Ecuador is 'n land in die middel van Suid-Amerika wat in die noorde grens aan Colombia, in die ooste en die suide aan Peru, en in die weste aan die Stille Oseaan. Die naam van die land is Spaans vir die ewenaar, wat deur die land loop. Die land sluit die Galápagos-Eilande (Spaans: 'Colón Archipelago') in die Stille Oseaan, ongeveer 965km wes van die vasteland, in. Die eilande het 'n belangrike rol gespeel in Darwin se reise wat sy idees oor evolusie help vorm het. Ecuador was deel van die magtige Inkaryk, een van die mees gevorderde beskawings in die nuwe wêreld, wat ook Peru en Bolivia ingesluit het. Ecuador is 'n olieprodusent en was van 1973 tot 1992 'n lid van OPUL.
Geskiedenis
Gevorderde beskawings het reeds in Ecuador floreer toe die land in die 15e eeu deur die Inkas verower is. Die Spaanseconquistadores verower die Inkaleërs in 1534 en die Spaanse koloniste word die nuwe elite. Die inheemse bevolking is afgemaai deur die uitbreek van siektes waarteen die Inkas nie weerstand gehad het nie en is onderdruk deur die "encomienda"-arbeidstelsel waarvolgens hulle vir Spaanse grondeienaars moes werk. In 1563 word die nuwe hoofstad, Quito, in Ecuador 'n setel van die koninklike "audiencia" (administratiewe distrik) van Spanje.
Na onafhanklikheidsmagte die koninklikgesinde weermag in 1822 verslaan het, sluit Ecuador aan by Simon Bolivar se Republiek van Gran Colombia, net om in 1830 'n aparte republiek te word. Die 19de eeu is gekenmerk deur onbestendigheid en vinnig opeenvolgende heersers. Die konserwatiewe Gabriel Garcia Moreno verenig die land in die 1860's met die ondersteuning van die Katolieke kerk. In die laat 1800's, dra die wêreldwye vraag na kakao daartoe by dat die land se ekonomie swaar steun op uitvoer van primêre produkte en lei dit tot migrasie van die hooglande na die landbouvoorposte langs die kus.
'n Kusgebaseerde revolusie in 1895 onder leiding van Eloy Alfaro het die mag van die kerklui verminder en die weg gebaan vir kapitalistiese ontwikkeling. Die einde van die kakaovoorspoedgolf het hernude politieke onstabiliteit te weeg gebring en gelei tot 'n militêre staatsgreep in 1925. Die 1930's en 1940's is die regering gekenmerk deur populistiese politici soos die vyf-keer President Jose Velasco Ibarra.
Resessie en populêre onrus het in die 1960's terugkeer na populistiese politiek en binnelandse militêre ingrypings gelei, terwyl buitelandse maatskappye oliebronne in die Ecuadoriaanse Amasone ontwikkel het. In 1972, het 'n nasionalistiese militêre regering aan bewind gekom en die nuwe olierykdom en buitelandse lenings gebruik vir 'n industrialisasieprogram, grondhervorming, en subsidies vir stedelike verbruikers. Terwyl die olie-opbloei begin taan, het Ecuador in 1979 teruggekeer tot demokrasie, maar teen 1982 het die regering 'n ekonomiese krisis in die gesig gestaar gekenmerk deur inflasie, begrotingstekorte, 'n dalende geldeenheid, skuld wat ophoop en 'n onmededingende industrie.
Sedert die terugkeer na demokrasie het opeenvolgende presidente probeer om die oligargie te breek deur verskeie pogings om ekonomiese hervormings in werking te stel. Meeste hiervan het egter gefaal, óf as gevolg van weerstand deur die heersende klas óf as gevolg van korrupsie. In 2005 is die president, Gutierezz, afgeset vanweë korrupsie en diefstal wat daarna lei tot politieke chaos wat tans ondervind word.
Hoewel Ecudaor vir meeste van die 20ste eeu politieke onrus beleef het was dit tog heelwat rustiger as die naburige Colombia. Tussen 1999 – 2003 het enorme getalle Comlombiane na Ecuador gevlug met die gevolg dat daar nou 'n groot hoeveelheid Comlombiane in Ecuador is.
Geografie
2003
Ecuador is 'n kleurryke land met drie verskillende klimate: 1) Costa (kus) - sonnig en warm met perfekte strandweer. 2) Sierra (die hoogland) - die Andesgebergte loop deur die middel van die land en die stede wat daar geleë is, is ten minste 1000m bo seespieël en is dus aangenaam koud en daar val ook sneeu. 3) Amazonas (die Amasone) die reënwoud met 'n reënwoudklimaat.
Die Galápagos-eilande met hulle besondere fauna vorm deel van Ecuador.
- lengte landgrense: 2010 km (590km met Colombia, 1420km met Peru)
- kuslyn: 2 237km
- grootste riviere: xxxx, #### km.
- grootste meer: xxxx, #### km2
- hoogste punt: Chimborazo in die Andes (6 310m)
- laagste punt seevlak
image:Kaart van Ecuador
Demografie
image:Kaart van Ecuadorimage:Kaart van Ecuador
Kolonisasie deur die spaanjaarde en Europeërs uit Suid-Amerika, slawe uit Afrika wat hulle saamgebring het, en die inheemse Indiane wat oorleef het, dra by tot 'n land met ryk diversiteit. Die grootste etniese groep is die Mestizos (van gemengde Spaans en Indiaanse afkoms) en verteenwoordig net meer as 65 persent van die bevolking. Die Andes-Indiane (indigenas) vorm die tweede grootste groep (~30%). Blankes is meestal Kreole, afstammelinge van die Spaanse koloniste wat nie met ander groepe vermeng het nie en vorm 7% van die bevolking. Die res bestaan uit 'n klein minderheid Afro-Ecuadoriane, insluitend Mulatto's en Zambo's.
Kultuur
Ecuador se kultuur is 'n spieëlbeeld van die land se demografie en bestaan uit 'n kookpot van verskillende invloede. Baie soos die voorouers van die Mestizomeerderheid, is die kultuur van Ecuador 'n mengsel van Europese en Indiaanse invloede, met verskeie ander elemente geërf van afstammelinge van die slawe uit Afrika. 'n Verskedenheid musiek- en dansstyle word beoefen insluitend: Salsa, Merengue, Bachata, Reggaeton, Cumbia, Vallenato, Samba en Capoeira.
Bowen die nasionale kultuur beoefen baie van die inheemse gemeenskappe ook hulle eie kulture.
Eksterne skakels
- [http://www.galapagosmap.com Galapagos Ekotoerisme in Ecuador]
- [http://www.piedrablanca.org/equateur-voyager.htm Ekotoerisme]
- [http://www.ecuaworld.com/ecfran.htm Ecuaworld: die wêreld van Ecuador & Galapagos!]
- [http://www.inwent.org/v-ez/lis/ecuador/index.htm Landeskundliche Informationsseite deutscher Entwicklungshilfe-Organisationen zu Ecuador]
- [http://www.vivecuador.com/html2/eng/home.htm Amptelike Ecuador webtuiste]
- [http://www.ecuaworld.de Ecuaworld: die Welt von Ecuador], Dschungel, Andes & Galápagos-Eilande - [http://www.elcomercio.com El Comercio] (belangrike koerant uit Quito,
- [http://www.hoy.com.ec El hoy] (ander Ecuadoriaanse dagblaaie uit Quito)
- [http://www.elmercurio.com.ec El Mercurio] (Dagblad uit Cuenca,
- [http://www.eluniverso.com/ El Universo] (Koerant uit Guayaquil,
- [http://www.darwinadventure.com Galapagos]
- [http://www.ecuador.us Ecuador]
- [http://astrid-kaiser.de/gallery/ecuador Foto's van Quito, Otavalo, Cotopaxi, Tumbaco, Mitad del Mundo]
- [http://www.DerMario.de/ecuador Reisberig met baie beelde uit Ecuador en Galápagos]
- [http://astrid-kaiser.de/gallery/galapagos Foto's van 5 Galápagos-Eilande]
- [http://www.amnesty-ecuador.de Duitse menseregte koordineringsgroep in Ecuador]
- [http://www.darwinadventure.com Galapagos]
- [http://www.presidencia.gov.ec Amptelike werf van die presidensie van Ecuador]
- [http://www.galapagosmap.com Galapagos Eilande]
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/ec.html CIA - World Factbook -- Ecuador]
- [http://lcweb2.loc.gov/frd/cs/ectoc.html Ecuador : Land Studies - Federale navorsings Afdeling, Library of Congress]
- [http://www.infoplease.com/ipa/A0107479.html Ecuador] Infoplease
- [http://lanic.utexas.edu/la/ecuador/ LANIC] Ecuador blad van die Latin American Network Information Center - [http://www.nic.ec NIC.EC - Registro de Dominios .EC del Ecuador], ccTLDNetwork Information Centre - [http://www.presidencia.gov.ec Presidencia de la República], amptelike webtuiste van die regering
- [http://schema-root.org/region/americas/south_america/ecuador/ Schema-root.org: Ecuador ] 22 Ecuador onderwerpe, elk met 'n afsonderlike nuusstroom
Kategorie:Suid-Amerikaja:エクアドルko:에콰도르ms:Ecuadorzh-min-nan:Ecuador
Die Republiek van Kolombië is 'n land in die noordweste van Suid-Amerika. Dit grens in die noorde aan die Karibiese See, in die ooste aan Venezuela, in die suidooste aan Brazilië, in die suide aan Peru en Ecuador, en in die weste aan Panama en die Stille Oseaan. Bekende Kolombiane sluit in die Nobelprys wenner vir Letterkunde, Gabriel García Márquez, popsangeres Shakira, Formule 1 renjaer Juan Pablo Montoya en dwelmbaron Pablo Escobar, wat met die hulp van die Amerikaners in 'n koeëlreën uit die weg geruim is. Die land is dan ook berug vir die verbouing van kokaïne en die kombinasie van dwelmhandel en verbouing met 'n geweldadige politiese stryd teen FARC dra daartoe by dat Kolombië die hoogste per kapita moordsyfer in die wêreld het.
Geskiedenis van Kolombië
Prekolombiaanse Tydperk
In die prekolombiaanse tydperk is die land bewoon deur inheemse volke met verskillende vlakke van beskawing en organisasie. Die vroegste tekens van menslike bewoning dateer sowat 16,400 jaar terug. Dit sluit in oorblyfsels van gereedskap wat gevind is naby Girardot. Die oudste menslike reste is 12,500 jaar oud en is by Zipaquirá gevind. Beide plekke lê in die relatief droë Andesgebied. Daar word egter gemeen dat die warm en vogtige Amazone gebiede en die Karibiese en Stille Oseaan kuste selfs vroeër reeds bewoon is hoewel die oudste vondse daar slegs 9,000 jaar oud is.
Die inheemse volke was rondom 3500 v.C. primitiewe jagters en nomadiese landbouers, wat die see- en rivierkuste bevolk het. Met die koms van mielies as voedselbron in die 2e eeu v.C. begin groepe hulle hier vestig. Vroeë precolombiaanse volke in die noorde het die Urabá (1000 v.C. - 0) en Sinú (0 - 1000 n.C.), (veral bekend vir uitgebreide wateraanleg en dreinering van landbougrond) ingesluit. Die Tumaco, Calima (1000 v.C. - 800 n.C.), Malagana (300 v.C. - 300 n.C.), Cauca, San Agustín (1000 v.C. - 500 n.C.), Tierradentro, Nariño, Quimbaya (0 - 900 n.C.) en Tolima (200 v.C. - 500 n.C.) het in die suid-weste geleef . Ten tyde van die Spaanse verowerings was daar drie taalfamilies in Colombia: Chibcha, Carib en Arawak.
Die Chibcha-sprekende indiane het 300 tot 400 jaar voor die huidige jaartelling vanuit Sentraal-Amerika na Kolombië, Venezuela en Ekwador getrek - oorspronklik aan die Atlantiese (Karibiese) kus. Arawak-indiane het vanuit die ooste na Kolombië geïmmigreer en hulle veral in die oostelike riviergebiede van die Orinoco en Amazone gevestig. Rondom 1000 n.C. trek oorlogsugtige Carib-indiane van die Brasiliaanse kusstreek en die eilande na die Kolombiaanse kuste en rivierdale Rio Magdalena en Rio Cauca en verdryf die Chibcha na die hoërliggende Andes-gebiede. Die Chibcha bereik 'n hoë graad van ekonomiese en politieke ontwikkeling. Toe die Europeërs rondom 1500 Suid-Amerika ingegaan het, was die Chibcha die mees prominente etniese groep. Hulle was onderverdeel in die Muisca en die Tairona, en nog enkele kleiner groepe. Die grootste groep, die Muisca, het hulle woongebied op die hooglande van die huidige Cundinamarca en Boyacá gehad en was landbouers. Hulle maatskaplike organisasie het om die cacicazgo, die stamhoof, en een oorerfbare leier oor die vroulike lyn, gewentel. Die opvolger/erfgenaam van die stamhoof was die seun van sy suster.
Daar het twee groot Muisca bondgenootskappe bestaan ten tye van die Spaanse verowerings: Bacatá (Bogotá) en Hunza (Tunja). Aan die hoof van die Bacatá was 'n Zipa, die opperhoof. Die Hunza opperhoof het Zaque geheet. Die kleiner Chibcha-sprekende groep, Tairona, het die noordelike uitloop van die Sierra Nevada de Santa Marta berggebied bevolk. Tairona het uit twee groepe, naamlik een in die Karibiese laaglande en die ander in die Andes hooglande. Die eerste groep het van visvang en soutwinning geleef, dus produkte wat hulle vir tekstiel van die Tairona in die hooglande verruil het. Die Tairona het in talle goed-georganiseerde stede, wat met klippaaie verbind was, geleef.
Kolonialisering
Rodrigo de Bastidas land in 1500 as eerste Spanjaard op die Kolombiaanse kus. In 1509 stig Alonso de Ojeda die noord-westelike kusdorp San Sebastian de Urabá. Vasco Nuñez de Balboa stig Santa Maria la Antigua del Darién vanwaar hy 'n ekspedisie na die Stille Oseaan kus onderneem (1513). Met Santa Marta (1525) en Cartagena (1533) word vestings op die kus gestig vanwaar koloniale oorheersing van die binneland, aangemoedig deur die 'El Dorado' mite - 'n oorvloedige bron van goud - begin. Onder leiding van Gonzalo Jiménez de Queasada en Sebastián de Belalcázar word die huidige Kolombië ontdek (1536). In 1557 word in Santafé de Bogotá de 'Real Audiencia del Nuevo Reino de Granada' opgerig. Die verowering van Nueva Granada, soos die gebied toe bekend was, na die geboortegrond van Quesada, is gekenmerk deur die geplunder van die Indiaanse kultuurgoedere, afdwinging van Spaanse gebruike en godsdiens, en slawerny. Die brutale Spaanse régime het 'n uitdunning van die indiaanse bevolking tot gevolg, wat lei tot die invoer van slawe uit Afrika.
Onafhanklikheid en 20ste eeuse geskiedenis
Tot 1810 was die land 'n kolonie van Spanje en 'n belangrike bron van goud, maar in dié jaar verklaar Kolombië onafhanklikheid. Spaanse troepe onder leiding van generaal Pablo Morillo herower die land egter na die Napoleontiese oorloë.
Sedert 1819 was daar al sprake van egte onafhanklikheid onder leiding van Simón Bolívar en Francisco Paula de Santander. Simón Bolívar word die eerste president van Kolombië wat toe nog uit die huidige Kolombië en (dele van) Ekwador, Venezuela en Panama bestaan. In 1830 word die regering van Bolivar omvergewerp wat tot die verbrokkeling van die Republiek gelei het. Ekwador en Venezuela ontstaan as onafhanklike state, terwyl Panama nog deel van Kolombië bly tot 1903. Van die begin af was die politieke situasie onrustig o.a. omdat die politieke stelsel uit slegs twee partye bestaan het, die liberales en die konserwatiewes. Hierdie tweeledigheid het ook rofweg ooreengekom met die sosiale tweeledigheid van die land: Aan die kus het die 'costeños', meestal afstammelinge van die slawe gewoon - in die sentrale hooglande die 'cachacos', die Spaanse afstammelinge. As gevolg van die slegte ekonomiese toestande, verskillende staatsgrepe en voortdurende gewelddadige konflikte begin die 1,000-daagse Oorlog in 1899 tussen die regerende konserwatiewes en die liberale troepe. Die oorlog, wat tot 1902 duur, sou uiteindelik tussen 60,000 en 130,000 lewens eis en die land vernield agterlaat. In 1903 begin 'n opstand, gesteun deur die VSA wat die Panama-kanaal wou bou, tot die afskeiding van Panama. In 1928 vind die bloedbad van die Piesangstaking plaas. Die Amerikaanse "United Fruit Company" het 'n monopolie in die piesangplantasies gehad en die werkers uitgebuit. Die staking word met geweld beëindig met honderde slagoffers tot gevolg. Vanaf 1948 vind 'n bloedige volksopstand plaas nadat die liberale presidentskandidaat Jorge Eliécer Gaitán vermoor word. Die volksopstand in Bogotá, waarin 2,500 mense sterf, versprei oor die hele land. Hierdie stryd, bekend as 'La Violencia', het die lewe gekos van waarskynlik meer as 'n honderdduisend mense. Stede en dorpe word afgebrand en meer as 'n miljoen mense vlug na Venezuela. Van 1953 tot 1957 lei generaal Gustavo Rojas Pinilla 'n militêre diktatuur. In 'n poging om politieke geweld en outoritêre optrede te beëindig, kom die twee groot politieke partye, die Konserwatiewe en die Liberale, in 1958 ooreen om afwisselend die bestuur van die land oor te neem. Hierdie periode duur tot 1974 maar van 1965 tot 1968 word 'n staat van beleg uitgeroep, as gevolg van geweld van linkse guerrilla's en opstand vanuit die Universiteit van Bogotá.
Die huidige grondwet dateer uit 1991.
Kontemporêre geskiedenis
Die huidige politieke bestaan is onrustig. Teenoor die owerheid ontstaan linkse guerrillagroepe FARC en ELN. Groot grondbesitters het van oudsher hul eie gewapende magte om hulle grond te verdedig. Oorblyfsels hiervan vorm nou nog die baie paramilitêre regse strydgroepe. Met die opkoms van kokaïenproduksie, bewapen die onwettige magte hulle ook op groot skaal. 'n Ideale uitkoms lyk nie moontlik nie. Die onwettige magte gebruik die beskerming van die guerrillas, en die guerrillas finansier die dwelmoorlog teen die owerheid met dwelmgeld. Die stryd teen paramilitêre geweld, guerrillas, kokaïen mafias, korrupsie en magsmisbruik het 'n voortdurende invloed op die politieke situasie. In 2002 is die presidentskandidaat, Ingrid Betancourt, voorstaander van dialoog, deur die linkse guerrillagroep FARC ontvoer. Hierdie faktore maak dit vir buitelandse beleggers 'n onaantreklike land en dit word weerspieël in die ekonomiese toestande. Die huidige president, Álvaro Uribe Vélez, volg enersyds 'n ferm beleid teen die terreur en probeer andersyds om 'n houvas te verkry op die paramilitêre groepe deur ooreenkomste te sluit en hulle te integreer in die leër en politiek. Deur ferm hantering word die FARC tot verdediging gedwing en verbeter die ekonomiese toestand effens. Die kokaïenmafia word met wisselende sukses bestry in die oorlog teen dwelms, wat grotendeels deur die VSA finansier word.
Geografie
Gustavo Rojas PinillaGustavo Rojas Pinilla
Colombia kan rofweg in drie geografiese dele verdeel word:
- Die Andesgebergte in die weste. Die grootste deel van die bevolking woon hier en die drie miljoenstede, Bogotá, Medellín en Cali word hier aangetref
- Die Karibiese kus. Ook hier word enkele belangrike bevolkingssentra, soos Cartagena gevind.
- Die oostelike deel van Colombia, is hoofsaakelik bebos en behoort tot die uitlopers van die enorme Amazonewoud. Dit beslaan 54 % van die oppervlakte van Colombia, maar slegs 3 % van de Colombianen woon daar .
Administratiewe indeling
Kolombië bestaan uit 32 departemente (hoofstede tussen hakkies):
Amazonas (Leticia), Antioquia (Medellin), Arauca (Arauca), Eilandgroep San Andres, Providencia en Sta. Catalina (San Andres), Atlantico (Barranquilla), Bolivar (Cartagena), Boyaca (Tunja), Caldas (Manizales), Caqueta (Florencia), Casanare (Yopal), Cordoba (Monteria), Cundinamarca (Bogotá), Choco (Quibdo), Guainia (Inrida), Guajira (Riochacha), Guaviare (San Jose del Guaviare), Huila (Neiva), Magdalena (Santa Marta), Meta (Villavicencio), Nariño (Pasto), Norte de Santander (Cucuta), Putumayo (Mocoa), Quindio (Armenia), Risaralda (Pereira), Santander (Bucaramanga), Sucre (Sincelejo), Tolima (Ibague), Valle del Cauca (Cali), Vaupes (Mitu), Vichada Puerto (Carreño)
Staatshoof en Regeringsleider is Álvaro Uribe Vélez
- [http://lanic.utexas.edu/la/colombia/ LANIC] Colombia page of the Latin American Network Information Center
- [http://www.gobiernoenlinea.gov.co PEC] – Official governmental portal (in Spanish)
- [http://cne.presidencia.gov.co Palacio de Nariño] – Official presidential site (in Spanish)
- [http://www.coinvertir.org Coinvertir] - Corporación Invertir en Colombia.
- [http://www.proexport.gov.co Proexport] - Entidad encargada de la promoción comercial de las exportaciones.
- [http://www.banrep.gov.co Banco de la República].
- [http://camara.ccb.org.co Cámara de Comercio de Bogotá].
- [http://wikitravel.org/en/article/Colombia] Wiki travel guide in formation
- [http://www.ejercito.mil.co Ejército Nacional de Colombia] - Official Army site (in Spanish and English)
- [http://www.armada.mil.co Armada Nacional de Colombia] - Official Navy site (in Spanish and English)
- [http://www.fac.mil.co Fuérza Aérea Colombiana] - Official Air Force site (in Spanish)
- [http://www.ryanrowe.com/colombia/colombia.html Vive Colombia, Viaja Por Ella!] - Personal webpage intended to improve Colombia's reputation abroad (in English & Spanish)
- [http://www.amnestyusa.org/countries/colombia/index.do Human Rights Concerns ] - Amnesty International USA
Bronne
- Eugenio Gutierez Cely, Miguel Angel Urrego Ardila (1995). 1.001 cosas sobre la historia de Colombia que todos debemos saber. Bogotá: Circulo de Lectores S.A. ISBN 958-28-0751-2
- Library of Congress: Country Studies - Colombia (http://countrystudies.us/colombia/)
Kategorie:Suid-Amerikaja:コロンビアko:콜롬비아ms:Colombiazh-min-nan:Colombia
Evolusie
Evolusie het verskillende betekenisse. Die algemene betekenis is die verandering van iets in iets anders met die verloop van tyd. Mens kry dus evolusie wat fokus op ekonomie, die mens se persoonlikheid en die ontwikkeling van spesies om 'n paar voorbeelde te noem.
Die mees algemeenste gebruik van die term evolusie verwys na die ontwikkeling van die spesies. Die teorie se doel is om te verklaar hoe alle organismes uit een organisme ontwikkel het.
In terme van die natuurlike wetenskappe kan onderskei word tussen kosmologiese, geologiese en biologiese evolusie. In alle gevalle het dit te doen moet spontane, natuurlike, en progressiewe ontwikkeling vanuit eenvoudiger vorme.
Vanuit die oogpunt van lewe op aarde, verwys kosmologiese evolusie na die teorie van 'n lang periode (biljoene jare) van die progressiewe ontwikkeling van die fisiese kosmos tot en met die ekwilibrium wat lewe op aarde moontlik maak. Die teorie van kosmologiese evolusie begin gewoonlik by die teorie van die oerknal wat oor 'n tydperk van biljoene jare sou ontwikkel tot hemelliggame en stelsels waaruit die aarde in sy huidige posisie ten opsigte van ander hemelliggame, en eie samestelling sou ontwikkel.
Geologiese evolusie verwys na die teorie dat die aarde oor biljoene jare heen ontwikkel het tot en met sy huidige geologiese samestelling en prosesse.
Biologiese evolusie word hoofsaaklik gegrond op Darwin se teorie van die progressiewe en kreatiewe ontwikkeling van spesies.
Teenoor die evolusieteorie staan die teorie van kreasionisme. Hierdie teorie vind die oorsprong van alle vorme van lewe in 'n opperwese wat lewe geskep het. Hieronder kan twee uiterstes in die spektrum onderskei word:
- jong-aarde kreasioniste: die teorie dat 'n opperwese deur middel van intelligente ontwerp eensklaps lewe geskep het. Dit hou verband met die siening dat die aarde relatief jonk is (ongeveer 6000 tot 10 000 jaar).
- teïstiese evolusioniste: hierdie teorie lê nader aan evolusionisme in die sin dat dit veronderstel dat 'n opperwese evolusie oor 'n lang periode (biljoene jare) gebruik het om te skep.
ja:進化論ko:진화 생물학
Catégorie:Ordinateur personnel
Le terme compatible PC, ou simplement le sigle PC, est généralement utilisé en français pour faire référence aux ordinateurs compatibles avec l’IBM PC (PC pour Personal Computer littéralement « ordinateur personnel ») produit par IBM en 1981. On utilise alors le sigle PC par opposition aux autres ordinateurs personnels qui ne sont pas compatibles avec ce premier PC : Macintosh, Amiga, Commodore 64, Sinclair, Tandy, etc. Ainsi, la catégorie des ordinateurs personnels nommés PC n’est qu’un sous-ensemble des ordinateurs personnels.
Les PC sont construits sur l'architecture de microprocesseurx86 d'Intel (aussi développé par NEC au début, puis Cyrix et AMD ensuite). On parle aussi depuis la fin des années 1990 de la plate-forme WinTel pour faire référence à Windows et Intel, les deux acteurs les plus importants du marché des PC depuis cette époque.
Cette appellation PC est utilisée même en France, pays où pourtant le PC d’IBM avait été lancé (presque deux ans après sa sortie mondiale de 1981, en raison du volume de traduction à effectuer, puis des corrections nombreuses à y apporter) sous le nom dOrdinateur personnel et non pas de Personal Computer.
Historique
À l’origine, PC était le nom donné par IBM aux premiers micro-ordinateurs qu’elle commercialisa dès 1981 :
- En 1981 : l’IBM PC/G animé par le processeur Intel 8088 (variante meilleur marché du 8086) fréquence d'horloge 4,7 MHz. L'équipement de démarrage et de stockage était composé de 1 à 2 lecteurs 360 Ko sur disque souple 5" 1/4.
- En 1982 : l’IBM PC/XT qui se voyait adjoindre en équipement de série un disque dur de 10 Mo et une carte de communication RS232. L'équipement d'archivage était composé de 1 à 2 lecteurs 360 Ko sur disque souple 5" 1/4.
- En 1983 : l’IBM PC/AT avec le processeur Intel 80286. L'équipement d'archivage était composé de 1 à 2 lecteurs 360 Ko ou 1,2 Mo sur disque souple 5" 1/4.
Pour des raisons de vitesse de développement, mais aussi de demande du marché pour des secondes sources, IBM avait préféré créer son PC en assemblant des composants standards de constructeurs différents, plutôt que créer les siens comme le faisaient ses concurrents et, comme il le faisait pour ses autres ordinateurs.
Le listing du BIOS étant publié, il devenait très facile de cloner l’IBM PC : il suffisait en effet d’acheter les composants aux mêmes fabricants puis de recopier (avec quelque différence) la mémoire morte (ROM) du BIOS pour obtenir un micro-ordinateur dit « compatible PC ». À terme, IBM ayant perdu tout pouvoir d’influence sur les compatibles PC, on les a plus simplement appelés PC, et c’est un document publié chaque année par Intel et Microsoft qui définit quelle machine, selon les critères de cette année-là, est ou n’est déjà plus un PC (si ce que vous croyez être un de vos PC n’a pas de prises USB, par exemple, ce n’est stricto sensu plus un PC au sens d’Intel et Microsoft). Bref, le standard a simplement changé de propriétaire.
À l’origine, le système d'exploitation livré avec ces premières machines était soit :
- PC-DOS (Microsoft commercialisant, lui, le MS-DOS qui désignait juste deux fichiers vitaux sous un nom différent : IBM.SYS devenait MSDOS.SYS et IBMIO.SYS devenait IO.SYS),
- CP/M 86 de Digital Research - le PC/IX, clone lent et sans protections mémoire hardware d’UNIX, vite abandonné.
En 1987, IBM tenta de changer cette architecture en créant les modèles IBM PS/2 munis d’un nouveau bus plus rapide (ouverts, mais cette fois-ci contre paiement d’une licence), et fonctionnant soit sous DOS, soit avec son système d’exploitation OS/2. Le matériel restant toutefois très proche des PC, les PS/2 pouvaient fonctionner avec d’autres systèmes d’exploitation.
Mais l’architecture PC avait déjà créé un standard de fait, car elle avait été copiée par un grand nombre de constructeurs, et même améliorée sur quelques points (carte graphiques Hercules et Ericsson). Seuls furent donc conservés du PS/2 par les autres constructeurs :
- Les résolutions d’écran VGA et XGA (bien qu’elles fussent très lentes sur un bus AT, rebaptisé en l’occurrence ISA)
- Les disquettes 3,5 pouces 1,44 Mo, bien que Compaq n’y soit pas favorable et l’ait fait savoir.
- Le standard de connexion du clavier et de la souris (mini-Din 9 broches, connu sous le nom de port PS/2) par opposition aux souris sur port série et aux claviers avec port « AT » (prise DIN standard).
Le bus devait toutefois être changé pour supporter de façon acceptable les nouvelles résolutions d’écran. On essaya tour a tour le VESA local bus, l’EISA, le PCI, qui fut un succès, l’AGP, et enfin le PCI Express.
Aujourd’hui
La grande force de l’architecture PC est que la concurrence joue à tous les niveaux : on peut choisir la marque du microprocesseur, de la carte mère, de la carte vidéo, la compatibilité entre les composants étant assurée.
- À l’inverse, les ordinateurs Macintosh sont ceux vendus par la société Apple Computer, cette firme ayant résilié en 1997 les licences de son système d’exploitation concédées aux autres constructeurs.
On parle parfois de « la plate-forme Wintel », pour un ordinateur fonctionnant avec un microprocesseur de la famille x86/Pentium d’Intel et utilisant un système d’exploitation Windows de chez Microsoft. Le terme PC désigne bien le matériel, mais la confusion entre PC et PC/Windows est restée très courante. Les nouvelles versions des distributions GNU/Linux avec leurs Mozilla et OpenOffice bien rodés pourraient changer la donne pour une partie des postes de travail.
- Intel n’est pas le seul à fournir des microprocesseurs pour PC : AMD, Via et Transmeta produisent des microprocesseurs compatibles fonctionnellement (mais pas en brochage) avec ceux de la famille x86/Pentium.
- Au milieu des années 1990, le fondeur (fabricant de puces électroniques) Cyrix proposait également des processeurs pour PC, mais ne s’est pas intéressé à l’implémentation d'un coprocesseur de calcul en virgule flottante (avec raison, techniquement, car même des produits graphiques comme Corel Draw n’en faisaient nul usage). Sur le plan marketing, toutefois, cette lacune torpilla ses produits face au 80486 qui en était équipé en standard.
- La principale alternative aux PC est l’ordinateur Macintosh (ou Mac) de la société Apple Computer.
- Les principaux concurrents de Windows (en tant que système d’exploitation) sur architecture i386 sont GNU/Linux, FreeBSD et Solaris.
- Les principaux concurrents de Windows (en tant qu’interface graphique) sont KDE et GNOME, tous deux inclus dans les distributions GNU/Linux.
Logiciel
Du point de vue de l’utilisateur, l’architecture de l'ordinateur ou même le système d'exploitation importent peu : ce sont les applications qui sont vues par les utilisateurs. Les interfaces graphiques proprement dites ne diffèrent pas beaucoup.
- Si un PC/Windows et un PC/Linux sont tout à fait différents en coulisse, cela ne se ressent en rien quand on utilise OpenOffice ou Mozilla - un PC/Linux et un Mac/Linux seront presque indiscernables.
- Certains systèmes d’exploitation ont des couches de compatibilités : par exemple, GNU/Linux et FreeBSD sont très proches (bien que Linux ne soit pas toujours très compatible avec lui-même selon les distributions!). Mac OS X est également assez compatible avec ces deux derniers systèmes. La compatibilité vient de leur base POSIX, mais celle-ci n’a pas plus d’importance pour l’utilisateur que le fait qu’un même vilebrequin soit commun à deux modèles de voitures.
- Il n’existe aucun système d’exploitation compatible avec Windows, les fichiers sources de Microsoft étant tenus secrets. L'environnement Wine sous Linux propose toutes les API documentées de Windows, mais les produits applicatifs de Microsoft utilisent aussi des astuces non documentées que Wine ne propose pas encore.
Anecdotes
Pourquoi le clavier français a-t-il une touche µ ?
Le responsable marketing du produit Ordinateur personnel en France, Marcel Boulogne, refusa de donner un avis favorable au lancement du produit tant que le clavier n’en comprendrait pas non seulement les touches muettes (^ et ¨), mais également la touche µ. Son idée était que le PC remplacerait rapidement les machines à écrire et qu’il ne voulait pas voir se reproduire la doléance universelle de ne pas pouvoir désigner certaines unités de mesure : microseconde (µs), microfarad (µF), micromètre (µm).
La solution habituellement adoptée d’écrire us, uF et u lui paraissait un inacceptable bricolage. Il escalada sa demande au terme d’un véritable bras de fer, et eut en fin de compte gain de cause : le µ fut inclus dans la page de codes du PC, et porté sur son clavier.
Toutefois une place devait être choisie pour cette touche, et donc un caractère reporté dans les incommodes Alt-Ctrl (dispositif utilisé avant l’ajout de la touche AltGr). Ce fut le « \ » totalement inutilisé en DOS 1 qui semblait trop peu utilisé pour mériter une place au premier rang. Ce fut hélas le caractère choisi par Microsoft pour indiquer les séparateurs de répertoires dans le DOS 2, qui admettait les hiérarchies de répertoires.
Nauplius (larva) ]
A nauplius is the larva of many kinds of crustaceans. It consists of a head and a telson; the thorax and abdomen have not developed yet. It has three pairs of appendages with which it swims; these become, in the adult, the antennules, the Chrysler's first V8 engine. Introduced in the Fall of 1950 for the 1951, the FirePower had hemispherical combustion chambers, leading some to refer to this engine as the early Hemi. It was replaced by the Chrysler B engine in 1959, though the hemi heads would live again in the Chrysler Hemi engine
Jude Thaddaeus Saint Jude is a Christian saint and one of the twelve apostles of Jesus. His other names are Jude Thaddaeus and Jude Lebbeus. He is also known as Saint Thaddeus (GreekThaddaios), alternatively spelled "Thaddæus" or "Thaddaeus" in different versions of Read More...
Kigeri V of Rwanda HM Kigeri V Ndahindurwa was King (Mwami) of Rwanda from 1959-1961.
He was born in 1935 in Kamembe, Rwanda. His original name is Jean-Baptiste Ndahindurwa.
When King
Private press
Private press is a term used in the field of book collecting to describe a printing press operated as a personal hobby, rather than as a purely commercial venture.
Internal resistance
The output impedance, source impedance, or internal impedance of an electronic device is the opposition exhibited by its output terminals to the flow of an alternating current (AC) of a particular frequency as a result of resistance, induction and capacitance.
The impedance at DC (frequency of 0) is the same as the resistance component of the impedance and is termed output resistance.
It is important to realize that no real device (battery, generator,
89 X
CIMX is the call sign of a radio station based in Windsor, Ontario. The station is commonly called 89X. It is located at 88.7 MHz FM dial. The station's slogan is "89X: the only new rock alternative" albeit the slogan is misleading since there are other radio stations around that play alternative rock and that 89X plays a lot of old rock too.
89X can be heard in the Chrysler's B engine was a big-blockV8 which replaced the early Chrysler FirePower engine in 1958. It did not have hemispherical heads like the FirePower - rather it had wedge-shaped heads. All B-series engines have a 3.38 inch (86 mm) stroke. Chrysler also produced a larger version, the Chrysler RB engi