:: wikimiki.org ::
| Asië |
Asië Midde-Ooste
- Bahrein
- Irak
- Iran
- Israel (Sien ook: Palestina)
- Jemen
- Jordanië
- Koeweit
- Libanon
- Oman
- Qatar
- Saoedi-Arabië
- Sirië
- Verenigde Arabiese Emirate
Sentraal-Ooste
- Afghanistan
- Bangladesh
- Bhutan
- Indië
- Kazakhstan
- Kirghizstan
- Maldive-eilande
- Mongolië
- Nepal
- Oesbekistan
- Pakistan
- Sri Lanka
- Tadjikistan
- Toerkmenistan
Suid-Oos Asië
- Brunei
- Indonesië
- Kambodja
- Laos
- Maleisië
- Myanmar
- Filippyne
- Singapoer
- Thailand
- Vanuatu
- Viëtnam
Verre-Ooste
- Volksrepubliek van Sjina
- Hong Kong
- Japan
- Noord-Korea
- Macau
- Suid-Korea
- Republiek van Sjina
category:Asië
ja:アジア
ko:아시아
ms:Asia
simple:Asia
th:ทวีปเอเชีย
zh-min-nan:A-chiu
IrakIrak is 'n land in Asië wat grens aan Turkye in die noorde, Iran in die ooste, Koeweit in die suidooste, Saoedi-Arabië in die suide, en Sirië en Jordanië in die weste.
Geskiedenis
Irak is in die omgewing van wat voorheen deel was van Mesopotamië, ook bekend as die wieg van beskawing. In ongeveer 4 000 BCE het die Sumeriese kultuur hier ontstaan, en die eerste skrif ontwerp , spykerskrif.
In 2340 v.C. het Akkadiese militêre leier, Sargon, die area verower.
(...)
Irak het Koeweit ingeval op 2 Augustus 1990, wat gelei het tot operasie "Desert storm" op 17 Januarie 1991 toe die VSA en 28 ander lande Irak aangeval het met die seën van Verenigde Nasies resolusie 678. Ongeveer 140 miljoen ton ammunisie is gebruik teen Irak, ekwivalent aan 7 Hiroshima atoombomme. 'n Skietstaking is deur die VSA aan gekondig op 28 Februarie 1991. Opstandigheid is deur die regering van Saddam Hussein onderdruk.
Sien ook die VSA planne om Irak in te val in 2003, en wêreldwye protes hierteen.
Politiek
Streke
Geografie
Ekonomie
Irak het die tweede(?)grootste bekende oliereserwes in die wêreld.
Demografie
4 miljoen (20%) van de Irakiërs woon in die buiteland.
Diverse onderwerpe
Eksterne skakels
Lande | Asië
category:Irak
ja:イラク
ko:이라크
ms:Iraq
simple:Iraq
th:ประเทศอิรัก
zh-min-nan:Iraq
IranIran (Persies: ایران) is 'n land in die Midde-Ooste, wat deur Azerbaidjan, Armenië en Toerkmenistan in die noorde,Pakistan en Afghanistan in die ooste en Turkye en Irak in die weste begrens word. Die land staan vroeër in die Westerse lande as Persië bekend. Die outeritêre, maar ook sekulêre bewind van Mohammed Reza Sjah Pahlewi word in die Islamitiese Rewolusie van 1979 omvergewerp. Die nuwe geestelike leier Ajatollah Chomeini stel 'n outeritêre, teokratiese bewind in, en die amptelike naam van die land verander na Islamitiese Republiek van Iran (جمهوری اسلامی ایران).
Regstelsel
In die sestigerjarige blyk Iran naas die Turkye van Atatürk een van die eerste Islamitiese lande te wees wat met die sekularisasie van sy maatskappy en regstelsel begin.
Die Islamitiese Rewolusie van die jaar 1979 maak hierdie vooruitgang met die hernieude invoering van die Sjaria weer tot niet. 'n Kodifisering van die Islamitiese wet het nooit plaasgevind nie, en regsake word op 'n willekeurige grondslag behandel. Daar is geen sprake van magskeiding nie, en die geestelike leiers oefen 'n oorgroot invloed uit.
Siviele maatskappy en menseregte
Alhoewel menseregte-vergrype sedert die Islamitiese Rewolusie van 1979 geleidelik afneem, moet die situasie in Iran nog steeds as baie sorgwekkend beskou word. Aangesien die Islamitiese wet seuns vanaf 15 jaar en meisies vanaf 9 jaar as meerderjarig beskou, is daar teregstellings van minderjariges. Iran pas die doodstraf toe vir moord, verkragting en dwelmhandel.
Die verkiesing van president Khatami in 1997 en die toekenning van die Nobelprys vir vrede in 2003 aan die oudregter Shirin Ebadi is saam met die toelating van nie-regeringsorganisasies bemoedigende stappe op pad na 'n Iranse regstaat.
ja:イラン
ko:이란
ms:Iran
nb:Iran
simple:Iran
th:ประเทศอิหร่าน
zh-min-nan:Iran
AfghanistanAfghanistan (افغانستان in Dari and Pashtu) is 'n land in sentraal/suidwes Asië. Dit word begrens deur Iran in die weste, Pakistan in die suide en ooste, Turkmenistan, Uzbekistan en Tajikistan in die noorde, en Sjina in die mees oostelike deel van die land.
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Afghanistan
Alhoewel Afghanistan groot ryke en baie handel gesien het oor twee millennia, was die area se heterogene groepe nie in 'n enkele politiese entiteit saamgesnoer voor die bewind van Ahmad Shah Durrani nie. Durrani stig die monargie in 1747 wat oor die land heers tot 1973. Die laaste Shah was Zahir Shah.
Die Islam het 'n sleutelrol gespeel in die geskiedenis van Afghanistan (en ander lande in die omliggende streek).
Politiek
Provinsies
Geografie
Ekonomie
Demografie
Kultuur
category:Afghanistan
als:Afghanistan
ja:アフガニスタン
ko:아프가니스탄
ms:Afghanistan
simple:Afghanistan
th:ประเทศอัฟกานิสถาน
zh-min-nan:Afghanistan
IndiëIndië is 'n land in Asië op die Indiese subkontinent. Na Sjina het dit van alle lande ter wêreld die meeste inwoners, ongeveer 1 miljard. Indië is 'n reusagtige skiereiland, wat in die ooste en suide grens aan die Indiese Oseaan en in die weste aan die Golf van Bengale. In die noorde grens die land (van wes na oos) aan Pakistan, Sjina (Tibet), Nepal, Bhoetan, Burma en Bangladesh. Ten suidooste van Indië in die Indiese Oseaan lê die eilandstaat Sri Lanka en ten suidweste die Maldive-eilande. Die skiereiland word ook die Indiese subkontinent genoem. Die grootste stad in Indië is Mumbai.
Kategorie:Land
Kategorie:Indië
Kategorie:Skiereiland
Kategorie:Britse Statebond
als:Indien
[[got:
FilippyneDie Republiek van die Filippyne is 'n eiland nasie wat bestaan uit 7,107 eilande en gelee is in die tropiese wes-Stilleoseaan, ongeveer 100 kilometer suid-oos vanaf die vasteland van Asië. Die land is hoofsaaklik Rooms katolieke en een van die mees verwesterse lande in Asië. Spanje en die Verenigde State, wat beide vroeër die land gekoloniseer het, het die grootste invloede op die Filippynse kultuur gehad—naamlik 'n mengsel van Oosterse en Westerse invloede.
Gebiede
- Ilocos Area (Area I)
- Cagayan Vallei (Area II)
- Central Luzon (Area III)
- CALABARZON (Area IV-A) ¹
- MIMAROPA (Area IV-B) ¹
- Bicol Area (Area V)
- Westelike Visayas (Area VI)
- Sentrale Visayas (Area VII)
- Oortelike Visayas (Area VIII)
- Zamboanga Skiereiland (Area IX)
- Noordelike Mindanao (Area X)
- Davao Area (Area XI)
- SOCCSKSARGEN (Area XII) ¹
- Caraga (Area XIII)
- Autonome area in Moslem Mindanao (ARMM)
- Cordillera Administratiewe Area (CAR)
- Nasionale Hoofstad Area (NCR) (Metro Manila)
Eksterne verwysings
Amptelike webwerwe
- [http://www.gov.ph www.gov.ph] - Regering
- [http://www.op.gov.ph www.op.gov.ph] - Kantoor van die President
- [http://www.senate.gov.ph www.senate.gov.ph] - Senaat
- [http://www.congress.gov.ph www.congress.gov.ph] - Huis van Verteenwoordigers
- [http://www.supremecourt.gov.ph www.supremecourt.gov.ph] - Hoëgeregs Hof
- [http://www.comelec.gov.ph www.comelec.gov.ph] - Komissie van Verkiesings
Nuus Webwerwe
- [http://www.inq7.net Philippine Daily Inquirer en GMA Nuus]
- [http://www.abs-cbnnews.com ABS-CBN Nuus]
- [http://www.philstar.com Philippine Star]
- [http://www.mb.com.ph The Manila Bulletin Online]
- [http://www.manilatimes.net The Manila Times Online]
- [http://www.sunstar.com.ph Sun Star Network Online]
- [http://www.tribune.net.ph The Daily Tribune Online]
- [http://www.malaya.com.ph Malaya Online]
- [http://www.today.net.ph Today Online]
- [http://www.kabayanonline.com Kabayan Online]
Ander Webwerwe
- [http://www.yehey.com Yehey.com] - Gewildste Filippynse webwerf
- [http://www.filipinolinks.com Tanikalang Ginto] - Filippynse verwysings gids
Thailand
Die Koninkryk van Thailand is 'n land in Suidoos Asië, en grens aan Laos en Kombodia in die Ooste, die Golf van Thailand en Maleisië in die Suide, en die Andaman See en Myanmar in die Weste. Thailand word ook Siam genoem, wat die land se offisiële naam was tot 11 Mei 11, 1949. Die woord Thai beteken "vry" in die Thai taal. Dit is ook die naam van die Thai bevolking - wat daartoe lei dat sommige inwoners, veral die Sjinese minderheid, steeds die naam Siam gebruik.
Die hoofstad van Thailand is Bangkok.
ja:タイ王国
ko:타이
ms:Thailand
th:ประเทศไทย
zh-min-nan:Thài-kok
VanuatuVanuatu is oos van Australië, wes van Fidji en suid oos van Papua Nieu-Guinee en die Solomoneilande.
Vanuatu (van-WAH-toe) beteken "ons land" en die plaaslike mense noem hulle self die "Ni-Vanuatu". Voor hul onafhanklikheid in 1980 van die Verenigde Koninkryk en Frankryk, was hierdie groep van 83 eilande bekend as die Nuwe Hebride — 'n naam gegee deur kommandeur James Cook. Alhoewel Vanuatu se ampstale Engels, Frans, en Bislama is, word 105 ander tradisionele tale gepraat regoor die eilande.
Daar is 'n aktiewe vulkaan genaamd Azur gelee op die suidelike eiland van Tanna3, en die eiland Ambrym het ook aktiewe vulkane.
ja:バヌアツ
ko:바누아투
ms:Vanuatu
simple:Vanuatu
th:ประเทศวานูอาตู
zh-min-nan:Vanuatu
Volksrepubliek van Sjina
Die Volksrepubliek van Sjina (Engels: People's Republic of China) bevat meeste van die kulturele, historiese en geografiese area wat bekend staan as Sjina. Sedert die stigting in 1949, is dit gelei deur die Kommunistiese Party van Sjina. Dit is die meesbevolkste land, met 'n populasie van meer as 1 3000 000 000, die meeste wat geklassifiseer word as van Han Sjinese etniese herkoms. Dit is die grootste land in oppervlakte in Oos-Asië en die vierde grootste in die wêreld. Die republiek grens aan 14 lande: Afghanistan, Bhutan, Myanmar, Indië, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Laos, Mongolië, Nepal, Noord-Korea, Pakistan, Rusland, Tajikistan en Vietnam.
Geskiedenis
Hoof Artikel: Geskiedenis van Sjina
Lys van administratiewe divisies van areas onder die beheer van die People's Republic of China.
Geografie
Hoof Artikel: Geografie van Sjina
als:Volksrepublik China
ja:中華人民共和国
ko:중화인민공화국
ms:Republik Rakyat China
simple:People's Republic of China
th:สาธารณรัฐประชาชนจีน
zh-cn:中华人民共和国
zh-min-nan:Tiong-hoâ Jîn-bîn Kiōng-hô-kok
zh-tw:中华人民共和国 John Atkinson HobsonJohn Atkinson Hobson, (1858–1940) was an English economist and imperial critic, widely popular as a lecturer and writer.
Life
John Atkinson Hobson, was born the son of William Hobson and Josephine Atkinson on 6th July 1858. He studied at Lincoln College, Oxford, afterwards teaching classics and English literature at schools in Faversham and Exeter.
Hobson joined the Fabian Society on an invitation from the journalist William Clarke in London, 1887. During the very late 19th-century his notable works included Problems of Poverty (1891), Evolution of Modern Capitalism (1894), Problem of the Unemployed (1896) and John Ruskin: Social Reformer (1898).
Soon after this period Hobson was recruited by the editor of the Manchester Guardian to be their South-African correspondent. During his coverage of the Boer War, Hobson began to form the idea that imperialism was the direct result of the expanding forces of modern capitalism. His return to England was marked by his strong codemnation of the conflict.
His publications in the next few years demonstrated an exploration of the links between imperialism and international conflict. These works included War in South Africa (1900) and Psychology of Jingoism (1901). In what is arguably his magnum opus, Imperialism (1902), he espoused the opinion that imperial expansion is driven by a search for new markets and invenstment opportunities overseas. Imperialism most certainly gained Hobson and international reputation and influenced such notable thinkers as Lenin and Trotsky.
Hobson wrote for several other journals before writing his next notable work, The Industrial System (1909). In this tract he argued that maldistribution of income led, through oversaving and underconsumption, to unemployment and that the remedy lay in eradicating the "surplus" by the redistribution of income through taxation and the nationalization of monopolies.
Hobson's opposition to the First World War led him to join the Union of Democratic Control. His advocacy for the formation of a world political body to prevent wars can be found clearly in his piece Towards International Government (1914). However, he was staunchly opposed to the League of Nations.
The year 1919 saw Hobson joining the Independent Labour Party. This was shortly followed by writings for socialist publications such as the New Leader, the Socialist Review and the New Statesman. During this period it became clear that Hobson favoured capitalist reformation over communist revolution. He was a notable critic of the Labour Government of 1929.
In the later years of his life, Hobson published his autobiography, Confessions of an Economic Heretic (1938), and expressed hope that America would join World War Two. Before the German air force could attack British skies, John Hobson died on April 1st, 1940.
General Ideology
Criticizing classical economics, which centered on inflexible, mathematical laws, he held that economic theory was bound up with the ethical problems of social welfare and should be a guide to reform. The economic measures he supported prefigured the more fully developed ideas of John Maynard Keynes.
Bibliography
- Problems of Poverty (1891).
- Evolution of Modern Capitalism (1894).
- Problem of the Unemployed (1896).
- John Ruskin: Social Reformer (1898).
- War in South Africa (1900).
- The Economics of Distribution (1900).
- Psychology of Jingoism (1901).
- Imperialism (1902).
- The Industrial System (1909).
- Towards International Government (1914).
- The Economics of Unemployment (1922).
- Confessions of an Economic Heretic (1938).
Reference
Simkin, John. "J.A. Hobson". [http://www.spartacus.schoolnet.co.uk/TUhobson.htm http://www.spartacus.schoolnet.co.uk/TUhobson.htm].
See also
- Theories of New Imperialism for an account of Hobson's theories on imperialism.
- Bright Eyes, a popular indie rock band originating in Omaha, Nebraska, who wrote a song inspired by Hobson called "Light Pollution."
External links
-
Hobson, John A.
Hobson, John A.
Hobson, John A.
Hobson, John A.
ja:ジョン・アトキンソン・ホブソン
tekst aminokwasy aliasy bwin Aloes
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Wikipedia:Articles for deletion/7 Colored Fish
| |