:: wikimiki.org ::
| Religie |
ReligieReligie, oftewel godsdiens, bestaan uit verskeie sisteme van geloof en praktyk wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
- Christene
- Rooms-Katolieke
- Kathare
- Protestantisme
- Calvinisme
- Lutheranisme
- Mennonisme (Anabaptisme)
- Methodisme
- Apostolies
- Presbiterianisme
- Episkopalisme
- Baptisme
- Evangelies
- Pinkster en Volle Evangelie
- Charismatiese bewegings
- Quakers
- Morawiese Kerk (Herrnhutters)
- Anglikaanse Kerk
- Jehovah se Getuies
- Israeliete
- Ortodokse Kerke
- Grieks-Ortodokse kerk
- Russies-Ortodokse kerk
- Syries-Ortodokse kerk
- Armeens-Ortodokse kerk
- Koptiese Kerke
- Christelike strominge
- Sewendedagse Adventiste
- Groepe met andere 'heilige boeke' of gesaghebbende openbaringes naas die Bybel:
- Mormone
- Rastafarians
- Islam
- Sunni
- Shia'isme
- Soefisme
- Volks-Islam
- Wahabi
- Druïdisme
- Judaïsme
- Ortodokse Judaïsme
- Konserwatiewe Judaïsme
- Liberale Judaïsme
- Rekonstruktiewe Judaïsme
- Boeddhisme
- Hinayana Boeddhisme
- Mahayana Boeddhisme of Sutrayana
- Zen boeddhisme
- Tibetaans Boeddhisme
- Tantrayana, Vajrayana of Mantrayana
- Theravada
- Hindoeisme
- Heidendom
- Paganisme
- Neo-Paganisme
- Shintoisme
- Confucianisme
- Aetherius-geselskap
- Animisme
- Bahá'í
- Theosofie
- Moonies
- Scientologie
- Sufi-beweging
- Taoïsme
- Universalisme
- Zoroastrisme
- Inheemse gelowe en animisme
Geloofstrominge en godsdiensfilosofieë
Teenstellend: ateïsme en Humanisme.
Kategorie:Religie
ja:宗教
ko:종교
ms:Agama
simple:Religion
th:ศาสนา
ChristeneChristene glo in die drie-enige God -- Vader, Seun en Heilige Gees -- Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel.
Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou "wedergeboorte").
Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hê in Sy koninkryk -- en in dié opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste.
In Suid-Afrika, soos wêreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie.
Kategorie:Christendom
KathaarDie term Kathaar (die "Reine", afgelei van Grieks katharos "rein") verwys na 'n Christelike geloofsbelydenis wat tussen die 11de en 14de eeu veral in Suid-Frankryk, Italië, Spanje en Duitsland baie aanhangers het. Dikwels word in plaas van Kathare ook die naam Albigense gebruik - 'n verwysing na die Suid-Franse stad Albi, 'n bolwerk van die Katharisme. Die Kathare is deur die Inkwisisie vervolg en in 'n bloedige kruistog uitgewis.
Leerstellings
kruistog
Die presiese leerstellings bly nog steeds baie onduidelik; vermoedelik is daar in die laat periode 'n aantal splintergroepe.
Onder meer kan 'n sterk invloed van die Balkanse Bogomiele aangewys word. Die Kathaarse biskop Nazarius bring die Interrogatio Johannis, 'n apokriefe skrif van Bogomielse herkoms, na Suid-Frankryk. Die dualisme bly steeds 'n belangrike element in die Kathaarse teologie - die wêreld word as kwaad beskou, terwyl God en die Hemel goed is. Die Kathare strewe daarna om die goeie in die mens - sy siel - vanuit die kwaaie wêreld na die hemel te lei.
Dikwels word die Kathaarse leerstellings vanuit 'n manigeïese of gnostiese oogpunt beskou en as nou verwant aan die tradisie van hierdie filosofiese stromings beskryf, alhoewel die protokolle van die inkwisisie die enigste bronne is wat 'n soortgelyke gevolgtrekking steun en weens hulle partydigheid nie betroubaar is nie. Ook die bewering dat daar 'n nou samehang tussen die Orde van die Tempeliers, die Heilige Graal en die Kathare sou bestaan, is suiwer spekulatief van aard.
Die Kathare beskou hulle self as die "ware" Christelike kerk, en Jesus Christus speel 'n sentrale rol in hulle geloof. Die God van die Ou Testament word as die skepper van 'n kwaaie wêreld afgekeur. Die Kathare steun op die Nuwe Testament, en hier veral op die Evangelie van Johannes. Daar is baie Bybelse aanhalings in Kathaarse preke, tog word die uitleg van die Bybel taamlik vry gehandhaaf. Ook die Kathaarse Bybelvertalings blyk dikwels tendensieus te wees.
Geskiedenis
Die Kathaarse leerstellings het hulle oorsprong in Oos-Europa en word langs die handelsroetes versprei. Weens die nou verwantskap met die Bogomielse geloof van Thrasië word die Kathare in die middeleeue dikwels ook Bougres ("Bulgare") genoem.
Baie min outentieke Kathaarse tekste het bewaar gebly (onder meer die Rituel Cathare de Lyon en die Nouveau Testament en Provençal), en hulle verskaf weinig inligting oor die presiese leerstellings, morele waardes en praktyke.
Thrasië
Die oorspronklike bronne bevestig dat die Kathare sterk gekant is teen die destydse Katolieke Kerk en sy priesters, wat as korrup afgemaak is. Die Kathaarse kerk moet dan ook as 'n soort godsdienstige protesbeweging beskou word. Daar is slegs 'n klein aantal Kathaarse teoloë wat hulle self die "goeie vroue" (bonnes femmes), "goeie mans" (bons hommes) of "goeie christene" (bons chrétiens) noem (die terme Cathari of Perfecti word slegs deur die Katolieke Kerk en die Inkwisisie gebruik).
Thrasië
Die aanhangers van die Kathaarse geloof (Credentes) weet weinig van die leerstellings af. Hulle is van die spesifieke morele verbooie en godsdienstige verpligtings vrygestel - onder die voorwaarde dat hulle 'n belofte (convenenza) aflê om voor hulle dood die consolamentum te ontvang, die doop van die Gees.
Die eerste Franse Kathare verskyn in die tydperk tussen 1012 en 1020 in die provinsie van Limousin. Sommige word ontdek en in die jaar 1022 in Toulouse gedood. Die sinodes van Charroux (Vienne) in 1028 en Toulouse (1028) veroordeel die groeiende beweging. Tydens die 11de eu word predikers na die distrikte van Agenais en Toulousain geroep om die Kathaarse leerstellings te beveg. Die Kathare kan desondanks hulle magsbasis in die suide van Frankryk versterk, veral danksy die optrede van hulle beskermheer Willem, hertog van Akwitanië en ander adellikes. Die bevolking is veral beïndruk deur die bons hommes en die antiklerikale predikasies van Pieter van Bruys en Hendrik van Lausanne in die provinsie van Périgord.
Die provinsie van Languedoc (Oksitanië, Suid-Frankryk) word in die 12de eeu die eerste bolwerk van die Kathare. Volgens die historiese bronne word die Kathaarse geloof eers aan die howe baie gewild, om in die later tydperk (omtrent die 14de eeu) tot 'n ondergrondse kerk van die gewone bevolking te ontwikkel.
Die Oksitaanse kultuur beleef - ook danksy die invloed van die Kathare - 'n bloeitydperk, tog kyk die koning van Frankryk met afguns na die welvarende suide, terwyl die pous in Rome nie onverskillig teenoor die magsverlies van die katholieke kerk in Oksitanië bly nie.
Languedoc
Die koalisie van die koning, Noordfranse adel en die pous lei in die jaar 1208 tot die eerste kruistog teen die Kathare onder die leiding van Simon de Montfort IV. Die massaslagting van die inwoners van Béziers, waarby op 22 Julie 1209 meer as 20 000 mense vermoor is, behoort tot die grootste gruweldade in die Europese geskiedenis. Slegs 'n klein minderheid van die stadbewoners is Kathare, tog weier die bevolking om hulle uit te lewer. Een jaar later vind 'n tweede massaslagting in die stad Minerve plaas. Die eerste kruistog teen die Kathare eindig in 1212.
Die tweede kruistog begin in 1226 onder die leiding van die Franse koning, wat egter reeds op pad na Suid-Frankryk sterf. Die derde en laaste kruistog in die jaar 1244 vernietig met die belegging van die kastele van Montségur en Quéribus (1255) die laaste oorblyfsels van die Kathaarse kultuur.
Die Kathaarse gemeente van Montaillou en omgewing word in 1320 deur die inkwisisie uitgewis. Die laaste Kathaar, wat in 1321 verbrand is, is Guillaume Bélibaste.
Die meeste Kathaarse kastele soos Montségur, Minerve, Roquefixade, Montaillou, Peyrepertuse en Quéribus lê op rotse in afgeleë berggebiede en is nog steeds bekende bakens in die landskap noordoos van die Pireneëgebergte.
Eksterne skakels
- [http://www.cathares.org Franse webwerf oor die Kathare - dit verskaf ook boeke, tydskrifte, DVD's en CD's vir belangstellendes]
ja:カタリ派
simple:Cathar
CalvinismeCalvinisme is 'n stroming in die protestantse Christendom wat gebaseer is op die teologiese leer van die hervormer Johannes Calvyn, asook die daaruit voortspruitende sosiale en politieke leer.
Calvinisme sorg vir die tweede fase van die Protestantse Hervorming, toe evangeliese kerke begin vorm het na Luther verban is uit die Rooms-Katolieke Kerk. Calvinisme ontstaan dus uit die Lutherse beweging (Calvyn het self ook die Lutherse Augsburgse Geloofsbelydenis geteken in 1540). Calvyn se invloed was egter groter by die Switserse Hervorming wat nie Luthers was nie, maar eerder onder die invloed was van Huldrych Zwingli. Calvinisme het ook groot invloed gehad in Frankryk, Skotland (waar John Knox die Calvinistiese denke verbreed het) en ook die Nederlande.
Dit het duidelik geword dat die Gereformeerde kerke se dogma besig was om in 'n rigting te ontwikkel onafhanklik van Luther s'n, onder die invloed van vele skrywers en hervormers, waaronder Calvyn vooraanstaande was, en hierdie vorm van dogma het só bekend begin staan as Calvinisme. Calvinisme verwys dus nie net na die bewegings wat spesifiek gebasseer is op die leer van Calvyn nie, maar verwys ook in die algemeen na Protestantse dogmas van nie-Lutherse nationale kerke in Protestantse lande asook verskeie klein Protestantse hervormingsbewegings - Hervormde kerke wat buite die Katolieke Kerk in die sestiende eeu gevorm het.
Kategorie:Christendom
ApostoliesBeskrywende naam van verskillende kerkgroepe wat ontstaan het uit die Azusa straat herlewing in die vroee negentiende eeu in die Verenigde State.
In Suid Afrika word hierdie groepe verteenwoordig deur onder andere die Apostoliese Geloof Sending.
Dit is ook 'n beskrywende naam van 'n groep kerke wat ontstaan het uit die Albury Konverensies in die 1820's in Londen Engeland onder leiding van Henry Drummond.
In Suid Afrika bestaan daar tans mind. drie groep nl:
- Die Nuwe Apostoliese Kerk, wat deel uitmaak van die New Apostolic Church International met hul hoofkantoor in Switserland.
- Die Apostolic Church of South-Africa - Apostle Unity, wat lid in die Vereniging van Apostoliese Kerke is en
- Die Ou Apostoliese Kerk, wat bande het met die Apostelampt Jesu Christi K.d.ö.R. (Apostel Bediening van Jesus Christus) in Duitsland.
Links
[http://www.naccape.org.za/ Nuwe Apostoliese Kerk in Kaapstad]
[http://www.nac-sea.org.za/ Nuwe Apostoliese Kerk in Oos-Suid-Afrika]
[http://www.nak.org/ Nuwe Apostoliese Kerk Internasionaal]
[http://www.oldapostolic.com/ Ou Apostoliese Kerk]
[http://www.united-apostolic.org/ Vereniging van Apostoliese Kerke]
SoefismeDie soefisme is 'n mistiese leer in die Islam en geestelike oorsprong van die Derwisj-ordes, wat in die agte eeu na Christus onder die invloed van Oosterse Christelike monnike en eremiete in Sirië, Irak en Saoedi-Arabië ontstaan. Behalwe die asketiese grondslag is daar geen Christelike invloed nie, en die aanhangers voer nie 'n lewe in eensaamheid nie, maar gaan voort om te trou en kinders te hê. Hulle stig broederskappe in groot Islamitiese stede en kom bymekaar om die koraan te studeer en die skrif volgens mistieke beginsels uit te lê.
Die term soefisme word deur die Duitse geleerde August Thöluck ingevoer en is afgelei van die Arabiese sûfi wat "in wolstof geklee" (dus asketies) beteken. 'n Ander gebruiklike Arabiese benaming is tasawwoef of "onmiddelike mistieke waarneming van die werklikheid".
In die mistieke tradisie van die soefisme word alle godsdienste as verskillende uitdrukkings van dieselfde alomvattende waarheid beskou. Aanhangers streef daarna om deur middel van studies, meditasie, kontemplasie, askese, asemoefeninge, innerlike selfbeskouing, drome en visies 'n hoër peil van bewussyn te bereik.
Kategorie:Islam
ja:スーフィズム
simple:Sufism
JudaïsmeJudaïsme is die godsdiens van die Jode en die eerste monotheïstiese godsdiens wat opgeteken is. Judaïsme verskaf ook die historiese agtergrond tot ander gelowe, soos die Christendom en Islam.
Geskiedenis
- Eksodus
- Koninkryk
- Ballingskap
- Diaspora
Dogma
Sentraal in die Joodse religie is die Tora, of "die Wet", wat in die eerste vyf boeke van die Hebreeuse Bybel opgeteken staan. 'n Godsdienstige Jood sal daarna streef om die Tora te gehoorsaam en sodoende God se leiding in sy hele lewe te aanvaar en na te volg. Die lees van die Tora is 'n belangrike deel van die seremonie in die sinagoge.
Die Jode sien uit na die tyd wanneer God Sy Messias (Gesalfde) sal stuur om Sy koninkryk op die aarde te vestig. (Christene glo dat hierdie Messias reeds gekom het in die persoon van Jesus Christus).
Gebruike en rituele in Judaïsme
Heilige plekke
Die Judaïstiese jaar en feeste
Groeperinge in Judaïsme
- Ortodokse Judaïsme
- Konserwatiewe Judaïsme
- Liberale Judaïsme
- Rekonstruktiewe Judaïsme
Israel vandag
Kategorie:Judaïsme
ja:ユダヤ教
ko:유대교
ms:Yahudi
nb:Jødedom
simple:Judaism
th:ยูได
zh-min-nan:Iu-thài-kàu Wikipedia:Votes for deletion/XfXf was proposed for deletion. This page is an archive of the discussion about the proposed deletion. This page is no longer live. Further comments should be made on the article's talk page rather than here so that this page is preserved as an historic record. The result of the debate was keep
#REDIRECT Wikipedia:Votes for deletion/XF
This page is now preserved as an archive of the debate and, like other '/delete' pages is no longer 'live'. Subsequent comments on the issue, the deletion or on the decision-making process should be placed on the relevant 'live' pages. Please do not edit this page.
teksty Pozycjonowanie Calling Cards mieszne filmy gry zrcznociowe
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Hyla femoralis
De pijnboomboomkikker (Hyla femoralis) is een 2,5 tot 4 centimeter lange kikker uit de familie boomkikkers (Hylidae). De Nederlandse naam is waarschijnlijk een verbastering uit het Engels.
Levenswijze
Veel soorten kikkers hebben een favoriete hoogte; ze leven hoog in de bomen, op de grond of het zijn struikklimmers die in de laag daartussen leven. Deze soort heeft zowel een voorkeur voor hogere
|
Pijnboomboomkikker
De pijnboomboomkikker (Hyla femoralis) is een 2,5 tot 4 centimeter lange kikker uit de familie boomkikkers (Hylidae). De Nederlandse naam is waarschijnlijk een verbastering uit het Engels.
Levenswijze
Veel soorten kikkers hebben een favoriete hoogte; ze leven hoog in de bomen, op de grond of het zijn struikklimmers die in de laag daartussen leven. Deze soort heeft zowel een voorkeur voor hogere
|
Alligatorhagedis
De alligatorhagedis (Elgaria multicarinata) is een hagedis uit de familie Anguidae ofwel hazelwormachtigen. Recentelijk is de naam veranderd; vroeger was de naam Gerrhonotus multicarinatus, en deze wordt nog wel eens gebruikt.
Beschrijving
Deze wat vreemde hagedis ziet er uit als een uitgerekte krokodil vanwege het langgerekte lichaam, lange kop en met name de zeer grove schubben en tekening van de rug. Omdat de hagedis maar 20 centimeter lang worden ziet hij er niet
|
Hyla squirella
De eekhoornboomkikker (Hyla squirella) is een middelgrote kikker uit de familie boomkikkers of Hylidae.
Algemeen
Deze kikker leeft in een groot deel van het zuiden van de Verenigde Staten, in Virginia en Florida en Texas, tot in Miss
|
Hyla gratiosa
De blaffende boomkikker (Hyla gratiosa) is een middelgrote kikker uit de familie boomkikkers (Hylidae).
Algemeen
Deze soort komt voor in de Verenigde Staten; in North Carolina, zuidelijk Florida en oostelijk Louisiana. Ook in enkele omliggende staten komen geïsoleerde maar redelijk stabiele popula
|
Het Nieuwe Meer
De Nieuwe Meer is een meer ten zuidwesten van Amsterdam. Het vormt de verbinding tussen de Schinkel en de vroegere Oude Meer, dat later onderdeel werd van de Haarlemmermeer.
In de jaren 1950 werd De Nieuwe Meer aan de noordz
|
Servisch-Bulgaarse Oorlog
De Servisch-Bulgaarse Oorlog was een oorlog tussen Servië en Bulgarije in de winter van 1885-86 werd uitgevochten. Het was het begin van een rivaliteit tussen de landen die tot 1945 zou duren.
Oorzaak en aanleiding
In 1876 was Servië onder leiding van koning Milan IV Obrenovic, onder druk van de pan-Slavisten, het Ottomaanse Rijk
|
Eekhoornboomkikker
De eekhoornboomkikker (Hyla squirella) is een middelgrote kikker uit de familie boomkikkers of Hylidae.
Algemeen
Deze kikker leeft in een groot deel van het zuiden van de Verenigde Staten, in Virginia en Florida en Texas, tot in Miss
|
Blaffende boomkikker
De blaffende boomkikker (Hyla gratiosa) is een middelgrote kikker uit de familie boomkikkers (Hylidae).
Algemeen
Deze soort komt voor in de Verenigde Staten; in North Carolina, zuidelijk Florida en oostelijk Louisiana. Ook in enkele omliggende staten komen geïsoleerde maar redelijk stabiele popula
|
Pseudacris ocularis
De graskikker (Pseudacris ocularis) is een klimmende kikker uit de familie boomkikkers of Hylidae. Vroeger behoorde deze soort tot het geslacht Hyla, waardoor deze naam regelmatig opduikt in de literatuur.
Algemeen
Graskikkers hebben zich gespecialiseerd in het microklimaat waar andere kikkersoorten niet kunnen komen; plakkend tussen de riethalmen en lage struiken bij slootjes, meren en vennen. Ze worden nooit echt hoog aangetroffen maar klimmen wel in planten. Het zi
|
|