Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1294

1294

Gebeure


- Nieuwegein kry stadstatus.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
12de eeu13de eeu14de eeu
1291129212931294129512961297
Kategorie:13de eeu ko:1294년

Nieuwegein

Nieuwegein is 'n stad en voormalige groeikern in die Nederlandse provinsie Utrecht, suid van die stad Utrecht, aan die rivier de Lek. Naby IJsselstein in die weste en Vianen in die suide (aan die oorkant van die Lek). Dit is met 61 332 inwoners (1 Junie 2005) na Utrecht self die grootste munisipaliteit (Ned.: gemeente) van die agglomerasie Utrecht. Nieuwegein het ontstaan op 1 Julie 1971 na samevoeging van die vroeëre munisipaliteite Jutphaas en Vreeswijk.

Ontstaan

In die jare '60 en '70 was daar sprake van 'n grootskaalse suburbanisasie in Nederland; mense het weggetrek uit die groot stede en hulle gevestig in die omringende plekke. In Nederland het metropool as 'n ring van stedelike gebied ontstaan, die Randstad, met as stedelike sentrums Amsterdam in die noorde, Den Haag in die weste, Rotterdam in die suidweste en Utrecht in die suidooste. Die hart van die ring het landelik gebly, die Groene Hart. Die regering het altyd probeer om die Groene Hart te beskerm, wat beteken dat in plekke in die Groene Hart geen grootskaalse bouprojekte gedoen mag word nie. Die gevolg van suburbanisasie was dat daar meer vraag ontstaan in dit soort plaatse na woonruimte. Die regering het gevoel dat daar kompensasie nodig was, en het 'n aantal dorpe en stede aangewys vir grootskalige woningbou, die groeikerne. In die aglomerasie rond Utrecht sou dit moet gebeur ten suide van die stad Utrecht. Na jare van planning is besluit die gebied tussen die dorpe Vreeswijk en Jutphaas, wat als besig was die gebied tussen die beide dorpe uit te brei met die wyke Zandveld en Wijkersloot, volledig te gebruik vir woningbou. Hierdeur sou 'n nuwe stad ontstaan wat beide dorpe volledig sou insluit.

Naam

In die gebied tussen Jutphaas en Vreeswijk het vroeër 'n nedersetting gestaan met naam "'t Gein". Die nedersetting het in 1294 stadsregte gekryg en is in 1333 verwoes in 'n oorlog tussen die biskop van Utrecht en die graaf van Holland. Vandag herinner alleen die Kasteel van Oudegein nog aan hierdie tyd. Nadat die bestuur van Vreeswijk en Jutphaas enige tyd gedebatteer het oor die nuwe naam van die stad het hulle die besluit die nuwe stad te noem naar die oude nedersetting. Nieuwegein is 'n saamtrekking van "nieuw" (=nuut) en Gein.

Openbaar vervoer en geografie

Kasteel van Oudegein Nieuwegein is ingesluit deur drie outosnelweë, die A2, de A12 en de A27. Dit staan daarom ook bekend om sy sentrale ligging. 'n Sneltram Versorg die openbare vervoer met die stad Utrecht en ook met IJsselstein. Met Vianen bestaan 'n bus- en voetveerverbinding oor die Lek. Deur en langs Nieuwegein stroom enkele kanale, soos die Amsterdam-Rijnkanaal, die Lekkanaal en die Merwedekanaal. Vanuit die Merwedekanaal ontspring die rivier die Hollandse IJssel en vanuit die Hollandse IJssel die riviertjie die Kromme IJssel.

Wijken

Nieuwegein is in de volgende stadswyke verdeel:

B&W en munisipaliteitsraad

Burgemeester van die munisipaliteit Nieuwegein is sedert 2000; Cor de Vos (PvdA). Die wethouders is anno 2005:
- Carla Breuer (CDA)
- Evert van Linge (VVD)
- Corrie van Rooijen (GroenLinks)
- Martin Monrooij (SGP/ChristenUnie) De munisipaliteitsraad (Ned.: gemeenteraad) tel 33 lede, anno 2005 bestaande uit:
- CDA (7 setels)
- VVD (6 setels)
- PvdA (5 setels)
- ONS (4 setels)
- GroenLinks (3 setels)
- Leefbaar Nieuwegein (2 setels)
- SGP/ChristenUnie (2 setels)
- Stadspartij PGN (2 setels)
- D'66 (1 setel)
- VSP (1 setel)

Beroemde (eks-)inwoners


- Edward van Cuilenborg - presentator
- Ron Smoorenburg - akteur in gevegfilms
- Spinvis - sanger en musikant
- Marianne Weber - sangeres
- Rob de Wit - voormalig profvoetballer
- Peter Blangé - voormalig volleyballer

Sien ook


- Burgernet

Eksterne skakels


- [http://www.nieuwegein.nl Gemeente Nieuwegein]
- [http://www.pen.nl Digitale Stad Nieuwegein] Kategorie:Plaas in Utrecht Kategorie:Nieuwegein

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Eeue

Kategorie:Eeue

12de eeu

Eeue
11de eeu12de eeu13de eeu
1100110111021103110411051106110711081109
1110111111121113111411151116111711181119
1120112111221123112411251126112711281129
1130113111321133113411351136113711381139
1140114111421143114411451146114711481149
1150115111521153115411551156115711581159
1160116111621163116411651166116711681169
1170117111721173117411751176117711781179
1180118111821183118411851186118711881189
1190119111921193119411951196119711981199
1200120112021203120412051206120712081209
Kategorie:12de eeu ja:12世紀 ko:12세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 12

13de eeu

Eeue
12de eeu13de eeu14de eeu
1200120112021203120412051206120712081209
1210121112121213121412151216121712181219
1220122112221223122412251226122712281229
1230123112321233123412351236123712381239
1240124112421243124412451246124712481249
1250125112521253125412551256125712581259
1260126112621263126412651266126712681269
1270127112721273127412751276127712781279
1280128112821283128412851286128712881289
1290129112921293129412951296129712981299
1300130113021303130413051306130713081309
Kategorie:13de eeu ja:13世紀 ko:13세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 13

1291

Gebeure


- 18 Mei - Die Moslems verower die kruisvaarderstad Akko
- 1 Augustus - Die Switserse oerkantons verklaar hulle onafhanklikheid.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
12de eeu13de eeu14de eeu
1288128912901291129212931294
Kategorie:13de eeu als:1291 ko:1291년

1292

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
12de eeu13de eeu14de eeu
1289129012911292129312941295
Kategorie:13de eeu ko:1292년

1293

Gebeure


-

Geboortes


- Philip V, koning van Frankryk

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
12de eeu13de eeu14de eeu
1290129112921293129412951296
Kategorie:13de eeu ko:1293년

1295

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
12de eeu13de eeu14de eeu
1292129312941295129612971298
Kategorie:13de eeu ko:1295년

1297

Gebeure


- François Grimaldi, 'n lid van die Guelfe-party, verower die Ghibelline-vesting, wat die rots van Monaco beskerm. Hy begin sy heerskappy as Rainier I en word die stamvader van die Huis van Grimaldi.
- Lodewyk IX word vanweë sy asketiese leefstyl en wonderlike genesings by sy graf deur pous Bonifatius VIII heilig verklaar.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
12de eeu13de eeu14de eeu
1294129512961297129812991300
Kategorie:13de eeu ko:1297년

Episode II (Album)

Episode II was the first mainstream album by Safri Duo, a percussion duo from Denmark that released six classical albums before its breakthrough with the hit Played-A-Live, the opening track of the album. It was reissued as Episode II - The Remix Edition with an extra CD of remixes and a new single, Sweet Freedom.

Track List

# Played-A-Live (The Bongo Song) # Snakefood # A-Gusta # Samb-Adagio # Everything # Everything Epilogue # Crazy Benny # Baya Baya # Adagio

Singles

Played-A-Live (The Bongo Song), Samb-Adagio, Baya Baya. Category:2001 albums Category:Danish albums

hosting niusy BIELIZNA tablice wakacje










































:: RELATED NEWS ::
KHTV
KHWB-TV is the WB Television Network affiliate for Houston, Texas, broadcasting on UHF channel 39. It is owned by the Tribune Company. It offers first-run primetime programming from the WB, cartoons from Kids WB, off-network sitcoms, first-run reality/talk/court shows, and paid programming.

History

The station began broadcasting on

Pokémon video games
:This article deals with the Pokémon video games. See Pokémon for other articles, such as the anime or manga. Pokémon The Pokémon video game series is an extremely popular role-playing games franchise from Nintendo. The
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org