Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Kelvin

Kelvin

Die kelvin (simbool: K) is die SI eenheid van temperatuur en is een van die sewe SI-basiseenhede. Dit word gedefinieer as 'n 1/273.16 fraksie van die termodinamiese temperatuur van die trippelpunt van water. 'n Temperatuur wat in kelvin sonder enige voorbehoud aangedui word, word gemeet ten opsigte van absolute nul waar die molekulêre beweging ophou. Dit is ook algemene praktyk om 'n temperatuur relatief tot 'n verwysingstemperatuur van 273.15 K aan te dui, wat ongeveer ooreenstem met die smeltpunt van water onder normale toestande; hierdie konvensie is die Celsius temperatuurskaal. Die kelvin is vernoem na die Britse fisikus en ingenieur William Thomson, wat later na hy tot die adelstand verhef is, as Lord Kelvin bekend gestaan het.

Tipografiese konvensies

Die woord kelvin as 'n SI eenheid word met 'n kleinletter k geskryf (tensy dit aan die begin van 'n sin voorkom), en word anders as Fahrenheit of Celsius nooit voorafgegaan deur die woorde graad, grade of die simbool ° nie. Die simbool vir kelvin is altyd die hoofletter K en word nooit in skuinsskrif gedruk nie. Daar moet 'n spasie tussen die nommer en die K kom soos met alle SI-eenhede. Unicode sluit die "kelvin" teken onder die kode U+212A in (in jou blaaier vertoon dit so K). Die "kelvin teken" word egter kanoniekaal ontbind na U+004B en daarom word dit as 'n koderingsfout beskou, en is dit beter om U+004B (K) direk te gebruik.

Omskakelingsfaktore

Kelvin en Celsius

Die Celsius temperatuurskaal word nou gedefinieer in terme van die kelvin, met 0 °C wat ooreenstem met 273.15 kelvin.
- kelvin na grade Celsius
- : \mathrm = \mathrm - 273.15

Temperatuur en energie

Die energie wat deur partikels in 'n termodinamiese stelsel gedra word is eweredig aan die absolute temperatuur, waar die eweredigheidskonstante die Boltzmann konstante is. Dit is gevolglik moontlik om die energie van partikels by 'n sekere temperatuur te bereken of om andersom die temperatuur van partikels met 'n sekere energie te bepaal.
- elektronvolt na kelvin : \mathrm = \mathrm \times 11,\!605
- kelvin na elektronvolt : \mathrm = \frac

Sien ook

- ITS-90 Internasionale Temperatuurskaal

Eksterne skakel

- [http://www1.bipm.org/en/si/si_brochure/chapter2/2-1/2-1-1/kelvin.html BIPM brosjure oor die Kelvin] Category:SI basiseenhede Category:Temperatuur-eenhede ja:ケルビン ko:켈빈 simple:Kelvin th:เคลวิน

SI

Die internasionale eenheidstelsel (genoem die SI-stelsel vanuit die Franse frase, Système International d'Unités) is die mees gebruikte stelsel van eenhede in die wêreld. Dit word in alledaagse handel gebruik in byna elke land buiten die Verenigde State, Liberië en Myanmar en word ook wêreldwyd gebruik vir wetenskaplike en ingenieurswerk. In 1960, is SI gekies as die beste sub-stel van die bestaande meter-kilogram-sekonde (MKS) stelsel van eenhede eerder as die ouer centimeter-gram-sekonde (CGS) eenheidstelsel. Verskeie nuwe eenhede is later bygevoeg. Daar word soms na die SI-stelsel verwys as die metrieke stelsel (veral in die Verenigde State, wat dit nog nie aangeneem het nie al het die gebruik daar begin toeneem). Die internasionale eenheidstelsel verwys na 'n spesifieke groep mates wat afgelei en uitgebrei is vanuit die metrieke stelsel; alle metrieke eenhede word egter nie as SI-eenhede aanvaar nie. Daar is sewe basiseenhede en verskeie afgeleide eenhede, saam met 'n stel voorvoegsels. Eenhede wat nie SI-eenhede is nie kan omgeskakel word na SI-eenhede (of omgekeerd) deur die omskakeling van eenhede. Byna alle sulke eenhede is al geherdefinieer in terme van die SI-eenhede.

Oorsprong

Daar word op die eenhede van die SI-stelsel deur 'n reeks internasionale konferensies besluit wat deur die standaarde-organisasie Bureau International des Poids et Mesures (Internasionale Buro van Gewigte en Mates) gereël word. Die SI het eers sy naam in 1960 gekry en die laaste byvoeging het in 1971 plaasgevind. Die ware oorsprong van die SI of metrieke stelsel dateer terug na ongeveer 1640. Dit is uitgevind deur Franse wetenskaplikes en het 'n groot hupstoot in terme van gewildheid gekry tydens die Franse Rewolusie van 1789. Die metrieke stelsel het gepoog om eenhede te kies wat nie arbitrêr vasgestel is nie, wat dog steeds prakties sou wees, en wat mooi ingeskakel het met die rewolusie se amptelike ideologie van suiwere rede; dit is voorgestel as 'n noemenswaardige verbetering oor die inkonsekwente eenhede wat voor dit in gebruik was en waarvan die waarde dikwels afgehang het van die streek. Die belangrikste eenheid is dié van lengte: een meter was bedoel om gelyk aan 1/10 000 000de van die afstand van die pole tot by die ekwator langs die lengtelyn deur Parys af te wees. Die afstand is ongeveer 10% langer as 'n jaart. Later is 'n platinumstaaf met 'n onbuigsame deursnee in die vorm van 'n X vervaardig om as 'n maklik bruikbare standaard te gebruik om 'n meter se lengte te bevestig. Vanweë die feit dat dit moeilik was om die lengte van 'n meridiaankwadrant in die 18de eeu te meet, was die eerste platinum prototipe 0,2 millimeters te kort. Daar is toe later besluit om 'n veelvoud van 'n spesifieke straling se golflengte te gebruik om die (onveranderde) lengte op 'n abstrakte manier te definieer en uiteindelik is daar besluit om die meter te definieer as die afstand wat lig in 'n spesifieke typerk aflê in 'n vakuum. Die oorsprongklike basiseenheid van massa in die metrieke stelsel was die gram, maar dit is vinnig verander na kilogram, wat gedefinieer is as die massa van suiwer gedistilleerde water by sy hoogste digtheid (+3.98 grade Celsius) wat in 'n kubus waarvan die kante afmetings het van 1/10de van 'n meter. Een kilogram is ongeveer 2.2 pond. Die kubiese ruimte is ook 'n liter genoem sodat die volumes van verskillende vloeistowwe maklik daarmee vergelyk kon word. Teen 1799 is 'n platinumsilinder vervaardig om as die standaardgewig vir 'n kilogram te dien, dus het geen watergebaseerde standaard ooit gedien as die primêre standaard toe die metrieke stelsel elders in gebruik geneem is nie. In 1890 is die silinder met 'n ander vervang wat uit 90% platinum-, 10% iridiumlegering bestaan het en het sedertien as die standaard bly dien en word in 'n kluis iewers in Parys bewaar. Die kilogram is die enigste basiseenheid wat nie herdefinieer is in terme van 'n onveranderende natuurlike verskynsel nie. Wetenskaplikes het egter by die Royal Society in Londen 'n beroep gedoen dat die massa van die standaard kilogram in Parys vervang moet word as die amptelike definisie en dat dit vervang moet word deur 'n onveranderlike natuur-eienskap (eerder as deur 'n fisiese voorwerp waarvan die massa effens kan verander), maar 'n besluit oor die herdefiniëring kan eers in 2007 geneem word. Die eenheid van temperatuur het die centigraad of omgekeerde Celsius graad geword, wat beteken dat die kwikskaal opgedeel word in 100 gelyke dele tussen die temperatuur van 'n water-ys mengsel en die kookpunt van suiwer, gedistilleerde water (by seevlak). So word die temperatuur van kookwater dan 100 grade Celsius en die vriespunt van water, 0 grade Celsius. 'n Honderd jaar later het wetenskaplikes die bestaan van 'n absolute nul temperatuur vasgestel. Dit het toe die daarstel van 'n nuwe temperatuurskaal genoodsaak, wat die absolute skaal of kelvinskaal genoem word, wat die nulpunt verskuif maar nog steeds 'n 100 kelvin tussen die vriespunt en kookpunt van water beslaan. Die metrieke eenheid van tyd het die sekonde geword en is oorspronklik as 1/86 400ste van 'n gemiddelde Sondag gedefinieer. Die formele definisie van die sekonde is verskeie kere verander vanweë gevorderde wetenskaplike vereistes (sterrekundige waarnemings, stemvurkhorlosie, kwartshorlosie en toe die sesium-atoomhorlosie) maar die gebruikers van polshorlosies sou nie die verskil agterkom nie. Die vinnige wêreldwye ingebruikneming van die metrieke stelsel vir ekonomiese en alledaagse gebruik het plaasgevind hoofsaaklik omdat baie lande nie hul eie gebruiklike stelsels gehad het om baie begrippe te beskryf nie, of in ander lande om vinnige standardisasie teweeg te bring tussen die verskeie streke se stelsels. Internasionale faktore het ook die ingebruikneming van die metrieke stelsel beïnvloed, omdat baie lande hulle handel sodoende kon verhoog. Wetenskaplike werk met klein en groot hoeveelhede word ook makliker gemaak omdat dit so goed inval by die desimale syferstelsel.

Basis

Die SI-stelsel is op sewe basiseenhede gebou, die kilogram, meter, sekonde, ampère, kelvin, mol en kandela. Hierdie eenhede word gebruik om die verskeie afgeleide eenhede te definieer. Die SI-stelsel definieer ook 'n aantal SI-voorvoegsels om saam met die eenhede te gebruik: wanneer enige van hierdie met 'n eenheidnaam gebruik word, definieer dit die aantal onderverdelings of veelvoude van die eenheid. Die voorvoegsel kilo stel veelvoude van 'n duisend voor, dus is die kilometer 'n 1 000 meter, die kilogram 'n 1 000 gram ensovoorts. Neem kennis dat 'n miljoenste van 'n kilogram 'n milligram is en nie 'n mikrokilogram nie.

SI-skryfstyl

- Simbole word in kleinletters geskryf, behalwe vir die simbole wat afgelei word van die naam van 'n persoon. Dit beteken dat die simbool van die SI-eenheid vir druk, wat na Blaise Pascal vernoem is, Pa is. Die amptelike SI-brosjure lys die simbool vir die liter as 'n toegelate uitsondering op die hoofletter reël en kan dit met of 'n hoof- of kleinletter geskryf word.
- Simbole word in enkelvoud geskryf, bv 25 kg (en nie "25 kge" nie).
- Simbole, anders as afkortings, het nie 'n punt (.) aan die einde nie.
- Dit word verkies dat die simbool in 'n regop Romeinse letters geskryf word (byvoorbeeld, m vir meter en K vir kelvin) om dit van wiskundige en fisiese veranderlikes te onderskei. Liter word egter met l (skuinsgedrukte kleinletter-l) aangedui om verwarring met die syfer 1 te voorkom. (2002-AWS)
- 'n Spasie moet tussen die getalle en die simbole gelaat word: 2.21 kg, 7.3·102m2. Daar is 'n uitsondering op hierdie reël. Die simbole vir vlakke se hoeke in grade, minute en sekondes ( °, ′ en ″) word direk na die getal geplaas met geen spasie tussenin nie.
- SI gebruik spasies om desimale syfers in stelle van drie te skei. Bv. 1 000 000 of 342 142 (in teenstelling met die kommas en punte van ander stelsels, bv. 1,000,000 of 1.000.000).
- SI het tot 1997 slegs die komma as skeiding vir desimale breuke gebruik. Die getal vier en twintig en een en vyftig honderdes sou toe nog as "24,51 geskryf gewees het. In 1997 het die CIPM besluit dat die Britse punt as die desimale skeiding gebruik sou word in teks waarvan die taal oorwegend Engels is ("24.51"); en sou die komma die desimale skeiding vir al die ander tale bly. (In Afrikaans word die desimale komma gebruik.)
- Simbole vir afgeleide eenhede wat gevorm word deur veelvoulde van ander eenhede, word gelas deur 'n spasie of 'n punt op die middel van die lyn (·), bv. N m of N·m.
- Simbole wat gevorm word deur die kwosiënt van twee eenhede word met 'n vorentoe skuinsstreep (/) geskei of as 'n negatiewe eksponent aangetoon, bv. m/s, m s-1, m·s-1 of \frac. 'n Solidus (skuinsstreep) moet nie gebruik word as die resultaat daarvan dubbelsinnig is nie bv. gebruik kg·m-1·s-2, en nie "kg/m/s2" nie. Op 'n paar uitsonderings na (soos bierverkope in die Verenigde Koninkryk) kan die stelsel wettig gebruik word in alle lande in die wêreld en onderhou baie lande nie meer definies van ander eenhede nie. Die lande wat nog steeds amptelike erkenning aan nie SI-eenhede verleen (bv. Die V.S.A. en die VK) het moderne omskakelingsfaktore daarvoor gedefinieer. Landmetingsafstande is egter nie in die V.S.A. geherdefinieer nie vanweë die opgehoopte fout wat dit teweeg sou bring en daarom bly die landmetervoet en landmeterduim daar aparte eenhede. (In die Verenigde Koninkryk was dit nie 'n probleem nie want die landmetingsopnames was reeds in metrieke eenhede voor die Tweede Wêreldoorlog.

Eenhede

Basiseenhede

Die volgende eenhede is die fundamentele eenhede waaruit al die ander afgelei is, hulle is dimensioneel onafhanklik. Die definisies hieronder word algemeen aanvaar.

Dimensielose afgeleide eenhede

Die volgende SI eenhede word afgelei vanuit die basiseenhede en is dimensieloos.

Afgeleide eenhede met spesiale name

Basiseenhede kan saamgevoeg word om eenhede af te lei vir die meet van ander hoeveelhede. Sommiges het spesiale name gekry.

Nie SI-eenhede wat aanvaar is vir gebruik saam met SI

Die volgende eenhede is nie SI-eenhede nie maar word aanvaar vir gebruik saam met die SI stelsel.

SI-voorvoegsels

Die volgene SI-voorvoegsels kan gebruik word by enige van bostaande eenhede om 'n veelvoud of verdeling van die oorspronklike eenheid aan te dui.

Verouderde SI-voorvoegsels

Die volgende SI-voorvoegsels word nie meer gebruik nie.

Sien ook

- Mates en gewigte
- CODATA
- Metrologie
- UTC (Coordinated Universal Time)
- Binêre voorvoegsels – om groot hoeveelhede rekenaardata te kwantifiseer.
- Ordegrootte
- ISO 31

Eksterne skakels

Amptelik
- [http://www.bipm.fr/en/si/ BIPM (SI-agentskap vir stelselonderhoud)] (tuisblad)
- [http://www.bipm.org/en/publications/brochure/ BIPM reference] (SI-verwysings)
- [http://www.iso.ch/iso/en/CatalogueDetailPage.CatalogueDetail?CSNUMBER=5448&ICS1=1 ISO 1000:1992
SI-eenhede en aanbevelings vir die gebruik van hulle veelvoude] Inligting
- [http://physics.nist.gov/cuu/Units/index.html US NIST reference on SI]
  - [http://ts.nist.gov/ts/htdocs/200/202/pub814.htm#chart chart]
- [http://www.aticourses.com/international_system_units.htm SI – Die geskiedenis en gebruik daarvan in wetenskap en die nywerheid]
- [http://www.unc.edu/~rowlett/units/ 'n Woordeboek vir eenhede van mates]
- [http://www.unics.uni-hannover.de/ntr/russisch/si-einheiten.html5 Cyrillic transcription of SI symbols]
- Judson, Lewis B.,
Weights and Measures Standards of the United States: A brief history, NBS Special Publication 447, orig. iss. October 1963, updated March 1976 ([http://ts.nist.gov/ts/htdocs/200/202/SP%20447.pdf 46 page PDF file]) Pro-metrieke-stelsel drukgroepe
- [http://www.ukma.org.uk/ Die UK Metric Association]

Verdere leeswerk

- I. Mills, Tomislav Cvitas, Klaus Homann, Nikola Kallay, IUPAC: Quantities, Units and Symbols in Physical Chemistry, 2de uitgawe, Blackwell Science Inc 1993, ISBN 0632035838. Kategorie:eenhede Kategorie:Internasionale standaarde ja:国際単位系 simple:SI th:หน่วยเอสไอ

Celsius

Grade Celsius (simbool: °C) is 'n SI-eenheid van temperatuur. Die vriespunt van water word as 0 °C gedefinieer en die kookpunt teen 100 °C.

Definisie

1 °C = 1 K, en absolute nul is -273.15 °C

Oorsprong

Die eenheid is vernoem na die Sweedse sterrekundige, Anders Celsius (1701 - 1744) wat 'n soortgelyke stelsel vir die eerste keer in 1742 voorgestel het.

Omskakelings

Temperatuur omskakelings:
- °F = °C × 1.8 + 32
- °C = (°F – 32) / 1.8
- K = °C + 273.15
- °C = K – 273.15

Verduideliking

Die temperatuurskaal is uitgevind deur Anders Celsius en is oorspronklik ontwerp op so 'n wyse dat daar 100 grade/indelings tussen die vriespunt van water en die kookpunt van water by standaard atmosferiese druk was. Die stelsel het onder verskeie naam bekend gestaan tot en met 1948 toe die stelsel se naam amptelik verander is na Celsius deur die Algemene Konferensie oor Mates en Gewigte (CR 64). Terwyl die waardes vir die vries- en kookpunte van water ongeveer korrek bly, is besluit dat die oorspronklike definisie nie geskik was vir 'n formele standaard nie aangesien dit afhang van die definisie van standaard atmosferiese druk wat op sy beurt weer afhanklik is van die definisie van temperatuur. Die huidige amptelike definisie van Celsius stel 0.01 °C as die trippelpunt van water en 'n graad gelyk aan 1/273.16 van die verskil in temperatuur van die trippelpunt van water en absolute nul. Hierdie definisie is in 1954 aanvaar by die 10de algemene Konferensie oor Mates en Gewigte, wat presies dieselfde is as die definisie van die kelvin. Category:Afgeleide SI-eenhede Category:Temperatuur-eenhede zh-min-nan:Liap-sī ko:섭씨 ja:セルシウス度

Termodinamika

Termodinamika word vandag beskou as deel van die vak Fisiese Chemie, al is die Termodinamika as vakgebied streng gesproke ouer as Fisiese Chemie. Die ontstaan van Termodinamika hang nou saam met die uitvinding van die stoommasjien in die 18de eeu. Die ontwikkeling van die onderliggende teorieë vind veral in die 19de eeu plaas en word onlosmaaklik met mense soos Sadi Carnot, Clapeyron, Clausius, Gibbs, Helmholtz, Boltzmann en J.H. van 't Hoff verbind.

Temperatuur en warmte

In die 18de eeu is die begrip temperatuur ontwikkel saam met die ontwikkeling van die termometer waarmee hierdie grootheid gemeet word. 'n Suksesvolle relatiewe skaal is ontwikkel wat die smeltpunt en kookpunte van water as ykpunte ingespan het (die Celciusskaal). Dit het later duidelik geword dat dit moontlik is om 'n absolute skaal te definieer. 'n Skaal is toe op so 'n wyse ontwikkel waar die indelings dieselfde grootte as die Celsiusskaal sou hê, maar waar die nulpunt by die absolute nulpunt sou begin, eerder as by die vriespunt van water. Dit bring mee dat temperatuurverskille wat in Kelvin en Celsius bereken word dieselfde numeriese waarde het. Die skaal word die Kelvinskaal genoem en is na Lord Kelvin vernoem. Dit het ook duidelik geword dat hitte 'n meetbare grootheid was, wat spontaan van 'n liggaam met 'n hoër temperatuur na 'n liggaam met 'n laer temperatuur sou vloei. (Sekere mense verwys soms na hierdie verskynsel as die nulde wet van termodinamika.) Daar is toe vasgestel dat daar verskillende hoeveelhede van hierdie grootheid nodig was om dieselfde temperatuurverskil in verskillende materiale teweeg te bring. Dit neem byvoorbeeld 'n ander hoeveelheid warmte om een gram water met een graad Celsius te verhit as om een gram lood met dieselfde hoeveelheid te verhit. Dit het dan aanleiding gegee tot die ontwikkeling van die begrip van spesifieke warmtekapasiteit. Wetenskaplikes het toe uit hulle waarnemings sekere natuurwette waargeneem en daaruit die drie grondliggende wette van termodinamika neergepen.

Die eerste wet van Termodinamika: warmte en arbeid

Daar is geglo dat warmte 'n soort vloeistof was, wat nie vernietig of geskep kon word nie, maar dit het spoedig geblyk dat dit verkeerd was. Wanneer twee voorwerpe teen mekaar geskuur word, veroorsaak die wrywing byvoorbeeld dat warmte vloei. Daar is toe vasgestel dat die hoeveelheid warmte wat met wrywing vrygestel word ooreenkom met die hoeveelheid arbeid (=krag · afstand) betrokke by die wrywing. Warmte en arbeid (ook werk genoem) is oorspronklik in twee verskillende eenhede uitgedruk, maar dit het duidelik geword dat dit moontlik is om die twee groothede aan mekaar gelyk te stel. 'n Nuwe definisie van warmte is toe ontwikkel wat bepaal dat warmte gelykstaande is aan die werk plus die energie: Q = W + ΔU. Dit lei dan tot die Eerste Wet van Termodinamika. :In 'n geslote stelsel bly die Energie U konstant. Later het dit duidelik geword dat daar vele ander vorms van energie, soos bewegingsenergie van 'n motor, die energie van 'n elektriese stroom of die chemiese energie wat in 'n plofstof opgesluit is, bestaan. Termodinamies kan al hierdie vorme van energie in dieselfde eenhede uitgedruk word (in die SI-stelsel word die Joule gebruik). Met die koms van Einstein se relatiwiteitsteorie het dit duidelik geword dat dit selfs geld vir die begrip van massa via E=mc2 (d.w.s massa kan in energie omgeskakel word en andersom). Energie is 'n toestandsfunksie, wat beteken dat daar vir 'n bepaalde toestand 'n bepaalde hoeveelheid energie bestaan wat onafhanklik is van hoe daardie bepaalde toestand bereik is. 'n Belangrike vorm van energie wat betrekking het op gasse is dié van volume-arbeid. Vir 'n ideale gas geld die wet pV=nRT (druk·volume)=(aantal mol·R·temperatuur) waar R die gaskonstante is. Verder hang die energie van die gas alleenlik van die temperatuur af. U=nRT . Die produk p·V is dus 'n energieterm. Daar bestaan 'n ander toestandfunksie naamlik die Entalpie H=U+P·V wat dikwels gebruik word. In die praktyk is dit baie makliker om te werk met konstante druk as as met konstante volume. Die p·V bepaal dan die verrigte volume-arbeid. Wanneer daar geen gasse by 'n proses betrokke is nie kan die tweede term meestal verwaarloos word.

Die tweede wet van Termodinamika

Oppervlakkig beskou kan daar uit die eerste wet verkeerdelik afgelei word dat alle vorme van energie vryelik uitruilbaar sou wees. Dit is egter nie waar nie. 'n Goeie voorbeeld is wanneer 'n motor gerem word. Dan word die bewegingsenergie (wat uit die chemiese energie van die brandstof verkry is) spontaan omgeskakel na warmte-energie toe. Die motor beweeg egter nie weer spontaan as die rem gelos word nie, aangesien (100%) van die werk in warmte omgesit is ('n proses wat dissipasie heet), maar die warmte word nie weer teruggeskakel na werk toe nie. Dit is wel moontlik om van die warmte weer terug te skakel na werk toe (deur byvoorbeeld 'n regeneratiewe remstelsel te gebruik) maar dit is nie moontlik om die volle 100% weer te herwin nie. Hierdie verskynsel het gelei tot die formulering van die Tweede wet van Termodinamika deur Thomson en Planck wat as volg lui: Dit is onmoontlik om 'n kringloopproses op te stel waar die enigste gevolg is dat 'n hoeveelheid
warmte uit 'n reservoir omgeskakel word na 'n ooreenkomstige hoeveelheid werk 'n Verwante misverstand is dat 'n spontane proses dieselfde is as 'n eksotermiese proses, d.w.s. 'n proses waar warmte vrygestel word. Wanneer 'n mens egter een stof soos bv. Kaliumnitraat in water oplos, verloop die proses spontaan, maar daar word warmte opgeneem: die oplossing word koud. Die eerste wet bied geen verklaring vir hierdie verskynsel nie. Dit is moontlik om hierdie tekortkoming in die eerste wet uit die weg te ruim deur 'n nuwe toestandsfunksie te definieer: die Entropie S. Hierdie funksie word gedefinieer as S = qomkeerbaar/T. Die omkeerbare warmte qomkeerbaar is die warmte wat 'n proses afgee of opneem as die stelsel deur 'n omkeerbare roete van toestand A na toestand B gebring word. 'n Omkeerbare roete is 'n reeks toestande wat in rus (of ewewig) verkeer. Wanneer die toestandfunksies as volg gekombineer word: :A= U-TS en :G= H-TS = U+pV-TS kry 'n mens die toestandsfunksies van A (die Vrye Energie of Helmholtzenergie) en G (die Vrye Entalpie of Gibbsenergie). Hierdie twee funksies word dan gebruik om vas te stel of 'n proses spontaan kan verloop aldan nie: By konstante druk is 'n proses spontaan as die Gibbsenergie afneem. (Bostaande is basies 'n herformulering van die tweede wet).
Sien ook: Postulaat van Clausius; Dissipasie vermoede

Die derde wet van Termodinamika

Ten slotte is daar nog een derde wet: Wanneer 'n perfekte kristal to T=0K afgekoel word benader die Entropie 'n nul waarde. Die derde 'wet' is 'n erge idealisering, want 'n perfekte kristal bestaan nie. 'n Kristal kan by T = 0K nie groei nie en as 'n kristal by 'n hoër temperatuur groei sal dit nooit regtig perfek word nie, maar altyd bietjie wanorde inbou en 'n bietjie onvolmaak wees. As die effens onvolmaakte kristal afgekoel word na T=0K sal die entropie nie heeltemaal na nul gaan nie.

Statistiese termodinamika

Klassieke termodinamika is geheel en al 'n verskynselgerigte teorie, wat nie die atomiese struktuur van materie in rekening bring nie. 'n Latere mikroskopiese teorie is ontwikkel, die statistiese termodinamika, waar daar aan die termodinamiese groothede 'n interpretasie verleen word, in terme van die statistiese verdeling van energie oor die energietoestande van die atome en molekules, waaruit 'n stelsel wat bestuur word bestaan.

Opsomming

'n Baie informele en beknopte opsomming van termodinamika as vakgebied is as volg: # Warmte stroom van warm na kouer en nie omgekeerd. # 'n Mens kan nie energie in 'n proses skep nie, maar hoogstens met ewe veel energie opeindig. # 'n Mens kan alleen met ewe veel energie opeindig by die absolute nulpunt. # Dit is in beginsel onmoontlik om die absolute nulpunt te bereik.

Verwysings

[http://nl.wikipedia.org/wiki/Thermodynamica Nederlandstalige wikipedia]

Eksterne skakels

- [http://mail.vssd.nl/hlf/c007totaal.pdf Nederlandstalige inleiding tot termodinamika (263 bl)] Category:Termodinamika Category:Fisiese Chemie Category:Natuurwetenskap ja:熱力学 ko:열역학 th:อุณหพลศาสตร์

Odonturus dentatus

Odonturus dentatus is a small (around 5 centimeters / 1.97 inches) scorpion native to eastern Africa (more specifically Kenya, Somalia and Tanzania). It is mainly found in warm but not too dry savannahs, where it lives under rocks, logs and other ground items. This species has the typical slender claws found in most members of the Buthidae family.

Captive care

Odonturus dentatus can be housed in a small vivarium. Peat should be used for substrat though it can be mixed with sand to provide a more compact substrat. A piece of wood or a flat rock should be included, as the scorpion will spend its day hidden under it. A small cup of water should be provided to ensure an adequate level of humidity (60%-70%). Odonturus dentatus does not require high temperatures, and do best at 25°C-30°C (77°F-86°F). As with all scorpions, this specie can be fed most types of small insects, though crickets remain the most common choice.

Behavior

This scorpion is quite nervous and can display agressivity towards its keeper. However, it can be kept communally if the vivarium is big enough and includes at least one hide for each specimen. The toxicity of its venom is usually deemed to be quite high, though precise information concerning its exact LD50 are currently missing. Due to its potent venom and its agressivity, Odonturus dentatus is not a good scorpion for a beginner and should only be kept by experienced keepers.

See also

- Scorpion
- Arachnids

External links

- [http://www.ub.ntnu.no/scorpion-files/o_dentatus.php The page of Odonturus dentatus at the Scorpion files] Category:Scorpions

statystyki jastrzbia gra Nieruchomoci d alkomaty mieszne filmy

:: RELATED NEWS ::

Cortes de Coimbra (1385)
De acordo com a decisão tomada pelo Mestre de Avis, pelos nobres e representantes do povo reunidos no mosteiro de São Domingos de Lisboa e a conselho de D. Nuno Álvares Pereira, convocou o primeiro as cortes de Coimbra nos Paços
Tribunal Internacional de Justiça
O Tribunal Internacional de Justiça, ou Corte Internacional de Justiça é o principal órgão judiciário da Organização das Nações Unidas. Tem sede em Haia, nos Países Baixos. Fundado em 1946, sua principal função é de deliberar sobre disputas a ele submetidas por Estados e dar conselhos sobre assuntos legais a ele submetidos pela Organização das Nações Unidas. Tem sede em Haia, nos Países Baixos. Fundado em 1946, sua principal função é de deliberar sobre disputas a ele submetidas por Estados e dar conselhos sobre assuntos legais a ele submetidos pela Organização das Nações Unidas. Tem sede em Haia, nos Países Baixos. Fundado em 1946, sua principal função é de deliberar sobre disputas a ele submetidas por Estados e dar conselhos sobre assuntos legais a ele submetidos pela Baturité, Ceará, 1842-1888), advogado, jornalista, político, romancista, teatrólogo brasileiro. Um dos fundadores da Academia Brasileira de Letras, é o patrono da Cadeira n. 14, escolhido por manga de Kazushi Hagiwara. Foi publicado primeiramente na revista semanal Shonen Jump, em 1988, e atualmente é publicado irregularmente na Ultra Jump. categoria:mangá