Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Onafhanklikheid

Onafhanklikheid

Onafhanklikheid van 'n land, organisasie of regeringstak dui op die vermoë om self te regeer, teenoor om deur iemand anders regeer te word. Die verklaring van sulke onafhanklikheid impliseer somtyds 'n gewelddadige wegbreek en is die rede vir gereelde herdenking van die oorwinning.

Onafhanklikheid van 'n land of staat

Met die onafhanklikheid van 'n land of staat word bedoel, dat so 'n land of staat nie (meer) deur 'n ander staat geregeer of bestuur word nie en volledig kan beslis oor binnelandse en buitelandse beleid, tot die mate toegelaat in internasionale reg. Onafhanklik beteken dus nie dat 'n land nie meer afhanklik is van ander lande nie, maar wel dat dit die reg het om self te besluit. Die status van onafhanklikheid word internasionaal bepaal deur die Verenigde Nasies. 'n Onafhanklike land kan dan ook lid word van die Verenigde Nasies. Daar is enkele lande waarvan die onafhanklikheid internasionaal nie erken word nie, maar wel deur een of meer lande. 'n Voorbeeld is Turks-Cyprus, wat slegs deur Turkye erken word. Voor 1994 het Suid-Afrika ook die 'onafhanklikheid' van die Tuislande, Transkei, Venda, Ciskei en Bophuthatswana erken sowel as die van Taiwan. Daar is ook enkele lande wat eensydig onafhanklikheid verklaar het. Voorbeelde hiervan is Puntland in Somalië en die toenmalige Rhodesië (nou Zimbabwe).

Onafhanklikheidsverklaring

Die Onafhanklikheidsverklaring dui op 'n amptelike dokument of bekendmaking dat 'n spesifieke staat hom die reg voorbehou, of dat hierdie reg aan hom toegestaan word, om homself te regeer.

Onafhanklikheidsdag

Die Onafhanklikheidsdag of Onafhanklikheidsdatum van 'n staat word gewoonlik gebaseer op die CIA World Factbook. Dit word gedefinieer as die datum waarop soewereiniteit bereik word. In sommige gevalle mag die gegewe datum nie "onafhanklikheid" in die strengste sin voorstel nie, maar eerder 'n belangrike gebeurtenis van nasiebou, soos die tradisionele stigtings- of eenheidswordingsdatum, of 'n fundamentele verandering in die vorm van regering.

Onafhanklikheidsoorlog

'n Onafhanklikheidsoorlog is 'n gewapende stryd met die doel onafhanlikheid te verkry. So 'n oorlog kan vooraf gegaan word deur 'n onafhanklikheids verklaring waar 'n geografiese gebied of etniese groep onafhanklikheid verklaar vanaf 'n ander staat of etniese groep.

Sien ook


- Kolonialisme
- Imperialisme
- Neokolonialisme
- Geregtelike onafhanklikheid
- Statistiese onafhanklikheid
- Onafhanklike stad

Öland

Öland is 'n eiland in die Oossee. Teen 1 342km² is dit die tweede grootste eiland wat aan Swede behoort, na Gotland. Dit is deel van die Kalmar Län. Kalmar Län Dit is die eiland van die:
- Oelandia, of Öland — a historiese Provinsie van Swede
- Ölands Län, — a voormalige administratiewe en polititiese subafdeeling (län) van Swede
- Borgholm Munisipaliteit, of Borgholms kommun — a huidige Munisipaliteit van Swede
- Mörbylånga Munisipaliteit, of Mörbylånga kommun — a huidige Munisipaliteit van Sweden Kategorie:Sweedse eilande in die Oossee
-


Verenigde Nasies

Die Verenigde Nasies, of VN, is 'n internasionale organisasie wat bestaan uit state. Amper alle lande is lede. Dit is gestig op 24 Oktober, 1945 in San Francisco, Kalifornië, na die Dumbarton Oaks Konferensie in Washington, DC, maar die eerste Algemene Vergadering, met 51 nasies verteenwoordig, is eers gehou op 10 Januarie, 1946 (gehou in Church House, Londen). ja:国際連合 ko:국제 연합 ms:Pertubuhan Bangsa-Bangsa Bersatu simple:United Nations th:สหประชาชาติ zh-min-nan:Liân-ha̍p-kok

Suid-Afrika

Suid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika. Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land.

Ander name

Suid-Afrika het 11 amptelike tale, wat tweede in terme van getalle is slegs tot Indië. As gevolg hiervan is daar vele aanvaarde amptelike name vir die land:
- Republiek van Suid-Afrika (Afrikaans)
- Republic of South Africa (Engels)
- IRiphabliki yeSewula Afrika (Ndebele)
- IRiphabliki yaseMzantsi Afrika (Xhosa)
- IRiphabliki yaseNingizimu Afrika (Zoeloe)
- Rephaboliki ya Afrika-Borwa (Noord-Sotho)
- Rephaboliki ya Afrika Borwa (Sesotho)
- Rephaboliki ya Aforika Borwa (Tswana)
- IRiphabhulikhi yeNingizimu Afrika (Swazi)
- Riphabuḽiki ya Afurika Tshipembe (Venda)
- Riphabliki ra Afrika Dzonga (Tsonga) Agt nie-amptelike tale word ook erken: Fanagalo, Lobedu, Noord-Ndebele, Phuthi, Gebaretaal, Khoe, Nama en San. Sien ook Tale in Suid-Afrika. Laastens gebruik 'n klein aantal Suid-Afrikaners die naam Azanië eerder as 'Suid-Afrika', wat hulle verwerp weens die koloniale oorsprong daarvan. Hulle is meestal lede van partye wat vanuit 'n Afrosentriese linkse tradisie kom, soos die Pan-Africanist Congress of Azania, en groepe wat uit skeurings daarvan ontstaan het, soos die Azanian People's Organization (AZAPO).

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Suid-Afrika
- Apartheid

Politiek

Hoofartikel: Politiek van Suid-Afrika

Politieke partye in die parlement in 2003


- ACDP (Afrikan Christen Demokratiese Party)
- ANC (African National Congress)
- AEB (Afrikaner-eenheidsbeweging)
- AZAPO (Azanian Peoples' Organisation)
- DA (Demokratiese Alliansie)
- IVP (Inkatha-vryheidsparty)
- MF (Minority Front)
- NNP (Nuwe Nasionale Party)
- OD (Onafhanklike Demokrate Patricia de Lille)
- PAC (Pan-Africanist Congress)
- UCDP (United Christian Democratic Party)
- UDM (United Democratic Movement)
- VF (Vryheidsfront)

Provinsies

Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert die totstandkoming van die volskaalse demokratiese Suid-Afrika in 1994, is die land verdeel in 9 provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):
- Gauteng (Johannesburg)
- KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
- Limpopo (Polokwane)
- Mpumalanga (Nelspruit)
- Noord-Kaap (Kimberley)
- Noordwes (Mafikeng)
- Oos-Kaap (Bisho)
- Vrystaat (Bloemfontein)
- Wes-Kaap (Kaapstad)

Geografie

right Hoofartikel: Geografie van Suid-Afrika Suid-Afrika is geleë aan die suidpunt van Afrika. Suid-Afrika grens aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Swaziland en Mosambiek en omsluit ook Lesotho.
- Stede van Suid-Afrika
- Dorpe van Suid-Afrika

Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van Suid-Afrika Volgens 'n ondersoek, wat deur Standard Bank gedoen is, is toerisme tans die belangrikste verskaffer van buitelandse valuta vir die land, met 'n inkomste van R 53,9 miljard in 2003 (of sewe persent van die bruto binnelandse produk) - nog voor die goudmynbou, wat R 35,3 miljard verdien het.

Wynbou

Suid-Afrika is met 2,7 persent van die jaarlikse produksie, wat gelykstaan an 730 miljoen liter, tans die negende grootste wynprodusent ter wêreld. Sowat 4 450 wynprodusente is in die land geregistreer. Danksy die toenemende internasionale gewildheid van Suid-Afrikaanse wyne het die uitvoersyfers sedert die jare negentig skerp gestyg en beloop in 2002 reeds 220 miljoen liter (teenoor 'n skrale 25 miljoen in 1991). Die gewildste soorte vir die internasionale mark is Chenin Blanc en Cabernet Suvignon.
- Mynbou
- Suid-Afrikaanse wapentuig
- Toerisme

Demografie

Hoofartikel: Demografie van Suid-Afrika

Kultuur

Hoofartikel: Kultuur van Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse digters
- Suid-Afrikaanse skrywers
- Suid-Afrikaanse kunstenaars
- Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:Lande van AfrikaKategorie:Suid-Afrikaja:南アフリカ共和国ko:남아프리카 공화국ms:Afrika Selatansimple:South Africazh-min-nan:Lâm-hui

Venda

Die woord Venda kan na verskillende dinge verwys:
- Die taal Venda.
- Die voormalige tuisland, Venda

Bophuthatswana

Bophuthatswana was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suid-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 40,000 km² beslaan en bestaan uit sewe ingeslote grondgebiede versprei deur die vorige Suid-Afrikaanse provinsies van die Kaap, Transvaal en Oranje Vrystaat. Die hoofstad, Mmabatho, was geleë in 'n gebied teen Botswana. Die tuisland was geskep om Tswanasprekende mense te huisves, en in 1983 het dit meer as 1.43 miljoen inwoners gehad. In 1971 is Bophuthatswana selfregering gegun en onafhanklikheid is verklaar op 5 Desember1977, met Kgosi Lucas Mangope aangestel as staatshoof. Die mense wat geforseer is om daar te woon het hulle Suid-Afrikaanse burgerskap verloor. Ná 'n mislukte staatsgreep in 1988 is Mangope hardhandig deur Suid-Afrika weer ingestel. Aan die begin van 1994 word hy vervang deur 'n tussentydse regering, en op 27 April van daardie jaar word Bophuthatswana weer verenig met Suid-Afrika, tesame met die ander nege tuislande. Category:Suid-Afrikaanse Bantoestans

Somalië

Somalië (Somalies: Soomaaliya; Arabies: الصومال, As-Sumal), voorheen bekend as die Somaliese Demokratiese Republiek, is a kusnasie in Oos-Afrika. In die binneland is dit omring deur Ethiopië en Djibouti in die noord en middel-weste, en Kenia in die suid-weste; met die Golf van Aden in die ooste. Dit bestaan tans slegs in 'n de jure sin, wat as amargie beskou kan word. Somalië het nie 'n erkende sentrale regeringsowerheid nie, geen nasionale geldeenheid nie, nog enige ander einskap wat enigsins met 'n gevestigde nasie-staat geassosieer word nie. De facto owerheid berus by die regerings van die nie-erkende state van Somaliland, Puntland, en ander wedywerende krygshere. krygshere

Eksterne skakels

Nuus


- [http://allafrica.com/somalia/ AllAfrica.com - Somalia] nuushooftrekkeskakels
- [http://www.banadir.com/ Banadir] nuushooftrekkeskakels
- [http://www.ifex.org/en/content/view/full/41/ IFEX: Somalia]

Oorsigte


- [http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/country_profiles/1072592.stm BBC Nuus landprofiel - Somalië]
- [http://newsvote.bbc.co.uk/2/hi/in_depth/africa/2004/somalia/default.stm BBC Indieptenuus - Somalia: Emerging from Ruins?]
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/so.html CIA World Factbook - Somalië]
- [http://lcweb2.loc.gov/frd/cs/sotoc.html Library of Congress - Landstudie: Somalië] data soos op Mei 1992

Gidse


- [http://search.looksmart.com/p/browse/us1/us317916/us559898/us559899/us10065672/us559954/ LookSmart - Somalia]
- [http://dmoz.org/Regional/Africa/Somalia/ Open Directory Project - Somalia]
- [http://www-sul.stanford.edu/depts/ssrg/africa/somalia.html Stanford University - Africa South of the Sahara: Somalia]
- [http://www.sas.upenn.edu/African_Studies/Country_Specific/Somalia.html University of Pennsylvania - African Studies Center: Somalia]
- [http://dir.yahoo.com/Regional/Countries/Somalia/ Yahoo! - Somalia]

Ander


- [http://rru.worldbank.org/PapersLinks/Open.aspx?id=3762 Anargie en Vindingrykheid: Hoe kom Somalië se Privaatseketor reg sonder 'n Regering? (PDF weergawe)] [http://64.233.179.104/search?q=cache:Y6b4hmt1RicJ:rru.worldbank.org/PapersLinks/ HTML weergawe] 'n Wêreldbankstudie
- [http://www.liberalia.com/htm/mvn_stateless_somalis.htm Van nasie-staat tot staatlose nasie: Die Somaliese Ondervinding]
- [http://www.mogadishuuniversity.com Mogadishu University]
- [http://www.somalianarchy.com SomaliAnarchy]
- [http://www.unsomalia.net/ Verenigde Nasies in Somalië] met [http://www.unsomalia.net/media/2002/stories/20021014_2.asp Historiese tydlyn] en [http://www.unsomalia.net/media/photogallery.htm Foto Gallery] Kategorie:Lande van Afrikaja:ソマリアko:소말리아ms:Somaliasimple:Somaliath:ประเทศโซมาเลียzh-min-nan:Somalia

Zimbabwe

Zimbabwe lê in Suider-Afrika en grens aan Zambië in die noordweste, Mosambiek in die Noord Ooste, Suid-Afrika aan die Suide en Botswana in die Noordweste. Hierdie land het eers bekend gestaan as Suid-Rhodesië en was 'n Britse kolonie. In 1965 het Zimbabwe onafhanklikheid verkry en in 1970 het Zimbabwe oorgeslaan in 'n Republiek. Na verskeie verkiesings het Suid-Rhodesië in 1980 amptelik as die Republiek van Zimbabwe bekend gestaan. Zimbabwe het 'n grote van 390 759 vierkante kilometer. Die hoofstad van Zimbabwe is Harare.

Fisiografies

Zimbabwe beslaan 'n gedeelte van die groot plato in Suider-Afrika. Die hoëveld met 'n lengte van 1 525 meter het twee hoof rivier naamlik Zambezi en Limpopo. Die kariba meer is net afstroom van Victoria en is een van die grootste mens gemaakte mere in die wêreld.

Klimaat

Zimbabwe lê in 'n tropiese klimaat en het gemidelde temperature van 15.6ºC in die winter en 21.1ºC in die somer. Die gemiddelde reënval vir Zimbabwe is 890mm vir die hoëveld en 610mm vir die middelveld.

Geskiedenis van Zimbabwe

Die Ryk van Monomotapa

Die vroeë geskiedenis van die Koninkryk van Monomotapa (wat eintlik "Heer van die Myne" beteken) is onbekend; dit bestaan reeds sedert die Middeleeue. Naas die hoofstad Zimbabwe met sy ringmuur, tempel en tweeverdiepinghuise wat uit stene gebou word is daar honderde dorpe waarvan sommige ook 'n stadskarakter toon. Akkerbou, veeteelt en mynbou is die ekonomiese fondament van die ryk. Danksy die goudmynbou kan die koninkryk handel met Arabiere, Perse en Ethiopiërs dryf. Goud, ivoor en slawe word teen speserye, yster, sout en ander Oosterse ware geruil. Met die agteruitgang van die goudmynbou verswak die mag van die konings; 1607 moet hulle die myne aan die Portugese afstaan. 1629 word die koninkryk 'n vasalstaat van Portugal. Die Portugese begin ook koper, yster, lood en tin te ontgin en bedryf landbou op grootplase. Na die ondergang van die ryk in die 18de eeu word dit 1889-90 Britse koloniale besit en 1923 'n deel van Suid-Rhodesië.

Rhodesië

Suid-Rhodesië, Noord-Rhodesië (die huidige Zambië) en Njassaland (die huidige Malawi) word in 1953 verenig as die Sentralafrikaanse Federasie, wat tot 1963 bestaan. Die blanke regering van Suid-Rhodesië onder leiding van die Eerste Minister Ian Smith verklaar in 1965 die onafhanklikheid van die gebied, wat deur die Verenigde Koninkryk en die Verenigde Nasies nie erken word nie. Ten spyte van die instelling van politieke en ekonomiese sanksies kan Rhodesië sy onafhanklike status bewaar. In 1970 word Rhodesië 'n republiek. Die regering sluit in 1971 'n ooreenkoms met die Verenigde Koninkryk wat die erkenning van die onafhanklikheid en die invoering van 'n algemene stemreg ten doel het. Die Swart opposisie, wat veral deur die bevrydingsbewegings ZANU en ZAPU gevorm word, voer in die tydperk tussen 1973 en 1980 'n gewapende stryd teen die blanke regering. Alhoewel reeds in 1975 gesprekke oor 'n nuwe grondwet gevoer word en in 1979 'n Swart regering onder biskop Muzorewa gevorm word, vind eers in 1980 'n algemene verkiesing plaas. Zimbabwe word onder die leiding van die Eerste Minister Robert Mugabe onafhanklik. Die politieke situasie bly onstabiel. Die onderdrukking van die opposisiepartye, die onteiening van blanke boere en die sloping van krotbuurte en stadswyke, waar inwoners verdag word om aanhangers van die opposisie te wees, word in die buiteland met skerp kritiek bejeën. Terwyl die Suid-Afrikaanse regering die régime in Harare met lenings steun, word Zimbabwe deur die Amerikaanse regering onder die tirannieë van die wêreld gereken.
- Geografie van Zimbabwe
- Mense van Zimbabwe
- Politiek van Zimbabwe
- Ekonomie van Zimbabwe
- Communications in Zimbabwe
- Vervoer in Zimbabwe
- Militêr van Zimbabwe
- Buitelandse verbande van Zimbabwe
- Kultuur van Zimbabwe (Musiek van Zimbabwe ) Kategorie:Lande van AfrikaKategorie:Zimbabweja:ジンバブエko:짐바브웨ms:Zimbabwesimple:Zimbabwezh-min-nan:Zimbabwe

Trasmettitore di Santa Palomba

Il trasmettitore di Santa Palomba è una funzione per la trasmissione dell'onda media di alta alimentazione a Santa Palomba vicino a Roma, Italia. I relativi due trasmettitori che lavorano a 846 chilocicli ed a 1332 chilocicli possono essere ricevuti alla notte in Europa intera. Mentre le antenne due antenne della gabbia sono utilizzate, che sono montate su due torrette autosufficienti della grata.
- http://www.structurae.net/structures/data/index.cfm?ID=s0012369
- http://www.structurae.net/structures/data/index.cfm?ID=s0012370
- http://www.mediasuk.org/archive/palomba_e.html

jastrzbia gra miadyca ruletka Prague hotels slots










































:: RELATED NEWS ::
Ron Duhamel
The Honourable Ronald J. Duhamel, PC , Ph.D. , M.Ed (March 2, 1938September 30, 2002) was a Canadian
Vito LoGrasso
Vito LoGrasso, also known as Big Vito or simply Vito, is an American professional wrestler who has worked for World Championship Wrestling, Extreme Championship Wrestling and Total Nonstop Action Wrestling. He is currently working for
Soldier's Home
Soldier's Home is a short story by Ernest Hemingway, first collected in In Our Time.

Plot

This is the story of a solider's return from World War I and how he is mentally scarred by his experiences.

Textual Analysis

There are several Marxist overtones when . This page is no longer live. Further comments should be made on the article's talk page rather than here so that this page is preserved as an historic record.
The result of the debate was DELETE. Golbez 04:39, May 16, 2005 (UTC)

palm tree that grows on the islands of Praslin and Curieuse in the Seychelles. Its fruit, referred to as the sea coconut, double coconut, coco fesse, or Seychelles nut, contain

Charles Robinson (James Bond)
The following is a list of allies found throughout the James Bond film and novel series.

Main allies

M

Bond's superior in the Secret Service.
- Bernard Lee (1962 - 1979)
- John Huston (1967) - unofficial Casino Royale
- Robert Bro
Dale Torborg
Dale Torborg (born October 24, 1971) is an American baseball trainer and former professional wrestler. He is the son of Major League Baseball catcher Jeff Torborg.

Career

Torborg was trai
Bill Tanner
The following is a list of allies found throughout the James Bond film and novel series.

Main allies

M

Bond's superior in the Secret Service.
- Bernard Lee (1962 - 1979)
- John Huston (1967) - unofficial Casino Royale
- Robert Bro
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org