Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Satelliet

Satelliet

'n Satelliet is 'n voorwerp wat wentel rondom 'n ander voorwerp. Gravitasie trek die satelliet nader aan die primêre voorwerp, maar die satelliet beweeg in 'n ander rigting sodat die satelliet heeltyd die primêre voorwerp vermy. Alle voorwerpe wat deel vorm van die sonnestelsel, insluitend die aarde, is satelliete van die son, of satelliete van daardie voorwerpe, soos byvoorbeeld die maan. Die woord woord oor die algemeen gebruik om 'n kunsmatige satelliet te beskryf (in teenstelling met natuurlike satelliete). ja:衛星

Sonnestelsel

Die sonnestelsel bestaan uit die son en al die hemelliggame wat rondom dit wentel. Dit sluit in planete, mane, komete, meteoriete, asteroïdes en planetoïdes. Die aarde is die derde planeet van die sonnestelsel. Ander sterre en die liggame wat rondom hulle wentel word gewoonlik na verwys as planetestelsels. Vir 'n spesifieke ster se planetestelsel word dit verkort na byvoorbeel "die stelsel Alpha Centauri" of "die stelsel 51 Pegasus".

Voorwerpe in die sonnestelsel

Daar bestaan 'n wye verskeidenheid van voorwerpe in die sonnestelsel. Hierdie voorwerpe word gewoonlik in verkillende kategorië verdeel, maar in laaste paar jaar het hierdie onderskeid minder duidelik geword, soos ons meer-en-meer te wete kom van ons sonnestelsel. Vir die doeleindes van hierdie ensiklopedie maak ons gebruik van die volgende verdeling:
- Die son (astronomiesimbool ☉) is 'n klas-G2-ster. Dit verteenwoordig 99,86% van die totale massa van die sonnestelsel.
- Die planete. Die nege liggame wat tradisioneel so na verwys word: Mercurius (☿), Venus (♀), Aarde (♁), Mars (♂), Jupiter (♃), Saturnus (♄), Uranus (♅/10px), Neptunus (♆) en Pluto (♇). Hierdie getal kan dalk uitgebrei word na tien weens die onlangse ondekking van 2003 UB313 wat tydelik Xena gedoop is. Daar is 'n goeie kans dat Pluto en Xena deur die Internasional Astronomiese Unie geherklassifiseer gaan word as asteroïdes in plaas van planete. Al die planete behalwe die aarde, is vernoem na gode uit die Grieks-Romeinse mitologie. Die aarde self word ook soms genoem Terra, die naam van die Romeinse god van die aarde.
  - Redelike grootte liggame wat rondom die planete wentel word genoem mane.
  - Kunsmatige satelliete wat rondom planete, hoofsaaklik die aarde, wentel, sowel as ruimteskepe op pad na die buitenste ruimte.
  - Stof en ander klein voorwerpe wat wentel rondom planete in die vorm van ringe.
  - Ruimterommel, ook van kunsmatige oorsprong rondom hoofsaaklik die aarde.
- Asteroïdes, liggame kleiner as planete, wat hoofsaaklik voorkom tussen Mars en Jupiter en bestaan uit 'n aansienlike komponent nie-vlugtige materiaal. Hulle word verder onderverdeel in asteroïd groepe en families gebasseer op die volgende wentelbaan eienskappe:
  - Asteroïdemane. Asteroïdes wat wentel om ander grootter asteroïdes. Hulle is nie so duidelik onderskeibaar soos planetêre mane nie, aangesien hulle by geleentheid byna dieselfde grootte is en dus eerder 'n paar vorm.
  - Trojaanse asteroïdes. Asteroïdes wat wentel in een van Jupiter se L4 of L5 punte. Die term word ook soms gebruik vir asteroïdes in die Lagrangepunte van ander planete.
  - Meteoriete. Asteroïdes van deursnee 50 meter en minder.
- Komete, liggame wat hoofsaaklik bestaan uit vlugtigge materiaal in ys vorm en met hoogs eksentrieke wentelbane, gewoonlik met die perihelium binne die wentelbane van die binneste planete, terwyl die aphelium buite Pluto se wentelbaan lê. Kortperiode komete bestaan ook en ou komete, waarvan die vlugtigge stowwe reeds afgedryf is deur die son word soms as asteroïdes geklasifiseer. Sommige komete se hiperboliese wentelbane het hulle oorsprong buite die sonnestelsel.
- Centaurs is komeetagtige liggame met minder eksentrieke wentelbane wat lê tussen die wentelbane van Jupiter en Neptunus.
- Trans-Neptunus-liggame, liggame waarvan die wentelbaan buite die van Neptunus lê. Hulle word verder as volg verdeel:
  - Die Kuipergordel is voorwerpe tussen 30 en 50 AE (astronomiese eenhede). ('n AE is ongeveer die mediaan afstand tussen die aarde en die son.) Die vermoede is dat hierdie die oorsprong van kortperiode komete is. Pluto word soms ook geklasifiseer as 'n Kuipergordel liggaam en ander Kuipergordel liggame soortgelyk aan Pluto word verwys na as Plutino's.
  - Oortwolkliggame, tans nog teoreties, het wentelbane tussn 50 000 en 100 000 AE. Dit word vermoed dat hierdie die oorsprong van die langperiode komete is.
  - Klein hoeveelhede stof.
  - 90377 Sedna, 'n liggaam wat onlangs ontdek is met 'n hoogs eliptiese baan van 76 AE tot 928 AE. Dit pas duidelik nie in enige van bogenoemde in nie, maar die ontdekkers meen dit moet beskou word as deel van die Oortwolk.
  - 2003 UB313, nog 'n liggaam wat onlangs ontdek is. Dit is ongeveer 1,5 maal so groot soos Pluto en een omwenteling om sy eie as neem 52 jaar. Dit bestaan waarskynlik hoofsaaklik uit klip en ys, soortgelyk aan Pluto. Behalwe vir die son, verteenwoordig Jupiter die grootste deel van die massa van die sonnestelsel (ongeveer 0,1%). Op sy beurt verteenwoordig Saturnus die grootste gedeelte van die res, dan Uranus en Neptunus, en dan aarde en Venus. 90377 Sedna ja:太陽系 ko:태양계 ms:Sistem suria simple:Solar system th:ระบบสุริยะ

Son

Die son is die ster in ons sonnestelsel. Die aarde, asook verskeie ander planete, wentel om die son. Die son wentel op sy beurt weer om die middelpunt van die melkweg - die sterrestelsel wat ons sonnestelsel bevat. Die son is een van die belangrikste dinge wat lewe op aarde moontlik maak. als:Sonne ja:太陽 ko:태양 ms:Matahari simple:Sun th:ดวงอาทิตย์ zh-min-nan:Ji̍t-thâu

Natuurlike satelliet

Die woord maan word gebruik om natuurlike satelliete van planete en ander hemelliggame te beskryf. Daar is tenminste 140 mane in die aarde se sonnestelsel en waarskeinlik verskeie ander in ander sonnestelsels. Die groot gasreuse, Jupiter en Saturnus het 'n uitgebreide stelsel van mane. Die aarde het een groot maan ("Die maan") en Mars het twee kleiner mane. Pluto het 'n groot maan Charon, maar Pluto en Charon kan ook beskou word as 'n dubbelplaneet.

Monument

Monument, minnesmärke i form av en gravvård, staty, skulptur, byggnad e.d., ofta av storslagen karaktär. Kategori:Arkitektur ja:史跡

Hotel Genoa disco polo Sennik online WAKACJE slots










































:: RELATED NEWS ::


Knut (Fest)
Knut (auch Tjugondedag jul, Tjugondag jul oder St. Knuts-Tag genannt) ist der 20. und letzte Tag der Weihnachtszeit in Schweden und wird am 13. Januar gefeiert. In großen Teilen des Christentums dauert die Weihnachtszeit 13 Tage. Sie beginnt am 1. Weihnachtsfeiertag (25. Dezember) und endet mit dem Tag der Read More...
Erregerwicklungen
Die Erregerwicklung wird von einem Gleichstrom durchflossen, der einen magnetischen Fluss zur Folge hat. Das resultierende magnetische Gleichfeld um die Erregerwicklung herum wird einer Drehbewegung ausgesetzt und kann somit im stehenden Teil des Generators, dem Ständer, eine Spannung nach dem Induktionsgesetz erzeugen. Dieses Prinzip findet bei der
St. Knuts-Tag
Knut (auch Tjugondedag jul, Tjugondag jul oder St. Knuts-Tag genannt) ist der 20. und letzte Tag der Weihnachtszeit in Schweden und wird am 13. Januar gefeiert. In großen Teilen des Christentums dauert die Weihnachtszeit 13 Tage. Sie beginnt am 1. Weihnachtsfeiertag (25. Dezember) und endet mit dem Tag der Read More...
Thälmann-Pionier
---- Die Pionierorganisation „Ernst Thälmann“ war in der DDR die Kinderorganisation, die der FDJ unterstellt war. In ihr waren seit den 1960er/1970er Jahren fast alle Schulkinder der Klassen 1 bis 7 als Jungpioniere oder Thälmannpioniere organisiert. Die Pionierorganisation wurde am
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org