:: wikimiki.org ::
| 25 April |
25 April25 April is die 115de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (116de in skrikkeljare). Daar volg nog 250 dae in die jaar.
Gebeure
- 1719 Daniel Defoe se Robinson Crusoe word gepubliseer.
- 1792 Struikrower Nicolas J. Pelletier word die eerste persoon om met 'n guillotine tereggestel te word.
- 1859 Werk begin met die bou van die Suezkanaal.
- 1898 Die kongress van die VSA verklaar oorlog op Spanje.
- 1901 Die staat van New York in die VSA vereis outomobiel nommerplate.
- 1926 Reza Kahn word tot die Sjah van Iran bekroon as "Pahlevi".
- 1943 Tydens die Tweede Wêreldoorlog land geallieërde magte Sicillië.
- 1945 VSA en Russiese troepe ontmoet by die Elbe rivier.
- 1945 Die Verenigde nasies word in San Francisco, Kalifornië gevorm.
- 1953 Francis Crick en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele heliks struktuur van DNA.
- 1959 Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.
- 1974 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
- 1980 'n Maneuver om VSA-ambasade gyselaars te red in Iran vaal.
- 1982 Israel voltooi onttrekking uit die Sinai per die "Camp David accords".
- 1983 VSA-leerling Samantha Smith word genooi na die Sowjet-Unie deur Yuri Andropov as gevolg van haar brief aan hom.
- 1983 Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan.
- 1988 John Demjanuk, bekend as "Ivan the Terrible" in die Treblinka verdelgings kamp, ontvang 'n doodsvonnis in Israel vir sy oorlogsoortredings tydens die Tweede Wêreldoorlog
- 1990 Die Hubble ruimte teleskoop ontplooi.
Geboortes
- 1284 Edward II van Engeland († 1327-09-21).
- 1599 Oliver Cromwell, staatkundige († 1658-09-03).
- 1840 ([Juliaanse tydrekening]) Pyotr Ilych Chaikovskii, komponis († 1893-11-06).
- 1849 Felix Klein, wiskundige († 1925-06-22).
- 1874 Guglielmo Marconi, uitvinder († 1937-07-20).
- 1900 Wolfgang Ernst Pauli, fisikus († 1958-12-15).
- 1903 Andrey Nikolayevich Kolmogorov, wiskundige († 1987-10-20).
- 1908 Edward R. Murrow, joernalis († 1965-04-27).
- 1918 Ella Fitzgerald, sanger († 1996-06-15).
- 1918 Gerard Henri de Vaucouleurs, sterrekundige († 1995-10-07).
- 1940 Al Pacino, akteur.
- 1969 Renée Zellweger, akteur.
Sterftes
- 1472 Leon Battista Alberti, kunstenaar (1404-02-18/).
- 1566 Diane de Poitiers (1499-09-03/).
- 1744 Anders Celsius, sterrekundige (1701-11-27/).
- 1840 Siméon-Denis Poisson, wiskundige (1781-[[06-21]]/).
- [[1990 Dexter Gordon, musikant (1923-02-27/).
- 1995 Ginger Rogers, akteur (1911-07-16/).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- ANZAC" dagin Australië en Nieu-Seeland.
- "Carnation Revolution" gevier in Portugal.
- Robigalië in die Romeinse ryk.
- Haile Selassie se besoek aan Jamaika.
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Kategorie:Datum
ja:4月25日
ko:4월 25일
simple:April 25
th:25 เมษายน
Gregoriaanse kalenderDie Gregoriaanse kalender is tans dwarsdeur die westerse wêreld in gebruik, en is 'n wysiging van die Juliaanse kalender. Dit is eerste voorgestel deur die Napolese dokter Aloysius Lilius, en is uitgevaardig deur die vernoemde Pous Gregorius XIII op 24 Februarie 1582 (hierdie dokument is gedateer 1581 aangesien die kalenderjaar in daardie tyd in Maart begin het).
Die Gregoriaanse kalender was ontwerp omdat die gemiddelde jaar in die Juliaanse kalender effe té lank was, wat veroorsaak het dat die dag-en-nag-eweninge geleidelik vroeër in die kalenderjaar verskuif het.
Akkuraatheid
Die Gregoriaanse kalender verbeter die Juliaanse benadering deur 3 Juliaanse skrikkeldae elke 400 jaar oor te slaan, wat 'n gemiddelde jaar met 365.2425 sonnedae gee.
Dit sal 'n fout lewer van 1 dag elke 3000 jaar, wat 'n aansienlike verbetering op die Juliaanse fout van 1 dag elke 138 jaar is. Oor hierdie lang tydskale is dit ook te verwagte dat wisselings in die Aarde se wentelbaan en onvoorspelbare rotasie dit onwaarskynlik maak dat enige langtermyn akkuraatheid deur 'n skrikkeldag-reël ingewin sou word.
Numeriese feite
Die gemiddelde jaar is 365.2425 dae = 52.1775 weke 8,765.82 uur = 525,949.2 minute = 31,556,952 sekondes.
'n Gewone jaar is 365 dae = 8,760 uur = 525,600 minute = 31,536,000 sekondes.
'n Skrikkeljaar is 366 dae = 8,784 uur = 527,040 minute = 31,622,400 sekondes.
Party jare mag ook 'n skrikkelsekonde bevat.
Die 400-jaar siklus van die Gregoriaanse kalender het 146,097 dae en dus presies 20,871 weke. So byvoorbeeld was die dae van die week in 1603 presies dieselfde as in 2003.
Dit veroorsaak ook meer maande om op 'n Sondag te begin (en dus 'n Vrydag die dertiende te hê) as enige ander dag van die week. 688 uit elke 4,800 maande (of 172 uit 1,200) begin op 'n Sondag, terwyl net 684 uit elke 4,800 maande (171 uit 1,200) begin op een van 'n Saterdag of Maandag, die mins-algemene gevalle.
'n Kleiner siklus is 28 jaar (1,461 weke), indien geen oorgeslane skrikkeljare daarin bevat is nie. Dae van die week in jare mag ook herhaal ná 6, 11, 12, 28 of 40 jaar. Intervalle van 6 en 11 is slegs moontlik met gewone jare, terwyl intervalle van 28 en 40 slegs moontlik is met skrikkeljare. 'n Interval van 12 jaar kan gebeur met beide tipes, maar slegs indien daar 'n oorgeslane skrikkeljaar tussen-in is.
Die Doomsday algoritme is 'n metode waarmee jy kan bepaal watter van die 14 kalendervariasies gebruik behoort te word in enige gegewe jaar ná die Gregoriaanse reformasie. Dit is gebasseer op die laaste dag in Februarie, ook bekend as die Doomsday.
Sien ook
- Skrikkeljaar
Eksterne skakels
- [http://www.hermetic.ch/cal_stud/cal_art.htm Die Juliaanse en Gregoriaanse kalenders]
- [http://www.tondering.dk/claus/calendar.html Algemene vrae oor kalenders]
- [http://www.norbyhus.dk/calendar.html The Perpetual Calendar] Hierdie gee die datums waarop baie lande oorgeskakel het na die Gregoriaanse kalender.
als:Gregorianischer Kalender
ja:グレゴリオ暦
ko:그레고리력
ms:Kalendar Gregory
simple:Gregorian calendar
th:ปฏิทินเกรกอเรียน
1719 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1719년
Spanje
Die Koninkryk van Spanje is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar..
category:Spanje
category:Europa
fiu-vro:Hispaania
ja:スペイン
ko:에스파냐
ms:Sepanyol
simple:Spain
th:ประเทศสเปน
zh-min-nan:Se-pan-gâ
1901 Gebeure
- 1 Januarie - Nigerië word 'n Britse protektoraat
- 25 April - New York word die eerste staat wat motorkar-nommerplate vereis.
- 24 Junie - Eerste uitstalling van Pablo Picasso geopen.
- 25 September - Die Koninkryk van Ashanti word deur Britanje ge-annekseer as deel van die Gouekuskolonie.
Geboortes
- 11 Maart - Leopold III van België
- 7 Mei - Gary Cooper, akteur (d. 1961)
- 4 Augustus - Louis Armstrong, jazz-musikant (d. 1971)
Sterftes
- 9 September - Henri de Toulouse-Lautrec, skilder.
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1901年
ko:1901년
VSADie Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n marinegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van autonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State
Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die Kapitalistiese model en word gekenmerk deur 'n konstante groei, lae werksloosheid en inflasie, 'n groot begrotings tekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wereld. Verskeie ander lande het hulle geld eenhede gekoppel aan die dollar, of gebruik dit selfs as 'n geldeenheid. Die V.S. effekte beurs word beskou as 'n aanduiding van die wereld ekonomie.
Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. industrië vervaardig motorkarre, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is diens industrië, en omtrent 'n driekwart van die V.S. inwonders werk in hierdie sektor.
Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State
Met die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wiselende landskap: gematigde woudland op die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kus areas wes van die Rocky Mountains en reenwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.
Vakansiedae
Notas
# Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die amerikas gesien as onakkuraat en beledegend, maar is algemeen en word elders aanvaar.
category:Verenigde State
ja:アメリカ合衆国
ko:미국
ms:Amerika Syarikat
nb:Amerikas forente stater
simple:United States
th:สหรัฐอเมริกา
zh-min-nan:Bí-kok
1943Gebeure
- 04-19 Die ghetto opstand in Warschau.
- 04-25 Geallieërde magte land Sicilië.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1943年
ko:1943년
simple:1943
VSADie Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n marinegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van autonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State
Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die Kapitalistiese model en word gekenmerk deur 'n konstante groei, lae werksloosheid en inflasie, 'n groot begrotings tekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wereld. Verskeie ander lande het hulle geld eenhede gekoppel aan die dollar, of gebruik dit selfs as 'n geldeenheid. Die V.S. effekte beurs word beskou as 'n aanduiding van die wereld ekonomie.
Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. industrië vervaardig motorkarre, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is diens industrië, en omtrent 'n driekwart van die V.S. inwonders werk in hierdie sektor.
Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State
Met die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wiselende landskap: gematigde woudland op die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kus areas wes van die Rocky Mountains en reenwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.
Vakansiedae
Notas
# Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die amerikas gesien as onakkuraat en beledegend, maar is algemeen en word elders aanvaar.
category:Verenigde State
ja:アメリカ合衆国
ko:미국
ms:Amerika Syarikat
nb:Amerikas forente stater
simple:United States
th:สหรัฐอเมริกา
zh-min-nan:Bí-kok
RuslandRusland oftewel die Russiese Federasie (Российская Федерация) is die grootste land ter wêreld. Dit lê gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in die noorde van Asië. Die hoofstad is Moskou wat in die Europese gedeelte van Rusland geleë is. Dit was van 1917 tot 1991 die dominante republiek van die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) toe dit as die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek bekendgestaan het. Die Sowjet-Unie (USSR) was op daardie stadium een van die wêreld se twee supermoonthede, en meeste van die gebied, bevolking en industriële aktiwiteit van die Sowjet-Unie was in Rusland.
als:Russland
ja:ロシア
ko:러시아
ms:Russia
roa-rup:Rusii
simple:Russia
th:สหพันธรัฐรัสเซีย
zh-min-nan:Lō·-se-a
Verenigde Nasies
Die Verenigde Nasies, of VN, is 'n internasionale organisasie wat bestaan uit state. Amper alle lande is lede. Dit is gestig op 24 Oktober, 1945 in San Francisco, Kalifornië, na die Dumbarton Oaks Konferensie in Washington, DC, maar die eerste Algemene Vergadering, met 51 nasies verteenwoordig, is eers gehou op 10 Januarie, 1946 (gehou in Church House, Londen).
ja:国際連合
ko:국제 연합
ms:Pertubuhan Bangsa-Bangsa Bersatu
simple:United Nations
th:สหประชาชาติ
zh-min-nan:Liân-ha̍p-kok
1953Gebeure
- 04-02 Francis Crick en James Watson verduidelike die dubbel helix struktuur van DNA.
- 04-21 Twee van senator Joseph McCarthy se hoof adjudante, Roy Cohn en David Schine, beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiens poste in Europa verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett, W.E.B. du Bois, Herman Melville, John Steinbeck en Henry David Thoreau, omdat dit pro-kommunisties is.
- 04-25 Francis Crick en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele heliks struktuur van DNA inhou.
Geboortes
- Raoul Dufy - Franse waterverfskilder
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1953年
ko:1953년
simple:1953
1959Gebeure
- 1 Januarie In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp. Alaska word die 49ste deelstaat van die VSA.
- 25 April Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.
Geboortes
- 04-03David Hyde Pierce, akteur
- 04-15 Emma Thompson, akteur
Sterftes
- 04-09 Frank Lloyd Wright, argitek
----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1959年
ko:1959년
simple:1959
th:พ.ศ. 2502
1974 Gebeure
- Frans word die uitsluitende ampstaal van die Kanadese provinsie Québec
- Italiaanse aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade
- 25 April 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
- 24 Desember - Sikloon Tracy verwoes meeste van Darwin, Australië.
----
Geboortes
----
Sterftes
- 22 Junie Darius Milhaud, komponis
----
1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 -- 1978 -- 1979
Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
ja:1974年
ko:1974년
simple:1974
Abdallah ibn 'Umar al-BaidawiBaidawi ('Abdallah ibn 'Umar al-Baidawi), Muslim
critic, was born in Fars, where his father was chief judge, in the
time of the Atabek ruler Abu Bakr ibn Sa'd (1226-1260). He
himself became judge in Shiraz, and died in Tabriz about 1286.
His chief work is the commentary on the Koran entitled The Secrets of Revelation and The Secrets of Interpretation (Asrar ut-tanzil
wa Asrar ut-ta'wil). This work is in the main a digest of
the great Mu'tazalite commentary (al-Kashshaf) of Zamakhshari) with omissions and additional notes. By the orthodox
Moslems it is considered the standard commentary and almost
holy, though it is not complete in its treatment of any branch
of theological or linguistic knowledge of which it treats, and
is not always accurate (cf. Th. Nöldeke's Geschichte des Qorans,
Göttingen, 1860, p. 29). It has been edited by H. O. Fleischer
(2 vols., Leipzig, 1846-1848; indices ed. W. Fell, Leipzig, 1878).
There are many editions published in the East. A selection
with numerous notes was edited by D. S. Margoliouth as Chrestomathia
Beidawiana (London, 1894). Many supercommentaries
have been written on Baidawi's work. He was also the author
of several theological treatises.
See C. Brockelmann's Geschichte der arabischen Litteratur (Weimar,
1898), vol. i. pp. 416-418. (G. W. T.)
References
-
Category:Muslim philosophers
programy gry media doda poker
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Nullarbor-Ebene
Die Nullarbor-Wüste (von lat. nullus arboris = "kein Baum", auch Nullarbor-Ebene) ist eine flache, weit ausgedehnte Karstwüste im südlichen Australien direkt an der Großen Australischen Bucht. Sie ist mit rund 200.000 Quadratkilometern das größte Stück Kalkstein der Welt. An ihrem breitesten Pu
|
Nullabor Plain
Die Nullarbor-Wüste (von lat. nullus arboris = "kein Baum", auch Nullarbor-Ebene) ist eine flache, weit ausgedehnte Karstwüste im südlichen Australien direkt an der Großen Australischen Bucht. Sie ist mit rund 200.000 Quadratkilometern das größte Stück Kalkstein der Welt. An ihrem breitesten Pu
|
Illusionäre Umdeutung
Die illusionäre Umdeutung bezeichnet einen Bedeutungswandel von etwas real Vorhandenem, das für etwas anderes gehalten wird, als es wirklich ist.
Auf optischen, akustischen, taktilen und anderen Sinnesgebieten sind illusionäre Umdeutungen möglich. Das bekannteste Beispiel in der Literatur wird im "Erlkönig" von Goethe geschildert. Andere illusionäre Umdeutungen sind:
- die Umdeutung eines Tapetenmusters in Gesichter
- die Umdeutung von Geräuschen im Wald bei starkem Wind
- die Umdeutungen von schemenhaften Erscheinungen i
|
|
Vorlage:Sortierhinweis
Hinweise zur Sortierung:
- Zahlen kommen vor Buchstaben, also 9. Sinfonie vor A1
- Großbuchstaben vor Kleinbuchstaben, also GZ vor Gaaden
- Ä Ö Ü ä ö ü ß folgen nach z, also Read More... |
Landkreis Sankt Avold
Der deutsch-lothringische Landkreis Sankt Avold (französisch: Saint-Avold) – mit seinen Vorgängerkreisen „Bolchen“ und „Forbach“ – bestand in der Zeit zwischen 1871 und 1918/1920 und zwischen 1940 und 1944.
Der Landkreis Sankt Avold umfasste am 1. September 1944:
- die 3 Städte Bolchen, Mörchingen und Sankt Avold, ferner
- 95 weitere Gemeinden.
Verwaltungsgeschichte
|
|
Wendy Wasserstein
Wendy Wasserstein ( - 18. Oktober 1950 in Brooklyn, New York) ist eine preisgekrönte US-amerikanische Dramatikerin.
Sie ist die Schwester des Investmentbankers Bruce Wasserstein.
|
|