Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Nobelprys Vir Literatuur

Nobelprys vir Literatuur

Die Nobelprys vir Letterkunde word jaarliks toegeken aan 'n skrywer vanaf enige land, wat die mees uitsonderlike werk, binne die idealistiese tendens, gelewer het. Die werk verwys na die skrywer se werk as geheel, en nie na individuele stukke nie, alhoewel individuele stukke soms in die toekenning genoem word. Die Sweedse Akademie neem die besluit wie, indien enige, in 'n gegewe jaar die prys verdien. Hier onder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Letterkunde vanaf 1901 tot die hede. __NOTOC__ 1900s - 1910s - 1920s - 1930s - 1940s - 1950s - 1960s - 1970s - 1980s - 1990s - 2000s

1900s

1910s

1920s

1930s

1940s

1950s

1960s

1970s

1980s

1990s

2000s

Notas:


- Die vroue wat die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het, is
  - Selma Lagerlöf,
  - Grazia Deledda,
  - Sigrid Undset,
  - Pearl S. Buck,
  - Gabriela Mistral,
  - Nelly Sachs,
  - Nadine Gordimer,
  - Toni Morrison,
  - Wislawa Szymborska en
  - Elfriede Jelinek.
- Die Nobelprys is nie die enigste maatstaf van literêre uitmuntendheid en volgehoue waarde nie. Om dit te illustreer, het die volgende persone byvoorbeeld nooit dié prys ontvang nie:
  - Jorge Luis Borges,
  - Bertolt Brecht,
  - Julio Cortázar,
  - Anton Chekhov,
  - Jorge Amado,
  - Jacques Derrida,
  - Lion Feuchtwanger,
  - Graham Greene,
  - Aldous Huxley,
  - Henrik Ibsen,
  - James Joyce,
  - Franz Kafka,
  - Alberto Moravia,
  - Vladimir Nabokov,
  - George Orwell,
  - Marcel Proust,
  - Oswald Spengler,
  - Leo Tolstoy,
  - Arnold Toynbee en
  - Fernando Pessoa.

Buiteskakels


- [http://www.nobel.se/literature/laureates/index.html]
- [http://www.nobelprizes.com/nobel/literature Nobel Prize Winners in Literature] ---- zh-min-nan:Nobel Bûn-ha̍k Chióng ko:노벨 문학상 ja:ノーベル文学賞 th:รายชื่อผู้ได้รับรางวัลโนเบลสาขาวรรณกรรม Category:Literêre toekennings Letterkunde

Nobelprys

Die Nobelpryse word jaarliks toegeken aan mense vir uitstaande navorsing, vir pionierswerk in die ontwikkeling van nuwe tegnologie of toerusting of wat 'n buitengewone bydrae tot die samelewing gemaak het. Dit word algemeen aanvaar as die hoogste eer wat aan 'n mens toegeken kan word in vandag se wêreld. Die pryse is tot stand gebring deur die testament van Alfred Nobel, 'n Sweedse nyweraar en die uitvinder van dinamiet. Hy het sy testament geteken by die Sweeds-Noorweegse Klub in Parys op die 27ste November, 1895. Hy was geskok om te sien hoe sy uitvinding gebruik word om verwoesting te saai en wou hê dat die pryse toegeken word aan mense wat die mensdom goed gedien het. 1895, Fisiologie (of Geneeskunde) en Literatuur]] Die eerste seremonie om Nobelpryse vir literatuur, fisika, chemie en geneeskunde toe te ken is gehou by die Ou Koninklike Sweedse Akademie vir Musiek in Stockholm in 1901; sedert 1902, word die pryse formeel toegeken deur die koning van Swede. Die toekenning van nasionale pryse aan buitelanders is aanvanklik nie deur Koning Oscar II van Swede goedgekeur nie, maar het skynbaar van opinie verander toe hy die publisiteitswaarde vir sy land besef het. Die Pryse word toegeken by 'n formele seremonie wat jaarliks op 10 Desember gehou word, die datum waarop Alfred Nobel oorlede is. Die name van die wenners word tipies al in Oktober aangekondig deur die verskeie komitees en inrigtings wat as die keuringsrade vir die verskillende pryse dien. 'n Groot geldelike toekenning is ingesluit by die Nobelpryse en staan tans by die 10 miljoen Kroon (effe meer as 1.1 miljoen Euro of 1.4 miljoen V.S.A. Dollar.) Dit was aanvanklik bedoel om die wenners in staat te stel om hulle werk voort te sit sonder die druk om geld in te samel. (Baie wenners was egter al afgetree teen die tyd dat die pryse aan hulle toegeken is en baie Literatuurwenners het ophou skryf na die toekenning van die prys.) Pryse is jaarliks, sedert 1901, toegeken vir prestasies in:
- Fisika gekeur deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskap.
- Chemie gekeur deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskap.
- Fisiologie of Geneeskunde gekeur deur die Karolinska Instituut.
- Literatuur gekeur deur die Sweedse Akademie.
- Vrede gekeur deur die Norweegse Storting. Na Nobel se dood het dit geblyk dat hy nooit enige van die keuringsliggame gevra het of hulle die verantwoordelikheid sou aanvaar nie; hulle het egter huiwerig besluit om dit wel te doen.

Ander Toekennings

Ander vakgebiede wat nie Nobelpryse het nie, het ook pryse van hulle eie ingestel wat nie so welbekend is nie, is: die Polar Musiekprys, die Fields Medalje vir wiskunde; asook die Abelprys vir wiskunde, wat deur die Koning van Noorweë toegeken word, die Pritzkerprys vir argitektuur, die Turing toekenning vir rekenaarwetenskap, die Wollaston Medalje vir geologie, die Schockprys vir logika en filosofie, wiskunde, visuele kunste en musiek. Die Kyoto prys word toegeken in drie kategorieë: Gevorderde Tegnologie, Basiese wetenskappe, en Kuns en Filosofie. Die Millennium Tegnologieprys is 'n internasionale toekenning vir buitengewone tegnologiese prestasies. Die Right Livelihood Toekennings (ook bekend as die "Alternatiewe Nobelpryse") word toegeken aan persone wat 'n belangrike bydrae gelewer het in gebiede soos omgewingsbeskerming, vrede, menseregte, gesondheid ens. In 2002 is die Astrid Lindgren Gedenktoekenning, 'n internasionale prys vir kinder en jeugliteratuur, ter ere van die Sweedse kinderboekskrywer Astrid Lindgren, tot stand gebring. Die humoristiese Ig Nobelprys is 'n parodie wat jaarliks navorsing vereer wat "nie herhaal kan of behoort te word nie."

Sien ook


- Lys van pryse, medaljes en toekennings
- Wikisource: Nobel Prize Lectures in Physics

Eksterne skakels


- [http://www.nobelprize.org/ Die Nobel e-Museum] - Amptelike webwerf
- [http://nobelprize.org/nobel/nobel-foundation/index.html Die Nobel Stigting] - Amptelike webwerf
- [http://www.kva.se/KVA_Root/swe/awards/nobel/index.asp Die Nobel Komitees] van die [http://www.kva.se/ Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskap]
- [http://info.ki.se/ki/nobel_en.html Die Nobel Komitee] van die [http://www.ki.se/ Karolinska Instituut]
- [http://www.svenskaakademien.se/ENG/ Die Sweedse Akademie]
- [http://www.nobel.no/ Die Noorweegse Nobel komitee]
- [http://www.nobelprizes.com/ Die Nobelprysargief op die internet] - 'n nie-amptelike werf
- [http://www.nobel-winners.com Tydlyn van Nobelpryswenners]
- [http://www.nobelpreis.org/english/index.html nobelpreis.org] Category:Nobelprys Category:Toekennings ja:ノーベル賞 ko:노벨상 simple:Nobel Prize th:รางวัลโนเบล zh-min-nan:Nobel Chióng

מעדיעװיקי:Metadata-expand

Show extended details

pisanie prac sylwester cheap tickets wagi hotels Berlin










































:: RELATED NEWS ::



NK Zagreb
Le NK Zagreb est un club de football croate basé à Zagreb.

Le Club

Fondé en 1903, il est l'un des premiers clubs de Croatie. Depuis la Seconde Guerre mondiale, le NK Zagreb vit dans l'ombre de clubs plus ambitieux tel que son rival local le Dynamo Zagre

Raymond Lévesque
Raymond Lévesque (7 octobre 1928 à Montréal, Québec - ) est auteur-compositeur-interprète, poète, romancier et dramaturge québécois.
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org