Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
VSA

VSA

Die Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n marinegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van autonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.
Verenigde State van Amerika
United States of America
1 1
(V.S. Vlag) (V.S. Groot Seel)
Nasionale leuse: (1776 - ): E Pluribus Unum
(Latyn: "Out of many, one")
(1956 - ): In God We Trust
beeld:US_highlighted_map2.jpg
Amptelike tale Geen op federale vlak, sekere state spesifiseer wel
Engels de facto
Spaans grotendeels gepraat in sommige areas
Hoofstede Washington, DC
President George W. Bush
Oppervlakte
 - Totaal
 - % water
3ste
9 629 091 km²
2,198%
Bevolkingstal
 - Totaal (2000)
 - Bevolkingsdigtheid
3ste
290 342 554
31/km²
Onafhanklikheid
-Verklaar1
Verklaar deur die VK:
4 Julie 1776
Geldeenheid VS dollar ($)
Tydsone UTC -5 tot UTC -11
Volkslied The Star-Spangled Banner
Internet TLD.us, .um, .edu, .gov, .mil
Telefoonkode1

Ekonomie

Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die Kapitalistiese model en word gekenmerk deur 'n konstante groei, lae werksloosheid en inflasie, 'n groot begrotings tekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wereld. Verskeie ander lande het hulle geld eenhede gekoppel aan die dollar, of gebruik dit selfs as 'n geldeenheid. Die V.S. effekte beurs word beskou as 'n aanduiding van die wereld ekonomie. Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. industrië vervaardig motorkarre, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is diens industrië, en omtrent 'n driekwart van die V.S. inwonders werk in hierdie sektor. Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.

Geografie

Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State Met die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wiselende landskap: gematigde woudland op die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kus areas wes van die Rocky Mountains en reenwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.

Vakansiedae

Notas

# Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die amerikas gesien as onakkuraat en beledegend, maar is algemeen en word elders aanvaar. category:Verenigde State ja:アメリカ合衆国 ko:미국 ms:Amerika Syarikat nb:Amerikas forente stater simple:United States th:สหรัฐอเมริกา zh-min-nan:Bí-kok

Noord-Amerika


- Groenland
- Kanada
- Meksiko
- Verenigde State van Amerika (VSA) Sentraal-Amerika
- Belize
- Costa Rica
- El Salvador
- Guatemala
- Honduras
- Nicaragua
- Panama Karibiese eilande
- Antigua
- Aruba
- Bahamas
- Barbados
- Britse Maagde-eilande
- Dominika
- Dominikaanse Republiek
- Grenada
- Haïti
- Jamaika
- Kuba
- Nederlandse Antille
  - Bonaire
  - Curaçao
  - Saba
  - Sint Eustacius
  - Sint Maarten
- Puerto Rico
- St. Lucia
- St. Vincent
- Trinidad en Tobago ja:北アメリカ ko:북아메리카 simple:North America th:ทวีปอเมริกาเหนือ zh-min-nan:Pak Bí-chiu

Atlantiese Oseaan

Die Atlantiese Oseaan is die Aarde se tweede-grootste oseaan wat ongeveer een vyfde van die oppervlak beslaan. Die oseaan se naam, van Griekse mitologie verleen, beteken die "See van Atlas". Die oseaan beslaan 'n verlengde, S-vormige kom wat in 'n noord-suid-rigting strek, en is verdeel in die Noord-Atlantiese en Suid-Atlantiese oseane deur ewenaar-teëstrome by omtrent 8° Noord breedteligging. Afgesper deur Noord- en Suid-Amerika aan die weste, en Europa en Afrika aan die ooste, word die Atlantiese Oseaan aan die Stille Oseaan verbind deur die Arktiese Oseaan aan die noorde en die Drake Deurgang, wat tussen Antarktika en Kaap Hoorn lê, aan die suide. 'n Mensgemaakte verbinding na die Stille Oseaan word deur die Panamakanaal verskaf. Aan die ooste word die skeidslyn tussen die Atlantiese en Indiese Oseaan getrek op die 20° Oos lengtelyn. Die skeiding tussen die Atlantiese en Arktiese Oseaan word deur 'n lyn vanaf Groenland tot die suidelike Svalbard tot die noordelike Noorweë. Noorweë op 'n mooi dag.]] Deurdat dit sowat 20% van die Aarde se oppervlak beslaan is die Atlantiese Oseaan slegs kleiner as die Stille Oseaan in grootte. Met die aanliggende seë beslaan dit 'n oppervlakte van sowat 106,450,000 km² (41,100,000 vierkante myl); sonder hulle het dit 'n oppervlakte van 82,362,000 km² (31,800,000 vk. myl). Die landoppervlakte wat in die Atlantiese Oseaan dreineer is vier keer díé van die Stille of Indiese oseane. Die volume van die Atlantiese Oseaan met die aanliggende seë is 354,700,000 km³ (85,093,000 kubiese myl), en 323,600,000 km³ (77,632,000 kubiese myl) sonder hulle. Die gemiddelde diepte van die oseaan, tesame met die aanliggende seë, is 3332 m (10,932 voet); sonder hulle is dit 3926 m (12,877 voet). Die grootste diepte, 8,605 m (28,232 voet), is in die Puerto Ricotrog. Die wydte van die oseaan wissel van 2,848 km (1,769 myl) tussen Brasilië en Liberië, tot omtrent 4,830 km (3,000 myl) tussen die Verenigde State en Noord-Afrika. Die oseaan het onreëlmatige kuslyne wat deur vele baaie, golwe en seë ingekeep word. Hierdie sluit die Karibbiese See, die Golf van Mexiko, die Golf van Sint Lawrence, die Middellandse See, die Swart See, die Noordsee, die Baltiese See en die Noorweë-Groenland See in. Eilande in die oseaan sluit in Svalbard, Groenland, Ysland, Rockall, Groot-Brittanje, Ierland, Fernando de Noronha, die Asore, die Madeira-eilande, die Kanariese Eilande, die Kaap-Verdiese Eilande, Bermuda, die Wes-Indies, Ascension Eiland, Sint Helena, Tristan da Cunha, die Falkland-eilande en Suid-Georgia-eiland. Suid-Georgia-eiland

Oseaanbodem

Die grootste kenmerk van die bodemtopografie van die Atlantiese Oseaan is 'n groot onderwater bergreeks genaamd die Middel-Atlantiese Rif. Dit strek vanaf Ysland in die noorde tot ongeveer 58° suid breedteligging, en bereik 'n maksimumwydte van ongeveer 1600 km (1000 myl). 'n Groot rifvallei loop langs die rif vir meeste van sy lengte. Die waterdiepte bo-oor die rif is minder as 2700m (8900 voet) in meeste plekke, en verskeie bergspitse verrys bó die water en vorm eilande. Die Suid-Atlantiese Oseaan het 'n verdere onderwater-rif, genaamd die Walvisrif. Die Middel-Atlantiese Rif skei die Atlantiese Oseaan in twee groot trôe, met dieptes wat gemiddeld tussen 3600 en 5485m (12,000 en 18,000 voet) is. Dwarsriwwe wat loop tussen die vastelande en die Middel-Atlantiese Rif breek die oseaanvloer op in verskeie komme. Sommige van die groter komme sluit die Guiana, Noord-Amerikaanse, Kaap Verde en Kanariese komme in die Noord-Atlantiese oseaan in. Die grootste Suid-Atlantiese komme is die Angola, Kaapse, Argentina en Brasilië-komme. Die diep oseaanvloer is bedenklik plat, alhoewel verskeie seeberge en 'n paar guyote bestaan. Verskeie dieptes of trôe word ook gevind in die oseaanvloer: Die Puerto Rico Trog, in die Noord-Atlantiese oseaan, is die diepste. In die Suid-Atlantiese oseaan bereik die Suid-Sandwich Trog 'n diepte van 8428m (27,651 voet). 'n Derde groot trog, die Romanche Trog, is te vinde naby die ewenaar en bereik 'n diepte van sowat 7760m (24,455 voet). Die plate langs die rande van die vastelande vorm sowat 11% van die bodemtopografie. Verder sny 'n aantal diep kanale dwarsoor die kontinentale verrysing. :Die volgende paragraaf is nog nie volledig vertaal nie, en uitstaande terme is in skuinsskrif Oseaansedimente bestaan uitr terrigene, pelagiese en authigenic materiale. Terrigene depositos bestaan uit sand, modder en klipdele wat deur erosie, verwering en vulkaniese aktiwiteit op land gevorm word, en dan see toe gespoel word. Hierdie materiale word grootliks gevind op die kontinentale plate, en is die dikste by groot riviermonde of langs woestynkuste. Pelagiese depositos, wat die oorblyfsels van organismes wat na die oseaanvloer gesink het bevat, sluit rooi kleie en Globigerina, pteropod, and siliceous oozes in. Hulle beslaan meeste van die oseaanvloer en wissel in dikte van 60m (200 voet) tot 3300m (10,900 voet), en is die dikste in die convergence belts en in sones van upwelling. Authigenic depositos bestaan uit materiale soos mangaanklonte, en kom voor waar sedimentasie stadig vorder, of seestrome die depositos sorteer.

Watereienskappe

Die soutgehalte van oppervlakwater in die oop oseaan wissel van 33 tot 37 dele per duisend, en wissel met breedteligging en seisoen. Alhoewel die minimum soutgrade net noord van die ewenaar gevind word, word die laagste waardes in die algemeen by hoë breedteliggings en langs kuste met groot riviermonde gevind. Maksimum southeid word gekry by sowat 25° noord breedteligging. Die oppervlak se southeid word deur verdamping, neerslag, rivierinvloeie en die smelt van see-ys beïnvloed. Die watertemperatuur by die oppervlak, wat ook met breedteligging, stromingstelsel en seisoen wissel, vertoon die breedteverspreiding van sonenergie, en wissel van minder as 2° tot 29°C (28° tot 84°F). Maksimumtemperature kom noord van die ewenaar voor, en minimumwaardes wat in die poolstreke gevind. In die middel-breedteliggings, die streek met die grootste temperatuurwisselings, kan waardes wissel tussen 7 tot 8°C (12.6 tot 14.4°F). Die Atlantiese Oseaan bestaan uit vier groot watermassas. Die Noord- en Suid-Atlantiese sentrale waters maak die oppervlakwaters uit. Die sub-Antarktiese tussenwater strek tot dieptes van 1000m (3300 voet), en die Noord-Atlantiese diepwater strek só ver as 4000m (13,200 voet). Die Antarktiese bodemwater beslaan oseaankomme by dieptes groter as 4000m (13,200 voet). As gevolg van Corioliskragte sirkuleer water in die Noord-Atlantiese oseaan kloksgewys, waar water anti-kloksgewys in die Suide sirkuleer. Die Suidelike getye in die oseaan is halfdaagliks; d.w.s., twee hooggetye kom binne elke 24 maanure voor. Die getye is 'n algemene golf wat van die suide na die noorde bewees. In breedteliggings bó 40° noord kom oos-wes ossilasie voor.

Klimaat

The climate of the Atlantic Ocean and adjacent land areas is influenced by the temperatures of the surface waters and water currents as well as the winds blowing across the waters. Because of the oceans' great capacity for retaining heat, maritime climates are moderate and free of extreme seasonal variations. Precipitation can be approximated from coastal weather data and air temperature from the water temperatures. The oceans are the major source of the atmospheric moisture that is obtained through evaporation. Climatic zones vary with latitude; the warmest climatic zones stretch across the Atlantic north of the equator. The coldest zones are in the high latitudes, with the coldest regions corresponding to the areas covered by sea ice. Ocean currents contribute to climatic control by transporting warm and cold waters to other regions. Adjacent land areas are affected by the winds that are cooled or warmed when blowing over these currents. The Gulf Stream, for example, warms the atmosphere of the British Isles and northwestern Europe, and the cold water currents contribute to heavy fog off the coast of northeastern Canada (the Grand Banks area) and the northwestern coast of Africa. In general, winds tend to transport moisture and warm or cool air over land areas. Hurricanes develop in the southern part of the North Atlantic Ocean.

History and Economy

The Atlantic Ocean appears to be the youngest of the world's oceans. Evidence indicates that it did not exist prior to 100 million years ago, when the continents that formed from the breakup of the ancestral supercontinent, Pangaea, were being rafted apart by the process of seafloor spreading. The Atlantic has been extensively explored since the earliest settlements were established along its shores. The Vikings, Portuguese, and Christopher Columbus were the most famous among its early explorers. After Columbus, European exploration rapidly accelerated, and many new trade routes were established. As a result, the Atlantic became and remains the major artery between Europe and the Americas (known as transatlantic trade). Numerous scientific explorations have been undertaken, including those by the German Meteor expedition, Columbia University's Lamont Geological Observatory, and the U.S. Navy Hydrographic Office. The ocean has also contributed significantly to the development and economy of the countries around it. Besides its major "transatlantic" transportation and communication routes, the Atlantic offers abundant petroleum deposits in the sedimentary rocks of the continental shelves and the world's richest fishing resources, especially in the waters covering the shelves. The major species of fish caught are cod, haddock, hake, herring, and mackerel. The most productive areas include the Grand Banks off Newfoundland, the shelf area off Nova Scotia, Georges Bank off Cape Cod, the Bahama Banks, the waters around Iceland, the Irish Sea, the Dogger bank of the North Sea, and the Falkland Banks. Eel, lobster, and whales have also been taken in great quantities. All these factors, taken together, tremendously enhance the Atlantic's great commercial value. Because of the threats to the ocean environment presented by oil spills, plastic debris, and the incineration of toxic wastes at sea, various international treaties exist to reduce some forms of pollution.
- In 1919, the American NC-4 became the first airplane to cross the Atlantic (though it made a couple landings on islands along the way).
- Later in 1919, a British airplane piloted by two men named Alcock and Brown made the first non-stop transatlantic flight from Newfoundland to Ireland.
- In 1921, the British were the first to cross the Atlantic in an airship.
- In 1927, Charles Lindbergh made the first solo non-stop transatlantic flight in an airplane (between New York City and Paris).
- After rowing for 81 days and 2,962 miles, on December 3, 1999 Tori Murden became the first woman to cross the Atlantic Ocean by rowboat alone when she reached Guadeloupe from the Canary Islands. Location: body of water between Africa, Europe, the Southern Ocean, and the Americas Geographic coordinates: 0 00 N, 25 00 W Map references: World Area:
- total: 76.762 million km²
- note: includes Baltic Sea, Black Sea, Caribbean Sea, Davis Strait, Denmark Strait, part of the Drake Passage, Gulf of Mexico, Mediterranean Sea, North Sea, Norwegian Sea, almost all of the Scotia Sea, and other tributary water bodies Area - comparative: slightly less than 6.5 times the size of the US Coastline: 111,866 km Climate: tropical cyclones (hurricanes) develop off the coast of Africa near Cape Verde and move westward into the Caribbean Sea; hurricanes can occur from May to December, but are most frequent from August to November. Storms are common in the North Atlantic during northern winters, making ocean crossings more difficult and dangerous.

Terrain

surface usually covered with sea ice in Labrador Sea, Denmark Strait, and Baltic Sea from October to June; clockwise warm-water gyre (broad, circular system of currents) in the northern Atlantic, counter-clockwise warm-water gyre in the southern Atlantic; the ocean floor is dominated by the Mid-Atlantic Ridge, a rugged north-south centerline for the entire Atlantic basin first discovered by the Challenger Expedition.

Elevation extremes


- lowest point: Milwaukee Deep in the Puerto Rico Trench -8,605 m
- highest point: sea level 0 m

Natural resources

oil and gas fields, fish, marine mammals (seals and whales), sand and gravel aggregates, placer deposits, polymetallic nodules, precious stones

Natural hazards

Icebergs common in Davis Strait, Denmark Strait, and the northwestern Atlantic Ocean from February to August and have been spotted as far south as Bermuda and the Madeira Islands; ships subject to superstructure icing in extreme northern Atlantic from October to May; persistent fog can be a maritime hazard from May to September; hurricanes north of the equator (May to December)

Environment – current issues

Endangered marine species include the manatee, seals, sea lions, turtles, and whales; drift net fishing is killing dolphins, albatrosses and other seabirds (petrels, auks), hastening the decline of fish stocks and contributing to international disputes; municipal sludge pollution off eastern US, southern Brazil, and eastern Argentina; oil pollution in Caribbean Sea, Gulf of Mexico, Lake Maracaibo, Mediterranean Sea, and North Sea; industrial waste and municipal sewage pollution in Baltic Sea, North Sea, and Mediterranean Sea

Geography – note

Major chokepoints include the Dardanelles, Strait of Gibraltar, access to the Panama and Suez Canals; strategic straits include the Strait of Dover, Straits of Florida, Mona Passage, The Sound (Oresund), and Windward Passage; the Equator divides the Atlantic Ocean into the North Atlantic Ocean and South Atlantic Ocean (previously known as the Ethiopic Ocean). During the Cold War the so called Greenland-Iceland-UK (GIUK) Gap was a major strategic concern, the seabed in that area was laid with extensive hydrophone systems to track Soviet submarines.

Ports and harbours

Abidjan (Côte d'Ivoire), Accra (Ghana), Amsterdam (Nederland), Antwerpen (België), Bahia Blanca (Argentinië), Baltimore (Verenigde State), Banjul (Gambia), Belfast (Verenigde Koninkryk, Bergen (Noorweë), Betio (Kiribati), Bissau (Guinea-Bissau), Bordeaux (Frankryk), Boston (VSA), Bremen (Duitsland), Brest (Frankryk), Bristol (Verenigde Koninkryk, Buenos Aires (Argentinië), Cadiz (Spain), Casablanca (Marokko), Cayenne (Frans-Guyana), Charleston (VSA), Cherbourg (Frankryk), Conakry (Guinea), Cork (Republiek van Ierland), Cotonou (Benin), Dakar (Senegal), Douala (Kameroen), Dublin (Republiek van Ierland), Duinkerke (Frankryk), Edinburgh (Verenigde Koninkryk), Fortaleza (Brasilië), Georgetown (Guyana), Glasgow (Verenigde Koninkryk), Hamburg (Duitsland), Halifax (Kanada), Jacksonville (VSA), Kaapstad (Suid-Afrika), La Coruña (Spanje), Lagos (Nigeria), Las Palmas (Kanariese Eilande, Spanje), Le Havre (Frankryk), Libreville (Gabon), Lisbon (Portugal), Liverpool (Verenigde Koninkryk), Lomé (Togo), Londen (Verenigde Koninkryk), Luanda (Angola), Malabo (Ekwatoriaal-Guinee), Monrovia (Liberia), Montevideo (Uruguay), Montréal (Kanada), New Haven (VSA), New York (VSA), Newcastle upon Tyne (Verenigde KOninkryk), Newport News (VSA), Norfolk (VSA), Nouakchott (Mauritania), Oslo (Norway), Ostend (België), Paramaribo (Suriname), Philadelphia (VSA), Port Harcourt (Nigeria), Porto (Portugal), Porto-Novo (Benin), Portsmouth (Verenigde Koninkryk), Portsmouth (VSA), Providence (VSA), Rabat (Morocco), Recife (Brasilië), Rio de Janeiro (Brasilië), Rotterdam (Nederland), Salvador (Brasilië), Santander (Spanje), Santos (Brasilië), Savannah (VSA), Sevilla (Spanje), Southampton (Verenigde Koninkryk), Tangier (Marokko), Trondheim (Noorweë), Vigo (Spanje), Walvisbaai (Namibië), Wilmington (VSA)

Transportation – note

Kiel Canal and Saint Lawrence Seaway are two important waterways

Eksterne skakels


- [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/zh.html CIA – The World Factbook – Atlantic Ocean] Category:Atlantiese Oseaan Category:Oseane als:Atlantik ja:大西洋 ko:대서양 simple:Atlantic Ocean th:มหาสมุทรแอตแลนติก zh-min-nan:Tāi-se-iûⁿ

Kanada

Kanada, histories die dominium Kanada, is die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld, met 'n oppervlakte van 9 984 670 km² en 32 000 000 inwoners (2005). Dit is 'n gedesentraliseerde federasie van 10 provinsies en 3 gebiede, en word as 'n konstitusionele monargie regeer ná dit saamgebind in 1867 is deur 'n wet van Konfederasie. Kanada se hoofstad is Ottawa, setel van die nasie se parlement, asook die tuiste van die Goewerneur-Generaal en Eerste Minister. Weens die feit dat dit voorheen 'n Franse en toe Britse kolonie was, is Kanada lid van La Francophonie en die Statebond van Nasies. Engels en Frans is die amptelike tale (sien hoofartikels Kanadese Engels en Kanadese Frans). Kanada is 'n moderne en tegnologies-gevorderde land, en is grootliks self-ondersteunend as gevolg van groot reserwes fossielbrandstowwe, kernkrag- en hidro-elektriese kragopwekking. Die ekonomie is tradisioneel afhanklik van 'n groot oorvloed natuurlike hulpbronne. Alhoewel die huidige Kanadese ekonomie wyd uiteenlopend geword het, bly die benutting van natuurlike hulpbronne 'n belangrike dryfkrag van baie plaaslike ekonomieë. Kanada was vierde geplaas in die 2004 UN Human Development Index, ná Noorweë, Swede en Australië. Van voor die Konfederasie af het Kanada onder die beginsels van "vrede, orde en goeie regering" opgetree — sien [http://www2.marianopolis.edu/quebechistory/federal/pogg.htm].

Provinsies en Gebiede

Alberta, British Columbia, Manitoba, Newfoundland and Labrador, Northwest Territories, Nova Scotia, Nouveau-Brunswick, Nunavut, Ontario, Prince Edward Island, Québec, Saskatchewan en Yukon Territory

Politiek

Yukon Territory Kanada is 'n konstitusionele monargie. Die koningin of koning van die Verenigde Koninkryk fungeer ook as die koningin of koning van Kanada en is volgens die grondwet die staatshoof. Die daaglikse pligte van die destydse Koningin Elizabeth II word deur die goewerneur-generaal waargeneem, wat gewoonlik 'n afgetrede Kanadese politikus of ander bekende persoon is. Die goewerneur-generaal word na beraadslaging met die Eerste Minister van Kanada formeel deur die koningin benoem. Sy of hy bly onpartydig ten opsigte van die binnelandse beleid en tree veral tydens nasionale plegtighede as 'n simboliese figuur op.

Burgerregte

Na Spanje, Nederland en België is Kanada in Julie 2005 die vierde land ter wêreld wat gay en lesbiese pare volle burgerregte toestaan, insluitende die reg om te trou en kinders aan te neem. Die sogenaamde Wetsontwerp C-38 van die liberale Kanadese regering word in die Senaat van Kanada met 47 Ja- teen 21 Nee-stemme goedgekeur.

Klimaat

Polêre lug bestem die weer in die grootste deel van die oostelike provinsies, die winters is lank en koud. Met uitsondering van die oostelike kusstreke daal die temperatuur vier of vyf maande lank benede die vriespunt, met uiterstes van -50°C (-58° F). Swaar sneeuval kom gereëld regdeur die winter voor. Die lente begin skielik in April of Mei wanneer vogtige lugmassas vanaf die suide noordwaarts trek, die grond ontdooi vinnig en temperature styg duidelik. Die gemiddeldes vir Julie is 10° tot 15°C (50° tot 60°F) in die noorde en 15° tot 20°C (59°F tot 68°F) in die suide. Die weer bly lekker warm tot Oktober. Die weskus van die Kanada en die Rotsgebergte staan onder die invloed van warm, vogtige lugstrominge, wat tot verhoogde reënval in die kusgebiede en reën- en sneeuval in die berggebiede lei. Die temperature is gematig en daal gewoonlik ook in Januarie nie benede die vriespunt nie, terwyl die somers warm en vogtig is. Die gemiddelde temperature lê tussen 10° en 20°C. Die gebiede oos van die Rotsgebergte word deur droë polêre lug oorheers. Die winters hier is lank en koud, en temperature daal gereeld benede die vriespunt. Die vors hou drie tot vyf maande in die suidelike en ses tot elf maande in die noordelike gebiede aan. Die somers word deur droë en warm weerstoestande gekenmerk. Die gemiddelde temperatuur styg orals tot sowat 15°C.

Volkslied en koninklike lied

Kanada se volkslied is "O Canada". Alhoewel dit die eerste keer op 24 Junie 1880 opgevoer was by 'n Saint Jean-Baptistedag-onthaal in Québec (stad), het dit nie Kanada se amptelike volkslied geword tot 1 Julie 1980 nie. Oor die voorafgaande 70 jaar het "O Canada", "God Save the Queen" en "The Maple Leaf Forever" saamgeding as nie-amptelike volksliede, maar teen die 1960s het "O Canada" as die voorkeurkeuse uitgestaan. Toe dit die amptelike volkslied gemaak is, was meeste Kanadese verbaas dat dit nog nie reeds sulke status geniet het nie. "God Save the Queen" is nou Kanada se koninklike lied. Dit word amptelik gespeel in die teenwoordigheid van die Koningin of ander lede van die koninklike familie. Die eerste ses mate is ook gebruik as deel van die Onder-Koninklike Saluut, wat in die teenwoordigheid van die Goewerneur-Generaal gespeel word. Uit tradisie word "God Save the Queen" gesing aan die einde van uiters formele staatsaangeleenthede (byvoorbeeld 'n staatsbegrafnis of Remembrance Day-diens). Dit word ook gespeel (maar nie gesing nie) by baie militêre aangeleenthede, en sommige Universiteite sluit hulle konvokasies daarmee af. Tot die 1980s was dit ook algemeen vir laerskole in baie streke om hulle byeenkomste af te sluit met "God Save the Queen", maar dit is nie meer die geval nie. Soos met Brittanje verander die lied na "God Save the King" wanneer toestande op die troon dit noodsaak.

Internasionale ranglyste


- UN Human Development Index - 4e plek in 2004 (was eerste deur die meeste van die 1990s)
- Reporters Without Borders - 18e plek in 2004
- [http://www.odci.gov/cia/publications/factbook/rankorder/2004rank.html BBP per capita] - 11e plek

Verwysings


- Baie van hierdie materiaal is afkomstig vanuit die CIA World Factbook 2000 en die 2003 Verenigde State Staatsdepartement se webwerf.

Eksterne skakels


- [http://canada.gc.ca/ Government of Canada]
- [http://www.ericdigests.org/pre-928/canada.htm Teaching about Canada]
- [http://warmuseum.ca/cwm/cwme.asp Canadian Military History]
- [http://www.mccord-museum.qc.ca/ McCord Museum of Canadian History] category:Kanada als:Kanada ja:カナダ ko:캐나다 ms:Kanada simple:Canada th:ประเทศแคนาดา zh-min-nan:Canada

Rusland

Rusland oftewel die Russiese Federasie (Российская Федерация) is die grootste land ter wêreld. Dit lê gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in die noorde van Asië. Die hoofstad is Moskou wat in die Europese gedeelte van Rusland geleë is. Dit was van 1917 tot 1991 die dominante republiek van die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) toe dit as die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek bekendgestaan het. Die Sowjet-Unie (USSR) was op daardie stadium een van die wêreld se twee supermoonthede, en meeste van die gebied, bevolking en industriële aktiwiteit van die Sowjet-Unie was in Rusland. als:Russland ja:ロシア ko:러시아 ms:Russia roa-rup:Rusii simple:Russia th:สหพันธรัฐรัสเซีย zh-min-nan:Lō·-se-a

Latyn

Latyn was die taal wat oorspronklik in die gebied Latium in Rome se omgewing gepraat is. Dit het baie belangrik geword as die amptelike taal van die Romeinse Ryk. Al die Romaanse tale het hul oorsprong in Latyn, en talle woorde in moderne tale soos Afrikaans is gebaseer op Latyn. (Omtrent 80% van wetenskaplike woorde in Engels wortel in Latyn.) Latyn was die lingua franca, die taal wat geleerdes gebruik het vir wetenskaplike en politieke sake, vir meer as 'n duisend jaar, in die Westerse wêreld. In die agtiende eeu is dit begin vervang deur Frans en deur Engels laat in die negentiende eeu. Ekklesiastiese Latyn bly vandag nog die formele taal van die Rooms-Katolieke Kerk, en dit is die amptelike nasionale taal van die Vatikaanstad, alhoewel Italiaans die voertaal is. Dié kerk het Latyn aanhou gebruik as sy liturgiese taal tot die 1960s. Dit word steeds gebruik, saam met Grieks, om die name wat in die wetenskaplike klassifikasie van alle lewende dinge gebruik word, te verskaf. Vandag is die naaste verwante taal daaraan Italiaans.

Hoofeienskappe

Latyn is 'n sintetiese of inflektiewe taal: aanvoegsels word aangeheg aan 'n vaste stam om geslag, aantal en vorm aan te dui in byvoeglike naamwoorde, selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde. Hierdie proses word vervoeging genoem; en persoon, aantal, tyd, vorm, en gemoedstemming in werkwoorde, wanneer dit verbuiging genoem word. Daar is vyf vervoegings van selfstandige naamwoorde, en vier verbuigings van werkwoorde. Die ses naamwoordvorme is:
- nominatief (gebruik wanneer die onderwerp van die sin aangetoon word),
- vokatief (gebruik vir die persoon of voorwerp wat aangespreek word),
- akkusatief (gebruik om die direkte voorwerp van die werkwoord aan te toon),
- genitief (gebruik om 'n verhouding of besit aan te toon),
- datief (gebruik om die indirekte voorwerp van die werkswoord, dikwels verteenwoordig deur "vir" of "aan" aan te toon)
- ablatief (gebruik om die oorsaak, oorsprong, instrument, verwydering van die werkwoord aan te toon, dikwels met voorsetsels soos "deur", "met" en "vanaf"). Daarby het sommige naamwoorde 'n lokatiewe vorm om 'n plekverhouding uit te druk (wat gewoonlik deur die ablatiewe vorm, tesame met 'n voorsetsel soos "in", gedek wou wees), maar hierdie argaïese gebruik van die Indo-Europese dae word slegs in die name van mere, stede, dorpe, soortgelyke plekke, en in 'n paar nader woorde gevind.

Latyn en die Romantiek

Ná die val van die Romeinse Ryk, het Latyn in verskeie ander tale in ontwikkel. Vir baie eeue, was hierdie tale slegs gepraat, en Latyn is steeds gebruik vir skryf. ('n Voorbeeld hiervan: Latyn was die amptelike taal van Portugal tot 1296, toe dit eers vervang is deur Portugees.) Die Romantiese tale is inderdaad nie afgelei vanaf klassieke Latyn nie, maar eerder van die gesproke Vulgêre Latyn. Latyn en die Romantiese tale verskil onder meer deurdat die Romantiese tale 'n kenmerkende beklemtoning ontwikkel het, teenoor Latyn se kenmerkende verskil in die lengte van die klinkers. Italiaans het vandag beide aspekte daarvan, terwyl Spaans nog net die beklemtoning oorhet, en Frans nie een van die twee nie. Nog 'n ander groot verskil tussen die Romantiese en Latyn is dat eersgenoemde, met die uitsondering van Romeens hulle vormeindes in meeste woorde verloor het, behalwe in die geval van sommige voornaamwoorde. Romeens het nog steeds vyf naamwoordvorme, maar gebruik nie meer die ablatiewe vorm nie.

Latyn en Engels

Engelse grammatika is nie 'n direkte nasaat van Latynse grammatika nie. Pogings om Engelse grammatika in dieselfde vormpie in te giet as wat Latynse grammatikareëls dikteer — soos die aansitterige verbod op die opgebreekte infinitief — het nie sy beslag gekry in die alledaagse gebruik nie. Aan die ander kant, daar is goed die helfte Engelse woorde wat vanaf Latyn ontspring, insluitend baie woorde wat van die argaïese Grieks af kom en toe deur die Romeine ingespan is, om nie eers te praat van die duisende Franse, Spaanse en Italiaanse woorde van Latynse herkoms wat Engels ook verryk het nie. Vanaf die sestiende tot in die agtiende eeu het Engelse skrywers enorme getalle nuwe woorde geskep van die Latynse en Griekse wortels. Hierdie woorde is "inkpotwoorde" gedoop (asof hulle gemors is uit 'n potjie ink) en was ryk in geur en betekenis. Die meeste van die woorde is eenmalig deur 'n skrywer gebruik en het toe vergete geraak, maar 'n paar het bly voortbestaan. Imbibe, extrapolate, en inebriation is almal inkpotwoorde uitgekerf vanaf Latynse en Griekse woorde.

Latyn en Afrikaans

Afrikaans het grootlike 'n herkoms uit Nederlands. Dié is weer grootliks beïnvloed deur die gesproke, eerder as die offisiële Latyn. Die Afrikaanse grammatika het feitlik geen meer van die verbuigings en vervoegings van Latyn nie. Daar is slegs nog die verskillende vorme van die voornaamwoorde, soos ek, my en myne. Vervoeging van byvoeglike naamwoorde vind slegs plaas om 'n poëtiese of 'n figuurlike betekenis te impliseer: soos in die verskil tussen die mooi meisie en die mooie meisie. Daar bestaan wel nog ingewikkelde vervoegings, soos in die uitdrukking om den brode, maar dit is meestal 'n erflating van die Nederlands, en selfs dit is stadig besig om uit te sterf. Afrikaanse woorde word egter wel vervoeg om 'n verkleiningsvorm aan te dui: -tjie vir die enkelvoudige, en -tjies vir die meervoudige vorm: :meisie -- meisietjie :ring -- ringetjie Vroeër jare is Latyn as vak aangebied in omtrent elke skool. Die juriste het Latyn uitgebreid gebruik. Omtrent twaalf jaar gelede, het die Suid-Afrikaanse prokureursorde egter verklaar dat dit nie meer nodig is om Latyn op sekondêre of universiteitsvlak te neem nie. Afrikaans gebruik Latyn nog grootliks in die vaktaal van die wetenskap.

Kyk ook na

Ander aspekte van Latyn


- Latynse grammatika
- Latynse foneme
- Latynse verbuiging
- Latynse vervoeging
- Latynse woordelys
- absolute ablatief
- Woordrangorde in Latyn

Die Latynse literêre nalatenskap


- Latynse literatuur
- Loeb Classical Library
- Lys van Latynse uitdrukkings
- Lys van Latynse spreukwoorde
- Brocard
- Lys van Latynse of Griekse woorde wat algemeen gebruik word in name
- Carmen Possum

Ander verwante onderwerpe


- Romeinse Ryk

Eksterne skakels


- Die [http://la.wikipedia.org/ Latynse Wikipedia]
- [http://www.ethnologue.com/show_language.asp?code=LTN Ethnologue-verslag vir Latyn]
- [http://forumromanum.org/literature/index.html Corpus Scriptorum Latinorum], 'n allesomvattende webografie van Latynse tekse en die vertalings daarvan
- [http://www.perseus.tufts.edu/ Die Perseus-projek] het talle nuttige bladsye waarmee klassieke tale en letterkundes bestudeer kan word, insluitende 'n [http://www.perseus.tufts.edu/cgi-bin/resolveform?lang=Latin interaktiewe Latynse woordeboek].
- [http://lysy2.archives.nd.edu/cgi-bin/words.exe words deur William Whitaker] (Windows .exe)- 'n aanlyn woordeboekprogram wat in staat is om verskeie woordvorme op te soek.
- [http://retiarius.org/ Retiarius.Org] sluit 'n Latyntekssoekenjin in.
- [http://www.nd.edu/~archives/latgramm.htm Latyn-Engelse woordeboek en Latynse grammatika van die Universiteit van Notre Dame]
- [http://nefer-seba.net/latin/ Latynse hulpbronne] Latynse tekse en 'n versameling van woordeboeke.
- Gratis aanlynkursusse in Latyn
  - http://sprachprofi.de.vu/latin
  - http://wikibooks.org/wiki/Latin
- [http://thelatinlibrary.com/ Die Latynbiblioteek] bevat talle Latyntekste.
- [http://textkit.com/ Textkit] het Latynse handboeke en e-tekste.
- [http://www.websters-online-dictionary.org/definition/Latin-english/ Latin–English Dictionary]: vanaf Webster se Rosetta Uitgawe.
- [http://language-reference.com/ Taalkruisverwysing] 'n Vreemde-taalkruisverwysingswoordeboek, aangevuur deur sy eie soekenjin. Alle kruiskombinasie tussen Latyn en Frans, Duits, Italiaans en Spaans kom hierin voor.
- [http://comp.uark.edu/~mreynold/rhetor.html Rhetor deur Gabriel Harvey] - oorspronklik publiseer in 1577 en nooit weer herdruk nie. ---- Category:Antieke Rome Category:Klassieke tale Category:Uitgestorwe tale Category:Italiese tale als:Latein ja:ラテン語 ko:라틴어 simple:Latin language th:ภาษาละติน zh-min-nan:Latin-gí

Oppervlakte

Die oppervlakte dui die grootte van 'n 2-dimensionele gebied aan. Dit kan die oppervlakte wees an 'n tweedimensionele vorm maar ook die oppervlakte van 'n driedimensionele varm wees. Die term oppervlakte word ook dikwels gebruik om die grootte van 'n stuk grond ('n Plaas, erf of 'n land) aan te dui. Die SI-eenheid van oppervlakte is die vierkante meter, m2. Dit is 'n afgeleide eenheid van die SI-eenheid, meter. Vir 'n lys van nie SI-eenhede sien oppervlakeenhede.

Vergelykings

Oppervlakte kan as volg bereken word: ::\int\int dA (2D-oppervlak) ::\int\int\int dA (3D-oppervlak), waar daar oor die oppervlak geïntegreer word.

2D

Die oppervlakte van verskeie tweedimensionele voorwerpe:
- Oppervlakte van 'n vierkant: lengte × lengte.
- Oppervlakte van 'n reghoek: lengte × breedte.
- Oppervlakte van 'n ruit: hoogte × breedte.
- Oppervlakte van 'n driehoek: ½ × basis × hoogte.
  - die oppervlakte kan ook met behulp van die formule van Heron bereken word.
- Oppervlakte van 'n sirkel: π r2 (waarin r die straal van die sirkel is).
  - (Vir praktiese redes kan bogenoemde vergelyking ook in terme van diameter (D) (=2·r) geskryf word (Diameter is dikwels makliker bepaalbaar) π D2 /4

3D

Die oppervlakte van verskeie driedimensionele voorwerpe:
- Oppervlakte van 'n kubus: 6 s², waarin s die lengte is van 'n sy van die kubus.
- Oppervlakte van 'n reghoekige blok: 2 ((l × w) + (l × h) + (w × h)), waar l, w en h onderskeidelik die lengte, breedte en hoogte van die blok is.
- Oppervlakte van 'n bol: 4 π r² waarin r die straal van die bol is.
- Oppervlakte van 'n silinder: 2 π r (h + r), waarin r die straal van die sirkelvormige basis is, en h die hoogte van die silinder.
- Oppervlakte van 'n kegel: π r (r + √(r² + h²)), waarin r die straal van die sirkelvormige basis is, en h die hoogte van die kegel is.

Wiskundige afleiding

Deur gebruik te maak van A=\int\int dA:
- reghoek: \int_0^b \int_0^l 1 dA = b l (b: breedte, l: lengte)
- sirkel: \int_^y \int_^=\pi R^2. Uiteraard is dit eleganter om die sirkel polêr te beskryf en in 'n polêre assestelsel te integreer.

Verwysings


- Ooreenstemmende artikel in die Nederlandstalige Wikipedia [http://nl.wikipedia.org/wiki/Oppervlkate]. Kategorie:Meetkunde als:Fläche ja:面積 ko:면적 simple:Area th:พื้นที่

Bevolkingsdigtheid

Bevolkingsdigtheid is 'n mate van die hoeveelheid mense of organismes per eenheid area. Variasies hierop sluit in die bevolking per eenheid woonbare, bewone, produktiewe (of potensiëel produktiewe) of gekultiveerde area. 'n Sekere geografiese gebied het 'n drakapasiteit, wat die maksimum bevolking voorstel wat onderhou kan word. Sekere waarnemers van menslike gedrag glo dat die idee van drakapasiteit ook op menslike bevolkings toegepas kan word, en dat ongekeerde bevolkingsgroei kan lei tot 'n "Malthusiese katastrofe"; hierdie standpunt word deur andere betwis.

Eksterne skakels


- [http://www.demographia.com/db-citydenshist.htm Selected Current and Historic City, Ward & Neighborhood Densities]
- [http://antwrp.gsfc.nasa.gov/apod/ap030305.html Where people live on planet earth] - 'n Wêreldkaart van bevolkingsdigtheid als:Bevölkerungsdichte ja:人口密度 ko:인구 밀도 ms:Kepadatan th:ความหนาแน่นประชากร zh-min-nan:Jîn-kháu bi̍t-tō·

Lys van lande deur bevolking

Kategorie:Lys ja:国の人口順リスト th:รายชื่อประเทศเรียงตามจำนวนประชากร

Template:Country shortname alias Panama

Panama

eurotax Kabarety wakacje hoteles amsterdam narty we francji










































:: RELATED NEWS ::
Kotono Mituisi
Kotono Mitsuishi (三石 琴乃 Mitsuishi Kotono, born December 8 1967) is one of the most famous seiyū (Japanese voice actors). She is best known for her roles as Usagi Tsukino in Sailor Moon and Misato Katsuragi in December 8 1967) is one of the most famous seiyū (Japanese voice actors). She is best known for her roles as Usagi Tsukino in Sailor Moon and Misato Katsuragi in December 12, 1975), sometimes mistranslated as Noriko Kuwashima (Kuwashima Noriko), is a Japanese voice actress (seiyū). She is capable of playing a variety of roles. Besides being a talented voice actress, she is also a singer. Kuwashima is currently affiliated with Aoni Pro
Hôko Kuwashima
Houko Kuwashima (桑島 法子 Kuwashima Hōko, born December 12, 1975), sometimes mistranslated as Noriko Kuwashima (Kuwashima Noriko), is a Japanese voice actress (seiyū). She is capable of playing a variety of roles. Besides being a talented voice actress, she is also a singer. Kuwashima is currently affiliated with Aoni Pro
Hooko Kuwashima
Houko Kuwashima (桑島 法子 Kuwashima Hōko, born December 12, 1975), sometimes mistranslated as Noriko Kuwashima (Kuwashima Noriko), is a Japanese voice actress (seiyū). She is capable of playing a variety of roles. Besides being a talented voice actress, she is also a singer. Kuwashima is currently affiliated with Aoni Pro
Hôko Kuwasima
Houko Kuwashima (桑島 法子 Kuwashima Hōko, born December 12, 1975), sometimes mistranslated as Noriko Kuwashima (Kuwashima Noriko), is a Japanese voice actress (seiyū). She is capable of playing a variety of roles. Besides being a talented voice actress, she is also a singer. Kuwashima is currently affiliated with Aoni Pro
Hooko Kuwasima
Houko Kuwashima (桑島 法子 Kuwashima Hōko, born December 12, 1975), sometimes mistranslated as Noriko Kuwashima (Kuwashima Noriko), is a Japanese voice actress (seiyū). She is capable of playing a variety of roles. Besides being a talented voice actress, she is also a singer. Kuwashima is currently affiliated with Aoni Pro
Houko Kuwasima
Houko Kuwashima (桑島 法子 Kuwashima Hōko, born December 12, 1975), sometimes mistranslated as Noriko Kuwashima (Kuwashima Noriko), is a Japanese voice actress (seiyū). She is capable of playing a variety of roles. Besides being a talented voice actress, she is also a singer. Kuwashima is currently affiliated with Aoni Pro
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org