:: wikimiki.org ::
| 1926 |
1926 Gebeure
- Generaal Jan Christian Smuts van die Republiek van Suid Afrika ontwikkel 'n teorie van holisme in die boek "Holism and evolution" en word gevolglik deur baie gereken as die vader van stelselteorie.
Geboortes
- 11 Februarie - Paul Bocuse, Franse sjef, gastronoom en skrywer van kookboeke
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1926年
ko:1926년
simple:1926
th:พ.ศ. 2469
Jan Christian SmutsJan Christiaan Smuts is gebore op 24 Mei 1870 in die huis genaamd Bovenplaas op die plaas Ongegund naby Riebeeck Wes. Hy was die tweede seun fan Jacobus Abraham Smuts en Catherina Petronella (de Vries).
Smut het homself onderskei as:
- 'n Boere generaal op komando tydens die Anglo-Boere-oorlog
- 'n Suksesvolle onderhandelaar met Britanje
- 'n Briljante strateeg in die Eerste Wêreldoorlog
- Raadgewer in die Tweede Wêreldoorlog
- Twee verskillende periodes van dien as Eerste Minister van Suid Afrika
- Woordvoerder van die Britse Statebond
- Erkende akademikus in die filosofie van holisme en botanika.
- Kanselier van die Universiteit van Cambridge
Tydlyn
- 1870, 24 Mei, Smuts word gebore op die plaas Ongegund
- 1866 Skryf in by die Stellenbosh Gimnasium
- 1890 Skryf 'n opstel "South African Customs Union" waar hy reeds Suid-Afrika se toekoms sien binne die konteks van politieke eenheid met Britatnje. Die begin van Smuts se politieke bewussyn.
- 1891 verkry 'n graad in literatuur en wetenskap en kry 'n beurs om Regte in Cambridge te gaan studeer.
- 1895 Keer terug na Kaapstad en begin 'n regspraktyk as advokaat. In Oktober lewer hy sy eerste politieke toespraak.
- 1897 Trek na Johannesburg en trou op 30 April met Sybella Margaretha (Isie) Krige.
- 1898 Word aangewys as Staatsprokureur van die Transvaalse republiek.
- 1899 Geboorte van eerste kind, 'n seun, Jocobus Abraham Smuts. Smuts se aansoek om aan te sluit by die Anglo-Boere-oorlog word afgekeur
- 1900 Die Boere moet in Mei terugval, weg van Pretoria, met Smuts en Schalk Burger in beheer van die hoofstad maar moet in Junie Pretoria verlaat om by Louis Botha aan te sluit. Smuts se seun Koosie sterf drie maande nadat hy Pretoria verlaat het. In Desember neem Smuts beheer oor die Suidwestelike Transvaal.
- 1901 Die Boere besluit om nie oor te gee nie, en Smuts lei sy komando teen die Engelse.
- 1902 Smuts speel 'n sleutelrol in die onderhandeling van 'n vredesverdrag in Vereeniging.
- 1903 Smuts en ander prominente leiers skryf 'n dokument wat die boere se griewe uiteensit.
- 1905 Smuts en Louis Botha stig Het Volk party in Pretoria.
- 1906 Smuts vertrek op sy eie private missie om die Liberale in Britanje te oortuig van die Boere se pleidooi.
- 1907 Onderhandel as koloniale Sekretaris met Mohandas Karamchand Ghandi wat besig was om die passiewe verset van Indiers te lei.
- 1908 'n Ooreenkoms word bereik tussen Smuts en Ghandi, maar beide eis dat die ander een die ooreenkoms misverstaan het.
- 1910 Die Unie van Suid-Afrika kom tot stand en Smuts word ingesluit in Eerste Minister Louis Botha se kabinet.
- 1911 As Minister van myne en bedrywe word die wet op Myne en bedrywe voorgelê.
- 1912 Smuts lê die Unie van Suid-Afrika se verdedigingswetgewing voor.
- 1913 As minister van verdediging moet Smuts toetree tot die mynwerkersgeskil en arbeidersonrus in Johannesburg.
- 1914 Smuts onderhandel weereens met Ghandi en verander die wetgewing om meer toegewend te wees teenoor die Indiërs. Smuts onderdruk 'n Boererebellie met Afrikanertroepe.
- 1915 Botha se strategie en leierskap lei tot 'n oorwinning oor die Duits besette Suidwes-Afrika. Smuts word genooi deur die Britse regering om beheer oor te neem van die Britse troepe in Oos-Afrika.
- 1919 Smuts word die Eerste Minister van Suid-Afrika.
- 1920 Versterk die posisie van die Suid-Afrikaanse party deur 'n samesmelting van partye te onderhandel.
- 1921 Smuts word deur Brittanje gevra om die Ierse vraagstuk te bemiddel. Smuts sukkel binne Suid-Afrika om 'n ooreenkoms te beding met ontevrede mynwerkers.
- 1922 Rhodesië stem daarteen om ingesluit te word as deel van Suid-Afrika.
- 1924 Smuts se Suid-Afrikaanse Party verloor die verkiesing teen die Nasionale Party en hy word leier van die opposisieparty.
- 1925 Smuts word die president van die Assosiasie vir die bevordering van Wetenskap.
- 1926 Smuts publiseer 'n filosofiese werk oor Holisme naamlik: Holism and Evolution.
- 1929 In sy verkiessingsveldtog beywer Smuts hom vir 'n "Britse konfederasie van Afrikastate" dwarsoor Afrika en verloor die verkiesing weer teen die Nasionale Party.
- 1933 Smuts beding 'n samewerkingsooreenkoms met Generaal Hertzog ten einde 'n koalisieregering te skep.
- 1939 Nadat Duitsland Pole ingeval het verloor is daar 'n geskil tussen Hetzog en Smuts oor deelname in die oorlog. Smuts wen 'n parlementêre stemming ten gunste van die oorlog. Hetzog bedank en Smuts word weereens die Eerste Minsiter van Suid-Afrika.
- 1941 Smuts raak aktief betrokke by die Tweedee Wêreldoorlog en besoek die front in Oos-Afrika.
- 1942 Smuts wor deur Churchhill genooi na samesprekings in Kaïro vir strategiese samesprekings oor die verloop van die oorlog in Afrika.
- 1943 Smuts benut die oorwinning oor Duitsland in Noord-Afrika om die verkiesingstryd te wen teen D.F. Malan.
- 1944 Smuts ontmoet vir President Rooseveldt in Kaïro.
- 1945 Churchill moedig Smuts aan om 'n vriendskap aan te knoop met die kernfisikus Niels Bohr, en Smuts kom sodoende te wete van die ontwikkeling van die atoombom. Die Tweede Wêreldoorlog kom ten einde.
- 1947 Die Britse Koninklike familie besoek Suid-Afrika op uitnodiging van Smuts. Smuts woon die troue by van Prinses Elizabeth.
- 1948 Smuts verloor die verkiesing teen D.F. Malan se Nationale Party. Smuts word aangewys as Kanselier van die Cambridge Universiteit.
- 1949 Smuts tree op as spreker by die inwyding van die Voortrekkermonument.
- 1950 Smuts sterf op 11 September.
Verwante boeke
- 1952. J.C. Smuts, Jan Christian Smuts,Cassell & Company Ltd. London
- 1994. T. Camaron, Jan Smuts - An illustrated biography, Human and Rousseau (Pty) Ltd. State House, 3-9 Rose street, Cape Town.
- 2001. O. Geyser, Jan Smuts and his International Contemporaries, Covos Day, Oak Tree House, Tamarisk Avenue. Weltevredenpark, 1715.
Category:Mense
Paul BocusePaul Bocuse ( - 11 Februarie 1926 in Collonges-au-Mont-d'Or naby Lyon) is 'n Franse sjef, gastronoom en skrywer van 'n aantal kookboeke.
Paul Bocuse staan vandag bekend as een van die belangrikste verteenwoordigers van die Nouvelle Cuisine ("Nuwe kookkuns", 'n term wat in 1972 vir die eerste keer in 'n koerantartikel gebruik word), wat minder opulent is en ook minder kalorieë bevat. Die klemtoon word hier op eersterangse varse bestanddele gelê.
Bocuse word as een van die grootste sjefs van die 20ste eeu beskou en bestuur nog steeds 'n restourant in sy geboortestad Lyon, wat ook sy naam dra. Baie van sy leerlinge is nou self bekende sjefs, soos onder meer Eckart Witzigmann, die eerste Duitse sjef wat vir sy kookkuns drie sterre toegeken is.
Category:Frankryk
Category:Kookkuns
Kategorie:Mense
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
GeskiedenisDie geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
- Mousteriaans (Europa-Asië) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Middelsteentyd (Afrika) 150,000 v.C. - 35,000 v.C.
- Bo-Paleolitikum (Europa) 35,000 v.C. - 12,000 v..
- Laat-Steentyd (Afrika) 25,000 v.C - 2000 v.C.
- Mesolitikum (Europa) 12,000 v.C. 8000 v.C.
- Neolitikum (Midde-Ooste) 12,000 v.C. - 6000 v.C.
- Moderne mens6000 v.C. - 3000 v.C
- Bronstyd 3000 v.C - 750 v.C.
- Ystertyd 750 v.C.
- Antieke geskiedenis
- Middeleeue
- 15de Eeu
- Renaissance
- 16de Eeu
- 17de Eeu
- 18de Eeu
- 19de Eeu
- 20ste Eeu
- 21ste Eeu
- Eeue
Artikels met plaaslike inhoud:
- Geskiedenis van Brakpan
Kategorie:Geskiedenis
fiu-vro:Aolugu
ja:歴史
ko:역사
ms:Sejarah
simple:History
th:ประวัติศาสตร์
zh-min-nan:Le̍k-sú
19de eeuEeue:
Kategorie:19de eeu
ja:19世紀
ko:19세기
simple:19th century
th:คริสต์ศตวรรษที่ 19
zh-min-nan:19 sè-kí
21ste eeuDie begin van die 21ste eeu is gekenmerk deur the 2001-09-11 terroriste-aanval in die VSA, en die oorloë as gevolg daarvan.
Eeue
Kategorie:21ste eeu
ja:21世紀
ko:21세기
simple:21st century
1924 Gebeure
- 3 Januarie Die antieke graf van die Egiptiese Farao Toetankamen word ontdek deur Howard Carter
- Professor Raymond Dart vind die oeroue skedel van die sogenaamde Taungkind naby Taung in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1924年
ko:1924년
simple:1924
th:พ.ศ. 2467
1925 Gebeure
- Heisenberg en Schrödinger formuleer kwantum meganika
Geboortes
- Alfred Baphethuxolo Nzo- ANC politikus
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1925年
ko:1925년
simple:1925
th:พ.ศ. 2468
1927 Geburee
-
Geboortes
-
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1927年
ko:1927년
simple:1927
th:พ.ศ. 2470
1929 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1929年
ko:1929년
simple:1929
th:พ.ศ. 2472
Kategorie:20ste eeuKategorie:Eeue
ja:Category:20世紀
Osasco
- une municipalité de l'État de São Paulo au Brésil
- une commune italienne située dans la province de Turin
- des clubs de football brésiliens :
- Osasco (E.C.)
- Osasco (F.C.)
doda Doda i Virgin milan italy hotels cheap tickets gry sportowe
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Nausicaa of the Valley of Wind (movie)
Nausicaä of the Valley of the Wind (風の谷のナウシカ Kaze no tani no Naushika) is a graphic novel (manga) and 1984 film by Japanese writer, illustrator, and filmmaker Hayao Miyazaki. The movie has an environmentalist undertone and was pre
|
Leopold IV, Margrave of Austria
Leopold IV, the Generous (c. 1080 – October 18, 1141 in Niederaltaich (Bavaria)), was Margrave of Austria from 1136 and Duke of Bavaria fr
|
America's Army maps
This is a list of America's Army maps from the computer game America's Army. The map list is sorted by the version they were released with, with most recent maps coming first. The game currently features 28 multiplayer maps in various locations as well as 14 single player training missions whose completion unlocks certain options for the player, namely the ability to pl
|
Diving chamber
A diving bell is a cable suspended watertight chamber, open at the bottom, that is lowered underwater to operate as a base or a means of transport for a small number of divers. Unlike a submarine it is not designed to move under the control of its occupants, nor to operate independently of its tether.
Mechanics
Diving bells are used as underwater rescue vessels and by working d
|
Firecreek
Firecreek is a 1968 western directed by Vincent McEveety and starring James Stewart and Henry Fonda in his second role as an antagonist that year. The film is rare in that it features an entire town rising against outlaws, and resembled the popular spaghetti westerns of
|
|
Pete Peters
Peter John Peters is pastor of the LaPorte Church of Christ in Laporte, Colorado. Peters achieved national notoriety in the 1980s when it became known that several members of The Order, a white-supremacist terrorist group, had attended Peters' church. Through a mail-order tape ministry, "Scriptures for America," as well as shortwave and Internet broadcasts, Peters has established himsel
|
Schuman Plan
:For the German composer, see Robert Schumann
Robert Schumann
Robert Schuman (June 29 1886 – September 4 1963) was a noted French politician, a Christian Democrat (M.R.P.) who is regarded as one of the founders of the
|
|