:: wikimiki.org ::
| Bruto Nasionale Produk |
Bruto nasionale produkDie bruto nasionale produk van 'n land is 'n maatstaf in die Ekonomie van die grootte van dié gebied se ekonomie. In die wêreld het die VSA by verre die grootste BNP. Suid-Afrika het rofweg die twintigste grootste BNP (jaar 2004) indien 'n mens wisselkoerse teen koopkragpariteit verreken.
ja:国内総生産
simple:Gross Domestic Product
EkonomieEkonomie is die sosiale wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer. Dit behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste.
Ekonomie word positief genoem wanneer dit poog om die gevolge van verskillende keuses aan die hand van 'n stel aannames te verduidelik en normatief wanneer dit 'n sekere aksie voorskryf.
Die onderwerp word breedweg verdeel in twee hoof vertakkings: mikro-ekonomie – wat gemoeid is met indiwiduele instansies, soos huishoudings en ondernemings en makro-ekonomie – wat die ekonomie as 'n geheel beskou (insluitende inflasie, werkloosheid, industriële produksie en die rol van die regering). Aangeleenthede wat spesifiek aandag in ekonomie geniet is hulpbron toedeling, produksie, verspreiding, handel en mededinging. Ekonomie kan in beginsel, en word toenemend, aangewend om probleme wat keuses onder toestande van skaarsheid behels of met die bepaling van waarde.
waarde.]]
Studievelde in ekonomie
Ekonomie word gewoonlik verdeel in twee hoof vertakkinge:
- Mikro-ekonomie, wat die ekonomiese gedrag van indiwiduele rolspelers soos besighede, huishoudings en indiwidue bestudeer, met die oog om die besluitneming te midde van skaarsheid te verstaan asook die gevolge van sodanige besluite.
- Makro-ekonomie, bestudeer die ekonomie as 'n geheel met die doel om die wisselwerking tussen ekonomiese maatstawwe te verstaan soos onder andere nasionale inkomste, werksgeleenthede en inflasie.
Pogings om hierdie twee vertakkinge saam te versmelt of om die onderskeid tussen hulle te weerlê is belangrike motiverings in heelwat onlangse ekonomiese gedagtes, veral in die laat 1970s en vroë 1980s. Vandag bestaan eenstemmigheid oor die standpunt dat goeie makro-ekonomie 'n sterk mikro-ekonomiese grondlag moet hê; dit wil sê die uitgangsputne moet 'n teoretiese en bewese ondersteuning in mikro-ekonomie geniet.
Ekonomie kan ook verder onderverdeel word wat nie altyd netjies inskakel by die makro/mikro verdeling nie. By hierdie ondervertakkinge word ingesluit: internasionale ekonomie, arbeidsekonomie, welsynsekonomie, hulpbronekonomie, omgewingsekonomie, bestuursekonomie, finansiële ekonomie, stedelike ekonomie en ekonomiese aardrykskunde.
Daar bestaan ook metodologieë wat deur ekonome gebruik word waarvan die onderliggende teorieë baie belangrik is.
- Die mees betekenisvolle voorbeeld hiervan mag dalk ekonometrie wees, wat statistiese tegnieke gebruik om ekonomiese data te bestudeer. Berekeningsekonomie is afhanklik van wiskundige metodes wat ekonometrie dan insluit.
- 'n Ander meer onlangse tendens en nader verwant aan mikro-ekonomie, is om sosiale sielkundige begrippe (gedragsekonomie) en metodes (eksperimentele ekonomie) te gebruik in die studie van ekonomie.
Ander onderverdelings is ook moontlik. Finansies is tradisioneel as deel van ekonomie beskou– aangesien die inhoud en die resultate daarvan natuurlik uit mikro-ekonomie spruit – die vakgebied is egter effektief as 'n onafhanklik dog verwante dissipline gevestig.
Daar bestaan 'n toenemende tendens om idees en metodes van ekonomie in 'n wyer konteks toe te pas. Aangesien ekonomiese analise op besluitneming fokus, kan dit toegepas word (met wisselvallige resultate) op ander velde waar mense alternatiewe moet oorweeg – opvoeding, huwelik, gesondheid ens.
Die velde wat ondersoek word in Ekonomie oorvleuel dus dikwels met ander sosiale wetenskappe insluitend politieke wetenskap en sosiologie. Sien politiese ekonomie vir die studie van ekonomie in die politieke konteks. Die oorheersende politiese ekonomie word losweg kapitalisme genoem.
Ekonomiese aannames
Vraag en aanbod
kapitalisme
Hoof Artikel: Vraag en aanbod.
In mikro-ekonomiese teorie poog vraag en aanbod om die prys en hoeveelheid goedere wat in kompeterende markte verkoop word te beskryf, verduidelik en te voorspel. Dit is een van die mees fundamentele ekonomiese modelle, wat oraloor gebruik word as 'n basiese bousteen tot 'n wye reeks meer gedetaïlleerde ekonomiese modelle en teorieë.
Die teorie beweer in die algemeen dat waar goedere (ekonomie) in 'n mark verhandel word teen 'n prys waar verbruikers meer goedere aanvra as wat die ondernemings bereid is om te verskaf, die tekort sal neig om die prys van die goedere op te stoot. Die verbruikers wat bereid is om meer te betaal sal die markprys hoër bie. Teenoorgesteld sal die pryse geneig wees om te val as die hoeveelheid goedere wat aangebied word die vraag daarna oorskry. Hierdie prys/hoeveelheid aanpassingsmeganisme veroorsaak dat die mark 'n ewewigspunt nader, 'n punt waar daar nie meer enige druk vir verandering bestaan nie. Hierdie teoretiese punt van stabiliteit word gedefinieer as die punt waar produsente bereid is om presies dieselfde hoeveelheid goedere te verskaf as wat die verbruikers wil koop.
Die teorie van vraag en aanbod is belangrik in die werking van 'n markgerigte ekonomie in soverre dit die meganisme verduidelik aan die hand waarvan besluite oor hulpbron toewysings gemaak word.
Prys
Ten einde die eb en vloed van vraag en aanbod te meet is 'n meetbare waarde nodig. Die oudste en mees algemeen gebruikte is Prys, of dan die heersende ruilkoers tussen kopers en verkopers in 'n mark. Prysteorie volg die beweging van meetbare hoeveelhede oor tyd na asook die verwantskap tussen prys en ander meetbare hoeveelhede. In Adam Smith se Wealth of Nations is daar verwys na die kompromis tussen prys en gerief. Ekonomiese teorie is tot 'n groot mate gebasseer op die prys en die vraag en aanbod teorie. In ekonomiese teorie vind die mees effektiewe kommunikasie plaas wanneer veranderinge in die ekonomie plaasvind deur middel van prys, waar 'n ooraanbod lei tot laer pryse en 'n te hoë vraag lei tot hoër pryse.
vraag en aanbod — 'n belangrike kwessie vir internasionale handel.]]
In baie praktiese ekonomiese modelle, word 'n mate van "prysvastheid" by die model ingesluit om voorsiening te maak vir die waarneembare feit dat in baie markte pryse nie vloeibaar is nie. Ekonomiese beleid wentel dikwels rondom argumente oor wat die "ekonomiese wrywing" of prysvastheid veroorsaak, wat op sy beurt die ewewig tussen vraag en aanbod verhoed.
'n Ander omstrede ekonomiese aangeleentheid is of waarde korrek deur prys gemeet word aldan nie. In hoofstroom markgerigte ekonomie, waar daar beduidende tekorte bestaan wat nie in prys vervat is nie word daar gesê dat daar 'n eksternalisasie van koste bestaan. Markgerigte ekonomie voorspel dat skaars goedere wat te laag geprys is oorverbruik word (Sien sosiale koste). Hierdie begrip lei tot die openbare goedere teorie.
Skaarsheid
Omdat skaarsheid en besluitneming sentrale begrippe is in ekonomiese teorie, is die vraag oor watter die basiese kompromieë is, van kardinale belang. In elke ekonomiese teorie vind daar 'n basiese uitruiling van twee of meer skaars goedere plaas. Adam Smith het dit gedefinieer as die ruil van tyd of gerief vir geld. 'n Persoon kan byvoorbeeld naby 'n dorp bly en meer betaal vir sy huis of verder weg bly en minder betaal maar die met “ongerief betaal” vir die verskil.
Adam Smith behels altyd onderhandelinge van aangesig tot aangesig. Daar is een podium op die vloer vir elkeen van die beurs se ongeveer drieduisend andele.
Die uitgangspunt dat die primêre kompromie in ekonomie tussen tyd en geld is, het verskeie opponente. Elkeen hiervan baseer hulle standpunt oor skaarsheid op verskillende fundamentele kompromieë. 'n Klein aantal ekonome verkies om ekonomie te definieer as die studie van hoe en waarom mense handel dryf; hierdie definisie impliseer egter relatiewe skaarsheid.
Marginalisme
In marginalistiese ekonomiese teorie word die prysvlakke bepaal deur die marginale koste en marginale gebruikswaarde. Die prys van alle goedere sal die koste wees van die maak van die laaste een wat mense nog sal koop, die prys van alle werkers in 'n onderneming sal die koste wees van die laaste een wat die onderneming benodig. Marginalisme ondersoek besluite gebaseer op die grense, wat die koste van produksie van die volgende eenheid is teenoor hoeveel wins dit sal lewer. Waneer marginale opbrengs op 'n aksie nul bereik, sal die aksie stopgesit word. Marginale gebruikswaarde is die hoeveelheid genieting of nut 'n indiwidu put uit 'n aankoop van 'n item teenoor die aankoop van een minder daarvan. Marginale beloning is dikwels onderhewig aan verminderende opbrengste, die verkryging van 'n verlaagde beloning uit meer produksie of verbruik – die 10de lekkertjie smaak nie so lekker soos die eerste nie en bring dus 'n verminderde marginale gebruikswaarde mee.
Marginalisme het toenemend belangrikheid in ekonomiese teorie verkry in die laat 19de eeu en is 'n tegniek wat gebruik word om te analiseer hoe ekonomiese stelsels sal reageer. Marginale koste van produksie verdeel die kostes in vaste kostes wat betaal moet word onafhanklik van hoeveel goedere geproduseer word, en veranderlike kostes. Die marginale koste is die veranderlike koste van die laaste eenheid plus die persentasie van die vaste koste. Marginalisme veronderstel dat wanneer die wins uit van die volgende eenheid nul bereik, dat die eenheid nie geproduseer sal word nie.
Waarde
Daar kan beweer word dat onderliggend tot ekonomiese teorie daar 'n teorie oor waarde moet wees. Waarde kan gedefinieer word as die onderliggende aktiwiteite wat ekonomie meet en beskryf.
waarde VSA $100 goudnoot kon deur die draer vir goud omgeruil word]]
Adam Smith het arbeid as die onderliggende bron van waarde gedefinieer en die arbeidsteorie van waarde vorm die grondslag van Karl Marx , David Ricardo en vele ander klassieke ekonome se werk. Die arbeidsteorie van waarde voer aan dat goedere of dienste se waarde gemeet kan word aan die arbeid wat dit neem om dit te vervaardig. Hierdie waarde bepaal dan die kommoditeitsprys. Die arbeidsteorie van prys en die naverwante koste-van-produksie teorie van waarde oorheers die werk van die meerderheid klassieke ekonome, maar dit is by verre nie die enigste aanvaarde basis vir waardebepaling nie. Die noe-klassieke ekonome en die Oostenrykse leerskool ekonome verkies die marginale teorie van waarde.
Markteorie beweer weer dat daar nie 'n waarde anders as prys is nie, dat die mark al die beskikbare inligting in prys vervat, en solank as wat die markte oop bly sal die prys en waarde dieselfde wees. Hierdie teorie berus op die begrip van die rasionele ekonomiese speler.
'n Ander stel teorieë berus op die begrip dat daar 'n basiese eksterne skaarsheid bestaan en dat waarde die verwantskap tot daardie basiese skaarsheid verteenwoordig. Teorieë gebaseer op ekonomie wat beperk word deur die beskikbaarheid van energie of 'n goudstandaard val in hierdie kategorie.
Al hierdie teorieë maak deel uit van hedendaagse ekonomiese studies.
Ekonomiese taal en redenasies
Ekonomie maak staat op nougesette redenasiestyle, meer as enige ander sosiale wetenskap. Ekonomiese metodologie het verskeie wisselwerkende onderverdelings;
- Die versameling van ekonomiese data. Hierdie data bestaan uit meetbare waardes van prys en veraanderinge in pryse van meetbare goedere. Byvoorbeeld: die koste om 'n werker vir 'n week te huur of die koste van spesifieke goedere en hoeveel daarvan verbruik word.
- Formulering van modelle van ekonomiese verwantskappe, byvoorbeeld, die verwantskap tussen algemene prysvlakke en die algemene indiensnemingsvlakke. Dit sluit waarneembare vorme van ekonomiese aktiwiteite in: geld, verbruik, voorkeure, koop, verkoop, pryse ens. Sommige modelle is eenvoudige rekeningkundige modelle, terwyl ander veronderstellings maak rondom spesifieke tipe ekonomiese gedrag, soos bv. Die maksimering van gebruikswaarde of van wins. 'n Voorbeeld van 'n model wat beide die aspekte illustreer is die klassieke wiskundige formulering van die Keynesiese stelsel wat die verbruiksfunksie en die nasionale inkomste gelykheid insluit. In hierdie artikel word na sulke modelle as formele modelle verwys al is hulle nie formeel in die sin van formele logika nie.
- Skep van Ekonomiese statistiek. Die data wat versamel is word in die model ingevoer om 'n verteenwoordiging van die ekonomiese aktiwiteit te skep. Byvoorbeeld: die algemene prysvlak is 'n teoretiese idee algemeen in makro-ekonomiese modelle. Die voorspelling van 'n spesifieke inflasiekoers behels die neem van meetbare pryse en 'n model van mense se verbruiksgewoontes om sodoende 'n algemene prysvlak te bepaal vanuit die beskikbare inligting in die model. Veronderstel byvoorbeeld dat petrol 4 Rand 'n liter kos: om die prysvlak te bereken sal 'n model vereis van hoeveel petrol die gemiddelde persoon verbruik en hoeveel van sy inkomste daarvoor opsygesit word &mdas;maar dit vereis ook 'n model van hoe mense petrol verbruik en watter ander goedere/dienste plaasvervangers daarvoor is.
- Beredenering vanuit die ekonomiese modelle. Die proses van beredenering (sien die artikels oor informele logika, logiese beredenering) kan soms gevorderde wiskunde insluit. Byvoorbeeld, 'n gevesntigde tradisie onder ekonome is om ekonomiese veranderlikes aan die hand van twee-dimensionele grafieke te beredeneer, waar die kurwes wat die verwantskappe verteenwoordig tussen die asveranderlikes in verskeie indekse vervat word. Soos algemeen in wetenskap kan die gevolgtrekkings wat gemaak word deur die beredenering 'n voorspllende asook 'n bevestigende (of weerleggende) waarde hê. 'n voorbeeld van voorspellende waarde van ekonomiese teorie is die voorspelling van die uitwerking van huidige begrotingstekort op rentekoerse vir die volgende 10 jaar. 'n Voorbeeld van die bevestigende waarde van ekonomiese teorie sal die bevestiging (of weerlegging) van teorieë wees oor die verwantskap tussen marginale belastingkoerse en die begrotingstekort.
Formele modellering is gegrond op die algemene beginsels van konsekwentheid en volledigheid.
Die ontwikkeling van ekonomiese denke
Hoof Artikel: Geskiedenis van ekonomiese denke.
Die begrip ekonomie is rondom 1870 gevorm en gewild gemaak deur neo-klassieke ekonome soos Alfred Marshall en het politiese ekonomie vervang. Die begrip politiese ekonomie is deurgaans gebruik in die 18-19de eeue deur denkers soos Adam Smth, David Ricardo en Karl Marx. Ekonomie word afgelei vanuit die Griekse woord oikos- wat huis of nedersetting beteken en nomos vir wette of norme.
Ekonomiese denkrigtings kan rofweg in drie fases verdeel word: Voormodern (Grieks, Romeins, Arabies), Vroeë modern en Modern (sedert Adam Smith in die laat 18de eeu). Sistematiese ekonomiese teorie is hoofsaaklik in die moderne tyd ontwikkel.
Denkrigtings van ekonomie
Daar was al verskeie wedywerende ekonomiese denkrigtings jeens kapitalisme van die laat 18de eeu tot op hede gewees. Belangrike denkrigtings is klassieke ekonomie, Marxistiese ekonomie, Keynesiese ekonomie, Neo-klassieke ekonomie en Nuwe klassieke ekonomie. Daar bestaan ook ander denkrigtings. Hierdie denkrigtings is oor verskeie jare ontwikkel, en verskil fundamenteel met mekaar.
Neo-klassieke ekonomie
Neo-klassieke ekonomie gaan van die veronderstelling uit dat hulpbronne skaars is en dat dit nodig is om te kies tussen wedywerende alternatiewe. Dit wil sê, ekonomie het te doen met kompromieë. Met skaarsheid behels die kies van 'n alternatief die opsegging van 'n ander alternatief – ook genoem die geleentheidskoste. Die geleentheidskoste skep 'n inbegrepe prysverwantskap tussen wedywerende alternatiewe. Verder word skaarsheid eksplisiet gekwantifiseer deur prysverwantskappe in beide die markgerigte en beplande ekonomieë.
Die verstaan van keuses wat deur indiwidue en groepe gemaak word is van kernbelang. Ekonome glo dat aansporings en begeertes 'n belangrike rol speel in besluitneming. Begrippe van die nuttigheidsleer filosofiese denkrigting word gebruik as analitiese begrippe in ekonomie, al verstaan ekonome dat die gemeenskap nie nuttigheidsleer doelwitte sal aanneem nie. Een voorbeeld hiervan is die idee van die gebruikswaarde funksie, wat aanvaar word as die wyse waarop indiwiduele ekonomiese spelers besluit wat hulle gelukkig maak en watter besluite hulle maak in die nastrewe van daardie geluk.
Sien ook
Micro-ekonomie
:Micro-ekonomie | Vraag en Aanbod | Verbruikersteorie | Eksperimentele ekonomie | Gedragsekonmie | Algemene ewewig | Industriele organisasie | Finansiële ekonomie | Bestuursekonomie | Internasionale handel | Arbeidsmark | Ontwikkelingsekonomie | Omgewingsekonomie | Openbare keuse teorie | Openbare geodere | Vervoer ekonomie | Gesondheidsekonomie | Marginale vraag
Makro-ekonomie
:Macro-ekonomie | Stabiliseringsbeleid | Monetêre beleid | Monetarisme | Fiskale beleid | Ekonomiese groei | Koopkrag pariteit | Aanbodkant ekonomie | Keynesiese ekonomie | Goudstandaard
Metodologie
:Siklusse | Ekonometrie | Spelteorie | Wiskundige ekonomie | Ewolusionêre ekonomie
Verwante Onderwerpe
:Kommersialisme | Kommunisme | Kapitalisme | Deregulasie | ekonomiese aanwyser | Uitbuiting | Freiwirtschaft | Informele ekonomie | Arbeidsteorie van waarde | Laissez-faire | Mark ekonomie | Marxisme | Nasionalisering | Natuurlike kapitalisme | Netwerk effek | Deelnemende ekonomie | Beplande ekonomie | Privatisering | Regulering | Sosialisme | sosialistiese ekonomie | Aandelebeurs | Sintetiese ekonomie | Belasting | Welsyn
Eksterne skakels
- [http://www.ncee.net National Council on Economic Education]
- [http://www.tutor2u.net 'n Bron van gratis studie notas oor ekonomie]
- [http://www.oswego.edu/~economic/newbooks.htm 'n Gids na verskeie aanlyn ekonomiese handboeke]
- [http://www.oecd.org/statistics/ OECD Statistics] Organization For Co-operation and Economic Development Statistical site.
- [http://www.dmoz.org/Science/Social_Sciences/Economics/ Economics Directory]
- [http://www.bls.gov Bureau of Labor Statistics] Amerikaanse mannekragdepartement se statistiek afdeling.
- [http://www.worldbank.org/data/ Die wêreldbank se datawerf ]
- [http://www.bea.doc.gov VSA se Departement van Handel se Ekonomiese Statistiek]
- [http://rfe.wustl.edu/EconFAQ.html Ekonomiese hulpbronne op die Net]
- [http://web.mit.edu/krugman/www/islm.html Brief Introduction to Macroeconomics by Paul Krugman]
- [http://www.wws.princeton.edu/~pkrugman/ Paul Krugman's Page,] including the essay There's something about macro.
- [http://www.ericdigests.org/1999-4/economics.htm The National Voluntary Content. ERIC Digests.]
- [http://www.ericdigests.org/1998-1/economic.htm Recent Trends in Economic Education. ERIC Digest.]
- [http://homepage.newschool.edu/het/thought.htm Schools of Thought] – Compare one versus another regarding particular issues
- [http://www.uqac.uquebec.ca/zone30/Classiques_des_sciences_sociales/ Classiques des Sciences Sociales] More than 800 full text books and articles (in French)
- [http://www.econlib.org/library/YPDBooks/Lalor/llCy744.html The Nature of Things] by Jean-Baptiste Say - An essay in which Say claim that economics isn't an ethical system that one can simply refute on the basis one doesn't accept its values - it is a collection of theories and models that explain inductively found principles.
- [http://etext.lib.virginia.edu/cgi-local/DHI/dhi.cgi?id=dv2-06 Dictionary of the history of Ideas:] History of Economics
ja:経済学
ko:경제학
simple:Economics
th:เศรษฐศาสตร์
zh-cn:经济学
zh-tw:經濟學
Category:Ekonomie LuftraumstrukturenEine Luftraumstruktur koordiniert die Luftfahrt anhand von verschiedenen Klassen. Der Luftraum wird weltweit durch die Klassen A bis G identifiziert und unterteilt. Die Unterscheidung erfolgt grob durch die Art der Kontrolle dieser Lufträume (kontrollierter/unkontrollierter Luftraum) und beinhaltet weitgehende Richtlinien für den Durchflug dieser Bereiche, wie Höchstgeschwindigkeit, Mindestsichtweiten, Erdsicht und minimale Wolkenabstände.
Lufträume werden sowohl in horizontaler (nebeneinander) als auch vertikaler (übereinander) Anordnung zueinander gesetzt.
Die Kontrolle der Lufträume erfolgt durch Radar-unterstützte Kontrollzentren.
klassische Unterscheidung
Unterer Luftraum
Der untere, unkontrollierte Luftraum wird von Privatfliegern (General Aviation) genutzt (nur Luftraum Foxtrot und Golf).
Oberer Luftraum
Der obere, kontrollierte Luftraum, der überwiegend durch Luftstraßen im Luftraum Charlie definiert ist, und zusätzlich den Bereich jedes Terminal Area umfasst (dann meist Delta (CTR) oder Charlie) (Luftraum Alpha bis Echo).
Diese Luftstraßen markieren die wichtigen Flugrouten und sind der Höhe nach untergliedert. Sie werden den Flugzeugen von der Flugsicherung zugewiesen (meist Luftraum Charlie) und entsprechen im Regelfall dem eingereichten Flugplan des verantwortlichen Piloten.
Luftraumklassen
- A, Alpha nicht gebräuchlich in D, nur IFR-Verkehr erlaubt
- B, Bravo nicht gebräuchlich in D, nur IFR-Verkehr erlaubt
- C, Charlie kontrollierter Luftraum (i.d.R. der komplette Luftraum ab FL 100, in Alpennähe ab FL 130) und in der Nähe von Verkehrsflughäfen unterhalb von FL 100
- D, Delta kontrollierter Luftraum als 'Kontrollzone' '(D-CTR)' selber oder über den Kontrollzonen von Verkehrsflughäfen als kontrollierter Luftraum als Ersatz für C ohne CVFR-Pflicht im Sichtflug (VFR) (Flugverkehrskontrollfreigabe erforderlich, Minima für VFR-Flüge: Abstand von Wolken vertikal 1000ft, horizontal 1,5km, Flugsicht: 5km)
- E, Echo kontrollierter Luftraum, für IFR und VFR-Flüge. (Höchstgeschwindigkeit 250kt unter Flightlevel FL 100, meist ab 2500ft über Grund, Minima für VFR-Flüge: 8km Flugsicht, Abstand von Wolken vertikal 1000ft, horizontal 1,5km). Es ist der meistgenutzte Luftraum bei normalen VFR-Überlandflügen.
- F, Foxtrot unkontrollierter Luftraum, allerdings nur für IFR-Verkehr zugelassen (VFR-Durchflüge sind während des aktivierten Luftraumes F zugelassen)
- G, Golf unkontrollierter Luftraum nur für VFR-Flieger, Höhe stets über Grund definiert (gestaffelt von 1000ft über 1700ft und 2500ft über Grund in zunehmender Entfernung zu einer Kontrollzone).
neue Luftraumklassen
Zur Zeit erarbeitet die internationale Zivilluftfahrtorganisation ICAO eine neue Luftraumstruktur mit nur drei Luftraumklassen:
- Intended (India): entspricht den alten Lufträumen A-D (Kontrolliert, IFR/VFR, Freigabe erforderlich)
- Known (Kilo): entspricht den alten Lufträumen Echo und Fox (IFR/VFR-Mischverkehr, der Flugsicherung bekannt)
- Unknown (Uniform): der alte Luftraum Golf (unkontrolliert, nur VFR)
Weblinks
- [http://www.luftrecht-online.de/einzelheiten/luftraum/luftraum0.htm luftrecht-online.de Luftraumordnung in Deutschland] (Schemabild)
Kategorie:Flugsicherung
Kwiaciarnia d mieszne filmy darmowe statystyki tani sylwester systemy zarzdzania
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Albert Krebs
Albert Krebs ( - 3. März 1899 in Amorbach, † 26. Juni 1974 in Hamburg) war im Dritten Reich Gauleiter von Hamburg.
Krebs, Sohn eines höheren Archivbeamten, legte nach dem Besuch des Read More... |
|
Liggersdorf
Hohenfels ist eine Gemeinde im Hinterland des Bodensees im Landkreis Konstanz in Baden-Württemberg.
Ortsteile
:Liggersdorf
:Mindersdorf
:Selgetsweiler
:Kalkofen
:Deutwang
Selgetsweiler
Geschichte
Selgetsweiler ist vermutlich eine Ausbausiedlung des 8./9. Jahrhunderts. Der Ort wurde erstmals 1324 als Seligerswiller erwähnt; der Name dürfte von einem Personennamen herleiten. Bis zum Jahr 1441, als Selgetsweiler unter den Orden der Herrschaft
|
Binge-Drinking
Binge Drinking ("Trinkgelage", oder Komatrinken) bezeichnet das Phänomen, dass immer jüngere Jugendliche immer exzessiver Alkohol konsumieren. Dies wird Teil des allgemeinen Lebensstils und der "normalen" Geselligkeit.
Der Begriff stammt aus Großbritannien (aus dem Cockney-Dialekt), wo Binge Drinking besonders früh und in starker Ausprägung auftrat. Es wird mit der Gegenkultur des
|
Forschungsgesellschaft Landschaftsentwicklung Landschaftsbau
Die Forschungsgesellschaft Landschaftsentwicklung Landschaftsbau e.V. (FLL) unterstützt Forschungen und Publikationen im Bereich des Garten- und Landschaftsbaus. Die FLL wird finanziell unterstützt durch den BGL (Bundesverband Garten und Landschaft).
FLL-Arbeitsgruppen beschäftigen sich mit Themen wie: Richtlinien für Dachbegrünungen, Richtlinien für den Bau von Golfplätzen, Richtlinien für den Bau von Badet
|
Hans-Jürgen Buchner
Hans-Jürgen Buchner ( - 27. Dezember 1944 in Bernau bei Berlin) ist ein deutscher Musiker, Komponist von Filmmusik und als Kopf der niederbayerischen Gruppe "Haindling" nicht wegzudenken.
Hans Jürgen Buchner wurde 1944 als Sohn eines Regensburger Tierarztes und dessen Brandenburgischer Frau in Bernau be
|
Pallas (Kriegerin)
Athene musste eine Art Zwischenstadium in Gestallt der Pallas am Hofe der Medici durchmachen, ehe sie zum Symbol des wiederhergestellten Altertums wurde. Es ist durch zwei Bilder anzudeuten, wie sie als Pallas (der Gleichklang ihres Namens mit den Wappenfiguren der Medici, dem Palle) zur Hausgöttin der medizäischen Kultur wurde.
Erwänung findet sie auch im lyrisches Werk „The Raven“ (deutsch Der Rabe) von ]
Die Ostfriesische Landschaft ist ein Höherer Kommunalverband in Niedersachsen.
Sie zählt zu den sieben historischen Landschaften, die es im Lande Niedersachsen noch gibt. Sie ist jedoch der einzige Höhere Kommunalverband in Niedersachsen, die anderen Landesteile gehören keinem H
|
Sicherheits- u. Gesundheitsschutzplan
Ein Sicherheits- und Gesundheitsschutzplan (SiGePlan) muß erstellt werden, wenn auf einer Baustelle Beschäftigte mehrerer Arbeitgeber tätig und besonders gefährliche Arbeiten ausgeführt werden.
Im Anhang II der Baustellenverordnung - BaustellV sind besonders gefährliche Arbeiten im Sinne des § 2 Abs. 3 BaustellV definiert.
Dieser SiGePlan muss die für die betreffende Baustelle anzuwendenden Arbeitsschutzbestimmungen erkennen lasse
|
|