:: wikimiki.org ::
| 1981 |
1981 Gebeure
- 03-30 President Ronald Reagan word deur John Hinckley, Jr, in die bors geskiet buite 'n hotel in Washington, D.C..
- 04-12 Columbia 1 word gelanseer, die eerste ruimtependeltuig.
- 04-27 Xerox PARC stel die rekenaar muis bekend.
- Peter Checkland ontwikkel die sagtestelsel metodiek gebasseer of hierargiese verhoudings binne stelsels.
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1981
ja:1981年
ko:1981년
simple:1981
th:พ.ศ. 2524
03-3030 Maart is die 89ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (90ste in skrikkeljare). Daar volg nog 276 dae in die jaar.
Gebeure
- 1842 - Narkose word die eerste keer gebruik in 'n operasie.
- 1856 - Die Krim-oorlog word met die 1856 verdrag van Parys beëindig.
- 1867 - Alaska word gekoop vir $7.2 miljoen (ongeveer twee sent per akker) deur die Verenigde State se Staatekretaris William H. Seward. Die media noem dit "Seward's Folly."
- 1870 - Die Grondwet van die VSA word vir die vyftiende keer verander, om stemreg te gee aan alle mans ongeag hul ras, kleur, of vorige slaafstatus.
- 1945 - Tweede Wêreldoorlog: magte van die Sowjet-Unie val Oostenryk binne en neem beheer oor Wene.
- 1951 - Remington Rand besorg die eerste UNIVAC I-rekenaar aan die VSA-sensusburo.
- 1981 - President Ronald Reagan word deur John Hinckley, Jr, in die bors geskiet buite 'n hotel in Washington, D.C..
- 1987 - Vincent van Gogh se skildery "Sonneblomme" is gekoop vir $39.85 miljoen.
Geboortes
- 1746 - Francisco Goya, skilder (d. 1828)
- 1798 - Luise Hensel, digter (/1876).
- 1811 - Robert Wilhelm Bunsen, chemikus, ontwerper (/1899).
- 1853 - Vincent van Gogh, skilder (d. 1890)
- 1880 - Sean O'Casey, dramaturg (/1964).
- 1937 - Warren Beatty, akteur, regiseur.
- 1945 - Eric Clapton, (blues) kitaarspeler
- 1949 - Lene Lovich, sangeres
- 1950 - Robbie Coltrane, akteur, komediant
- 1957 - Paul Reiser, akteur
- 1964 - Tracy Chapman, sangeres
- 1968 - Céline Dion, sangeres
- 1979 - Norah Jones, musikant
Sterftes
- 1842 - Elisabeth Vigee-Lebrun, skilder
- 1879 - Thomas Couture, Franse skilder en leraar
- 1894 - Sergey Ilyushin, Russiese lugvaartingenieur
- 1912 - Karl May, outeur
- 1986 - James Cagney, akteur
- 1947 - Arthur Machen, outer
- 2002 - Elizabeth Bowes-Lyon, Koningin Moeder van die Verenigde Koninkryk
- 2003 - Rudolf Walter Leonhardt, Duitse joernalis
Vakansiedae
- Roomse Ryk - Fees vir Salus
Kategorie:Datum
ja:3月30日
ko:3월 30일
simple:March 30
th:30 มีนาคม
04-1212 April is die 102ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (103ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 263 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 467 - Anthemius word verhef tot Romeinse Keiser
- 1815 - Uitbarsting van berg Tambora gedurende 'n uitbarsting wat reeds begin het op April 5. 92 000 mense sterf in die uitbarsting.
- 1861 - Die VSA burgeroorlog begin by Fort Sumter.
- 1877 - Die Verenigde Koninkryk annekseer Transvaal
- 1945 - Harry S. Truman ingehuldig as die 33ste President van die Verenigde State.
- 1945 - Troepe van die VSA betree die Buchenwald konsentrasie kamp.
- 1946 - Syrië verkry onafhanklikheid van Frankryk
- 1961 - Yuri Gagarin word die eerste man in die ruimte.
- 1975 - Vietnam Oorlog: Die Verenigde State ambasade in Phnom Penh, Cambodië word ontruim as Khmer Rouge troepe die stad omsingel.
- 1981 - Die eerste lansering van die ruimtetuig (Engels: Space Shuttle) Columbia vir die STS-1 missie.
- 1992 - Euro Disney open in Marne-la-Vallee, Frankryk
Geboortes
- 812 - Muhammad at-Taqi, Shia Imam (d. 835)
- 1832 Hugo Adolph Steinheil, optikus (d. 1893).
- 1867- Sindo Garay, Kubaanse sanger en musikus (d. 1968)
- 1884 - Otto Meyerhof, biogemikus, wenner van die Nobel Prys in Medisyne (1922) (d. 1951)
- 1888 - Cecil Kimber, stigter van MG
- 1892 - Johnny Dodds, jazz musikant (d. 1940)
- 1895 - Lily Pons, opera sopraan
- 1903 - Sally Rand, danseres
- 1904 - Paul Dahlke, akteur (d. 1984)
- 1907 - Felix de Weldon, beeldhouer (d. 2003)
- 1913 - Lionel Hamptom, musikant
- 1916 - Beverly Cleary, skrywer
- 1922 - Tiny Tim, musikant (d. 1996)
- 1933 - Montserrat Caballé, opera sangeres
- 1939 - Alan Ayckbourn, skrywer
- 1940 - Herbie Hancock, musikant
- 1944 - John Kay, van Steppenwolf
- 1947 - David Letterman, TV program gasheer
- 1947 - Tom Clancy, outeur
- 1948 - Joschka Fischer, buitelandse minister van Duitsland
- 1949 - Scott Turow, skrywer
- 1950 - David Cassidy, sanger, akteur
- 1956 - Herbert Grönemeyer, sanger, pianis en akteur
- 1956 - Andy Garcia, akteur
- 1957 - Vince Gill, musikant
- 1968 - Stephanie Haumueller, klere ontwerper
- 1971 - Shannen Doherty, aktrisse
- 1979 - Claire Danes, aktrisse
Sterftes
- 65 - Lucius Annaeus Seneca, filosoof
- 1945 - Franklin Delano Roosevelt, 32ste President van die Verenigde State
- 1962 - Heer Mokshagundam Visvesvaraya, Indiese politikus en ingenieur, sterf op 101 jaar.
- 1975 - Josephine Baker, danseres
- 1981 - Joe Louis, bokser
- 1988 - Alan Paton, skrywer
- 1989 - Sugar Ray Robinson, wereld kampioen bokser
- 1989 - Abbie Hoffman, aktivis.
- 2001 - Harvey Ball, uitvinder van die Smiley
- 2003 - Cecil H. Green, stigter van Texas Instruments, sterf op 102
Vakansiedae
- Geboortefees van Mahavira.
----
Sien ook:
April 10 - April 11 - Maart 12 - Mei 12 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember
Kategorie:Datum
ja:4月12日
ko:4월 12일
simple:April 12
th:12 เมษายน
Ruimtependeltuig
ja:スペースシャトル
NASA se Ruimtependeltuig program (Engels: Space Shuttle program) het begin in 1960, en is die wêreld se eerste herbruikbare ruimte lanseerstelsel, en die eerste wat dit moontlik gemaak het om groot sateliete na en weer vanuit die aarde se laer wentelbaanruimte te neem.
Elke ruimtependeltuig is ontwerp vir 100 lanserings. Die oorspronklike doelwit van die program was om goedere na 'n ruimte stasie te vervoer. In realiteit was die ruimtependeltuig die Verenigde State se enigste bemande tuig en het NASA se bedrywighede totaal gedomineer sedert die middel 1970. Met die konstruksie van die Internasionale Ruimte Stasie (Engels: International Space Station) is die ruimtependeltuig vir die eerste keer gebruik vir sy aanvanklike doel. In Januarie 2004 het NASA aangekondig dat die vloot ruimtependeltuie vervang gaan word teen 2010.
Ruimtependeltuie
- vir toetse aleenlik - nie vir ruimtevaart nie:
- Pathfinder (geen reeks nommer)
- vir toetse aleenlik, slegs vir gebruik vir sweef en landings toetse:
- Enterprise (OV-101)
- verlore in ongelukke:
- Challenger (OV-099, ex-STA-099 + MPTA-098)
- Columbia (OV-102)
- in gebruik:
- Atlantis (OV-104)
- Discovery (OV-103)
- Endeavour (OV-105)
Beeld:spaceshuttle_747.jpg
Ruimtependeltuig Atlantis vervoer deur 'n Boeing 747 Ruimtependeltuig vliegtuig (SCA), 1998 (NASA)
Eeue
Kategorie:Eeue
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
1979Gebeure
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1979
ja:1979年
ko:1979년
simple:1979
th:พ.ศ. 2522
1982Gebeure
- 04-02 Argentinië val die Britse Falkland eilande aan.
- 04-25 Israel voltooi onttrekking uit die Sinai per die "Camp David accords".
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1982
ja:1982年
ko:1982년
simple:1982
th:พ.ศ. 2525
1983Gebeure
- 04-18 'n Selfmoord aanvaller vernietig die VSA ambassade in Beiroet, Libanon
- 04-25 Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan.
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1983
ja:1983年
ko:1983년
simple:1983
19e eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
21ste eeuDie begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan.
Eeue
Kategorie:21ste eeu
ja:21世紀
ko:21세기
simple:21st century
Kategorie:20ste eeuKategorie:Eeue
ja:Category:20世紀
Category:Religion in SyriaCategory:Syrian culture
Category:Syrian society
Syria
Category:Syria
online spielautomaten apartments in Nice poker diety Lektury
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Ok il prezzo è giusto
Ok il prezzo è giusto è un gioco a premi andato in onda sulle reti Mediaset a partire dal 13 settembre 1982 fino al 13 aprile 2001. È la versione italiana del gioco a premi americano The Price Is Right.
Il primo presentatore fu Gigi Sabani (1983-1987) ma la conduttrice storica fu
|
L'isola dei famosi
L'isola dei famosi è un reality show di Raidue, condotto da Simona Ventura. Tre le edizioni finora: la prima, iniziata il 19 settembre 2003, è stata vinta da Walter Nudo; la seconda, iniziata il 17 settembre 2004, è st
|
Seregno
Seregno è un comune di 38.386 abitanti che sorge nell'alta pianura lombarda (quota 222 m s.l.m.), in provincia di Milano, da cui dista circa 20 km in direzione N. Seregno costituisce ormai praticamente un quartiere residenziale di Milano, vista l'esistenza di un continuum urbano fra le due città. È situata sulle linee ferroviarie Milano-Como-Chiasso e Seregno-Carnate-Bergamo.
Storia
Sembrerebbe che il toponimo Seregn
|
Associazione Sportiva Viterbo Calcio
Associazione Sportiva Viterbo Calcio - Società calcistica di Viterbo
Venne fondata nel 1908 (Rifondata nel 1990).
Campo di Gioco: Stadio "Enrico Rocchi" (5.526 posti)
Inizialmente non ammessa al campionato 2004-2005, il 24 agosto 2004 è stata la prima società calcistica ad essere ammessa ai provvedimenti stabiliti dal cos
|
Sergei Natanovic Bernstein
Sergei Natanovic Bernstein (Сергей Натанович Бернштейн) (Odessa, 5 marzo 1880 - Mosca, 26 ottobre 1968), statistico, cotribuì notevolmente allo sviluppo della teoria delle equazioni differenziali
|
Peñarol Montevideo
Il Club Atlético Peñarol è una società calcistica di Montevideo, in Uruguay. Fu fondata il 28 settembre 1891 col nome di Central Uruguay Railway Cricket Club (CURCC), che mantenne fino al 1913.
Nelle sue file militarono campioni come José Leandro Andr
|
Disuguaglianza di Bernstein
La disuguaglianza di Bernstein è una delle disuguaglianze riguardanti la somma di variabili casuali. Venne formulata da Sergei Natanovic Bernstein, di cui porta il nome.
Teorema
Siano n variabili casuali indipendenti limitate con valore atteso nullo ( per i=1, ...,n), allora vale la seguente disugu
|
Esammina
L' esametilentetrammina (o esammina) è un'ammina. La sua struttura è assimilabile a quella di un adamantano i cui atomi di carbonio terziari sono sostituiti da atomi di azoto.
A temperatura ambiente si presenta come un solido bianco dall'odore di ammina. È un composto molto infiammabile e allergenico. L'esammina è solubile in acqua, alcool e cloroformio, ma insolubile in etere.
|
|
|