Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1935

1935

Gebeure


- 22 Maart - Die eerste gereelde televisie-program word in die Duitse hoofstad Berlyn uitgesaai
- 3 November - George II van Griekeland kry sy troon terug.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938
Kategorie:20ste eeu ja:1935年 ko:1935년 ms:1935 simple:1935 th:พ.ศ. 2478

22 Maart

22 Maart is die 81ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (82ste in skrikkeljare). Daar volg nog 284 dae in die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansie dae

---- Kategorie:Datum ja:3月22日 ko:3월 22일 simple:March 22 th:22 มีนาคม

Televisie

Televisie is 'n telekommunikasie-stelsel vir uitsaai en ontvangs van bewegende prente en klank oor 'n afstand. Die term verwys nou na al die aspekte van televisieprogrammering en -uitsending. Die televisuele het sinoniem met ons postmoderne kultuur geword. Die woord televisie is 'n kombinasiewoord van beide Grieks en latyn. "Tele-" is Grieks vir "vêr", en "-visie" kom van die latynse "visio", wat beteken "visie" of "sig". Die eerste gereelde televisie-programma word vanaf 22 Maart 1935 in die Duitse hoofstad Berlyn uitgesaai. Drie keer per week is tussen 20:30 en 22 uur live-programma's uit die ateljee van die Berlynse Haus des Rundfunks en uittreksels uit rolprente uitgesaai. Die kykers het in sogenaamde Fernsehstuben (televisiekamers) byeengekom om die programma te sien.

Eksterne skakels


- [http://www.sabc.co.za/ Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie]
- [http://www.etv.co.za/ e-tv - onafhanklike kanaal]
- [http://www.tvhistory.tv/ "Television History"]
- [http://www.earlytelevision.org/ Early Television Foundation and Museum]
- [http://histv2.free.fr/cadrehistory.htm Television History site from France]
- [http://www.tvdawn.com/index.htm TV Dawn]
- [http://www.tvhistory.btinternet.co.uk/html/links.html British TV History Links]
- [http://www.delboynet.co.uk/comedynet/programmes/ UK Television Programmes]
- [http://austvhistory.tripod.com aus.tv.history - Australian Television History]
- [http://televisionau.siv.net.au TelevisionAU - Australian Television History]
- [http://www.orgsites.com/mn/fwt Federation Without Television] ja:テレビ ko:텔레비전 ms:Televisyen simple:Television th:โทรทัศน์

3 November

3 November is die 307de dag van de jaar (308ste in skrikkeljare) van die Gregoriaanse kalender, met 58 dae oor.

Gebeure


- 1838 The Bombay Times and Journal of Commerce word gestig. Word later herdoop na The Times of India
- 1848 - 'n Veranderde Hollandse grondwet word geproklameer.
- 1868 - Ulysses Grant word verkies tot die eerste van sy twee termyne as die president van die V.S.A.
- 1896 - William McKinley word verkies tot president van die V.S.A.
- 1903 - Met aansporing deur die V.S.A, verklaar Panama homself onafhanklik van Kolombië. Die V.S.A. se destydse president Theodore Roosevelt wou hê dat die V.S.A. die Panama kanaal bou maar Kolombië was daarteen gekant.
- 1908 - William Howard Taft word tot die president van die V.S.A. verkies.
- 1911 - Chevrolet betree die motorvoertuig mark om met die Ford Model T mee te ding.
- 1918 - Eerste Wêreldoorlog: Oostenryk-Hongarye sluit 'n wapenstilstand ooreenkoms met die Geallieerdes.
- 1918 - Pole verklaar onafhanklikheid van Rusland.
- 1923 - Lady Louise Mountbatten trou met Gustav, Kroonprins van Swede
- 1935 - George II van Griekeland kry sy troon terug.
- 1936 - Franklin Roosevelt word herkies tot 'n tweede termyn.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Tweede Slag van El Alamein eindig - Die Duitse magte onder bevel van Erwin Rommel word geforseer om gedurende die nag te onttrek .
- 1954 - Die eerste van die Godzilla rolprentreeks word vrygestel in Japan.
- 1955 - Debuut van die muskiekblyspel Guys and Dolls, met Marlon Brando en Frank Sinatra in die hoofrolle.
- 1956 - The Wizard of Oz word vir die eerste keer op televisie uitgesaai (in die V.S.A.) met 'n geraamde kykertal van ongeveer 45 miljoen.
- 1957 - Sputnik program: Die Sowjet-Unie lanseer Sputnik 2. Aan boord is die eerste dier in die ruimte - 'n hond genaamd Laika.
- 1964 - Die ampsbekleder van die Amerikaanse presidentskap Lyndon Johnson word weer verkies tot president met meer as 60 persent steun van die kiesers.
- 1967 - Viëtnam oorlog: Die Slag van Dak To begin - rondom Dak To (ongeveer 450 kilometer noord van Saigon geleë, naby die grens van Kambodja) beide kante ly swaar verliese maar die V.S.A. "wen" die slag net-net op die 22ste November.
- 1970 - Salvador Allende word ingehuldig as president van Chili.
- 1971 - Die UNIX Programmers Manual word gepubliseer.
- 1973 - Mariner program: NASA lanseer Mariner 10 na Mercurius (op 29 Maart, 1974 word dit die eerste ruimtevaartuig om daardie planeet te bereik).
- 1978 - Dominica verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koningkryk van Brittanje.
- 1979 - In Greensboro, Noord-Carolina, word vyf lede van die Kommunistiese Werkersparty doodgeskiet en sewe gewond deur 'n groep Ku Klux Klan lede en neo-Nazis gedurende 'n saamtrek.
- 1986 - Iran-Contra Aangeleentheid: Die Libanese tydskrif Ash-Shiraa berig dat die V.S.A. wapens aan Iran verkoop in die geheim verkoop het in 'n poging om die vrylating van sewe Amerikaanse gyselaars wat deur pro-Iraanse groepe in Libanon aangehou is, te verseker.
- 1992 - Bill Clinton verslaan die ampsbekleder George H.W. Bush in die amerikaanse presidentsverkiesing.
- 1994 - Red Hat Linux 1.0 word vrygestel.
- 1998 - Voormalige professionele rofstoeier, Jesse Ventura word verkies tot Goewerneur van Minnesota in die V.S.A.

Geboortes


- 39 - Lucanus, Romeinse digter
- 1618 - Aurangzeb, Mughal keiser.
- 1718 - John Montague, Graaf van Sandwich (s. 1792)
- 1794 - William Cullen Bryant, digter, joernalis (s. 1878)
- 1801 - Vincenzo Bellini, Italiaanse opera komponis (s. 1835)
- 1874 - Lucy Maud Montgomery, Kanadese fiksieskrywer (s. 1942)
- 1895 - Groothertogin Olga Nicolaievna Romanova (s. 1918)
- 1901 - Andre Malraux, Franse romanskrywer (s. 1976)
- 1901 - Leopold III van België (s. 1983)
- 1903 - Walker Evans, fotograaf
- 1909 - James Reston, joernalis
- 1921 - Charles Bronson, akteur (s. 2003)
- 1933 - Jeremy Brett, akteur (s. 1995)
- 1933 - Ken Berry, akteur
- 1938 - Martin Dunwoody, Britse wiskundige
- 1946 - Tom Savini, akteur, rolprentmaker, grimeerkunstenaar
- 1948 - Lulu (sangeres), aktriese, sangeres
- 1952 - Roseanne, Amerikaanse aktrise, komediante
- 1953 - Kate Capshaw, aktrise
- 1953 - Dennis Miller, komediant
- 1954 - Adam Ant, sanger
- 1977 - Aria Giovanni, model
- 1982 - Evgeni Plushenko, sierskaatser
- 1986 - Jasmine Trias, sangeres

Sterftes


- 361 - Constantius II, Romeinse Keiser
- 1580 - Jeronimo Zurita y Castro, Spaanse geskiedkundige
- 1891 - Louis Lucien Bonaparte, Franse politikus
- 1918 - Aleksandr Mikhailovich Lyapunov, Russiese wetenskaplike
- 1929 - Olav Aukrust, Norweegse digter
- 1954 - Henri Matisse, Franse kunstenaar
- 1957 - Wilhelm Reich, psigoterapeut
- 1990 - Mary Martin, amerikaanse aktrise
- 1993 - Leon Theremin, Russiese uitvinder
- 1996 - Jean-Bédel Bokassa, president van die Sentraal Afrikaanse Republiek
- 1999 - Ian Bannen, akteur
- 2002 - Lonnie Donegan, musikant
- 2003 - Rasul Gamzatov, Russiese digter

Vakansiedae en Herdenkings

Japan - Kultuurdag (na 1946), Keiser se geboortedag (voor 1946) ---- 2 November - 4 November - 3 Oktober - 3 Desember - Lys van historiese herdenkings Kategorie:Datum ja:11月3日 ko:11월 3일 simple:November 3 th:3 พฤศจิกายน

Eeue

Kategorie:Eeue

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

20ste eeu

Eeue:
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910
1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920
1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970
1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980
1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000
Kategorie:20ste eeu ja:20世紀 ko:20세기 simple:20th century

21ste eeu

Die begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan. Eeue
20ste eeu21ste eeu22ste eeu
2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010
2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020
2021 2022 2023 2024 2025 2026 2027 2028 2029 2030
2031 2032 2033 2034 2035 2036 2037 2038 2039 2040
2041 2042 2043 2044 2045 2046 2047 2048 2049 2050
2051 2052 2053 2054 2055 2056 2057 2058 2059 2060
2061 2062 2063 2064 2065 2066 2067 2068 2069 2070
2071 2072 2073 2074 2075 2076 2077 2078 2079 2080
2081 2082 2083 2084 2085 2086 2087 2088 2089 2090
2091 2092 2093 2094 2095 2096 2097 2098 2099 2100
Kategorie:21ste eeu ja:21世紀 ko:21세기 simple:21st century

1933

Gebeure


- 19 April Franklin Delano Roosevelt kondig aan dat die VSA weg beweeg van die goudstandaard.
- 23 April Die Gestapo word in Duitsland gevorm.

Geboortes


- Edward De Bono

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1930 1931 1932 1933 1934 1935 1936
Kategorie:20ste eeu ja:1933年 ko:1933년 simple:1933

1936

Gebeure

Geboortes


- 1 Augustus - Yves Saint Laurent, Franse modeontwerper

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939
Kategorie:20ste eeu ja:1936年 ko:1936년 simple:1936 th:พ.ศ. 2479

1937

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
Kategorie:20ste eeu ja:1937年 ko:1937년 simple:1937

Kategorie:20ste eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:20世紀

Wikipedia:Articles for deletion/Fantasy football cafe



prace magisterskie online blackjack tablice wycieczki szkolne mieszne filmy










































:: RELATED NEWS ::

Charophyta
Mesostigmatophyceae
Chlorokybophyceae
Klebsormidiophyceae
Zygnemophyceae
   Zygnematales
   Desmidiales
Charophyceae
   Coleochaetales
   Read More...
Aleksander Samsonov
Aleksandr Vassilievich Samsonov (November 2, 1859 - August 29, 1914) served as a Russian military commander during World War I. He joined the Russian Army at age 18 and fought in the Russo-Turkish Wa
Phalacrocorax brasilianus
The Neotropic Cormorant, Phalacrocorax brasilianus, is a cormorant found throughout the American tropics and subtropics, from the Gulf and Californian coasts of the USA, south through Mexico and Central America to southern South America. It also breeds on the

Category:Freshwater fish of Australia
The Australian continent, which is larger than the continental United States, has relatively few freshwater fishes, only some 280 species or so. A large proportion of these species are endemic to Australia. Australia is unique in that the Percicthyidae (Temperate Perches) family and other families suspected in reality to lie within it (eg Gadopsidae, Nannopercidae) have risen to prominence in and dominate many of its freshwater systems, in
Jos Punt
Mgr. dr. Jozef Marianus (Jos) Punt (
- Alkmaar, January 1946) is the bishop of the Diocese of Haarlem in the Netherlands. Punt became a priest on June 9 1979 and assistant bishop of Haa
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org