:: wikimiki.org ::
| 1940 |
1940Gebeure
- 04-15 Die gealigeerde magte begin hul aanval op die Noorweegse dorp Narvik
- 04-25 Met "Operation demon" begin die Verenigde koninkryk Griekeland ontruim
- 04-09 Duitsland val Denemarke en Noorweë in.
- 06-24 Frankryk en Italië teken 'n wapenstilstand.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1940年
ko:1940년
simple:1940
th:พ.ศ. 2483
04-1515 April is die 105 ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (106ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 260 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 1450 Slag van Formigny. Franse magte beëindig Engelse oorheersing in die noordelike deel van Frankryk, wat die einde van die honderdjarige oorlog inlui.
- 1632 Slag van reën. Sweedse magte verslaan die Heilige Romeinse ryk tydens die dertigjarige oorlog.
- 1738 - Premiere in London van Serse, 'n Italiaanse opera deur George Frideric Handel.
- 1865 - Andrew Johnson ingehuldig as die 17de President van die Verenigde State.
- 1912 Die Titanic sink.
- 1920 Anargiste Nicola Sacco en Bartolomeo Vanzetti vermoor volgens bewering twee veiligheidswagte terwyl hulle 'n skoenwinkel beroof.
- 1923 Insulien word vir die eerste keer algemeen beskikbaar vir diabeteslyers.
- 1940 Die geallieerde magte begin hul aanval op die Noorweegse dorp Narvik.
- 1947 Jackie Robinson maak sy debuut vir die Los Angeles Dodgers bofbal span, en breek so dié sport se kleurlyn.
- 1989 Die Hillsboroughramp, een van die grootste tragedies in Europese sokker.
- 1990 Die Hubble ruimteteleskoop word ontplooi vanuit die Discovery pendeltuig.
- 1994 Die Marrakesh verdrag word geteken om die wêreldhandelorganisasie te vorm.
- 1997 - 'n Brand verwoes 'n kamp van Moslems wat die Hajj pelgrimreis meemaak, amptelike aantal sterftes is 343
Geboortes
- 1452 Leonardo da Vinci, kunstenaar (/1519-05-02).
- 1683 of 1684 Katariena I van Rusland (/1727-05-17).
- 1684 - Catherine I van Rusland (d. 1727)
- 1688 - Johann Friedrich Fasch, komponis (d. 1758)
- 1707 Leonhard Euler, wiskundige (/1783-09-18).
- 1793 Friedrich Georg Wilhelm von Struve, sterrekundige (/1864-11-23).
- 1800 James Ross ontdekker (/1862-04-03).
- 1811 Siamese tweeling Chang en Eng Bunker (/1874-01-17).
- 1832 Wilhelm Busch, digter (/1908-01-09).
- 1843 Henry James, skrywer (/1916-02-28).
- 1861 Bliss Carman, digter (/1929-06-08)
- 1879 Melville Henry Cane, digter (/1980-03-10).
- 1894 Bessie Smith, sanger (/1937-09-26).
- 1902 Fernando Pessa, Portugese joernalis (d. 2002)
- 1912 Kim Il Sung, politikus van Noord-Korea (/1994-07-08).
- 1916 Helene Hanff, outeur
- 1917 Hans Conried, akteur (d. 1982)
- 1920 Richard von Weizäcker, Duits politikus.
- 1921 Georgi Beregovoi, ruimtevaarder (/1995-06-30).
- 1930 Vigdís Finnbogadóttir, politikus.
- 1931 Raymond McNally, skrywer (/2002-01-02).
- 1933 Elizabeth Montgomery, aktrise (d. 1995)
- 1933 Roy Clark, musikant
- 1933 Boris Natanovich Strugatskii, skrywer.
- 1940 Jeffrey Archer, skrywer, politikus.
- 1950 Amy Wright, aktrise
- 1954 Seka, pornografiese film aktrise
- 1955 Dodi Fayed, besigheidsman (d. 1997)
- 1957 Evelyn Ashford, atleet
- 1959 Emma Thompson, akteur.
- 1959 Thomas F. Wilson, akteur
- 1966 - Samantha Fox, sangeres
- 1972 - Arturo Gatti, wêreld kampioen bokser
- 1979 - Eric Kelley-Dodds, argitek en filosoof
- 1990 - Emma Watson, aktrise
Sterftes
- 69 Otho, Romeinse keiser (32-04-28/).
- 1854 Arthur Aikin, Engelse gemikus (b. 1773)
- 1865 Abraham Lincoln, politikus (1809-02-12/).
- 1898 Kepa Te Rangihiwinui, Maori militêre leier
- 1911 Antoine Lumière, fotograaf, vader van Auguste en Louis Lumière
- 1912 John Jacob Astor IV, besigheidsman
- 1912 Benjamin Guggenheim, besigheidsman
- 1942 Robert Musil, skrywer (1880-11-06/).
- 1949 Wallace Beery, akteur
- 1980 Jean-Paul Sartre, filosoof (1905-06-21/).
- 1986 Jean Genet, skrywer (1910-12-19/).
- 1988 Kenneth Williams, akteur en komediant.
- 1990 Greta Garbo, akteur (1905-09-18/).
- 1990 Ava Gardner, akteur (1922-12-24/).
- 1993 John Tuzo Wilson, geoloog (1908-10-24/).
- 1993 Leslie Charteris, skrywer (1907-05-12/).
- 1998 Pol Pot, Cambodië diktator (1925-05-19/).
- 2002 Damon Knight, skrywer (1922-11-19/).
- Die Fordicia is gevier tot die eer van Gaia in die Romeinse ryk.
Hierdie dag in die geskiedenis: 04-14 | 04-15 | 04-16
Kategorie:Datum
ja:4月15日
ko:4월 15일
simple:April 15
th:15 เมษายน
Narvik
Narvik is 'n dorp in die distrik Nordland, in Noorweë. In 2003 was die aantal bewoners 18 463. Die munisipaliteit van Narvik beslaan 2041 km2, insluitende groot gebiede buite die dorp.
Narvik is een van die noordelikste dorpe in die wêreld, met 'n treinspoor verbinding na Kiruna, Swede, maar nie na Bodø (die noordelikste punt van die res van die treinspoor netwerk van Noorweë) nie.
Dit was die oord van die eerste geallieerde sukses teen die Duitse weermag in die Tweede Wêreldoorlog. Die dorp is reeds vroeg in die Duitsers se inval van Noorweë beset, maar was ver genoeg vanaf hulle basisse, sodat 'n gemeenskaplike Britse, Franse en Poolse ekspedisiemag dit weer kon herower. Die aanval op Frankryk, en die opmars in Noorweë vanaf die suide, het beteken dat Narvik ontruim moes word in Junie 1940.
04-2525 April is die 115de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (116de in skrikkeljare). Daar volg nog 250 dae in die jaar.
Gebeure
- 1719 Daniel Defoe se Robinson Crusoe word gepubliseer.
- 1792 Struikrower Nicolas J. Pelletier word die eerste persoon om met 'n guillotine tereggestel te word.
- 1859 Werk begin met die bou van die Suezkanaal.
- 1898 Die kongress van die VSA verklaar oorlog op Spanje.
- 1901 Die staat van New York in die VSA vereis outomobiel nommerplate.
- 1926 Reza Kahn word tot die Sjah van Iran bekroon as "Pahlevi".
- 1943 Tydens die Tweede Wêreldoorlog land geallieërde magte Sicillië.
- 1945 VSA en Russiese troepe ontmoet by die Elbe rivier.
- 1945 Die Verenigde nasies word in San Francisco, Kalifornië gevorm.
- 1953 Francis Crick en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele heliks struktuur van DNA.
- 1959 Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.
- 1974 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
- 1980 'n Maneuver om VSA-ambasade gyselaars te red in Iran vaal.
- 1982 Israel voltooi onttrekking uit die Sinai per die "Camp David accords".
- 1983 VSA-leerling Samantha Smith word genooi na die Sowjet-Unie deur Yuri Andropov as gevolg van haar brief aan hom.
- 1983 Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan.
- 1988 John Demjanuk, bekend as "Ivan the Terrible" in die Treblinka verdelgings kamp, ontvang 'n doodsvonnis in Israel vir sy oorlogsoortredings tydens die Tweede Wêreldoorlog
- 1990 Die Hubble ruimte teleskoop ontplooi.
Geboortes
- 1284 Edward II van Engeland († 1327-09-21).
- 1599 Oliver Cromwell, staatkundige († 1658-09-03).
- 1840 ([Juliaanse tydrekening]) Pyotr Ilych Chaikovskii, komponis († 1893-11-06).
- 1849 Felix Klein, wiskundige († 1925-06-22).
- 1874 Guglielmo Marconi, uitvinder († 1937-07-20).
- 1900 Wolfgang Ernst Pauli, fisikus († 1958-12-15).
- 1903 Andrey Nikolayevich Kolmogorov, wiskundige († 1987-10-20).
- 1908 Edward R. Murrow, joernalis († 1965-04-27).
- 1918 Ella Fitzgerald, sanger († 1996-06-15).
- 1918 Gerard Henri de Vaucouleurs, sterrekundige († 1995-10-07).
- 1940 Al Pacino, akteur.
- 1969 Renée Zellweger, akteur.
Sterftes
- 1472 Leon Battista Alberti, kunstenaar (1404-02-18/).
- 1566 Diane de Poitiers (1499-09-03/).
- 1744 Anders Celsius, sterrekundige (1701-11-27/).
- 1840 Siméon-Denis Poisson, wiskundige (1781-[[06-21]]/).
- [[1990 Dexter Gordon, musikant (1923-02-27/).
- 1995 Ginger Rogers, akteur (1911-07-16/).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- ANZAC" dagin Australië en Nieu-Seeland.
- "Carnation Revolution" gevier in Portugal.
- Robigalië in die Romeinse ryk.
- Haile Selassie se besoek aan Jamaika.
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Kategorie:Datum
ja:4月25日
ko:4월 25일
simple:April 25
th:25 เมษายน
Griekeland
Griekeland (Grieks: Ελλάδα = Elláda) is 'n land in Suid-Europa, bestaande uit die suidelikste deel van die Balkanskiereiland en 'n groot aantal eilande. Hierdie eilande vorm saam ongeveer 20 persent van die landoppervlak.
Griekeland grens in die noorde (van wes na oos) aan Albanië, Masedonië, Bulgarye en Turkye. Verder is die vasteland van Griekeland begrens deur die Middellandse See (in die suide), die Ioniese See (in die weste) en die Egeïse See (in die ooste). Die grootste eilande is Kreta, Evia, Lesbos en Rodos.
Griekeland is sinds 1981 lid van die Europese Unie.
Geskiedenis
:Hoofartikel: Geskiedenis van Griekeland
Politiek
:Hoofartikel: Politiek van Griekeland
Geografie
:Hoofartikel: Geografie van Griekeland
Ekonomie
:Hoofartikel: Ekonomie van Griekeland
Demografie
:Hoofartikel: Demografie van Griekeland
Kultuur
:Hoofartikel: Kultuur van Griekeland
Sien ook
- [http://www.olympion.de/greek-embassies-worldwide.html A list of Greek Embassies Worldwide]
Category:Griekeland
Category:Lande in Europa
fiu-vro:Kriika
ja:ギリシャ
ko:그리스
ms:Yunani
roa-rup:Gârţii
simple:Greece
th:ประเทศกรีซ
zh-min-nan:Hi-lia̍p
04-099 April is die 99ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (100ste in skrikkeljare). Daar volg nog 266 dae in die jaar.
Gebeure
- 1682 - Robert de LaSalle ontdek die monding van die Mississippi Rivier en eien dit toe vir Frankryk en noem dit Louisiana.
- 1916 - Eerste Wêreldoorlog: Slag van Verdun - Duitse magte begin hulle derde offensief van die oorlog.
- 1917 - Eerste Wêreldoorlog: Slag van Arras - Die oorlog begin met Kanadese troepe wat 'n masiewe aanval op die Vimy rif loods.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland val Denemarke en Noorweë binne.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Slag van Bataan - Magte van die Verenigde State gee oor op die Bataan Skiereiland.
- 1947 - Die Glazier-Higgins-Woodward Tornado is verantwoordelik vir die sterftes van 181 mense, en die besering van 970 in Texas, Oklahoma, en Kansas.
- 1967 - Die eerste Boeing 737 (100 serie) se eerste vlug.
- 1991 - Georgia verklaar sy onafhanklikheid van die Sowjet-Unie.
- 1992 - Manuel Noriega word op agt klagtes skuldig gevind.
- 1999 - Ismail Omar Guelleh verkies as president van Djibouti.
- 1999 - Niger President Ibrahim Baré Maïnassara vermoor.
- 2002 - Die Koninging Moeder van die Verenigde Koninkryk, Elizabeth Bowes-Lyon se begrafnis in Westminster Abbey.
- 2003 - 2003 inval van Irak: Die Ba'ath regime gelei deur Saddam Hussein in Irak verwyder.
Geboortes
- 1806 - Isambard Kingdom Brunel, ingenieur (d. 1859).
- 1830 - Eadweard Muybridge, fotograaf (d. 1904).
- 1835 - Koning Leopold II van Belgium (d. 1909).
- 1898 - Paul Robeson, sanger, aktivis (d. 1976).
- 1908 - Victor Vasarely, skilder (d. 1997).
- 1912 - Lew Kopelew (Lev Kopelev), skrywer (d. 1997).
- 1919 - J. Presper Eckert, uitvinder van die ENIAC-rekenaar.
- 1926 - Hugh Hefner, uitgewer.
- 1928 - Tom Lehrer, musikant
- 1932 - Carl Perkins, musikant (d. 1998)
- 1933 - Jean-Paul Belmondo, akteur
- 1954 - Dennis Quaid, akteur
- 1954 - Iain Duncan Smith, Verenigde Koninkryk Lid van die Parlement
- 1957 - Seve Ballesteros, Spaanse gholfspeler
Sterftes
- 491 - Zeno, keiser.
- 879 - Louis the Stammerer, Koning van Frankryk
- 1024 - Pous Benedict VIII
- 1553 - Francois Rabelais, skrywer.
- 1626 - Francis Bacon, filosoof.
- 1959 - Frank Lloyd Wright, argitek.
- 1963 - Eddie Edwards, jazz musikant (b. 1891)
- 1976 - Phil Ochs, sanger
- 1991 - Martin Hannett,
- 2002 - Leopold Vietoris, Oostenrykse wiskundige
Vakansiedae
Kategorie:Datum
ja:4月9日
ko:4월 9일
simple:April 9
th:9 เมษายน
Denemarke
|
Denemarke (Deens: Danmark) is geleë in Noord-Europa in die gebied wat as Skandinawië bekend staan. Dit is 'n konstitusionele monargie met Koniging Margerethe II as simboliese leier. Die land het 'n parlement, oftewel Folketinget.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Denemarke
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Denemarke
Geografie
Hoofartikel: Geografie van Denemarke
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Denemarke
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Denemarke
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Denemarke
Sien ook
Category:Denemarke
Category:Lande in Europa
fiu-vro:Taani
als:Dänemark
ja:デンマーク
ko:덴마크
ms:Denmark
simple:Denmark
th:ประเทศเดนมาร์ก
zh-min-nan:Dan-kok
06-24Gebeure
- 1314 Slag van Bannockburn. Skotse magte onder leiding van Robert the Bruce verslaan Edward II van Engeland wat lei tot Skotland se onafhanklikheid.
- 1441 Eton College gestig.
- 1509 Henry VIII word gekroon as koning van Engeland.
- 1597 Die eerste Nederlandse reis na die Oos Indies bereik Bantam, Java.
- 1662 Nederland misluk in 'n aanslag om Macao te verower.
- 1664 Die kolonie van New Jersey word gestig.
- 1692 Kingston, Jamaika gestig.
- 1793 Die eerste republikeinse konstitusie word in Frankryk aanvaar.
- 1812 Napoleon val Rusland in.
- 1859 In die slag van die drie heersers in Solferino, verslaan Sardinië en Frankryk vir Oostenryk in die noorde van Italië.
- 1861 Tennessee word die 11de staat om van die VSA af te skei.
- 1880 Eerste uitvoering van O Canada, later die volkslied van Kanada, by die Congrès national des Canadiens-Français.
- 1894 Die Internasionale Olimpiese komitee besluit om die Olimpiese spele elke vier jaar te hou.
- 1901 Eerste vertoning van Pablo Picasso se werk.
- 1913 Griekeland en Serwië herroep hul alliansie met Bulgarye.
- 1915 800 mense sterf nadat die Eastland stoomskip omkantel in Chicago.
- 1916 Mary Pickford word die eerste filmster om 'n kontrak van 'n miljoen VSA dollars te kry.
- 1932 'n Militêre staatsgreep beëindig die mag van die koning van Siam (Thailand).
- 1940 Frankryk en Italië teken 'n wapenstilstand.
- 1941 Duitse magte verower Vilnius, Litaue, Brest-Litovsk en Kaunas.
- 1948 Die Sowjet-Unie begin die Berlynse blokade deur oor landse beweging na Wes-Berlyn te keer.
- 1963 Zanzibar ontvang interne self regering van die Verenigde koninkryk.
- 1983 Sally Ride, die eerste vroulike ruimtevaarder van die VSA keer terug na die Aarde.
Geboortes
- 1777 John Ross, ontdekkingsreisiger (/1856.
- 1795 Ernst Heinrich Weber, fisioloog (/1878).
- 1803 George James Webb, komponis.
- 1842 Ambrose Bierce, skrywer (circa /1914).
- 1888 Gerrit Rietveld, argitek.
- 1895 Jack Dempsey, bokser (/1983).
- 1901 Harry Partch, komponis (/1974).
- 1909 David Rose, komponis (/1990).
- 1915 Fred Hoyle, kosmoloog (/2001).
- 1928 Wolfgang Altenburg, solaat.
- 1930 Claude Chabrol, regiseur.
- 1944 Jeff Beck, musikant.
Sterftes
- 1908 Grover Cleveland, politikus.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Katolike fees dag van Johannes die doper.
- Fête nationale du Québec.
- Bannockburn dag in Skotland.
- Bahá'í geloof se fees van Rahmat.
- Betaaldag in Engeland.
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal
Kategorie:Datum
ja:6月24日
ko:6월 24일
simple:June 24
th:24 มิถุนายน
ItaliëDie Italiaanse Republiek of Italië is 'n land in die suide van Europa, wat bestaan uit 'n stewel-vormige skiereiland sowel as twee ander groot eilande in die Middellandse See: Sicilië en Sardinië.
Aan die noordekant word dit begrens deur die Alpe, en grens aan Frankryk, Switserland, Oostenryk en Slovenië. Die onafhanklike lande van San Marino en die Vatikaan is klein ingeslote Italiaanse gebiede.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Italië
Areas
Geskiedenis van Italië
Italië word verdeel in 20 areas (regioni, enkelvoud regione), waarvan vyf 'n spesiale outonome status geniet, aangedui deur 'n - :
- Abruzzo
- Basilicata
- Calabria
- Campania
- Emilia-Romagna
- Friuli-Venezia Giulia -
- Latium (Lazio)
- Liguria
- Lombardye (Lombardia)
- Marche
- Molise
- Piedmont (Piemonte)
- Apulia (Puglia)
- Sardinia (Sardegna) -
- Sicilië (Sicilia) -
- Toskana (Toscana)
- Trentino-Suid Tirol (Trentino-Alto Adige) -
- Umbria
- Aosta Vallei (Valle d'Aosta) -
- Veneto
A area word weer verder verdeel in provinsies.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van Italië
category:Europa
als:Italien
fiu-vro:Itaalia
ja:イタリア
ko:이탈리아
ms:Itali
simple:Italy
th:ประเทศอิตาลี
zh-min-nan:Italia
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
Eeue
Kategorie:Eeue
19de eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
20ste eeuEeue:
Kategorie:20ste eeu
ja:20世紀
ko:20세기
simple:20th century
21ste eeuDie begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan.
Eeue
Kategorie:21ste eeu
ja:21世紀
ko:21세기
simple:21st century
1938Gebeure
- 31 Januarie - Die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad (Suid-Afrika) word geopen.
- 19 April RCA-NBC begin die eerste gereelde televisie uitsendings.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1938年
ko:1938년
ms:1938
simple:1938
1941 Gebeure
- 13 April Die Sowjet-Unie en Japan sluit 'n verdrag van neutraliteit.
- 17 April Joego-Slawië gee oor aan Duitsland
- 27 April Duitse troepe betree Athene tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 24 April Duitse magte verower Vilnius, Litaue, Brest-Litovsk en Kaunas.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1941年
ko:1941년
simple:1941
1943Gebeure
- 04-19 Die ghetto opstand in Warschau.
- 04-25 Geallieërde magte land Sicilië.
Geboortes
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1943年
ko:1943년
simple:1943
Kategorie:20ste eeuKategorie:Eeue
ja:Category:20世紀
Samuel BelkinRabbi Samuel Belkin (1911-1976) is best known as the second University President of Yeshiva University. He was born in Swislocz, Poland and studied in the yeshivas of Slonim and Mir. He went to the United States in 1929 and received his doctorate (concerned with the writings of Philo) at Brown University in 1935, one of the first awarded for Judaic studies in academia. He then joined the faculty of Yeshiva College, New York, and was appointed dean of its Rabbi Isaac Elchanan Theological Seminary (RIETS) in 1940. In 1943, Belkin became president of the college and the seminary and under his guidance the institution expanded to become Yeshiva University in 1945. As a scholar he published many works on Jewish law and Hellenistic literature.
References
- [http://www.bh.org.il/Names/POW/Belkin.asp Samuel Belkin (1911-1976), educator], www.bh.org.il
- [http://www.yucommentator.com/media/paper652/news/2005/05/16/Yudaica/Samuel.Belkins.Application.To.Riets-951245.shtml Samuel Belkin's Application to RIETS], yucommentator.com
Belkin, Samuel
Belkin, Samuel
Architekci wntrz NLP spielautomaten teksty heavy metal
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Karla Erbova
Karla Erbová, (geborene Fremrová), ( - 30. April 1933 in Pilsen) ist eine tschechische Dichterin.
Von 1951 bis 1968 publizierte sie unter den Namen K. Papežová. Sie ist Mitglied des PEN-Klubs, sowie von Obec spisovatelů (Dorf der Dichter).
Werke
Erbová ist Autorin von Gedichten, Erzählungen und Reiseberichten. Die Themen sind oft histor
|
Cyrille Adoula
Cyrille Adoula ( - 13. September 1921 (?) in Léopoldville; † 24. Mai 1978 in Lausanne) war von 1961 bis 1964 Premierminister der Demokratischen Republik Kongo
Frühe Jahre
Adoulas Geburtsjahr ist unsicher, nach unterschiedlichen Angaben wurde
|
Lenka Chytilová
Lenka Chytilová ( - 1952 in Hradec Králové) ist eine tschechische Dichterin, und Vertreterin einer Strömung der Einsamen Läufer.
Werke
- sbírky Dopisy (Sammlung Briefe)
- Třetí planeta (Der dritte Planet)
- Proč racek přemýšlí (Warum denkt die Möwe nach)
- In Průsvitný Sisyfos (Der durchsichtige Sisyphus) entdeckt sie die Grundsätze des Lebens (Liebe, Sau
|
Klageweib
Als Klageweib wird eine Frau bezeichnet, die gewerbsmäßig die rituelle Totenklage gegen Honorar ausübt. Klageweiber gab es in orientalischen und seltener auch in griechischen und römischen Trauerbräuchen, hier vor allem seit der hellenistischen
|
Universität Witten-Herdecke
Die Universität Witten/Herdecke (UWH) ist die erste und bis heute einzige Voll-Universität in privater Trägerschaft in Deutschland und befindet sich seit ihrer Gründung 1983 in der Stadt Witten an der Ruhr, im Südosten des Ruhrgebiets in
Die Adirondack Mountains sind ein Gebirge im nordöstlichen Teil des US-Bundesstaates New York. Es gehört zu den Laurentian Mountains, die sich bis nach Kanada ziehen. Am östliche Ende der Adirondack Mountains liegen die Seen Lake Champlain und Lake Ge
|
Salbeiwühlmaus
Die Salbeiwühlmaus (Lemmiscus curtatus) ist eine kleine Wühlmaus des westlichen Nordamerikas und zählt zu den häufigsten Säugetieren der Prärie. In der Gestalt ähnelt sie durch den plumpen Körper, die kurzen Beine und Ohren und den Stummelschwanz einem Lemming. Ihr nächster Verwan
|
|
Lemmiscus curtatus
Die Salbeiwühlmaus (Lemmiscus curtatus) ist eine kleine Wühlmaus des westlichen Nordamerikas und zählt zu den häufigsten Säugetieren der Prärie. In der Gestalt ähnelt sie durch den plumpen Körper, die kurzen Beine und Ohren und den Stummelschwanz einem Lemming. Ihr nächster Verwan
|
|