:พ.ศ. 2471
1931Gebeure
- 04-14 Die Cortes, die parlement in Madrid, kondig die tweede Spaanse republiek aan.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1931年
ko:1931년
simple:1931
1932 Gebeure
- 27 Januarie - Marjorie Hingle word in 'n Johannesburgse tussenverkiesig die eerste vrou wat in Suid-Afrika stem.
- 28 Januarie -Japanse troepe beset Shanghai in China.
- 24 Junie - 'n Militêre staatsgreep beëindig die mag van die koning van Siam (Thailand).
- Chadwick ontdek neutrone, die neutrale boustene van die kern van 'n atoom.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1932年
ko:1932년
simple:1932
th:พ.ศ. 2475
Kategorie:20ste eeuKategorie:Eeue
ja:Category:20世紀
1670 v. Chr.
----
Das 17. Jahrhundert v. Chr. begann am 1. Januar 1700 v. Chr. und endete am 31. Dezember 1601 v. Chr..
Zeitalter/Epoche
Ereignisse/Entwicklungen
- ca. 1700 v. Chr.: Schweres Erdbeben auf Kreta, bei dem sämtliche bekannte Zentren zerstört werden. Ende der "Altpalastzeit" und Beginn der "Neupalastzeit" mit Wiederaufbau der Zentren.
- um 1648 v. Chr.: Mit dem Eindringen der Hyksos in das Nildelta beginnt in Ägypten die Zweite Zwischenzeit.
- 1645 v. Chr.: Laut Eiskerndatierung von Grönländischem Eis fand in diesem Jahr ein immenser Vulkanausbruch statt, den man in Korrelation mit der Eruption auf Santorini (Thera) in Verbindung bringt.
- 1628 v. Chr.: Gewaltiges, Klimawirksames Ereignis, das auch mit dem Vulkanausbruch auf der griechischen Insel Thera in Zusammenhang gebracht wird.
- 2. Hälfte 17. Jh. v. Chr.: Erste reich ausgestattete Schachtgräber in der Argolis, Griechenland. Damit Beginn der Mykenischen Kultur.
Persönlichkeiten
Gestorben
- 1686 v. Chr. - Hammurapi, König von Babylon und König von Sumer und Akkad ( - 1728 v. Chr.)
Erfindungen und Entdeckungen
- In Kreta wurde 1908 der rätselhafte Diskos von Phaistos ausgegraben. Dieser wird auf das 17. Jhd. v. Chr. datiert und beinhaltet damit den ältesten Text, der mittels Stempeln gedruckt wurde.
00-17
ja:紀元前17世紀
Stockholm hotel Zamwienia publiczne hotel a Venezia WARSAW HOTELS Reklama
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Milpitas Unified School District
The Milpitas Unified School District operates nine elementary schools (K-6), two junior high schools (7-8), and three high schools (9-12) in Milpitas, California, USA. The district has 438 teachers (FTEs) serving 9516 students.
All of Milpitas' elementary schools ar
|
TD Mischke
Tom "T.D." Mischke (born September 19, 1962) is a radio talk show host at the St. Paul, Minnesota Hubbard Broadcasting station AM 1500 KSTP. He hosts the Mischke Broadcast, an
|
Community of christ
Community of Christ, previously known as the Reorganized Church of Jesus Christ of Latter Day Saints or RLDS church is a branch of Mormon Restorationism, and is the second largest denomination of the Latter Day Saint movement. Based in Independence, Missouri, the faith shares its origins with
Tom "T.D." Mischke (born September 19, 1962) is a radio talk show host at the St. Paul, Minnesota Hubbard Broadcasting station AM 1500 KSTP. He hosts the Mischke Broadcast, an
|
Laurentian River System (Ontario)
The Laurentian River System is an ancient river in southern Ontario, Canada. The river predates the recent ice ages. The river valley was filled with glacial debris. Water still flows down this old valley -- underground. The source of the aquifer is thought to be near Georgian Bay, approximately 200 km away.
In 2003 Toronto city workers discovered deep, powerful artesian
|
Harmon Kardon
harman/kardon, a division of Harman International Industries (NYSE: HAR), is a leading manufacturer of home and car audio equipment.
Founded in 1953 by Dr. Sidney Harman and Bernard Kardon, two men with a deep interest in both music and the arts, the company helped create the high-fidelity audio industry. Their first product was an FM tuner. One yea
|
Hair dyeing
Hair coloring products generally fall into four categories: temporary, semipermanent, deposit only/demi, and permanent. All these hair color products, except for temporary color, require a patch test before application to determine if the client is allergic to the product.
"Hair lightening," often referred to as "bleaching" or "decolorizing," is a chemical process involving the diffusion of the natural color pigment or artificial color from the hair. This process is central to both permanent hair color
|
|
Mound City Group
Mound City is a group of 23 earthen mounds constructed by the people of the Hopewell culture, an ancient tribe of Native American Mound Builders. The group is located on the present day US Highway 104, approximately 4 miles north of the city of Chillicothe, Ohio. The US
|
|