:: wikimiki.org ::
| Andorra |
Andorra
Die Prinsdom van Andorra (Katalaans: Principat d'Andorra, Frans: Principauté d'Andorre) is 'n klein landomringde prinsdom in Suidwes-Europa, geleë in die oostelike Pireneë en begrens deur Frankryk en Spanje. Voorheen geïsoleer, vandag is dit 'n vooruitstrewende land veral as gevolg van toerisme en sy status as belastingtoevlugsoord. Andorra is ook deel van die Katalaanse lande en is een van die Europese mikrostate.
Andorra moet nie verwar word met Comune di Andora, 'n klein gemeenskap aan die Italiaanse Riviera di Ponente, nie.
Italiaanse
Eksterne skakels
- [http://www.andorra.ad/ang/home/index.htm Andorra.ad] - Hoofportaal
- [http://www.andorra-intern.com/index_en.htm Andorra-Intern] - Andorra Inside Information
- [http://www.andorraonline.ad/index.asp?newlang=english Andorra Online] - Inligting oor verskeie Andorraanse onderwerpe (in Engels)
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/an.html CIA - The World Factbook -- Andorra] - CIA se Factbook oor Andorra
- [http://based.in/?Andorra Finansiele instellings in Andorra]
- [http://www.govern.ad/ Govern d'Andorra] - Amptelike regeringswerf (in Katalaans)
- [http://www.loc.gov/rr/international/hispanic/andorra/andorra.html Library of Congress Portals on the World - Andorra]
fiu-vro:Andorra
ja:アンドラ
ko:안도라
ms:Andorra
simple:Andorra
th:ประเทศอันดอร์รา
zh-min-nan:Andorra
KatalaansKatalaans is 'n taal wat in Katalonië (die noordooste van Spanje), in die Pais Valencià, op die Balearen, in Andorra (as amptelike taal) en in die Suid-Franse Pyrénées-Orientales deur meer as 10 miljoen mense gepraat word. Dit is 'n Romaanse taal wat ooreenkomste toon met Spaans, maar nog meer met Occitaans, wat in Suid-Frankryk gespaat word.
Net soos met die ander Romaanse tale is die oorsprong te vinde in Latyn uit die Romeinse tydperk, soos dit deur die gewone mense gepraat is. Verskille met Spaans sluit in die gebruik van die "F" in Katalaans, in plaas van die "H" in Spaans in woorde soos "Fer"-Hacer(doen), "Ferro"-Hiero (yster) en "Farina"-Harina (meel). In teenstelling met Spaans het die klinkers drie verskillende variante in Katalaans, naamlik die oop, geslote en stom klank. Verder kom die "Ç" ook voor en ken Katalaans, behalwe die "LL" (LJ-klank uit Spaans) ook 'n "L·L" wat klink soos 'n VET "L": "parcel·la" (perseel ). Die Spaanse "Ñ" word in Katalaans geskryf deur die "NY"-kombinasie soos in "Catalunya" (Cataluña, Katalonië) en "Espanya" (España, Spanje).
Katalaans het verskillende dialekte. Mens spreek byvoorbeeld in Valencia die "T" aan die einde van 'n woord uit, of mens gebruik "sa" en "ses" op die Baleariese Eilande as dit om 'n plek- of eiendomsaanduiding gaan. 'n Ou vorm van Katalaans word in Alghero (Sardinië) gepraat.
Vir lang tye was die taal in Spanje verbode, byvoorbeeld tussen omtrent 1500 en 1800 maar ook meer onlangs onder die Franco regime. Nou is die taal weer in opkoms en kom weer algemeen voor. Om in diens van die Katalaanse owerheid te tree is mens verplig om perfekte skryf en praat vermoeë van Katalaanse te hê. Ook in die onderwys in Katalonië word hoofsaaklik Katalaans gebruik, en die Spaanse taal word as 'n gewone vak in Katalaans gegee. Aan die universiteite in Katalonië word uitsluitend in Katalaans (of Engels) gedoseer. Daar is dan ook in Barcelona byna meer Katalaans te sien as Kastiliaans, die offisiële Spaans.
Die skryf van Katalaans word bemoeilik deur die aksentuering, wat ingewikkelde reëls het, en die verandering van die slotklinkers in enkel- en meervoud. Iemand wat Spaans praat sal Katalaans as 'n heeltemal ander taal ervaar, soortgelyk aan die verskil tussen Duits en Afrikaans.
Enkele voorbeelde:
| Katalaans | Spaans
|
|---|
| Vaig al supermercat. | Voy al supermercado.
| | He treballat pels bombers. | He trabajado para los bomberos.
| | No ho puc fer. | No puedo hacerlo.
| | Fins demà. | Hasta mañana.
| | Adéu! | ¡Adiós!
| | Si us plau. | Por favor.
| | Forquilla. | Tenedor.
| | Hem sopat. | Hemos cenado.
|
Kategorie:Natuurlike taal
Kategorie:Spanje
Kategorie:Romaanse taal
ja:カタルーニャ語
ko:카탈루냐어
simple:Catalan language
EuropaLande van Europa
- Albanië
- Andorra
- Belarus
- België
- Bosnië-Herzegowina
- Bulgarye
- Ciprus
- Denemarke (Sien ook: Groenland en die Faroëreilande)
- Duitsland
- Estland
- Finland (Sien ook: Lapland)
- Frankryk
- Griekeland
- Hongarye
- Ierse Republiek
- Italië
- Kroasië
- Letland
- Liechtenstein
- Litaue
- Luxemburg
- Malta
- Moldawië (Ook bekend as Moldowa)
- Monaco
- Nederland
- Noorweë (Sien ook: Lapland)
- Oekraïne
- Oostenryk
- Pole
- Portugal
- Roemenië
- Rusland
- San Marino
- Slowakye
- Slowenië
- Spanje
- Swede (Sien ook: Lapland)
- Switserland
- Tsjeggië
- Turkye
- Vatikaanstad
- Verenigde Koninkryk (Sien ook: Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland)
- Ysland
Minnan
Category:Europa
als:Europa
ja:ヨーロッパ
ko:유럽
ms:Eropah
roa-rup:Evropa
simple:Europe
th:ทวีปยุโรป
zh-min-nan:Europa
FrankrykDie Franse Republiek (Frans: République française) is 'n sentralistiese, demokratiese land in Wes-Europa, begrens deur België, Luxemburg, Duitsland, Switserland, Italië, Monaco, Andorra, en Spanje.
Dit is 'n stigingslid van die Europese Unie.
Naas die metropolitaanse (Europese) gebied van Frankryk is daar oorsese gebiede in die Karibiese See (onder meer 'n gedeelte van die eiland Saint-Martin), Suid-Amerika (Frans-Guyana), Noord-Amerika (Saint-Pierre et Miquelon), in die Indiese Oseaan en in Oseanië.
Die naam Frankryk is afgelei van die Germaanse volk van die Franke, wat die gebied na die einde van die Romeinse Ryk verower.
Die land, wat meer as dubbel so groot is soos die Verenigde Koninkryk, beleef na die Tweede Wêreldoorlog 'n vinnige groei van sy stedelike gebiede. Desondanks is die grootste deel van die land plattelandse gebiede, en die landbousektor speel tradisioneel 'n baie belangrike rol in die binnelandse politiek van Frankryk.
Die land se lang en ryk geskiedenis bly lewendig in sy Romeinse ruïnes, middeleeuse katedrale en stede. Die erfenis van die tydperk voor die Franse Rewolusie van 1789 sluit talle 18de eeuse kastele (châteaux) in. Die land is met jaarliks meer as 75 miljoen besoekers die belangrikste toeristebestemming ter wêreld.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van Frankryk
Geografie van Frankryk
Terwyl die grootste deel van Frankryk se staatsgebied in Wes-Europa lê, is daar wyd verspreide Franse gebiede en besittings in Noord-Amerika, die Karibiese See, Suid-Amerika, die westelike en suidelike Indiese Oseaan, die noordelike en suidelike Pasifiese Oseaan en Antarktika.
Die metropolitaanse Frankryk, wat danksy sy vorm dikwels ook l'Hexagone (die heksagoon) genoem word, het 'n oppervlak van meer as 'n halfmiljoen vierkante kilometer, wat in die noorde en weste deur kusvlaktes en heuwels gekenmerk word. Die res van die land is bergagtig, met die Sentraalmassief (Massif Central) in die suidelike middel van die land, die Pireneë in die suidweste en die Alpe in die suidooste. Frankryk se hoogste berg, die Mont Blanc, is tegelykertyd ook die hoogste in Europa met 4 808 meter.
Die Sentraalmassief, wat sowat 'n sesde van Frankryk se landoppervlakte beslaan, is deur vulkaniese aktiwiteite sowat tien tot dertig miljoen jare gelede gevorm. Die hoogste bergspitse is die Puy de Sancy (1 886 meter) en die Plomb du Cantal (1 858 meter). Die oorheersende kalksteen maak die Sentraalmassief minder geskik vir landbouaktiwiteite.
Tussen die berggebiede lê uitgestrekte rivierbekkens soos die van die Loire-, Rhône-, Garonne- en Seineriviere. Die groot riviere is deur kanale met mekaar verbind.
Frankryk het met uitsondering van die noordooste slegs natuurlike grense, waarvan die helfte deur die Ryn, die Alpe en die Pireneë gevorm word. Die ander helfte van die land se sowat 5 500 kilometer lange grenslyn word deur die kuste van die Atlantiese Oseaan en die Middellandse See gevorm.
Klimaat
Daar is rofweg vier klimaatsones in die metropolitaanse Frankryk:
- Die gebied wes van die lyn Bayonne-Lille het 'n vogtige kusklimaat met dikwels frisse somers.
- In die Elsas, in Lotaringe, langs die Rhônevallei en in die bergagtige streke van die land (Alpe, Pireneë en Sentraalmassief) is die klimaat al halfkontinentaal met koue winters en warm somers.
- Die noordelike deel van die land, Parys en sy omgewing en die sentrum van die land is in klimatiese opsig oorgangsgebiede met koue winters en warm somers. Die gebied kry die hele jaar deur reën. Wingerde, wat teen die suidelike hange lê, lewer in hierdie noordelike gebiede wyne van uitstekende kwaliteit op.
- Die suide van die land, wat van die Franse Riviera se vlaktes tot by die Rhône- en Saônevalleie in die noorde en Languedoc en Narbonne in die weste strek, het 'n mediterreense klimaat met milde winters en baie warm somers. Dit is net soos Suid-Afrika se Kaapland 'n winterreënstreek en danksy die warm temperature en droë weer in die somer uiters geskik vir die wynboubedryf.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Frankryk
Die grense van moderne Frankryk is byna dieselfde as die grense van die ou gebied van Gallië, wat bewoon was deur die Galliërs (Keltiese mense).
Gallië is ingeneem deur die Romeine in die eerste eeu na Christus, en die Galliërs het uiteindelik die Romeinse taal en kultuur aangeneem.
In die 14de eeu ontwikkel Frankryk met sy twintig miljoen inwoners (in vergelyking met Duitsland se veertien en Engeland se vier miljoen) tot die magtigste nasie in Europa.
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Frankryk
Politiek van Frankryk
Frankryk is sedert die jaar 1875 'n republiek met 'n parlementêre stelsel. Vandag is die land 'n sentralistiese, demokratiese republiek met 'n semi-presidensiële regeringstelsel. Die grondwet van die Vyfde Republiek van Oktober 1958
verleen meer gesag aan die Staatspresident, wat regstreeks deur die volk vir 'n ampstermyn van vyf jaar verkies word. Hy benoem die Eerste Minister
en die kabinet, het 'n vetoreg op die besluite van die parlement en die reg om die parlement te ontbind. Tans is Jacques Chirac die vyfde Staatspresident van die Franse Republiek.
Die regering onder die leiding van die Eerste Minister bepaal die beleid van die nasie.
Die parlement bestaan uit twee kamers, die Nasionale Vergadering (Assemblée Nationale) met 577 vyfjaarliks direk verkose afgevaardigdes en die Senaat (Sénat) met 331 lede, wat indirek verkies word. Die parlement kontroleer die regering en beraadslaag en besluit nasionale wette.
Die oorsese gebiede word deur 22 afgevaardigdes in die Nasionale Vergadering en 14 in die Senaat verteenwoordig. 'n Bykomende 12 senatore word deur Franse burgers in die buiteland verkies.
Buitelandse beleid
Frankryk is 'n permanente lid van die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad en beskik oor die vetoreg. Die buitelandse beleid van die land konsentreer op die noue bande met Duitsland binne die strukture van die Europese Unie en sy belangrike betrekkinge met voormalige kolonies in Afrika. In baie Afrikalande tree die Franse regering met 'n soort ordende gesag op.
Frankryk staan skepties teenoor die Verenigde State se beleid as supermoondheid en maak steeds eie voorstelle in verband met internasionale vraagstukke.
Verdediging
1958
Die land is in 1949 een van die stigterslede van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) en word op militêre gebied deur die Verenigde State beskerm. Met die presidentskap van generaal de Gaulle in 1958 begin die betrekkinge met die VSA en die Amerikaans-oorheersde NAVO verander.
Onder die leiding van de Gaulle ontwikkel Frankryk vanaf 1960 sy eie kernwapens. As 'n kernmoondheid steun die land vanaf 1965 met sy Force de Frappe op vyftig vliegtuie met kernwapens, en in 1968 beskik die Franse weermag reeds oor agttien lanseerplatforms vir middelafstandmissiele, wat in die jare 1970 en 1971 met kernmissiele toegerus is.
In die sewentigerjare is die Force de Frappe versterk deur duikbote met sestien middelafstandmissiele.
Frankryk het die militêre afdeling van die NAVO in 1968 verlaat, maar gaan steeds voort om 'n aktiewe rol by die politiese aktiwiteite van die organisasie speel.
Diensplig is gestaak, en die land beskik tans oor 'n professionele weermag van sowat 300 000 soldate.
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Frankryk
Die Franse ekonomie steun sowel op die private entrepreneurskap (met meer as 2,5 miljoen geregistreerde ondernemings) asook staatsbeheerde bedrywe. Alhoewel die invloed van die staat nou geleidelik verminder word, beheer publieke ondernemings nog 'n groot deel van die Franse infrastruktuur, met name die spoorweë (SNCF), elektrisiteit, lugvaart en telekommunikasie. Die regering is tans besig om sy aandele aan Air France, France Télécom, versekerings-, bank- en krygstuigbedrywe te verkoop.
Frankryk is 'n lid van die G8-groep van leidende nywerheidslande en is in die jaar 2004 die vyfde grootste ekonomie ter wêreld, na die Verenigde State, Japan, Duitsland en die Verenigde Koninkryk.
Verenigde Koninkryk
Volgens die OECD is Frankryk in 2004 die vyfde grootste uitvoerder van vervaardigde produkte, na die Verenigde State, Duitsland, Japan en die Volksrepubliek van Sjina. Tegelykertyd is dit die vierde grootste invoerder van vervaardigde goedere (na die Verenigde State, Duitsland en die Volksrepubliek van Sjina).
Volksrepubliek van Sjina
Die statistieke van die OECD toon in 2003 dat Frankryk die lidstaat met die meeste direkte buitelandse beleggings is (met die uitsondering van Luxemburg, waar buitelandse beleggings grotendeels in die vorm van geldtransaksies van internasionale banke met 'n setel in Luxemburg gemaak word). Met buitelandse beleggings ter waarde van 47 miljard VSA-dollar oortref Frankryk selfs die Verenigde State met 39,9 miljard VSA-dollar, Duitsland (12,9 miljard VSA-dollar) en Japan (6,3 miljard VSA-dollar).
Die vernaamste sektore van die Franse ekonomie is die motornywerheid, ruimte- en lugvaartnywerheid, masjienbou, chemiese nywerheid en die inligtings- en kommunikasietegnologie. Die metropolitaanse gebied van Parys is die grootste nywerheids- en handelsentrum. Ander belangrike sentrums is Lyon, Marseille en Lille. Landbou en toerisme is eweneens hoogs ontwikkel. Die land produseer jaarliks 55 miljoen hektoliter wyn en is met meer as 75 miljoen buitelandse besoekers in 2003 die belangrikste toeristebestemming ter wêreld, nog voor Spanje (52,5 miljoen toeriste) en die VSA (40,4 miljoen toeriste). Frankryk lok met sy kulturele erfenis in historiese stede soos Parys, lang strande en gesofistikeerde vakansieoorde langs sy kuslyn, ski-oorde in die Sentraalmassief, die Alpe en die Pireneë en landelike gebiede wat met hulle natuurskoon en rustigheid bekoor en gewild is by ekotoeriste.
Frankryk het by nog 11 ander EU lede aangesluit om die euro te gebruik vanaf 1 Januarie 1999. Die euro munte en banknote het die Franse franc totaal vervang in 2002.
Administratiewe verdeling
Hoofartikel: Administratiewe verdeling van Frankryk, Lys van gebiede in Frankryk
Lys van gebiede in Frankryk
Frankryk het 26 gebiede (Frans: région), wat weer verder verdeel is in 100 départements. Die départements is genommer (hoofsaaklik alfabeties) en hierdie nommer word gebruik in o.a. poskodes en motor-registrasienommers.
Die départements word verder verdeel in 342 arrondissements.
Frankryk handhaaf ook beheer oor 'n aantal klein eilande in die Indiese Oseaan en die Stille Oseaan, insluitende
Bassas da India, Clippertoneiland, Europa-eiland, Glorioso-eilande, Juan de Nova-eiland, Tromelineiland.
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Frankryk
Volgens 'n amptelike skatting is die bevolking van die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede op 1 Januarie 2004 61,9 miljoen mense. Die bevolkingsdigtheid is 111 mense per vierkante kilometer.
Daar is 73 stede wat saam met hulle voorstede 'n inwonertal van meer as 100 000 het. Die grootste stedelike gebiede is Parys (11,2 miljoen inwoners), Lyon (1,7 miljoen inwoners), Marseille (1,5 miljoen inwoners), Lille (1,2 miljoen inwoners) en Toulouse (1,1 miljoen inwoners).
Frankryk het na Duitsland die tweede grootste bevolking van die Europese Unie. Anders as in Duitsland is daar 'n aansienlike natuurlike bevolkingsgroei, met 792 600 geboortes teenoor 560 300 sterfgevalle in 2003. Die geboortekoers bedra in dié jaar 1,9. In 2003 is 280 300 huwelike gesluit.
Op 1 Januarie 2004 is 25,3 persent van die Franse jonger as twintig en 16,2 persent ouer as 65 jaar. Die gemiddelde lewensverwagting van vroue is 83,8 jaar, die van mans 76,7 jaar.
Die amptelike taal in die metropolitaanse Frankryk en die oorsese gebiede is Frans, tog praat die grootste deel van die Franse bevolking 'n plaaslike dialek. Naas Frans bestaan daar 'n aantal inheemse tale soos (Baskies, Bretons, Katalaans, Korsikaans, Nederlands (Vlaams), Duits (Elsassies), Oksitaans), maar die Franse regering en skoolstelsel het die gebruik van hierdie tale sterk afgeraai tot redelik onlangs.
Geloof
Frankryk is 'n laisistiese republiek waar staat en godsdienstige gemeenskappe streng van mekar geskei word. Die staat hou geen statistiek oor die gelowe van sy burgers nie, en alle gegewens berus op skattings of inligting wat deur die gemeenskappe self verskaf word.
Die 2003 CIA World Factbook lys die gelowe van Frankryk as :
Katoliek 83-88%, Protestants 2%, Joods 1%, Moslem (Noord-Afrikaanse werkers) 5-10%, ongebonde 4%.
Volgens skattings, wat op demoskopiese navorsing baseer, is daar 3 miljoen Moslems, 1 miljoen Protestante, 600 000 Boeddhiste, 530 000 Jode en 150 000 ortodokse Christene.
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Frankryk
- Académie française
- Franse filmkuns
- Franse Literatuur
- Bekende Franse Persone
- Franse kookkuns
- Musiek van Frankryk
Allerlei
26 Desember
Die hoofstad en mees bekende stad Parys is ook die tuiste van die Eiffeltoring, 'n toring van staal opgerig in 1889. Frankryk beskik oor 265 verskeie soorte kaas, 400 skigebiede, 3 430 km kuslyn en die hoogste berg van Europa, die Mont Blanc (4 807 m). Daar is ook sowat 11 000 kampeerterreine en 120 000 km wandelpaaie.
Sien: Lys van stede in Frankryk
Sien ook
Category:Frankryk
Category:Lande in Europa
Eksterne verwysings
als:Frankreich
fiu-vro:Prantsusmaa
ja:フランス
ko:프랑스
ms:Perancis
simple:France
th:ประเทศฝรั่งเศส
zh-min-nan:Hoat-kok
Spanje
Die Koninkryk van Spanje is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar..
category:Spanje
category:Europa
fiu-vro:Hispaania
ja:スペイン
ko:에스파냐
ms:Sepanyol
simple:Spain
th:ประเทศสเปน
zh-min-nan:Se-pan-gâ
ItaliëDie Italiaanse Republiek of Italië is 'n land in die suide van Europa, wat bestaan uit 'n stewel-vormige skiereiland sowel as twee ander groot eilande in die Middellandse See: Sicilië en Sardinië.
Aan die noordekant word dit begrens deur die Alpe, en grens aan Frankryk, Switserland, Oostenryk en Slovenië. Die onafhanklike lande van San Marino en die Vatikaan is klein ingeslote Italiaanse gebiede.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Italië
Areas
Geskiedenis van Italië
Italië word verdeel in 20 areas (regioni, enkelvoud regione), waarvan vyf 'n spesiale outonome status geniet, aangedui deur 'n - :
- Abruzzo
- Basilicata
- Calabria
- Campania
- Emilia-Romagna
- Friuli-Venezia Giulia -
- Latium (Lazio)
- Liguria
- Lombardye (Lombardia)
- Marche
- Molise
- Piedmont (Piemonte)
- Apulia (Puglia)
- Sardinia (Sardegna) -
- Sicilië (Sicilia) -
- Toskana (Toscana)
- Trentino-Suid Tirol (Trentino-Alto Adige) -
- Umbria
- Aosta Vallei (Valle d'Aosta) -
- Veneto
A area word weer verder verdeel in provinsies.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van Italië
category:Europa
als:Italien
fiu-vro:Itaalia
ja:イタリア
ko:이탈리아
ms:Itali
simple:Italy
th:ประเทศอิตาลี
zh-min-nan:Italia Nadajnik radiowyNadajnik radiowy - jest to urządzenie elektroniczne służące do wytwarzania energii elektromagnetycznej wielkiej częstotliwości, przystosowanej do celów łączności za pośrednictwem fal radiowych. Nadajnik składa się z generatora drgań elektrycznych wielkiej częstotliwości, wzmacniaczy wielkiej częstotliwości, wzmacniaczy małej częstotliwości, modulatora (modulacja) oraz urządzeń pomocniczych (np. zasilacza, urządzeń rozrządczych).
W zależności od częstotliwości przebiegu nośnego oraz długości fali radiowej rozróżnia się nadajniki: długo-, średnio-, krótkofalowe i najczęściej spotykane - ultrakrótkofalowe.
W zależności od przeznaczenia rozróżnia się m.in.: nadajniki radiofoniczne, nadajniki telewizyjne, nadajniki radiokomunikacyjne, nadajniki radiolokacyjne.
Zobacz też
- Radio
- Maszt_radiowy_w_Konstantynowie
Kategoria:Telekomunikacja
Kategoria:Radio
Prague appartements sylwester w grach slots wycieczki szkolne sylwester w grach
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
East Yorkshire
East Yorkshire es un distrito de gobierno local en Inglaterra, Reino Unido.
Reino Unido
Limita con los condados ceremoniales de North Yorkshire (incluyendo la ciudad de York), South Yorkshire y Lincolnshire y limita con la ciudad de K
|
|
Campana (partido)
Campana es un partido de la provincia argentina de Buenos Aires.
Buenos Aires
Se encuentra a una latitud de 34°12' Sur y una longitud de 58°56' Oeste. Su cabecera es la ciudad de Campana. Su población es de 71.360 habitantes (Según Censo 1991).
Ocupa una superficie de 982 km2. Tie
|
Ángel fieramente humano
Ángel fieramente humano es un poema de Luis de Góngora y Argote del año 1582, en el que se inspiró Blas de Otero para titular su libro homónimo
Poema
:Suspiros tristes, lágrimas cansadas,
:que lanza el corazón, los ojos llueven,
:los troncos bañan y las ramas mueven
:de estas plantas, a Alcides consagradas;
:mas del viento las fuerzas conjuradas
:los suspiros desatan y remueven,
:y los troncos las lágrimas se beben
|
Pacte Democràtic per Catalunya
El Pacte Democràtic per Catalunya fue una coalición electoral catalana que se presentó a las Elecciones Generales del 15 de junio de 1977. Centraba su discurso en la necesidad de aprobar un Estatuto de autonomía para Cataluña. La integraban Convergència Democràtica de Catalunya (CDC), el argentina ubicada en la Provincia de Buenos Aires, fundada el 2 de junio de 1803 por José Salgado.
Introducción
Ubicado a unos 100km. de Buenos Aires, la ciudad de Lobos es una zona agropecuaria rica y fértil que se destaca por su actividad láctea y sus derivados.
La ciudad está limitada al noroeste por
|
Bayamo
Bayamo es la capital de la provincia Granma, Cuba.
Descripción
San Salvador de Bayamo, es la segunda villa fundada en Cuba en 1513 por Diego Velázquez. En esta ciudad, capital de la provincia Granma, el himno nacional de Cuba
|
Cañuelas (partido)
Cañuelas es un partido de la provincia argentina de Buenos Aires.
Se encuentra a una latitud de 35°03' Sur y una longitud de 58°46' Oeste. Su cabecera es la ciudad de Cañuelas. Su población es de 31.012 habitantes (Según Censo 1991).
Ocupa una superficie de 1.200 km2. Tiene una densidad de 25,8 hab./km2.
Tijuana. Es uno de los fundadores del movimiento tijuanense de rock que vino a modernizar el concepto de esta música en México.
Además de tener una amplia trayectoria en el rock derivado del rythm and blues, Bátiz destaca por la escuela de guitarristas que ha formado a lo largo de su carrera, pues entre sus aprendices el que más ha destacado es <
|
|