:: wikimiki.org ::
| Christendom |
ChristendomDie Christendom is 'n religie wat aanvaar dat Jesus Christus die seun van God is en verlossing aanbied aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Dit is tans die religie met die grootste aantal volgelinge [http://www.adherents.com Adherents.com]
Die Christendom het oor die twintig eeue van sy bestaan in baie vertakkings verdeel, onder andere:
- Katolieke kerke
- Die Maronitiese Kerk
- Die Rooms-Katolieke Kerk
- Ortodokse kerke
- Die Ethiopies-Ortodokse Kerk
- Die Grieks-Ortodokse Kerk
- Die Russies-Ortodokse Kerk
- Protestantse kerke
- Adventistiese kerke
- Apostoliese kerke
- Baptiste kerke
- Calvinistiese Gereformeerde kerke
- Die Nederduitse Gereformeerde Kerk Familie
- Die Nederduitse Hervormde Kerk
- Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika
- Die Presbiteriaanse Kerk
- Charismatiese kerke
- Shophar
- Lutheraanse kerke
- Metodistiese kerke
- Pinksterkerke
- Apostoliese Geloofsending
Sien ook: Teologie -- Christelike doktrine -- Bybel
Category:Christendom
ja:キリスト教
ko:기독교
ms:Kristian
simple:Christianity
th:คริสต์ศาสนา
zh-min-nan:Ki-tok-kàu
ReligieReligie, oftewel godsdiens, bestaan uit verskeie sisteme van geloof en praktyk wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
- Christene
- Rooms-Katolieke
- Kathare
- Protestantisme
- Calvinisme
- Lutheranisme
- Mennonisme (Anabaptisme)
- Methodisme
- Apostolies
- Presbiterianisme
- Episkopalisme
- Baptisme
- Evangelies
- Pinkster en Volle Evangelie
- Charismatiese bewegings
- Quakers
- Morawiese Kerk (Herrnhutters)
- Anglikaanse Kerk
- Jehovah se Getuies
- Israeliete
- Ortodokse Kerke
- Grieks-Ortodokse kerk
- Russies-Ortodokse kerk
- Syries-Ortodokse kerk
- Armeens-Ortodokse kerk
- Koptiese Kerke
- Christelike strominge
- Sewendedagse Adventiste
- Groepe met andere 'heilige boeke' of gesaghebbende openbaringes naas die Bybel:
- Mormone
- Rastafarians
- Islam
- Sunni
- Shia'isme
- Soefisme
- Volks-Islam
- Wahabi
- Druïdisme
- Judaïsme
- Ortodokse Judaïsme
- Konserwatiewe Judaïsme
- Liberale Judaïsme
- Rekonstruktiewe Judaïsme
- Boeddhisme
- Hinayana Boeddhisme
- Mahayana Boeddhisme of Sutrayana
- Zen boeddhisme
- Tibetaans Boeddhisme
- Tantrayana, Vajrayana of Mantrayana
- Theravada
- Hindoeisme
- Heidendom
- Paganisme
- Neo-Paganisme
- Shintoisme
- Confucianisme
- Aetherius-geselskap
- Animisme
- Bahá'í
- Theosofie
- Moonies
- Scientologie
- Sufi-beweging
- Taoïsme
- Universalisme
- Zoroastrisme
- Inheemse gelowe en animisme
Geloofstrominge en godsdiensfilosofieë
Teenstellend: ateïsme en Humanisme.
Kategorie:Religie
ja:宗教
ko:종교
ms:Agama
simple:Religion
th:ศาสนา
Jesus ChristusJesus Christus, ook: Jesus van Nasaret, Jesus die Nasarener, of Yeshua ben Joseph (Hebr.),(c. 4 v.C. / c. 30) was bekend as 'n Joodse leerkrag. Hy is die sentrale figuur in die Christendom.
Die titel Christus (Christos) kom van die Griekse vertaling van die Hebreeuse woord Messias (Messiah) af wat gesalfde beteken. Die titel is deur sy volgelinge gebruik wat Hom as die gesalfde van die Here (JHWH) gesien het.
Oor die lewe en uitsprake van Jesus bestaan daar uiteenlopende opvattings.
Die Lewe van Jesus
Geboorte
Johannes die Doper
Lering volgens die Nuwe Testament
Die Kruisiging
Die Opstanding
Dogma
Die Naam en Titels van Jesus
- Persoonlike naam
- Christus
- Ander titels
- Seun van God
- Seun van die Mens
- Koning
- Priester
- Profeet
Die Historiese Jesus
Die evangelie was van sy oorsprong deur sy volgelinge as betroubaar beskou. Volgens die Christelike geloof is hy die eniggebore seun van God wie se inkarnasie, dood en wederopstanding, die gawe van saligheid aan die wêreld besorg het. Hy word deur verskeie gelowe as 'n profeet beskou, insluitende die Islam, hoewel ander gelowe gewoonlik nie glo dat Jesus uniek goddelik was nie.
Christelike Perspektief
Jesus as Messias
Volgens die christendom was Jesus die Messias en die Seun van God. Deur Sy marteldood word die mensdom verlos van sogenaamde erfsonde.
- Akademiese, Historiese en Religieuse Teks
Joodse Perspektief
Islamitiese Perspektief
Ander Religieuse Perspektiewe
Kategorie:Mense
ko:예수 그리스도
ms:Yesus Kristus
ja:イエス・キリスト
simple:Jesus
th:เยซู คริสต์
zh-cn:耶穌基督
zh-tw:耶穌基督
ChristeneChristene glo in die drie-enige God -- Vader, Seun en Heilige Gees -- Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel.
Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou "wedergeboorte").
Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hê in Sy koninkryk -- en in dié opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste.
In Suid-Afrika, soos wêreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie.
Kategorie:Christendom
Protestantse KerkeDie Protestantisme is soos die Rooms-Katolieke kerk en die Ortodokse kerke een van die belangrikste strominge in die Christendom. Die beweging het ontstaan in die 16e eeu na 'n wegbreek van die Rooms-Katolieke kerk nadat verskillende teoloë, onder andere Maarten Luther, Huldrych Zwingli en Johannes Calvijn, in konflik geraak het met die Rooms-Katolieke kerk oor die leer en praktyk in die kerk. Van die grootste verskille met die Rooms-Katolieke kerk is:
- Die gesag van die pous word nie erken nie.
- Maria en die heiliges word nie vereer nie.
- Slegs twee sakramente (doop en nagmaal) in plaas van sewe.
- 'n Sinodale struktuur eerder as 'n biskoplike regering.
Geskiedenis
Protestante sien die 16e eeu gewoonlik as die begin van protestantisme, maar die eerste tekens kan al teruggespeur word na bietjie vroeër.
Die Renaissance het die akademie baie gestimuleer. Teoretiese debatte het plaasgevind oor die aard van die kerk, die omvang en gesag van die pous asook van prinse. Onder die nuwe perspektiewe, was een van die mees radikale dié van John Wyclif by Oxford wat in die 14de eeu met die eerste Engelse bybelvertaling begin het, en toe ook dié van Jan Hus by die Universiteit van Praag. Binne die Rooms-Katolieke kerk is hierdie debat beëindig by die Konsilie van Konstanz (1414-1418). Jan Hus is tereggestel en Wyclif is as ketter verbrand in postuum. Alhoewel die Konsilie van Konstanz die Middeleeuse beskouing van die kerk versterk het, het dit nie alle nasionale en teologiese spanninge opgelos nie.
'n Belangrike omwenteling vind plaas in 1517 met die publikasie van Luther se 95 stellings. Luther was 'n monnik en professor by die Universiteit van Wittenberg en met sy stellings is die debat oor die gesag van die pous en die verkoop van aflate weer oopgestel. Op min of meer die selfde tyd begin 'n soortgelyke beweging in Switserland onder Zwingli. Die drukkuns maak dit moontlik vir idees om baie vinnig deur Europa te versprei.
Na hierdie eerste deel van die Reformasie help die werk van Calvijn om konsensus tussen groepe in Switserland, Duitsland, Skotland, Hongarye en ander plekke te bewerkstellig. Die wegbreek van Rome in Engeland begin in 1529 onder Koning Henry VIII, en voeg Engeland by die Protestantse beweging.
Leer
Die leer van die Protestantisme, soos wat dit aanvanklik ten opsigte van die Rooms-Katolieke kerk se leer gedefinieer is, kan saamgevat word in hierdie latynse uitsprake:
- Solus Christus: Jesus Christus alleen
: Jesus Christus is die enigste weg tot verlossing en moet alleen aanbid word.
- Sola scriptura: Die Skrif alleen
: In teenstelling met die Rooms-Katolieke kerk, wat haar leer op die Bybel, kerktradisie, en ook die beslissings van die kerkleiers (in besonder die pous) basseer, basseer die Protestantisme sy leer op die Skrif alleen.
- Sola fide: Geloof alleen
: Teenoor die stelsel van goeie werke, boetedoening, kwytskelding van straf deur priesters, en die vagevuur, leer die Protestantisme dat die mens slegs deur geloof in Jesus Christus van sonde gered kan word.
- Sola gratia: Genade alleen
: Verlossing geskied deur genade alleen, en nie as gevolg van goeie werke nie. Verlossing kan nie verdien word nie.
Wat besonderhede van Protestante kerke se leer betref, is daar heelwat verskillende strominge en soms sterk meningsverskille. Daar bestaan ook groot verskeidenheid in die vorm wat kerkdienste aanneem.
Strominge
Die Protestantisme bestaan uit 'n aantal verskillende strominge. Daar is geen sentrale gesag onder Protestante kerke nie. Alhoewel sommige protestante strominge internasionaal strek, word meeste op nasionale vlakke georganiseer.
Internasionaal
- (Evangelies) Lutheranisme
- Calvinisme
- Anglikanisme
- Pinksterbeweging
- Methodisme
- Baptisme
- Presbiterianisme
Bronnelys
- Die Engelse en Nederlandse weergawes by hulle onderskye wikipedias.
Kategorie:Christendom
ja:プロテスタント
ko:개신교
ms:Protestan
ApostoliesBeskrywende naam van verskillende kerkgroepe wat ontstaan het uit die Azusa straat herlewing in die vroee negentiende eeu in die Verenigde State.
In Suid Afrika word hierdie groepe verteenwoordig deur onder andere die Apostoliese Geloof Sending.
Dit is ook 'n beskrywende naam van 'n groep kerke wat ontstaan het uit die Albury Konverensies in die 1820's in Londen Engeland onder leiding van Henry Drummond.
In Suid Afrika bestaan daar tans mind. drie groep nl:
- Die Nuwe Apostoliese Kerk, wat deel uitmaak van die New Apostolic Church International met hul hoofkantoor in Switserland.
- Die Apostolic Church of South-Africa - Apostle Unity, wat lid in die Vereniging van Apostoliese Kerke is en
- Die Ou Apostoliese Kerk, wat bande het met die Apostelampt Jesu Christi K.d.ö.R. (Apostel Bediening van Jesus Christus) in Duitsland.
Links
[http://www.naccape.org.za/ Nuwe Apostoliese Kerk in Kaapstad]
[http://www.nac-sea.org.za/ Nuwe Apostoliese Kerk in Oos-Suid-Afrika]
[http://www.nak.org/ Nuwe Apostoliese Kerk Internasionaal]
[http://www.oldapostolic.com/ Ou Apostoliese Kerk]
[http://www.united-apostolic.org/ Vereniging van Apostoliese Kerke]
Apostoliese GeloofsendingDie Apostoliese Geloofsending is een van die kerke in die Pinksterbediening. Hulle glo eerstens in die Bybel en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekering na Christendom gedoop word en daarna in tale kan begin praat wanneer die Heilige Gees in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander wonderwerke te ervaar.
Kategorie:Christendom
Bybel
Die Bybel is die "heilige boek" van die Christene. Die woord 'Bybel' stam van die Griekse woord βιβλια biblia (boeke), wat 'n meervoud is van βιβλιον biblion (wat oorspronklik papirus beteken en later gebruik is as aanduiding van papier, geskrif, boek(rol)).
Die Bybel bevat drie verskillende versamelings boeke:
# Die Ou Testament, ook die Hebreeuse Bybel genoem. Dit is geskryf gedurende die eeue heen en dit bestaan oorspronklik vir die grootste deel in Hebreeus met enkele Aramese paragrawe. (die Tanach is anders georden).
# Die Apokriewe Boeke, boeke buiten die kanon van Nicea.
# Die Nuwe Testament, geskryf gedurende die tweede helfte van die eerste eeu na Christus, in moderne Grieks (koinè-Grieks).
In breë trekke gaan die Bybel oor hoe God as skepper met die mens in tyd en ruimte omgegaan het, die plek van die mens in verhouding tot die skepping, die skepper en die heelal en inbreek van ewigheid (domein van God) in die tyd (domein van die mens).
Dit is die mees verspreide boek in die wêreld, waar daar in die laat 20ste eeu meer as 20 000 000 kopieë in omloop was. Dit is uniek in baie opsigte, waarin vertaling en skrywers net 'n paar is.
Die inhoud van die Bybel
Ou testament
- Genesis
- Eksodus
- Levitikus
- Numeri
- Deuteronomium
- Josua
- Rigters
- Rut
- 1 Samuel
- 2 Samuel
- 1 Konings
- 2 Konings
- 1 Kronieke
- 2 Kronieke
- Esra
- Nehemia
- Ester
- Job
- Psalms
- Spreuke van Salomo
- Prediker
- Hooglied van Salomo
- Jesaja
- Jeremia
- Klaagliedere van Jeremia
- Esegiël
- Daniël
- Hosea
- Joël
- Amos
- Obadja
- Jona
- Miga
- Nahum
- Habakuk
- Sefanja
- Haggai
- Sagaria
- Maleagi
Apokriewe boeke
- "Boek van Tobit" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Judith" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Bylae by die boek Ester" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Wysheid van Salomo" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Jezus Sirach" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Baruch" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Brief van Jeremiah" (Baruch 6 in sommige Bybels) (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "Susanna" (in die Griekse en Slawiese Bybels, en Daniël 13 in die Rooms-Katolieke Bybel)
- "The prayer of Azariah and song of the three holy children" (in die Griekse en Slawiese Bybels) en tussen Daniël 3:23-24 in die Rooms-Katolieke Bybel)
- "Bel en die draak" (in die Griekse en Slawiese Bybels, en Daniël 14 in die Rooms-Katolieke Bybel)
- "1 Makkabeërs" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "2 Makkabeërs" (in die Rooms-Katolieke, Griekse en Slawiese Bybels)
- "1 Esdras" (in die Griekse Bybel)
- "Gebed van Manasse" (in die Griekse Bybel)
- "Psalm 151" (in die Griekse Bybel)
- "3 Makkabeërs" (in die Griekse Bybel)
- "2 Esdras" (in die Slawiese Bybel en 'n bylae tot die Latynse Vulgata)
- "4 Makkabeërs" (bylae tot die Griekse Bybel)
Nuwe testament
- Matteus
- Markus
- Lukas
- Johannes
- Die handelinge van die apostels
- Romeine
- 1 Korintiërs
- 2 Korintiërs
- Galasiërs
- Effesiërs
- Filippense
- Kolossense
- 1 Tessalonisense
- 2 Tessalonisense
- 1 Timoteus
- 2 Timoteus
- Titus
- Filemon
- Hebreërs
- Jakobus
- 1 Petrus
- 2 Petrus
- 1 Johannes
- 2 Johannes
- 3 Johannes
- Judas
- Die openbaring aan Johannes
Eksterne skakels
- [http://www.bybel.co.za 'n Afrikaanse webwerf oor die Bybel]
Kategorie:Christendom
ja:聖書
ko:성서
simple:Bible
zh-min-nan:Sèng-keng Wikipedia:Votes for deletion/Colonialism in philosophy - reads like a personal idiosyncratic manifesto. Somebody could conceivably write something interesting on the subject, but it would take a clean slate.
- Added by User:Christofurio at 14:08, May 4, 2004. Please sign and date your entries, and pretty pretty please add them at the bottom of the page. --Ben Brockert 22:23, May 4, 2004 (UTC)
- Understood. My bad. --Christofurio 23:23, May 4, 2004 (UTC)
- Merge with post-colonialism? Snowspinner 22:13, 4 May 2004 (UTC)
- Looks like garbage. Delete. john 03:45, 5 May 2004 (UTC)
- Somebody's not-very-good term paper. Delete. Recommend against merging elsewhere. Wile E. Heresiarch 05:27, 5 May 2004 (UTC)
- Delete; not an encyclopedia article. It would have value if it actually mentioned philosophical thought that was in support of colonialism. Instead this is an opinion piece and HIGHLY conjectural, e.g.: "Historical examples don't miss, but one certain thing is that the Westerner's arrival forced colonized people to proceed to a brutal change of their ways of exchange and they ran from a local economy to a dictatorial capitalist economy whose goal was first the valorization of metropolis' capitals." Alcarillo 19:59, 5 May 2004 (UTC)
oszust hotels Berlin cellulitis narty Sklep wdkarski
|
|
|
|
|