Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Middeleeue

Middeleeue

category:Geskiedenis category:Geskiedenis Die Middeleeue word rofweg gesien as die tyd tussen 400 en 1500 na Christus in die Europese geskiedenis. Na die middeleeue, in die renaissance, kom monargië tot stand en word van die klassieke kulture weer ontdek, en word die middeleeue gesien as 'n tussenfase na die val van die Wes-Romeinse ryk (5e eeu). In die tyd van 476 tot 800 word die weste van Europa oorheers deur die koninkryke wat gestig is deur die Germaanse stamme. Die Franke het 'n belangrike rol gespeel omdat hulle die katolieke vorm van Christendom aangeneem het en stadig 'n groot deel van Europa verower het. In 800 word hulle koning Karel die Grote keiser en begin die Karolingiese Renaissance. Die keisers verloor vinnig hulle mag aan hulle vasalle (onderdane?) en so begin die feodale tyd.

Eksterne skakels


- [http://www.sca.org.au/cunnan/wiki/Main_Page Cunnan] - 'n Engelse wiki wat inligting versamel van die middeleeue en die rennaissance ja:中世 simple:Middle Ages

400

Gebeure


- Zosimos 'n bekende en visionêre alchemis skryf die werk "On Virtue"

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
2de eeu3de eeu4de eeu
397398399400401402403
Kategorie:4de eeu ko:400년

1500

Gebeure


- Pedro Cabal ontdek Brasilië.
- Rodrigo de Bastidas land as eerste Spanjaard op die Kolombiaanse kus.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
14de eeu15de eeu16de eeu
1497149814991500150115021503
Kategorie:15de eeu ko:1500년

800

Gebeure


- 25 Desember - Pous Leo III kroon Karel die Grote as keiser, 'n titel wat nie in die die Weste gebruik is sedert die troonafstand van Romulus Augustulus in 476 nie.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
7de eeu8ste eeu9de eeu
797798799800801802803
Kategorie:8ste eeu Kategorie:9de eeu ko:800년

Franke

Die Franke was 'n Germaanse volk wat sover bekend vanaf die begin van huidige jaartelling in die huidige Duitsland gewoon het. Hulle kultuur, taal en daaglikse lewens was soortgelyk aan die van verwante Germaanse volke. Daar word aangeneem dat die Franke oorspronklik ontstaan het as 'n vereniging van diverse Germaanse stamme (Latyns: Usipeti, Tencteri, Sugambri en Bructeri) wat die Rynvallei en gebiede direk oos daarvan bewoon het. Gregorius van Tours wat rond 570 'n geskiedenis van die Franke geskryf het, sê dat koning Clovis 'n 'Sicamber' genoem word.

Oorname van die Romeinse gesag

Die (Saliese) Franke dring vanaf 290 oor die grens van die Romeinse Rijk, die Ryn. In 355 verkry hulle van die Romeinse keiser toestemming om as 'bondgenote' op Romeinse gebied in die Skeldevallei en tussen die groot riviere te vestig, om daarna die hele Nederland-benede-die-riviere plus die huidige Vlaandere in besit te neem. Soos later Engeland verloor die gebied so sy Latynse karakter. In die vyfde eeu n.C. stort die Romeinse gesag in Wes-Europa in duie. In die noordelike Europese streke beteken dit dat die beskawing grotendeels 'n terugval in die prehistorie beleef. Daarom is daar maar weinig betroubare inligtingsbronne oor hierdie tydperk. In 486 -tien jaar na die aftreë van die laaste Wes-Romeinse keiser- verslaan die Frankiese koning Clovis die laaste Romeinse generaal, Syagrius, by Parys. Hulle rig hulle uitbreiding vervolgens op die welvarende suide en van hieruit verower hulle eerstens geleidelik Gallië. Gallië kry die naam Frankryk (die ryk van die Franke), na aanleiding van hulle nuwe heersers. In die 6de tot 8ste eeu verower hulle geleidelik ook die Germaanse stamlande oor die Ryn en Donau, rofweg die gebiede van die huidige Duitsland en Oostenryk. Onder die Karolingiese dinastie beset die Franke ook nog groot dele van Spanje en Italië en word daarmee die magtigste nuwe staat sedert die val van die (Wes-)Romeinse Ryk.

Die einde van die Franke as aparte volk

In die voorheen Romeinse streke word die Franke geleidelik in die Latynstalige bevolking, wat getalsgewys veel groter was as die klein groep Frankiese heersers, geassimileer. Díe proses het egter baie tyd geneem. Die Frankiese konings hou tot na Karel die Grote (Frans Charlemagne) aan om hulle eie Germaanse dialek te praat.

Situasie in Nederland en België

Die huidige outochtone Nederlanders is grotendeels 'n vermenging van Franke en ander Germaanse stamme. Nederlands en dus Afrikaans, stam daarom waarskynlik vir 'n groot deel af van Nederfrankiese dialekte. Daar het baie min dokumente bewaar gebly wat hierdie veronderstelling kan bevestig. Die Franke het altyd Latyn gebruik as skryftaal. In die gebied van die huidige België is die etniese bewoners in Wallonië grotendeels nog Kelties/Romaans en verder noord is die Frankies/Germaanse element sterker. In die noordelike dele van Nederland het die Friese vir 'n lang tyd die oppermag, veral langs die kus. Die Franke gaan reeds vroeg, omstreeks 490, tot die katolieke christendom oor. Utrecht was lank 'n Frankiese bolwerk van waaruit probeer is om ook die Friese te kersten (en te onderwerp). Uit díe tyd, die einde van die 8ste eeu, stam die Utrechtse doopgelofte:
- Forsachistu diabolae (?).
  - (respondeat:) ec forsacho diabolae.
- end allum diobol gelde (?)
  - (respondeat:) end ec forsacho allum diobolgelde
- end allum dioboles uuercum (?)
  - (respondeat:) end ec forsacho allum diaboles uuercum and wordum thunaer ande uuoden ende saxnote ende allvm them unholdum the hira genotas sint.
- Versaak jy die duivel?
  - (antwoord): ek versaak die duiwel.
- en die duiwelsdiens?
  - (antwoord): en ek versaak alle duiwelsdiens.
- en alle werke van die duiwel?
  - (antwoord): en ek versaak alle duiwelswerke en -woorde, Donar en Wodan en Saksnoot en alle demone die hulle makkers is'. Sien ook: Lys van konings die Franke Kategorie:Frankiese Ryk Kategorie:Germaanse volk als:Franken (Volk) ja:フランク人

Christendom

Die Christendom is 'n religie wat aanvaar dat Jesus Christus die seun van God is en verlossing aanbied aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Dit is tans die religie met die grootste aantal volgelinge [http://www.adherents.com Adherents.com] Die Christendom het oor die twintig eeue van sy bestaan in baie vertakkings verdeel, onder andere:
- Katolieke kerke
  - Die Maronitiese Kerk
  - Die Rooms-Katolieke Kerk
- Ortodokse kerke
  - Die Ethiopies-Ortodokse Kerk
  - Die Grieks-Ortodokse Kerk
  - Die Russies-Ortodokse Kerk
- Protestantse kerke
  - Adventistiese kerke
  - Apostoliese kerke
  - Baptiste kerke
  - Calvinistiese Gereformeerde kerke
    - Die Nederduitse Gereformeerde Kerk Familie
    - Die Nederduitse Hervormde Kerk
    - Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika
    - Die Presbiteriaanse Kerk
  - Charismatiese kerke
    - Shophar
  - Lutheraanse kerke
  - Metodistiese kerke
  - Pinksterkerke
    - Apostoliese Geloofsending Sien ook: Teologie -- Christelike doktrine -- Bybel Category:Christendom ja:キリスト教 ko:기독교 ms:Kristian simple:Christianity th:คริสต์ศาสนา zh-min-nan:Ki-tok-kàu

Template:Fairuse-stemmi

Questa immagine ritrae un sigillo, un emblema o uno stemma. Potrebbe non essere eleggibile per il copyright o nel pubblico dominio. Negli altri casi si ritiene che queste immagini possano essere mostrate su Wikipedia in base al concetto di fair use presente nella legge sul copyright degli Stati Uniti d'America.
Categoria:Template copyright

dieta last minute egipt sylwester w grach depresja anemia










































:: RELATED NEWS ::
廢夾遜
-- --(Sir Alex Ferguson),1941年12月31日出生于苏格兰格拉斯哥,世界著名足球教练1974年7月,其在东斯特林郡开始执教生涯。

带领过


金焰
金焰(1910年-1983年)中国电影演员。原名金德麟,生于汉城,后入中国籍。上海电影制片厂演员、演员剧团团长。

主要作品

话剧

莎乐美》、《一致
大卫·宝儿
-- 大卫·--(David Bowie,大卫·罗伯特·琼斯(David Robert Jones),1947年1月8日伦敦出生)是一个英国摇滚乐音乐家
大统 (西魏)
这篇文章描写的西魏的年号大统,关于其它大统的内容请参见大统 大统(元年:535年—末年:551年)是西魏文帝元宝炬的年号,元宝炬死后废帝元钦和恭帝
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org