:: wikimiki.org ::
| Koppelaar |
Koppelaar'n Koppelaar is 'n onderdeel van 'n enjin se dryfstelsel wat ontwerp is om die koppeling of ontkoppeling van die enjin met 'n aangedrewe apparaat te bewerkstellig.
Daar bestaan 'n groot verskeidenheid koppelaarontwerpe, maar die meeste is gebaseer op wrywingskywe wat ligweg teen mekaar of teen 'n vliegwiel gedruk word deur van vere gebruik te maak. Die veerdruk word verlig wanneer die koppelaarpedaal geaktiveer word en dus word die plate minder styf teen mekaar gedruk en kan dus vryelik roteer. 'n Nat koppelaar is gedompel in smeerolie om die oppervlaktes skoon te hou en te verkoel, wat verhoogde werkverrigting en langer leeftyd meebring; by ' n droë koppelaar is die vloeistof natuurlik afwesig.
In 'n kar word dit deur die linkerkantste pedaal beheer deur van 'n hidroliese stelsel of 'n kabel gebruik te maak om die pedaal en die koppelaarmeganisme aan mekaar te verbind. Wanneer daar geen druk op die pedaal uitgeoefen word nie beteken dit dat die koppelaar gekoppel is en wanneer die pedaal gedruk word, word die plate van mekaar ontkoppel om die bestuurder toe te laat om ratte te wissel. Wanneer die regterkanste pedaal (versneller) getrap word terwyl die koppelaarpedaal gelos word, is die plate geneig om vinniger te verweer weens die groter verskil in relatiewe snelheid tussen die plate. Sommige bromponies het 'n outomatiese koppelaar wat gebruik maak van sentrifugale krag om die koppeling bó 'n sekere aantal toere te bewerkstellig.
Op die meeste motorfietse word die koppelaar deur 'n koppelaarhefboom geaktiveer en is op die linkerkantste stuurstang geleë.
Eksterne skakel
- [http://auto.howstuffworks.com/clutch.htm HowStuffWorks] het 'n gedetailleerde verduideliking van die werking van 'n koppelaar.
Category:Voertuigtegnologie
Category:Meganiese toestelle
ja:クラッチ
2004 VD172004 VD17 - jest asteroidą z grupy asteroid bliskich Ziemi (ang. near-Earth asteroid - NEA). Został odkryty 7 listopada 2004 roku w ramach projektu LINEAR. Średnica obiektu wynosi około 580 metrów. 2004 VD17 posiada niezerowe prawdopodobieństwo zderzenia z Ziemią w przeciągu następnych 100 lat.
Od 22 listopada 2004 roku, obiekt znajdował się na pierwszym miejscu wśród zagrożeń definiowanych wg skali Torino, otrzymując 1 punkt. Obecnie prawdopodobieństwo zderzenia z Ziemią 4 maja 2091 roku ocenia się na 1 na 10tyś. Jeżeli katastrofa taka nastąpi, siła wybuchu będzie wynosiła około 15000 megaton, a zniszczenia osiągną skalę kontynentu.
Ostatnich obserwacji 2004 VD17 dokonano 4 marca 2005 roku. Obecnie asteroida jest niedostrzegalna z Ziemi. Kolejne okno obserwacyjne otworzy się w marcu 2006 roku.
Zobacz też: skala Palermo, 1997 XR2, 2003 QQ47, 99942 Apophis, efekt Yarkovsky'ego
Kategoria:Planetoidy
zakady sportowe tanie latanie, tanie loty Praga appartamenti slots aminokwasy
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Fore Tribe
:This article is about the people of Papua New Guinea. For other meanings of Fore, see the disambiguation page
The Fore are a highland people of Papua New Guinea.
In the early 1900s the prion disease Kuru (also know
|
Odysius
:This article is about the mythological character. See also Odysseus crater, Ulysses (robot), Ulysses (poem), Ulysses (novel)
Ulysses (novel)
Odysseùs Laërtiádēs (Greek: ', 'son of Laertes'), or simply Odysseus (meaning "man of wrath" according to
|
|
|
Johannes Lasco
Jan Łaski, John Laski, Johannes Alasco, John a Lasco (b. 1499 in Łask - 1560 in Pinczów, Poland) was a Polish Protestant evangelical reformer, the son of Jaroslaw Łaski, the
Boston College athletic teams are called the Eagles. They compete in NCAA Division I-A as members of the Atlantic Coast Conference in all sports offered by the ACC. The men's and women's ice hockey teams compete in Hockey East. (Skiing, fencing and sailing are also non
|
|
|