Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Europese Unie

Europese Unie

Die Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 25 Europese state met politiese, ekonomiese en juridiese samewerkingsooreenkomste. Die EU is gestig deur die Verdrag van die Europese Unie (ook bekend as die Verdrag van Maastricht). Die hoofstad is Brussel. Die totale gebied van die Europese Unie is 3 892 685 km2. In Mei 2004 het die Europese Unie 453,3 miljoen inwoners.
- Vanaf 1957
  - België
  - Nederland
  - Duitsland
  - Frankryk
  - Luxemburg
  - Italië
- Vanaf 1 Januarie 1973
  - Verenigde Koninkryk
  - Republiek van Ierland
  - Denemarke
- Vanaf 1981
  - Griekeland
- Vanaf 1986
  - Spanje
  - Portugal
- Vanaf 1995
  - Swede
  - Oostenryk
  - Finland
- Vanaf 1 Mei 2004
  - Estland
  - Letland
  - Litaue
  - Pole
  - Tsjeggië
  - Slowakye
  - Hongarye
  - Slowenië
  - Malta
  - Siprus fiu-vro:Õuruupa Liit ja:欧州連合 ko:유럽 연합 ms:Kesatuan Eropah simple:European Union th:สหภาพยุโรป zh-min-nan:Europa Liân-bêng

Politiek

Politiek is die proses en metode van besluitneming vir groepe mense. Alhoewel dit gewoonlik op regerings toegepas word, word politiek in alle menslike groepinteraksie gevind, insluitend korporatief, akademies en religieus. Politieke wetenskap is die ondersoek van politieke optrede, en bestudeer die verkry en toepassing van mag, wat die afdwing van iemand se wil op 'n ander is. Category:Politiek ja:政治 ko:정치 ms:Politik simple:Politics th:การเมือง

Brussel

Brussel (Frans: Bruxelles, Duits: Brüssel) is die hoofstad en politieke, ekonomiese en kulturele sentrum van België met 'n oppervlakte van 33,4 km² en 143 000 inwoners (2005). Saam met 18 ander stede en gemeentes vorm dit die metropolitaanse gebied (agglomération) van Brussel met sowat een miljoen inwoners. Brussel is een van die grootste frankofone metropole, die administratiewe hoofstad van die Europese Unie, en hier is ook die hoofkwartiere van die Noord-Atlantiese Verdedigingsorganisasie (NAVO), die Benelux-Unie (Sekretariaat-Generaal) en sowat 500 nie-regeringsorganisasies (NROs). Die stad word deur twee moderne lughawens bedien, Brussel-Nationaal in Zaventem en Bruxelles-Sud in Gosselies naby Charleroi. Charleroi Die stad beskik oor een van die mooiste markpleine ter wêreld, tientalle musea en voorbeelde van historiese boustyle. Terselfdertyd is dit 'n stad wat steeds vernuwing ondergaan, en daar is nou moderne stadswyke wat deur administratiewe en sakegeboue oorheers word. Uitgestrekte parke en bosgebiede in die stad self en in die omgewing is rusplekke vir die besige Brusselaars. Besienswaardighede buitekant Brussel sluit die reusagtige Forêt de Soignes (Zoniënwoud), die Koninklike Museum vir Sentraal-Afrika en die dorpie Waterloo in, waar met die historiese slag van die jaar 1815 die tydperk van Napoléon Bonaparte tot 'n einde kom.

Geskiedenis

Volgens die legende word Brussel in die 7de eeu deur die heilige Gérald, biskop van Cambrai, op 'n eiland in die Sennerivier gestig. Die stad Bruocsella word vir die eerste keer in 'n dokument uit die jaar 966 genoem. In 977 laat hertog Karel van Nederlotaringe 'n kapel en 'n burg op 'n eiland in die Senne oprig. Sedert die 12de eeu is Brussel die woonplek van die Brabantse hertoë en 'n sentrum van die middeleeuse lakennywerheid. Die vesting van Brussel dien as beskerming van die ou handelsroete tussen Brugge en Keulen. Die stad word in die 12de eeu aansienlik vergroot en gedurende die 14de eeu word die verskillende stadswyke deur 'n gemeenskaplike stadsmuur verenig. 14de eeu In die jaar 1383 word die hoofstad van die Hertogdom Louvain (Nederlands: Leuven) na Brussel verskuif. Hoewel 'n groot aantal adellikes en ampenare van die hof hulle in die stad vestig, word Brussel nog steeds deur die koopmansgildes regeer. Sedert 1421 is ook ambagsmanne lede van die stadsraad. Brussel beleef die hoogtepunt van sy ontwikkeling onder die heerskappy van die Hertoë van Boergondië en word die hoofstad van die Nederlande. Die Grand' Place met die statige Raadsaal en sy pragtige gildehuise word die trotse simbool van die plaaslike bestuur. Danksy die hof van die hertoë word Brussel ook 'n belangrike sentrum van die renaissance in die noordelike deel van Europa. Met sowat 45 000 inwoners teen die jaar 1455 is Brussel een van die grootste Europese stede. Tydens die 16de eeu is Brussel die sentrum van die Nederlandse opstand teen die Spaanse heerskappy; 1585 verower Alessandro Farnese, stadhouer van die Nederlande, die stad. Brussel word hoofstad van die Habsburgse Nederlande en vanaf 1830 die hoofstad van België met destyds meer as 100 000 inwoners. In 1835 ontstaan die eerste spoorweg op die Europese vasteland, wat Brussel met die Vlaamse stad Mechelen verbind. 1835 Danksy die nuwe rol as die hoofstad van 'n onafhanklike staat en die aansienlike groei van die Belgiese nywerhede lei tot 'n vinnige aanwas in die bevolking, onder meer deur immigrasie uit die Franstalige Wallonië en Frankryk. Die plattelandse dorpies van die omgewing smelt saam met die historiese stadskern van Brussel. In hierdie tydperk verloor die stad sy voormalige Vlaamse karakter. Na die Tweede Wêreldoorlog kry Brussel 'n nuwe rol as 'n internasionale sentrum en hoofkwartier van belangrike Europese instellings. Die wêreldtentoonstelling van 1958 vind hier plaas. Sedert 1967 is Brussel ook die hoofkwartier van die NAVO. NAVO Brussel, wat vandag 'n oorwegend Franstalige metropool is (meer as twee derdes van die Brusselaars is frankofoon, en Frans is ook die taal van die sakewêreld, die Europese organisasies, joernaliste en diplomate), skep 'n probleem vir die twee groot taalgemeenskappe van België deurdat dit midde in die Nederlandstalige Vlaamse gebied lê. Na die Tweede Wêreldoorlog is die status van die stad 'n twispunt van die Belgiese politiek. Die stad is sedert die jare 1932 tot 1938 offisiëel tweetalig, terwyl die ses Vlaamse randgemeentes Drogenbos, Kraainem, Linkebeek, Sint-Genesius-Rode, Wemmel en Wezembeek-Oppem fasiliteite moet aanbied vir frankofone Brusselaars wat na hierdie voorstede verhuis het. Daar is nog steeds 'n geskil of hierdie instellings soos skole en biblioteke slegs 'n tydelike oplossing gaan wees of permanente status moet kry. Pogings van Franstaliges om hierdie randgemeentes by die agglomerasie van Brussel in te lyf en sodanig die taalgrens deur die geografiese verbinding met Wallonië vir goed af te baken, is deur die Vlaamse bevolking gekeer. Die aantreklikheid van die Franse taal en leefwyse, gepaard met maatskaplike druk, het sedert die 19de eeu steeds verseker dat baie Vlaminge Nederlands as omgangstaal laat vaar het, en daar is geen aanduiding dat hierdie proses nog gestu kan word nie. In die laaste tyd begin Franstalige ouers egter hul kinders ook na Nederlandstalige skole stuur; die groot persentasie van minderbevoorregtes (veral kinders van buitelanders) wat Franse skole toe gaan maak hulle nou minder aantreklik.

Ekonomiese basis

Naas die nasionale en internasionale administrasies en organisasies is die farmaseutiese en elektroniese nywerhede die belangrikste werkgewers. Brusselse kant en tapyte is gewilde tradisionele handwerk.

Kuns en kultuur

1938 Brussel se ryk verskeidenheid van kulturele instellings sluit talle Frans- en Nederlandstalige teaters, waaronder die eersterangse operateater Théâtre de la Monnaie (Muntschouwburg), en musea in. Net soos Parys staan Brussel as een van die Europese hoofstede van die strokiesverhaal bekend. Reusagtige beelde van gewilde strokiesverhaal-figure word dikwels gebruik om huismure te versier, en kunstenaars word ook uitgenooi om kunswerke vir die Brusselse metrostasies te ontwerp. Die Belgiese Strokiesverhaal-museum (Centre Belge de la Bande Dessinée) verbind twee leidmotiewe van die stad se kunslewe: Sy gebou is die voormalige afdelingswinkel Waucquez, wat deur Victor Horta in die Art Déco-styl ontwerp en in 1906 opgerig is. Die historiese stadskern bied pragtige voorbeelde van Vlaamse burgerhuise; opvallend is die Art Déco-argitektuur. Victor Horta, die pionier van die Art Déco-boustyl in Brussel, speel 'n leidende rol in die argitektoniese geskiedenis van die stad. Voorstede soos Schaerbeek, Saint-Gilles, Ixelles en Etterbeek, wat in die bloeitydperk van die Art Déco-styl ontstaan, vorm 'n interessante kontras teen die moderne stadswyke van Quartier Léopold en Espace Nord.

Besienswaardighede

1906
- La forêt de Soignes (het Zoniënwoud) is 'n beukeboomwoud wat sowat 4 300 hektaar grond dek. Die woud, wat nou nog 'n derde van sy oorspronklike oppervlakte van die jaar 1830 beslaan, behoort tot die mooiste bosgebiede van die land. Die reusagtige bome word soms met die pilare van 'n katedraal vergelyk.
- Die Grand' Place (Grote Markt) behoort tot die mooiste markpleine ter wêreld. Dit is reeds in die 13de eeu die middelpunt van die Brusselse handel, en 48 gildes het destyds hulle hoofkwartier in die stad. Die oorspronklike plein is in 1695 onder Franse geskut verniel, net die raadsaal is gespaar. Met die heropbou ontstaan 'n harmoniese groep van geboue in die Vlaamse barok-styl met sy kenmerkende goue en ryk versierde voorgewels. Die Hôtel de Ville de Bruxelles (die Stadhuis of Raadsaal van Brussel) is die pronkstuk op die plein. Die gebou ontstaan in die tydperk tussen 1402 en 1455 as 'n simbool vir die rykdom van die stad; sy toring van 97 meter, wat deur Jan van Ruusbroec ontwerp is, is met 'n standbeeld van die Heilige Michael bekroon, die beskermheer van die stad. Die toring word as een van die mooiste voorbeelde van die wêreldlike gotiese boustyl beskou. In 1998 word die Grand' Place as een van die UNESCO se wêrelderfenisgebiede gelys.
- Die Maison du Roi (Broodhuis) dateer uit die jare 1515 tot 1525 (heropgerig in die tydperk tussen 1860 en 1885) en dien vandag as 'n stedelike museum. Historiese dokumente oor die geskiedenis van die stad Brussel, kantwerk, tapyte, porselein en 'n groot versameling kostuums en uniforms van Manneken Pis kan hier bewonder word.
- Die gotiese katedraal St-Michel (vroeër Ste-Gudule) is tussen die 13de en 15de eeu opgerig en aan die aartsengel Michiel, die beskermheer van Brussel, en aan die heilige Gudula gewy. Sy pragtige glasvensters dateer uit die 16de eeu. Sedert die jaar 1962 is dit die setel van die aartsbiskop van Mechelen-Brussel.
- Die bron met die bekende Manneken Pis staan sowat honderd meter agter die raadsaal in die Rue de l'Étuve (Stoofstraat) en simboliseer die eiesinnige karakter van die Brusselaars. Die bronsfiguur is in 1619 deur Jérôme Duquesnoy gegiet.
- Die elegante Place Royale (Koningsplein) is tussen 1774 en 1780 in die styl van Louis XVI (Lodewyk XVI) opgerig.
- Die Musée d'Art ancien (Museum voor Oude Kunst) toon skilderye van onder meer Brueghel en Rubens.
- Die Parc du Cinquantenaire (Jubelpark) lê sowat 2 500 meter oos van die stadsentrum en beslaan 'n oppervlak van 38 hektaar. Die park word in 1880 ter viering van België se vyftigste verjaardag opgerig en huisves onder meer een van die grootste Europese museumkomplekse. Die Koninklike Museum vir Kuns en Geskiedenis in die Palais du Cinquantenaire (Vijftigjarige Jubileumspaleis) toon kunswerke en antikwiteite; hier in die oostelike deel van Brussel is ook die meeste administratiewe geboue van die Europese Unie te vinde. Europese Unie
- Die Brusselse Atomium in die voorstad Laeken, simbool van die wêreldtentoonstelling van 1958, vorm met sy nege bolle 'n 165-biljoen-keer vergroting van 'n ystermolekuul. Die gebou van 102 meter hoogte met 'n gewig van 2 400 ton is deur die argitek André Waterkeyn aan die wetenskaplike vooruitgang gewy. Die Atomium ondergaan naastenby vyftig jaar na sy opening uitgebreide herstelwerk en opknapping.
- Die stadswyk Les Marolles met sy bekende vlooimark word oorheers deur die reusagtige Palais de Justice (Paleis van Justisie) en sy koepel van 103 meter. Hierdie gebou, wat tussen 1866 en 1883 volgens planne van die argitek Joseph Poelaert (1817-1879) in die boustyl van die eklektisisme opgerig is, oortref met sy afmetings en 'n oppervlakte van 26 000 vierkante meter selfs die Sint-Pieterskerk in Rome (15 600 vierkante meter). Die plato, waarop die paleis staan, is die ou galgheuwel van Brussel.
- Die Galeries Saint-Hubert (Sint-Hubertusgalerijen) is die eerste oordakte winkellaan in Europa en word in die jare 1846 tot 1847 opgerig.

Vervoer

Brussel beskik oor 'n aantal groot spoorwegstasies (Brussel-Noord, Brussel-Sentraal en Brussel-Suid), wat deur 'n tonnellyn met mekaar verbind word. Die belangrikste stasie vir treine uit die buiteland is Brussel-Sud (Bruxelles Midi), wat verbindings na Parys, Amsterdam, Keulen en Londen bied. Die sneltrein Thalys verbind die Brusselse hoofstad met Parys en Keulen, terwyl die Eurostar Londen as bestemming het.

Feeste

Die skilderagtige historiese skouspel Ommegang vind op die eerste Donderdag van Julie op die Grand' Place plaas. Die tradisionele Meyboom word jaarliks op 9 Augustus geplant.

Kookkuns

Brussel word as een van die gastronomiese hoofstede van die wêreld beskou. Die Îlot sacré noordoos van die Grand' Place is 'n ou buurt met talle restourante. Tipiese spesialiteite is Brusselse sigorei (chicorée of witloof) en spruitkool (chou de Bruxelles of spruitjes). België ken honderde soorte biere; Kriek-Lambic en Gueuze is tipies Brussels. As basis vir die suur Gueuze-bier dien Lambic, wat van koring, gemoute gars, hop en water gebrou word en in ou houtvate sonder gis fermenteer. Dikwels word verskillende soorte Lambic gemeng, om die skuimende Gueuze te verkry - 'n bier met 'n sterk geur van appelwyn. Die Belgiërs geniet hulle lambic ook met kerssap ("kriek") en ander vrugtesappe. België Gewilde Brusselse lekkernye is die bekende gaufres (wafels), wat ook as 'n warm nagereg met of sonder stroop geniet word, en sjokolade. Die apteker Jean Neuhaus, 'n immigrant uit die Switserse stad Neuchâtel, open in 1857 in die Galerie de la Reine 'n winkel, waar hy bitter pille met 'n ootreksel van suiker verkoop. Sy seun Frédéric begin ingevoerde kakaobone uit Afrika gebruik en bied omtrent 1900 die eerste pralinees aan wat van sjokolade gemaak is. Neuchâtel Alhoewel die Amerikaners hulle french fries noem, is die bekende frietes (Frans: frites, Nederlands: frieten) 'n egte Belgiese uitvinding. Sover bekend, word frietes reeds in die jaar 1781 in die stad Liège (Luik) as 'n tipiese wintermaaltyd geniet - die klein stafies vervang toe die visse, wat weens die dikke yslae op die mere en riviere nie meer gehengel kon word nie. In 'n tyd, wanneer aartappels in Frankryk nog feitlik onbekend is, word hulle in die noordelike buurland danksy die Belgiese vernuf ook buite die kookkuns gebruik: Tydens die Brabantse Rewolusie van 1789 is die Oostenrykse troepe met aartappels gebombardeer. Die huidige vreedsame gebruik van hierdie Belgiese stapelvoedsel vereis dat hulle eers tien minute lank teen 120°C in diepolie geblansjeer word, 'n tyd lank mag afkoel en daarna nog eens 'n kort rukkie teen 180°C gebak word, wat hulle besonder bros maak en aan hulle die tipiese goue kleur verleen.

Eksterne skakels


- [http://www.ilotsacre.be/site/nl/default_nl.htm Kaart van Brussel]
- [http://www.schaetze-der-welt.de/denkmal.php?id=160 Duitse webwerf met 'n video oor die Grand' Place/Grote Markt]
- [http://www.ilotsacre.be/images/virtualvisit/grand_place-grote_markt.htm Webkamera van die Grand' Place/Grote Markt]
- [http://www.ommegang.be Webwerf van die Koninklike Vereniging van die Ommegang] ja:ブリュッセル ms:Brussels simple:Brussels category:België

1957

Gebeure

Geboortes


- 04-17 Nick Hornby, skrywer.

Sterftes

----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960
Kategorie:20ste eeu als:1957 ja:1957年 ko:1957년 simple:1957

Duitsland

Duitsland (Duits: Deutschland) is Europa se grootste ekonomie en ook die land in Europa met die hoogste bevolkingtal. Duitsland is geleë in Sentraal-Europa en grens aan Nederland, België, Luxemburg, Frankryk, Switserland, Oostenryk, Tsjeggië, Pole en Denemarke.

Geskiedenis

:
Hoofartikel: Geskiedenis van Duitsland

Politiek

:
Hoofartikel: Politiek van Duitsland

Geografie

:
Hoofartikel: Geografie van Duitsland

State

:
Hoofartikel: State van Duitsland Duitsland bestaan uit 16 deelstate:
- Brandenburg
- Hansestad Hamburg
(Hansestadt Hamburg)
- Hansestad Bremen
(Hansestadt Bremen)
- Nedersaksen
(Niedersachsen)
- Noordryn-Wesfalen
(Nordrhein-Westfalen)
- Baden-Württemberg
- Beiere
(Bayern)
- Saksen
(Sachsen)
- Saksen-Anholt
(Sachsen-Anhalt)
- Hessen
- Berlyn (Berlin)
- Mecklenburg-Voorpommeren
(Mecklenburg-Vorpommern)
- Thuringen
(Thüringen)
- Rynland-Palts
(Rheinland-Pfalz)
- Saarland
- Sleeswyk-Holstein
(Schleswig-Holstein)

Ekonomie

:
Hoofartikel: Ekonomie van Duitsland Die bruto geografiese produk (BGP) groei in die jaar 2004 met sowat twee persent en bereik 2 200 miljard Euro. Verbruikerspryse het in 2004 met 1,6 persent gestyg. Tussen 1970 en 2004 het die aandeel werknemers in die nywerheidsektor van 46 tot 26 persent gedaal, terwyl die aandeel werknemers in die dienstesektor verdubbel het en nou 71 persent (of 27 miljoen mense) bedra. Die tersiêre sektor se bydrae tot die BGP beloop tans meer as 70 persent.

Demografie

:
Hoofartikel: Demografie van Duitsland Van die 82,5 miljoen inwoners is meer as 42 miljoen vroulik, en 7,3 miljoen is buitelanders. Die natuurlike bevolkingsaanwas bly negatief, met 706 000 geboortes en 818 000 sterfgevalle in die jaar 2004. Aangesien die laaste sensus in die Duitse Demokratiese Republiek in 1983 en in die vroeëre Bondsrepubliek Duitsland (Wes-Duitsland) in 1987 plaasgevind het, sal presiese statistieke gegewens eers weer met die gesamentlike Europese sensus van die jaar 2010/11 beskikbaar wees.

Kultuur

:
Hoofartikel: Kultuur van Duitsland

Sien ook

Category:Duitsland Category:Lande in Europa fiu-vro:S'aksamaa als:Deutschland ja:ドイツ ko:독일 ms:Jerman roa-rup:Ghirmânii simple:Germany th:สหพันธ์สาธารณรัฐเยอรมนี zh-min-nan:Tek-kok


Luxemburg

Die Groothertogdom Luxemburg is op een na die kleinste staat van die Europese Unie, met 'n oppervlakte van 2 586 km² en 451 600 inwoners (2004).

Geskiedenis

:Hoofartikel: Geskiedenis van Luxemburg Koning Lotharius II van Lotaringe (omtrent 835-869) gee die gebied van Luxemburg as leen aan die abdy van Sint Maximinus van Trier (Duitsland). Die owerstes van die klooster regeer Luxemburg as leenhere in die 9de en 10de eeu. Die burg wat tot beskerming van die streek opgerig word verleen sy naam aan die omliggende gebied. Die vroegste dokument waarin die naam Luxemburg verskyn dateer uit die jaar 963 toe graaf Siegfried Lucilinburhuc, die "klein burg" op die rotse van die huidige stad koop. Luxemburg bly tot 1443 'n onafhanklike graafskap en later hertogdom binne die verband van die Heilige Romeinse Ryk. Tydens die 14de eeu kom Duitse konings en keisers vanuit Luxemburg: Hendrik VII, hertog van Luxemburg en keiser van die Heilige Romeinse Ryk (1308-1313); Johan die Blinde, graaf van Luxemburg en koning van Boheme; Karel IV, Wenceslous II en Sigismond, keisers van die Rooms-Duitse Ryk en konings van Boheme. Keiser Karel IV (1347-1378) verhef Luxemburg tot hertogdom (1354). Tussen 1443 en 1815 word Luxemburg deur buitelandse magte regeer: Deur die Boergondiërs (1443 tot 1506), deur die Spanjaarde (1506 tot 1684), deur die Franses (1684 tot 1697), deur die Oostenrykers (1714 tot 1795), en 'n tweede keer deur die Franses (1795 tot 1814). Die Kongres van Wene (1815) verleen die onafhanklikheid aan Luxemburg, as deelstaat van die Duitse Statebond en in personele unie met die koning van Nederland. Eers met die Verdrag van Londen (1839) verkry die groothertogdom sy volle soewereiniteit, wat egter nog twee keer - tydens die Eerste en Tweede Wêreldoorlog - geskend word. Die land word in sy geskiedenis ook drie keer gedwing om gebiede aan Frankryk, België en Duitsland af te staan, maar vandag is Luxemburg 'n trotse lid van die Europese Unie wat ondanks die noue samewerking met sy bure sy onafhanklikheid bewaar. Die nasionale leuse is dan ook "Mir wëlle bleiwe wat mir sinn" (Ons wil bly wat ons is).

Politiek

Die Groothertogdom Luxemburg is 'n konstitusionele monargie met 'n parlementêre demokratiese stelsel. Die Groothertog is volgens die Luxemburgse Grondwet van 1868 die staatshoof. Die parlement met een kamer (Frans: Chambre des Députés) is die wetgewende orgaan van Luxemburg. Nasionale verkiesings vind elke vyf jaar saam met die verkiesings vir die Europese Parlement plaas. Luxemburgers, wat in die amptelike kiesersregister gelys is, is verplig om aan die verkiesings deel te neem. Die uitvoerende gesag lê by die Groothertog en die regering. Die destydse regering beklee sy amp sedert 31 Julie 2004 en word gevorm deur die Eerste Minister Jean-Claude Juncker, wat ook die tradisionele titel Staatsminister dra, twaalf ministers, 'n adjunk-minister en 'n staatssekretaresse. Die Staatsrad met 27 lede dien as 'n raadgewende orgaan, en nege lede word respektiewelik deur die parlement, die Groothertog en die Staatsraad self benoem. Die belangrikste politieke partye in Luxemburg is die Chrëstlich-Sozial Vollekspartei (CSV, Christelik-Sosiale Volsparty), die Lëtzebuergesch Sozialistesch Arbechterpartei (LSAP, Luxemburgse Sosialistiese Arbeidersparty), die Demokratesch Partei (DP, Demokraties-Liberale Party), die Gréng Alternativ/Gréng Lëscht Ekologesch Initiativ (Ekologiese Party) en die Aktiounskommittee fir Demokratie an Rentengerechtegkeet (Protesbeweging).

Geografie en klimaat

Jean-Claude Juncker Jean-Claude Juncker :Hoofartikel: Geografie van Luxemburg Luxemburg word soms die "groen hart" van Europa genoem, en Julius Caesar beskryf reeds die ondeurdringbare bosgebiede van die streek. Uitlopers van die Ardenne- en Eifelgebergtes strek tot by die Ösling, die landskap in die noordelike deel van Luxemburg, wat deur bebosde heuwels, klein riviere en valleie gekenmerk word. Die Gutland, die suidelike landskap, is 'n vlakte met bosgebiede, klein riviere, weivelde, akkerland en wingerde. Die belangrikste riviere van Luxemburg is die Mosel (Frans: Moselle), wat in die ooste ook die grens met Duitsland vorm, die Sauer, die Our en die Uelzecht (Frans: Alzette). Die klimaat van die groothertogdom word deur die westerse Atlantiese winde beïnvloed, die temperatuure en reënval is gevolglik gematig.

Ekonomie

:Hoofartikel: Ekonomie van Luxemburg Met die opbloei van die staalnywerheid aan die begin van die 20ste eeu word Luxemburg een van die welvarendste Europese nasies. Vandag is die land een van die finansiële sentra van Europa, en danksy die voordelige belastingwetgewing lok Luxemburg groot en klein beleggers. Ander belangrike sektore van die ekonomie is handel en vervoer, assuransiemaatskappye, media en radio- en televisiemaatskappye wat ook programme vir die buurlande uitsaai. Die Luxemburgse onderneming SES-Global is die grootste satellietmaatskappy ter wêreld. Satelliet-TV-, -radio-, en -datatransponders word vir heel Europa aangebied. Die belangrikste uitvoergoedere is metale, masjiene, plastiek en industriële gom.

Demografie

:Hoofartikel: Demografie van Luxemburg Naas die inheemse Mosel-Frankiese Lëtzebuergers is daar sowat 174 200 buitelanders, veral Portugese (63 800), Franses (21 100), Italianers (18 900), Belgiërs (16 000), Duitsers (10 300), Britte (4 600), Nederlanders (3 600) en Spanjaarde. Meer dan 90% van die bevolking is Rooms-Katoliek. Die grootste stede naas Luxemburg (stad) is Esch-sur-Alzette, Déifferdeng (Frans: Differdange, Duits: Differdingen), Diddeleng (Frans: Dudelange, Duits: Düdelingen) en Sanem. Echternach is 'n bekende bedevaartsentrum en toeristebestemming.

Taalbeleid

Echternach Weens die noue politieke en ekonomiese bande met België is Frans die taal van die administrasie en wetgewing, terwyl die koerante in Duits verskyn. Die inheemse dialek en omgangstaal, Lëtzebuergesch, is 'n Mosel-Frankiese streektaal wat tot die Middelduitse groep van dialekte behoort. Net soos die Switsers-Duitse dialek in Switserland raak Lëtzebuergesch sedert die Tweede Wêreldoorlog al hoe meer gewild en ontwikkel tot die derde amptelike taal. Hoewel daar in 1946 pogings onderneem is om die spelling te reformeer, volg dit in die algemeen nog steeds meer of minder die reëls van die Duitse taal. Talle vreemde woorde word uit die Franse taal oorgeneem. Meertaligheid beteken in Luxemburg dat net die situasie bepaal watter taal gebruik word: Lëtzebuergesch is die omgangstaal wat ook in die parlement, op die radio en op die televisie gebruik word; Duits is die taal van die meeste koerante; terwyl die onderwys op skool aanvanklik in Duits en later in Frans voorsien word.

Kultuur

:Hoofartikel: Kultuur van Luxemburg

Sien ook

Category:Luxemburg Category:Lande in Europa Category:Luxemburg als:Luxemburg ja:ルクセンブルク ko:룩셈부르크 ms:Luxembourg simple:Luxembourg th:ประเทศลักเซมเบิร์ก zh-min-nan:Luxembourg

Italië

Die Italiaanse Republiek of Italië is 'n land in die suide van Europa, wat bestaan uit 'n stewel-vormige skiereiland sowel as twee ander groot eilande in die Middellandse See: Sicilië en Sardinië. Aan die noordekant word dit begrens deur die Alpe, en grens aan Frankryk, Switserland, Oostenryk en Slovenië. Die onafhanklike lande van San Marino en die Vatikaan is klein ingeslote Italiaanse gebiede.

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Italië

Areas

Geskiedenis van Italië Italië word verdeel in 20 areas (regioni, enkelvoud regione), waarvan vyf 'n spesiale outonome status geniet, aangedui deur 'n
- :
- Abruzzo
- Basilicata
- Calabria
- Campania
- Emilia-Romagna
- Friuli-Venezia Giulia
-
- Latium (Lazio)
- Liguria
- Lombardye (Lombardia)
- Marche
- Molise
- Piedmont (Piemonte)
- Apulia (Puglia)
- Sardinia (Sardegna)
-
- Sicilië (Sicilia)
-
- Toskana (Toscana)
- Trentino-Suid Tirol (Trentino-Alto Adige)
-
- Umbria
- Aosta Vallei (Valle d'Aosta)
-
- Veneto A area word weer verder verdeel in provinsies.

Geografie

Hoofartikel: Geografie van Italië
Vakansiedae
Datum Afrikaanse Naam Plaaslike Naam Opmerking
1 Januarie Nuwejaarsdag Capodanno  
6 Januarie Epifanie Epifania  
Beweegbaar Paassondag Pasqua  
Beweegbaar Paasmaandag Lunedì di Pasqua  
25 April Herdenking van bevryding Liberazione 1945
1 Mei Werkersdag Festa del Lavoro  
2 Junie Republiek Dag Festa della Repubblica 1946
15 Augustus Hemelvaart Assunzione  
1 November All Saints Tutti i Santi  
8 Desember Immaculate Conception Immacolata  
25 Desember Kersfees Natale  
26 Desember St. Stephen's Day Santo Stefano  
31 Desember Oujaarsaand San Silvestro  
category:Europa als:Italien fiu-vro:Itaalia ja:イタリア ko:이탈리아 ms:Itali simple:Italy th:ประเทศอิตาลี zh-min-nan:Italia

1973

Gebeure


- 6 April Pioneer 11 word gelanseer.
- 17 Desember - Die Amerikaanse Psigiatrie Vereniging verwyder homoseksualiteit van sy lys van geestesversteurings.

Geboortes

Sterftes


- 8 April Pablo Picasso skilder ---- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 -- 1978 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu als:1973 ja:1973年 ko:1973년 simple:1973 th:พ.ศ. 2516

Republiek van Ierland

Lidstaat van die Europese Unie. right right] Sien ook: Ierse Republiek

1981

Gebeure


- 03-30 President Ronald Reagan word deur John Hinckley, Jr, in die bors geskiet buite 'n hotel in Washington, D.C..
- 04-12 Columbia 1 word gelanseer, die eerste ruimtependeltuig.
- 04-27 Xerox PARC stel die rekenaar muis bekend.
- Peter Checkland ontwikkel die sagtestelsel metodiek gebasseer of hierargiese verhoudings binne stelsels.

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1981 ja:1981年 ko:1981년 simple:1981 th:พ.ศ. 2524

Griekeland

Griekeland (Grieks: Ελλάδα = Elláda) is 'n land in Suid-Europa, bestaande uit die suidelikste deel van die Balkanskiereiland en 'n groot aantal eilande. Hierdie eilande vorm saam ongeveer 20 persent van die landoppervlak. Griekeland grens in die noorde (van wes na oos) aan Albanië, Masedonië, Bulgarye en Turkye. Verder is die vasteland van Griekeland begrens deur die Middellandse See (in die suide), die Ioniese See (in die weste) en die Egeïse See (in die ooste). Die grootste eilande is Kreta, Evia, Lesbos en Rodos. Griekeland is sinds 1981 lid van die Europese Unie.

Geskiedenis

:Hoofartikel: Geskiedenis van Griekeland

Politiek

:Hoofartikel: Politiek van Griekeland

Geografie

:Hoofartikel: Geografie van Griekeland

Ekonomie

:Hoofartikel: Ekonomie van Griekeland

Demografie

:Hoofartikel: Demografie van Griekeland

Kultuur

:Hoofartikel: Kultuur van Griekeland

Sien ook


- [http://www.olympion.de/greek-embassies-worldwide.html A list of Greek Embassies Worldwide] Category:Griekeland Category:Lande in Europa fiu-vro:Kriika ja:ギリシャ ko:그리스 ms:Yunani roa-rup:Gârţii simple:Greece th:ประเทศกรีซ zh-min-nan:Hi-lia̍p

Spanje

Die Koninkryk van Spanje is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar.. category:Spanje category:Europa fiu-vro:Hispaania ja:スペイン ko:에스파냐 ms:Sepanyol simple:Spain th:ประเทศสเปน zh-min-nan:Se-pan-gâ

Portugal

Portugal is 'n demokratiese republiek geleë in die suidweste hoek van die Iberiese skiereiland in suidwes Europa. Portugal word begrens deur Spanje in die noorde en ooste en deur die Atlantiese oseaan in die weste en suide. category:Portugal als:Portugal ja:ポルトガル ko:포르투갈 ms:Portugal simple:Portugal th:สาธารณรัฐโปรตุเกส zh-min-nan:Portugal

Swede

Swede is 'n skandinawiese land wat grens aan Noorweë en Finland. Die hoofstad is Stockholm. Swede is sedert 1995 'n lid van die Europese Unie. Bevolking: 9 000 000 (2004)

Links


- [http://www.visit-sweden.com/gb/frontpage.asp?show=fp www.visit-sweden.com (en.)] category:Europa als:Schweden fiu-vro:Roodsi [[got:

Oostenryk

Oostenryk (Duits: Österreich), voluit die Republiek Oostenryk (Republik Österreich), is 'n land in Middel-Europa. Die land grens in die weste aan Switserland en Liechtenstein, in die noorde aan Duitsland en die Tsjeggiese Republiek, in die ooste aan Slowakye en Hongarye en in die suide aan Italië en Slowenië. Slowenië als:Österreich fiu-vro:Austria ja:オーストリア ko:오스트리아 ms:Austria simple:Austria th:ประเทศออสเตรีย zh-min-nan:Tang-kok

Finland

Finland (Fins: Suomi) is 'n land in Noord-Europa wat grens aan Rusland in die ooste, Swede in die noordweste en Noorweë in die noorde. Ten suide word dit van Estland geskei deur die Finse Golf. Wes vind mens die Botniese Golf en suidwes die Oossee aan die oorkant waarvan die res van die buurland Swede lê. Finland en Ysland word soms beskryf as Skandinawiese lande alhoewel Skandinawië streng gesproke beperk is tot Swede, Noorweë en Denemarke. Hoofstad Helsinki (Helsingfors in Sweeds). Die Finse taal is nie verwant aan Sweeds, Noorweegs of Deens nie en behoort tot ‘n taalgroep wat Esties en Hongaars insluit. Die Finse Republiek (Suomen Tasavalta) het in 1917 totstand gekom na oorheersing deur Swede en Rusland sedert die twaalfde eeu. Finland word die "land van 'n duisend mere" genoem. Veral in die suidooste is die land bespikkel met ontelbare mere en meertjies. Die land is 'n demokratiese republiek met 'n (direk?) verkose president. Rusland

Geskiedenis

:Hoofartikel: Geskiedenis van Finland Die vroegste bewyse van bewoning van die huidige Finland dateer uit ongeveer 100 000 jaar gelede. Die Romeinse geskiedskrywer Tacitus maak melding van die Fenni 'n volk in die noorde van Finland waarmee hy waarskynlik die Sami (Lappe) bedoel. Die onlangse Finse geskiedenis is nou verbonde aan veral Swede en Rusland. Finland het tot 1809 vir ses eeue deel uitgemaak van die Sweedse koninkryk. Nadat in die jaar die Vrede van Hamina geteken is, maak dit tot 1917 deel uit van Rusland. In 1917 breek die Russiese Revolusie uit en verklaar Finland eensydig onafhanklikhied op 6 December 1917. Daarna volg 'n bloedige burgeroorlog tussen die 'Rooi' en 'Wit' ondersteuners. Laasgenoemde seevier onder leiding van generaal Mannerheim. Na afloop van die burgeroorlog word Finland op 9 Oktober 1918 tot koninkryk uitgeroepen onder Väinö I. Die tree egter twee maande later weer uit en die land word 'n republiek. Op 14 oktober 1920 word daar 'n vredesverdrag met die Sowjetunie gesluit in Tartu (Estland); die Vrede van Tartu. Daarin laatvaar Finland vroeere aansprake op gebiede met 'n bevolking van Finse oorsprong (Aunus, Noord-Ingermanland en Oos-Karelië). In die winter van 1939-1940 breek die Winteroorlog (Talvisota) met die Sowjetunie uit. Die Russe wou ter wille van die beskerming van St. Petersburg Finse grondgebied gebruik en voorkom dat die Duitsers hulle invloed in Finland uitbrei. Ondanks die ongelyke magsverhouding slaag Finland daarin om die Russiese aanval te weerstaan en onafhanklikheid te bewaar. Die Finse grensgebied word wel deur die Russe ingeneem. Finland gaan 'n bondgenootskap aan met Duitsland en neem deel aan Operasie Barbarossa en herverower lang verlore gebiede van Sowjetunie. Vervolgoorlog (Jatkosota). Op 5 September 1944 sluit Finland vrede met die Sowjetunie waarvolgens grondgebied afgestaan word (o.a. Karelië en Vyborg) en die Sowjetunie die beheer kry oor 'n hawe aan die Finse Golf. Verder moes vergoeding betaal word in die vorm van industriële goedere. Hoewel die Vervolgoorlog met ingrypende vredesvoorwaardes afgesluit is kon Finland onafhanklikheid bewaar. De naoorlogse jare word gekenmerk deur herstelbetaling en heropbou gepaardgaande met relatief groot afhanklikheid van die Sowjetunie. Van 1956 tot 1982 was Urho Kekkonen zonder onderbreking president van Finland. Na die ineenstorting van die Sowjetunie in 1991 kom Finland in 'n ekonomiese krisis tee waarvan die land sedertdien meer as herstel het. In 1995 word Finland lid van de Europese Unie en in 2002 word die markka ingeruil vir die euro. Staatshoofde van Finland sedert Oktober 1918
- Väinö I van Finland (koning) (1918)
- Carl Gustav Mannerheim (regent) (1918-1919)
- Kaarlo Juho Stahlberg (president) (1919-1925)
- Lauri Kristian Relander (1925-1931)
- Pehr Evind Svinhufvud (1931-1937)
- Kyösti Kallio (1937-1940)
- Risto Heikki Ryti (1940-1944)
- Carl Gustav Mannerheim (1944-1946)
- Juho Kusti Paasikivi (1946-1956)
- Urho Kaleva Kekkonen (1956-1982)
- Mauno Henrik Koivisto (1982-1994)
- Martti Oiva Kalevi Ahtisaari (1994-2000)
- Tarja Kaarina Halonen (v) (2000-...) Ander bekende (politieke) persoonlikhede
- Carl Gustav Mannerheim (was behalve regent en president ook as maarskalk opperbevelhebber)
- Väino Tanner (sosiaal-demokratiese premier)
- Antii Oskari Tokoi (sosiaal-demokratiese premier)
- Matti Vanhanen (premier vir die sentrumparty) Finse politieke partye
- KESK (Sentrumparty; sentraal-regs)
- SDP (Sosiaal-demokrate)
- LKP (Liberale Volksparty; liberaal)
- KD (Christen-demokrate)
- SFP (Sweedse Volksparty; Sentraal-regts, party vir die Sweedse minderheid)
- KOK (Nationale Koalisieparty; sentraal-regs)
- VAS (Linkse Volksparty; links-sosialisties)
- IKL ([1932-1944] Patriotiese Beweging; fassisties)
- ML ([1906-1965] Agrariese Liga; sentraal)
- SKDL ([1944-1991] Volksdemokratiese Party; links-socialistisch/communistisch)

Politiek

:Hoofartikel: Politiek van Finland

Geografie

:Hoofartikel: Geografie van Finland

Ekonomie

:Hoofartikel: Ekonomie van Finland

Demografie

:Hoofartikel: Demografie van Finland

Kultuur

:Hoofartikel: Kultuur van Finland

Ander onderwerpe


- Finse argitektuur
- Finse ontwerp
- Finse literatuur
- Finse musiek

Sien ook


- Monumenten op de Werelderfgoedlijst

Eksterne skakels


- [http://www.visitfinland.com/nl Fins Bureau voor Toerisme]
- [http://www.finlandsite.nl Finlandsite] Category:Finland Category:Lande in Europa fiu-vro:Soomõ [[got:

Estland

Estland is ‘n land in Noordoos-Europa, wat in die weste begrens word deur die Oossee, in die noorde deur die Finse Golf, in die ooste deur Rusland en in die suide deur Letland. Estland is ‘n voormalige Sowjet-republiek wat saam met die ander twee Baltiese lande, Letland en Litaue in 1991 onafhanklikheid bereik het en op 1 Mei 2004 aangesluit het by die Europese Unie. Dit is die noordelikste en die kleinste van die drie Baltiese lande. Inwoners praat oorwegend Esties wat nou verwant is aan Fins, anders as die taal van die middelste Baltiese land Letland, Leties wat aan die Baltiese taalgroep behoort.

Geskiedenis

Baltiese :Hoofartikel: Geskiedenis van Estland Estland word in 1918 ‘n selfstandige staat. Die onafhanklike Estland word in 1940 deur sowjettroepe beset en na ‘n kort Duitse besetting in 1944 by die Sowjetunie ingelyf. Die besette Estland kry in 1991 sy onafhanklikheid terug. Die jare van toenemende vryheid wat die gebeurtenis voorafgaan het, staan bekend as die singende revolusie. Voor 1918 behoort Estland tot die groot moonthede wat die land omring: dit was afwisselend (ten dele) Deens, Sweeds, (ten dele) Pools en Russies, terwyl die Duitse Orde eeuelank ‘n groot rol gespeel het. Duitsers het hoë funksies in bestuur en amptenary beklee, terwyl die Estlanders slegs arbeid verrig het. Die emansipasie van die Estlanders en van die Estiese taal kom eers vanaf 1800 van die grond af.

Politiek

:Hoofartikel: Politiek van Estland

Geografie

:Hoofartikel: Geografie van Estland
- landsgrense: 561 km
- kuslyn: 3794 km
- omtrek landgrense: 2217 km
- grootste riviere: Emajõgi, Pärnu, Narva Estland is ‘n oorwegend plat land, waar die noordkus egter op baie plekke styl uit die see oprys, en die suidooste heuwelagtig is. Hier vind ‘n mens dan ook die hoogste berg van Estland, Suur Munamägi (Groot Eierberg, 318m), wat net effens laer is as die hoogste punt in Nederland en in Suid Afrika skaars as ‘n berg beskou sou word. Die oosgrens met Rusland word grotendeels gevorm deur die Peipusmeer (3.555 km2) en die Meer van Pskov, en in die noorde deur die Narva rivier. Slegs in die suide het Estland geen natuurlike grens nie. Wes en ten noorde van Estland lê honderde eilande, waarvan die oorgrote meerderheid onbewoon is en sommige deur die Sowjetunie as militêreterrein gebruik is. Die grootste eilande is Saaremaa en die digbeboste Hiiumaa, beide met ‘n herkenbaar eie karakter.

Bevolking

Die meerderheid van die inwoners van Estland het Estiese nationaliteit (67,9%) en praat die Estiese taal. Daar is egter, hoofsaaklik as gevolg van immigrasie beplan en bestuur vanuit Moskou ten tyde van die Sowjet-Unie era, ‘n omvangryke Russiestalige minderheid. Die is gekonsentreer in die hoofstad Tallinn en in enkele industriestede in Noordoos-Estland, waarvan Narva de belangrikste is. 80% van de inwoners van Estland is Estiese burgers.

Bestuur

Narva Estland is ‘n parlementêre demokrasie, met ‘n president wat betreklik strek magte het. Die huidige president is Arnold Rüütel, wat in 2001 Lennart Meri, opvolg. Die president word deur die parlement verkies vir ‘n termyn van vyf jaar. Die parlement (riigikogu) het een kamer met 101 setels. Dit word elke vier jaar verkies. Die huidige koalisieregering regeer sedert 2003 onder leiding van Juhan Parts. Die land is opgedeel in provinsies (maakond, meervoud: maakonnad) en die in landgemeentes (distrikte?) (vald) of steden (linn) Die 15 provinsies van Estland is:
Harjumaa - Hiiumaa - Ida-Virumaa - Järvamaa - Jõgevamaa - Läänemaa - Lääne-Virumaa - Pärnumaa - Põlvamaa - Raplamaa - Saaremaa - Tartumaa - Valgamaa - Viljandimaa - Võrumaa Demografie van Estland

Eksterne skakels


- [http://www.findlocalweather.com/forecast.php?icao=ULTT Die weer in Tallinn]
- [http://wikitravel.org/en/article/Estonia Estland op Wikitravel]
- [http://www.ciesin.ee/ESTCG/ Estland Landgids]
- [http://www.europe-atlas.com/estonia-map.htm Estlandkaart]
- [http://english.eesti.pl Estonia onLine - webwerf oor Estland]
- [http://estonia.europe-countries.com/ Estland Beelde]
- [http://www.rate.ee Estlandjeug]
- [http://www.estonica.org/ Estonica - van A tot Z oor Estland]
- [http://www.riik.ee/en/ Official State Website (eRiik)] - in Engels
- [http://webcam.deili.info/en,1,32 Webcam in Estland]

Sien ook


- Monumenten op die Wêrelderfgoedlys
- Konstantin Päts Kategorie:Estland Kategorie:Lande in Europa fiu-vro:Eesti ja:エストニア ko:에스토니아 ms:Estonia roa-rup:Estonia simple:Estonia th:ประเทศเอสโตเนีย zh-min-nan:Eesti

Litaue

Litaue is ‘n land tussen Letland in die noorde, Wit-Rusland in die ooste, Pole en Rusland in die suide en die Oossee in die weste. Dit is die grootste en suidelikste van die drie Baltiese lande. Van die drie is dit die enigste oorwegend rooms-katolieke land. Litaue se geskiedenis loop ook relatief kort saammet die van beide die ander Baltiese lande. Anders as Letland en Estland was Litaue eens ‘n magtige land, wat selfs tot die Swartsee gestrek het. Die twintigste eeu verloop grotendeels onder Russiese sowjetbewind, waarvan dit op 11 maart 1990 as die eerste Baltiese land ontslae raak. Op 1 Mei 2004 het Litaue by die Europese Unie aangesluit. ‘n Geografise interessantheid van Litaue is die feit dat die middelpunt van Europa binne die Litause grens lê. middelpunt van Europa

Geskiedenis

:Hoofartikel: Geskiedenis van Litaue

Politiek

:Hoofartikel: Politiek van Litaue

Geografie

:Hoofartikel: Geografie van Litaue

Provinsies

:Hoofartikel: Provinsies van Litaue
Provinsies van Litaue

Ekonomie

:Hoofartikel: Ekonomie van Litaue

Demografie

:Hoofartikel: Demografie van Litaue

Kultuur

:Hoofartikel: Kultuur van Litaue

Sien ook

Kategorie:Litaue Kategorie:Lande in Europa als:Litauen fiu-vro:Leedu ja:リトアニア ko:리투아니아 ms:Lithuania roa-rup:Litva simple:Lithuania th:ประเทศลิทัวเนีย zh-min-nan:Lietuva

Pole

Pole is 'n land in Europa. Dit grens aan Duitsland, Tsjeggië, Slowakye, Oekraïne, Belarus, Russiese Federasie en Litaue. Pole word verdeel in 16 areas (województwo, enkelvoud województwa). Pole het 1 Mei 2004 lid geword van die Europese Unie.

UNESCO-wêrelderfenisgebiede

Warszawa Krakow Wieliczka Malbork Zamosc Torun Oswiecim Jawor Swidnica Kalwaria Zebrzydowska Puszcza Bialowieska Bad Muskau Debno

Besienswaardighede

Image:Varsovie04-32.jpg|Warszawa Image:Warsaw modern buildings.jpg|Warszawa Image:Wilanow palace.jpg|Warszawa Image:Warsaw palace.jpg|Warszawa Image:Warszawa Namiestnikowski.png|Warszawa Image:Warszawa Copernicus.png|Warszawa Image:Warsaw church.jpg|Warszawa Image:Warsaw church1.jpg|Warszawa Image:Krakow_Sukiennice.jpg|Krakow Image:Piazza_del_Mercato_di_Cracovia.JPG|Krakow Image:Krakow-Wawel-Courtyard.jpg|Krakow Image:Krakow-Wawel_cathedral.jpg|Krakow Image:Kalplica wawel.jpg|Krakow Image:Krakow nagrobek Kazimierza W.jpg|Krakow Image:Krakau_PeteruPaul.jpg|Krakow Image:Krakow_Boze_Cialo-2.jpg|Krakow Image:Teatr Slowackiego.JPG|Krakow Image:Gothic altar veit stoss.jpg|Krakow Image:Pl-gdansk-neptun2004.jpg|Gdansk Image:ZURAW-Gdansk 2004 ubt.jpeg|Gdansk Image:Bazylika mariacka gdansk ubt.jpeg|Gdansk Image:Gdansk Radhuset.jpg|Gdansk Image:Oliwa kathedraal.jpg|Gdansk Image:Wroclaw 1.jpg|Wroclaw Image:Breslau-rathaus.jpg|Wroclaw Image:Wroclaw-Katedra-3.jpg|Wroclaw Image:Wroclaw-AulaLeopoldina4.jpg|Wroclaw Image:Torun-Rynek-ratusz-2.jpg|Torun Image:Torun-palac-dambskich.jpg|Torun Image:Ratusz Poznan od Wielkiej.jpg|Poznan Image:Poznan Fara 106-07.jpg|Poznan Image:Lublin Archikatedra.jpg|Lublin Image:Bydgoszcz Spichrze.jpg|Bydgoszcz Image:Rogalin palac (1).jpg|Rogalin Image:Pulawy palac czartoryskich.jpg|Pulawy Image:Poland - Ksiaz castle.jpg|Ksiaz Image:Zamek w Pszczynie003 kpjas.jpg|Pszczyna Image:Jasna Góra 20050919.JPG|Czestochowa Image:Kielce palace 2.jpg|Kielce Image:Zamosc ratusz.jpg |Zamosc Image:Poland Baranow - Castle.jpg|Baranow Sandomierski Image:Kazimierz Dolny (kamienica pod sw Mikolajem i Krzysztofem) 01.jpg|Kazimierz Dolny Image:Janowiec dziedziniec.jpg|Janowiec Image:Nowy Wiśnicz.jpg|Nowy Wisnicz Image:Ogrodzieniec.jpg|Ogrodzeniec Image:Rzeszów zamek 2004b.jpg|Rzeszow Image:Malbork zamek zblizenie.jpg|Malbork Image:Poland Frombork - Cathedral Hill.jpg|Frombork Image:Golub-Dobrzyn2.jpg|Golub-Dobrzyn Image:Kwidzyn zamek.JPG|Kwidzyn Image:Moszna zamek4.jpg|Moszna Image:Tatry Panorama01xxx.jpg|Tatry category:Europa als:Polen fiu-vro:Poola ja:ポーランド ko:폴란드 ms:Poland simple:Poland th:ประเทศโปแลนด์ zh-min-nan:Polska

Hongarye

Die Republiek van Hongarye is 'n land in Sentraal-Europa, wat grens aan Oostenryk, Slowakye, Oekraïne, Roemenië, Serwië, Kroasië en Slowenië. Dit staan in eie land bekend as die Land van die Magyars of Magyarország. Saam met Pole, Slovakië en die Tjeggiese Republiek vorm dit die Visegrád groep van nasies.

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Hongarye Volgens tradisie was Hongarye gevestig deur Árpád, wat die Magyars in die vlaktes van Pannonia gelei het in die 9de eeu. Die koninkryk van Hongarye was gestig in 1000 deur Stefan die Grote. Geleidelik het Hongarye verander in 'n groot, onafhanklike koninkryk, wat 'n gematigde Sentraal-Europese kultuur geskep het, as deel van die Europese samelewing. Die Goue Eeu het geëindig met die Ottomaanse oorname aan die begin van die 16de eeu, toe die res van Hongarye onder Oostenrykse beheer geval het en Oostenryk uiteindelik Hongarye teen die 17de eeu geheel en al beset het.

Areas

Hongarye is verdeel in 40 administratiewe areas. Van hierdie is 19 graafskappe (megyék, enkelvoud - megye) en 20 is sogenaamde landelike graafskappe (enkelvoud - megyei város), en daar is een hoofstad (főváros): Boedapest. Die ander 39 is:
Administratiewe gebiede(Hoofstede)

- Békéscsaba
- Debrecen
- Dunaújváros
- Eger
- Győr
- Hódmezővásárhely
- Kaposvár
- Kecskemét
- Miskolc
- Nagykanizsa
- Nyíregyháza
- Pécs
- Sopron
- Szeged
- Székesfehérvár
- Szolnok
- Szombathely
- Tatabánya
- Veszprém
- Zalaegerszeg

- Bács-Kiskun (Kecskemét)
- Baranya (Pécs)
- Békés (Békéscsaba)
- Borsod-Abaúj-Zemplén (Miskolc)
- Csongrád (Szeged)
- Fejér (Székesfehérvár)
- Győr-Moson-Sopron (Győr)
- Hajdú-Bihar (Debrecen)
- Heves (Eger)
- Jász-Nagykun-Szolnok (Szolnok)
- Komárom-Esztergom (Tatabánya)
- Nógrád (Salgotarján)
- Pest (Budapest)
- Somogy (Kaposvár)
- Szabolcs-Szatmár-Bereg (Nyiregyháza)
- Tolna (Szekszárd)
- Vas (Szombathely)
- Veszprém (Veszprém)
- Zala (Zalaegerszeg)
Kaart van Hongarye category:Europa als:Ungarn fiu-vro:Ungari ja:ハンガリー ko:헝가리 ms:Hungary simple:Hungary th:ประเทศฮังการี zh-min-nan:Magyar-kok

924

Milenii: Mileniul I î.Hr. - Mileniul I - Mileniul II Secole: Secolul IX - Secolul X - Secolul XI Decade: Anii 870 Anii 880 Anii 890 Anii 900 Anii 910 - Anii 920 - Anii 930 Anii 940 Anii 950 Anii 960 Anii 970 Ani: 919 920 921 922 923 - 924 - 925 926 927 928 929 ---- __FARACUPRINS__

Evenimente


-

Arte, Ştiinţe, Literatură şi Filozofie


-

Naşteri


-

Decese


- Categorie:924 ko:924년

Baby names cheap tickets statystyki online casinos zakady bukmacherskie










































:: RELATED NEWS ::
Haematopus ostralegus
Jenot (Nyctereutes procyonoides (Gray 1843)) - ssak należący do rzędu drapieżnych i rodziny psowatych. Występuje w Azji i Europie, choć jego pierwotnym obszarem występowania był Daleki Wschód. Z wyglądu przypomina szopa pracza, ale jenot ma ledwo przylegające do futra uszy i bardziej puszyste
Turdus merula