:: wikimiki.org ::
| Monargie |
MonargieStaatsvorm waar die staatshoof gebruiklik lewenslang 'n - oor die algemeen oorerflike - posisie beklee. Voorbeelde: Groot-Brittanje, Nederland, Swaziland, Nepal, Australië en vele andere.
ja:君主制
ko:군주제
Groot-BrittanjeGroot-Brittanje (baie keer verkort na slegs Brittanje) is 'n eiland aan die weskus van Europa. Dit is die hoofgebied van die Verenigde Koninkryk.
Groot-Brittanje word ook gebruik as 'n politieke term wat die kombinasie van Engeland, Skotland en Wallis beskryf, die drie nasies wat saam die hele eiland beslaan, alhoewel elkeen addisionele kleiner eilande insluit.
Die term Brittanje word soms gebruik wanneer Groot-Brittanje bedoel word, en beide word gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys, wat ook Noord-Ierland insluit. Groot-Brittanje word mees algemeen gebruik as 'n verkorting vir die ellelange "Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland". Alhoewel dit onakkuraat is, word dié afkorting gereeld deur amptelike liggame as sinoniem vir die VK in sommige kontekste gebruik. (Daar word byvoorbeeld na die VK-span wat in die Olimpiese Spele deelneem verwys as 'Team GB', en die VK gebruik die Internasionale lisensieplaatkode 'GB'). Hierdie word verder onder Brittanje bespreek.
Gebiede geassosieer met Groot-Brittanje
- Die Koninkryk van Engeland
- Die Koninkryk van Skotland
- Die Prinsipaliteit van Wallis
Gebiede elders in die eilandreeks waarvan Brittanje deel is
- Ierland
- Republiek van Ierland
- Noord-Ierland
- Eiland Man
- Kanaaleilande
Eksterne skakels
- [http://www.know-britain.com/general/great_britain.html Know Britain] – een verduideliking van die terme "Groot-Brittanje", "Verenigde Koninkryk", ens.
- [http://www.ordnancesurvey.co.uk/freegb/index.htm#maps Administratiewe kaart van Groot-Brittanje]
Category:Britse Eilande
Category:Verenigde Koninkryk
Category:Eilande in die Britse Eilande
ja:グレートブリテン島
simple:Great Britain
Swaziland
Swaziland is 'n absolute monargie in Suider-Afrika. Dit is 'n buurland van Suid-Afrika en Mosambiek.
- Geskiedenis van Swaziland
- Geografie van Swaziland
- Mense van Swaziland
- Politiek van Swaziland
- Ekonomie van Swaziland
- Kommunikasie in Swaziland
- Vervoer in Swaziland
- Weermag van Swaziland
- Buitelandse verbande van Swaziland
- Kultuur van Swaziland (Musiek van Swaziland)
Kategorie:Lande van Afrika
Kategorie:Swaziland
ja:スワジランド
ko:스와질란드
ms:Swaziland
zh-min-nan:Swazi-tē Lanobre
Lanobre to miejscowość i gmina we Francji, w regionie Owernia, w departamencie Cantal.
Według danych na rok 1990 gminę zamieszkiwały 1 473 osoby, a gęstość zaludnienia wynosiła 36 osób/km² (wśród 1310 gmin Owernii Lanobre plasuje się na 144. miejscu pod względem liczby ludności, natomiast pod względem powierzchni na miejscu 82.).
Linki zewnętrzne
- Źródło danych: [http://www.insee.fr Insee]
- Mapy i zdjęcia satelitarne: [http://kvaleberg.com/extensions/mapsources/index.php?params=45_26_N_2_32_E_region:fr_type:city link do Wiki mapsources]
- Zdjęcie satelitarne: [http://maps.google.com/maps?ll=45.43333,2.53333&spn=0.1,0.1&t=k Google maps]
- Mapa: [http://maps.msn.com/(cgxnej455qpgxeu5vurxtejz)/map.aspx?&lats1=45.43333&lons1=2.53333&alts1=14®n1=2 MSN World Atlas]
Kategoria:Miejscowości FrancjiKategoria:Departament Cantal
dieta praca za granic slots Bramy garaowe House
|
|
|
|