Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Maanlanding

Maanlanding

.]] Die eerste maanlanding deur 'n mens word deur die Amerikaner Neil Armstrong, aanvoerder van die Apollo 11 maansending onderneem. Op 20 Julie 1969 teen 4:17 n.m. ETD land Armstong, saam met Buzz Aldrin, die maanlandingstuig, "Eagle", op die oppervlak van die maan terwyl terwyl hulle medespanlid Michael Collins die bevelvoeringsmodule , "Columbia", beheer. Die Amerikaners behaal met die maanlanding, wat deel vorm van die die Apollo Projek, sukses in die ruimtestryd (Engels: space race) met die Sowjet Unie.

Maansendings

Onbemande sendings

Die Amerikaanse regering besluit dat 'n onbemande ruimtetuig die maan eers deur fotografie moet ondersoek en bevestig dat 'n landing veilig uitgevoer kon word, voor 'n bemande sending na die maan gestuur sou word. Die Amerikaners fokus dus daarop om 'n onbemande verkenningstuig na die maan te stuur as deel van die Pioneer program. Drie verkenningstuigontwerpe op drie verskillende vuurpyle misluk egter almal in tien pogings. Die Sowjet se Luna program lanseer die Luna 1, die eerste ruimtetuig om verby die maan te vlieg op 4 Januarie 1959. Sy opvolger, Luna 2, word die eerste ruimtetuig om op die maan te land , terwyl Luna 3 die eerste foto's van die Agterkant van die maan neem op 7 Oktober 1959. Luna 9, deur die USSR gelanseer op 3 February 1966, voer die eerste sagte landing op die maan uit; en Luna 10 word die eerste ruimtetuig om om die maan te wentel op 3 April 1966. Die robotiese Surveyor program is deel van die Amerikaanse poging om 'n veilige ligging vir 'n bemande maanlanding te vind. Vyf van Surveyor se sewe sendings is suksesvol en dra by tot die vind van 'n geskikte teiken vir die Apollo ruimtevaarders. Apollo 8 voer op 27 Desember 27 1968 die eerste bemande omwenteling van die maan uit en lê daarmee die grondslag vir die stuur van 'n man na die maan.

Eerste mens op die maan

1968 en laat Neil Armstrong toe om hulle altwee af te neem deur sy gesigskerm se weerkaatsing te gebruik. (NASA)]]

Amerikaanse strategie

Die VSA se maan verkenningsprogram ontstaan tydens die Eisenhower administrasie. Werner von Braun verleen gewildheid aan die idee van 'n bemande tog na die maan, om 'n maanbasis te vestig, deur 'n reeks artikels in Collier's tydskif in die middel van die vygtigerjare. Na die lansering van Sputnik deur die Sowjet Unie staan von Braun 'n plan voor waarvolgens die VSA weermag teen 1965 'n militêre maanbasis sou vestig. Die was nie suksesvol nie aangesien die Amerikaanse Regering gevoel het dat die koste van onderneming nie die potensiële wetenskaplike of militêre gewin sou regverdig nie. Na die aanvanklike Sowjet suksesse, veral Gagarin se vlug, wou President Kennedy met 'n 'n Amerikaanse projek vorendag kom waarmee die amerikaanse verbeelding aangegryp sou word. Hy vra Lyndon Johnson om aanbevelings voor te lê vir 'n wetenskaplike mylpaal wat Amerikaanse wêreldleierskap sou bewys. Die voorstelle sluit in nie-ruimte verwante opsies soos massiewe besproeiingsprojekte om hongersnood in die Derde wêreld te beëindig. Met in agneming daarvan dat die Apollo Program ekonomies voordeel vir meeste sleutel state in die volgende sou inhou, veral in sy tuisstaat, Texas, a.g.v. van die NASA basis in Houston, het Johnson die ruimte gebaseerde opsie voorgestaan. Verder het Kennedy die 1960 verkiesing gewen terwyl hy beweer het dat die vorige administrasie toegelaat het dat 'n "missiel gaping" ontstaan tussen die VSA en die USSR (al het intelligensie verslae aangedui dat die teenoorgestelde waar is). Die Apollo projek maak volgehoue ontwikkeling van dubbel-gebruik tegnologie moontlik. Johnson voer ook aan dat enige iets minder as 'n maanlanding die USSR 'n goeie kans sou gee om die oorhand oor die VSA te kry. Kennedy gryp Apollo aan as die ideale fokus vir Amerikaanse ruimte ambisies; hy verseker aangehoude befondsing en beskerm ruimte verwante spandering van die 1963 belastingsneiding en verplaas geld van ander NASA projekte. Dit ontstig NASA leier, James E. Webb, wat 'n pleit vir ondersteuning vir ander wetenskaplike werk. In 'n gesprek met Webb, sê Kennedy: :Everything we do ought to really be tied in to getting on to the moon ahead of the Russians [...] otherwise we shouldn't be spending that kind of money, because I'm not interested in space [...] The only justification for [the cost] is because we hope to beat [the USSR] to demonstrate that instead of being behind by a couple of years, by God, we passed them.2. Wat ookal, Kennedy in privaatheid gesê het, het hy 'n ander boodskap nodig gehad om openbare steun te werf. Later in 1963, vra Kennedy Vise President Johnson om die moontlike tegnologiese en wetenskaplike voordele van 'n maansending te ondersoek. Om die program te laat slaag moes kritiek van linksgesinde politici, wat meer besteding op maatskaplike programme wou sien, en reggesinde politici wat voorkeur gegee het aan 'n meer militêre projek aangespreek word. Deur die wetenskaplike gewin van die projek te beklemtoon en deur vrese vir Sowjet oorheersing in die ruimte te manipuleer, slaag Kennedy en Johnson daarin om openbare mening om te swaai: teen 1965, is 58 persent Amerikaners ten gunste van Apollo, 33 persent meer as twee jaar te vore. Nadat Johnson President word in 1963, laat sy volgehoue verdediging van die program toe dat dit in 1969 slaag, in ooreenstemming met Kennedy se oorspronklike wens.

Russiese strategie

Intussen vertoon die USSR meer twyfel oor 'n reis na die maan. Sowjet leier Khrushchev wou nie 'n nederlaag deur enige ander mag in die gesig staar nie, maar wou net so min so 'n duur projek befonds. In Oktober 1963 sê hy dat die USSR op die stadium nie beplan om enige ruimtevaarders na die maan te stuur nie. Hy kwalifiseer die stelling egter deur aan te dring dat hulle nie die handdoek in die ruimte stryd ingegooi het nie. Eers na nog 'n jaar spits commit die USSR ten volle tot 'n maanlandingspoging. 2 Ter selfde tyd stel Kennedy verskeie gesamentlik programme voor wat 'n moontlike maanlanding deur Sowjet en Amerikaanse ruimtevaarder en die ontwikkeling van beter weersatelliete insluit. Khrushchev, wat Kennedy daarvan verdink dat hy beter Russiese ruimte tegnologie wou steel verwerp die idee: as die USSR na die maan sou gaan, sou hulle op hulle eie gaan. Korolev, die Russiese Lugvaart en Ruimte Agentskap (RSA) se hoofontwerper, begin sy Soyuztuig en die N-1 lanseervuurpyl met die vermoeë om 'n bemande maanlanding te onderneem landing voor te stel . Khrushchev lei Korolev's se ontwerpsburo om verdere ruimte mylpale te behaal deur bestaande Vostok tegnologie aan te pas, terwyl 'n tweede span begin werk aan 'n geheel en al nuwe lanseerder en tuig, die Proton aandrywer en die Zond, vir 'n bemande maanvlug (cislunar) in 1966. In 1964 steun die nuwe Sowjet leierskap Korolev vir 'n maanlandingspoging en plaas alle bemande projekte onder sy leiding. Met Korolev se dood en die mislukking van die eerste Soyuz vlug in 1967, val koördinering van die Sowjet maanlandingsprogram vinnig uitmekaar. Die Sowjette bou 'n landingstuig en kies ruimtevaarders vir die sending wat Aleksei Leonov op die maan se oppervlak sou plaas, maar na agtereenvolgende falings van die N1 booster in 1969, word planne vir 'n bemande landing eerste vertraag en toe gekanselleer. Aleksei Leonov

Apollo 11 is eerste daar

Hoewel onbemande Sowjet verkenningstuie die maan voor enige ruimtetuie van die VSA bereik het, word Amerikener Neil Armstrong die eerste persoon om op die maan te loop as deel van die maanlanding in Julie 1969. Armstrong, aanvoerder van die Apollo 11 sending, word gerugsteun deur bevelvoermodulevlieënier Michael Collins en maanlandingstuig vlieënier Buzz Aldrin in 'n gebeurtenis wat deur meer as 500 miljoen mense oor die wêreld gesien is. Sosiale kommentators gee wye erkenning aan die maanlanding as een van die tekenende oomblikke van die 20ste eeu. Armstrong se woorde toe hy sy eerste tree op die maan se oppervlak gee is net so gedenkwaardig:
That's one small step for [a] man, one giant leap for mankind.
Ironies genoeg klink dit asof hy sê 'man never space walk', as dit agteruit gespeel word.

Ander fasette van die maanlanding

Anders as ander internasionale stryde is die ruimtestryd nie direk beinvloed deur die behoefte aan territoriale uitbreiding nie. Na die suksesvolle landings op die Maan, het die VSA uitdruklik enige reg op eienaarskap van dele van die maan onteis. Sommige samesweringsteoretici dring steeds daarop aan dat die maanlandings 'n foppery is. Hierdie Apollo maannlandingsfoppery beskuldigings floreer deels omdat daar behalwe vir 'n paar opvolg Apollo landings in die volgende dekade niks van entoesiaste se voorspellings dat maanlandings alledaags sou word, gekom het nie. Category:Ruimtevaart

20 Julie

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


-

Vakansies, vierings, en waarmeningsdae


- ----
07-1807-1907-2007-2107-22
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum ja:7月20日 ko:7월 20일 simple:July 20 th:20 กรกฎาคม

Sowjet-Unie

Die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (English: Union of Soviet Socialist Republics (USSR)) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Soyuz Sovetskikh Sotsialisticheskikh Respublik (SSSR)), ook genoem Sowjet-Unie (Сове́тский Сою́з, Sovetsky Soyuz), was 'n staat in noord Eurasië wat bestaan het vanaf 1922 tot 1991. Die lys van republieke in die Sowjet-Unie het gewissel gedurende hierdie periode. Gedurende die laaste jare van bestaan het die Sowjet-Unie bestaan uit 15 Sosialistiese Sowjetrepublieke (S.S.R.). Rusland was die grootste Republiek in die Sowjet-Unie, en het dit in amper alle aspekte gedomineer; landoppervlakte, populasie, ekonomie en politiese invloed. Die gebied van die Sowjet-Unie het ook heelwat gewissel, en in die laaste jare was dit ongeveer dieselfde as die vorige Keiserlike Rusland, met die uitsondering van Pole en Finland.
Союз Советских Социалистических Республик
Soyuz Sovetskikh Sotsialisticheskikh Respublik
USSR flag USSR flag
(In Detail) (Detail)
Nasionale leuse: Werkers van die wêreld, verenig!
Beeld:LocationSovietUnion.png
Amptelike taal Russies
Hoofstad Moskou
Area
 - Totaal
 - % water
1ste voor verval
22,402,200 km2
xx%
Bevolking
 - Totaal
 - Digtheid
3de voor verval
293,047,571 (Julie 1991)
13,08/km2 (Julie 1991)
Gestig
 - Verklaar
 - Erken

1922
Ontbinding1991
Geldeenheid Roebel
Tydsone UTC +3 to +11
Volkslied Die Internasionale
(1922-1944)
Gesang van die Sowjet-Unie
(1944-1991)
Internet TLD .SU

Geskiedenis

Hoof artikel: Geskiedenis van die Sowjet Unie Die Sowjet-Unie was die opvolgerstaat van die Keiserlike Rusland maar was kleiner as 'n gevolg van die onafhanklikheid van Pole, Finland en die Baltiese state. Lenin het 'n beleid ingestel waardeur hierdie veroweringe van die Keiserlike Rusland onafhanklikheid kon verkry, en 'n groot aantal ander gebiede het ook wye outonomiteit verkry. Gedurende 1938 en 1940 het die Sowjet-Unie Estland, Letland, Litaue, sekere gebiede van Finland, Pole, Roemenië, Mongolië en Hongarye beset. Onder die aanvoering van Joseph Stalin, het die Sowjet-Unie na die Tweede Wêreldoorlog 'n groot wêreldmag geword. Politiese konfrontasie tussen die Sowjet-Unie en die Verenigde State het geheers vir 'n aantal jare en staan bekend as die Koue Oorlog. In 1991 het die Sowjet-Unie uit mekaar geval na 'n mislukte staatsgreep deur die militêre leiers wat onsteld was met die rigting waarin Gorbachev die land gelei het. Die leiers van die Sowjet-Unie, in chronologiese orde, # Vladimir Lenin (1917-1924) # Joseph Stalin (1924-1953) # Georgy Malenkov (Maart - September, 1953) # Nikita Khrushchev (1953-1964) # Leonid Brezhnev (1964-1982) # Yuri Andropov (1982-1984) # Konstantin Chernenko (1984-1985) # Mikhail Gorbachev (1985-1991)

Politiek

Republieke

Hoof Artikel: Republieke van die Sowjet-Unie
Sowjet RepubliekeOnafhanklike state

- Armeense SSR
- Azerbaijan SSR
- Witrussiese SSR
- Estoniese SSR
- Georgiese SSR
- Kazakh SSR
- Kirghisiese SSR
- Letse SSR
- Littause SSR
- Moldaavse SSR
- Russiese SFSR
- Tadzhik SSR
- Turkmeniese SSR
- Oekraïniese SSR
- Oesbek SSR

- Armenië
- Azerbaijan
- Witrusland
- Estonië
- Georgië
- Kazakhstan
- Kyrgyzstan
- Letland
- Littaue
- Moldova
- Rusland
- Tajikistan
- Turkmenistan
- Oekraïne
- Oesbekistan

Geografie

Hoof artikel: Geografie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie het uit die 15 lande hierbo genoem bestaan, met 'n totale oppervlakte van 22,402,200 vk. km.

Ekonomie

Hoof artikel: Ekonomie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie was die eerste land wat sy ekonomie gebaseer het op kommunistiese beginsels waardeur die staat al die produksiemoontlikhede besit het.

Demografie

Hoof artikel: Demografie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie was een van die wêreld se mees etnies uiteenlopende lande, met meer as 100 nasionale etniese groepe wat binne die grense leef. Die totale populasie was geskat as 293 miljoen in 1991.

Kultuur

Vakansiedae
DatumAfrikaanse naamPlaaslike naamOpmerkings
1 Januarie Nuwejaarsdag Новый Год  
7 Januarie Oosters-ortodokse Kersfees Православное Рождество  
23 Februarie Sowjet-weermag se dag День Советской Армии и Военно-Морского Флота Februarie Revolusie, 1917,
Forming van die Rooi Weermag, 1918
8 Maart Internasionale Vrouedag Международный Женский День  
1 MeiInternasionale Werkersdag Первое Мая - День Солидарности Трудящихся  
9 MeiOorwinningsdag День Победы Capitulation of Nazi Germany, 1945
7 November - 8 November Groot Sosialistiese revolusie van Oktober Седьмое Ноября Oktober Revolusie 1917; tans genoem День Примирения
ja:ソビエト連邦 ko:소비에트 연방 simple:Soviet Union th:สหภาพโซเวียต

Sowjet-Unie

Die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (English: Union of Soviet Socialist Republics (USSR)) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Soyuz Sovetskikh Sotsialisticheskikh Respublik (SSSR)), ook genoem Sowjet-Unie (Сове́тский Сою́з, Sovetsky Soyuz), was 'n staat in noord Eurasië wat bestaan het vanaf 1922 tot 1991. Die lys van republieke in die Sowjet-Unie het gewissel gedurende hierdie periode. Gedurende die laaste jare van bestaan het die Sowjet-Unie bestaan uit 15 Sosialistiese Sowjetrepublieke (S.S.R.). Rusland was die grootste Republiek in die Sowjet-Unie, en het dit in amper alle aspekte gedomineer; landoppervlakte, populasie, ekonomie en politiese invloed. Die gebied van die Sowjet-Unie het ook heelwat gewissel, en in die laaste jare was dit ongeveer dieselfde as die vorige Keiserlike Rusland, met die uitsondering van Pole en Finland.
Союз Советских Социалистических Республик
Soyuz Sovetskikh Sotsialisticheskikh Respublik
USSR flag USSR flag
(In Detail) (Detail)
Nasionale leuse: Werkers van die wêreld, verenig!
Beeld:LocationSovietUnion.png
Amptelike taal Russies
Hoofstad Moskou
Area
 - Totaal
 - % water
1ste voor verval
22,402,200 km2
xx%
Bevolking
 - Totaal
 - Digtheid
3de voor verval
293,047,571 (Julie 1991)
13,08/km2 (Julie 1991)
Gestig
 - Verklaar
 - Erken

1922
Ontbinding1991
Geldeenheid Roebel
Tydsone UTC +3 to +11
Volkslied Die Internasionale
(1922-1944)
Gesang van die Sowjet-Unie
(1944-1991)
Internet TLD .SU

Geskiedenis

Hoof artikel: Geskiedenis van die Sowjet Unie Die Sowjet-Unie was die opvolgerstaat van die Keiserlike Rusland maar was kleiner as 'n gevolg van die onafhanklikheid van Pole, Finland en die Baltiese state. Lenin het 'n beleid ingestel waardeur hierdie veroweringe van die Keiserlike Rusland onafhanklikheid kon verkry, en 'n groot aantal ander gebiede het ook wye outonomiteit verkry. Gedurende 1938 en 1940 het die Sowjet-Unie Estland, Letland, Litaue, sekere gebiede van Finland, Pole, Roemenië, Mongolië en Hongarye beset. Onder die aanvoering van Joseph Stalin, het die Sowjet-Unie na die Tweede Wêreldoorlog 'n groot wêreldmag geword. Politiese konfrontasie tussen die Sowjet-Unie en die Verenigde State het geheers vir 'n aantal jare en staan bekend as die Koue Oorlog. In 1991 het die Sowjet-Unie uit mekaar geval na 'n mislukte staatsgreep deur die militêre leiers wat onsteld was met die rigting waarin Gorbachev die land gelei het. Die leiers van die Sowjet-Unie, in chronologiese orde, # Vladimir Lenin (1917-1924) # Joseph Stalin (1924-1953) # Georgy Malenkov (Maart - September, 1953) # Nikita Khrushchev (1953-1964) # Leonid Brezhnev (1964-1982) # Yuri Andropov (1982-1984) # Konstantin Chernenko (1984-1985) # Mikhail Gorbachev (1985-1991)

Politiek

Republieke

Hoof Artikel: Republieke van die Sowjet-Unie
Sowjet RepubliekeOnafhanklike state

- Armeense SSR
- Azerbaijan SSR
- Witrussiese SSR
- Estoniese SSR
- Georgiese SSR
- Kazakh SSR
- Kirghisiese SSR
- Letse SSR
- Littause SSR
- Moldaavse SSR
- Russiese SFSR
- Tadzhik SSR
- Turkmeniese SSR
- Oekraïniese SSR
- Oesbek SSR

- Armenië
- Azerbaijan
- Witrusland
- Estonië
- Georgië
- Kazakhstan
- Kyrgyzstan
- Letland
- Littaue
- Moldova
- Rusland
- Tajikistan
- Turkmenistan
- Oekraïne
- Oesbekistan

Geografie

Hoof artikel: Geografie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie het uit die 15 lande hierbo genoem bestaan, met 'n totale oppervlakte van 22,402,200 vk. km.

Ekonomie

Hoof artikel: Ekonomie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie was die eerste land wat sy ekonomie gebaseer het op kommunistiese beginsels waardeur die staat al die produksiemoontlikhede besit het.

Demografie

Hoof artikel: Demografie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie was een van die wêreld se mees etnies uiteenlopende lande, met meer as 100 nasionale etniese groepe wat binne die grense leef. Die totale populasie was geskat as 293 miljoen in 1991.

Kultuur

Vakansiedae
DatumAfrikaanse naamPlaaslike naamOpmerkings
1 Januarie Nuwejaarsdag Новый Год  
7 Januarie Oosters-ortodokse Kersfees Православное Рождество  
23 Februarie Sowjet-weermag se dag День Советской Армии и Военно-Морского Флота Februarie Revolusie, 1917,
Forming van die Rooi Weermag, 1918
8 Maart Internasionale Vrouedag Международный Женский День  
1 MeiInternasionale Werkersdag Первое Мая - День Солидарности Трудящихся  
9 MeiOorwinningsdag День Победы Capitulation of Nazi Germany, 1945
7 November - 8 November Groot Sosialistiese revolusie van Oktober Седьмое Ноября Oktober Revolusie 1917; tans genoem День Примирения
ja:ソビエト連邦 ko:소비에트 연방 simple:Soviet Union th:สหภาพโซเวียต

1959

Gebeure


- 1 Januarie In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp. Alaska word die 49ste deelstaat van die VSA.
- 25 April Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.

Geboortes


- 04-03David Hyde Pierce, akteur
- 04-15 Emma Thompson, akteur

Sterftes


- 04-09 Frank Lloyd Wright, argitek ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962
Kategorie:20ste eeu ja:1959年 ko:1959년 simple:1959 th:พ.ศ. 2502

7 Oktober

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarmeningsdae

10-0510-0610-0710-0810-09
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum ja:10月7日 ko:10월 7일 simple:October 7 th:7 ตุลาคม

1966

Gebeure


- Frankryk vier die millenium van die Mont-Saint-Michel
- John Godolphin Bennett ontwikkel 'n nuwe gedagtelyn in stelselteorie naamlik sistematiek wat poog om stelsels te ondersoek as a geheel eerder as 'n stel verwante komponente ----

Geboortes

----

Sterftes

---- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1966年 ko:1966년 simple:1966

1966

Gebeure


- Frankryk vier die millenium van die Mont-Saint-Michel
- John Godolphin Bennett ontwikkel 'n nuwe gedagtelyn in stelselteorie naamlik sistematiek wat poog om stelsels te ondersoek as a geheel eerder as 'n stel verwante komponente ----

Geboortes

----

Sterftes

---- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1966年 ko:1966년 simple:1966

1968

Gebeure


- 31 Januarie - Nauru verkry onafhanklikheid
- 24 Februarie - Die Randse Afrikaanse Universiteit in Johannesburg word amptelik geopen
- 16 Maart - My Lai menseslagting in Viëtnam
- 4 April - Apollo 6 word gelanseer
- 23 April - Die Verenigde Koninkryk produseer hul eerste desimale munte
- Begin om die Hillbrow-toring word in Johannesburg te bou ----

Geboortes

----

Sterftes


- 4 April - Dr. Martin Luther King Jr., burgerregte aktivis, geskiet in 'n sluipmoord by die Lorraine Motel in Memphis, Tennessee, VSA.
- Edna Ferber, skrywer (
- 15 Augustus 1885).
- Jim Clark, renjaer.
- Lev Davidovich Landau, Russiese fisikus (
- 22 Januarie 1908). ---- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1968年 ko:1968년 simple:1968

Bibi Johns

Bibi Johns (
- 21. Januar 1929 in Arboga, Schweden; bürgerlich Gun Birgit Johnson) ist eine schwedische Schlagersängerin und Schauspielerin, die aber auch international sehr bekannt wurde. Heute ist sie auch als Malerin bekannt. Bibi Johns war 2 mal verheiratet. In den 1950er Jahren war sie kurze Zeit mit einem Amerikaner verheiratet. Ihr zweiter Mann war von 1960- 1962 der Regisseur Michael Pfleghar, der später mit Wencke Myhre verheiratet war. Danach lebte sie einige Jahre zusammen mit dem Pianisten Peter Jacques, mit dem sie im Musical "Das Schlüssel-Karussell" zusammenarbeitete. Von 1974 bis ca. 1990 war der Komponist Bob Pronk ihr Lebensgefährte und seit 1997 lebt sie mit dem 40 Jahre jüngeren Pianisten Alex Racic zusammen.

Leben

Bibi wuchs in Arboga auf. Dort unterhielt ihr Vater Bertil Johnson ein Fuhrgeschäft. Schon während ihrer Schulzeit trat sie als "Gun Bertilson" als Sängerin auf. Nach ihrem Schulabschluss besuchte sie auf Wunsch ihrer Eltern die Modehandwerkschule in Stockholm. Doch bewarb sie sich heimlich bei der Gruppe "Varat Gäng" ("Junge Bande"), die sie schon Jahre vorher anlässlich eines Konzerts in ihrem Heimatort kennengelernt hatte. Mit dieser Gruppe tingelte sie durch das Land, sie sang und spielte Klarinette und Gitarre, bis sich die Gruppe 1948 auflöste. Schon während dieser Zeit hatte sie sich den Künstlernamen "Bibbi Johnson" zugelegt. Nach einigen kleineren Auftritten schloss sie ihre Ausbildung an der Modehandwerkschule in Stockholm ab. Dann schloss sie sich als Gitarristin dem "Trio Yvonne Modin" an. Schließlich gelangte sie an die Henrik-Norin-Band, Schwedens erfolgreichste Band ihrer Zeit. Der Pianist der Gruppe brachte sie mit Heino Gaze in Kontakt, der ihr eine Schallplattenfirma verschaffte und ihre erste Schallplatte erschien. Nach weiteren Auftritten bei verschiedenen Bands ging Bibi Johns im Dezember 1951 nach Amerika. Dort hatte sie eine Tante, die ihr die Einreise verschaffte. Auch hier tingelte sie zunächst durch das Land, bis schließlich die erste Platte erschien (The night is filled with echoes), die sie im Frühjahr 1952 bei RCA aufnehmen konnte. Inzwischen nannte sie sich "Bibi Johns". Bereits 1951 hatte sie auch in Stuttgart bei Erwin Lehn und dessen Südfunk-Tanzorchester gesungen. Die erste Platte in Amerika wurde ein großer Erfolg für sie, so dass sie anschließend zahlreiche Auftritte und Gastspiele bekam. 1953 kehrte sie nach Schweden zurück und wurde von Nils Nobach auch für deutsche Schallplattenaufnahmen "geholt". Hier nahm sie zunächst den Titel Sehnsucht und anschließend Bella Bimba auf. Damit hatte sie ihren ersten sensationellen Erfolg. Das Lied gehört heute zu den Evergreens des deutschen Schlagers. Im gleichen Jahr stand sie in Schweden erstmals vor der Filmkamera ("Flicka med Melodie"). Danach pendelte sie mehrmals zwischen Europa und den USA. In New York hatte sie den Sohn des Ehepaars Edgar geheiratet, bei denen Bibi während ihres Aufenthalts in New York wohnte, doch wurde die Ehe bereits nach 9 Monaten geschieden. Ab jener Zeit hatte sie auch in Deutschland ihren Daueraufenthalt und wurde so zum Star der 1950er Jahre. Auch drehte sie mehrer Spielfilme und sang weiterhin bei Erwin Lehns Südfunk Tanzorchester in Stuttgart. Nachdem der Verkauf ihrer Schallplatten etwas nachließ, sah man sie öfters in diversen Fernsehshows. 1966 bewarb sie sich bei den Deutschen Schlager-Festspielen in Baden-Baden, erreichte mit ihrem Titel "Schade drum" jedoch nicht das Finale. 1970 war sie in der Rolf Harris Show und später in der Sendung "Kennen Sie Miss Jones" zu sehen. 1971 ging sie mit Tom Jones auf Tournee. 1986 trat sie bei Petra Schürmann in "et cetera" auf. Außerdem war sie in zahlreichen Nostalgieshows zu sehen und zu hören. Bis in die 1990er Jahre war Bibi Johns immer wieder zu sehen. Sie gehört zu den "Kult-Stars" des deutschen Schlagers.

Erfolgstitel


- Bella Bimba 1953
- Ich möcht auf deiner Hochzeit tanzen 1955
- Zwei Herzen im Mai 1955
- Im Hafen unserer Träume 1956
- Aber Nachts in der Bar 1957
- Mal Regen und mal Sonnenschein 1957
- Zwei Verliebte in Paris 1960
- Bum-Budi-Bum, das kann gefährlich sein 1961

Diskografie

Alben (Auswahl):
- Bella Bimba
- Zwei Herzen im Mai
- Aber nachts in der Bar
- Wie sich Mühlen dreh'n im Wind
- Vielleicht ein Leben lang

Filmografie

Ihre Filmpartner waren unter anderem Peter Alexander, Karlheinz Böhm, Harald Juhnke, Paul Kuhn, Bill Ramsey, Martin Benrath, Boy Gobert, Theo Lingen, Rudolf Platte und Rudolf Prack.
- Flicka med Melodi 1953
- An jedem Finger zehn 1954
- Kleine Leute - große Reise 1954
- Wie werde ich Filmstar 1955
- Ball im Savoy 1955
- Die Unschuld vom Lande 1955
- 1000 Melodien 1956
- Musikparade 1956
- Die Rosel vom Schwarzwald 1956
- Sag es mit Musik 1956
- Ich und meine Schwiegersöhne 1956
- Liebe, Jazz und Übermut 1957
- Unter Palmen am blauen Meer 1957
- Wehe, wenn sie losgelassen 1958
- Wenn Frauen schwindeln 1958
- La Paloma 1959
- Heute geh'n wir bummeln 1961
- Adieu, Lebewohl, Goodbye 1961

Weblinks


- [http://bibijohns.de/ Offizielle Website] Johns, Bibi Johns, Bibi Johns, Bibi Johns, Bibi Johns, Bibi

Conspiracy hoteles en Praga hotels Prague narty we francji gry rpg










































:: RELATED NEWS ::
Jiří Lobkowicz
Jiří Jan Lobkowicz (
- 1956 Curych, Švýcarsko). V době komunistické vlády v Československu žil v zahraničí, v Ženevě. Po pádu komunismu přijel do Československa. V současnosti je předsedou politické strany Cesta změny
Transcendentní číslo
Transcendentní číslo (nebo také transcendentální) je takové komplexní číslo, které není kořenem žádné algebraické rovnice s racionálními koeficienty. Lze dokázat (i když důkaz není jednoduchý), že čísla π nebo e (základ komplexní číslo, které není kořenem žádné algebraické rovnice s racionálními koeficienty. Lze dokázat (i když důkaz není jednoduchý), že čísla π nebo e (základ Pod lípou 2004-5 Viz hlavní stánka a také předchozí část a následující část.

LanguageCs.php

# Našel jsem :meta:Language.php a :meta:LanguageCs.php a :met
Motocykl
Motocykl je dvoukolový dopravní prostředek poháněný motorem. Kola jsou umístěna za sebou a pohonná jednotka (motor a převodovka) mezi nimi. Řidič sedí na motocyklu obkročmo a směr řídí řidítky. První motocykl poháněný petrolejem vyrobili dvojitozubí vačnatci, kteří jsou úzce spjati s klokanovitými, a někdy jsou tyto dvě čeledi tříděny jako podčeledi jedné jediné čeledi. Klokánkovitých je 9 druhů v 5 rodech. Vyskytují se v
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org