:: wikimiki.org ::
| Asië |
Asië Midde-Ooste
- Bahrein
- Irak
- Iran
- Israel (Sien ook: Palestina)
- Jemen
- Jordanië
- Koeweit
- Libanon
- Oman
- Qatar
- Saoedi-Arabië
- Sirië
- Verenigde Arabiese Emirate
Sentraal-Ooste
- Afghanistan
- Bangladesh
- Bhutan
- Indië
- Kazakhstan
- Kirghizstan
- Maldive-eilande
- Mongolië
- Nepal
- Oesbekistan
- Pakistan
- Sri Lanka
- Tadjikistan
- Toerkmenistan
Suid-Oos Asië
- Brunei
- Indonesië
- Kambodja
- Laos
- Maleisië
- Myanmar
- Filippyne
- Singapoer
- Thailand
- Vanuatu
- Viëtnam
Verre-Ooste
- Volksrepubliek van Sjina
- Hong Kong
- Japan
- Noord-Korea
- Macau
- Suid-Korea
- Republiek van Sjina
category:Asië
ja:アジア
ko:아시아
ms:Asia
simple:Asia
th:ทวีปเอเชีย
zh-min-nan:A-chiu
IranIran (Persies: ایران) is 'n land in die Midde-Ooste, wat deur Azerbaidjan, Armenië en Toerkmenistan in die noorde,Pakistan en Afghanistan in die ooste en Turkye en Irak in die weste begrens word. Die land staan vroeër in die Westerse lande as Persië bekend. Die outeritêre, maar ook sekulêre bewind van Mohammed Reza Sjah Pahlewi word in die Islamitiese Rewolusie van 1979 omvergewerp. Die nuwe geestelike leier Ajatollah Chomeini stel 'n outeritêre, teokratiese bewind in, en die amptelike naam van die land verander na Islamitiese Republiek van Iran (جمهوری اسلامی ایران).
Regstelsel
In die sestigerjarige blyk Iran naas die Turkye van Atatürk een van die eerste Islamitiese lande te wees wat met die sekularisasie van sy maatskappy en regstelsel begin.
Die Islamitiese Rewolusie van die jaar 1979 maak hierdie vooruitgang met die hernieude invoering van die Sjaria weer tot niet. 'n Kodifisering van die Islamitiese wet het nooit plaasgevind nie, en regsake word op 'n willekeurige grondslag behandel. Daar is geen sprake van magskeiding nie, en die geestelike leiers oefen 'n oorgroot invloed uit.
Siviele maatskappy en menseregte
Alhoewel menseregte-vergrype sedert die Islamitiese Rewolusie van 1979 geleidelik afneem, moet die situasie in Iran nog steeds as baie sorgwekkend beskou word. Aangesien die Islamitiese wet seuns vanaf 15 jaar en meisies vanaf 9 jaar as meerderjarig beskou, is daar teregstellings van minderjariges. Iran pas die doodstraf toe vir moord, verkragting en dwelmhandel.
Die verkiesing van president Khatami in 1997 en die toekenning van die Nobelprys vir vrede in 2003 aan die oudregter Shirin Ebadi is saam met die toelating van nie-regeringsorganisasies bemoedigende stappe op pad na 'n Iranse regstaat.
ja:イラン
ko:이란
ms:Iran
nb:Iran
simple:Iran
th:ประเทศอิหร่าน
zh-min-nan:Iran
IsraelMidde-Oosterse demokrasie en antieke tuisland van die Jode. Oorvleuel gedeeltelik met Palestina, tuisland van die Palestyne.
Die moderne staat Israel is op 14 Mei 1948 uitgeroep en feitlik onmiddelik deur Arabiese lande aangeval. Die geskiedenis van dié land tot op hede was en bly ontstuimig en die vroeë jare van die 21ste eeu word gekenmerk deur aanvalle op Israeli burgers deur Palestynse vegters. Nie-Joodse burgers van Israel (waaronder 'n relatief groot Arabies-sprekende minderheid) geniet burgerskap en stemreg.
Bevolking: ±7 600 000.
Amptelike tale: Hebreeus en Arabies (in wisselende mate gebruik).
category:Israel
ja:イスラエル
ko:이스라엘
ms:Israel
simple:Israel
zh-min-nan:Í-sek-lia̍t-kok
QatarDie hoofstad van Qatar is Doha.
In lengte is die land 160km en op sy breedste punt 80 km.
ja:カタール
ko:카타르
ms:Qatar
simple:Qatar
th:ประเทศกาตาร์
Maleisië
Maleisië
Stede
Kuala Lumpur,
Johor Baharu
Dorpe
Melaka,
Kota Bahru,
Ipoh
Verwante skakels
- [http://www.maleisie.be Maleisie.be] - Breedvoerige inligting oor Maleisië (Nederlands)
category:Maleisië
als:Malaysia
ja:マレーシア
ko:말레이시아
ms:Malaysia
simple:Malaysia
th:ประเทศมาเลเซีย
zh-min-nan:Má-lâi-se-a
FilippyneDie Republiek van die Filippyne is 'n eiland nasie wat bestaan uit 7,107 eilande en gelee is in die tropiese wes-Stilleoseaan, ongeveer 100 kilometer suid-oos vanaf die vasteland van Asië. Die land is hoofsaaklik Rooms katolieke en een van die mees verwesterse lande in Asië. Spanje en die Verenigde State, wat beide vroeër die land gekoloniseer het, het die grootste invloede op die Filippynse kultuur gehad—naamlik 'n mengsel van Oosterse en Westerse invloede.
Gebiede
- Ilocos Area (Area I)
- Cagayan Vallei (Area II)
- Central Luzon (Area III)
- CALABARZON (Area IV-A) ¹
- MIMAROPA (Area IV-B) ¹
- Bicol Area (Area V)
- Westelike Visayas (Area VI)
- Sentrale Visayas (Area VII)
- Oortelike Visayas (Area VIII)
- Zamboanga Skiereiland (Area IX)
- Noordelike Mindanao (Area X)
- Davao Area (Area XI)
- SOCCSKSARGEN (Area XII) ¹
- Caraga (Area XIII)
- Autonome area in Moslem Mindanao (ARMM)
- Cordillera Administratiewe Area (CAR)
- Nasionale Hoofstad Area (NCR) (Metro Manila)
Eksterne verwysings
Amptelike webwerwe
- [http://www.gov.ph www.gov.ph] - Regering
- [http://www.op.gov.ph www.op.gov.ph] - Kantoor van die President
- [http://www.senate.gov.ph www.senate.gov.ph] - Senaat
- [http://www.congress.gov.ph www.congress.gov.ph] - Huis van Verteenwoordigers
- [http://www.supremecourt.gov.ph www.supremecourt.gov.ph] - Hoëgeregs Hof
- [http://www.comelec.gov.ph www.comelec.gov.ph] - Komissie van Verkiesings
Nuus Webwerwe
- [http://www.inq7.net Philippine Daily Inquirer en GMA Nuus]
- [http://www.abs-cbnnews.com ABS-CBN Nuus]
- [http://www.philstar.com Philippine Star]
- [http://www.mb.com.ph The Manila Bulletin Online]
- [http://www.manilatimes.net The Manila Times Online]
- [http://www.sunstar.com.ph Sun Star Network Online]
- [http://www.tribune.net.ph The Daily Tribune Online]
- [http://www.malaya.com.ph Malaya Online]
- [http://www.today.net.ph Today Online]
- [http://www.kabayanonline.com Kabayan Online]
Ander Webwerwe
- [http://www.yehey.com Yehey.com] - Gewildste Filippynse webwerf
- [http://www.filipinolinks.com Tanikalang Ginto] - Filippynse verwysings gids
Singapoer
Singapoer bestaan uit die eiland Singapoer en 63 kleiner eilande. Singapoer is suid van Malysië gelee en word geskei deur die "Straits of Johor". Singapore is ongeveer 42km oos na wes en 23km noord na suid.
suid
suid
Volgens legende het 'n Sumatra prins 'n leeu teegekom en het dus die eiland Singapoer genoem, wat beteken Leeu-stad. Dit is eerder waarskynlik dat die prins 'n tier gesien het!
Singapoer was redelik onbekend en onbelangrik tot die ingryping van Heer Stamford Raffles. Die engelsman het in ongeveer 1819 die saak van belangrikheid van Singapoer vir die omgewing gestel aan die Britse ryk, en sodoende het 'n florerende kolonie met 'n militere en vlootbasis ontstaan.
ja:シンガポール
ko:싱가포르
ms:Singapura
simple:Singapore
th:ประเทศสิงคโปร์
zh-min-nan:Sin-ka-pho
Thailand
Die Koninkryk van Thailand is 'n land in Suidoos Asië, en grens aan Laos en Kombodia in die Ooste, die Golf van Thailand en Maleisië in die Suide, en die Andaman See en Myanmar in die Weste. Thailand word ook Siam genoem, wat die land se offisiële naam was tot 11 Mei 11, 1949. Die woord Thai beteken "vry" in die Thai taal. Dit is ook die naam van die Thai bevolking - wat daartoe lei dat sommige inwoners, veral die Sjinese minderheid, steeds die naam Siam gebruik.
Die hoofstad van Thailand is Bangkok.
ja:タイ王国
ko:타이
ms:Thailand
th:ประเทศไทย
zh-min-nan:Thài-kok
Volksrepubliek van Sjina
Die Volksrepubliek van Sjina (Engels: People's Republic of China) bevat meeste van die kulturele, historiese en geografiese area wat bekend staan as Sjina. Sedert die stigting in 1949, is dit gelei deur die Kommunistiese Party van Sjina. Dit is die meesbevolkste land, met 'n populasie van meer as 1 3000 000 000, die meeste wat geklassifiseer word as van Han Sjinese etniese herkoms. Dit is die grootste land in oppervlakte in Oos-Asië en die vierde grootste in die wêreld. Die republiek grens aan 14 lande: Afghanistan, Bhutan, Myanmar, Indië, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Laos, Mongolië, Nepal, Noord-Korea, Pakistan, Rusland, Tajikistan en Vietnam.
Geskiedenis
Hoof Artikel: Geskiedenis van Sjina
Lys van administratiewe divisies van areas onder die beheer van die People's Republic of China.
Geografie
Hoof Artikel: Geografie van Sjina
als:Volksrepublik China
ja:中華人民共和国
ko:중화인민공화국
ms:Republik Rakyat China
simple:People's Republic of China
th:สาธารณรัฐประชาชนจีน
zh-cn:中华人民共和国
zh-min-nan:Tiong-hoâ Jîn-bîn Kiōng-hô-kok
zh-tw:中华人民共和国 陵水陵水黎族自治县是海南省的一个自治县。位于海南岛东南部。面积1128平方千米,人口33万。自治县人民政府驻椰林镇,邮政编码572400。区号0898。
category:海南行政区划
category:黎族
darmowe statystyki Doda i Virgin Venezia alberghi Pozycjonowanie cellulitis
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Dr. Leonard Green
Dr. Leonard Green was a recurring character on the sitcom Friends. He was the father of Rachel Green, portrayed by Jennifer Aniston. He was portrayed by Ron Leibman.
Memorable Scenes Featuring Dr. Green
- Dr. Green was first mentioned in the 23rd episode, "The One with the Birth." Chandler said to Rachel, "What is it with you and do
|
Aquinum
Aquino is a small town episcopal see in the south-central Italian province of Frosinone, in the Lazio region, 56 miles northwest by rail from the town of Caserta, and 7-½ miles northwest of Cassino.
The modern town, close to the ancient, is unimportant, though the canons of the cathedral have the privilege of wearing the mitre and cappa magna at great festivals. It is close to the site of the ancient Aquinum, a municipium in the time of Cicero, and made a colony by the Triumviri,
|
Biblical theology
Biblical Theology is a discipline within Christian theology which studies the Bible from the perspective of understanding the progressive history of God revealing himself to Man following the Fall and throughout the Old Testament and New Testament. It particularly focuses on the epochs of the Old Testa
|
|
True Will
The phrase True Will does not appear in the Book of the Law, the central sacred text of Thelema. Nevertheless, Aleister Crowley's various commentaries on the Book routinely postulate that each individual has a unique and incommensurable True Will that determines their proper course in life. This invention of Crowley's appears to be an attempt to explain how some actions may be wrong (or "false") when "There is no law beyond Do what thou wil
|
MTA Bus
Metropolitan Transportation Authority Bus; MTA Bus for short, overseen by the Metropolitan Transportation Authority is a company created to take over private bus lines in the New York City area. The legal name is the MTA Bus Company. It is also planned to take over bus operations of New York City Transit and
|
Mercedes CL
The Mercedes-Benz CL-Class is a 2-door luxury coupe. It is currently available in four variants: the CL500, CL600, CL55 AMG, and CL65 AMG.
W126
The CL-class can trace its roots back to the W126-chassis SEC-class of 1981-1991. This was the first 2-dr luxury coupe offered by Mercedes-Benz. The firs
|
Ordered sequence
:This is a page about mathematics. For other usages of "sequence", see: sequence (non-mathematical).
In mathematics, a sequence is a list of objects (or events) arranged in a "linear" fashion, such that the order of the members is well defined and sig
|
Vitamin J
Choline is a quaternary saturated amine with the chemical formula
:(CH3)3N+CH2CH2OHX-
|
|