Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
26 Desember

26 Desember

Gebeure


-
- 1790 - Louis XVI van Frankryk gee sy toestemming aan die Siviele Grondwet van die Geloofstand gedurende die Franse Rewolusie.
- 1898 - Pierre en Marie Curie kondig die ontdekking van 'n nuwe element aan, wat later radium genoem word.
- 1966 - Die eerste Kwanzaa word gevier deur Maulana Karenga, 'n professor by CSU Long Beach.
- 1986 - Die eerste lang-lopende Amerikaanse televisiesepie, Search for Tomorrow, se laaste episode vertoon ná 35 jaar op die lug.

Geboortes


-

Sterftes


-

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


- Welwillendheidsdag
- Wren's Day in Ierland.
- Tweede Kerstdag in Nederland. ----
12-2412-2512-2612-2712-28
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum ja:12月26日 ko:12월 26일 ms:26 Disember simple:December 26 th:26 ธันวาคม

1898

Gebeure


- 12 Junie. Die Filippyne veklaar amptelik die onafhanklikheid van Spanje.
- 26 Desember - Pierre en Marie Curie kondig die ontdekking van 'n nuwe element aan, wat later radium genoem word.
- Aleister Crowley, bekend in okkultisme sluit aan by die Orde van die Goue Skemer
- In België word Nederlands naas Frans as ampstaal erken

Geboortes

Sterftes


- 15 Maart - Benjamin Woolfield Mountfort, argitek ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19ste eeu20ste eeu
1895189618971898189919001901
Kategorie:19de eeu ko:1898년 simple:1898

1986

Gebeure


- 3 April - IBM lewer die eerste laptop rekenaar, die PC Convertible
- 27 Junie - Die Internasionale regshof vel teen die VSA in Nicaragua vs. Verenigde state van Amerika
- 16 Julie - Die Suid-Afrikaanse straalvegter Cheetah word bekend gestel
- 11 November - Onthulling van die Delvillebos-museum in Frankryk

Geboortes

Sterftes


- 04-24 Wallis Simpson (1896-06-19).
- 04-27 John R. MacDougall stuur 'n boodskap op die Home Box Office kanaal met 'n sterk sein na die Galaxy 1 satelliet. ----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1986 ja:1986年 ko:1986년 simple:1986

Televisie

Televisie is 'n telekommunikasie-stelsel vir uitsaai en ontvangs van bewegende prente en klank oor 'n afstand. Die term verwys nou na al die aspekte van televisieprogrammering en -uitsending. Die televisuele het sinoniem met ons postmoderne kultuur geword. Die woord televisie is 'n kombinasiewoord van beide Grieks en latyn. "Tele-" is Grieks vir "vêr", en "-visie" kom van die latynse "visio", wat beteken "visie" of "sig". Die eerste gereelde televisie-programma word vanaf 22 Maart 1935 in die Duitse hoofstad Berlyn uitgesaai. Drie keer per week is tussen 20:30 en 22 uur live-programma's uit die ateljee van die Berlynse Haus des Rundfunks en uittreksels uit rolprente uitgesaai. Die kykers het in sogenaamde Fernsehstuben (televisiekamers) byeengekom om die programma te sien.

Eksterne skakels


- [http://www.sabc.co.za/ Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie]
- [http://www.etv.co.za/ e-tv - onafhanklike kanaal]
- [http://www.tvhistory.tv/ "Television History"]
- [http://www.earlytelevision.org/ Early Television Foundation and Museum]
- [http://histv2.free.fr/cadrehistory.htm Television History site from France]
- [http://www.tvdawn.com/index.htm TV Dawn]
- [http://www.tvhistory.btinternet.co.uk/html/links.html British TV History Links]
- [http://www.delboynet.co.uk/comedynet/programmes/ UK Television Programmes]
- [http://austvhistory.tripod.com aus.tv.history - Australian Television History]
- [http://televisionau.siv.net.au TelevisionAU - Australian Television History]
- [http://www.orgsites.com/mn/fwt Federation Without Television] ja:テレビ ko:텔레비전 ms:Televisyen simple:Television th:โทรทัศน์

Ierland

Ierland is 'n tweestatige eiland in die Atlantiese Oseaan wat deur die Ierse volk bewoon word. Die Republiek van Ierland is 'n lidstaat van die Europese Unie en in die Noorde van die eiland is die enklave Ulster (of, Noord-Ierland) wat deel vorm van die Verenigde Koninkryk.

Sien ook


- Gesiekenis van Ierland simple:Ireland

Nederland

Nederland is 'n land in Europa. Neder verwys na die feit dat meer as die helfte van Nederland onder die seespieël lê. Dit word begrens deur die Noordsee, België en Duitsland. Nederland vorm saam met die eiland Aruba en die Nederlandse Antille die Nederlandse Koninkryk. Mense verwys dikwels na Nederland as Holland - die naam van die ou provinsie Holland en die gesamentlike naam van die twee huidige provinsies Noord- en Zuid-Holland, maar Holland is net 'n deel van Nederland, soos Engeland net 'n deel van die Verenigde Koninkryk is.

Geskiedenis

Oudheid

In die oudheid was die gebied wat nou Nederland is bevolk deur 'n aantal Germaanse stamme, die Franke in die suide, Batawiërs in die rivieregebied, Friese in die noorde en Sakse in die ooste. In die 1ste eeu arriveer die Romeine en verover gebied tot aan die Ryn, waar sy felle gevegte lewer met die Germane en uiteindelik die Ryn tot die noordgrens van Hulle ryk maak. Na die val van die Wes-Romeinse ryk trek die Franke suidwaarts en stig die Frankiese ryk.

Middeleeue

In die middeleeue word wat nou Nederland is via die Oos-Frankiese Ryk 'n onderdeel van die Heilige Romeinse Ryk. Later in die middeleeue verswak die mag van die keiser op die ryk en verskuif die mag na graafskappe en hertogdomme. Deur veroweringe en strategiese huwelike verword dit to die Bourgondiese ryk. Die Bourgondiese ryk word ingelyf in die Franse koninkryk, maar sonder die gebied wat vandag Nederland en België is. Dit is so'n bietje die tyd dat die begrip Nederlande bekend word. Die Nederlande word deel van die Habsburgse ryk, wat bestaan uit Oostenryk, die Nederlande en Spanje. Hierdie periode word afgesluit met koning Karel V, wat later ook nog keiser van die Heilige Romeinse Ryk word.

Tagtigjarige oorlog

Gedurende hierdie periode, begin 16de eeu, kom die protestantisme in Nederland sterk op. Dit was vir die seun van Karel V, Filips II, streng katoliek, onverteerbaar. Die Spaanse inquisisie hou meedoënloos huis in die Nederlande met onthoofdinge en brandstapels om die ketters uit te roei. Dit het gelei tot grote onvrede in die Nederlande en dit lei tot 'n opstand. Stadhouder Willem van Oranje probeer Filips II te oortuig om die inquisisie te stop en pleit vir vryheid van godsdienst. Filips II stuur egter 'n Spaanse leër om die opstand neer te slaan. Willem van Oranje word teen sy wil leier van die opstand, wat uitgroei 'n oorlog, die tagtigjarige oorlog. Die Republiek der Zeven Vereenigde Nederlanden word uitgeroep. In 1648 word die Vrede van Munster geteken en blyf die suidelike provinsies in Spaanse hande, en erken Spanje die onafhanklikheid van die republiek. Die grens wat nou die grens tussen Nederland en België is, lê vas.

Goue eeu

Die republiek werp die feodale stelsel van sig af en gaan 'n kapitalistiese struktuur kryg. Dit het gelei tot grote vooruitgange in die ekonomie en wetenskap. Die windmole word ontdek en maak 'n industrie moontlik en ook, heel belangrik, inpoldering van land moontlik waardeur gebiede onder die seespieël in snel tempo drooggemaak word. Ontwikkelinge in die skeepsboukunst maak handel moontlik met lande wat ver weg is en kolonië word gestig in Noord-Amerika, die Karibiese gebied, Suid-Afrika en Asië. Die internasionale mag van Nederland neem so snel toe dat dit die Engelse besorg maak en in 1689 breek die eerste van die vier Engels-Nederlandse oorloë uit, wat die Nederlanders hulle kolonie Nieuw Amsterdam kos.

Onstaan van die koninkryk

In die derde Engels-Nederlandse oorlog word die Engelse oorwin en stadhouer Willem III van Oranje-Nassau bestyg die Engelse troon. Die ekonomiese sentrum verkuif nou egter na Londen. Dit het tot onvrede gelei in die republiek asook die opkoms van 'n roep in die republiek om demokrasie. Dit het gelei tot 'n vierde oorlog. Dit het die republiek so verswak dat sy 'n aantal jare later geen party was nie vir die leërs van Napoleon wat na die Franse revolusie Europa verower. Die Engelse maak van die Franse besetting gebruik en verower enkele kolonies, waaronder die Kaapkolonie en Nederlands Indië van Nederland. Nadat die Franse verdyf is, word besluit om 'n sterke staat noordelik van Frankryk in te stel. Dit omvat vereniging van de noordelike en suidelike Nederlande. Nederland kryg ook Nederlands Indië terug. Die hereniging lei egter tot groot onvrede by Franse bewoners van die suidelike Nederlande. 'n Lae populariteit van koning Willem I maak dit moontlik dat sy die Vlaamse boerebevolking vir hulle saak win. In 1830 breek 'n opstand uit en die staat België word uitgeroep. Die huidige staatvorm van Nederland ontstaan in 1848, waarby die mag aan die parlement toegeken word.

Politiek

Staatsvorm

Nederland is 'n konstitusionele monargie met 'n parlementêre stelsel. Die staatshoof is Koningin Beatrix. Die parlement bestaan uit twee kamers, waarbij die Tweede Kamer gekies word deur regstreekse verkiesings en die Eerste Kamer deur die Provinsiale State wat op sy beurt regstreeks gekies is. Die Tweede Kamer bestaan uit 150 parlementariërs, die Eerste Kamer uit 75 parlementariërs.

Kroon

Die Kroon word gevorm deur die koning of koningin en die kabinetministers. Die koning word binne die Kroon volledig ingelig oor alle politieke sake van die dag.

Wetgewingsproses

'n Besluit kan ingedien word deur die regering of 'n willekeurig Tweede-Kamerlid. Hierna volg 'n stemming in die Tweede Kamer. 'n Besluit kan in die Tweede Kamer uitgebreid bespreek en verander word totdat dit goedgekeur word. Hierna volg 'n goedkeuring in die Eerste Kamer. Die Eerste Kamer doen alleen 'n toetsing of 'n besluit strydig is met die grondwet, andere wette en internasionale verdrage. Die Eerste Kamer kan alleen ja of nee stem, in geval van nee gaan die besluit terug na die Tweede Kamer.

Provinsies

Nederland is verdeel in 12 provinsies. Die laaste wysiging was in 1986 waarby Flevoland, waarvan die droogmaking voltooi is in 1968, sy eie bestuur gekry het. 1968

Geografie

Wat baie besoekers aan Nederland opval is die ekstreme platheid van die landskap - veral in die weste waar die land onder seespieël lê. In die ooste lyk dit effe minder plat, maar steeds redelik plat. Slegs Limburg is heuwelagtig, die hoogste punt is die Vaalserberg met 322 m. Groot stukke land is uit water gewin; tydens die Suiderseewerke is die provinsie Flevoland geheel uit die Suidersee gewin. Water maak 'n belangrike deel uit van die oppervlak van Nederland, ongeveer 18% bestaan uit water. 'n Ander belangrike waterboukundige projek is die Deltawerke, wat na 'n watersnoodramp in 1953 begin is om Zeeland te beskerm teen oorstrominge. Die Deltawerke omvat baie indrukwekkende waterwerke soos die Oosterscheldekering en die Haringvlietdam. 'n Aantal van die groot riviere mond in Nederland uit in see. Die Ryn kom Nederland by Tolkamer binne, waar die Waal by Nijmegen aftak en 70% van die water afneem. By Westervoort vertak die Ryn die IJssel en by Wijk bij Duurstede gaan die Ryn oor in die Lek. Die ou rivierbedding van die Ryn staan vandag bekend as die Kromme Ryn, maar vervoer geen noemenswaardige waterhoeveelhede meer nie. Die Lek mond uit in die Nieuwe Waterweg. Die Maas kom in Suid-Limburg by Wezet Nederland binne en stroom noordwaarts. By Mook buig die rivier af in westelike rigting om uiteindelik uit te mond in die Hollands Diep wat in verbinding staan met meerdere andere watere. Die Schelde kom Nederland ten noorde van Antwerpen binne en verbreed sig tot die Westerschelde.

Ekonomie

Die Nederlandse ekonomie is 'n tipiese dienste-ekonomie, ongeveer 73% van die bevolking werk in die dienstesektor, 25% in die industrie en 2% in die landbou. Soos in baie westerse lande vind 'n proses van deïndustrialisasie plaas, waarby tegnologies laagwaardige industrië verhuis na lae-lonelande in Oos-Europa en Asië. Die Nederlandse ekonomie is baie internasionaal, belangrike uitvoervennote is Duitsland, Frankryk, Groot-Brittanië, Italië en die Verenigde State. Belangrike invoervennote is Duitsland, Verenigde State, België, China, Frankryk en Groot Brittanje. 4% van die Suid-Afrikaanse uitvoer gaan na Nederland, maar dit speel op die Nederlandse invoerbalans slegs 'n klein rol.

Vervoer

Nederland beskik oor 'n digte snelwegnetwerk. Die hoofare is die A1 van Amsterdam na die Duitse grens by Hengelo, die A2 van Maastricht na Amsterdam, die A4 van Delft na Amsterdam, die A12 van Den Haag na die Duitse grens by Emmerik, die A13 van Rotterdam na Den Haag en die A50 van Emmeloord na Eindhoven. Die hoeveelheid verkeer in die Randstad is 'n groot probleem, 'n dag waarop meer as 500km aan verkeersknope ontstaan is geen uitsondering nie. Daar is ook 'n dig spoorwegnet, met groot knooppunte in Utrecht, Rotterdam, Amsterdam en Amersfoort, met elk baie verbindings in alle rigtings. Die Nederlandse Spoorwege maak baie gebruik van dubbeldektreine om die verkeersstroom aan reisigers aan te kun. Via die seehawe van Rotterdam is Nederland 'n belangrike deurvoerland vir die res van Europa. Groot seeskepe meer aan in Rotterdam waar hulle lading in kleinere binneskepe oorgelaai word. Via die Ryn kan 'n belangrike deel van Europa bereik word. Olie uit die Midde-Ooste word in Rotterdam via 'n uitgebreide pypleidingstelsel verder Europa in vervoer.

Landbou

Nederlandse landbouprodukte, soos kaas en blomme is oor die hele wêreld bekend en vorm 'n belangrike uitvoerproduk. In die Westland word groot hoeveelhede vrugte in kasse verbou, in die suide en ooste van die land word groot hoeveelhede vee aangehou.

Grondstowwe

Nederland beskik oor steenkool-, aardolie- en veral aardgasreserwes. Die aardgasveld in Slochteren behoort tot die grootste in die wêreld en Nederland beset 'n 20e plek op die lys van lande met die grootste gasreserwes. Dit is 'n belangrike nasionale inkomstebron en gasleidinge vanuit Slochteren loop tot in Italië. 'n Ander grondstof wat 'n rol in die industrie speel is sout. Dit word gewin rondom Hengelo en is 'n bron van chloor vir die chemiese industrie.

Kommunikasie

Die telefoonnetwerk is in hande van 'n voormalig staatsbedryf, Koninklijke PTT Nederland. Omdat dit feitelik 'n monopolie is, is daar wetgewing wat ander maatskapye regte toestaan om teen 'n wettelike tarief toegang tot die fisieke telefoonlyne te verkry, waardeur op hulle eie netwerke hulle eie dienste aan kan bied. Die telefoonnetwerk bestaan vir ongeveer 25% uit digitale ISDN-lyne en vir 75% uit tradisionele analoë lyne. Nederland het ook 'n groot aantal selfoongebruikers, 11 miljoen. 5 selfoonnetwerke bestaan vir mobiele GSM-kommunikasie. Televisie gaan vir die grootste deel via analoog (PAL) deur middel van kabel. Die proses van digitalisering is in aan die gang maar die wet van die remmende voorsprong is hier van toepassing, dit word ernstig gehinder deur die relatief goeie kwaliteit beeld wat die analoë televisiekabels lewer. Internet is vandag danksy 'n groot aantal verskaffers wat lae pryse veroosaak het grotendeels breeëband via televisiekabel en ADSL, sodat ongeveer 60% van die gesinne vandag 'n breëbandaansluiting het. Omdat Amsterdam wêreldwyd 'n belangrike knooppunt is, het daar gedurende die .com-periode groot hoeveelhede glasvesels in die grond gegaan, wat 'n uitgebreide infrastruktuur aan hoofsnelweë opgelewer het, wat op sy beurt weer verskaffers van bedienerhuisvesting ("server hosting") na Nederland getrek het.

Demografie

Tale

Die amptelike tale van Nederland is Nederlands en Fries. Nedersaksies en Limburgs geniet erkenning as streekstale. Fries word gepraat in die provinsie Friesland, dit word deur so te sê iedereen in die provinsie verstaan en ongeveer 'n derde van die bevolking daar as primêre omgangstaal gebruik. Die oorgangsgebied tussen die Nederlandse en Nedersaksiese taalgebied begin oostelik van die provinsie ), maar Nedersaksies word eintlik net in die mees oostelike dele van die land algemeen gepraat. Limburgs word veral in die provinsie Limburg gepraat waarby dit in die suidelike deel van die provinsie sterk van Nederlands begin afwyk. Hoewel die bespreking van of Limburgs 'n taal of 'n dialek is nog voltrek moet word, is die gebruik van Limburgs baie sterk - in Limburg word dit gewoonlik as primêre omgangstaal gebruik. Vrywel die gehele Nederlandse bevolking praat Nederlands op moedertaalvlak. Naas die inheemse tale het Nederland 'n hoop immigrante gekry wat hulle tale meegebring het, wat tot gevolg het daar hier en daar bietjie Sranan Tongo, Arabies of Turks gepraat word. Gebrekkige kennis van Nederlands in hierdie groepe besorg die regering die laatste jare groot hoofbrekens.

Kultuur

Literatuur

Die Nederlandse literatuur is tans baie lewendig en trek 'n hoop lesers in die binne- en buiteland. Bekende skrywers is onder meer Simon Vestdijk, Gerard van 't Reve, Harry Mullisch, Cees Noteboom, Willem Frederik Hermans. Bekende skryvers uit die verlede is Pieter Corneliszoon Hooft, die digter Joost van den Vondel, en Multatuli.

Film

Danksy 'n subsidie wat baie effektief geblyk te wees het, het die filmindustrie in Nederland die laaste jare besonder sterk gegroei, waarby tans (2005) die aantalle films in produksie in die tientalle loop. Enkele suksesvolle films van die afgelope jare sluit in Minoes, De Tweeling, Pietje Bell en Passievrucht. 'n Beroemde Nederlandse film uit die tagtigerjare is Ciske de Rat. Nederlandse regisseurs is ook in die Engelstalige mark aktief, 'n voorbeeld van 'n film wat deur 'n Nederlandse regisseur gemaak is, is Robocop. Ondanks die goeie produksie van Nederlandstalige films is Engelstalige films in die bioskope tog in die meerderheid, wat met ondertitels gekyk word.

Musiek

Die Nederlandse musiekindustrie gaan tans (2005) 'n rustige periode deur. 'n Aantal musiekgroepe het gestop en ander raak uit die mode. Baie produktiewe periodes was die begin van die tagtigerjare en halfweg die negentigerjare. Bekende groepe/artieste uit die resente verlede sluit in Doe Maar, Frank Boeijen, Het Goede Doel, Marco Borsato, Guus Meeuwis, De Kast. Op radiostasies word musiek in verskillende tale gedraai, ook hier is Engels sterk verteenwoordig. Die Nederlandstalige aanbod verskil per sender, op Radio 2 en Radio Noordzee is dit byvoorbeeld 'n groot deel van die aanbod, op Sky Radio word Nederlands alleen gehoor as daar 'n groot Nederlandstalige treffer is. 'n Ander taal wat reëlmatig gehoor word is Italiaans, en ook Frans en Duits is af en toe hoorbaar op die radio.

Kuns

Nederland het baie bekende skilders, bekende meesters is onder meer Rembrandt van Rijn, Johannes Vermeer, Jan Steen en Vincent van Gogh. Bekende kunstenaars uit die resenter tyd is Piet Mondriaan en Maurits Esher.

Vakansiedae

DatumAfrikaanse naamNederlandse naamOpmerking
1 JanuarieNuwejaarsdagNieuwjaar 
Maart/AprilPaasfeesPasenNederlanders vier Paasfees oor twee dae.
30 AprilKoninginnedagKoninginnedagKoninginnedag is oorspronklik gevier op die verjaardag van die koningin, maar word deesdae gevier op die verjaardag van die gewese Koniningmoeder, Juliana, omdat daar dan beter weer is.
4 MeiHerdenking vir die DooiesDodenherdenkingHerdenking vir die mense wat gesneuwel het in die Tweede Wêreldoorlog.
5 MeiBevrydingsdagBevrijdingsdagViering van die oorwinning oor Duitse magte in 1945 tydens die Tweede Wêreldoorlog.
40 dae na PaasfeesHemelvaartdagHemelvaartsdag 
7 weke na PaasfeesPinksterPinksterenNederlanders vier Pinkster oor twee dae.
5 DesemberSinterklaasSinterklaasSinterklaas, 'n voorganger van Kersfeesvader gee geskenke vir kinders.
25 Desember, 26 DesemberKersfeesKerstmisNederlanders vier Kersfees oor twee dae.

Eksterne skakels


- [http://overheid.nl/ Overheid.nl] - die amptelike werf van die Nederlandse regering
- http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/nl.html
- [http://www.cbs.nl/en/figures/default.asp CBS] - Nederlandse buro van statistiek category:Europa [[got:

12-25

Gebeure


- 800 - Pous Leo III kroon Karel die Grote as keiser, 'n titel wat nie in die die Weste gebruik is sedert die troonafstand van Romulus Augustulus in 476 nie.
- 1776 - George Washington oorkruis die Delawarerivier en oorwin die Hesse by Trenton.
- 1868 - Die Republiek van Ezo word gestig in Hokkaido deur rebelle getrou aan die onttroonde Tokugawa shogunaat.
- 1991 - Mikhail Gorbachev bedank as president van die Soviëtunie.

Geboortes


- 1709 - Julien Offray de Lamettrie, Franse arts en filosoof († 11 November 1751)

Sterftes


-

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


- Kersfees ----
12-2312-2412-2512-2612-27
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum ja:12月25日 ko:12월 25일 simple:December 25

12-27

Gebeure


- 1831 - Charles Darwin verlaat Plymouth aan boord HMS Beagle op wat 'n geskiedkundige ekspedisie sou word.
- 1945 - Die Wêreldbank word op ooreenkoms van 28 nasies geskep.
- 1949 - Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesië toe.
- 1978 - Spanje word 'n demokrasie ná 40 jaar van diktatorskap.

Geboortes


-

Sterftes


-

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


- ----
12-2512-2612-2712-2812-29
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum ja:12月27日 ko:12월 27일 ms:27 Disember simple:December 27 th:27 ธันวาคม

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Tolmin

Tolmin (in Italian Tolmino, in German Tolmein) is a small town and municipality with the same name in Slovenia

External links


- [http://www.tolmin.si/ Tolmin], official page of municipality (in Slovene) Category:Cities in Slovenia ja:トールミン

zasony podatki Nurkowanie systemy zarzdzania low cost car hire










































:: RELATED NEWS ::
Andoni Zubizarreta
Andoni Zubizarreta was in de jaren '90 keeper bij FC Barcelona en het Spaanse nationaal elftal. Andoni Zubizarreta Urreta werd geboren op 23 oktober 1961 in het Baskische stadje Vitoria. Op 16-jarige leeftijd maakte hij zijn debuu
Stelling van Thales
De stelling van Thales is een meetkundige stelling, geformuleerd door de wiskundige/filosoof Thales van Milete. Volgens de legende werd deze stelling gebruikt om de hoogte van de Egyptische piramiden te berekenen, gebruik makend van de lengte van de schaduw van iedere piramide, en de lengte van de schaduw van een stok (met gegeven lengte).

Stellingen

Frans, van het Arabische šaṭṭ, kust, van šaṭṭa, overschrijden) of shott is de bedding die een zout moeras of een meer omringt, vooral in Noord-Afrika. Ook wordt de term wel gebruikt voor een ondiep zout meer dat 's zomers droogligt. Categorie:Meer jaren '90 voetballer bij onder meer FC Barcelona en het Spaanse nationaal elftal. Guillermo Amor Martínez werd geboren op 4 december 1967. Hij groeide op in Benidorm en zijn talent was daar op de straten al te zien.
Shott
Een chott (Frans, van het Arabische šaṭṭ, kust, van šaṭṭa, overschrijden) of shott is de bedding die een zout moeras of een meer omringt, vooral in Noord-Afrika. Ook wordt de term wel gebruikt voor een ondiep zout meer dat 's zomers droogligt. Categorie:Meer 29 augustus 1935) is een Nederlands schrijver en wetenschapper die zowel in de alfa- als in de betawetenschappen zijn sporen heeft verdiend. Hij is onder andere bekend geworden onder zijn pseudoniemen Piet Grijs, Stok
Optische dichtheid
Lichtstralen verplaatsen zich in lucht veel gemakkelijker dan in water of glas. We noemen lucht optisch minder dicht en water optisch dichter. 'Minder dicht' en 'dichter' zijn relatieve begrippen. In feite is de optische dichtheid omgekeerd evenredig met de lichtsnelheid in een bepaald medium, maar die is in veel gevallen moeilijk rechtstreeks te meten. Een practische oplossing is het gebruik van de brekingsindex in plaats van de optische dichtheid of de relatieve lichtsnelheid. Tweede Wereldoorlog in de periode van 10 tot 19 mei 1940, waarin Nederlandse en Franse militairen weerstand boden aan de Duitse opmars. De provincie
Jeroom Snelders
De cartoonist Jeroom (voluit Jeroom Snelders) (geboren in 1977) studeerde Grafische Vormgeving aan St. Lucas Gent van 1996 tot 1999. Jeroom publiceert sinds januari 1998 in het tijdschrift Humo (België). Daarnaast werkt(e) hij nog voor
Magreb
De Magreb of Magrib (uitspraak van beide: mä'grĭb, Arabisch voor het Westen), ook gespeld als Maghreb of Maghrib, is de Arabische term voor Noordwest-Afrika. Het wordt over het algemeen toegepast op geheel Marokko, Algerije en Tunesië maar omvat eigenlijk slechts het gebied van de drie landen tus
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org