:: wikimiki.org ::
| 1966 |
1966Gebeure
- Frankryk vier die millenium van die Mont-Saint-Michel
- John Godolphin Bennett ontwikkel 'n nuwe gedagtelyn in stelselteorie naamlik sistematiek wat poog om stelsels te ondersoek as a geheel eerder as 'n stel verwante komponente
----
Geboortes
----
Sterftes
----
1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1966年
ko:1966년
simple:1966
FrankrykDie Franse Republiek (Frans: République française) is 'n sentralistiese, demokratiese land in Wes-Europa, begrens deur België, Luxemburg, Duitsland, Switserland, Italië, Monaco, Andorra, en Spanje.
Dit is 'n stigingslid van die Europese Unie.
Naas die metropolitaanse (Europese) gebied van Frankryk is daar oorsese gebiede in die Karibiese See (onder meer 'n gedeelte van die eiland Saint-Martin), Suid-Amerika (Frans-Guyana), Noord-Amerika (Saint-Pierre et Miquelon), in die Indiese Oseaan en in Oseanië.
Die naam Frankryk is afgelei van die Germaanse volk van die Franke, wat die gebied na die einde van die Romeinse Ryk verower.
Die land, wat meer as dubbel so groot is soos die Verenigde Koninkryk, beleef na die Tweede Wêreldoorlog 'n vinnige groei van sy stedelike gebiede. Desondanks is die grootste deel van die land plattelandse gebiede, en die landbousektor speel tradisioneel 'n baie belangrike rol in die binnelandse politiek van Frankryk.
Die land se lang en ryk geskiedenis bly lewendig in sy Romeinse ruïnes, middeleeuse katedrale en stede. Die erfenis van die tydperk voor die Franse Rewolusie van 1789 sluit talle 18de eeuse kastele (châteaux) in. Die land is met jaarliks meer as 75 miljoen besoekers die belangrikste toeristebestemming ter wêreld.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van Frankryk
Geografie van Frankryk
Terwyl die grootste deel van Frankryk se staatsgebied in Wes-Europa lê, is daar wyd verspreide Franse gebiede en besittings in Noord-Amerika, die Karibiese See, Suid-Amerika, die westelike en suidelike Indiese Oseaan, die noordelike en suidelike Pasifiese Oseaan en Antarktika.
Die metropolitaanse Frankryk, wat danksy sy vorm dikwels ook l'Hexagone (die heksagoon) genoem word, het 'n oppervlak van meer as 'n halfmiljoen vierkante kilometer, wat in die noorde en weste deur kusvlaktes en heuwels gekenmerk word. Die res van die land is bergagtig, met die Sentraalmassief (Massif Central) in die suidelike middel van die land, die Pireneë in die suidweste en die Alpe in die suidooste. Frankryk se hoogste berg, die Mont Blanc, is tegelykertyd ook die hoogste in Europa met 4 808 meter.
Die Sentraalmassief, wat sowat 'n sesde van Frankryk se landoppervlakte beslaan, is deur vulkaniese aktiwiteite sowat tien tot dertig miljoen jare gelede gevorm. Die hoogste bergspitse is die Puy de Sancy (1 886 meter) en die Plomb du Cantal (1 858 meter). Die oorheersende kalksteen maak die Sentraalmassief minder geskik vir landbouaktiwiteite.
Tussen die berggebiede lê uitgestrekte rivierbekkens soos die van die Loire-, Rhône-, Garonne- en Seineriviere. Die groot riviere is deur kanale met mekaar verbind.
Frankryk het met uitsondering van die noordooste slegs natuurlike grense, waarvan die helfte deur die Ryn, die Alpe en die Pireneë gevorm word. Die ander helfte van die land se sowat 5 500 kilometer lange grenslyn word deur die kuste van die Atlantiese Oseaan en die Middellandse See gevorm.
Klimaat
Daar is rofweg vier klimaatsones in die metropolitaanse Frankryk:
- Die gebied wes van die lyn Bayonne-Lille het 'n vogtige kusklimaat met dikwels frisse somers.
- In die Elsas, in Lotaringe, langs die Rhônevallei en in die bergagtige streke van die land (Alpe, Pireneë en Sentraalmassief) is die klimaat al halfkontinentaal met koue winters en warm somers.
- Die noordelike deel van die land, Parys en sy omgewing en die sentrum van die land is in klimatiese opsig oorgangsgebiede met koue winters en warm somers. Die gebied kry die hele jaar deur reën. Wingerde, wat teen die suidelike hange lê, lewer in hierdie noordelike gebiede wyne van uitstekende kwaliteit op.
- Die suide van die land, wat van die Franse Riviera se vlaktes tot by die Rhône- en Saônevalleie in die noorde en Languedoc en Narbonne in die weste strek, het 'n mediterreense klimaat met milde winters en baie warm somers. Dit is net soos Suid-Afrika se Kaapland 'n winterreënstreek en danksy die warm temperature en droë weer in die somer uiters geskik vir die wynboubedryf.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Frankryk
Die grense van moderne Frankryk is byna dieselfde as die grense van die ou gebied van Gallië, wat bewoon was deur die Galliërs (Keltiese mense).
Gallië is ingeneem deur die Romeine in die eerste eeu na Christus, en die Galliërs het uiteindelik die Romeinse taal en kultuur aangeneem.
In die 14de eeu ontwikkel Frankryk met sy twintig miljoen inwoners (in vergelyking met Duitsland se veertien en Engeland se vier miljoen) tot die magtigste nasie in Europa.
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Frankryk
Politiek van Frankryk
Frankryk is sedert die jaar 1875 'n republiek met 'n parlementêre stelsel. Vandag is die land 'n sentralistiese, demokratiese republiek met 'n semi-presidensiële regeringstelsel. Die grondwet van die Vyfde Republiek van Oktober 1958
verleen meer gesag aan die Staatspresident, wat regstreeks deur die volk vir 'n ampstermyn van vyf jaar verkies word. Hy benoem die Eerste Minister
en die kabinet, het 'n vetoreg op die besluite van die parlement en die reg om die parlement te ontbind. Tans is Jacques Chirac die vyfde Staatspresident van die Franse Republiek.
Die regering onder die leiding van die Eerste Minister bepaal die beleid van die nasie.
Die parlement bestaan uit twee kamers, die Nasionale Vergadering (Assemblée Nationale) met 577 vyfjaarliks direk verkose afgevaardigdes en die Senaat (Sénat) met 331 lede, wat indirek verkies word. Die parlement kontroleer die regering en beraadslaag en besluit nasionale wette.
Die oorsese gebiede word deur 22 afgevaardigdes in die Nasionale Vergadering en 14 in die Senaat verteenwoordig. 'n Bykomende 12 senatore word deur Franse burgers in die buiteland verkies.
Buitelandse beleid
Frankryk is 'n permanente lid van die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad en beskik oor die vetoreg. Die buitelandse beleid van die land konsentreer op die noue bande met Duitsland binne die strukture van die Europese Unie en sy belangrike betrekkinge met voormalige kolonies in Afrika. In baie Afrikalande tree die Franse regering met 'n soort ordende gesag op.
Frankryk staan skepties teenoor die Verenigde State se beleid as supermoondheid en maak steeds eie voorstelle in verband met internasionale vraagstukke.
Verdediging
1958
Die land is in 1949 een van die stigterslede van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) en word op militêre gebied deur die Verenigde State beskerm. Met die presidentskap van generaal de Gaulle in 1958 begin die betrekkinge met die VSA en die Amerikaans-oorheersde NAVO verander.
Onder die leiding van de Gaulle ontwikkel Frankryk vanaf 1960 sy eie kernwapens. As 'n kernmoondheid steun die land vanaf 1965 met sy Force de Frappe op vyftig vliegtuie met kernwapens, en in 1968 beskik die Franse weermag reeds oor agttien lanseerplatforms vir middelafstandmissiele, wat in die jare 1970 en 1971 met kernmissiele toegerus is.
In die sewentigerjare is die Force de Frappe versterk deur duikbote met sestien middelafstandmissiele.
Frankryk het die militêre afdeling van die NAVO in 1968 verlaat, maar gaan steeds voort om 'n aktiewe rol by die politiese aktiwiteite van die organisasie speel.
Diensplig is gestaak, en die land beskik tans oor 'n professionele weermag van sowat 300 000 soldate.
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Frankryk
Die Franse ekonomie steun sowel op die private entrepreneurskap (met meer as 2,5 miljoen geregistreerde ondernemings) asook staatsbeheerde bedrywe. Alhoewel die invloed van die staat nou geleidelik verminder word, beheer publieke ondernemings nog 'n groot deel van die Franse infrastruktuur, met name die spoorweë (SNCF), elektrisiteit, lugvaart en telekommunikasie. Die regering is tans besig om sy aandele aan Air France, France Télécom, versekerings-, bank- en krygstuigbedrywe te verkoop.
Frankryk is 'n lid van die G8-groep van leidende nywerheidslande en is in die jaar 2004 die vyfde grootste ekonomie ter wêreld, na die Verenigde State, Japan, Duitsland en die Verenigde Koninkryk.
Verenigde Koninkryk
Volgens die OECD is Frankryk in 2004 die vyfde grootste uitvoerder van vervaardigde produkte, na die Verenigde State, Duitsland, Japan en die Volksrepubliek van Sjina. Tegelykertyd is dit die vierde grootste invoerder van vervaardigde goedere (na die Verenigde State, Duitsland en die Volksrepubliek van Sjina).
Volksrepubliek van Sjina
Die statistieke van die OECD toon in 2003 dat Frankryk die lidstaat met die meeste direkte buitelandse beleggings is (met die uitsondering van Luxemburg, waar buitelandse beleggings grotendeels in die vorm van geldtransaksies van internasionale banke met 'n setel in Luxemburg gemaak word). Met buitelandse beleggings ter waarde van 47 miljard VSA-dollar oortref Frankryk selfs die Verenigde State met 39,9 miljard VSA-dollar, Duitsland (12,9 miljard VSA-dollar) en Japan (6,3 miljard VSA-dollar).
Die vernaamste sektore van die Franse ekonomie is die motornywerheid, ruimte- en lugvaartnywerheid, masjienbou, chemiese nywerheid en die inligtings- en kommunikasietegnologie. Die metropolitaanse gebied van Parys is die grootste nywerheids- en handelsentrum. Ander belangrike sentrums is Lyon, Marseille en Lille. Landbou en toerisme is eweneens hoogs ontwikkel. Die land produseer jaarliks 55 miljoen hektoliter wyn en is met meer as 75 miljoen buitelandse besoekers in 2003 die belangrikste toeristebestemming ter wêreld, nog voor Spanje (52,5 miljoen toeriste) en die VSA (40,4 miljoen toeriste). Frankryk lok met sy kulturele erfenis in historiese stede soos Parys, lang strande en gesofistikeerde vakansieoorde langs sy kuslyn, ski-oorde in die Sentraalmassief, die Alpe en die Pireneë en landelike gebiede wat met hulle natuurskoon en rustigheid bekoor en gewild is by ekotoeriste.
Frankryk het by nog 11 ander EU lede aangesluit om die euro te gebruik vanaf 1 Januarie 1999. Die euro munte en banknote het die Franse franc totaal vervang in 2002.
Administratiewe verdeling
Hoofartikel: Administratiewe verdeling van Frankryk, Lys van gebiede in Frankryk
Lys van gebiede in Frankryk
Frankryk het 26 gebiede (Frans: région), wat weer verder verdeel is in 100 départements. Die départements is genommer (hoofsaaklik alfabeties) en hierdie nommer word gebruik in o.a. poskodes en motor-registrasienommers.
Die départements word verder verdeel in 342 arrondissements.
Frankryk handhaaf ook beheer oor 'n aantal klein eilande in die Indiese Oseaan en die Stille Oseaan, insluitende
Bassas da India, Clippertoneiland, Europa-eiland, Glorioso-eilande, Juan de Nova-eiland, Tromelineiland.
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Frankryk
Volgens 'n amptelike skatting is die bevolking van die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede op 1 Januarie 2004 61,9 miljoen mense. Die bevolkingsdigtheid is 111 mense per vierkante kilometer.
Daar is 73 stede wat saam met hulle voorstede 'n inwonertal van meer as 100 000 het. Die grootste stedelike gebiede is Parys (11,2 miljoen inwoners), Lyon (1,7 miljoen inwoners), Marseille (1,5 miljoen inwoners), Lille (1,2 miljoen inwoners) en Toulouse (1,1 miljoen inwoners).
Frankryk het na Duitsland die tweede grootste bevolking van die Europese Unie. Anders as in Duitsland is daar 'n aansienlike natuurlike bevolkingsgroei, met 792 600 geboortes teenoor 560 300 sterfgevalle in 2003. Die geboortekoers bedra in dié jaar 1,9. In 2003 is 280 300 huwelike gesluit.
Op 1 Januarie 2004 is 25,3 persent van die Franse jonger as twintig en 16,2 persent ouer as 65 jaar. Die gemiddelde lewensverwagting van vroue is 83,8 jaar, die van mans 76,7 jaar.
Die amptelike taal in die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede is Frans, tog praat die grootste deel van die Franse bevolking 'n plaaslike dialek. Naas Frans bestaan daar 'n aantal inheemse tale soos (Baskies, Bretons, Katalaans, Korsikaans, Nederlands (Vlaams), Duits (Elsassies), Oksitaans), maar die Franse regering en skoolstelsel het die gebruik van hierdie tale sterk afgeraai tot redelik onlangs.
Geloof
Frankryk is 'n laisistiese republiek waar staat en godsdienstige gemeenskappe streng van mekar geskei word. Die staat hou geen statistiek oor die gelowe van sy burgers nie, en alle gegewens berus op skattings of inligting wat deur die gemeenskappe self verskaf word.
Die 2003 CIA World Factbook lys die gelowe van Frankryk as :
Katoliek 83-88%, Protestants 2%, Joods 1%, Moslem (Noord-Afrikaanse werkers) 5-10%, ongebonde 4%.
Volgens skattings, wat op demoskopiese navorsing baseer, is daar 3 miljoen Moslems, 1 miljoen Protestante, 600 000 Boeddhiste, 530 000 Jode en 150 000 ortodokse Christene.
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Frankryk
- Académie française
- Franse filmkuns
- Franse Literatuur
- Bekende Franse Persone
- Franse kookkuns
- Musiek van Frankryk
Allerlei
26 Desember
Die hoofstad en mees bekende stad Parys is ook die tuiste van die Eiffeltoring, 'n toring van staal opgerig in 1889. Frankryk beskik oor 265 verskeie soorte kaas, 400 skigebiede, 3 430 km kuslyn en die hoogste berg van Europa, die Mont Blanc (4 807 m). Daar is ook sowat 11 000 kampeerterreine en 120 000 km wandelpaaie.
Sien: Lys van stede in Frankryk
Sien ook
Category:Frankryk
Category:Lande in Europa
Eksterne verwysings
als:Frankreich
fiu-vro:Prantsusmaa
ja:フランス
ko:프랑스
ms:Perancis
simple:France
th:ประเทศฝรั่งเศส
zh-min-nan:Hoat-kok
19611961 was die eerste "onderstebo" jaar - met ander woorde, 'n jaartal wat dieselfde lyk wanneer dit omgedraai en bekyk word, as wanneer dit regop staan - sedert 1881, en is die laaste jaar wat só lyk tot die jaar 6009!
Gebeure
- 1 Januarie - Die oortjie, 'n muntstuk in gebruik sedert die dertiende eeu, word nie meer as geldeenheid in die Verenigde koninkryk gebruik nie.
- 3 Januarie - President Dwight Eisenhower kondig aan dat die Verenigde State diplomatiese en konsulêre verhoudings met Kuba verbreek.
- 3 Januarie - SL-1, 'n atoomreaktor, ontplof by die National Reactor Testing Station in Idaho Falls, Idaho, en drie militêre tegnici sterf daarin.
- 7 Januarie - Ná 'n vierdaagse konferensie in Casablanca, kondig vyf Afrika-staatshoofde hul plan on 'n NATO-agtige Afrika-organisasie te stig om sodoende saam hulself te kan verdedig. Die Handves van Casablanca word geskryf deur Morokko, die Verenigde Arabiese Republiek, Ghana, Guinee, en Mali.
- 17 Januarie – Patrice Lumumba sterf in 'n sluipmoordaanval.
- 20 Januarie - John F. Kennedy word die vyf-en-dertigste President van die Verenigde State.
- 24 Januarie - 'n Amerikaanse B-52-bomwerper met twee 24-megaton kernbomme stort neer naby Goldsboro, Noord-Karolina.
- 25 Januarie - In Washington, DC lewer John F. Kennedy die eerste lewende uitsaaiing van 'n presidensiële nuuskonferensie
- 25 Januarie - Om "linkse uitspattigheid" te beëindig, pleeg 'n junta wat uit twee weermagsoffisiere en vier burgerlikes bestaan, 'n staatsgreep in El Salvador, en skop só 'n ander junta uit wat slegs drie maande lank regeer het.
- 26 Januarie - John F. Kennedy stel Janet G. Travell aan om sy persoonlike arts te wees. Dit is die eerste keer dat 'n vrou hierdie posisie beklee.
- 31 Januarie - Ham, 'n manlike sjimpansee wat 17 kg weeg, word in die ruimte ingestuur, as deel van 'n toets in die Mercuriusprojek met die uiteindelike idee om Amerikaanse ruimtevaarders ook daar te kry.
Februarie
- 11 Februarie - Die hofsaak van Adolf Eichmann begin in Jerusalem.
- 14 Februarie - Ontdekking van die chemiese elemente: Element nommer 103, Lawrencium, word die eerste keer vervaardig in Berkeley, Kalifornië.
- 15 Februarie - 'n Boeing 707 vliegtuig stort neer in België. Drie en sewentig mense sterf, onder andere al die lede van die Verenigde State se figuurskaatsspan en 'n hele paar van hul afrigters.
- 26 Februarie - Hassan II word die koning van Marokko.
Maart
Veiligheidsmagte vuur op en dood 67 betogers van die PAC, wat lei tot die verklaring van 'n Noodtoestand en die verbanning van die ANC.
April
- 12 April - Yuri Gagarin word die eerste persoon om om die aarde te wentel. Hy is gelanseer in die Vostok 1, wat binne een uur en 48 minute een keer rondom die aarde vlieg.
- 17 April - Die Bay of Pigs-inval van Kuba begin, en misluk teen 19 April.
- 24 April - Die berging van die Sweedse skip HMS Vasa vind plaas, in die Stockholmhawe.
- 27 April Sierra Leone word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
Mei
- 31 Mei - Suid-Afrika word 'n republiek en verlaat die Britse Statebond. Die geldeenheid verander van die Britse pond na die Rand (en sente).
Junie
Junie
Julie
Augustus
September
Oktober
November
Desember
Geboortes
Januarie
Februarie
Maart
April
- 3 April - Eddie Murphy, akteur en komediant.
Mei
Junie
Julie
Augustus
September
Oktober
November
Sterftes
Januarie
- 4 Januarie - Erwin Schrödinger, fisikus
- 10 Januarie - Dashiell Hammett, skrywer
- 17 Januarie - Patrice Lumumba, Eerste Minister van die Demokratiese Republiek van die Kongo
- 21 Januarie - Blaise Cendrars, skrywer
- 24 Januarie - Alfred Carlton Gilbert, gouemedaljewenner by die 1908 Olimpiese Spele, en uitvinder van die Erector Set (g. 1884)
Februarie
Maart
April
Mei
Junie
Julie
Augustus
September
Oktober
November
Nobelpryse
- Fisika - Robert Hofstadter, Rudolf Ludwig Mössbauer
- Chemie - Melvin Calvin
- Geneeskunde - Georg von Békésy
- Letterkunde - Ivo Andric
- Vrede - Dag Hjalmar Agne Carl Hammarskjöld - in posthuum toegeken
Kategorie:1961
Kategorie:20ste eeu
ja:1961年
ko:1961년
simple:1961
1962 Gebeure
- 01-01 Wes-Samoa word onafhanklik van Nieu-Seeland
- In Kanada word die Trans-Canada Highway geopen, die eerste regstreekse verbinding tussen die Pasifiese en Atlantiese kusgebiede van die land.
----
Geboortes
----
Sterftes
----
1957 -- 1958 -- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1962年
ko:1962년
simple:1962
th:พ.ศ. 2505
1964 Gebeure
- 01-01 Die federasie van Rhodesië en Njassaland ontbind
- 04-07 IBM kondig die System/360 aan.
----
Geboortes
----
Sterftes
----
1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1964年
ko:1964년
simple:1964
1965Gebeure
- 17 Februarie - Lyndon Baines Johnson word die 36ste President van die VSA
- 25 November - Frankryk lanseer sy eerste satelliet (Astérix)
- 30 Desember - Ferdinand Marcos word President van die Filippyne.
Geboortes
Sterftes
1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1965年
ko:1965년
simple:1965
1967Gebeure
- 2 Februarie - Aleksei Kosygin besoek die Verenigde Koninkryk.
- 5 Februarie - Lunar Orbiter 3 gelanseer.
- 5 Februarie - Generaal Anastasio Somoza Debayle word president van Nicaragua.
- 7 Februarie - Groot bosbrande in Tasmanië.
- 22 Februarie - Suharto neem die bewind oor van Sukarno in Indonesië.
- 27 Februarie - Dominica verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk.
- 13 Maart - Indira Gandhi word eerste minister van Indië.
- 27 Junie - Wêreld se eerste ATM geïnstaleer in Enfield, Londen.
- 10 Julie - Desimalisering in Nieu-Seeland
- 3 Desember - Eerste hartoorplanting wêreldwyd in Groote Schuur-hospitaal, Kaapstad
- 17 Desember - Harold Holt, die Eerste Minister van Australië (gebore 1908) verdwyn terwyl hy naby Portsea, Victoria swem.
Geboortes
- 9 Januarie - Dave Matthews, Suid-Afrikaansgebore VSA-musikant
- 23 Januarie - Naim Suleymanoglu, Bulgarye-geborene Turkse gewigopteller
- 11 Februarie - Barbara Byrne, roeier
- 18 Februarie - Roberto Baggio, Italiaanse sokkerspeler
- 20 Februarie - Kurt Cobain, rock-musikant (d. 1994)
- 4 Maart - Evan Dando, musikant
- 17 Maart - Billy Corgan, musikant
- 22 Maart - Mario Cipollini, fietsryer
- 25 Maart - Debi Thomas, figuurskaatser
- 17 April - Liz Phair, Sangeres
- 27 April - Prince Willem-Alexander van die Nederlande
- 1 Mei - Tim McGraw, country sanger
- 15 Mei - Madhuri Dixit
- 24 Mei - Heavy D
- 24 Mei - Margaret Crowley
- 24 Mei - Steve McDonald
- 25 Mei - Poppy Z. Brite, outeur
- 18 Julie - Vin Diesel, akteur
- 27 Julie - Juliana Hatfield, kitaarspeler
- 1 Augustus - Joe Rogan, komediant
- 11 September - Harry Connick, Jr.
- 22 September - Félix Savón, Kubaanse bokser
- 28 Oktober - Julia Roberts, aktrise
- 22 November - Boris Becker, tennisspeler
- 28 November - Anna Nicole Smith, model en aktrise
- 9 Desember - Joshua Bell, violis
- 21 Desember - Mikhail Saakashvili, politikus, President van die Republiek van Georgië sedert 4 Januarie, 2004.
- LTJ Bukem, musikant
Sterftes
- 4 Januarie - Donald Campbell, waterspoed/ landspoed rekord beyweraar
- 17 Januarie - Barney Ross, bokskampioen
- 27 Januarie - Edward White, Gus Grissom en Roger Chaffee, Apollo 1 se bemanning
- 8 Februarie - Victor Gollancz, Britse uitgewer
- 15 Februarie - J. Frank Duryea, motorkarpionier
- 18 Februarie - J. Robert Oppenheimer, dokert
- 21 Februarie - Charles Beaumont, skrywer
- 6 Maart - Zoltán Kodály, komponis
- 6 Maart - Nelson Eddy, sanger, akteur
- 17 April - Red Allen, jazz-musikant (b. 1908)
- 19 April - Konrad Adenauer, Duitse staatsman
- 24 April - Vladimir Komarov, ruimtevaarder op Soyuz 1
- 22 Mei - Langston Hughes, skrywer
- 7 Julie - Vivien Leigh, aktrise
- 17 Julie - John Coltrane, jazz-musikant
- 22 Julie - Carl Sandburg, digter
- 30 Julie - Alfried Krupp, hoof van die Krupp besigheid
- 15 Augustus - Rene Magritte, skilder
- 19 Augustus - Hugo Gernsback, redigeerder, uitgewer
- 25 Augustus - Stanley Bruce, agste Eerste Minister van Australië
- 29 Augustus - Brian Epstein, oorspronklike bestuurder van die Beatles
- 1 September - Ilse Koch, vrou van Karl Koch, komandant van die konsentrasiekamp Buchenwald
- 13 September - Varian Fry, ontsnap netwerk bestuur gedurende oorlogstyd Marseille, Frankryk
- 3 Oktober - Woody Guthrie, folk musikant
- 8 Oktober - Clement Attlee, voormalige Britse eerste minister
- 9 Oktober - Che Guevara, rewolutionêr, tereggestel
- 17 Oktober - Ai-xin-jue-luo Pu-yi of Henry Pu Yi, laaste keiser van Qing Sjina
- 20 Oktober - Yoshida Shigeru, Eerste Minister van Japan (b. 1878)
- 31 November - Harriet Cohen, pianis
- 25 November - Ossip Zadkine, beeldhouer, skilder en lithograaf
- 10 Desember - Otis Redding, sanger
- 19 Desember - Harold Holt, sewentiende Eerste Minister van Australië
- 29 Desember - Paul Whiteman, musiekgroepleier (b. 1890)
- Kazimierz Funk, biochemikus
- Daniel Jones, Fonetikus
- Mischa Elman
- Spencer Tracy
- Skeikunde - Hans Albrecht Bethe
- Chemie - Manfred Eigen, Ronald George Wreyford Norrish, George Porter
- Medisyne - Ragnar Granit, Haldan Keffer Hartline, George Wald
- Letterkunde - Miguel Angel Asturias
- Vrede - Nie toegeken nie.
----
1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1967年
ko:1967년
ms:1967
simple:1967
1969Gebeure
- Sirhan Sirhan word gevonnis vir die sluipmoord op Robert F. Kennedy.
- Tsjeggo-Slowaakse kommuniste party voorsitter Alexander Dubcek word ontslaan.
- 17 Desember - Die Amerikaanse Lugmag kondig aan dat sy vlieënde-pieringondersoeke geen getuienis ontbloot het oor die bestaan van 'n buite-aardse ruimtetuig nie.
Geboortes
Sterftes
----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1969年
ko:1969년
simple:1969
th:พ.ศ. 2512
1970 Gebeure
- Die ruimtetuig Apollo 13 keer veilig terug.
- 04-02 Qatar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk
- 04-22 Die eerste Aarde-dag word gevier.
- 04-24 Gambië word 'n republiek
- Benoit Mandelbrot speel 'n sleutelrol in die ontwikkeling van chaosteorie deur die konsep van fraktaalmeetkunde bekend te stel.
Geboortes
Sterftes
- 06-21 Sukarno, eerste president van Indonesië.
----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
als:1970
ja:1970年
ko:1970년
simple:1970
1971 Gebeure
- David Ruelle en Floris Takens ontwikkel die konsep van 'n Vreemde aantrekker as voorloper tot chaosteorie.
----
Geboortes
----
Sterftes
- 04-06Igor Stravinsky.
----
1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1971年
ko:1971년
simple:1971
th:พ.ศ. 2514
19de eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
21ste eeuDie begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan.
Eeue
Kategorie:21ste eeu
ja:21世紀
ko:21세기
simple:21st century
ХИВ#виж HIV
hoteles en Praga hosting spalacze tuszczu Casino systemy zarzdzania
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
بيتهوفن
لودفيج فان بيتهوفن (1770-1827م) مؤلف موسيقي ألماني ولد عام 1770م في مدينة بون. يعتبر أبرز عباقرة الموسيقى في جميع العصور, وأبدع أعمالاً موسيقية خالدة.
|
بيتهوفين
لودفيج فان بيتهوفن (1770-1827م) مؤلف موسيقي ألماني ولد عام 1770م في مدينة بون. يعتبر أبرز عباقرة الموسيقى في جميع العصور, وأبدع أعمالاً موسيقية خالدة.
|
جوزف هايدن
يوزِفْ هايدِن (1732-1809 م) مؤلف موسيقي نمساوي يعد من أهم الأشخاص الذين قاموا بتطوير الآلات الموسيقية , وقد أطلق عليه اسم أبي السمفونية لأنه قام بتطويرها من الشكل البسي
|
جوزيف هايدن
يوزِفْ هايدِن (1732-1809 م) مؤلف موسيقي نمساوي يعد من أهم الأشخاص الذين قاموا بتطوير الآلات الموسيقية , وقد أطلق عليه اسم أبي السمفونية لأنه قام بتطويرها من الشكل البسي
|
|
رمز الانترنت الدولي
يستخدم نظام العنونة في الإنترنت نظام اختصار ثنائي للتعبير عن الدول ، ومع أن الحرفين غالبا ما يكونان الحرفين الاستهلاليين لاسم الدولة بالانجليزية (eg: Egypt) إلا أنه ليس كذلك في أحيان أخرى (de: Germany) فـ (de) تشير الى اسم المانيا باللغة الالمانية Deutschland.
|
رقم الهاتف الدولي
رقم الهاتف الدولي هو تسلسل يتكون من رقم واحد إلى ثلاثة أرقام من الأرقام العشرية (0-9) يستخدم عند الاتصال بين الدول، بحيث يميز كل دولة عادة رقم خاص. عند الاتصال بدولة ما، يطلب المتصل رقم الدولة يليه رقم المنطقة ثم رقم الهاتف المستهدف. يسبق طلب الأرقام هذه عملية فتح خط دولي تختلف من دولة لأخرى، و إن كان الشائع في معظم الدول العربية هو
|
لغة رسمية
لأكثر الدول لغة رسمية مذكورة في القانون، وهي اللغة المستعملة في كتابة القوانين وفي المجالس الحكومية. لبعضها لغة رسمية في منطقة وليس في البلاد ككل، مثل حال القطلونية في منطقة قطلونيا في إسبانيا. لي
|
حركة تحرير فلسطين
فتح ، حركة تحرير فلسطين هي أكبر فصائل منظمة التحرير الفلسطينية، أسسها ياسر عرفات ومجموعة من رفاقه في ال
|
|