Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Lunik-sending

Lunik-sending

Lunik 1 tot Lunik 3 is die name van die drie Sowjetse maankapsules van die sogenaamde eerste reeks, wat na aanleiding van die eerste Sowjetse satelliet Sputnik so vernoem is. Amptelike Sowjetse media verwys na die drie kapsules as
- "Kosmiese raket" (Lunik-1),
- "Sowjetse kosmiese raket 2" (Lunik-2) en
- "Outomatiese interplanetêre stasie" (Lunik-3). Lunik-2 is die eerste ruimtetuig wat op 13 September 1959 op die oppervlakte van die maan land. Alhoewel Lunik-3 as gevolg van tegniese probleme in 'n wentelbaan om die son beland, lewer die ruimtetuig waardevolle gegewens vir die ontleding van die aardse straling en bewys die bestaan van die sonwind. Sy belangrike bydrae tot die verkenning van die maan is fotografieë van die maan se agterkant, wat in Oktober 1959 geneem is. Die maankapsules van die tweede reeks ruimtetuie kry die naam Luna. 'n Aantal ander sendings tussen September 1958 en April 1960 het misluk, sonder dat die Sowjetunie verslag gegee het oor hierdie projekte.

Maan

:Hierdie bladsy verwys na die aarde se maan. Vir ander mane in die sonnestelsel, sien gerus natuurlike satelliet.
Maan
natuurlike satelliet kliek vir beskrywing
Wenteleienskappe
Gemiddelde radius384 400 km
Eksentrisiteit0,0549
Rewolusieperiode27 dae 7 uur 43,7 min
Inklinasie5,1454°
Is 'n satelliet vandie aarde
Fisiese eienskappe
Ewenaarsdeursnit3 474,8 km
Oppervlak38 miljoen km2
Massa7,349 × 1022 kg
Gemiddelde digtheid3,34 g/cm3
Oppervlak-aantrekkingskrag1.62 m/s2
Rotasieperiode27 dae 7 ure 43,7 min
Aksiale neiging1,5424°
Albedo0,12
Oppervlaktemp.
mingemmaks
K250 KK
Atmosferiese eienskappe
Atmosferiese druk3 × 10-13kPa
Helium25%
Neon25%
Waterstof23%
Argon20%
Metaan
Ammoniak
Koolstofdioksied
tekens
Korssamestelling
Suurstof43%
Silikon21%
Aluminium10%
Kalsium9%
Yster9%
Magnesium5%
Titaan2%
Nikkel0.6%
Natrium0.3%
Chroom0.2%
Kalium0.1%
Mangaan0.1%
Swael0.1%
Fosfor500 ppm
Koolstof100 ppm
Stikstof100 ppm
Waterstof50 ppm
Helium20 ppm
Die maan is die enigste natuurlike satelliet van die aarde en die vyfde grootste in ons sonnestelsel, na Ganymed (Jupiter), Titan (Saturnus), Kallisto en Io (albei satelliete van Jupiter). Dit het geen ander formele naam as "die maan" nie, alhoewel dit soms Luna (Latyns vir maan) genoem word om dit te onderskei van die algemene term "maan." Luna (soms ook Diana) is die Romeinse godin van die maan, die diere en die jag. Haar tradisionele simbool is die groeiende of halfmaan. Daar is nóg 'n atmosfeer nóg water op die maan, sodat biologiese organismes hier nooit kon ontwikkel nie. Die gebrek aan 'n atmosfeer het ook verseker dat die oppervlakte van die maan in sy oorspronklike toestand bewaar gebly het. Met die Apollo 11-maansending van Julie 1969 word die maan die eerste hemelliggaam in ons sonnestelsel waarop mense land. Die maan se gemiddelde afstand van die aarde af is 384 403 kilometer (238 875 myl). Die langste afstand, wat die maan kan bereik, is sowat 407 000 kilometer, een van die kortste - soos bereik op 22 Julie 2005 en weer in die jaar 2007 - is 357 290 kilometer. Die kleinste afstand, wat ooit gemeet is, is 356 000 kilometer. Weens die kleiner afstand lyk die skyf van die maan net so groot te wees soos dié van die groter, maar verder af geleë Son (sy afstand van die aarde is 150 miljoen kilometer). Hierdie toevallige gelykheid lei tot die gesamentlike verering van maan en son in baie kulture, dit beteken egter ook dat die maan vir 'n aardse waarnemer die sonskyf tydens 'n volledige sonsverduistering heeltemal kan bedek. Die aarde en die maan is deur die wedersydse swaartekrag aan mekaar "gebind" en gedra soos 'n dubbelplaneet. Aangesien die aarde se massa sowat 81 keer groter is as die van die maan, lê die sentrum van die swaartekrag sowat 1 700 kilometer diep onder die aarde se oppervlakte. Die "maanskyn", wat 'n mens vanuit die aarde waarneem, is net 'n swak weerkaatsing van die sonlig (die grootste deel van die lig word deur die donker materie van die oppervlakte geabsorbeer).

Die oppervlakte van die maan

Anders as die aarde besit die maan geen atmosfeer wat as 'n soort beskerming teen kosmiese partikels en sonstraling kan dien nie; sy geskroeide oppervlakte is gevolglik besaai met kraters. Die oppervlakte is hoofsaaklik bedek met fyn korreltjies van glasagtige verharde basalt, obsidiaan en ander gesteentes. materie Daar is net twee soorte landskappe - die maria (Latynse meervoud van mare "see"), gebiede met donker, lawabedekte vlaktes, waar kraters minder voorkom; en die helderkleurige hooglande, wat digter besaai is met kraters. Weens die gebrek aan weersinvloede en geologiese aktiwiteite word die kraters in hul oorspronklike toestand bewaar. Hulle deursnee wissel van mikroskopiese klein kuiltjies tot grootskaalse, sirkelvormige vlaktes met 'n sentrale piek. Die gebrek aan erosie het ook dartoe gelei dat die gebergtes van die maan - in vergelyking met hulle omgewing - duidelik hoër rys as dié op die aarde. Die oppervlakte van die sonverligte voorkant het 'n gemiddelde temperatuur van 120°C, terwyl die donker agterkant, teen -130°C, aansienlik kouer is.

Samestelling

Die maan het waarskynlik 'n klein kern met 'n deursnee van 300 kilometer, wat veral uit yster bestaan. Die tweede laag is gedeeltelik vloeibaar en sowat 350 kilometer dik. Die mantellaag, wat volg, het 'n deursnee van sowat 1 000 kilometer, terwyl die buitenste laag, die kors, tussen 60 en 75 kilometer dik is. Die mantellaag word deur seismiese aktiwiteite gekenmerk - aardbewings kom gereeld hier voor. Die episentrum van 'n maanbewing lê baie honderde kilometer diep in die laagste gedeelte van die mantel, en ook die lawa, wat die bekkens op die oppervlakte bedek, kom uit hierdie diepte. Ook die aarde se swaartekrag veroorsaak baie van die 3 000 aardbewings wat die maan jaarliks skud.

Die ontstaan van die maan

Die wetenskaplikes het tans geen eenparige verklaring vir die oorsprong van die maan nie. Sommige deskundiges beweer dat die maan uit die vroeë aarde geskeur is, toe dit nog uit gedeeltelik gesmelte gesteentes bestaan het. Die bekken van die Pasifiese Oseaan word volgens hierdie teorie as die oorsprongsgebied van die maan beskou - hierdie verklaring word gesteun deur die feit dat die samestelling van die maan met dié van die aarde se kors- en mantelgesteentes min of meer ooreenstem. Die Pasifiese bekken het egter eerder deur die verskuiwing van die aarde se landmassas ontstaan. 'n Tweede teorie beskou die maan as 'n klein planeet wat lank gelede sommer net deur die aarde "ingevang" is. Tog sou die maan se wentelbaan dan eerder ellipties moet wees en nie kringvormig nie. Dit is ook twyfelagtig of 'n groot satelliet soos die maan werklik deur 'n planeet ingevang sou kon word. 'n Derde hipotese stel voor dat die maan baie vroeg van die vinnig roterende aarde geskei is deur 'n soort "pirouette-effek". 'n Vierde verklaring is dat die aarde en die maan gelyktydig uit 'n oerwolk ontwikkel het en gevolglik as 'n dubbelplaneetstelsel beskou moet word. 'n Vyfde idee sien die botsing van die proto-aarde met 'n ander planeet as die "bakermat" van die maan. Moontlik het die materiaal, wat tydens hierdie botsing vrygesit is, 'n tyd later die maan gevorm. Hierdie "botsing-hipotese" word tans deur die grootste deel van die wetenskaplikes aanvaar. Dit is waarskynlik dat aarde en maan gelyktydig uit dieselfde gas- en stofwolke gevorm is, aangesien 'n aantal elemente soos aluminium, kalsium, silikoon, yster, suurstof, titaan en magnesium op albei voorkom. Die verhoudings wyk egter sterk van mekaar af, en daar is opvallend weinig koolstof en yster op die maan. Die lae digtheid van die maan - slegs sestig persent dié van die aarde - word aan hierdie afwykende samestelling toegeskryf. Gesteentes, wat deur ruimtevaarders aarde toe gebring is, is volgens radioaktiewe vervalmetodes ondersoek en die ouderdomme sodoende bepaal. Die jongste gesteente is basaltiese rots uit die maria, wat sowat 3,1 miljard jare gelede ontstaan het, terwyl die oudste monsters uit die hooglandgebiede sowat 4,6 miljard jare oud is - dit is omtrent so oud soos ons aarde.

Verkenning

aardbewing Die oudste bekende afbeelding van die maan is 'n kaart wat sowat 5 000 jare gelede in Ierland ontstaan. 'n Ander geskiedkundig belangrike weergawe van die maan en ander hemelse voorwerpe is die sogenaamde hemelskyf van Nebra (Duitsland), 'n metaalplaat uit die bronstyd, wat in 1999 gevind is. Ook die steenmonument van Stonehenge in Engeland dien vermoedelik as 'n soort sterrewag, waarmee onder meer die wentelbaan van die maan bepaal kan word. Aanvanklik is mense oortuig dat die maan se oppervlakte plat moet wees, aangesien met die blote oog slegs kleurverskille gesien kan word. In 1609 bekyk die Italiaanse astronoom Galileo Galilei met 'n selfgemaakte "optiese glas", 'n soort teleskoop, vanuit sy tuin in Padua die maan. Danksy die vergroting van sy glas neem hy as eerste mens bergagtige strukture en kraters op die oppervlakte van die maan waar. Hy begin die maan weke lank studeer en teken sketse van die maan se fases, wat grootliks ooreenkom met fotografieë van die twintigste eeu. Padua 'n Halfeeu later, in die jaar 1665, doen Isaac Newton as 'n student van 23 jaar navorsing oor die maan en sy wentelbaan. Newton vra homself af waarom die maan nie sommer net van die aarde wegbeweeg nie en ontrafel oor die volgende twee dekades die raaiselagtige fenomeen wat hy uiteindelik met sy wette as swaartekrag beskryf. Slegs twee jaar na die begin van die ruimtevaarte, lanseer die Sowjetunie die eerste onbemande ruimtekapsule om meer gegewens oor die maan en die moontlikheid van 'n landing op die satelliet te kry. Lunik-1 bereik 'n baan teen 'n afstand van sowat 5 000 km en ondersoek veral die baanmeganiese voorwaardes van 'n dergelike missie. 'n Nuwe era van navorsing oor die maan en sy oppervlakte begin op 14 September 1959 met die Sowjetse tuig Lunik-2, wat soos beplan naby die krater Autolycus in die gebied van die Mare Imbrium neerstort. Net drie weke later neem die kapsule Lunik-3 die eerste foto's van die maan se agterkant oor 'n afstand van sowat 60 000 km. Die Sowjetse wetenskaplikes maak gebruik van die maan se swaartekrag om Lunik-3 in sy baan te hou. Nadat etlike honderde foto's geneem is, verander hulle opnuut die posisie van die kapsule, sodat die beeldmateriaal na die aarde gesein kan word. swaartekrag Net soos die Sowjetse wetenskaplikes begin ook die Amerikaners in 1961 met 'n navorsingsprogram oor die maan. Die tuig Ranger-7 neem in 1964 17 minute lank sowat 4 300 foto's, wat voorwerpe met 'n deursnee van 90 sentimeter nog duidelik sigbaar afbeeld. Die kapsules, wat later volg, lewer aanvullende beeldmateriaal. Die kartografiese verkenningswerk deur sowel die Sowjetse en Amerikaanse kapsules, asook die Luna-Orbiter-reeks van satelliete, wat deur die VSA gelanseer word, is 'n voorvereiste vir die noukeurige navorsing oor die maan en sy struktuur. Die Nasionale Program van Ruimtevaart, wat die Amerikaanse president John F. Kennedy in die jaar 1961 afkondig, het ten doel om Amerikaanse ruimtemanne op die maan te bring. Tien jaar later, op 20 Julie 1969, is die Amerikaanse ruimtevaarders van Apollo 11 die eerste mense wat op die maan land. Hoewel dit opspraakwekkend is, baseer die bemande landing op die maan in 'n sekere mate eerder op propagandistiese as wetenskaplike oorwegings. Nadat die Amerikaners hulle doeleinde bereik het om eerste op die maan te wees, word die Apollo-program weens 'n tekort aan fondse duidelik afgeskaal. Die Sowjetunie gaan egter voort met die outomatiese verkenning van die maan. Die verkenningstuie van die Luna-reeks begin om maangesteente in te samel en terug na die aarde te bring. Luna-17 land op 17 November 1970 in die See van die Reën (Mare Imbrium), 'n donker oppervlakte naby die maan se noordpool, en begin sy verkennigswerk met die wêreld se eerste maankarretjie Lunochod-1. Lunochod-1 beskik oor twee televisiekamera's om panoramabeelde te neem, 'n teleskoop, wat die bronne van x-strale uit die heelal kan ondersoek, en 'n reflektor vir laserstrale, wat gesamentlik deur Sowjetse en Franse wetenskaplikes ontwikkel is. Lunochod-1 blyk baie suksesvol te wees en werk langer as beplan is. Dit sein sowat 200 000 televisiebeelde na die aarde, doen navorsingswerk oor die hemelse bronne van straling en verken 'n groot gedeelte van die maan se oppervlakte. Die tweede half-outamatiese verkenningsvoertuig Lunochod-2 land in Januarie 1973 op die maan. ja:月 ms:Bulan simple:Moon

1959

Gebeure


- 1 Januarie In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp. Alaska word die 49ste deelstaat van die VSA.
- 25 April Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.

Geboortes


- 04-03David Hyde Pierce, akteur
- 04-15 Emma Thompson, akteur

Sterftes


- 04-09 Frank Lloyd Wright, argitek ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962
Kategorie:20ste eeu ja:1959年 ko:1959년 simple:1959 th:พ.ศ. 2502

September

September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latynse woord septem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is. September begin op dieselfde dag van die week as Desember elke jaar.
- In Griekse beskawing, was September genoem Boedromion.
- In die Ierse Kalender word die maand genoem Meán Fómhair (wat letterlik beteken "Middel Herfs", en is in die middel van die herfs seisoen in die noordelike halfrond. Gebeure
- 2002 - Die World Trade Centre, New York, word aangeval. Ekstremiste (Osama bin Laden-groep) laat vlieg 'n Boeing straler in elk van die twee toringblokke vas, waarna die geboue ineenstort en (drie)duisende mense omkom. 'n Vliegtuig vlieg ook vas teen die Pentagon, VSA sentrum vir die verdediging van die Amerikaanse volk (en waarskuwingstasie vir die ganse wêreld indien daar onverwags 'n kernbom-aanval geloods word deur 'n moondheid waarvan die leier van sy verstand af raak).

Sien ook


- Historiese herdenkings Kategorie:Maand ja:9月 ko:9월 simple:September

April

April is die vierde maand van die jaar in die Gregoriese Kalender, met 30 dae. Afgelei van die Latynse woord aperire, wat waarskynlik verwys na die groeiende plante in die lente.

Gebeure in April


- April Fool's Day is op April 1.
- Paasfees val op 'n Sondag tussen Maart 22 en April 25 ingesluit. April begin op dieselfde dag van die week as Julie in alle jare en ook dieselfde as Januarie in 'n skrikkeljaar.
- In die Ierse Kalender word die maand genoem Aibreán en is die derde en laaste maand van lente(Noordelike halfrond).

Sien ook


- Historiese herdenkings
- April 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 Kategorie:Maand ja:4月 ko:4월 ms:April simple:April th:เมษายน

1960

Gebeure


- 1 Januarie - Kameroen word onafhanklik
- 7 Januarie - Die Hirfanlidam in Turkye, die grootste nog in Europa, word ingewy
- 29 Februarie - 'n Aardbewing verwoes die Marokkaanse stad Agadir
- 17 Maart - Die Suid-Afrikaanse Polisie skiet tientalle mense in Sharpeville
- 23 Maart - Mnr. Kroesjtsjef besoek die Franse hoofstad Parys
- 27 April - Togo word onafhanklik
- 21 Mei - 'n Aardbewing verwoes groot dele van Chile
- 30 Junie - Belgies-Kongo word as die Republiek van Kongo onafhanklik
- 12 Julie - Frans-Kongo, Tsjad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek word onafhanklik
- 2 Augustus - Rawalpindi vervang Karatsji as die hoofstad van Pakistan
- 8 Augustus - Militêre statsgreep in Laos
- 15 Desember - Huwelik van Koning Boudewyn van België ----

Geboortes


- 19 Februarie - Prins Andrew van Engeland ----

Sterftes


- 4 Januarie - Albert Camus, Franse skrywer
- 30 Mei - Boris Pasternak, Russiese skrywer ---- 1955 -- 1956 -- 19657 -- 1958 -- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1960å¹´ ko:1960ë…„ simple:1960

Vandene Namelle

An Aes Sedai of the Green Ajah. A character from the Wheel of Time series written by Robert Jordan. Her sister was Adeleas Namelle who was slain by the Black Ajah as she with many others accompanied Elayne towards Camelyn.

hotels edinburgh uk Hotele w Rzym wydarzenia narty s³owacja pozycjonowanie stron










































:: RELATED NEWS ::
Chóvar
Chóvar es un municipio de la provincia de Castellón Comunidad Valenciana, España perteneciente a la comarca del Alto Palancia. se encuentra situado en la zona nororiental de esta, en las estribaciones de la sierra de Espadán.

Geografía

La población se encuentra inserta en el parque natural de la
Guampa
En ciertas regiones de América del Sur, por ejemplo en Paraguay, principal productor de yerba mate y consumidor de Tereré,aunque también en el nordeste de Argentina, se entiende como guampa al cuerno vacuno. También así al recipiente utilizado para preparar mate, cuando éste está hecho
Catalina de Roet-Swynford
Nació alrededor del año 1350, siendo hija de Payne (o Payn) de Roet (o Rouet o Roelt), caballero flamenco oriundo de Hainault y armado caballero justo poco antes de morir en las guerras, dejando tanto a Catalina como a su hermana Felipa -luego esposa del ilustre poeta Godofredo Chaucer- al cargo de sus hermanos Walter e marroquí. El 10 de agosto de 2001, su domicilio fue registrado, encontrándose:
- Anotaciones de los telefónos móviles de Abdalrahman Alarnaot Abualjer, Amer Azizi, Mohamed Maher Halak y Said Chedadi.
- Copia
Giro de Italia 1989
La 72ª edición del Giro de Italia se disputó entre el 21 de mayo y el 11 de junio de 1989, con un recorrido de 22 etapas y 3418 Km, que se recorrieron a una velocidad media de 36,552 Km/h. El Giro de 1989 tuvo una actuación española muy discreta, sin ninguna victoria de etapa y sólo un décimo puesto logrado por Marino Lejarreta en la clasificación general. El colombiano cómic tienen una relación directa con el adamantio:
- Lobezno fue sometido a un proceso quirúrgico en el que se cubrió su esqueleto con adamantio, volviéndolo idestructible.
- El cómic tienen una relación directa con el adamantio:
- Lobezno fue sometido a un proceso quirúrgico en el que se cubrió su esqueleto con adamantio, volviéndolo idestructible.
- El