Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Musiek

Musiek

Die klanke wat mense aanvaar as musiek variëer gebaseer op die historiese era, gebied, en kulturele en individuele smaak. Die ware definisie van musiek word baie gedebatteer; een definisie mag insluit die klanke wat aangenaam ervaar word deur die definieerder, terwyl 'n ander groep alle klanke sal insluit wat deur 'n individu of groep gegenereer word. Ander definisies mag fokus op die definisie dat musiek 'n fisiese fenomeen is (in terme van klank), 'n geestelike fenomeen, of as 'n sosiale fenomeen. Sekere mense betwis selfs die bestaan van so iets soos musiek. Musiek bevat dus fisiese, geestelike en sosiale fenomene, sowel as teorie, uitvoering, dans en ook digkuns. Enkele onderwerpe wat bestudeer word in musiek, sluit in:
- Harmonie
- Melodie
- Ritme
- Instrumente en Instrumentasie
- Komposisie en verwerking
- Notasie en musiekteorie

Begrippe


- Bambuco
- Suid-Afrikaanse musikante

Sien ook


- Lys van musiekterme
- Lys van komponiste
- Lys van musikante volgens styl fiu-vro:Muusiga ja:音楽 ko:음악 ms:Muzik simple:Music th:ดนตรี

Harmonie

:Hierdie artikel handel oor muskiekharmonie. ---- Harmonie is die kuns van die gebruik van akkoorde (werklik of implisiet) in musiek. Daar word soms daarna verwys as die "vertikale" element van musiek, met melodie die "horisontale" element. Harmonie is soms die resultaat van verskeie gelyktydige melodiese lyne of motiewe, wat ook kontrapunt genoem word. Dan word die harmonie beskryf as polifonies. Die woord harmonie kom van die Grieks ἁρμονία harmonía wat "verbinding" beteken. Die konsep van harmonie dateer terug na die tyd van Pythagoras. Harmonie is gebaseer op botone en resonansie. Note kan as harmonieus geag word wanneer sommige van die botone van elke noot, veral die harder botone (wat gewoonlik die laeres is), op dieselfde frekwensie is (binne 'n klein foutinterval). In elke tradisie van musiekuitvoering, -komposisie, en -teorie bestaan sekere harmoniereëls. Alhoewel harmonie meestal die gevolg van twee of meer gelyktydige note is, is dit moontlik om harmonie te skep met slegs 'n melodiese lyn. Solo-instrumente kan deur die opeenvolging van note harmonie ten volle oordra, sonder dat akkoorde gebruik word. Verskye voorbeelde hiervan bestaan in die barokperiode. Vir 'n groot deel in die geskiedenis van klassieke musiek is reëls en konvensies toegepas, veral onder die invloed van die Rooms Katolieke Kerk. Volksmusiek en nie-Westerse musiek het ook ontwikkel, en soms met verskillende idees van harmonie. In die Barok- en Klassieke periodes is kerkmusiek beheer deur die kerke, en harmonie wat té dissonant was, is afgeskiet. Daar was egter 'n neiging vanaf die Klassieke periode tot en met die 20ste eeu in westerse musiek waar die harmonie al hoe meer gevorderd geraak het - vele komponiste het weggebreek van die konvensies wat vantevore as reëls geag is.

Verdere leesstof


- Twentieth Century Harmony: Creative Aspects and Practice by Vincent Persichetti, ISBN 0393095398.

Bron


- Hierdie artikel is vertaal vanaf die ooreenstemmede artikel by die Engelse Wikipedia.

Eksterne skakels


- [http://www.harmony.org.uk Harmoniese progressies met demonstrasies]
- [http://www.musique.umontreal.ca/personnel/Belkin/bk.H/H1.html General Principles of Harmony by Alan Belkin]
- [http://tonalsoft.com/enc/ Tonalsoft Encyclopaedia of Tuning] ja:和声 ko:화성학

Lys van musiekterme

Musiekterme, soos dit hier saamgestel is, is 'n woordelys verteenwoordigend van "vaktaal" gebesig deur kunstenaars, akademici, studente, en in die algemene omgang, vir sover die leek bekend is daarmee. Dit sluit ook instrumentsoorte in, terwyl die wesenlike inhoud van die artikel die stemmingsaanwysings van (veral) klassieke musiek, uit die Italiaans en Duits, verteenwoordig. Die probleem met hierdie artikel soos dit nou saamgestel is, is dat die betekenis in Afrikaans, vervat moet word (nog geskryf te word) in 'n afsonderlike artikel vir elkeen van die terme. Sodanige afsonderlike artikel is tans nie die energie werd nie, omdat die Afrikaanse betekenis in enkele woorde uitgedruk kan word en dan is dit klaar. Na my beskeie mening sal laasgenoemde ingesteldheid meer effektief wees, wat dan die skakel na NOG 'n (sub)-artikel uitskakel. Waar daar spesifieke instrumente gelys is(bv: Hammond-orrel), is die saak anders en sal 'n artikel oor die bepaalde instrument omvangryk moet wees met bv tegniese spesifikasies en herkoms. Dit is die bedoeling van die Engelse artikel "musical topics" teenoor die Afrikaanse artikel, wat nie met "topics" omgaan nie, maar met vakterminologie. Hierdie bladsy poog om artikels verwant aan musiek te lys. Kom ons hou eerder 'n aparte Lys van musiekinstrumente as om dit hier by te voeg.

A

A cappella -- Accelerando -- Ad libitum -- Adagio -- Allegretto -- Allegro -- Allentando -- Alt -- Andante -- Andantino -- Antifoon -- Appassionato -- Appoggiatura -- Arpeggio -- Atonaliteit

B

BACH motief -- Barok -- Bas -- Basso continuo -- Beat en Beat (musiek) -- Begeleiding -- Bel canto -- Bladmusiek -- Blue note -- Bohlen-Pierce skaal -- Botoon -- Britse opera -- Bull-roarer

C

Cadenza -- Castrato -- Chaconne -- Coda -- Crescendo

D

Da capo -- Da capo aria -- Definisie van musiek -- Demper -- Deutsch se toonleer-illusie -- Diapason -- Diapente -- Diatessaron -- Diesis -- Dissonant -- Dolce -- Dominant -- Drieklank -- Duet

E

Eksposisie -- Elektroniese musiek -- Enharmonies -- Etnomusikologie

F

Falsetto -- Forte -- Fortissimo -- Frekwensie -- Fuga

G

Gehoor (sintuig) -- Gamelan -- Gesang Glissando

H

Hammond-orrel -- Harmonie -- Harmoniese begeleiding -- Harmoniese reeks -- Hemiola -- Hornbostel-Sachs

I

Improvisasie -- Instrumentasie -- Interval -- Intonasie

J

Jug band --

K

Kadens -- Kamermusiek -- Klank -- Klankkleur -- Klawerbord -- Koraal -- Kwart -- Kwint

L

Largo -- Larghetto -- Legato -- Leitmotif -- Leitoon -- Ligature -- Limiet (musiek)

M

Maat (musiek) -- Madrigal -- Majeur akkoord -- Majeur derde -- Majeur sesde -- Majeur sewende -- Majeur toonleer -- Majeur tweede -- Maqam -- Melodie -- Metronoom -- Metrum -- Mezzo-soprano -- Mineur akkoord -- Mineur derde -- Mineur sesde -- Mineur sewende -- Mineur toonleer -- Mineur tweede -- Modulasie (musiek) -- Motet -- Motief (musiek) -- Mondstuk -- Musiek -- Musiekgeskiedenis -- Musiekinstrument -- Musieknotasie -- Musiekstuk -- Musiektegnologie -- Musiekteorie -- Musiekterminologie -- Musikale komposisie -- Musikale genre -- Musikale ornament -- Musikale instemming -- Musikant

N

Notebalk -- Noot

O

Oktaaf -- Omkering -- Opera -- Operette -- Oratorium -- Orkes -- Organologie -- Ornament -- Ostinato

P

Parallelle mineur/majeur -- Passacaglia -- Pianissimo -- Pizzicato -- Poco -- Polifonie -- Presto -- Pseudo-oktaaf -- Psigogeluidsleer -- Puls

Q

Quartal -- Quintal -- Quodlibet

R

Raga -- Raggamuffin -- Ralantando -- Resonansie -- Ritme -- Riff

S

Saamgestelde tyd -- Sargam -- Secundal -- Sekunde -- Sent (musiek) -- Shepard toon -- Sesde -- Sewende -- Simfonie -- Sinkopasie -- Solfege -- Sonatavorm -- Sonate -- Sonatine -- Sopraan -- Staccato -- Stogasties -- Strykkwartet -- Suite -- Suzuki metode

T

Tablatuur -- Temperament -- Tempo -- Tenoor -- Tertian -- Tertium major -- Tertium minor -- Terts -- Timbre -- Toonhoogte -- Toonleer -- Tweeledige vorm -- Tonika -- Toongroep -- Toon ry -- Tonic Sol-fa -- Tremolo -- Trill -- Tydlyn van tendense in musiek (1900-1950) -- Tydlyn van tendense in musiek (1951-hede)

U

V

Vertraging -- Verwante mineur/majeur -- Vibrato -- Vierde -- Video speletjies musiek -- Vokale musiek -- Vyfde

W

Wolf interval

X

Xenharmonies

Y

Z

Kategorie:Lys

Lys van komponiste

Komponiste is persone wat musiek komponeer. Hier is 'n lys van komponiste. __NOTOC__

Klassieke komponiste

A

Komei Abe - Karl Friedrich Abel - Jean Absil - Hans Abrahamson - Adolphe Adam - John Adams - Leslie Adams - Richard Addinsell - Alexander Agricola - Jehan Alain - Isaac Albeniz - Eugen d'Albert - Stephen Albert - Tomasso Albinoni - Johann Albrechtsberger - Kenneth J. Alford - Hugo Alfven - Charles-Valentin Alkan - Gregorio Allegri - Hendrik Andriessen - Jurriaan Andriessen - Louis Andriessen - Willem Andriessen - Caroline Ansink - Anton Arenski - Guido van Arezzo - Thomas Arne - Malcolm (Henry) Arnold - Samuel Arnold - Louis-Claude d'Aquin - Boris Assafiev - Georges Auric

B

Kees van Baaren - Milton Babbitt - Carl Philipp Emanuel Bach - Johann Christian Bach - Johann Christoph Friedrich Bach - Johann Sebastian Bach - Wilhelm Friedemann Bach - Henk Badings - Claude-Bénigne Balbastre - Samuel Barber - Béla Bartók - Arnold Bax - Ludwig van Beethoven - Vincenzo Bellini - Franz Benda - Johann Benda - Georg Benda - Friedrich Wilhelm Heinrich Benda - Friedrich Ludwig Benda - Peter Benoit - Paul Ben-Haim - Alban Berg - Luciano Berio - Hector Berlioz - Leonard Bernstein - Franz Berwald - Heinrich von Biber - Gilles Binchois - Georges Bizet - Boris Blacher - John Blow - Luigi Boccherini - Jan Boerman - Georg Böhm - Willem Frederik Bon - Cornelis de Bondt - Alexander Borodin - Henriëtte Bosmans - Marco Enrico Bossi - Pierre Boulez - William Boyce - Johannes Brahms - Max Brod - Willem Breuker - František Xaver Brixi - Estêvão de Brito - Benjamin Britten - Leo Brouwer - Max Bruch - Gerard van Brucken Fock - Anton Bruckner - John Bull - Ferruccio Busoni - Dietrich Buxtehude - William Byrd

C

Giulio Caccini - John Cage - Antonio Caldara - Christian Cannabich - Matteo Carcassi - Manoel Cardoso - Giacomo Carissimi - Francesco Cavalli - Marc'antonio Cesti - Emmanuel Chabrier - Luciano Chailly - Gustav Charpentier - Marc-Antoine Charpentier - Ernest Chausson - Carlos Chavez - Frédéric Chopin - Dom Pedro de Christo - Domenico Cimarosa - Muzio Clementi - Jacobus Clemens Non Papa - Louis-Nicolas Clerambault - Aaron Copland - Arcangelo Corelli - François Couperin - Louis Couperin - Paul Creston - George Crumb - Bernhard Henrik Crusell -

D

Claude Debussy - Léo Delibes - Frederic Delius - Josquin Des Prez - Oscar van Dillen - Hugo Distler - Karl Ditters von Dittersdorf - Gaetano Donizetti - John Dowland - Sem Dresden - Guillaume Dufay - Paul Dukas - John Dunstable - Marcel Dupré - Maurice Duruflé - Henri Dutilleux - Antonín Dvořák

E

Johannes Eccard - Hanns Eisler - Edward Elgar - Gheorghe Enescu

F

Manuel de Falla - Carl Friedrich (Christian) Fasch - Gabriel Fauré - Gaspar Fernandes - Zdenek Fibich - John Field - Johann Kaspar Ferdinand Fischer - Veniamin Flejsjman - César Franck - Frederik de Grote - Girolamo Frescobaldi - Johann Jakob Froberger - Christoph Förster - Julius Fucik - Johann Joseph Fux

G

Giovanni Gabrieli - Andrea Gabrieli - Niels Gade - Vincenzo Gallilei - Francesco Geminiani - George Gershwin - Orlando Gibbons - Alberto Ginastera - Philip Glass - Aleksander Glazounov - Michail Glinka - Henryk Górecki - Charles Gounod - Enrique Granados - Carl Heinrich Graun - Johann Gottlieb Graun - Christoph Graupner - Maurice Greene - Edvard Grieg

H

George Friedrich Händel - Jacob Handl - Karl Amadeus Hartmann - Joseph Haydn - Michael Haydn - Hanns Werner Henze - Paul Hindemith - Gustav Holst - Simeon ten Holt - Arthur Honegger - Alan Hovhannes

I

Jacques François Antoine Ibert - Charles Ives

J

Salomon Jadassohn - Leoš Janáček - Clement Janequin

K

Dmitri Kabalevski - Maurizio Kagel - Sigfrid Karg-Elert - Bart de Kemp - Huub Kerstens - Otto Ketting - Piet Ketting - Franco van Keulen - Tristan Keuris - Aram Iljitsj Khachaturian - Johann Christian Kittel - Zoltán Kodály - Erich Korngold - Johann Ludwig Krebs - Fritz Kreisler - Ernst Krenek - Johann Kuhnau - Andreas Kunstein - György Kurtag

L

Orlando di Lasso - Edouard Lalo - Francesco Landini - Louis James Alfred Lefébure-Wely - Franz Lehar - Leoninus - Anatoly Liadov - György Ligeti - Franz Liszt - Pietro Locatelli - Vincent Lübeck - Jean Baptiste Lully - Witold Lutoslawski

M

Guillaume de Machault - Filipe de Magelhães - Gustav Mahler - Gian Francesco Malipiero - Frank Martin - Bohuslav Martinu - Jules Massenet - Felix Mendelssohn Bartholdy - Manoel Mendes - Olivier Messiaen - Darius Milhaud - Stanislaw Moniuszko - Philippus de Monte - Claudio Monteverdi - Estêvão Lopes Morago - Vittorio Monti - Thomas Morley - Leopold Mozart - Wolfgang Amadeus Mozart - Modest Moessorgski - Paul Muller

N

Staf Nees - Vic Nees - Carl Nielsen - Luigi Nono

O

Jacob Obrecht - Johannes Ockegem - Jacques Offenbach - Johann Christoph Oley - Vjatsjeslav Ovtsjinnikov

P

Johann Pachelbel - Niccolò Paganini - Giovanni da Palestrina - Clemens non Papa - Arvo Pärt - Hubert Parry - Flor Peeters - Krzysztof Penderecki - Jacopo Peri - Perotinus - Daniel Pinkham - Luctor Ponse - Nicola Porpora - Francis Poulenc - Michael Praetorius - Sergej Prokofjev - Giacomo Puccini - Henry Purcell - Willem Pijper

Q

Johann Joachim Quantz

R

Sergej Rachmaninov - Jean Philippe Rameau - Ariel Ramírez - Maurice Ravel - Max Reger - Joseph Gabriel Rheinberger - Wolfgang Rihm - Nikolai Rimski-Korsakov - Cypriaan de Rore - Gioacchino Rossini - Albert Roussel - Pierre de la Rue - Christian Friedrich Ruppe - Jakub Simon Jan Ryba

S

Joseph Boulogne Chevalier de Saint-Georges - Camille Saint-Saëns - Antonio Salieri - Giovanni Battista Sammartini - Francisco de Santiago Erik Satie - Alessandro Scarlatti - Domenico Scarlatti - Samuel Scheidt - Johann Schein - Johann Heinrich Schmelzer - Alfred Schnittke - Arnold Schönberg - Johann Abraham Peter Schulz - Heinrich Schütz - Ludwig Senfl - Franz Schubert - Robert Schumann - Jean Sibelius - Emil Sjögren - Dmitri Sjostakovitsj - Myroslav Skoryk - Frantisek Škroup - Bedrich Smetana - Ethel Marie Smyth - Fernando Sor - John Philip Sousa - Louis Spohr - Charles V. Stanford - Pavel Steidl - Karlheinz Stockhausen - Johann Strauss sr. - Johann Strauss jr. - Joseph Strauss - Richard Strauss - Igor Stravinski - Jan Pieterszoon Sweelinck - Tomasz Szadek - Wacław z Szamotuł - Karol Szymanowski

T

Thomas Tallis - Giuseppe Tartini - John Taverner - Georg Philipp Telemann - Mikis Theodorakis - Giuseppe Torelli - Charles Tournemire - Pjotr Iljitsj Tsjaikovski - Eduard Tubin - Franz Tunder - Erkki-Sven Tüür

U

V

Edgard Varèse - Peteris Vasks - Francesco Maria Veracini - Giuseppe Verdi - Johannes Verhulst - Matthijs Vermeulen - Henri Vieuxtemps - Tomás Luis de Victoria - Heitor Villa-Lobos - Philippe de Vitry - Antonio Vivaldi

W

Johan Wagenaar - Richard Wagner - William Walton - Johann Gottfried Walther - Andrew Lloyd Webber - Carl Maria von Weber - Anton Webern - Kurt Weill - Giaches de Wert - Samuel Wesley - Charles Marie Widor - Adriaan Willaert - Ralph Vaughan Williams - Hugo Wolf - Charles Wood

X

Iannis Xenakis

Y

Eugène Ysaye

Z

Friedrich Wilhelm Zachau - Jan Dismas Zelenka - Carl Friedrich Zelter - Alexander von Zemlinski - Mikołaj Zieleński - Domenico Zipoli - Belle van Zuylen - Bernhard Zweers

Pop/Jazz-komponiste


- Laurie Anderson
- Charles Aznavour
- Harry Bannink
- Irving Berlin (1888-1989)
- Billy Bragg
- Willem Breuker
- Elvis Costello
- Brian Eno
- George Gershwin (1898-1937)
- Ira Gershwin (1896-1983)
- Joe Jackson
- Mick Jagger
- Jean Michel Jarre
- Elton John
- John Lennon (1940-1980)
- Paul McCartney
- George Michael
- Joni Mitchell
- Lennie Niehaus
- Mike Oldfield
- Roy Orbison (1936-1988)
- Neil Sedaka
- Chris Smith (1879-1949)
- Billy Strayhorn
- Bernie Taupin
- Albert von Tilzer (1878-1956)
- Harry von Tilzer (1872-1946)
- Frank Zappa (1940-1993) Kategorie:Lys ja:分野別索引:クラシック音楽の作曲家

Scared Weird Little Guys

Scared Weird Little Guys are an Australian comedy band, comprised of John Chaplin-Fleming and Rusty Berther, who met in late 1987. John joined an a capella group called "Four Chairs No Waiting", along with Rusty Berther, David Holmes, and Ramsey Collins. They did a Fairstar cruise and toured RSL clubs around Sydney. 1989 saw Rusty and John join Australia's top a capella group "The Phones", with Paul Keelan, Michael Dalton and the much respected singer and arranger Reg Ellery. "The Phones" performed regularly at comedy and cabaret venues around Australia, holding a regular TV spot on Channel 7's Bert Newton Show. The group finally broke up at the end on 1990 and John and Rusty moved away from a capella and into hilarious songs. They have done many gigs around Australia and have also toured in North America. Some well-known songs inlcude:
- Volvo Man
- Bawdy Song (Christmas Day)
- Alternating Song
- McDonalds
- Shopping and Parking
- Royals
- Michael Jackson Medley
- Cleanin' out my Tuckerbag
- Condom
- Deadly Animals [http://www.swlg.com.au Scared Weird Little Guys Website] [http://www.swlg.kazorum.com/swlg.html Scared Weird Little Guys Fansite] Category:Australian comedians

poker hotels in Krakow metal hosting aliasy










































:: RELATED NEWS ::
Erdmessung
Die Erdmessung ist ein Teilgebiet der Geodäsie. Sie umfasst alle jene Messungen, Berechnungs- und Darstellungsarten, die zur genauen Bestimmung der Erdfigur und des Erdschwerefeldes notwendig sind.
Im englischen Sprachraum entspricht der Erdmessung (weitgehend mit „Höherer Geodäsie“ ident) die Bezeichnung Geodesy - im Gegensatz zur Land- und Ingenieurvermessung, die Surveying hei
ISO-639
ISO 639 ist ein internationaler Standard, der Sprachen Sprachkennungen zuordnet. Die Buchstabenkürzel werden in kleinen Buchstaben geschrieben (siehe dazu auch das Kapitel Abgrenzung zu ISO 3166 und RFC 1766).

Struktur

Gemäß der ISO-Website sind bislang zwei Teile von ISO 639 veröffentlicht:
- ISO 639-1:2002 -- Codes for the representation o
Bonifatius VII.
Bonifatius VII. († Juli 985), eigentlich Franco, Sohn des Ferrucius, war 974 Gegenpapst und 984/85 Papst . Sein Name bedeutet: der Wohltäter (latein.) Der Kardinaldiakon Franco wurde auf Betreiben römischer
Preist
)]] Preist ist eine Gemeinde der Verbandsgemeinde Speicher im Landkreis Bitburg-Prüm in Rheinland-Pfalz.

Daten


- 788 Einwohner
- Fläche: 6,42 km²
- Postleitzahl: 54664
- Kfz-Kennzeichen: BIT
- Vorwahl: 06562

Geschichte

Zwischen Auw und Preist befinden sich die Überreste von mehreren römischen Festungen
Bonifatius III. (Papst)
Bonifatius III. (
- in Rom; † 12. November 607) war Papst vom 19. Februar 607 bis zu seinem Tod. Sein Name bedeutet: der Wohltäter (latein.) Bonifatius war Diakon und Gesandter des Papstes am Hof von Konstantinopel, bevor er zu
Anastasius IV.
Anastasius IV. († 3. Dezember 1154), ursprünglich Konrad von Suburra (auch Corrado della Suburra) wurde am 12. Juli 1153 als Nachfolger von Eugen III. zum Papst gewählt. Sein Name bedeutet: der Auferstandene (griech.) Bereits im Jahr 1130 war Anastasius, damals als