Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1958

1958

Gebeure


- Johannes XXIII word Pous.
- 21 Desember - Genl. Charles de Gaulle word President van Frankryk

Geboortes


- 3 April - Alec Baldwin, akteur.
- 10 April - Kenneth Babyface Edmonds, musiek en film vervaardiger

Sterftes


  - Pous Pius XII ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1955 1956 1957 1958 1959 1960 1961
Kategorie:20ste eeu ja:1958年 ko:1958년 simple:1958

3 April

3 April is die 93ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (94ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 272 dae in hierdie jaar.

Gebeure


- 1885 - Gottlieb Daimler verkry 'n Duitse patent vir sy motorontwerp.
- 1922 - Joseph Stalin volg Lenin op as leier van die Sowjet-Unie.
- 1941 - Hongaarse en Nazi troepe masjeer Yugoslavië binne.
- 1948 President Harry Truman teken die Marshall-plan wat $5 biljoen toestaan vir hulp aan 16 lande.
- 1968 - Elvis Presley sing "Heartbreak Hotel" op die Milton Berle Show met ongeveer 25% van die Verenigde Staate se populasie wat toekyk.
- 1968 - Simon en Garfunkel stel die album Bookends vry.
- 1968 - Martin Luther King Jr. gee sy "mountaintop" toespraak.
- 1975 - Bobby Fischer weier om teen Anatoly Karpov te speel, en verloor so sy skaaktitel.
- 1986 - IBM lewer die eerste skootrekenaar, die PC Convertible.

Geboortes


- 1783 - Washington Irving, skrywer (1859).
- 1822 - Edward Everett Hale, skrywer (1909).
- 1823 - William Marcy Tweed, politikus (1878).
- 1898 - George Jessel, komediant (1981).
- 1904 - Sally Rand, danser (d. 1979)
- 1907 - Iron Eyes Cody, akteur (d. 1999)
- 1924 - Doris Day, akteur.
- 1924 - Marlon Brando, akteur.
- 1925 - Tony Benn, politikus.
- 1926 - Gus Grissom, ruimtevaarder (1967).
- 1930 - Helmut Kohl, politikus, Duitse kanselier.
- 1934 - Jane Goodall, dierkundige.
- 1942 - Marsha Mason, aktrise
- 1942 - Wayne Newton, sanger
- 1944 - Tony Orlando, musikant
- 1949 - Richard Thompson, musikant
- 1958 - Alec Baldwin, akteur.
- 1959 - David Hyde Pierce, akteur.
- 1961 - Eddie Murphy, akteur en komediant.
- 1962 - Mike Ness, musikant ("Social Distortion")
- 1968 - Sebastian Bach, musikant ("Skid Row")
- 1969 - Paul E.M. Phillips, wetenskaplike

Sterftes


- 1287 - Pous Honorius IV
- 1859 - Washington Irving, skrywer.
- 1868 - Franz Berwald, komponis
- 1882 - Jesse James
- 1897 - Johannes Brahms, komponis.
- 1932 - Wilhelm Ostwald, chemikus.
- 1950 - Kurt Weill, komponis.
- 1986 - Richard Manuel, musikant ("The Band")
- 1988 - Milt Caniff, spotprenttekenaar.
- 1990 - Sarah Vaughn, sanger.
- 1991 - Graham Greene, skrywer.

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae. Hierdie dag in die geskiedenis: 2 April 3 April 4 April Kategorie:Datum ja:4月3日 ko:4월 3일 simple:April 3 th:3 เมษายน

10 April

10 April is die 100ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (101ste in skrikkeljare). Daar volg nog 265 dae in die jaar.

Gebeure


- 1815 - Tambora vulkaanuitbarsting bedek verskeie eilande in Indonesië met as.
- 1816 - Die Verenigde State regering keur die skep van 'n Tweede Bank van die Verenigde Stategoed.
- 1865 - Amerikaanse Burgeroorlog: 'n Dag na sy oorgawe aan die Unie magte, addreseer Generaal Robert E. Lee van die Konfederate sy troepe vir die laaste keer.
- 1906 - The Four Million, O. Henry se tweede kortverhaalversameling, word gepubliseer.
- 1912 - Die RMS Titanic verlaat die hawe in Southampton, Engeland.
- 1919 - Die leier van die Mexikaanse Rewolusie, Emiliano Zapata word in 'n hinderlaag gelei en doodgeskiet deur die regering troepe in Morelos.
- 1938 - Edouard Daladier word Eerste Minister van Frankryk.
- 1941 - Tweede Wêreldoorlog: Die spilmoondhede in Europa skep die onafhanklike staat van Kroasië.
- 1944 - Henry Ford II word aangewys as visi-president van die Ford-motormaatskapy .
- 1953 - The House of Wax open in New York se Paramount-teater.
- 1957 - Die Suez Kanaal is heropen vir algemene skeepvaart nadat dit vir drie maande gesluit was.
- 1959 - Akihito, toekomstige Keiser van Japan, trou met Michiko (nee Michiko Shoda), 'n komponis.
- 1963 - Die duikboot USS Thresher is verlore ter see. (129 offisiere, bemanning en siviele tegnikuste)
- 1970 - Paul McCartney kondig aan dat die Beatles opgebreek het.
- 1970 - Viëtnamoorlog: 48 persent van die Amerikaners keur V.S. President Richard M. Nixon se Viëtnambeleid goed, terwyl 41 persent dit afkeur.
- 1971 - Koue Oorlog: In 'n poging om die die verhouding met die Verenigde State te verbeter, speel die People's Republic of China gasheer aan die V.S. se tafeltennisspan gedurende hulle week se besoek.
- 1972 - 20 dae na sy gevangenisname, nadat hy ontvoer is in Buenos Aires, word Oberdan Sallustro vermoor deur kommunistiese guerrillas.
- 1972 - Viëtnamoorlog: Vir die eerste keer sedert November 1967 begin Amerikaanse B-52 bomwerpers Noord-Viëtnam te bombardeer.
- 1973 - 'n Britse Vanguard turboprop val gedurende 'n sneeuwstorm by Basel, Switserland en 104 mense sterf.
- 1998 - Die Belfast Ooreenkoms (Engels: Belfast Agreement) word onderteken.

Geboortes


- 1583 - Hugo Grotius, juris (d. 1645)
- 1755 - Samuel Hahnemann, dokter, stigter van homopatie (d. 1843)
- 1783 - Hortense de Beauharnais, koningin van Holland as vrou van Louis Bonaparte (d.1837)
- 1794 - Matthew Perry, Amerikaanse kommandeur wat die opening van Japan na die Weste geskep het. (d.1858)
- 1829 - William Booth, stigter van die Heilsleër (Salvation Army) (d. 1912)
- 1847 - Joseph Pulitzer, joernalis en uitgewer (d. 1911)
- 1868 - George Arliss, akteur (d. 1946)
- 1870 - (Juliaanse kalender) - Vladimir Lenin, Premier van die Sowjet-Unie (d. 1924)
- 1894 - Shri Ghanshyam Das Birla, Indiese industrialis, .
- 1910 - Eddy Duchin, musikant (d. 1951)
- 1913 - Stefan Heym, outeur
- 1915 - Harry Morgan, akteur
- 1917 - Robert Burns Woodward chemikus (d. 1979-Julie 8)
- 1918 - Jørn Utzon, argitek
- 1921 - Chuck Connors, akteur
- 1929 - Max von Sydow, akteur
- 1932 - Omar Sharif, akteur
- 1934 - David Halberstam, skrywer
- 1941 - Paul Theroux, outeur
- 1950 - Eddie Hazel, kitaarspeler (P-Funk, The Temptations)
- 1951 - Steven Seagal, akteur
- 1958 - Kenneth "Babyface" Edmonds, musiekuitgewer, musikant, filmvervaardiger
- 1959 - Brian Setzer, musikant ("The Stray Cats", "The Brian Setzer Orchestra")
- 1979 - Tsuyoshi Domoto, kunstenaar
- 1980 - Charlie Hunnam, akteur
- 1983 - Ryan Merriman, akteur
- 1984 - Mandy Moore, sanger
- 1988 - Haley Joel Osment, akteur

Sterftes


- 1585 - Pous Gregory XIII
- 1599 - Gabrielle d'Estrée, mistress van Koning Henry IV van Frankryk
- 1813 - Joseph-Louis Lagrange wiskundige
- 1882 - Dante Gabriel Rossetti, digter, skilder
- 1919 - Emiliano Zapata, rewolutionêr
- 1931 - Khalil Gibran - Lebanese digter en skilder
- 1939 - Alfredo Panzini, skrywer
- 1940 - Mrs. Patrick Campbell, aktrise
- 1945 - Charles Nordhoff, skrywer
- 1954 - Auguste Lumière, filmpionier
- 1962 - Stuart Sutcliffe, oorspronklike basskitaarspeler vir die Beatles
- 1962 - Michael Curtiz, regisseur
- 1965 - Linda Darnell, aktrise
- 1966 - Evelyn Waugh, skrywer
- 1969 - Harley J. Earl, motor-ontwerper, vader van die Chevrolet Corvette
- 1975 - Marjorie Main, aktrise
- 1975 - Josephine Baker, danser
- 1979 - Nino Rota, komponis
- 1993 - Chris Hani, aktivis
- 1999 - Heinz Fraenkel-Conrat biochemikus
- 2000 - Peter Jones, komediant
- 2000 - Larry Linville, akteur

Vakansiedae

Kategorie:Datum ja:4月10日 ko:4월 10일 simple:April 10 th:10 เมษายน

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Eeue

Kategorie:Eeue

Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan Kategorie:Geskiedenis fiu-vro:Aolugu ja:歴史 ko:역사 ms:Sejarah simple:History th:ประวัติศาสตร์ zh-min-nan:Le̍k-sú

20ste eeu

Eeue:
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910
1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920
1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940
1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970
1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980
1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990
1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000
Kategorie:20ste eeu ja:20世紀 ko:20세기 simple:20th century

1955

Gebeure


- 04-05 Winston Churchill tree uit as die eerste minister van die Verenigde Koninkryk.

Geboortes


- 16 April - Groothertog Henri van Luxemburg

Sterftes


- 04-07 Theda Bara, akteur
- 04-18 Albert Einstein, wetenskaplike (1879-03-14/). ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958
Kategorie:20ste eeu ja:1955年 ko:1955년 simple:1955 th:พ.ศ. 2498

1956

Gebeure


- 1 Januarie Soedan verkry hul onafhanklikheid van Brittanje

Geboortes


- K.Boulding formuleer 'n hierargie van stelsels waarvolgens verskillende stelsels geklasifiseer kan word

Sterftes


- 04-21 Charles MacArthur, skrywer (1895-11-05/). ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959
Kategorie:20ste eeu ja:1956年 ko:1956년 simple:1956 th:พ.ศ. 2499

1957

Gebeure

Geboortes


- 04-17 Nick Hornby, skrywer.

Sterftes

----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
Kategorie:20ste eeu als:1957 ja:1957年 ko:1957년 simple:1957

1959

Gebeure


- 1 Januarie In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp. Alaska word die 49ste deelstaat van die VSA.
- 25 April Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.

Geboortes


- 04-03David Hyde Pierce, akteur
- 04-15 Emma Thompson, akteur

Sterftes


- 04-09 Frank Lloyd Wright, argitek ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962
Kategorie:20ste eeu ja:1959年 ko:1959년 simple:1959 th:พ.ศ. 2502

1960

Gebeure


- 1 Januarie - Kameroen word onafhanklik
- 7 Januarie - Die Hirfanlidam in Turkye, die grootste nog in Europa, word ingewy
- 29 Februarie - 'n Aardbewing verwoes die Marokkaanse stad Agadir
- 17 Maart - Die Suid-Afrikaanse Polisie skiet tientalle mense in Sharpeville
- 23 Maart - Mnr. Kroesjtsjef besoek die Franse hoofstad Parys
- 27 April - Togo word onafhanklik
- 21 Mei - 'n Aardbewing verwoes groot dele van Chile
- 30 Junie - Belgies-Kongo word as die Republiek van Kongo onafhanklik
- 12 Julie - Frans-Kongo, Tsjad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek word onafhanklik
- 2 Augustus - Rawalpindi vervang Karatsji as die hoofstad van Pakistan
- 8 Augustus - Militêre statsgreep in Laos
- 15 Desember - Huwelik van Koning Boudewyn van België ----

Geboortes


- 19 Februarie - Prins Andrew van Engeland ----

Sterftes


- 4 Januarie - Albert Camus, Franse skrywer
- 30 Mei - Boris Pasternak, Russiese skrywer ---- 1955 -- 1956 -- 19657 -- 1958 -- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1960年 ko:1960년 simple:1960

Kategorie:20ste eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:20世紀

Mozambique

:Mozambiquen muista merkityksistä katso Mozambique (täsmennyssivu). Mozambique on eräs kuubalaisen musiikin tyylilaji. Se on nopeaa tanssimusiikkia ja siinä käytetään conga-rumpuja, lukuisia afrikkalaisia soittimia ja toisinaan saksofonia. Mozambiquen katsotaan syntyneen vuonna 1963. Ensimmäinen mozambique-levytys oli Eddy Palmierin María Caracoles. Luokka:Musiikki Luokka:Kuuba

okucia metalowe tapety na pulpit nauka gry Biuro Rachunkowe Kielce










































:: RELATED NEWS ::
Bajirao II
Baji Rao II was the last Peshwa of the Maratha Confederacy. He governed from 1796 to 1818. His reign was marked by confrontations with the British. Baji Rao was the son of Peshwa Raghunath Rao, who had served as regent for his nephew, Peshwa Madhavrao Naryayan

San Francisco Call
The San Francisco Call was a newspaper that served San Francisco, California. The paper was also called The San Francisco Call & Post, the San Francisco News Call-Bulletin, and the News Call-Bulletin before being absorbed by the San Francisco Examiner.

History

Between December 1856 to March 1895 The San Francisco Call was originally named The Morning Call, but it's n

Wikipedia:Emacs
This article describes the installation of wikipedia-mode, an Emacs major mode for editing Wikipedia articles offline, and of the auxiliary mode longlines-mode. These tweak Emacs' behavior in several ways to make it easier to edit Wikipedia articles. In particular, wikipedia-mode provides syntax highlighting for Wikipedia markup. For other methods of using Emacs with Wikipedia, see Wikipedia:Text editor support.

I

Wikipedia:Wikipedia-el
This article describes the installation of wikipedia-mode, an Emacs major mode for editing Wikipedia articles offline, and of the auxiliary mode longlines-mode. These tweak Emacs' behavior in several ways to make it easier to edit Wikipedia articles. In particular, wikipedia-mode provides syntax highlighting for Wikipedia markup. For other methods of using Emacs with Wikipedia, see Wikipedia:Text editor support.

I

Nabj
The National Association of Black Journalists (NABJ), was founded in 1975 by 44 men and women in Washington, D.C. Headquartered at the University of Maryland, College Park and with 3300 members, it is the largest organization of journalists of color in the nation. It is also the largest of the four associations that comprise Unity: Journalists of Color, Inc. The organizat
Wikipedia.el
This article describes the installation of wikipedia-mode, an Emacs major mode for editing Wikipedia articles offline, and of the auxiliary mode longlines-mode. These tweak Emacs' behavior in several ways to make it easier to edit Wikipedia articles. In particular, wikipedia-mode provides syntax highlighting for Wikipedia markup. For other methods of using Emacs with Wikipedia, see Wikipedia:Text editor support.

I

All Rights Reserved 2005 wikimiki.org