Iran (Persies: ایران) is 'n land in die Midde-Ooste, wat deur Azerbaidjan, Armenië en Toerkmenistan in die noorde,Pakistan en Afghanistan in die ooste en Turkye en Irak in die weste begrens word. Die land staan vroeër in die Westerse lande as Persië bekend. Die outeritêre, maar ook sekulêre bewind van Mohammed Reza Sjah Pahlewi word in die Islamitiese Rewolusie van 1979 omvergewerp. Die nuwe geestelike leier Ajatollah Chomeini stel 'n outeritêre, teokratiese bewind in, en die amptelike naam van die land verander na Islamitiese Republiek van Iran (جمهوری اسلامی ایران).
Regstelsel
In die sestigerjarige blyk Iran naas die Turkye van Atatürk een van die eerste Islamitiese lande te wees wat met die sekularisasie van sy maatskappy en regstelsel begin.
Die Islamitiese Rewolusie van die jaar 1979 maak hierdie vooruitgang met die hernieude invoering van die Sjaria weer tot niet. 'n Kodifisering van die Islamitiese wet het nooit plaasgevind nie, en regsake word op 'n willekeurige grondslag behandel. Daar is geen sprake van magskeiding nie, en die geestelike leiers oefen 'n oorgroot invloed uit.
Siviele maatskappy en menseregte
Alhoewel menseregte-vergrype sedert die Islamitiese Rewolusie van 1979 geleidelik afneem, moet die situasie in Iran nog steeds as baie sorgwekkend beskou word. Aangesien die Islamitiese wet seuns vanaf 15 jaar en meisies vanaf 9 jaar as meerderjarig beskou, is daar teregstellings van minderjariges. Iran pas die doodstraf toe vir moord, verkragting en dwelmhandel.
Die verkiesing van president Khatami in 1997 en die toekenning van die Nobelprys vir vrede in 2003 aan die oudregter Shirin Ebadi is saam met die toelating van nie-regeringsorganisasies bemoedigende stappe op pad na 'n Iranse regstaat.
ja:イランko:이란ms:Irannb:Iransimple:Iranth:ประเทศอิหร่านzh-min-nan:Iran
Israel
Midde-Oostersedemokrasie en antieke tuisland van die Jode. Oorvleuel gedeeltelik met Palestina, tuisland van die Palestyne.
Die moderne staat Israel is op 14 Mei1948 uitgeroep en feitlik onmiddelik deur Arabiese lande aangeval. Die geskiedenis van dié land tot op hede was en bly ontstuimig en die vroeë jare van die 21ste eeu word gekenmerk deur aanvalle op Israeli burgers deur Palestynse vegters. Nie-Joodse burgers van Israel (waaronder 'n relatief groot Arabies-sprekende minderheid) geniet burgerskap en stemreg.
Bevolking: ±7 600 000.
Amptelike tale: Hebreeus en Arabies (in wisselende mate gebruik).
category:Israelja:イスラエルko:이스라엘ms:Israelsimple:Israelzh-min-nan:Í-sek-lia̍t-kok
Afghanistan (افغانستان in Dari and Pashtu) is 'n land in sentraal/suidwes Asië. Dit word begrens deur Iran in die weste, Pakistan in die suide en ooste, Turkmenistan, Uzbekistan en Tajikistan in die noorde, en Sjina in die mees oostelike deel van die land.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Afghanistan
Alhoewel Afghanistan groot ryke en baie handel gesien het oor twee millennia, was die area se heterogene groepe nie in 'n enkele politiese entiteit saamgesnoer voor die bewind van Ahmad Shah Durrani nie. Durrani stig die monargie in 1747 wat oor die land heers tot 1973. Die laaste Shah was Zahir Shah.
Die Islam het 'n sleutelrol gespeel in die geskiedenis van Afghanistan (en ander lande in die omliggende streek).
Indië is 'n land in Asië op die Indiese subkontinent. Na Sjina het dit van alle lande ter wêreld die meeste inwoners, ongeveer 1 miljard. Indië is 'n reusagtige skiereiland, wat in die ooste en suide grens aan die Indiese Oseaan en in die weste aan die Golf van Bengale. In die noorde grens die land (van wes na oos) aan Pakistan, Sjina (Tibet), Nepal, Bhoetan, Burma en Bangladesh. Ten suidooste van Indië in die Indiese Oseaan lê die eilandstaat Sri Lanka en ten suidweste die Maldive-eilande. Die skiereiland word ook die Indiese subkontinent genoem. Die grootste stad in Indië is Mumbai.
Kategorie:LandKategorie:IndiëKategorie:SkiereilandKategorie:Britse Statebondals:Indien
[[got:
Oesbekistan
Oesbekistan is 'n land in Sentraal-Asië, wat van 1924 tot 1991 by die armste republieke van die Sowjetunie
gereken word. Sy hoofstad is Tasjkent (Oesbekies: Tosjkent) met 2 229 400 inwoners (2005). Danksy 'n uitgestrekte besproeingstelsel is die republiek die Sowjetunie se vernaamste verskaffer van katoen.
In 1991 is die bevolking teensinnig om die onafhanklikheid van Rusland te aanvaar; lidmaatskap in 'n statebond met Rusland word veral om ekonomiese redes as voordelig beskou.
Die ekonomiese agteruitgang skep 'n groot probleem vir die regering; tydens die Sowjetiese heerskapppy vind nog 'n grootskaalse industrialisering nog 'n russifisering plaas.
Die regering tree gereeld met geweld teen die opposisie en Islamitiese fundamentaliste op. In Mei2005 sterf meer as 1 000 betogers en soldate, nadat onluste in die stad Andisjan uitbreek.
Demografie
Sowat 75 persent van die bevolking is Oesbeke, ses persent is Russe, vyf persent Tadjik en vier persent Kazakstani. 74.3 persent van die inwoners praat Oesbekies en 14 persent Russies. 88 persent van die Oesbeke is aanhangers van die Islam, nege persent is Ortodokse christene.
ja:ウズベキスタンko:우즈베키스탄ms:Uzbekistanth:ประเทศอุซเบกิสถานzh-min-nan:Uzbekistan
Filippyne
Die Republiek van die Filippyne is 'n eiland nasie wat bestaan uit 7,107 eilande en gelee is in die tropiese wes-Stilleoseaan, ongeveer 100 kilometer suid-oos vanaf die vasteland van Asië. Die land is hoofsaaklik Rooms katolieke en een van die mees verwesterse lande in Asië. Spanje en die Verenigde State, wat beide vroeër die land gekoloniseer het, het die grootste invloede op die Filippynse kultuur gehad—naamlik 'n mengsel van Oosterse en Westerse invloede.
[http://www.wikipedia.org/upload/a/af/Ph_general_map_blank.png Skoon kaart] en met [http://www.wikipedia.org/upload/8/86/Ph_general_map.png Engelse name ingevul].
Singapoer bestaan uit die eiland Singapoer en 63 kleiner eilande. Singapoer is suid van Malysië gelee en word geskei deur die "Straits of Johor". Singapore is ongeveer 42km oos na wes en 23km noord na suid.
suidsuid
Volgens legende het 'n Sumatraprins 'n leeu teegekom en het dus die eiland Singapoer genoem, wat beteken Leeu-stad. Dit is eerder waarskynlik dat die prins 'n tier gesien het!
Singapoer was redelik onbekend en onbelangrik tot die ingryping van Heer Stamford Raffles. Die engelsman het in ongeveer 1819 die saak van belangrikheid van Singapoer vir die omgewing gestel aan die Britse ryk, en sodoende het 'n florerende kolonie met 'n militere en vlootbasis ontstaan.
ja:シンガポールko:싱가포르ms:Singapurasimple:Singaporeth:ประเทศสิงคโปร์zh-min-nan:Sin-ka-pho
Jean Cauvin, dit Calvin (Noyon, Picardie, 10 juillet1509 - Genève, 27 mai1564), est un réformateur religieux et humaniste français, marié à Idelette de Bure; il considéra lui-meme ce mariage comme une erreur.
Il est, avec Martin Luther, l'un des initiateurs de la Réforme protestante, en opposition à certains dogmes et rites de l'Église catholique romaine. Il développa une doctrine relativement différente de celle de Luther, doctrine qu'il exposa dans son Institution de la religion chrétienne, mais c'est surtout par la pratique du culte que le calvinisme se distinguera du luthéranisme. On considère généralement la doctrine de Calvin comme une radicalisation de celle de Luther.
D'abord destiné à une carrière de juriste, il s'intéressa à la doctrine de Luther pour ensuite,
vers 1531, se convertir et développer les théories de la Réforme.
En 1534, suite à l'affaire des Placards et aux persécutions menées contre les protestants français (aussi appelés huguenots), il dut fuir la France pour s'exiler à Bâle où il publie en mars 1536, l'Institution chrétienne, qui contient l'essentiel de ses idées sur la loi, la foi, la prédication, les sacrements et les rapports entre les chrétiens et l'autorité civile. Par exemple, il ne reconnaît plus que deux sacrements : le Baptême et la Communion. Les pasteurs sont désormais élus par les fidèles, et chacune des églises calvinistes est dirigée spirituellement par un conseil élu. Ce livre aura un retentissement immense.
Il vécut par la suite à Genève, où il joua un rôle à la fois religieux et politique. C'est Guillaume Farel qui fut à l'origine de l'Église réformée de Genève. C'est toutefois Calvin qui la dirigea. Il participa également à la mise en place d'une république calviniste dans la ville. Néanmoins, ce gouvernement théocratique protestant ne se montra guère plus tolérant que ne l'était le gouvernement français (catholique) : il mena une répression à l'encontre de ceux qui n'étaient pas favorables à la Réforme, parfois même en les condamnant à l'exil ou à la peine de mort (Michel Servet fut brûlé vif le 27 octobre1553).
1553
En 1559 il fonde l'Académie de Genève dont il confie le rectorat à Théodore de Bèze.
Keski-Suomen ilmailumuseo
Keski-Suomen ilmailumuseo on Tikkakoskella sijaitseva ilmailuaiheinen museo. Valtaosa sen kokoelman koneista on sotilaskoneita, joita on käyttänyt Suomen ilmavoimat. Museon toiminta alkoi 1. kesäkuuta 1979 Luonetjärven lentokentän lentokonehalli 1:ssä. Nyt vuosittaisia kävijöitä noin 20000. Museossa työskentelee yhdeksän henkilöä.
Yhteystiedot:
- osoite Tikkakoskentie 125
- puh.
Mustela lutreola
: On olemassa myös sukellusvene nimeltään Vesikko
Vesikko (Mustela lutreola) on alkuperäinen eurooppalainen näätäeläin, joka on kuollut sukupuuttoon Suomessa. Viimeinen varmistettu havainto on vuodelta 1965.
Osasyynä vesikon katoamiseen pidetään voimakasta minkkikantaa, joka on syrjäyttänyt sen voimakkaampana samaan ekolokero
Kontinuumihypoteesi
Kontinuumihypoteesi tarkastelee rationaalilukujen ja irrationaalilukujen mahtavuutta. Hypoteesi kysyy onko olemassa reaalilukujoukkoa, jonka mahtavuus olisi näiden kahden välissä. Kurt Gödel ja Paul Cohen osoittivat 1900-luvulla, että tätä kysymystä ei voi ratkaista muun evoluutioteoriaan sisältyviä malleja siitä, miten evoluutio käytännössä tapahtuu. Näihin kuuluvat muun muassa luonnonvalinta, mutaatiot ja migraatio. Teorian mukaan kamppailu johtaa populaation parempaan sopeutumiseen ympäristöönsä, sillä menestyneimmistä yksilöistä tulee lopulta vallitseva tyyppi populaatiossa tehokkaamman lisääntymisen my
Luettelo ilmailun radioliikennelyhenteistä
ICAO:n puheaakkoset
- A, alpha
- B, bravo
- C, charlie
- D, delta
- E, echo
- F, foxtrot
- G, golf
- H, hotel
- I, india
- J, juliet
- K, kilo
- L, lima
- M, mike
- N, november
- O, oscar
- P, papa
- Q, quebec
- R, romeo
- S, sierra
- T, tango
- U, uniform
- V, victor
- W, whisky
- X, X-ray
- Z, zulu
- Y, yankee
Numerot
- 1, one
- 2, two
- 3, three
- 4, four
- 5, five
- 6, six
- 7, seven
- 8
Ilmailun radiopuhelinkieli
ICAO:n puheaakkoset
- A, alpha
- B, bravo
- C, charlie
- D, delta
- E, echo
- F, foxtrot
- G, golf
- H, hotel
- I, india
- J, juliet
- K, kilo
- L, lima
- M, mike
- N, november
- O, oscar
- P, papa
- Q, quebec
- R, romeo
- S, sierra
- T, tango
- U, uniform
- V, victor
- W, whisky
- X, X-ray
- Z, zulu
- Y, yankee
Numerot
- 1, one
- 2, two
- 3, three
- 4, four
- 5, five
- 6, six
- 7, seven
- 8
Divisioona
Divisioona on sotilasyksikkö, jonka vahvuus on yleensä 10 000 - 15 000 henkeä ja komentajana kenraalimajuri tai vastaavan arvoinen upseeri. Useimmissa armeijoissa divisioona koostuu rykmenteistä tai prikaateista. Divisioonat puolestaan muodostavat armeijakunnan.
Suomessa divisioona oli perinteisessa jaossa pienin sotatoimiyhtymä. Se koostui yleensä kolmesta
Antiaine
Antimateria eli antiaine on ainetta, joka koostuu antihiukkasista. Antihiukkasella on tavalliseen hiukkaseen nähden vastakkainen sähkövaraus. Esimerkiksi normaali vetyatomi koostuu protonista ja sitä ympäröivästä elektronista, kun taas antivety koostuu negatiivisesti varautuneesta antiprotonista ja positiivisesti varautuneesta positronista.
Joutuessaan kosketuksiin