:: wikimiki.org ::
| Tydsone |
TydsoneTydsones is streke van die Aarde wat 'n standaardtyd aangeneem het. Voorheen het mense die plaaslike sontyd (oorspronklik die aangeduide en toe die gemiddelde) gebruik, wat beteken het dat tyd effens verskil het van dorp na dorp. Soos telekommunikasie verbeter het, en met die uitbreiding van die Treinvervoerstelsel het dit al hoe meer ongemaklik geraak. Tydsones het die probleem gedeeltelik opgelos deurdat mense hulle horlosies gestel het na 'n streek met dieselfde gemiddelde sontyd. Tydsones word in die algemeen gesentreer rondom lengtelyne wat veelvoude van 15° is, wat naburige tydsones een uur apart stel. Hierdie een-uur-skeiding is nie universeel nie, en, soos die meegaande kaart wys, word die vorms van die tydsones soms verstel om staats-, lands- of administratiewe grense te akkommodeer.
15°]
Alle tydsones word gedefinieer relatief tot Gekoördineerde Universele Tyd (UTC). Die verwysingspunt vir tydsones is die Hoofmeridiaan (lengteligging 0°), wat deur die Royal Greenwich Observatory in Greenwich, Londen, Engeland [http://greenwichmeantime.com/] getrek word. Om hierdie rede is die term Greenwichtyd (GMT) steeds in gebruik (byvoorbeeld deur die BBC, onder andere) om die "basistyd" aan te dui waaraan alle ander tydsones relatief is. UTC is deesdae wel die amptelike term vir vandag se atomies-gemete tyd, en is apart van astronomiese observasie soos die voorheen by Greenwich uitgevoer is.
GMT (UTC) is toevallig slegs plaaslike tyd in Greenwich tussen 01:00 UTC van die laaste Sondag in Oktober en 01:00 UTC van die laaste Sondag in Maart. Vir die res van die jaar is plaaslike tyd UTC+1 — bekend in die Verenigde Koninkryk as British Summer Time (BST).
Bibliografie
- Bowditch, Nathaniel. American Practical Navigator. Washington: Government Printing Office, 1925, 1939, 1975.
- Hill, John C., Thomas F. Utegaard, Gerard Riordan. Dutton's Navigation and Piloting. Annapolis: United States Naval Institute, 1958.
- Howse, Derek. Greenwich Time and the Discovery of the Longitude. Oxford: Oxford University Press, 1980. ISBN 0192159488.
Eksterne skakels
- [http://www.timegenie.com/ Time Genie] Vind die huidige tyd en datum vir meer as 6600 stede in 245 lande. Sluit ook gereedskap in om tye om te skakel en te vergelyk.
- [http://www.worldtimeserver.com/ World Time Server]
- [http://timezones.tk The E Time zone page] - Horlosie, Tyd en Sones - Besigtig die dag-en-nag tydsonehorlosie rondom die wêreld
- [http://www.virtualtravelog.net/entries/000031.html Virtual Travelog] 'n Oplossing vir die bestuur van tydsones en datums in internasionale Internetstelsels
- [http://www.twinsun.com/tz/tz-link.htm The tz database]
Category:Tydsones
Category:Tydhou
ja:標準時
ko:시간대
ms:Zon masa
simple:Time zone
th:เขตเวลา
Aarde
]
Die aarde is die planeet waarop ons lewe. Dit is die derde planeet van die son af en wentel binne
'n jaar daarom. Die aarde draai een keer per dag om sy eie as. Twee derdes van die oppervlak
is met water bedek en die res met land. Die aarde het 'n satelliet, die maan, wat elke 27.32 dae om die aarde wentel. Die aarde se ouderdom word op vier biljoen jaar geskat.
Die afstand vanaf die ewenaar tot by die pool is omtrent tienduisend kilometer.
Die algemeenste element in die aarde se kors is silikon. Die kern van die aarde is waarskynlik van gesmelte yster. Die aarde het 'n magneetveld, wat die energieke partikels van die sonwind afweer.
Daar is 'n osoonlaag hoog bo die aarde wat skadelike sonstrale afskerm.
Die oppervlakte van die aarde is verdeel in oseane, vastelande en eilande. Dit is ook verdeel in lande,
waarvan Rusland die grootste is. Die hoogste berg is die Berg Everest,
die diepste deel is die Mariana-skeurvallei. Die droogste plek is die
Acama woestyn in Suid-Amerika, en die natste is Cherrapoenji in Indië,
die koudste is Antarktika.
Sien ook
- Aardbewing
ja:地球
ko:지구
ms:Bumi
simple:Earth
th:โลก
zh-min-nan:Tē-kiû
LondenLonden is die hoofstad van die Verenigde Koninkryk en van Engeland. Dit is die metropool met die vierde grootste populasie in Europa (as Istanbul ingesluit word), na Moskou, Parys, en Istanbul.
Londen is aanvanklik gestig as Londinium, die hoofstad van die Romeinse provinsie Brittanië en word later die middelpunt van die Britse Ryk. Vandag genereer Londen 17% van die Verenigde Koninkryk se BNP - die vierde grootste ter wêreld - en is 'n groot finansiële sentrum saam met New York en Tokio. Vir eeue reeds is Londen 'n invloedryke sentrum in politiek, finansies, kunste en mode-ontwerp.
als:London
fiu-vro:London
ja:ロンドン
ko:런던
ms:London
simple:London
th:ลอนดอน
zh-min-nan:London
BBCBritish Broadcasting Corporation
Verenigde Koninkryk
Die Verenigde Koningkryk van Groot Brittanje en Noord-Ierland is 'n staat bestaande uit die nasies van Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland, ook bekend as die Verenigde Koninkryk (VK, en:UK). Dit is geleë noord van die noord-westelike kus van die Europese vasteland, omring deur die Noordsee, die Engelse Kanaal en die Atlantiese Oseaan.
Die woord Brittanje word soms gebruik om te verwys na die Verenigde Koninkryk.
Geskiedenis
Politiek
Geografie
Atlantiese Oseaan
Ekonomie
Mense
Kultuur
- Lys van stede in die Verenigde Koninkryk
Sport
Eksterne skakels
- [http://www.bbc.co.uk/history/state/nations/ BBC Nations] History of the nations within the UK
- [http://www.bbc.co.uk British Broadcasting Corporation (BBC)]
- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/uk.html CIA World Factbook: UK]
- [http://www.direct.gov.uk Gateway to UK governmental services and websites]
- [http://www.walkingtree.com/ Mercator's Atlas] Maps of Cornwall & Wales ("Cornewallia & Wallia"), Ireland ("Irlandia"), Scotland ("Scotia") and England ("Anglia") circa 1564.
- [http://www.number-10.gov.uk Number 10 Downing Street]
- [http://www.statistics.gov.uk Office of National Statistics]
- [http://www.opsi.gov.uk Office of Public Sector Information] Source for all UK legislation 1987-present (successor to Her Majesty's Stationery Office)
- [http://www.macs.hw.ac.uk/britishisles/ The British Isles] Independent view of the UK
- [http://www.royal.gov.uk The British Monarchy]
- [http://www.parliament.uk/ The United Kingdom Parliament]
- [http://www.statistics.gov.uk/StatBase/Product.asp?vlnk=5703&Pos=&ColRank=1&Rank=272 UK 2004 Factbook]
- [http://www.ukcities.co.uk UK Cities] lists a variety of useful resources for every city in the UK
- [http://www.justuk.org UK travel guide] United Kingdom for travellers
- [http://www.world66.com/europe/unitedkingdom World66 Guide to United Kingdom] A travel guide written by its users.
- [http://www.multimap.co.uk www.multimap.co.uk] provides online maps and aerial photographs of the UK
- [http://www.streetmap.co.uk www.streetmap.co.uk] alternative to multimap
- [http://www.upmystreet.com www.upmystreet.com] detailed localised information about places in the United Kingdom
Sien ook
Kategorie:Verenigde Koninkryk
Kategorie:Lande in Europa
ja:イギリス
ko:영국
ms:United Kingdom
simple:United Kingdom
th:สหราชอาณาจักร
zh-min-nan:Liân-ha̍p Ông-kok Sveriges utrikesministrarLista över Sveriges utrikesministrar, listan har strukturerats efter år, utrikesministerns namn samt den tidsperiod personen var utrikesminister.
- 1840 - 1842 Gustaf Algernon Stierneld
- 1840 - 1842 Albrecht Ihre, tillförordnad
- 1842 - 1848 Albrecht Ihre
- 1848 - 1856 Gustaf Algernon Stierneld
- 1856 - 1858 Elias Lagerheim
- 1858 - 1868 Ludvig Manderström
- 1868 + 1871 Carl Wachtmeister
- 1871 - 1872 Baltzar von Platen
- 1872 - 1880 Oscar Björnstjerna
- 1880 - 1885 Carl Hochschild
- 1885 - 1889 Albert Ehrensvärd d.ä.
- 1889 Gustaf Åkerhielm
- 1889 - 1895 Carl Lewenhaupt
- 1895 - 1899 Ludvig Douglas
- 1899 - 1904 Alfred Lagerheim
- 1899 - 1904 Alfred Lagerheim
- 1904 - 1905 August Gyldenstolpe
- 1905 Fredrik Wachtmeister
- 1905 - 1909 Eric Trolle
- 1909 - 1911 Arvid Taube
- 1911 - 1914 Albert Ehrensvärd d.y.
- 1914 - 1917 Knut Wallenberg
- 1917 Arvid Lindman, Högerpartiet
- 1917 - 1920 Johannes Hellner, liberal
- 1920 Erik Palmstierna, Socialdemokraterna
- 1920 - 1921 Herman Wrangel
- 1921 - 1923 Hjalmar Branting
- 1923 Carl Hederstierna
- 1923 - 1924 Erik Marks von Würtemberg
- 1924 - 1926 Östen Undén, Socialdemokraterna
- 1926 - 1928 Eliel Löfgren
- 1928 - 1930 Ernst Trygger
- 1930 - 1932 Fredrik Ramel
- 1932 - 1936 Rickard Sandler, Socialdemokraterna
- 1936 Karl Gustaf Westman, Bondeförbundet
- 1936 - 1939 Rickard Sandler, Socialdemokraterna
- 1939 - 1945 Christian Günther
- 1945 - 1962 Östen Undén, Socialdemokraterna
- 1962 - 1971 Torsten Nilsson, Socialdemokraterna
- 1971 - 1973 Krister Wickman, Socialdemokraterna
- 1973 - 1976 Sven Andersson, Socialdemokraterna
- 1976 - 1978 Karin Söder, Centerpartiet
- 1978 - 1979 Hans Blix, Folkpartiet
- 1979 - 1982 Ola Ullsten, Folkpartiet
- 1982 - 1985 Lennart Bodström, Socialdemokraterna
- 1986 - 1991 Sten Andersson, Socialdemokraterna
- 1991 - 1994 Margaretha af Ugglas, Moderata samlingspartiet
- 1994 - 1998 Lena Hjelm-Wallén, Socialdemokraterna
- 1998 + 2003 Anna Lindh, Socialdemokraterna
- 1998 + 2003 Anna Lindh, Socialdemokraterna
- 2003 Jan O Karlsson, Socialdemokraterna, tillförordnad 11 september - 10 oktober
- 2003 - Laila Freivalds, Socialdemokraterna
Biträdande statsråd (konsultativa statsråd) i utrikesdepartementet
- 1951 - 1953 Dag Hammarskjöld, opolitisk
- 1954 - 1966 Ulla Lindström, Socialdemokraterna
- 1966 - 1973 Alva Myrdal, Socialdemokraterna
- 1973 - 1976 Gertrud Sigurdsen, Socialdemokraterna
- 1976 - 1978 Ola Ullsten, Folkpartiet
- 1983 - 1986 Mats Hellström, Socialdemokraterna
- 1985 - 1991 Lena Hjelm-Wallén, Socialdemokraterna
- 1986 - 1991 Anita Gradin, Socialdemokraterna
- 1991 - 1994 Ulf Dinkelspiel, Moderaterna
- 1991 - 1994 Alf Svensson, Kristdemokraterna
- 1994 - 1996 Mats Hellström, Socialdemokraterna
- 1994 - 1999 Pierre Schori, Socialdemokraterna
- 1998 - 2002 Leif Pagrotsky, Socialdemokraterna
- 1999 - 2001 Maj-Inger Klingvall, Socialdemokraterna
- 2002 - 2003 Jan O. Karlsson, Socialdemokraterna
- 2003 - Carin Jämtin, Socialdemokraterna
- 2003 - Barbro Holmberg, Socialdemokraterna
Se även
- Minister
Utrikesministrar
spielautomaten online spielautomaten alkomaty slots pociel
|
|
|
|
|