Uruguay is 'n klein land in Suid-Amerika. Dit word begrens deur Brasilië in die noorde, Argentinië met die Uruguayrivier in die weste, die Río de la Plata in die suidweste en die Atlantiese Oseaan in die suidooste. Omtrent die helfte van die bevolking woon in die hoofstad Montevideo.
Die land is die tweede-kleinste in Suid-Amerika, en een van die mees stabiele. Dit vorm vir 'n lang tydperk 'n soort bufferstaat tussen die gebiede van die koloniale moonthede, Portugal en Spanje. Met sy onafhanklikheid in die jaar 1828 lei interne geskille tot 'n fase van politieke magstryd en burgeroorloë, maar uiteindelik word die land danksy die Europese immigrante uit veral Italië en Spanje 'n welvarende land, wat in Europa as die "Switserland van Suid-Amerika" bekend staan.
Die vleisverwerking, wat in die 1860'erjare 'n aanvang in die stad Fray Bentos neem, en die uitvinding van vragskepe met koelingsgeriewe maak van die land een van die grootste vleis-, vel- en woluitvoerders ter wêreld.
Die landbou vorm nog steeds die ekonomiese basis van die land, terwyl die toerisme danksy bekende bestemmings soos Punta del Este en die Costa de Oro 'n groot bydrae tot die vinnig groeiende dienstesektor lewer. Desondanks is honderdduisende Uruguyaners gedwing om 'n heenkome in die buiteland, veral in Argentinië, te vind. 'n Ander probleem bly die oorheersende rol van die hoofstad Montevideo, wat nog steeds meer as die helfte van die bevolking huisves.
Geskiedenis
Costa de Oro
Omtrent 1000 n.C. is die Charrúa, 'n Indiaanse volk, die grootste etniese groep in die gebied van die huidige Uruguay.
Die Spaanse seevaarder Juan Díaz de Solis is in die jaar 1515 die eerste Europeaan, wat in Uruguay voet aan wal sit en met die verkenning van die monding van die Río de la Plata begin. Die Spaanse naam van die rivier - "Silwerrivier" - dui aan dat die Spanjaarde hoop om in die omgewing silwer te vind. 1526 sit Sebastiano de Caboto die verkenningswerk voort en seil stroomop die takrivier Paraná.
Onder hewige verset van die Charrúa-volk begin die Spanjaarde en Portugese met die verowering van die gebied, en alhoewel Uruguay reeds in 1516 'n Spaanse kolonie word, ontstaan die eerste nedersettings nie voor die 17de eeu nie.
Aangesien tegelykertyd setlaars vanuit Buenos Aires en Portugal die land binnedring, bly die gebied 'n twispunt tussen Spanje en Portugal. In 1724 stig Spanjaarde die hoofstad Montevideo, terwyl die posisie van die Portugese in Uruguay begin verswak. In 1776 word die gebied van Uruguay as die "Banda Oriental" (oostelike oewer of land oos van die Uruguayrivier) by die Spaanse Onderkoninkryk Río de la Plata (die historiese voorloper van die huidige Argentinië) ingelyf.
Die onafhanklikheidsbeweging onder leiding van José Gervasio Artigas begin in 1810 om die Spaanse juk af te werp, tog word die land net een jaar later 'n twispunt tussen Argentinië en Brasilië. In 1821 slaag Brasilië daarin om die gebied as Provincia Cisplatina te annekseer. Danksy die militêre ingryping van Argentinië verwerf Uruguay in 1825 sy onafhanklikheid. Die República Oriental del Uruguay (Republiek oos van die Uruguayrivier) word op 4 Oktober1828 uitgeroep.
Die teenstellings tussen die Argentyns- en Brasiliaansgesinde politieke groeperings lei tot 'n gewelddadige binnelandse konflik. Die sogenaamde "Blancos" (die Wittes), veral konserwatiewe eienaars van groot landgoedere, wat deur die Argentynse diktator Juan Manuel Rosas ondersteun word, veg teen die "Colorados" (Rooies), sosiaal-liberaalgesinde nyweraars en koopmanne.
In 1838 begin diktator Rosas 'n veldtog teen Paraguay, Uruguay en Brasilië; Uruguay word deur Argentynse troepe beset. Frans-Britse troepe gryp in 1845 in en dwing Argentinië om sy buurland weer te ontruim. Met die oorwinning van die Colorados in 1851 begin die politieke situasie stabiliseer.
In 1864 val Paraguay sy buurlande Argentinië, Uruguay en Brasilië aan, maar die land ly 'n vernederende neerlaag. Een jaar later vorm die Colorado-party die nuwe regering, besluit egter om saam met die oppisisieparty, die Partido Nacional (of Blancos), te regeer. Hierdie magsdeling, die sogenaamde kollegiale stelsel, verseker dat Uruguay tot 'n stabiele demokrasie ontwikkel.
Uruguay is uiters geskik vir landbou en veeteelt, en tussen 1830 en 1930 vestig sowat 700 000 immigrante uit Spanje, Italië, Duitsland, Engeland en Switserland hulle in die land. Sy welvarende landbou en die uitvoer van vleis is die basis vir 'n grootskaalse ekonomiese opbloei. Uruguay word een van die rykste state in Latyns-Amerika. Die beleid van president José Batlle y Ordóñez, wat 1903 as staatshoof verkies word, maak van Uruguay 'n moderne staat met 'n gevorderde welvaartstelsel. Hy skei staat en kerk van mekaar en begin met die uitbou en modernisering van die pad- en spoorwegnet. In die 20ste eeu kan die land op sosiale vlak tred hou met die Europese nasies en kry die bynaam "Switserland van Suid-Amerika".
Die Groot Depressie van 1929 tref Uruguay baie hard, en die ekonomiese krisis bevorder in 1933 die verkiesing van Gabriel Terra. Sy regering munt in 'n diktatorskap uit, wat tot 1942 voortduur. Die liberale regering herstel in 1946 die kollegiale stelsel.
Nuwe grondwette word in 1919 en 1951 goedgekeur. Uruguay is in 1945 een van die stigterslede van die Verenigde Nasies.
In die sestigerjare begin die ekonomiese situasie geleidelik versleg. Die sosiale onrus, wat vervolgens opvlam, lei in 1963 tot die vorming van 'n gewapende stadsguerilla, die sogenaamde Tupamaros (vernoem na die Inka-koning Túpac Amarú), wat veral in die hoofstad Montevideo optree. In 1967 word die kollegiale stelsel deur 'n presidiale regering vervang, Jorge Pacheco Areco word die nuwe president. Sy opvolger Juan María Bordaberry (Colorados), wat in 1972 die presidentsamp oorneem, is nie in stat om die land se probleme op te los nie. Die militêre staatsgreep van die jaar 1973, waarby Bordaberry die mag met die Uruguayaanse weermag deel, is 'n poging om 'n einde aan die onluste en terreuraanslae te maak, lui egter ook 'n tydperk van 'n diktatoriale regeringstelsel in, wat eers met die vrye demokratiese verkiesings van 1985 tot 'n einde kom. Die outeritêr-militêre régime verbied alle politieke aktiwiteite en vermoor die leiers van linkse opposisiepartye. Tussen 1973 en 1975 verlaat meer as een miljoen mense om politieke en ekonomiese redes die land. In 1976 word Bordaberry deur die militêre leiers afgesit; die weermag begin die land alleen te regeer en verkies Aparicio Méndez as die nuwe president. Terwyl die ekonomie vanaf 1978 begin herstel, bly Uruguay een van die mees repressiewe lande ter wêreld; die relatiewe aantaal politieke gevangenes is die hoogste ter wêreld.
Die nuwe grondwet, wat die magsposisie van die militêre leiers sou versterk, word deur die bevolking in die referendum van 1980 nie goedgekeur nie. Weens die toenemde politieke instabiliteit en onluste word president Méndez deur generaal Gregorio Alvarez, 'n voorstander van demokratiese hervorming, vervang.
In die eerste vrye verkiesing na die staatsgreep word in 1985 Julio María Sanguinetti Cairolo (Partido Colorado) die nuwe president. Ondanks die hoë inflasiekoers van meer as 70 persent en 'n skuldlas van vier biljoen VSA-dollar slaag hy daarin om die ekonomie te stabiliseer.
Die wenner van die verkiesing in 1990 is Luis Alberto Lacalle de Herrera (Partido Nacional), wat die politiek van sy voorganger voortsit. Sy regering beplan om die groot staatsbedrywe, wat die vervoer-, kommunikasie-, energie- en versekeringsbedryf oorheers en deur groot verliese gekenmerk word, te privatiseer. Hierdie planne word in 'n referendum afgekeur.
Die huidige regering onder die leiding van president Tabaré Vázquez word deur 'n koalisie van linkse partye gevorm.
Ekonomie
Uruguay beskik oor 'n markgerigte ekonomie, alhoewel die staatsektor nog steeds 'n buitengewoon groot aandeel beslaan. In teenstelling met sy buurstate begin die land taamlik laat met die privatisering van sy staatsbedrywe.
Die relatiewe stabiliteit van die Uruguyaanse ekonomie word gereeld deur resessies in Argentinië en Brasilië ondermyn. Sedert die sestigerjare ondervind Uruguay groot ekonomiese moeilikhede, aangesien die land nie meer as 'n werklike mededinger op die wêreldmark kan optree nie. Dit steun nog steeds op die landbou, met name die veeteelt. Die voedselverwerking is die grootste nywerheid van die land.
Alhoewel Uruguay nou 'n lidstaat van die gemeenskaplike Suid-Amerikaanse mark Mercosur geword het en sy ekonomie teen 'n gemiddelde jaarlikse koers van 3,6 persent groei, leef nog steeds 23 persent van sy bevolking benede die broodlyn.
Kategorie:Suid-AmerikaKategorie:Uruguayfiu-vro:Uruguayja:ウルグアイko:우루과이ms:Uruguayth:ประเทศอุรุกวัยzh-min-nan:Uruguay
Die grootste kenmerk van die bodemtopografie van die Atlantiese Oseaan is 'n groot onderwater bergreeks genaamd die Middel-Atlantiese Rif. Dit strek vanaf Ysland in die noorde tot ongeveer 58° suid breedteligging, en bereik 'n maksimumwydte van ongeveer 1600 km (1000 myl). 'n Groot rifvallei loop langs die rif vir meeste van sy lengte. Die waterdiepte bo-oor die rif is minder as 2700m (8900 voet) in meeste plekke, en verskeie bergspitse verrys bó die water en vorm eilande. Die Suid-Atlantiese Oseaan het 'n verdere onderwater-rif, genaamd die Walvisrif.
Die Middel-Atlantiese Rif skei die Atlantiese Oseaan in twee groot trôe, met dieptes wat gemiddeld tussen 3600 en 5485m (12,000 en 18,000 voet) is. Dwarsriwwe wat loop tussen die vastelande en die Middel-Atlantiese Rif breek die oseaanvloer op in verskeie komme. Sommige van die groter komme sluit die Guiana, Noord-Amerikaanse, Kaap Verde en Kanariese komme in die Noord-Atlantiese oseaan in. Die grootste Suid-Atlantiese komme is die Angola, Kaapse, Argentina en Brasilië-komme.
Die diep oseaanvloer is bedenklik plat, alhoewel verskeie seeberge en 'n paar guyote bestaan. Verskeie dieptes of trôe word ook gevind in die oseaanvloer: Die Puerto Rico Trog, in die Noord-Atlantiese oseaan, is die diepste. In die Suid-Atlantiese oseaan bereik die Suid-Sandwich Trog 'n diepte van 8428m (27,651 voet). 'n Derde groot trog, die Romanche Trog, is te vinde naby die ewenaar en bereik 'n diepte van sowat 7760m (24,455 voet). Die plate langs die rande van die vastelande vorm sowat 11% van die bodemtopografie. Verder sny 'n aantal diep kanale dwarsoor die kontinentale verrysing.
:Die volgende paragraaf is nog nie volledig vertaal nie, en uitstaande terme is in skuinsskrif
Oseaansedimente bestaan uitr terrigene, pelagiese en authigenic materiale. Terrigene depositos bestaan uit sand, modder en klipdele wat deur erosie, verwering en vulkaniese aktiwiteit op land gevorm word, en dan see toe gespoel word. Hierdie materiale word grootliks gevind op die kontinentale plate, en is die dikste by groot riviermonde of langs woestynkuste. Pelagiese depositos, wat die oorblyfsels van organismes wat na die oseaanvloer gesink het bevat, sluit rooi kleie en Globigerina, pteropod, and siliceous oozes in. Hulle beslaan meeste van die oseaanvloer en wissel in dikte van 60m (200 voet) tot 3300m (10,900 voet), en is die dikste in die convergence belts en in sones van upwelling. Authigenic depositos bestaan uit materiale soos mangaanklonte, en kom voor waar sedimentasie stadig vorder, of seestrome die depositos sorteer.
Watereienskappe
Die soutgehalte van oppervlakwater in die oop oseaan wissel van 33 tot 37 dele per duisend, en wissel met breedteligging en seisoen. Alhoewel die minimum soutgrade net noord van die ewenaar gevind word, word die laagste waardes in die algemeen by hoë breedteliggings en langs kuste met groot riviermonde gevind. Maksimum southeid word gekry by sowat 25° noord breedteligging. Die oppervlak se southeid word deur verdamping, neerslag, rivierinvloeie en die smelt van see-ys beïnvloed.
Die watertemperatuur by die oppervlak, wat ook met breedteligging, stromingstelsel en seisoen wissel, vertoon die breedteverspreiding van sonenergie, en wissel van minder as 2° tot 29°C (28° tot 84°F). Maksimumtemperature kom noord van die ewenaar voor, en minimumwaardes wat in die poolstreke gevind. In die middel-breedteliggings, die streek met die grootste temperatuurwisselings, kan waardes wissel tussen 7 tot 8°C (12.6 tot 14.4°F).
Die Atlantiese Oseaan bestaan uit vier groot watermassas. Die Noord- en Suid-Atlantiese sentrale waters maak die oppervlakwaters uit. Die sub-Antarktiese tussenwater strek tot dieptes van 1000m (3300 voet), en die Noord-Atlantiese diepwater strek só ver as 4000m (13,200 voet). Die Antarktiese bodemwater beslaan oseaankomme by dieptes groter as 4000m (13,200 voet).
As gevolg van Corioliskragte sirkuleer water in die Noord-Atlantiese oseaan kloksgewys, waar water anti-kloksgewys in die Suide sirkuleer. Die Suidelike getye in die oseaan is halfdaagliks; d.w.s., twee hooggetye kom binne elke 24 maanure voor. Die getye is 'n algemene golf wat van die suide na die noorde bewees. In breedteliggings bó 40° noord kom oos-wes ossilasie voor.
Klimaat
The climate of the Atlantic Ocean and adjacent land areas is influenced by the temperatures of the surface waters and water currents as well as the winds blowing across the waters. Because of the oceans' great capacity for retaining heat, maritime climates are moderate and free of extreme seasonal variations. Precipitation can be approximated from coastal weather data and air temperature from the water temperatures. The oceans are the major source of the atmospheric moisture that is obtained through evaporation. Climatic zones vary with latitude; the warmest climatic zones stretch across the Atlantic north of the equator. The coldest zones are in the high latitudes, with the coldest regions corresponding to the areas covered by sea ice. Ocean currents contribute to climatic control by transporting warm and cold waters to other regions. Adjacent land areas are affected by the winds that are cooled or warmed when blowing over these currents. The Gulf Stream, for example, warms the atmosphere of the British Isles and northwestern Europe, and the cold water currents contribute to heavy fog off the coast of northeastern Canada (the Grand Banks area) and the northwestern coast of Africa. In general, winds tend to transport moisture and warm or cool air over land areas. Hurricanes develop in the southern part of the North Atlantic Ocean.
History and Economy
The Atlantic Ocean appears to be the youngest of the world's oceans. Evidence indicates that it did not exist prior to 100 million years ago, when the continents that formed from the breakup of the ancestral supercontinent, Pangaea, were being rafted apart by the process of seafloor spreading. The Atlantic has been extensively explored since the earliest settlements were established along its shores. The Vikings, Portuguese, and Christopher Columbus were the most famous among its early explorers. After Columbus, European exploration rapidly accelerated, and many new trade routes were established. As a result, the Atlantic became and remains the major artery between Europe and the Americas (known as transatlantic trade). Numerous scientific explorations have been undertaken, including those by the German Meteor expedition, Columbia University's Lamont Geological Observatory, and the U.S. Navy Hydrographic Office.
The ocean has also contributed significantly to the development and economy of the countries around it. Besides its major "transatlantic" transportation and communication routes, the Atlantic offers abundant petroleum deposits in the sedimentary rocks of the continental shelves and the world's richest fishing resources, especially in the waters covering the shelves. The major species of fish caught are cod, haddock, hake, herring, and mackerel. The most productive areas include the Grand Banks off Newfoundland, the shelf area off Nova Scotia, Georges Bank off Cape Cod, the Bahama Banks, the waters around Iceland, the Irish Sea, the Dogger bank of the North Sea, and the Falkland Banks. Eel, lobster, and whales have also been taken in great quantities. All these factors, taken together, tremendously enhance the Atlantic's great commercial value. Because of the threats to the ocean environment presented by oil spills, plastic debris, and the incineration of toxic wastes at sea, various international treaties exist to reduce some forms of pollution.
- In 1919, the American NC-4 became the first airplane to cross the Atlantic (though it made a couple landings on islands along the way).
- Later in 1919, a British airplane piloted by two men named Alcock and Brown made the first non-stop transatlantic flight from Newfoundland to Ireland.
- In 1921, the British were the first to cross the Atlantic in an airship.
- In 1927, Charles Lindbergh made the first solo non-stop transatlantic flight in an airplane (between New York City and Paris).
- After rowing for 81 days and 2,962 miles, on December 3, 1999Tori Murden became the first woman to cross the Atlantic Ocean by rowboat alone when she reached Guadeloupe from the Canary Islands.
Location:
body of water between Africa, Europe, the Southern Ocean, and the Americas
Geographic coordinates:
0 00 N, 25 00 W
Map references:
World
Area:
- total:76.762 million km² - note: includes Baltic Sea, Black Sea, Caribbean Sea, Davis Strait, Denmark Strait, part of the Drake Passage, Gulf of Mexico, Mediterranean Sea, North Sea, Norwegian Sea, almost all of the Scotia Sea, and other tributary water bodies
Area - comparative:
slightly less than 6.5 times the size of the US
Coastline:
111,866 km
Climate:
tropical cyclones (hurricanes) develop off the coast of Africa near Cape Verde and move westward into the Caribbean Sea; hurricanes can occur from May to December, but are most frequent from August to November. Storms are common in the North Atlantic during northern winters, making ocean crossings more difficult and dangerous.
Terrain
surface usually covered with sea ice in Labrador Sea, Denmark Strait, and Baltic Sea from October to June; clockwise warm-water gyre (broad, circular system of currents) in the northern Atlantic, counter-clockwise warm-water gyre in the southern Atlantic; the ocean floor is dominated by the Mid-Atlantic Ridge, a rugged north-south centerline for the entire Atlantic basin first discovered by the Challenger Expedition.
oil and gas fields, fish, marine mammals (seals and whales), sand and gravel aggregates, placer deposits, polymetallic nodules, precious stones
Natural hazards
Icebergs common in Davis Strait, Denmark Strait, and the northwestern Atlantic Ocean from February to August and have been spotted as far south as Bermuda and the Madeira Islands; ships subject to superstructure icing in extreme northern Atlantic from October to May; persistent fog can be a maritime hazard from May to September; hurricanes north of the equator (May to December)
Die Costa de Oro (Departamiento de Maldonado) is - naas Punta del Este en die Departamiento de Rocha - die gewildste vakansiekus van Uruguay (Suid-Amerika). Die "Goue Kus" bekoor met sy pragtige sandstrande en reusagtige duine, en baie strande word deur groen dennebome versier.
Die besigste vakansieoorde is Atlántida, Salinas, Parque del Plata en La Floresta. Die grootpad Ruta Interbalnearia verbind die Costa de Oro met die hoofstad Montevideo, en ook die internasionale lughawe Carrasco is binne maklike bereik. Die moderne infrastruktuur bied alle geriewe vir binne- en buitelandse besoekers soos hotelle, woonstelle, kampeerterreine, restourante, 'n kasino en die naglewe van 'n toeristegebied.
category:Uruguay
Buenos Aires ([http://kvaleberg.com/extensions/mapsources/index.php?params=34_40_S_58_24_W_ 34°40′S 58°24′W]) is die hoofstad en die ekonomiese, kulturele en nywerheidsentrum van Argentinië en grootste Spaanstalige stad ter wêreld, met 2 746 761 inwoners (2005) in die Distrito Federal (203 km²) en sowat twaalf miljoen mense in die metropolitaanse gebied (Gran Buenos Aires) van 2 915 km². Die stad lê aan die mond van een van die grootste riviere wêreldwyd, die Río de la Plata (Silwerrivier). Aangesien Gran Buenos Aires sowat 'n derde van die Argentynse bevolking huisves, oorheers sy ekonomie die res van die land.
Danksy talle winkels en boetieke, sy pragtige argitektuur, 'n ryk kulturele lewe, uitstekende restourante en sy kosmopolitiese bevolking van oorwegend Italiaanse, Spaanse, Franse, Duitse, Engelse, Oos-Europese, Arabiese en Asiatiese herkoms staan Buenos Aires ook as die Parys van die Suide bekend. Die stad is een van die mees Europese van Suid-Amerika en ook die Suidelike Halfrond, maar beslis die enige metropool wat met sy noordelike teenstukke enigsins kan meeding. Die stad beleef sy Goue Era in die tydperk tussen 1880 en 1920, toe Argentinië tot die tien welvarendste lande wêreldwyd behoort en Buenos Aires as sy skitterende hoofstad nuwelinge uit Europa lok wat hier 'n beter bestaan wil vind.
Europa
Geskiedenis
Die eerste Europese seevaarder, wat in die jaar 1516 naby Buenos Aires voet aan wal sit, is die Spanjaard Juan de Solís. Hy noem die groot rivier wat hy teenkom die Mar Dulce (Soet See). Twintig jaar later stig Pedro de Mendoza die eerste nedersetting, Santa Maria del Buen Aire, in die gebied. Die Spanjaarde moet die kolonie weens die verset van die vyandelik gesinde Indiane enkele jare later na Asunción in Paraguay verskuif.
Die perde en beeste, wat die Spanjaarde agterlaat, vorm die grondslag vir die Argentynse veeteelt, die belangrikste ekonomiese basis van die land. 'n Permanente vesting en dorp ontstaan uiteindelik in 1586 toe 'n groep setlaars na die gebied terugkeer. Die stad bly vir bykans tweehonderd jaar 'n onbenullige plek, en smokkelary is sy broodwinning aangesien die Spaanse regering die voorkeur aan ander hawens soos Lima gee.
Lima
Eers met die stigting van 'n Spaanse onderkoninkryk, wat groot dele van Argentinië, Chile, Uruguay en Bolivië insluit, speel die stad 'n belangrike rol as administratiewe sentrum. Snelle ekonomiese vooruitgang bevorder die plaaslike nasionalisme; die gebied kry in 1810 'n selfregerende status, en in 1816 verklaar die burgers van Buenos Aires die onafhanklikheid van die Argentinië. Dekades lank sukkel die plaaslike regering met die moeilikheid om die gesag oor die hele land te kry; aanhangers van 'n federale stelsel baklei met lede van politieke groeperings wat eerder 'n eenheidstaat verkies.
1816
In 1880 word Buenos Aires tot federale distrik (Distrito Federal) verklaar. Die regering van president Julio Rocas neem Europese stede, met name Parys, as voorbeeld vir die ontwikkeling van die stad. Die Franse hoofstad gee die aanleiding vir honderdtalle nuwe geboue wat volgens Paryse boustyle beplan word en die aan die stad nog steeds 'n Europese voorkoms gee. Grootskaalse immigrasie uit Italië, Spanje, Duitsland, Engeland, Pole, Rusland en die Midde-Ooste en snelle ekonomiese groei maak van die Parys van Latyns-Amerika een van die welvarendste stede wêreldwyd. Aan die begin van die 20ste eeu leef meer dan een miljoen porteños - soos die inwoners van Buenos Aires in hul eie land bekend staan - in die stad. "Ryk soos 'n Argentyn" word 'n vaste begrip in Parys en ander Europese metropole.
Die groot Avenidas van Buenos Aires, soos die Avenidas Santa Fé, Córdoba en Corrientes, word in die dertigerjare gebou. Teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog smelt die stad met sy voorstede saam en huisves sowat een derde van Argentinië se bevolking.
Ekonomiese en politieke teenslae na die Tweede Wêreldoorlog het Buenos Aires voorlopig van sy rol as ryke stad beroof, en die teenstellings tussen die welvarende noordelike stadswyke en die bitterarm suide is oorgroot; langsamerhand herwin die stad egter sy status as lewendige metropool van 'n vooruitstrewende land.
Klimaat
Buenos Aires lê soos die grootste deel van Argentinië in die gematigde sone van die Suidelike Halfrond. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 17,5° C, die gemiddelde jaarlikse reënval 1 173 millimeter.
Januarie is die warmste maand met gemiddeldes van 24,5° C, terwyl temperature in die midwinter van Julie tot gemiddeldes van 11,1° C daal. Die somermaande is baie warm en bedompig. Baie porteños verlaat die stad in Januarie en Februarie vir 'n vakansie aan die kus of in die berggebiede. Die wintermaande is vogtig, maar nie regtig koud nie.
Bekende stadswyke (barrios)
Februarie - Die Sentrale Besigheidsdistrik digby die hawe is die senusentrum van die Argentynse sakewêreld. Maar soos elders ontvlug die sakevrouens en -manne graag hul bedrywige kantoorgeboue om in een van die uitstekende restourante te dineer.
- Die barrios Palermo, Retiro en Recoleta vorm die Noordelike Distrik van Buenos Aires. Dit is die welvarendste en dus ook duurste woongebied en besigheidsdistrik van die Argentynse hoofstad. Die statige ou huise in die gebied is omtrent 1900 gebou en toon die sterk Franse invloed op die boustyl van daardie tydperk. Teen die sewentigerjare van die 19de eeu, na die uitbreek van 'n geelkoors-epidemie in die suidelike stadswyke, begin die ontwikkeling van die gebied, en dit is veral die meer welgesteldes wat hulle hier kom vestig.
- Palermo Bosque is 'n groen eiland in die stad en die geskikte plek vir 'n verskeidenheid sportsoorte soos polo.
- Palermo Chico behoort tot die welvarendste stadswyke van Buenos Aires en bekoor met sy Frans-geïnspireerde argitektoniese style wat van neoklassies tot ultramodern strek. Baie van die ou herewonings is nou in ambassades omgeskep, aangesien min porteños die onderhoud van die luukse geboue nog kan bekostig. Naas diplomate is daar ook baie bekende Argentynse rolprentsterre en sportmense wat huise in Palermo Chico bewoon.
- Palermo Viejo is 'n rustige woonbuurt en gewilde woonplek vir talle psigoloë en psigoanaliste wat voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog hier 'n nuwe tuiste gevind het - in daardie tydperk kry die buurt sy bynaam "Villa Freud".
- La Boca en San Telmo is deel van die Suidelike Distrik van Buenos Aires. La Boca, eweneens digby die hawe, bekoor met sy kleurryke houthuise. Die inwoners van La Boca is deur die skilder Benito Quinquela Martín aangemoedig om hul barrio met kleure te verfraai. Sy huis is nou die Museo de Bellas Artes de La Boca en vertoon sy beroemde skilderye, wat veral die lewe van die dokwerkers van die buurt uitbeeld. Dit is die tradisionele woonbuurt van die arbeiders, die Genuese immigrante, die vissers - en die plek waar die mense van Buenos Aires ontmoet om te dineer en te dans. Die outentieke tangodans en Argentyns-Italiaanse kookkuns maak dit ook 'n eersterangse besienswaardigheid vir die besoeker.
- San Telmo met sy elegante koloniale argitektuur is die barrio van die antikwiteitehandelaars en kunstenaars. Die eertydse agterbuurt trek in die jare sestig talle kunstenaars en intellektueles wat die gebied weer laat oplewe. Naas die ateljees en antikwiteitewinkels lok die barrio met sy uitstekende restourante en 'n vlooimark op die plein Plaza Dorrego wat op Sondae plaasvind. Die stadswyk beskik ook oor die oudste en bekendste tangokroeë soos Michelangelo, La Casa Blanca en La Casa Rosada. Talle statige ou geboue is nou gerestoureer en huisves nagklubs, boetieke, ateljees en woonstelle in hulle patio's.
- Die Avenida 9 de Julio is sedert 1936 die breedste laan ter wêreld - daar lê sowat 460 voet (140 meter) tussen die sypaadjies aan sy regter- en linkerkant. Talle ou geboue is in die dertigerjare afgebreek om hierdie avenida te bou - behalwe vir die statige Franse Ambassade wat aan die hoek van 9 de Julio en Alvearstraat oorgebly het.
- Die Plaza de Mayo dra sy naam ter ere van die stigters van die Argentynse Republiek wat hier in Mei1810 die onafhanklikheid van die land verklaar het. Dit is een van die mooiste pleine wêreldwyd, met pragtige palms, tuine, 'n sentrale standbeeld en historiese geboue uit die koloniale tydperk ringsom. Hier vind alle belangrike betogings plaas (byvoorbeeld dié van die Moeders van die Plaza de Mayo wat teen die gruweldade van die militêre bewind in die jare sewentig protesteer), en die plein kan as die besige sentrum van Argentinië beskou word - hier lê die Casa Rosada, die beroemde ligrooskleurige gebou wat in 1894 opgerig is en in 1910 as setel van die Argentynse regering bekend staan. 'n Museum in die huis vertoon antikwiteite en ander voorwerpe wat aan nasionale helde behoort het. Die Casa Rosada word deur 'n eregarde bewaak - om sewe uur saans haal hierdie soldate die nasionale blou-wit vlag in. Die Cabildo (Raadsaal van Buenos Aires) van 1751 is die plek waar die onafhanklikheid van die land beplan is; die gebou beskik oor 'n museum met meubels en voorwerpe uit die koloniale verlede. Die Sentrale Besigheidsdistrik lê suid van die Plaza.
- Vanuit die heuwel van die Plaza San Martín kan 'n mens die wonderlike uitsig oor die barrio Retiro geniet. Die Kavanagh-gebou in die buurt is in 1936 met 120 meters die eerste wolkekrabber in Latyns-Amerika - en die uitsig wat 'n mens vanuit die boonste woonstelle kan geniet is asemberowend: Tot by die oewers van die Río de la Plata, oor Retiro, oor die wandellaan Florida en die Plaza San Martín. Corina Kavanagh, een van die rykste vroue in Argentinië, het al haar erfgeld aan hierdie wolkekrabber bestee. Die gebou in die Art-déco-styl is deur die argitekte Gregorio Sánchez, Ernesto Lagos en Luis Maria de la Torre ontwerp. Ander bekende geboue van die Plaza is die Sheraton Hotel en die ou stasie van Retiro. Die moderne Catalinas-wolkekrabbers in die suide is in die laat sewentigerjare opgerig.
- Die Kerkhof van Recoleta is die begraafplaas van die welgestelde burgers. Evita Perón se graf trek nog steeds die meeste besoekers. Die kerkhof is sedert sy inwyding in 1882 'n soort klein weergawe van Buenos Aires en sy verskillende boustyle.
- Die Operateater Colón met sy pragtige Europese boustyl is een van die bekendste bakens van die stad en die simbool van sy bloeiende kulturele lewe. Die wêreldwyd bekende instelling het uitstekende akoestieke eienskappe. Die hoof-ouditorium, wat oor ses verdiepings verrys, bied sitplekke vir meer dan 3 500 besoekers en sowat 1 000 staanplekke. Die Colón beskik oor 'n museum wat die geskiedenis van die teater behandel.
- Die Munisipale Teater San Martín is 'n moderne gebou van chroom en glas met ses tonele. Die teater, wat in 1960 ingewy is, is die grootste instelling van sy soort in Argentinië en bied 'n oordaad gratis-konserte, feeste, skouspele, lesings en ander aktiwiteite aan. Naby die teater is die Kulturele Sentrum San Martín, 'n soortgelyke instelling.
- Die Galileo Galilei-planetarium in Parque 3 de Febrero is in 1966 opgerig en bied sitplekke vir 340 besoekers. Sy vertonings, uitstallings en konferensies behandel die astronomiese navorsing. Die metalliese meteoriet, wat voor die gebou vertoon word, is in die provinsie El Chaco gevind en weeg sowat 1 530 kilogram.
- Die Museo de Arte Latinoamericano de Buenos Aires (MALBA) is in 2001 geopen en huisves nou die kunsversameling van die Argentynse sakeman Eduardo Constantini, met meer as 200 objekte van 80 kunstenaars, wat 'n aantal sleutelwerke van die Latyns-Amerikaanse kuns in die 20ste eeu insluit.
- Die Museo de Esculturas Luis Perlotti in die huis van die kunstenaar huisves 'n versameling van 1 000 van sy werke, wat in 1976 aan die stad Buenos Aires geskenk is.
Kookkuns
Die plaaslike kookkuns steun op bief en die asado, die tradisionele Argentynse braaivleis. Die Argentiniërs eet dit een of twee keer per dag, en daar is talle soorte bife soos die bife de costilla (wat aan die Noord-Amerikaanse T-bone biefstuk herinner) en die bife de chorrizo ('n soort ribstuk). 'n Oordaad worsies word bedien, byvoorbeeld die pikante chorizo, die bloedwors morcilla en die salchicha - 'n lang, dun worsie. Empanadas is die Argentynse soort vleispasteijies wat met bief gevul en gebak of gebraai word. Tydens die ete word gewoonlik Argentynse rooiwyn geskink.
1966
Daar is sowat 3 500 restourante en ander eetplekke in die stad. Die parillas, wat tradisionele Argentynse braaivleis bedien, is een van die mees tipiese plaaslike eetplekke. Daar is egter ook talle cafés, confiterías (wat alkohol, koffie en tee bedien), heladerías (vir roomys), sandwicherías, wiskerías, cocktelerías en ander gewilde ontmoetplekke.
Die beste buurte vir 'n tradisionele braaivleis-ete is Costanera Norte en Puerto Madero. Die besoeker, wat die Spaans-Argentynse kookkuns waardeer, vind die beste restourante langs die Avenida de Mayo. Die mees tradisionele Italiaanse pizza's kan 'n mens in die Corrientes-straat geniet. Die plaza Cortázar, Palermo Hollywood, Las Cañitas en Recoleta is gebiede waar die restourante hulle op die mees verfynde en eksotiese kookkuns vir die fynproewer toespits.
Die internasionale restourante in Buenos Aires is uitstekend, hoewel 'n Franse spyskaart nie noodsaaklik outentieke Franse cuisine bedoel nie - daar is altyd 'n bietjie Argentynse variasie, behalwe vir die eersterangse restourante. Die immigrante het hul eie kookkuns - eweneens met 'n sterk Argentynse invloed - hier bewaar. Naas die kos wat in Italiaanse, Sjinese, Spaanse, Duitse, Russiese en Kosjer restourante bedien word, is daar 'n verskeidenheid spesialiteite van dwarsoor die wêreld.
Argentiniërs eet baie laat, teen middernag is restourante nog steeds vol met 'n oormaat besoekers.
category:Argentiniëja:ブエノスアイレスko:부에노스아이레스ms:Buenos Airessimple:Buenos Aires
Šoltýs alebo lokátor (lat. scultetus → škultét) je zakladateľ alebo sprostredkovateľ osídlenia obce na základe nemeckého a valašského práva. Pri kolonizácii podľa valašského práva sa nazýval tiež kenéz.
Na základe písomnej zmluvy so zemepánom získal šoltýs na založenie novej alebo osídlenie starej, spustnutej osady výsady, ktoré mu zabezpečovali výhodné majetkové pomery a dedičné richtárstvo s určitou súdnou a správnou právomocou. Pozýval osadníkov, rozdeľoval pôdu a bol výkonnou zložkou medzi zemepánom a poddanými. Od konca 17. storočia pojmom šoltýs označoval aj richtár, ktorý nemal nijaké výsady.
Slovo šoltýs pochádza z nemeckého Schultheiß (v modernej nemčine Schuld vina + heissen volať sa, vyriecť) a označovalo súdno-výkonné právomoci šoltýsa. V slovenskej, nemeckej alebo latinskej podobe je základom mnohých priezvisk - Šoltýs, Šulc, Schulz(e), Škultéty, Škult a pod..
Po urbárskej regulácii za Márie Terézie inštitúcia šoltýstva úplne zanikla.
Kategória:Dejiny právaKategória:Územná správa a samosprávaKategória:Uhorsko
Fork (open source)
:This article is about "forking" a software development project. For other uses, see fork (disambiguation).
In software engineering, a project fork or branch happens when a developer (or a group of them) takes code from a project and starts to develop independently of the rest. The term is also used more loosely to represent a similar branching of any work (for example, there are several forks of the English-l
Felicia D. Hemans Felicia Hemans (September 25, 1793 - 1835), was a British poet.
She was born Felicia Dorothea Browne in Liverpool, a granddaughter of the Venetianconsul in that city. Her father's business soon brought the family to
During the 19th century, Godey's Lady's Book was a popular United Statesmagazine among women. In the 1860s Godey's considered itself the "queen of monthlies."
The magazine was published by Louis
Richard Ingrams
Richard Ingrams (born August 19, 1937 in Essex) was the second editor of British satirical magazine-cum-newspaper, Private Eye, taking over from Christopher Booker in 1963.
Richard Ingrams was one of four sons. His parents were Leonard St Clair Ingrams and Vict
Francis Jeffrey Jeffrey
Francis Jeffrey, Lord Jeffrey (October 23, 1773 - January 26, 1850) was a Scottishjudge and literary critic.
He was born in Edinburgh, the son of a clerk in the Court of Session. He attending high school for six years, studied at the
Helms-Burton Act
The Cuban Liberty and Democratic Solidarity (Libertad) Act of 1996 (better known as the Helms-Burton Act) is a United States law which strengthens and continues the United States embargo against Cuba.
The Helms-Burton Act was codified in U.S.C. Title 22, sections 6021-6091. It is named for its original sponsors, Senator Jesse Helms, Republican of