:: wikimiki.org ::
| Posseël |
Posseël'n Posseël dien as bewys vir die vooruitbetaling van 'n bepaalde posgeld. Meesal is dit 'n klein reghoekige gegomde stukkie papier met een of meer afbeeldings, wat op 'n koevert of poskaart geheg word om aan te toon dat die afsender vir die aflewering reeds vooraf betaal het.
Alhoewel daar nou in baie lande ook moderne massaseëls met eenvoudige uitleg bestaan, wat in outomate of met spesiale sagteware gedruk kan word, bly tradisionele seëls nog steeds miniatuurkunswerke, wat kulturele, historiese, politiese of ander onderwerpe behandel, historiese gebeurtenisse gedenk of maatskaplike en ander doeleindes met hulle gedrukte boodskap van prente, tekeninge en teks kan bevorder. Die poskantore van die verskillende lande ding gereeld met mekaar mee om die mooiste posseëls uit te reik, en danksy 'n groot aantal seëlversamelaars, wat die seëls koop sonder om van die daarmee betaalde diens gebruik te maak, speel seëls ook 'n belangrike ekonomiese rol en is 'n vername bron van inkomste vir baie kleiner lande.
Geskiedenis
Die posseël is 'n uitvinding van die Britte Rowland Hill en James Chalmers. As 'n voorloper gebruik Hill vanaf 1837 kwitansies vir die betaling van die posgeld. Die eerste seël ter waarde van een pennie, die beroemde Penny Black, word op 6 Mei 1840 deur die Koninklike Britse Poskantoor in die vorm van 'n portret van die destydse koningin Victoria uitgegee. Die dikwels onaangename smaak van die gom is al vroeg as 'n probleem beskou; vir die eerste seëls word dus tropiese akasiabome gebruik om die gom van 'n meer aanvaarbare smaak te voorsien.
Die nuwe seëls is as 'n rewolusie van die posverkeer beskou. Voor die jaar 1840 is dit gewoonlik die ontvanger van 'n brief wat die posgeld moes betaal - en meesal teen 'n baie verhoogde prys. Dikwels het die ontvangers geweier om 'n besonder duur brief aan te neem omdat hulle dit nie kon bekostig nie. Die geval van 'n jong Britse vrou, wat nie die posgeld vir 'n brief van haar verloofde kon betaal nie, gee vir Hill ook die aanleiding om 'n goedkoper oplossing te vind. Uiteindelik neem hy die besluit om die afsender die posgeld te laat betaal, en wél teen 'n duidelik laer prys.
Die invoering van die posseël as bewys vir die voorafbetaling is van die begin af 'n groot sukses. Talle lande begin hulle posstelsel hervorm en reik posseëls uit. Die erste gebiede is die Switserse kantons Genève en Zürich asook Brasilië (1843), die Verenigde State en Mauritius (1847), Frankryk (1849), die Kaapkolonie, Chili en Portugal (1853).
Filatelie
Die filatelie, die stelselmatige versameling van posseëls, is byna net so oud soos die seëls self. Die term filatelie gaan terug op die Fransman Georges Herpin en word vir die eerste keer op 15 November 1864 in die Paryse tydskrif vir seëlversamelaars Le Collectioneur de timbres-postes gebruik.
Seëls word vandag na aanleiding van hulle land of gebied van herkoms of hulle motiewe versamel. Ook die moontlike waardestyging spel 'n rol, alhoewel die meeste hedendaagse seëls 'n oplaag van dikwels talle miljoene eksemplare het. 'n Uitsondering is seëls, wat per ongeluk misdruk is of - nadat die uitgawe gekanselleer is - om een of ander rede per ongeluk tog gebruik is.
Die "Blou Mauritius" is destyds die bekendste historiese seël, alhoewel nie die duurste of seldsaamste nie. Tans is daar nog twaalf eksemplare, waarvan sewe op koeverte. Die waardevolste enkele seël is die Sweedse Tre-Skilling-Banco, wat in 1855 uitgegee is en in die jaar 1996 op vandusie teen meer as R 13 miljoen verkoop is.
Seëls in Suid-Afrika
Die Kaapse Driehoeke, wat in 1852 in Brittanje gedruk en op 1 September 1853 in die Kaapkolonie uitgereik is, is die eerste posseëls van Suid-Afrika.
Suid-Afrika
Weëns 'n tekort aan die een- en vier-pennieseëls in die jaar 1860 is die sogenaamde "houtblokseëls" aan die Kaap gedruk. Net soos in ander lander neem die posverkeer in Suider-Afrika danksy die uitreiking van posseëls vinnig toe. Na die Groot Trek na die Suid-Afrikaanse binneland begin ook die nuutgestigte Boererepublieke hul eie posseëls druk of maak gebruik van oorgedrukte Kaapse seëls.
Die Filatelieburo, wat in 1949 deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor gestig is, help die versameling van seëls te bevorder deur onder meer toonbanke by poskantore aan te bied.
Die Filateliese Federasie van Suider-Afrika is in die jaar 1923 gestig en gee in dieselfde jaar ook sy maandblad South African Philatelist vir die eerste keer uit. Suid-Afrika se Filateliestigting is op 9 Junie 1975 gestig.
ja:切手
ko:우표
th:แสตมป์
1837 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
- John Constable - Waterverfskilder
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1837년
simple:1837
6 Mei Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:5月6日
ko:5월 6일
1843 Gebeure
- Die uitvinding van die telegraaf
Sterftes
-
Geboortes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1843년
Verenigde StateDie Verenigde State van Amerika (V.S.A.), ook genoem die Verenigde State (V.S.), Amerika 1, is 'n federale republiek in Noord Amerika en die Stille Oseaan (die eilande van Hawaii, en die Aleutians). Dit strek vanaf die Atlantiese kus in die ooste tot die Stille Oseaan in die Weste. Dit deel landsgrense met Kanada in die noorde and Meksiko in die suide, en deel 'n marinegrens met Rusland in die weste en besit 'n aantal distrikte en gebiede rondom die wêreld, insluitende Puerto Rico, Midway Eiland, en Guam. Die land het vyftig state, wat 'n vlak van autonomiteit het. 'n Amerikaanse burger word gewoonlik 'n Amerikaner genoem.1.
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van die Verenigde State
Die ekonomie van die Verenigde State is gebaseer op die Kapitalistiese model en word gekenmerk deur 'n konstante groei, lae werksloosheid en inflasie, 'n groot begrotings tekort en vinnige vooruitgang in tegnologie. Sy ekonomie word beskou as die belangrikste in die wereld. Verskeie ander lande het hulle geld eenhede gekoppel aan die dollar, of gebruik dit selfs as 'n geldeenheid. Die V.S. effekte beurs word beskou as 'n aanduiding van die wereld ekonomie.
Die land het ryk minerale hulpbronne, met heelwat goud, olie, steenkool en uraan. In landbou is die V.S.A. een van die vernaamste verskaffers van mielies, koring, suiker en tabak. Die V.S.A. industrië vervaardig motorkarre, vliegtuie en elektronika. Die grootste sektor is diens industrië, en omtrent 'n driekwart van die V.S. inwonders werk in hierdie sektor.
Die grootste handelsvennoot van die Verenigde State is sy noordelike buurstaat Kanada. Ander belangrike handelsvennote is Meksiko, die Europese Unie en ander industriële lande in Asië, soos Japan, Indië, Suid-Korea en Sjina.
Geografie
Hoofartikel: Geografie van die Verenigde State
Met die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wiselende landskap: gematigde woudland op die ooskus, mangrovewoude in Florida, die Great Plains in die middel van die land, die Mississippi-Missouri rivierstelsel, die Rocky Mountains wes van die vlaktes, woestyne en gematigde kus areas wes van die Rocky Mountains en reenwoude in die noord-weste. Die vulkaniese eilande van Hawaii en die pool-gebiede van Alaska maak die geografiese diversiteit net nog groter.
Vakansiedae
Notas
# Die gebruik van die woord 'Amerika' om te verwys na die VSA en 'amerikaner' om te verwys na 'n VSA-burger word deur baie mense in die res van die amerikas gesien as onakkuraat en beledegend, maar is algemeen en word elders aanvaar.
category:Verenigde State
ja:アメリカ合衆国
ko:미국
ms:Amerika Syarikat
nb:Amerikas forente stater
simple:United States
th:สหรัฐอเมริกา
zh-min-nan:Bí-kok
1847 Gebeure
- Joule formuleer die wet oor die behoud van energie (in die vorm van warmte asook meganiese energie).
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1847년
simple:1847
1849 Gebeure
- 04-13 Hongarye word 'n republiek.
Geboortes
-
Sterftes
- Peter de Wint - Waterverfskilder
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1849년
simple:1849
Chili
Chile is 'n land aan die weskus van Suid-Amerika. Santiago is die hoofstad. Ander stede sluit in Antofagasta, Concepción, Coquimbo, Iquique, Puerto Montt, Punta Arenas, Rancagua, Talca, Temuco, en Valparaíso. Bekend vir phyloxera vrye wyn, koper, die landskap, en die vryemarkhervormings van die 1980s.
Eksterne skakels
Regeringsbronne
- [http://www.gobiernodechile.cl/ Gobierno] - Government ([http://www.chileangovernment.cl/ English version])
- [http://www.presidencia.cl/ Presidencia] - Presidency ([http://www.presidencyofchile.cl/ English version])
- [http://www.interior.cl/ Ministerio del Interior] - Interior Ministry
- [http://www.minrel.cl/ Ministerio de Relaciones Exteriores] - Ministry of Foreign Affairs
- [http://www.congreso.cl/ Congreso Nacional] - National Congress
- [http://www.senado.cl/ Senado] - Senate
- [http://www.camara.cl/ Cámara de Diputados] - Chamber of Deputies
- [http://www.bcn.cl/ Biblioteca del Congreso Nacional] - Library of National Congress
- [http://www.poderjudicial.cl/ Poder Judicial] - Judiciary
Algemene inligting
- [http://www.chile.com Chile.com]
- [http://www.chile-explorer.com Chile Explorer]
- [http://www.chilephoto.cl/cgi-bin/chilephoto/chilephoto.cgi Beelde]
- [http://www1.lanic.utexas.edu/la/chile/ Verskeie skakels deur LANIC versamel]
Kategorie:Suid-Amerika
fiu-vro:Tsiili
ja:チリ
ko:칠레
ms:Chile
simple:Chile
th:ประเทศชิลี
zh-min-nan:Chile
Portugal
Portugal is 'n demokratiese republiek geleë in die suidweste hoek van die Iberiese skiereiland in suidwes Europa. Portugal word begrens deur Spanje in die noorde en ooste en deur die Atlantiese oseaan in die weste en suide.
category:Portugal
als:Portugal
ja:ポルトガル
ko:포르투갈
ms:Portugal
simple:Portugal
th:สาธารณรัฐโปรตุเกส
zh-min-nan:Portugal
1864 Gebeure
- Genève (Switserland) word die setel van die Internasionale Rooi Kruis
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1864년
Parys: Hierdie artikel handel oor Parys in Frankryk. Vir die dorp in die Vrystaat, sien Parys (Vrystaat).
----
Parys (Frans: Paris) is die hoofstad en grootste stad van Frankryk met 2 110 694 inwoners (2005) en 'n oppervlakte van 105,4 km². 11 501 738 mense woon in die metropolitaanse gebied van Parys (1 Januarie 2005). In administratiewe opsig is Parys tegelykertyd 'n stad en 'n département.
Parys is die hoofkwartier van internasionale organisasies soos die UNESCO, OECD en die Europese Ruimtevaartorganisasie ESA. Dit is die grootste Franstalige metropool en die kulturele sentrum van die Franstalige gemeenskappe (Frankofonie).
Parys, sy voorstede (La Petite Couronne - "Klein Randgebied") en die omgewing (La Grande Couronne - "Groot Randgebied") word L'Île-de-France genoem - dit is die historiese hartland van Frankryk en sy geestelike middelpunt.
Daar is geen ander stad wat dieselfde bevoorregte stelling in sy eie land en op sy kontinent inneem soos Parys nie - dit is die stad van die avantgarde, die stad wat steeds aan die voorpunt van belangrike ontwikkelings staan. Hier begin alles wat Frankryk, Europa en die wêreld gaan verander - die mode, die kuns, die politiek, die argitektuur, die filosofie, die musiek, die filmkuns.
Die metropolitaanse gebied van Parys is ook die belangrikste finansiële en sakesentrum van Europa en die hoofkwartier van sowat 40 persent van die Franse maatskappye. Die bruto nasionale produk van hierdie gebied is groter as dié van Australië. Die voorstad La Défense in die département Hauts-de-Seine huisves die grootste sentrale besigheidsgebied van Europa en op een na ook die grootste Europese aandelebeurs.
Hauts-de-Seine
Geskiedenis
Die vroegste Keltiese nedersettings ontstaan op twee klein eilande in die rivier Seine wat deur die stad vloei. In daardie tyd staan die dorp bekend as Louk-teih (Plek van die Moeras) of Lutu-hezi (Waterwoning). Hoewel daar net 'n klompie houthutte opgerig word, is dit 'n plek wat danksy die strategies belangrike ligging deur die Romeine uitgebou word. In die Romeinse tydperk kry die stad die naam Lutetia Parisiorum (die Parisii is 'n Galliese stam wat in die streek leef). Die Gallo-Romeinse stad beslaan ongeveer die oppervlak van die huidige cité (ou stadskern) en word danksy die Heilige Geneviève (422-502) in 451 deur die Hunne - wat toe groot dele van Europa verwoes - gespaar. Onder die Frankiese bewind word Parys die hoofstad van die Neustriese Deelryk, in die Karolingiese tydperk egter weer afgeskaal tot hoofstad van die graafskap. Met die bekroning van hertog Hugo Capet as koning van Frankryk 987 herwin Parys sy status as hoofstad van die ryk.
987
Parys ervaar groot welvaart uit sy ligging - belangrike handelsroetes kom hier bymekaar, en aan die begin van die 12de eeu word die stad aansienlik vergroot. Tydens die heerskappy van die konings Lodewyk VI en VII neem die stad meer en meer administratiewe funksies as hoofstad van Frankryk waar, en sy beroemde skole - soos byvoorbeeld die katedraalskool van Sainte-Geneviève - lok die vernaamste geleerdes en 'n groot aantal studente van verskillende Europese lande. Uit hierdie skole wat hulle hoofsaaklik aan die linkeroewer van die rivier Seine bevind, ontstaan in die twaalfde eeu die Universiteit van Parys. Die studente het gewoonlik Latyn met mekaar gepraat sodat hulle woonbuurt (wat vandag nog bestaan) die Quartier Latin genoem word.
Die stad groei ook in die 13de eeu nog sterk; die koninklike paleis word vergroot en die gotiese katedraal in die cité (historiese stadskern) word opgerig. Koning Filips II laat die stad, wat nou sowat 80 000 inwoners tel, versterk, en onder koning Lodewyk IX is dit uiteindelik een van die grootste en belangrikste stede in Europa. Die stad groei saam met die monargie, maar weens sy oorgrote politieke belang kry dit nooit die stadsreg nie. 'n Koninklike provost regeer Parys, en behalwe vir die gildes - by name die koopliede van die Seine - slaag die burgerskap nie daarin om 'n stadsraad of ander verteenwoordigende liggame te skep nie. Die Sonkoning Lodewyk XIV verkies om in die nabygeleë Versailles te bly, wat van daardie stad tussen 1643 en 1715 die koninklike hoofstad maak.
Die burgerlike verset teen die absolutistiese "Ancien Régime" bereik 'n hoogtepunt in die Franse Rewolusie. Op 14 Julie 1789 storm die burgers die gevangenis Bastille. Die Rewolusionêre probeer om die land van die adelsheerskappy, die geestelikheid en ook die Christelike "bygeloof" te bevry. Die nekslag wat die adel en kerk toegedien word, verseker dat Frankryk 'n sekulêre maatskappy van selfstandige burgers word.
Bastille
Die rewolusionêre neigings van die Paryse bevolkings herleef in die Franko-Pruisiese Oorlog van 1870-1871 met die opstand van die Paryse Commune. Die beleg van Parys deur Pruisiese troepe en 'n hongersnood in die winter van 1870-1871 lei tot die Commune se oorgawe.
In die tagtigerjare van die 19de eeu beleef Parys weer 'n tydperk van bloeiende welvaart wat as La Belle Époque bekend staan. In hierdie tydperk word die bekendste baken van die stad, die Eiffeltoring, opgerig (1889). Parys organiseer ook die Olimpiese Spele van 1900.
1900
Die Tweede Wêreldoorlog en die Duitse blitzkrieg bring die bitter jare van Duitse besetting. In die laat somer van 1944 word Parys deur Gealliëerde Anglo-Franse Magte bevry.
Studenteproteste en stakings dwarsoor die land skud die Paryse regering in 1968. Anders as byvoorbeeld in Duitsland sluit die studente- en werkersbewegings in Frankryk saam, en die eskalerende betogings en proteste hou vir sommige destydse waarnemers selfs die gevaar van 'n burgeroorlog in.
Die sestigerjare is ook 'n tydperk van ekonomiese vooruitgang; die ontwikkeling van die wolkekrabberbuurt La Défense begin. Parys bevestig sy rol as wêreldstad in die volgende dekades met 'n reeks asemrowende argitektoniese projekte wat deur die Franse Staatspresidente bevorder word. President Georges Pompidou bevorder die bou van die Centre Culturel in die stadswyk Beaubourg; President Valéry Giscard d'Estaing die Musée de l'Orsay, die Institut du Monde arabe en die Cité des Sciences et de l'Industrie; terwyl die glaspiramide van die Louvre, die Opéra-Bastille, die Bibliothèque de France en die Grande Arche in La Défense onlosmaaklik met President François Mitterrand verbind is.
Die beslissing van die Internasionale Olimpiese Komitee in Julie 2005 om die Olimpiese Spele van die jaar 2012 eerder in Londen as in Parys te laat plaasvind word in die stad en dwarsoor Frankryk met ontsteltenis ter kennis geneem.
Parys se banlieues, 'n ring van voorstede wat onder meer as woonkwartiere vir minderbevoorregte bevolkingsgroepe soos Noord- en Swart-Afrikaanse immigrante dien, is in die herfs van 2005 weer eens die skouplek van gewelddadige onluste, wat vinnig oor die hele land versprei. Grootskaalse immigrasie van ongeskooldes, wat werkloosheid, armoede, woningnood en misdaad tot gevolg het, het 'n ernstige probleem vir Franse metropole geskep. Die opgehoopte frustrasie van veral jeugdiges word vergroot deur die feit dat hulle grotendeels Franse burgerskap het, maar desondanks nie in die Franse maatskappy geïntegreer is nie.
Die onluste in 2005 breek uit na die dood van twee jeugdiges, wat valslik geglo het dat hulle deur polisiemanne agternagesit is, in 'n ongeluk. Gewelddadige betogings en opmerkings deur die Franse Minister van Binnelandse Sake, Nicolas Sarkozy, dat die voorstede "skoongemaak" moet word, gee die anleiding tot die landswye onluste.
banlieues
banlieues
Besienswaardighede
- Die Arc de Triomphe is 'n reusagtige triomfboog in die neoklassieke styl. Keiser Napoléon I begin die bouwerk in 1806. Die boog, wat veertien jaar later voltooi is, verrys nou bo die twaalf strate wat straalvormig van die Place de l'Étoile uitgaan. Sedert 1920 huisves die boog die Graf van die Onbekende Soldaat. Ter nagedagtenis van alle gesneuwelde Franse soldate brand hier 'n ewige vlam (Place Charles de Gaulle, 75008 Paris).
- Die Cathédrale Notre-Dame de Paris is in 1163 deur die destydse biskop Maurice de Sully begin en eers in 1345 voltooi. Die katedraal verteenwoordig twee eeue van gotiese boukuns (6, place du Parvis Notre-Dame).
- Die Conciergerie is 'n reusagtige gebou aan die oewer van die Seine, wat eers as koningspaleis van die Capet-dinastie en later, tydens die Franse Rewolusie, as kerker gedien het. Die gevangenes wat hier aangehou is sluit prominentes soos Marie-Antoinette, Danton, Robespierre en André Chenier in. Die gebou, wat vandag 'n deel van die Paleis van Justisie is, beskik oor vier torings en drie sale in die gotiese styl (Conciergerie, 1, quai de l'Horloge, 75001 Paris).
- Die Eiffeltoring aan die noordwestelike kant van die Champ-de-Mars is die bekendste baken van die Franse hoofstad, Parys. Die toring wat van staal gemaak is, is deur die Franse ingenieur Alexandre Gustave Eiffel (1832-1923) beplan en vir die Wêreldtentoonstelling en die eeufees van die Franse Rewolusie in 1889 gebou. Die toring is 300,5 meter hoog (met sy antenna 320,8 meter) en dien vandag as uitkykpunt en uitsaaitoring. Daar is hysbakke na die uitkykplekke wat 'n voortreflike uitsig oor die stad bied, en in goeie weersomstandighede kan 'n mens sowat 70 kilometer ver sien. Waagmoediges kan met die 1 652 trappies op na die boonste platvorm stap. Die toring huisves 'n poskantoor, 'n rolprentteater wat met sy films die geskiedenis van die Eiffeltoring behandel, en op die tweede verdieping, die bekende Jules Verne restourant. Dit is so gewild dat besprekings weke vooraf gemaak moet word (Champs-des-Mars, 75007 Paris).
- Die Grande Arche de la Défense is 'n soort moderne weergawe van die Paryse Triomfboog (Arc de Triomphe). Die reusagtige, hoekige boog wat sowat 110 m hoog is, lê op die as van die Champs-Élysées. Die boog is met Italiaanse Carraramarmer en glas bekleed en bied 'n asemrowende uitsig oor die stad. Die Roete van Hedendaagse Kuns met sowat 60 beeldhouwerke maak van La Défense - die grootste en modernste sakesentrum van Europa - 'n soort opelugmuseum (92044 Paris La Défense Cedex).
- Die Hôtel National des Invalides / Tombeau de Napoléon is in 1670 deur koning Lodewyk XIV (Louis XIV) vir die invalides opgerig. In die pragtige goue koepel word keiser Napoléon se as bewaar. Die gebou huisves ook die groot oorlogsmuseum Musée de l'Armée met 300 000 historiese voorwerpe (6, boulevard des Invalides, 75007 Paris).
- Die indrukwekkende moderne gebou van die Opéra National de Paris-Bastille verrys op die Place de la Bastille. Die operateater, wat deur die bekende argitek Carlos Ott ontwerp en in 1989 ingewy is, beskik oor 2 700 sitplekke (120, rue de Lyon, 75012 Paris).
- Die Opéra National de Paris-Garnier is deur die argitek Garnier in die ryk versierde styl van Napoléon III ontwerp. Die Italiaanse Saal beskik oor uitstekende akoestiese eienskappe; Marc Chagall het die pragtige skildery aan die plafon geskep (8, rue Scribe, 75009 Paris).
- Die Panthéon is 'n indrukwekkende kerk wat in 1758 deur die argitek Soufflot opgerig is. Dit verrys bo die stadswyk Quartier Latin op die hoogtes van die Montagne Sainte-Geneviève. In 1791 neem die Assemblée Nationale die besluit om van die Panthéon, die begraafplaas van die groot persoonlikhede van Frankryk te maak (Place du Panthéon, 75005 Paris).
- Sainte-Chapelle is 'n kunsvolle gebou wat in 1246 deur Lodewyk die Heilige opgerig is om die lydensrelikwieë te bewaar. Die glasvensters uit die 13de eeu maak 'n groot deel van die mure uit (naby Métro Cité-stasie).
- Die Jardin du Luxembourg in die Quartier Latin (6de arrondissement) vorm die pragtige omgewing van die Palais du Luxembourg. Die paleis is tussen 1615 en 1627 deur die argitek Salomon de Brosse in die Florentynse styl opgerig. Vandag is dit die setel van die Franse Senaat. Die park met sy pragtige paaie, bome en poele is 'n gewilde ontspanningsplek vir die Parysenaars. Die talle standbeelde van Franse konings en koninginne maak van die park ook 'n historiese buitelugmuseum (Jardins du Luxembourg, 75006 Paris).
Bekende stadswyke
1627
- La Défense in die weste van Parys is die grootste en belangrikste sentrale besigheidsdistrik van Europa. Dit dien as 'n gekombineerde woonbuurt en sakesentrum wat die hoofkwartiere van die belangrikste internasionale maatskappye huisves. Die stadswyk is 'n reusagtige wandellaan, terwyl die parkeerplekke, stasies, buslane en ander geriewe ondergronds aangelê is. Die futuristiese karakter van hierdie wolkekrabberbuurt word deur die reusagtige Grande Arche beklemtoon.
- Faubourg Saint-Honoré is die hoofkwartier van die crème-de-la-crème van die internasionale modeontwerpers - rondom die kerk La Madeleine is name soos Hermès, Yves Saint-Laurent, Dior en Versace ou bekendes.
- La Place de la Concorde, Champs-Elysées: Aan die einde van een van die mooiste lanings ter wêreld lê die grootste plein van Parys: La Place de la Concorde. Sedert 1836 staan hier 'n obelisk uit die Egiptiese stad Luxor.
- Quartier du Marais, place des Vosges: Tydens die 17de eeu is die Quartier Marais die gewildste woonbuurt van die Paryse adel wat hier sy stadspaleise oprig. Vandag huisves die stadswyk talle kroeë en boetieke. Die Place des Vosges bekoor met sy harmoniese huisfasades.
- Quartier Montmartre, place du Tertre: Tot die 19de eeu bly die Quartier Montmartre 'n klein dorpie. Na sy inlywing by die stad Parys word dit die gewildste ontmoetingsplek vir die Paryse kunstenaars en intellektueles. Vandag lok dit baie toeriste.
Musea
19de eeu
- Die Centre National d'Art Moderne et de Culture Georges Pompidou met sy hipermoderne argitektuur is in een van Parys se oudste woonbuurte en lok miljoene in- en uitheemse besoekers. Dit stel die kuns van die 20ste eeu ten toon en beskik oor een van die omvattendste versamelings. 'n Verskeidenheid uitstallings, konserte en rolprentvertonings is deel van die konsep (19, rue Beaubourg, 75004 Paris).
- Die Institut du Monde Arabe is in 1980 gestig om die verwisseling van gedagtes tussen die Westerse en die Islamse beskawings te bevorder. In die gebou met sy kenmerkende fasades van glas en staal is 'n museum en 'n ouditorium ingerig. Die instituut bied ook gereeld uitstallings aan. Die restourant op die boonste verdieping bied 'n pragtige uitsig oor die stad (1, rue des Fossés-Saint-Bernard, 75005 Paris).
- Die Musée du Louvre is 'n voormalige koningspaleis wat nou een van die rykste museums wêreldwyd huisves. Die reusagtige glaspiramide in die binnehof is deur die Sjinees-Amerikaanse argitek Ieoh Ming Pei ontwerp (Entrée Pyramide du Louvre, 75058 Paris Cedex 01).
- Die Pavillon de Marsan, in die noordelike vleuel van die Louvre, huisves twee museums: Die Musée des Arts Décoratifs en die Musée des Arts de la Mode. Meubels, sierade, tapyte, klere en ander voorwerpe uit die verlede word hier vertoon.
- Die Musée d'Orsay is 'n voormalige stasiegebou - die Gare d'Orsay - wat nou een van die grootste en belangrikste museums van Parys huisves. Sy versamelings stel die kuns van die jare 1848 tot 1914 ten toon en word deur wisselende uitstallings aangevul (62, rue de Lille, 75007 Paris).
- 'n Voormalige herehuis uit die 17de eeu, die Hôtel Salé, huisves die Musée Picasso. Die naam van die herehuis verwys na sy oorspronklike eienaar, Pierre Aubert, Seigneur de Fontenay, wat verantwoordelik is vir die belasting op sout, die sogenaamde gabelle. Die herehuis word in die jare 1656 tot 1659 deur die argitek Jean de Bouiller in die tipiese boustyl van die stadswyk Marais opgerig. Die huis word in 1964 deur die stad Parys gekoop, en in die jaar 1974 word die besluit geneem om die Picasso-museum in die Hôtel te huisves. Die museum word in 1985 geopen. Meer as 200 skilderye, 150 beeldhouwerke, 3 000 tekeninge en prente van Pablo Picasso kan hier bewonder word (5, rue Thorigny, 75003 Paris).
- Die Musée Rodin in die Hôtel Biron, 'n meesterlike voorbeeld van die Rocaille-boustyl en voormalige stadspaleis uit die 19de eeu, vertoon die grootste kunswerke van die beroemde beeldhouer soos Les Bourgeois de Calais, La Porte de l'Enfer, Le Penseur en Balzac (77, rue de Varenne, 75007 Paris).
- Die Museum vir Natuurgeskiedenis - Grande Galerie de l'Évolution beskik oor aansienlike versamelings fossiele en diergeraamtes, halfedelgesteentes (die grootste van sy soort wêreldwyd), reusagtige kristalle en meteoriete (57, rue Cuvier, 75007 Paris).
- Die Stad van die Wetenskap en die Nywerheid van La Villette (Cité des Sciences et de l'Industrie de la Villette) bied 'n reeks permanente en wisselende uitstallings, mediateke, 'n planetarium, die Géode met sy hipermoderne rolprentteater en 'n duikboot wat nou as museum dien. Die omliggende park van 55 ha huisves 'n aantal kulturele instellings soos die Stad van die Musiek (Cité de la Musique) (Parc de la Villette 30, avenue Corentin Cariou, 75019 Paris).
- Die Musée Carnavalet in die historiese Hôtel Carnavalet behandel die geskiedenis van Parys van die prehistoriese tydperk tot by die 18de eeu. Hier word die ou sleutels van die Bastille, die Verklaring van Menseregte uit die jaar 1789 en ander voorwerpe en dokumente bewaar (23, rue de Sévigné , 75003 Paris).
Vermaak
- Die Grand Rex is die grootste rolprentteater in Europa met 2 650 sitplekke (Le Grand Rex - 1, boulevard Poissonnière, 75002 Paris).
Inkopies
Europa
- Parys staan natuurlik bekend as die hoofstad van die mode. Die beste juwelierswinkels vind 'n mens rondom die Place Vendôme, terwyl die ontwerpers van die Haute Couture die Avenues Montaigne en François Ier hulle hoofkwartier gemaak het. Die nuwe generasie couturiers vertoon hulle mode in die buurte Marais en Bastille. Die stadswyk Saint-Germain-des-Près is die eerste adres vir elegante prêt-à-porter-mode.
- Die laagste pryse word tydens die groot uitverkopings in Januarie en Julie gevra. En die winkelsentrum La Vallée Outlet Shopping Village bied die modeartikels van die vorige jaar, breekware en tafelversierings teen laer pryse aan.
- Die groot afdelingswinkels van Parys word tydens die 19de eeu gestig - die oudste van hulle is Le Bon Marché - en bied 'n oordaad van artikels vir elke smaak. Die indrukwekkendstes is Les Galeries Lafayette en Le Printemps met sy pragtige koepel op die Boulevard Haussmann. Le Bon Marché en La Samaritaine bekoor bowendien deur hulle argitektuur. Tati bied die laagste pryse. Die internasionale winkelsentrum Val d'Europe is 'n voorbeeld van 'n hipermoderne inkoopsentrum.
- Liefhebbers van oudhede het 'n aantal adresse in Parys wat hulle moet besoek: le Louvre des Antiquaires, le Village Suisse en die strate rue de Verneuil, de Lille en des Saints-Pères in die 6de en 7de arrondissement. Die vlooimark Puces de Saint-Ouen is die grootste versameling van oudhede wêreldwyd. 'n Aantal kunsgalerye lê in die 4de arrondissement, in die rue Vieille du Temple.
- Parys beskik oor 'n aantal passages (winkelsentra met 'n oordekte wandellaan as middelpunt) wat as die voorlopers van moderne afdelingswinkels beskou word. Tydens hul bloeityd in die 19de eeu is daar 'n honderdtal passages in die Franse hoofstad, en by drie van hulle wat vandag nog bestaan moet die toeris 'n besoek aflê. Die Passage Jouffroy huisves die wasbeeldemuseum Musée Grévin (10-12, boulevard Montmartre; 9, rue de la Grange-Batelière). Die elegante Galerie Vivienne is die hoofkwartier van die bekende mode-ontwerper Jean-Paul Gaultier (4, rue des Petits-Champs; 5, rue de la Banque; 6, rue Vivienne). Die Passage des Panoramas is die oudste in Parys (11, boulevard Montmartre; 10, rue Saint-Martin; 38, rue Vivienne; 151, rue Montmartre - 6 uur tot middernag).
Vervoer
Julie
Parys en die omliggende Île-de-France beskik oor twee internasionale lughawens, Roissy-Charles de Gaulle (sowat 25 km noord van Parys) en Orly (14 km suid van Parys). Die ses stasies van die Franse Spoorweë (Société nationale des Chemins de Fer Français, SNCF) is Gare du Nord, Gare de l'Est, Gare de Lyon, Gare d'Austerlitz, Gare Montparnasse en Gare Saint-Lazare. Openbare vervoerdienste word deur die RATP verskaf (Métro, busse, tramway en RER). Die stadstreine van die RER (Réseau Express Régional) beskik oor vyf linies wat tussen 5:30 en 0:30 uur ry. Die ondergrondse Métro beskik oor 15 linies en sowat 300 stasies in Parys en die voorstede; die Métrotreine ry tussen 5:30 en 0:30 uur. Busse ry tussen 5:30 en 20:30 uur.
Die Paryse Métropolitain is deur die ingenieur, Fulgence Bienvenue, ontwerp, maar dit is die kunstenaars wat die stasies tot kunswerke veral in die Art Déco-styl omskep. Vandag is daar nog sowat 90 van hierdie Art déco-pawiljoene.
Die Métro is 'n soort Parys in 'n neutedop. In spitstye wemel dit van duisende beroepsmense, maar vir die grootste deel van die dag is dit die wêreld van die dakloses (les clochards of les sans-abri), die musikante en kleinhandelaars.
category:Parys
als:Paris (Stadt)
ko:파리 시
ja:パリ
simple:Paris
th:ปารีส
Swede
Swede is 'n skandinawiese land wat grens aan Noorweë en Finland. Die hoofstad is Stockholm. Swede is sedert 1995 'n lid van die Europese Unie.
Bevolking: 9 000 000 (2004)
Links
- [http://www.visit-sweden.com/gb/frontpage.asp?show=fp www.visit-sweden.com (en.)]
category:Europa
als:Schweden
fiu-vro:Roodsi
[[got:
1996Gebeure
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1996
ja:1996年
ko:1996년
simple:1996
th:พ.ศ. 2539
1852 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
- Samuel Prout - Waterverfskilder
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1852년
1 September Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:9月1日
ko:9월 1일
simple:September 1
th:1 กันยายน
Suid-AfrikaSuid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika.
Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land.
Ander name
Suid-Afrika het 11 amptelike tale, wat tweede in terme van getalle is slegs tot Indië. As gevolg hiervan is daar vele aanvaarde amptelike name vir die land:
- Republiek van Suid-Afrika (Afrikaans)
- Republic of South Africa (Engels)
- IRiphabliki yeSewula Afrika (Ndebele)
- IRiphabliki yaseMzantsi Afrika (Xhosa)
- IRiphabliki yaseNingizimu Afrika (Zoeloe)
- Rephaboliki ya Afrika-Borwa (Noord-Sotho)
- Rephaboliki ya Afrika Borwa (Sesotho)
- Rephaboliki ya Aforika Borwa (Tswana)
- IRiphabhulikhi yeNingizimu Afrika (Swazi)
- Riphabuḽiki ya Afurika Tshipembe (Venda)
- Riphabliki ra Afrika Dzonga (Tsonga)
Agt nie-amptelike tale word ook erken: Fanagalo, Lobedu, Noord-Ndebele, Phuthi, Gebaretaal, Khoe, Nama en San. Sien ook Tale in Suid-Afrika.
Laastens gebruik 'n klein aantal Suid-Afrikaners die naam Azanië eerder as 'Suid-Afrika', wat hulle verwerp weens die koloniale oorsprong daarvan. Hulle is meestal lede van partye wat vanuit 'n Afrosentriese linkse tradisie kom, soos die Pan-Africanist Congress of Azania, en groepe wat uit skeurings daarvan ontstaan het, soos die Azanian People's Organization (AZAPO).
Geskiedenis
Hoofartikel: Geskiedenis van Suid-Afrika
- Apartheid
Politiek
Hoofartikel: Politiek van Suid-Afrika
Politieke partye in die parlement in 2003
- ACDP (Afrikan Christen Demokratiese Party)
- ANC (African National Congress)
- AEB (Afrikaner-eenheidsbeweging)
- AZAPO (Azanian Peoples' Organisation)
- DA (Demokratiese Alliansie)
- IVP (Inkatha-vryheidsparty)
- MF (Minority Front)
- NNP (Nuwe Nasionale Party)
- OD (Onafhanklike Demokrate Patricia de Lille)
- PAC (Pan-Africanist Congress)
- UCDP (United Christian Democratic Party)
- UDM (United Democratic Movement)
- VF (Vryheidsfront)
Provinsies
Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert die totstandkoming van die volskaalse demokratiese Suid-Afrika in 1994, is die land verdeel in 9 provinsies (die provinsie se hoofstad volg in hakies op die provinsie se naam):
- Gauteng (Johannesburg)
- KwaZulu-Natal (Pietermaritzburg)
- Limpopo (Polokwane)
- Mpumalanga (Nelspruit)
- Noord-Kaap (Kimberley)
- Noordwes (Mafikeng)
- Oos-Kaap (Bisho)
- Vrystaat (Bloemfontein)
- Wes-Kaap (Kaapstad)
Geografie
right
Hoofartikel: Geografie van Suid-Afrika
Suid-Afrika is geleë aan die suidpunt van Afrika. Suid-Afrika grens aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Swaziland en Mosambiek en omsluit ook Lesotho.
- Stede van Suid-Afrika
- Dorpe van Suid-Afrika
Ekonomie
Hoofartikel: Ekonomie van Suid-Afrika
Volgens 'n ondersoek, wat deur Standard Bank gedoen is, is toerisme tans die belangrikste verskaffer van buitelandse valuta vir die land, met 'n inkomste van R 53,9 miljard in 2003 (of sewe persent van die bruto binnelandse produk) - nog voor die goudmynbou, wat R 35,3 miljard verdien het.
Wynbou
Suid-Afrika is met 2,7 persent van die jaarlikse produksie, wat gelykstaan an 730 miljoen liter, tans die negende grootste wynprodusent ter wêreld. Sowat 4 450 wynprodusente is in die land geregistreer.
Danksy die toenemende internasionale gewildheid van Suid-Afrikaanse wyne het die uitvoersyfers sedert die jare negentig skerp gestyg en beloop in 2002 reeds 220 miljoen liter (teenoor 'n skrale 25 miljoen in 1991). Die gewildste soorte vir die internasionale mark is Chenin Blanc en Cabernet Suvignon.
- Mynbou
- Suid-Afrikaanse wapentuig
- Toerisme
Demografie
Hoofartikel: Demografie van Suid-Afrika
Kultuur
Hoofartikel: Kultuur van Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse digters
- Suid-Afrikaanse skrywers
- Suid-Afrikaanse kunstenaars
- Suid-Afrikaanse musikante
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Kartograf
Kartografia - nauka o mapach, metodach ich sporządzania i wykorzystania.
Dzieli się na kartografię TEORETYCZNĄ (kartologię) zajmującą się głównie metodami sporządzania, analizy i interpretacji map oraz katrografię PRAKTYCZNĄ (kartometrię) zajmującą się użytkowaniem map - pomiarami oraz sposobami reprodukcji kartograficznej.
Zobacz też: geodezja, przegląd zagadnień z zakresu geodezji, rząd pnączy należący do klasy dwuliściennych. Liczy ok. 700 gatunków należących do jednej rodziny dyniowatych. Rośliny zamieszkują głównie obszary tropikalne i subtropikalne.
Charakterystyka
;Liście : Umieszczone skrętolegle.
;Kwiaty : Promi
|
|
|
Sobór Nicejski II
Sobór Nicejski II (787) - zainaugurowany w Konstantynopolu, przeniesiony do Nicei i tam obradujący od 28 września do 23 października 787 roku. Na soborze uchwalono 22 kanony dyscyplinarne.
W soborze brało udział 335 biskupów (tylko 14 z Zachodu) p
|
|
|
| All Rights Reserved 2005 wikimiki.org |
|
|
| |