Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
22 Junie

22 Junie

Gebeure


- 1825 Die Britse Parliament skaf feodalisme en die leenheer stelsel af in Britse Noord-Amerika.
- 1846 Adolphe Sax patenteer die saxofoon.
- 1941 Duitsland val die Sowjetunie aan, in een van die mees dramatiese keerpunte in die Tweede Wêreldoorlog.
- 1976 Die Kanadese laerhuis skaf die doodstraf af.

Geboortes


- 1757 George Vancouver seevaarder (/1798).
- 1767 Wilhelm von Humboldt, filosoof en staatkundige (/1835).
- 1837 Paul Morphy, skaakspeler (/1884).
- 1856 H. Rider Haggard, skrywer (/1925).
- 1885 Milan Vidmar, skaakspeler (/1962).
- 1898 Erich Maria Remarque, skrywer (/1970).
- 1906 Billy Wilder, regisseur (/2002).
- 1906 Anne Morrow Lindbergh, skrywer en vlieër (/2001).
- 1921 Joseph Papp, regisseur.
- 1944 Klaus Maria Brandauer, akteur.
- 1949 Meryl Streep, akteur.
- 1953 Cyndi Lauper, sanger.

Sterftes


- 431 Paulinus van Nola, digter.
- 1965 David O. Selznick, film vervaardiger.
- 1969 Judy Garland, sanger, akteur.
- 1974 Darius Milhaud, komponis.
- 1987 Fred Astaire, danser, akteur.

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae


- Anglikaanse fees van St Alban. Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
06-20 06-21 06-22 06-23 06-24
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal Kategorie:Datum ja:6月22日 ko:6월 22일 simple:June 22 th:22 มิถุนายน

1825

Gebeure


-

Geboortes


- 13 Maart - Benjamin Woolfield Mountfort
- 10 Oktober - Paul Kruger

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1822182318241825182618271828
Kategorie:19de eeu ko:1825년

Feodalisme

Die feodalisme was 'n stelsel wat die maatskaplike, politieke en ekonomiese lewe van die Europese Middeleeue gekenmerk het. Die term is afgelei van die Oud-Duitse woord fihu (vee) (wat destyds gelykstaan aan besit) en verskyn as Middellatyns feudum. Die feodalisme het betrekking op die verhouding tot ondergeskiktes wat op twee verskillende gebiede ontwikkel: Die verhouding van boere tot grondbesitters en die betrekkinge tussen vasalle en here. Die stelsel is gebaseer op die eed (foedus) wat 'n leenman aan sy leenheer (die koning in die algemeen) afgelê het.

1846

Gebeure


- 17 Mei - Die Saxofoon word deur Adolphe Sax gepatenteer.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1843184418451846184718481849
Kategorie:19de eeu ko:1846년 th:พ.ศ. 2389

Duitsland

Duitsland (Duits: Deutschland) is Europa se grootste ekonomie en ook die land in Europa met die hoogste bevolkingtal. Duitsland is geleë in Sentraal-Europa en grens aan Nederland, België, Luxemburg, Frankryk, Switserland, Oostenryk, Tsjeggië, Pole en Denemarke.

Geskiedenis

:
Hoofartikel: Geskiedenis van Duitsland

Politiek

:
Hoofartikel: Politiek van Duitsland

Geografie

:
Hoofartikel: Geografie van Duitsland

State

:
Hoofartikel: State van Duitsland Duitsland bestaan uit 16 deelstate:
- Brandenburg
- Hansestad Hamburg
(Hansestadt Hamburg)
- Hansestad Bremen
(Hansestadt Bremen)
- Nedersaksen
(Niedersachsen)
- Noordryn-Wesfalen
(Nordrhein-Westfalen)
- Baden-Württemberg
- Beiere
(Bayern)
- Saksen
(Sachsen)
- Saksen-Anholt
(Sachsen-Anhalt)
- Hessen
- Berlyn (Berlin)
- Mecklenburg-Voorpommeren
(Mecklenburg-Vorpommern)
- Thuringen
(Thüringen)
- Rynland-Palts
(Rheinland-Pfalz)
- Saarland
- Sleeswyk-Holstein
(Schleswig-Holstein)

Ekonomie

:
Hoofartikel: Ekonomie van Duitsland Die bruto geografiese produk (BGP) groei in die jaar 2004 met sowat twee persent en bereik 2 200 miljard Euro. Verbruikerspryse het in 2004 met 1,6 persent gestyg. Tussen 1970 en 2004 het die aandeel werknemers in die nywerheidsektor van 46 tot 26 persent gedaal, terwyl die aandeel werknemers in die dienstesektor verdubbel het en nou 71 persent (of 27 miljoen mense) bedra. Die tersiêre sektor se bydrae tot die BGP beloop tans meer as 70 persent.

Demografie

:
Hoofartikel: Demografie van Duitsland Van die 82,5 miljoen inwoners is meer as 42 miljoen vroulik, en 7,3 miljoen is buitelanders. Die natuurlike bevolkingsaanwas bly negatief, met 706 000 geboortes en 818 000 sterfgevalle in die jaar 2004. Aangesien die laaste sensus in die Duitse Demokratiese Republiek in 1983 en in die vroeëre Bondsrepubliek Duitsland (Wes-Duitsland) in 1987 plaasgevind het, sal presiese statistieke gegewens eers weer met die gesamentlike Europese sensus van die jaar 2010/11 beskikbaar wees.

Kultuur

:
Hoofartikel: Kultuur van Duitsland

Sien ook

Category:Duitsland Category:Lande in Europa fiu-vro:S'aksamaa als:Deutschland ja:ドイツ ko:독일 ms:Jerman roa-rup:Ghirmânii simple:Germany th:สหพันธ์สาธารณรัฐเยอรมนี zh-min-nan:Tek-kok


Tweede Wêreldoorlog

Die Tweede Wêreldoorlog was die duurste en mees omvangryke gewapende konflik in die geskiedenis van die wêreld. Dit duur van 1939 tot 1945 en word so genoem omdat dit die tweede oorlog was waar lande uit feitlik alle kontinente (dié wat destyds bewoon was) betrokke was. In beide die Eerste en Tweede Wêreldoorlog het 'n enorme aantal mense gesterf in verskeie slagvelde regoor die wêreld. In die Tweede Wêreldoorlog het twee groepe teen mekaar geveg: die Geallieerdes en die Spilmoondhede. Die Geallieerdes het bestaan uit die Britse Statebond, VSA, Sowjet-Unie, Sjina, Frankryk, Pole en ander Europese lande. Die Spilmoondhede het bestaan uit Duitsland, Italië, Japan en hul bondgenote. Omtrent 55,5 miljoen mense kom om tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die massamoord op ses miljoen Jode onder die Nazi-bewind van Adolf Hitler, die gebruik van tegnologie van die industriële era, en massa-bomaanvalle op burgerlikes het alles daartoe bygedra dat meer burgerlikes in hierdie oorlog gesterf het as in enige ander in die geskiedenis.

Bronnelys


- World War II by die Engelse Wikipedia
- Tweede Wereldoorlog by die Nederlandse Wikipedia als:Zweiter Weltkrieg ja:第二次世界大戦 ko:제2차 세계 대전 ms:Perang Dunia II simple:World War II th:สงครามโลกครั้งที่สอง

1757

Gebeure


-

Geboortes


- William Blake - Waterverfskilder

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1754175517561757175817591760
Kategorie:18de eeu ko:1757년

1798

Gebeure


- Thompson demonstreer die omsetting van meganiese werk na warmte
- Die Engelse kaptein John Fearn ontdek die eiland Nauru

Geboortes


- Eugène Delacroix - Waterverfskilder

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1795179617971798179918001801
Kategorie:18de eeu ko:1798년

1835

Gebeure

Geskiedenis


- 28 Desember - Osceola lei sy Seminoolvegters in Florida en betree die Tweede Seminooloorlog teen die V.S. Leër.

Meteorologie


- Gaspard-Gustave Coriolis besef dat die rotasie van die Aarde 'n snelheidsafhanklike krag op liggame in die verwysingsraamwerk van 'n nie-roterende Aarde uitoefen.

Geboortes


- 9 Oktober - Charles-Camille Saint-Saëns, Franse klassieke komponis († 16 Desember 1921)

Geskiedenis


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1832183318341835183618371838
Kategorie:19de eeu ko:1835년 simple:1835

1837

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- John Constable - Waterverfskilder ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1834183518361837183818391840
Kategorie:19de eeu ko:1837년 simple:1837

1884

Gebeure


- 7 Augustus - Die Duitse Ryk stuur die oorlogskepe Leipzig en Elisabeth na die Angra Pequenabaai in Suidwes-Afrika (Namibië) en neem die kolonie in besit

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1881188218831884188518861887
Kategorie:19de eeu ko:1884년 simple:1884

1885

Gebeure


- Die Nederlandse skilder Vincent van Gogh verf Die Aartappeleters tydens sy verblyf in Nuenen, Nederland. Dit is 'n olieverfskildery op doek.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1882188318841885188618871888
Kategorie:19de eeu ko:1885년 simple:1885

1962

Gebeure


- 01-01 Wes-Samoa word onafhanklik van Nieu-Seeland
- In Kanada word die Trans-Canada Highway geopen, die eerste regstreekse verbinding tussen die Pasifiese en Atlantiese kusgebiede van die land. ----

Geboortes

----

Sterftes

---- 1957 -- 1958 -- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1962年 ko:1962년 simple:1962 th:พ.ศ. 2505

1898

Gebeure


- 12 Junie. Die Filippyne veklaar amptelik die onafhanklikheid van Spanje.
- 26 Desember - Pierre en Marie Curie kondig die ontdekking van 'n nuwe element aan, wat later radium genoem word.
- Aleister Crowley, bekend in okkultisme sluit aan by die Orde van die Goue Skemer
- In België word Nederlands naas Frans as ampstaal erken

Geboortes

Sterftes


- 15 Maart - Benjamin Woolfield Mountfort, argitek ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19ste eeu20ste eeu
1895189618971898189919001901
Kategorie:19de eeu ko:1898년 simple:1898

1970

Gebeure


- Die ruimtetuig Apollo 13 keer veilig terug.
- 04-02 Qatar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk
- 04-22 Die eerste Aarde-dag word gevier.
- 04-24 Gambië word 'n republiek
- Benoit Mandelbrot speel 'n sleutelrol in die ontwikkeling van chaosteorie deur die konsep van fraktaalmeetkunde bekend te stel.

Geboortes

Sterftes


- 06-21 Sukarno, eerste president van Indonesië. ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973
Kategorie:20ste eeu als:1970 ja:1970年 ko:1970년 simple:1970

2002

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
20ste eeu21ste eeu22ste eeu
19992000200120022003 20042005
01-200202-200203-200204-200205-200206-200207-200208-200209-200210-200211-200212-2002
Kategorie:21ste eeu als:2002 ja:2002年 ko:2002년 ms:2002 simple:2002 th:พ.ศ. 2545 zh-min-nan:2002 nî

1906

Gebeure


- 24 Desember - Reginald Fessenden saai die eerste radio uitsending ooit uit.

Geboortes

Sterftes

---- Dag | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1903190419051906190719081909
Kategorie:20ste eeu ja:1906年 ko:1906년 simple:1906 th:พ.ศ. 2449

1921

Gebeure


- 23 Mei - Onluste in Egipte

Geboortes


-

Sterftes


- 16 Desember - Charles-Camille Saint-Saëns, Franse klassieke komponis (
- 9 Oktober 1835) ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1918191919201921192219231924
Kategorie:20ste eeu ja:1921年 ko:1921년 simple:1921 th:พ.ศ. 2464

Nucifraga caryocatactes

Riešutinė (lot. Nucifraga caryocatactes, angl. Spotted Nutcracker, vok. Tannenhäher) - varininių (Corvidae) šeimos paukštis. Tai maždaug kuosos dydžio paukštis, kuris nesunkiai atpažįstamas iš dėmėto kūno bei balto uodegos galo. Patino ir patelės viršugalvis, sparnai ir uodega juodi, likusi kūno dalis ruda, durpių spalvos, išmarginta baltomis dėmėmis. Lietuvoje nėra dažna, rudenį atskrenda šiaurinių sričių paukščiai. Iš šiaurinių kraštų atskridę paukščiai būna nebaikšūs, patiklūs, todėl daug jų žūva po automobilių ratais, nuo plėšrūnų ir kt. Gyvena pušynuose, eglynuose, rečiau mišriuose miškuose. Riešutinė nėra labai vikri, kartais ilgą laiką nejudėdama tupi viršūnėje ar tarp tankių šakų. Balsas savotiškas „kerr-kerr-kerr", primenantis kuosos ir šarkos balsus. Monogamas. Lizdą krauna aukštai eglėse, prie kamieno, iš šakučių, vidų iškloja kerpėmis, supuvusia mediena. Kovo-balandžio mėn. deda 3-4 ovalius, šviesiai melsvus ir žalsvus, išmargintus rusvais taškeliais kiaušinius. Peri patelė 16-18 dienų, jaunikliai lizdą palieka 21-25 dienų am-žiaus. Lietuvoje išveda vieną vadą. Riešutinė minta gyvūniniu ir augaliniu maistu. Lesa riešutus, spygliuočių sėklas, giles, šermukšnių ir gudobelių vaisius. Žiemą kaupia maisto atsargas. Riešutus ir giles paslepia po samanomis, medžių lapais. Globotina kaip reta perinti rūšis. Category:Žvirbliniai paukščiai

sylwester w grach Hotels Warsaw Dorota Rabczewska Prague appartements mieszne gry










































:: RELATED NEWS ::

Karen wheaton
Rev. Karen Harris Wheaton Towe is a Pentecostal minister and gospel singer. Born Karen Harris, she grew up in a Pentecostal family in Hamilton, Alabama where she was active in church music from an early age. She married DeWayne Wheaton and by him had two daughters, Lauren and Lindsey Wheaton. In 1997, she divorced Wheaton and remarried, though she uses the name "Karen Wheaton" professionally to this day.
Charles E. Smith Co.
A building and development company, currently chaired by Robert H. Smith. The Smith company is well known for the Crystal City complex in northern Virginia. Charles E. Smith had several divisions: residential, commerical and development. Charles E. Smith Residential and Archstone recently merged, calling themsleves Archstone-Smith. This merger makes Archstone-Smith one of the largest and most respected REIT's (Real Estate Investment Trust)in the country. Archstone-Smith still
Accounting cycle
An accounting information system (also called accounting cycle) is the system of records a business keeps to maintain its accounting system. This includes the purchase, sales and nominal ledgers and cash books of the business. While this was previously a paper-based process, most modern businesses now use computerized accounting systems. Steps in accounting cycle: # Creating journal entries fo
Template:ChiefJudge
In order to qualify for the office of Chief Judge, a judge must have been in active service on the court for at least one year, be under the age of 65, and have not previously served as Chief Judge. A vacancy in the office of Chief Judge is filled by the judge highest in seniority among the group of qualified judges. The Chief Judge serves for a term of seven years or until age 70, whichever occurs first. The age restrictions are waived if no members of the court would otherwise be qualified for the position. Unlike the Chief
Bruno Bauch
Bruno Bauch (January 19 1877 - February 27 1942) was a German Neo-Kantian philosopher. Bauch was born in Gross-Nossen, Silesia (now in Poland) and studied philosophy in Strassburg (Strasbourg), Heidelberg and Freiburg. He was a student of Heinrich Rickert. After Wilhelm Windelband, Rickert was the most important leader of the so-called Badensian or South-West German school of Neo-Kantianism. Unlike its main rival, t
The Old Manse
The Old Manse is a house famous for its American literary associations. It is located beside the Old North Bridge over the Concord River in Concord, Massachusetts, and now owned and operated as a nonprofit museum by the Trus

All Rights Reserved 2005 wikimiki.org