Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Japan

Japan

Japan (Nippon/Nihon 日 (son) 本 (wortel/bron)), letterlik "die oorsprong van die son") is 'n land in Oos-Asië geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse skiereiland. Die naam, soms bekend as "Die Land van die Opkomende Son," kom van Sjina af en verwys na Japan se oostelike posisie relatief tot die Asiese kontinent. Voor Japan verhoudinge met Sjina gehad het, was dit bekend as Wa (倭) of Yamato (大和). Japan bestaan uit 'n reeks eilande, die grootstes daarvan, van Suid na Noord, Kyushu (九州), Shikoku (四国), Honshu (本州, die grootste eiland), en Hokkaido (北海道). Die Japanese naam Nippon word gebruik vir meeste amptelike doeleindes, insluitende geld, posseëls, en internasionale sportbyeenkomste. Nihon is ook 'n gewilde term in Japan. Die naam vir Japan is afgelei uit die Sjinese weergawe van die naam. Die vroeë Mandaryn Sjinese woord vir Japan is opgeteken deur Marco Polo as Cipangu. In Maleisië het die Sjinese woord Japang geword en was dus teegekom deur Portuguese handelaars in Moluccas in die 16de eeu. Daar word geglo dat Portuguese handelaars die eerste mense was wat die woord in Europa bekend gestel het. In Afrikaans, word die land eenvoudig "Japan" genoem. Die amptelike Japanese titel is Nihon-koku (日本国), letterlik "Staat van Japan."

Geskiedenis

Geografie

Hoofartikel: Geografie van Japan Japan word verdeel in 47 distrikte (gesorteer volgens ISO 3166-2): Die volgorde van hierdie lys is van Noord na Suid soos wat algemeen in Japan aanvaar word. ISO 3166-2

Eksterne skakels

Amptelik


- [http://www.mofa.go.jp/ Amptelike werf van die Japanese Ministerie van Buitelandse sake ]- Gedetaileerde dokumente oor Japan se buitelandse beleid, opvoedingsprogramme, kultuur en lewe
- [http://www.kantei.go.jp/foreign/index-e.html Amptelike werf van die eerste minister]
- [http://www.sangiin.go.jp/eng/index.htm Amptelike werf van die Huis van Raadslede]
- [http://www.shugiin.go.jp/index.nsf/html/index_e.htm Amptelike werf van die Huis van Verteenwoordigers]
- [http://courtdomino2.courts.go.jp/home.nsf/ehome?OpenPage Amptelike werf van die Japanese Hooggeregshof]
- [http://www.kunaicho.go.jp/eindex.html Amptelike werf van die Koninklike familie]

Ander


- [http://hanami.ath.cx/ Hanami Web -Japan] (in Engels)
- [http://www.theforeigner-japan.com/ The Foreigner - Japan] - Web-tydskrif oor Japan in Engels
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/ja.html CIA World Factbook -- Japan]
- [http://home.kyodo.co.jp/ Kyodo Japan News Wire Service]
- [http://newslink.org/nonusajap.html AJR Newslink] - Databasis van Engelse koerante in Japan
- [http://www.thejapanfaq.com/ The Japan FAQ: Know Before You Go]
- [http://www.businessweek.com/chapter/katz.htm Business Week - Japan: The System That Soured]
- [http://www.japan-zone.com/index.shtml Japan Zone] - Japan toergids, Japanese populêre kultuur, geskiedenis en Japanese etiket
- [http://www.dmoz.org/Regional/Asia/Japan/ Open Directory Project] - Gids van Japan
- [http://www.lookjapan.com/ lookjapan.com] -- Web-tydskrif oor Japan
- [http://www.japaneselifestyle.com.au/ japaneselifestyle.com.au] -- Web-bron vir Japanese kultuur en kimono
- [http://www.pricechecktokyo.com/ Price Check Tokyo] - 'n Nie-amptelike pryslys van alledaagse items in Tokyo
- [http://www3.tky.3web.ne.jp/~edjacob/saq.html Japan SAQ (Seldom Asked Questions)]
- [http://www.jpop.com/ J-Pop.com] 'n Web-poort na Japanese pop culture
- [http://homepage3.nifty.com/kadzuwo/triviana/links_japan_trivia.htm Link of Links on Japan Trivia] (veeltalig) category:Japan als:Japan ja:日本 ko:일본 ms:Jepun simple:Japan th:ประเทศญี่ปุ่น zh-min-nan:Ji̍t-pún

Son

Die son is die ster in ons sonnestelsel. Die aarde, asook verskeie ander planete, wentel om die son. Die son wentel op sy beurt weer om die middelpunt van die melkweg - die sterrestelsel wat ons sonnestelsel bevat. Die son is een van die belangrikste dinge wat lewe op aarde moontlik maak. als:Sonne ja:太陽 ko:태양 ms:Matahari simple:Sun th:ดวงอาทิตย์ zh-min-nan:Ji̍t-thâu

Posseël

'n Posseël dien as bewys vir die vooruitbetaling van 'n bepaalde posgeld. Meesal is dit 'n klein reghoekige gegomde stukkie papier met een of meer afbeeldings, wat op 'n koevert of poskaart geheg word om aan te toon dat die afsender vir die aflewering reeds vooraf betaal het. Alhoewel daar nou in baie lande ook moderne massaseëls met eenvoudige uitleg bestaan, wat in outomate of met spesiale sagteware gedruk kan word, bly tradisionele seëls nog steeds miniatuurkunswerke, wat kulturele, historiese, politiese of ander onderwerpe behandel, historiese gebeurtenisse gedenk of maatskaplike en ander doeleindes met hulle gedrukte boodskap van prente, tekeninge en teks kan bevorder. Die poskantore van die verskillende lande ding gereeld met mekaar mee om die mooiste posseëls uit te reik, en danksy 'n groot aantal seëlversamelaars, wat die seëls koop sonder om van die daarmee betaalde diens gebruik te maak, speel seëls ook 'n belangrike ekonomiese rol en is 'n vername bron van inkomste vir baie kleiner lande.

Geskiedenis

Die posseël is 'n uitvinding van die Britte Rowland Hill en James Chalmers. As 'n voorloper gebruik Hill vanaf 1837 kwitansies vir die betaling van die posgeld. Die eerste seël ter waarde van een pennie, die beroemde Penny Black, word op 6 Mei 1840 deur die Koninklike Britse Poskantoor in die vorm van 'n portret van die destydse koningin Victoria uitgegee. Die dikwels onaangename smaak van die gom is al vroeg as 'n probleem beskou; vir die eerste seëls word dus tropiese akasiabome gebruik om die gom van 'n meer aanvaarbare smaak te voorsien. Die nuwe seëls is as 'n rewolusie van die posverkeer beskou. Voor die jaar 1840 is dit gewoonlik die ontvanger van 'n brief wat die posgeld moes betaal - en meesal teen 'n baie verhoogde prys. Dikwels het die ontvangers geweier om 'n besonder duur brief aan te neem omdat hulle dit nie kon bekostig nie. Die geval van 'n jong Britse vrou, wat nie die posgeld vir 'n brief van haar verloofde kon betaal nie, gee vir Hill ook die aanleiding om 'n goedkoper oplossing te vind. Uiteindelik neem hy die besluit om die afsender die posgeld te laat betaal, en wél teen 'n duidelik laer prys. Die invoering van die posseël as bewys vir die voorafbetaling is van die begin af 'n groot sukses. Talle lande begin hulle posstelsel hervorm en reik posseëls uit. Die erste gebiede is die Switserse kantons Genève en Zürich asook Brasilië (1843), die Verenigde State en Mauritius (1847), Frankryk (1849), die Kaapkolonie, Chili en Portugal (1853).

Filatelie

Die filatelie, die stelselmatige versameling van posseëls, is byna net so oud soos die seëls self. Die term filatelie gaan terug op die Fransman Georges Herpin en word vir die eerste keer op 15 November 1864 in die Paryse tydskrif vir seëlversamelaars Le Collectioneur de timbres-postes gebruik. Seëls word vandag na aanleiding van hulle land of gebied van herkoms of hulle motiewe versamel. Ook die moontlike waardestyging spel 'n rol, alhoewel die meeste hedendaagse seëls 'n oplaag van dikwels talle miljoene eksemplare het. 'n Uitsondering is seëls, wat per ongeluk misdruk is of - nadat die uitgawe gekanselleer is - om een of ander rede per ongeluk tog gebruik is. Die "Blou Mauritius" is destyds die bekendste historiese seël, alhoewel nie die duurste of seldsaamste nie. Tans is daar nog twaalf eksemplare, waarvan sewe op koeverte. Die waardevolste enkele seël is die Sweedse Tre-Skilling-Banco, wat in 1855 uitgegee is en in die jaar 1996 op vandusie teen meer as R 13 miljoen verkoop is.

Seëls in Suid-Afrika

Die Kaapse Driehoeke, wat in 1852 in Brittanje gedruk en op 1 September 1853 in die Kaapkolonie uitgereik is, is die eerste posseëls van Suid-Afrika. Suid-Afrika Weëns 'n tekort aan die een- en vier-pennieseëls in die jaar 1860 is die sogenaamde "houtblokseëls" aan die Kaap gedruk. Net soos in ander lander neem die posverkeer in Suider-Afrika danksy die uitreiking van posseëls vinnig toe. Na die Groot Trek na die Suid-Afrikaanse binneland begin ook die nuutgestigte Boererepublieke hul eie posseëls druk of maak gebruik van oorgedrukte Kaapse seëls. Die Filatelieburo, wat in 1949 deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor gestig is, help die versameling van seëls te bevorder deur onder meer toonbanke by poskantore aan te bied. Die Filateliese Federasie van Suider-Afrika is in die jaar 1923 gestig en gee in dieselfde jaar ook sy maandblad South African Philatelist vir die eerste keer uit. Suid-Afrika se Filateliestigting is op 9 Junie 1975 gestig. ja:切手 ko:우표 th:แสตมป์

Portugal

Portugal is 'n demokratiese republiek geleë in die suidweste hoek van die Iberiese skiereiland in suidwes Europa. Portugal word begrens deur Spanje in die noorde en ooste en deur die Atlantiese oseaan in die weste en suide. category:Portugal als:Portugal ja:ポルトガル ko:포르투갈 ms:Portugal simple:Portugal th:สาธารณรัฐโปรตุเกส zh-min-nan:Portugal

16de eeu

Eeue
15de eeu16de eeu17de eeu
1500150115021503150415051506150715081509
1510151115121513151415151516151715181519
1520152115221523152415251526152715281529
1530153115321533153415351536153715381539
1540154115421543154415451546154715481549
1550155115521553155415551556155715581559
1560156115621563156415651566156715681569
1570157115721573157415751576157715781579
1580158115821583158415851586158715881589
1590159115921593159415951596159715981599
1600160116021603160416051606160716081609
Kategorie:16de eeu ja:16世紀 ko:16세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 16

احد

إذا كنت تبحث عن معركة أحد ، إضغط هنا الأحد هو يوم من أيام الأسبوع بين السبت و الاثنين. ويعد في دول الغرب آخر أيام الأسبوع ذلك أن في هذا اليوم يتم عقد الصلوات في الكنائس للمسيحيين. ويعد هذا اليوم اليوم الأول في الأسبوع عند اليهود، ذلك أن يوم السبت هو اليوم المقدس وآخر الأسبوع. وعند المسلمين وربما بعض الديانات الأخرى، الأحد هو اسم من أسماء الله الحسنى كما ورد في القرآن الكريم (الإخلاص:1) تصنيف:أيام اﻷسبوع ja:日曜日 ko:일요일 ms:Ahad nb:Søndag simple:Sunday

spalanie kalorii online blackjack Casino hostel krakow Hotel in Sofia










































:: RELATED NEWS ::

All Rights Reserved 2005 wikimiki.org