Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Papirus

Papirus

Papirus is die oudste bekende papier wat reeds gedurende die vroeë geskiedenis van Egipte van die Siperse gras, 'n groot soort riet (Cyperus papyrus), gemaak is. Hierdie plant groei in die tropiese deel van Afrika, veral in die "Soed"-gebied van die Witte Nyl, die Nyldelta, Klein-Asië en Sisilië. SisiliëDie Egiptenare was die vernaamste verskaffers van papirus in die antieke wêreld. Die sagte merk van die riet is met 'n naald in dunne, smalle strepies gesny wat dig by mekaar gelê is. Dwarsoor hierdie eerste laag is 'n tweede gelê en daarna tot 'n enkele buigsame blad platgeslaan of gepers. Die plantesap wat hierby uittree dien as 'n bindmiddel, alternatief is ook meel en asyn gebruik. Die blad (Latyns pagina wat vandag nog die Nederlandse benaming vir "bladsy" is) is in die son gedroog en saam met ander blaaie tot 'n groot rol (Latyns volumen, vergelyk Engels volume vir "band") van sowat ses tot tien meter aaneengeheg. Die bladsy waar die vesels horisontaal geplaas is volgens die loop van die letters was reg om beskryf te word terwyl die ander nie geskik was as skryfmateriaal. Om dit later op te rol, is houtstafies gebruik waarop die onderste deel van die papirus vasgeheg is. Papiri was nie juis handig vir skryf- en leeswerk nie. In die daaglikse lewe is eerder gebruik gemaak van losse blaaie wat eers beskryf en later tot 'n rol kon saamgevoeg word. Leeswerk, veral die op- en toerol van 'n papirus, moes baie versigtig geskied om breuke te voorkom. Papiri is geleidelik vervang deur perkamentcodices, en vanaf die vierde eeu - toe onder ander regsgeleerdes en Christene lang tekste nie meer met papiri kon handhaaf nie - geniet perkament die voorkeur. Slegs papiri wat in die woestynsande van die Oriënt gekonserveer is het tot vandag behoue gebly en is nou waardevolle bronne vir letterkundige tekste uit Egipte en die Hellenistiese wêreld. category:Egipte ja:パピルス

Afrika

Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 244 050 km2 wat 20.3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 800 miljoen mense - ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.

Lande

Asië
- Algerië
- Angola
- Benin
- Botswana
- Burkina Faso
- Burundi
- Comore-eilande
- Demokratiese Republiek van die Kongo
- Djiboeti
- Egipte
- Ekwatoriaal-Guinee
- Eritrea
- Ethiopië
- Gaboen
- Gambië
- Ghana
- Guinee
- Ivoorkus
- Kaap Verde
- Kameroen
- Kenia
- Lesotho
- Liberië
- Libië
- Madagaskar
- Malawi
- Mali
- Marokko
- Mauritanië
- Mauritius
- Mosambiek
- Namibië
- Niger
- Nigerië
- Republiek van die Kongo
- Rwanda
- Senegal
- Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Seychelle-eilande
- Sierra Leone
- Soedan
- Somalië
- Suid-Afrika
- Swaziland
- Tanzanië
- Togo
- Tsjad
- Tunisië
- Uganda
- Wes-Sahara
- Zambië
- Zimbabwe category:Afrika ja:アフリカ ko:아프리카 ms:Afrika simple:Africa th:ทวีปแอฟริกา zh-min-nan:Hui-chiu

Nederlands (taal)

Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal wat deur omtrent 21 miljoen moedertaalsprekers in die wêreld gepraat word. Die totale aantal sprekers word geskat op omtrent 26 miljoen. Behalwe dat Nederlands die amptelike taal van Nederland is, is dit ook 'n amptelike taal in België (amptelike taal van die Belgiese deelstaat Vlaandere en naas Frans is Nederlands ook een van die twee amptelike tale in die Brusselse Hoofstedelike deelstaat). In Frans-Vlaandere, 'n klein gebied in die noorde van Frankryk, word deur sommige mense nog Nederlandse dialekte as omgangstaal gepraat. Party praat vir hierdie dialekte liewer oor Wes-Vlaams, wat ook in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere gepraat word. Ook Nedersaksies (in Noordoos-Nederland en die aangrensende gebied in Duitsland) en Limburgs (in die Nederlandse en Belgiese provinsies Limburg) word deesdae dikwels beskou as van die verskillende tale wat in Nederland gepraat word. Verder is Nederlands die amptelike taal van die Suid-Amerikaanse land Suriname en die eiland Aruba en die Nederlandse Antille. Aruba en die Nederlandse Antille is dan ook Nederlandse kolonies. Omtrent 95% van die grammatika en woordeskat in Afrikaans is presies dieselfde in Nederlands of het sy oorsprong in Nederlands. In Suidoos-Asië is kennis van die Nederlandse taal dikwels 'n voorvereiste vir die studie van die geskiedenis en die regswetenskappe van Indonesië. In Indonesië self is daar nog steeds heelwat ou mense wat Nederlands verstaan en/of kan praat. In Noord-Amerika word teen die begin van die 20ste eeu nog wel Nederlands in 'n aantal dorpe gepraat; Nederlands dien dikwels as preektaal in die kerke, en daar verskyn ook Nederlandse koerante. Hierdie klein taalgemeenskappe is intussen verengels. Party van hierdie verengelste gemeenskappe -- soos in New Jersey en New York -- dateer van groepe mense wat in die sewentiende eeu soontoe getrek het (Bergen County, Ramapough) en hul dialekte het baie na Seeus (Zeeland se dialek) gelyk. Nederlands is egter nog steeds die huistaal van klein groepe immigrante in Kanada, Australië, Nieu-Seeland en die VSA, soos in Michigan (Holland, Overisel) en Iowa (Pella), wat van die 19de eeu stam.

Taalgeskiedenis

VSA Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal. Die oudste taalvorm is Oudnederfrankies of Wesfrankies, wat in die "lae lande" van die Frankiese Ryk ontwikkel, alhoewel die taal ook onder die invloed van Fries en Saksies kom. Met die uitbreiding van die Saliese of Wes-Franke na die gebied van die huidige Nederland en Vlaandere ontstaan reeds vanaf die vierde eeu 'n Germaanse taalgebied op Romeinse gebied, wat later met die verowering van Noord-Gallië (486) ook na die Romaanstalige gebiede van die suide uitgebrei word. Die kontak met die Wesfranke oefen 'n groot invloed op die ontwikkeling van die Noord-Franse taal, die langue d'oïl, uit en lei tot die taalkundige skeiding van die suide, wat met onder meer Oksitaans sy eie taalvorm en kultuur ontwikkel. Die Indo-Europese taalwetenskap beskou Nederlands naas Nedersaksies en Oosnederduits as die westelike tak van die Nederduitse dialekgroep. Nederlands en die Nederduitse dialekte is nou verwant sodat sprekers van albei tale mekaar maklik kan verstaan. Nederduits is ook die taal waarin tydens die Tweede Vryheidsoorlog die politieke gesprekke tussen President Paulus "Oom" Kruger en die Duitse keiser Willem II plaasvind. In die 17de eeu is daar nog steeds inheemse bronne wat Nederlands by die Duitse taalgebied reken. Alhoewel Nederlands aanvanklik net soos Nederduits ondanks die klankverskuiwing nog nou verwant is aan Hoogduits en die Nederlandse dialekte geleidelik oorgaan na Nederduitse, is daar besondere omstandighede wat verseker dat Nederlands as 'n eie taalvorm kan ontwikkel. Anders as die yl bevolkte Nederduitse vlaktes is Nederland en veral Vlaandere reeds vanaf die middeleeue digbevolkte gebiede met 'n groot verstedelikte bevolking en 'n ryk kulturele lewe en literatuur in die landstaal. Daar is minder kontak met die Hoogduitse taalgebied, aangesien die suidelike Nederlande (Vlaandere) al vroeg hul eie identiteit en kultuur ontwikkel en na die noorde uitbrei. Ook die vryheidsoorlog teen die Spanjaarde en die afsonderlike godsdienstige ontwikkeling deur die uitbreiding van die calvinisme in die noorde skep 'n klimaat wat die vorming van 'n eie nasionale bewussyn bevorder. Die oudste Nederlandse grammatika, die Twe-Spraack dateer uit die 16e eeu. Hierdie boek is 'n aanset om die volkstaal te ontwikkel tot 'n standaardtaal. Begin 17e eeu word 'n vertaling van die bybel na Nederlands begin. Hierdie vertaling is in 1635 gereed en omdat dit 'n boek is wat in die hele taalgebied versprei het, het dit taalkundig 'n belangrike invloed gehad op die standaardtaal; baie woorde en uitdrukkinge wat vandag in die standaardtaal aanwesig is, is oorspronklik afkomstig uit die Statenbybel. Die huidige Nederlandse standaardtaal berus op die Nederduitse skryftaal van die 17de eeu, waarby die woordeskat geleidelik met Brabantse en Hollandse vorme uitgebou is. 'n Ouer taalvorm is die verkeerstaal van die Hanse, wat vir die handel en wetenskap ontwikkel is en net soos in Noord-Duitsland ook eeue lank in Antwerpen, Brugge en Holland gebruik word. In teenstelling met die huidige Hoogduits bewaar Nederlands talle Ou-Duitse woordvorme soos oorlog, lenen, kiezen (vergelyk Duits Kurfürst en auserkoren) en verbazen. Nederlands is nie deur die Hoogduitse klankverskuiwing beïnvloed nie, waarby byvoorbeeld "t" tot "ss" en "z", "p" tot "f" en "pf" en "k" tot "ch" ontwikkel: Vergelyk Nederlands water met Duits Wasser, zout met Salz, kopen met kaufen, paard met Pferd en zoeken met suchen. Nederlands ondergaan ook party eie veranderings. In woorde soos zout (sout) het -al- of -ol- na -ou- verander. Aan die begin van die 19e eeu word begin met die standardisering van die spelling; die eerste spelling wat in groot gebruik raak is die spelling van Siegenbeek. Die spelling word nog verskeie male aangepas, waarna gestandardiseer word op die spelling van De Vries en Te Winkel, in 1864 in België en in 1883 in Nederland. Die spelling van De Vries en Te Winkel blyk dusdanig bruikbaar dat, alhoewel daar enkele moderniseringe was, hy vandag nog altyd gebruik word. Ook in die Afrikaanse spelling is nog baie elemente uit die spelling van De Vries & Te Winkel aanwesig. Danksy die kontak met die Franse taalgebied is daar vroeër 'n groot aantal woorde uit Frans ontleen, waarby die Franse taal nog steeds 'n invloed op die Nederlands van Vlaandere uitoefen. Die wedersydse beïnvloeding tussen Frans en Nederlands kan byvoorbeel gesien word in 'n woord soos mitrailleur; hierdie Franse leenwoord het as basis die Franse mitraille, wat op sy beurt afkomstig is uit die Germaanse woord maitan, wat binne Nederlands geëvolueer het tot mijt. Vandag kom die meeste leenwoorde in Nederlands uit die Engelse taal. Die struktuur van die Nederlandse taal stem grotendeels ooreen met Nederduits, alhoewel die grammatika geleidelik vereenvoudig is. Die sinsbou is feitlik onveranderd.

Taalkundige terme

In die Middeleeue word die Nederlandse taal meesal Duuts of Diets genoem, wat eintlik "volkstaal" beteken ('diet' = volk) en ter onderskeiding van die Latynse taal van die kerk en die Frans van die adel dien. In sy gediftongeerde vorm Duits word hierdie term nog in die 17de eeu gebruik; later word na die Germaanse taal van die Nederlande as Nederduits verwys, in teenstelling met Opperduits (die Hoogduitse taal in Duitsland). Nederduits is vandag net die taalkundige term vir die dialekte van Noord-Duitsland, wat nie aan die Hoogduitse klankverskuiwing deelgeneem het nie. Die Engelse benaming vir Nederlands, Dutch, en ook die term "Nederduits" of "Nederduitch" in die name van die drie Afrikaanse susterkerke van Suid-Afrika, herinner nog aan die ou benaming.

Eksterne skakels


- [http://en.wikibooks.org/wiki/Dutch Learning the Dutch language] (van Wikiboeke)
- [http://www.majstro.com/Web/Majstro/taleninfo/afr_nl.php Nederlands-Afrikaans-Nederlandse woordeboek]
- [http://roepstem2.tripod.com/snaaks.html Groot Afrikaans-Nederlandse woordelys] category:natuurlike taal ja:オランダ語 nb:Nederlandsk språk

Engels (taal)

Engels is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal (inheemse sprekers), met omtrent 402 miljoen mense in 2002. Engels het lingua franca-status in baie dele van die wêreld, as gevolg van die militêre, ekonomiese, wetenskaplike, politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State. Waar moontlik word omtrent alle studente wêreldwyd verplig om 'n bietjie Engels te leer, en kennis van Engels is feitlik 'n voorvereiste om te kan werk in vele velde en beroepe. Meeste hoër akademiese inrigtings, byvoorbeeld, vereis 'n basiese vlak van Engels.

Eksterne skakels


- [http://www.ethnologue.com/show_language.asp?code=ENG Ethnologue report for English]
- [http://www2.ignatius.edu/faculty/turner/languages.htm The World's Most Widely Spoken Languages]
- [http://dictionary.cambridge.org Cambridge Dictionary]
- [http://www.bbc.co.uk/radio4/routesofenglish/index.shtml BBC - Radio 4 - Routes of English]
- [http://www.askoxford.com/globalenglish/?view=uk AskOxford.com: Global English]
- [http://dict.die.net/ English-English dictionary] - kombineer inligting vanuit verskeie woordeboeke.
- [http://www.majstro.com/Web/Majstro/taleninfo/afr_en.php Woordeboek Engels-Afrikaans-Engels]
- [http://dictionary.oed.com/newsletters/2001-06/varieties.html Varieties of English and the OED]
- [http://www.vec.ca/english/1/english.cfm Development of English]
- [http://www.readprint.com Read Print Books] - sluit baie publieke-domein werke in vanuit klassieke Engelse literatuur
- [http://www.vocabulary.co.il Learning Vocabulary Can Be Fun] Vier aanlyn, interaktiewe speletjies om studente te help woordeskat aanleer.

Verdere leesstof


- The Oxford Companion to the English Language, ed. Tom McArthur
- The Cambridge Encyclopedia of the English Language, deur David Crystal
- A History of the English Language deur Albert Baugh en T. Cable (London, 2002) Category:natuurlike taal als:Englische Sprache ja:英語 ko:영어 ms:Bahasa Inggeris simple:English language th:ภาษาอังกฤษ zh-min-nan:Eng-gí

Husky Sibérien

ja:シベリアン・ハスキー Catégorie:Race de chien Le husky sibérien est un chien de travail souvent utilisé comme chien de traîneau. Doté d'une grande énergie, il est le chien de prédilection pour tirer une charge légère sur une longue distance.

Apparence

Yeux

Oreilles

Fourrure

Tempérament

Santé

Historique



online slots dieta tapety na pulpit Baby names dog breeders










































:: RELATED NEWS ::
Hilary Putnam
Hilary Putnam (
- 31. júl 1926) je americký filozof, predstaviteľ analytickej filozofie a postmodernej filozofie, profesor na Harvardskej univerzite.

Externé odkazy


- Putnam, Hilary Putnam, Hilar
Pyrrhon z Elidy
Pyrrhon z Elidy (
- asi 360 pred Kr., † asi 270 pred Kr.) bol starogrécky filozof, zakladateľ antického skepticizmu (staršieho skepticizmu). Pyrrhonovo učenie sa stalo známym z prác jeho žiaka Timona. V centre Pyrrhonovej pozornosti je etika<
Pytagoras
Pytagoras alebo Pythagoras zo Samu (asi 580 pred Kr. - asi 572 pred Kr.496 pred Kr.) bol starogrécky filozof, náboženskomorálny reformátor, matematik, astronóm,
Kategória:Matematici
Pozri význam slova matematik. Kategória:Matematika Kategória:Osobnosti podľa činnosti ja:Category:数学者 ko:분류:수학자 5. august 1802 - † 6. apríl 1829), nórsky matematik, narodil sa v meste Finnøy. V roku 1815 nastúpil na katedrálnu školu v Christianii (terajšie Oslo). Už po troch rokoch dal najavo svojho mate
Stefan Banach
Stefan Banach (
- 30. marec 1892, Krakov – † 31. august 1945, Ľvov) bol poľský matematik, jeden z patrónov Ľvovskej školy mat
Asertívne právo
Základné asertívne práva boli sformulované na odstránenie neasertívneho, manipulatívneho správania z medziľudskej komunikácie. __NOTOC__ # právo sám posudzovať svoje vlastné chovanie, myšlienky a emócie a byť za ne sám zodpovedný # 3. marec 1845 - † 6. január 1918) bol nemecký matematik, známy ako tvorca modernej teórie množín. Medzi matematikmi je známy rozšírením teórie množín o koncept 29. apríl 1854 Nancy - † 17. Júl 1912 Paríž) bol francúzsky matematik a filozof, zakladateľ konvencionalizmu, člen Parížskej akadém
Hilbert, D.
David Hilbert (
- 23. január 1862, Welau pri Königsbergu (dnes Znamensk pri Kaliningrade) - † 14. február 1943, Göttingen) bol
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org