Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Slowakye

Slowakye

Slowakye is 'n jong republiek in Sentraal-Europa, wat op 1 Januarie 1993 losgeraak het van Tsjeggo-Slowakye, wat daardeur opgehou het om te bestaan. Die land word begrens deur Tsjeggië in die weste, Pole in die noorde, Oekraïne in die ooste, Hongarye in die suide en Oosteryk in die suidweste. Die land is grootdeels bergagtige gebied, wat tydens die twintigste eeu 'n geheel gevorm het met die taalkundige en kulturele nou-verwante Tsjeggië, wat egter 'n heel anderse ontwikkeling meegemaak het. Slowakye het ewelank tot Hongarye behoord. Die emansipasie van die Slowaakse volk het later ontwikkel. Slowakye is tans een van die lidstate van die Europese Unie. Die bevolking het op 18 Mei 2003 in 'n referendum vir toetreding gestem. Dit het uiteindelik plaasgevind op 1 Mei 2004. als:Slowakei fiu-vro:Slovakkia ja:スロバキア ko:슬로바키아 simple:Slovakia th:ประเทศสโลวาเกีย zh-min-nan:Slovensko

1 Januarie

1 Januarie is die eerste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 364 dae in die res van die jaar (365 in skrikkeljare).

Gebeure


- 45 VGE - Die Juliaanse tydsberekening tree in werking.
- 404 - Die laaste gladiatorkompetisie vind plaas in Rome.
- 1438 - Albert II van Habsburg word koning van Hongarye.
- 1622 - In die Gregoriaanse kalender word 1 Januarie as die eerste dag van die jaar verklaar.
- 1651 - Karel II van Engeland word die koning van Skotland.
- 1700 - Rusland aanvaar die Juliaanse tydsberekening.
- 1707 - Johan V word die koning van Portugal.
- 1788 - Die eerste uitgawe van The Times word gepubliseer.
- 1801 - Die wetgewende unie van Groot Brittanje en Ierland smelt saam om die Verenigde koningryk te vorm, die Sint Patrickkruis word tot die Union Jack gevoeg.
- 1801 - Giuseppe Piazzi ontdek die eerste asteroïed, 1 Ceres.
- 1804 - Die einde van Franse regering in Haïti.
- 1808 - Invoering van slawe na die VSA word verban.
- 1863 - Abraham Lincoln lewer die emansipasieafkondiging tydens die tweede jaar van die Amerikaanse burgeroorlog.
- 1880 - Konstruksie van die Panamakanaal begin.
- 1893 - Japan aanvaar die Gregoriaanse kalender.
- 1899 - Die einde van die Spaanse regering in Kuba.
- 1901 - Nigerië word 'n Britse protektoraat.
- 1901 - Stigting van die statebond van Australië(Federasie).
- 1912 - Stigting van die Republiek van China op die Chinese vasteland.
- 1937 - Anastasio Somoza word die president van Nicaragua.
- 1956 - Die einde van die Anglo-Egiptiese kondominium in die Soedan.
- 1959 - In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp.
- 1960 - Kameroen word onafhanklik.
- 1962 - Wes-Samoa word onafhanklik van Nieu-Seeland.
- 1964 - Die federasie van Rhodesië en Njassaland ontbind.
- 1970 - Die Unix epog begin om 00:00:00 GT.
- 1971 - Sigaret advertensies word verban op die VSA-televisie.
- 1979 - Die VSA en China begin diplomatiese betrekkinge.
- 1981 - Griekeland betree die Europese gemeenskap.
- 1983 - ARPANET verander offisieël na die internetprotokol, om die Internet te vorm.
- 1984 - AT&T word opgebreek in 22 onafhanklike dele.
- 1984 - Spanje en Portugal betree die Europese gemeenskap.
- 1993 - Tsjeggo-Slowakye verdeel, en die Tsjeggiese republiek, en die republiek van Slowakye word gestig.
- 1994 - Die Noord Amerikaanse vryehandelsverdrag word in werking gestel.
- 1995 - Die Wêreld-handelsorganisasie word geskep om die Algemene ooreenkoms op tariewe en handel te vervang.
- 1995 - Oostenryk, Finland and Swede betree die Europese unie.
- 1999 - Die Eurogeldeenheid word ingelei.
- 2002 - Eurobanknote en -muntstukke word ingelei.
- 2003 - Luís Inácio Lula da Silva word president van Brasilië.

Geboortes


- 1431 - Pous Alexander VI (18 Augustus,1503).
- 1449 - Lorenzo de Medici, staatskundige (9 April,1492).
- 1484 - Huldreich Zwingli, protestante leier (11 Oktober,1531).
- 1618 - Bartolomé Esteban Murillo, skilder (3 April,1682).
- 1735 - Paul Revere (10 Mei,1818).
- 1839 - Ouida, skrywer (25 Januarie,1908).
- 1860 - George Washington Carver, plantkundige (5 Januarie,1943).
- 1863 - Pierre de Coubertin, historikus (2 September,1937).
- 1876 - Harriet Brooks, fisikus (17 April,1933).
- 1879 - E. M. Forster, skrywer (7 Junie,1970).
- 1887 - Wilhelm Canaris, admiraal (9 April,1945).
- 1890 - Anton Melik, aardrykskundige (8 Junie,1966).
- 1894 - Satyendra Nath Bose, wiskundige (4 Februarie,1974).
- 1895 - J. Edgar Hoover, FBI direkteur (2 Mei,1972).
- 1909 - John Glenn, ruimtevaarder.
- 1912 - Kim Philby, spioen (11 November,1988).
- 1917 - Jule Gregory Charney, weerkundige (16 Junie,1981).
- 1919 - J. D. Salinger, skrywer.
- 1925 - Idi Amin, diktator.
- 1933 - Joe Orton, skrywer (9 Augustus,1967).
- 1940 - Helmut Jahn, argitek.
- 1945 - Jacky Ickx, renjaer.

Sterftes


- 898 - Odo, graaf van Parys.
- 1817 - Martin Heinrich Klaproth, chemikus (1 Desember,1743).
- 1894 - Heinrich Hertz, fisikus (22 Februarie,1857).
- 1953 - Hank Williams, sanger (17 September,1923).
- 1972 - Maurice Chevalier, akteur (12 September,1888).
- 1992 - Grace Hopper, rekenaar pionier (9 Desember,1906).

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


- Baie lande wat die Gregoriaanse kalender gebruik, vier Nuwejaarsdag om 00:00:00 met vuurwerkvertonings.
- Katolieke agtdaagse fees van die heilige maagd Maria, moeder van God.
- Die agtste dag van Kersfees.
- Kopieregvervaldag word in die VSA gevier, wanneer 'n jaar se werke publieke domein word. Word nie gevier tussen 1978 tot 2018 nie, as gevolg herhaalde kopiereg-verlengings.
- Onafhanklikheidsdag van Haïti.
- Stigtingsdag in China.
- Onafhanklikheidsdag van die Soedan.
- Bevrydingsdag in Kuba.
- Stigtingsdag in Slowakye.
- Laaste dag van Kwanzaa.
- Wêreldbiddag vir vrede. Kategorie:Datum ja:1月1日 ko:1월 1일 simple:January 1 th:1 มกราคม

1993

Gebeure


- 04-06 Russiese kernkrag ongeluk by Tomsk 7

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1993 ja:1993年 ko:1993년 simple:1993

Tsjeggië

Tsjeggië (Česko), of amptelik die Tsjeggiese Republiek (Česká Republika), is 'n land in Sentraal-Europa. Dit is die westelike deel van die voormalige Tsjeggo-Slowakye. Dit grens in die weste en noordweste aan Duitsland, in die noorde aan Pole, in die ooste aan Slowakye en in die suide aan Oostenryk. Die hoofstad en grootste stad is Praag. fiu-vro:Tsehhi ja:チェコ ko:체코 simple:Czech Republic zh-min-nan:Česko

Pole

Pole is 'n land in Europa. Dit grens aan Duitsland, Tsjeggië, Slowakye, Oekraïne, Belarus, Russiese Federasie en Litaue. Pole word verdeel in 16 areas (województwo, enkelvoud województwa). Pole het 1 Mei 2004 lid geword van die Europese Unie.

UNESCO-wêrelderfenisgebiede

Warszawa Krakow Wieliczka Malbork Zamosc Torun Oswiecim Jawor Swidnica Kalwaria Zebrzydowska Puszcza Bialowieska Bad Muskau Debno

Besienswaardighede

Image:Varsovie04-32.jpg|Warszawa Image:Warsaw modern buildings.jpg|Warszawa Image:Wilanow palace.jpg|Warszawa Image:Warsaw palace.jpg|Warszawa Image:Warszawa Namiestnikowski.png|Warszawa Image:Warszawa Copernicus.png|Warszawa Image:Warsaw church.jpg|Warszawa Image:Warsaw church1.jpg|Warszawa Image:Krakow_Sukiennice.jpg|Krakow Image:Piazza_del_Mercato_di_Cracovia.JPG|Krakow Image:Krakow-Wawel-Courtyard.jpg|Krakow Image:Krakow-Wawel_cathedral.jpg|Krakow Image:Kalplica wawel.jpg|Krakow Image:Krakow nagrobek Kazimierza W.jpg|Krakow Image:Krakau_PeteruPaul.jpg|Krakow Image:Krakow_Boze_Cialo-2.jpg|Krakow Image:Teatr Slowackiego.JPG|Krakow Image:Gothic altar veit stoss.jpg|Krakow Image:Pl-gdansk-neptun2004.jpg|Gdansk Image:ZURAW-Gdansk 2004 ubt.jpeg|Gdansk Image:Bazylika mariacka gdansk ubt.jpeg|Gdansk Image:Gdansk Radhuset.jpg|Gdansk Image:Oliwa kathedraal.jpg|Gdansk Image:Wroclaw 1.jpg|Wroclaw Image:Breslau-rathaus.jpg|Wroclaw Image:Wroclaw-Katedra-3.jpg|Wroclaw Image:Wroclaw-AulaLeopoldina4.jpg|Wroclaw Image:Torun-Rynek-ratusz-2.jpg|Torun Image:Torun-palac-dambskich.jpg|Torun Image:Ratusz Poznan od Wielkiej.jpg|Poznan Image:Poznan Fara 106-07.jpg|Poznan Image:Lublin Archikatedra.jpg|Lublin Image:Bydgoszcz Spichrze.jpg|Bydgoszcz Image:Rogalin palac (1).jpg|Rogalin Image:Pulawy palac czartoryskich.jpg|Pulawy Image:Poland - Ksiaz castle.jpg|Ksiaz Image:Zamek w Pszczynie003 kpjas.jpg|Pszczyna Image:Jasna Góra 20050919.JPG|Czestochowa Image:Kielce palace 2.jpg|Kielce Image:Zamosc ratusz.jpg |Zamosc Image:Poland Baranow - Castle.jpg|Baranow Sandomierski Image:Kazimierz Dolny (kamienica pod sw Mikolajem i Krzysztofem) 01.jpg|Kazimierz Dolny Image:Janowiec dziedziniec.jpg|Janowiec Image:Nowy Wiśnicz.jpg|Nowy Wisnicz Image:Ogrodzieniec.jpg|Ogrodzeniec Image:Rzeszów zamek 2004b.jpg|Rzeszow Image:Malbork zamek zblizenie.jpg|Malbork Image:Poland Frombork - Cathedral Hill.jpg|Frombork Image:Golub-Dobrzyn2.jpg|Golub-Dobrzyn Image:Kwidzyn zamek.JPG|Kwidzyn Image:Moszna zamek4.jpg|Moszna Image:Tatry Panorama01xxx.jpg|Tatry category:Europa als:Polen fiu-vro:Poola ja:ポーランド ko:폴란드 ms:Poland simple:Poland th:ประเทศโปแลนด์ zh-min-nan:Polska

Oekraïne

Oekraïne is ‘n land in Oos-Europa wat in die suide grens aan die Swart See, in die ooste aan Rusland, in die noorde aan Wit-Rusland en in die weste aan Pole, Slowakië, Hongarye, Roemenië en Moldawië.
Oekraïne is die grootste land wat in sy geheel in Europa lê. Die hoofdstad is Kiëv. Ten noorde van Kiëv lê Tsjernobyl waar daar in 1986 ‘n kernramp plaasgevind het. Drie groot riviere deurkruis die land, die Djnepr, die Dnestr en die Donets

Staatsinrigting

Oekraïne verklaar onhafhanklikheid op 24 Augustus 1991 toe die staatsgreep van konserwatiewe magte in die Sowjetunie misluk. Die bevolking spreek hulle op 1 Desember per referendum uit ten gunste van onafhanklikheid. Enkele weke later hou die Sowjetunie op bestaan. Tans is Oekraïne lid van die Gemenebes van Onafhanklike State. Diverse staatkundige gegewe:
- staatshoof: President Viktor Joesjtsjenko
- regeringsleier: Premier Jurij Jechanoerow
- parlement: Verchovna Rada. Die 450 parlementslede dien ‘n termyn van vier jaar. Category:Lande in Europa Category:Oekraïne als:Ukraine fiu-vro:Ukraina ja:ウクライナ ko:우크라이나 ms:Ukraine simple:Ukraine th:ประเทศยูเครน zh-min-nan:Ukrayina

Hongarye

Die Republiek van Hongarye is 'n land in Sentraal-Europa, wat grens aan Oostenryk, Slowakye, Oekraïne, Roemenië, Serwië, Kroasië en Slowenië. Dit staan in eie land bekend as die Land van die Magyars of Magyarország. Saam met Pole, Slovakië en die Tjeggiese Republiek vorm dit die Visegrád groep van nasies.

Geskiedenis

Hoofartikel: Geskiedenis van Hongarye Volgens tradisie was Hongarye gevestig deur Árpád, wat die Magyars in die vlaktes van Pannonia gelei het in die 9de eeu. Die koninkryk van Hongarye was gestig in 1000 deur Stefan die Grote. Geleidelik het Hongarye verander in 'n groot, onafhanklike koninkryk, wat 'n gematigde Sentraal-Europese kultuur geskep het, as deel van die Europese samelewing. Die Goue Eeu het geëindig met die Ottomaanse oorname aan die begin van die 16de eeu, toe die res van Hongarye onder Oostenrykse beheer geval het en Oostenryk uiteindelik Hongarye teen die 17de eeu geheel en al beset het.

Areas

Hongarye is verdeel in 40 administratiewe areas. Van hierdie is 19 graafskappe (megyék, enkelvoud - megye) en 20 is sogenaamde landelike graafskappe (enkelvoud - megyei város), en daar is een hoofstad (főváros): Boedapest. Die ander 39 is:
Administratiewe gebiede(Hoofstede)

- Békéscsaba
- Debrecen
- Dunaújváros
- Eger
- Győr
- Hódmezővásárhely
- Kaposvár
- Kecskemét
- Miskolc
- Nagykanizsa
- Nyíregyháza
- Pécs
- Sopron
- Szeged
- Székesfehérvár
- Szolnok
- Szombathely
- Tatabánya
- Veszprém
- Zalaegerszeg

- Bács-Kiskun (Kecskemét)
- Baranya (Pécs)
- Békés (Békéscsaba)
- Borsod-Abaúj-Zemplén (Miskolc)
- Csongrád (Szeged)
- Fejér (Székesfehérvár)
- Győr-Moson-Sopron (Győr)
- Hajdú-Bihar (Debrecen)
- Heves (Eger)
- Jász-Nagykun-Szolnok (Szolnok)
- Komárom-Esztergom (Tatabánya)
- Nógrád (Salgotarján)
- Pest (Budapest)
- Somogy (Kaposvár)
- Szabolcs-Szatmár-Bereg (Nyiregyháza)
- Tolna (Szekszárd)
- Vas (Szombathely)
- Veszprém (Veszprém)
- Zala (Zalaegerszeg)
Kaart van Hongarye category:Europa als:Ungarn fiu-vro:Ungari ja:ハンガリー ko:헝가리 ms:Hungary simple:Hungary th:ประเทศฮังการี zh-min-nan:Magyar-kok

Europese Unie

Die Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 25 Europese state met politiese, ekonomiese en juridiese samewerkingsooreenkomste. Die EU is gestig deur die Verdrag van die Europese Unie (ook bekend as die Verdrag van Maastricht). Die hoofstad is Brussel. Die totale gebied van die Europese Unie is 3 892 685 km2. In Mei 2004 het die Europese Unie 453,3 miljoen inwoners.
- Vanaf 1957
  - België
  - Nederland
  - Duitsland
  - Frankryk
  - Luxemburg
  - Italië
- Vanaf 1 Januarie 1973
  - Verenigde Koninkryk
  - Republiek van Ierland
  - Denemarke
- Vanaf 1981
  - Griekeland
- Vanaf 1986
  - Spanje
  - Portugal
- Vanaf 1995
  - Swede
  - Oostenryk
  - Finland
- Vanaf 1 Mei 2004
  - Estland
  - Letland
  - Litaue
  - Pole
  - Tsjeggië
  - Slowakye
  - Hongarye
  - Slowenië
  - Malta
  - Siprus fiu-vro:Õuruupa Liit ja:欧州連合 ko:유럽 연합 ms:Kesatuan Eropah simple:European Union th:สหภาพยุโรป zh-min-nan:Europa Liân-bêng

2003

Gebeure

Geboortes


- 11-? Lady Louise Windsor

Sterftes


- 05-05 Walter Sisulu ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
20ste eeu21ste eeu22ste eeu
2000200120022003200420052006
01-200302-200303-200304-200305-200306-200307-200308-200309-200310-200311-200312-2003
Kategorie:21ste eeu als:2003 ja:2003年 ko:2003년 ms:2003 simple:2003 th:พ.ศ. 2546 zh-min-nan:2003 nî

1 Mei

1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (122ste in skrikkeljare). Daar volg nog 244 dae.

Gebeure


- 305 - Diocletianus en Maximianus bedank uit die diens van die Romeinse keiser
- 1328 - Verdrag van Edinburgh-Northampton - Engeland erken Skotland as 'n onafhanklike nasie na die Oorloë van Skotse Onafhanklikheid
- 1699 - Pierre Le Moyne d'Iberville stig die eerste Europese vesting in die Mississippi River Valei
- 1707 - Die Unie Wet verbind Engeland, en Skotland om saam om die Koninkryk van Groot Brittanje te vorm.
- 1714 - George I van die Huis van Hanover is verkies om die troon van die Koninkryk van Groot Britanje op te volg na die dood van Koningin Anne
- 1753 – Publikasie van Species Plantarum deur Linnaeus, en die formele begindatum van plant-taksonomie aanvaar deur die Internasionale Code van Botanical Nomenclature
- 1776 - Adam Weishaupt stig die Illuminati in Ingolstadt, Duitsland
- 1786 – Openingsaand van die opera Die huwelik van Figaro deur Wolfgang Amadeus Mozart in Wene
- 1790 - Die Verenigde State se eerste sensus word voltooi.
- 1840 - Die Penny Black-posseël word verkoop in die Brittanje
- 1851 - Die Great Exhibition open in Londen
- 1863 - Amerikaanse Burgeroorlog: - Die Slag van Chancellorsville begin
- 1869 - Die Folies-Bergere open in Parys
- 1873 - Die 1873 Vienna World Fair open in Wene
- 1876 - Colorado word as staat verklaar
- 1884 – Proklamasie van die aandring van die agt-uur werksdag in die Verenigde State
- 1886 - Die begin van die algemene staking wat uiteindelik lei tot die agt-ure werksdag in die Verenigde State. Dit word deesdae gevier as as May Day van 'Werkersdag in die meeste industriële lande.
- 1883 - Buffalo Bill Cody se eerste Wild West Show
- 1893 - Die World Columbian Exposition open in Chicago, Illinois
- 1894 - Japan verklaar oorlog teen Sjina as gevolg van Korea
- 1894 - Coxey se Weermag, die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog, arriveer in Washington D.C.
- 1898 - Spaans-Amerikaanse Oorlog: die Slag van Manila Baai - die Verenigde State Vloot verwoes die Spaanse Stille Oseaan vloot
- 1901 - Die Pan-Amerikaanse Exposition word geopen in Buffalo, New York
- 1931 - Die Empire State Gebou open in New York Stad
- 1940 - Die 1940 Somer Olimpiese Spele word gekanseleer.
- 1941 - Orson Welles se
Citizen Kane premier in New York Stad
- 1941 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland val Tobruk aan.
- 1948 - Die Demokratiese Republiek van Korea (Noord-Korea) word gestig, met Kim Il Sung as president.
- 1950 - Guam word georganiseer as 'n Verenigde State gemeenskapslid
- 1954 - Taku (stad in Japan) word gestig
- 1956 - Die polio-entstof ontwikkel deur Jonas Salk word beskikbaar gemaak aan die publiek
- 1960 - Benin verkry onafhanklikheid as Dahomey
- 1960 - Francis Gary Powers, in 'n U-2 spioeniervliegtuig, word afgeskiet oor die Sowjet-Unie, begin die U-2 Krisis
- 1967 - Elvis Presley trou met Priscilla Beaulieu
- 1978 - Japan se Naomi Uemura, word die eerste persoon om die Noordpool alleen te bereik
- 1982 - Die 1982 World's Fair open in Knoxville, Tennessee
- 1983 -
Edwin El Chapo Rosario wen die WBC wêreld liggewig bokstitel deur Jose Luis Ramirez te verslaan in San Juan, en word Puerto Rico se 14de wêreld-bokskampioen.
- 1994 - Formule 1-renjaer Ayrton Senna sterf gedurende die San Marino Grand Prix
- 2004 - Cyprus, die Tjeggiese Republiek, Estland, Hongarye, Letland, Litaue, Malta, Pole, Slovakye, en Slovenië sluit aan by die Europese Unie.

Geboortes


- 1218 - Rudolph I van Duitsland, Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (d. 1291)
- 1769 – Waarskynlike geboortedatum van Arthur Wellesley, 1ste Hertog van Wellington, Britse generaal en Eerste Minister (d. 1852)
- 1830 - MoDier Jones, aktivis (d. 1930)
- 1852 - Calamity Jane, Wild West ster (d. 1903)
- 1881 - Pierre Teilhard de Chardin (d. 1955)
- 1887 - Alan Gordon Cunningham, Britse generaal
- 1905 - Henry Koster, filmreggiseur (d. 1988)
- 1908 - Giovanni Guareschi, skrywer (d. 1968)
- 1909 - Kate Smith, sangeres (d. 1986)
- 1916 - Glenn Ford, akteur
- 1923 - Shimon Peres, Israeli staatsman
- 1923 - Joseph Heller, Amerikaanse skrywer (d. 1999)
- 1929 - Ralf Dahrendorf, politikus
- 1932 - Meir Kahane, stigter van die Jewish Defense League (d. 1990)
- 1936 - Yves St. Laurent, mode-ontwerper
- 1939 - Judy Collins, sangeres
- 1940 - Elsa Peretti, juweelontwerper
- 1944 - Rita Coolidge, sangeress
- 1946 - John Woo, regisseur, skrywer, akteur
- 1964 - Yvonne van Gennip, Nederlandse spoedskaatser
- 1967 - Tim McGraw, country-musikant
- 1968 - Oliver Bierhoff, sokkerspeler, Nasionale Span van Duitsland
- 1968 - D'Arcy Wretzky, musikant
- 1973 - Oliver Neuville, sokkerspeler, Nasionale Span van Duitsland
- 1975 - Marc-Vivien Foe, sokkerspeler, Kameroen (d. 2003)

Sterftes


- 1308 - Albert I van Habsburg, Hertog van Oostenryk (vermoor)
- 1572 - Pous Pius V
- 1714 - Koningin Anne van Groot Brittanje
- 1904 - Antonín Dvorák, komponis, musikant
- 1945 - Joseph Goebbels, Nazi leier
- 1965 - Spike Jones, musiekgroepleier, musikant, komediant
- 1978 - Aram Khachaturian, komponis
- 1994 - Ayrton Senna, driemaligge Formule 1-kampioen

Vakansiedae


- Beltane, Lá Bealtaine, Die eerste dag van Somer in moderne Ierland gevier deur die Kelte, en word nou gevier deur die Neopagans en Wiccans.
- Dag van die Internasionale Solidariteit van Werkers (spesifiek in Kommunistiese lande).
- Mei Dag, Werkersdag, Loyalty Day
- Lei Day – Hawaii se vakansiedag vir die Lei.
- Romeinse Ryk – slegs-vroue fees ter ere van Bona Dea
- Romeinse Ryk – vierde en laaste dag van die Floralia ter ere van Flora Kategorie:Datum ja:5月1日 ko:5월 1일 simple:May 1 th:1 พฤษภาคม


2004

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
20ste eeu21ste eeu22ste eeu
2001200220032004200520062007
Kategorie:21ste eeu als:2004 ja:2004年 ko:2004년 ms:2004 roa-rup:2004 simple:2004 th:พ.ศ. 2547 zh-min-nan:2004 nî

Verticalis muscle

The Verticalis muscle is a muscle of the human body.

External links


- [http://cats.med.uvm.edu/cats_teachingmod/gross_anatomy/head_and_neck/pages/tongue.html UVM]

biako Rolety Sennik online eurotax hosting










































:: RELATED NEWS ::

Kristian Birkeland
Kristian Olaf Bernhard Birkeland (
- 13. Dezember 1867 in Kristiania (Oslo); † 15. Juni 1917 in Tokio) war ein norwegischer Physiker, der seit 1898 einen Lehrstuhl an der Un
Eugene N. Parker
Eugene Newman Parker (
- 10. Juni 1927 in Houghton, Michigan) ist ein US-amerikanischer Astrophysiker. Seit 1955 hatte er Positionen an der University of Chicago inne. Seine Forschungen betreffen vor allem den Sonnenwind
Babycord
Cord (auch Schnürlsamt) ist ein Gewebe mit samtartigen Längsrippen. Je nach Höhe dieser Rippen wird es unterschieden in Babycord (sehr fein und leicht), Feincord (etwas gröber) und Breitcord (mit wellpappenartig breiten Rippen). Erscheint die Optik "gebraucht", spricht man von Antikcord. Die Bezeichnung leitet sich aus dem französischen "Cord du roi" ("Stoff des Königs") ab. Kategorie:Textilgewebe Cord (männlicher Vorname). Auch Kord, Kort, Kordt,
Feincord
Cord (auch Schnürlsamt) ist ein Gewebe mit samtartigen Längsrippen. Je nach Höhe dieser Rippen wird es unterschieden in Babycord (sehr fein und leicht), Feincord (etwas gröber) und Breitcord (mit wellpappenartig breiten Rippen). Erscheint die Optik "gebraucht", spricht man von Antikcord. Die Bezeichnung leitet sich aus dem französischen "Cord du roi" ("Stoff des Königs") ab. Kategorie:Textilgewebe Cord (männlicher Vorname). Auch Kord, Kort, Kordt,
Breitcord
Cord (auch Schnürlsamt) ist ein Gewebe mit samtartigen Längsrippen. Je nach Höhe dieser Rippen wird es unterschieden in Babycord (sehr fein und leicht), Feincord (etwas gröber) und Breitcord (mit wellpappenartig breiten Rippen). Erscheint die Optik "gebraucht", spricht man von Antikcord. Die Bezeichnung leitet sich aus dem französischen "Cord du roi" ("Stoff des Königs") ab. Kategorie:Textilgewebe Cord (männlicher Vorname). Auch Kord, Kort, Kordt,
Antikcord
Cord (auch Schnürlsamt) ist ein Gewebe mit samtartigen Längsrippen. Je nach Höhe dieser Rippen wird es unterschieden in Babycord (sehr fein und leicht), Feincord (etwas gröber) und Breitcord (mit wellpappenartig breiten Rippen). Erscheint die Optik "gebraucht", spricht man von Antikcord. Die Bezeichnung leitet sich aus dem französischen "Cord du roi" ("Stoff des Königs") ab. Kategorie:Textilgewebe Cord (männlicher Vorname). Auch Kord, Kort, Kordt,
Gertie Honeck
Gertie Honeck (
- 1945) ist eine deutsche Schauspielerin und Synchronsprecherin, die seit Anfang der 90er Jahre vor allem in TV-Produktionen mitspielt. Vielen Fernsehzuschauern ist vor allem ihre Stimme bekannt: sie spricht in der deutschen Version die Figur der Kathryn Janeway in der
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org