Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Son

Son

Die son is die ster in ons sonnestelsel. Die aarde, asook verskeie ander planete, wentel om die son. Die son wentel op sy beurt weer om die middelpunt van die melkweg - die sterrestelsel wat ons sonnestelsel bevat. Die son is een van die belangrikste dinge wat lewe op aarde moontlik maak. als:Sonne ja:太陽 ko:태양 ms:Matahari simple:Sun th:ดวงอาทิตย์ zh-min-nan:Ji̍t-thâu

Sonnestelsel

Die sonnestelsel bestaan uit die son en al die hemelliggame wat rondom dit wentel. Dit sluit in planete, mane, komete, meteoriete, asteroïdes en planetoïdes. Die aarde is die derde planeet van die sonnestelsel. Ander sterre en die liggame wat rondom hulle wentel word gewoonlik na verwys as planetestelsels. Vir 'n spesifieke ster se planetestelsel word dit verkort na byvoorbeel "die stelsel Alpha Centauri" of "die stelsel 51 Pegasus".

Voorwerpe in die sonnestelsel

Daar bestaan 'n wye verskeidenheid van voorwerpe in die sonnestelsel. Hierdie voorwerpe word gewoonlik in verkillende kategorië verdeel, maar in laaste paar jaar het hierdie onderskeid minder duidelik geword, soos ons meer-en-meer te wete kom van ons sonnestelsel. Vir die doeleindes van hierdie ensiklopedie maak ons gebruik van die volgende verdeling:
- Die son (astronomiesimbool ☉) is 'n klas-G2-ster. Dit verteenwoordig 99,86% van die totale massa van die sonnestelsel.
- Die planete. Die nege liggame wat tradisioneel so na verwys word: Mercurius (☿), Venus (♀), Aarde (♁), Mars (♂), Jupiter (♃), Saturnus (♄), Uranus (♅/10px), Neptunus (♆) en Pluto (♇). Hierdie getal kan dalk uitgebrei word na tien weens die onlangse ondekking van 2003 UB313 wat tydelik Xena gedoop is. Daar is 'n goeie kans dat Pluto en Xena deur die Internasional Astronomiese Unie geherklassifiseer gaan word as asteroïdes in plaas van planete. Al die planete behalwe die aarde, is vernoem na gode uit die Grieks-Romeinse mitologie. Die aarde self word ook soms genoem Terra, die naam van die Romeinse god van die aarde.
  - Redelike grootte liggame wat rondom die planete wentel word genoem mane.
  - Kunsmatige satelliete wat rondom planete, hoofsaaklik die aarde, wentel, sowel as ruimteskepe op pad na die buitenste ruimte.
  - Stof en ander klein voorwerpe wat wentel rondom planete in die vorm van ringe.
  - Ruimterommel, ook van kunsmatige oorsprong rondom hoofsaaklik die aarde.
- Asteroïdes, liggame kleiner as planete, wat hoofsaaklik voorkom tussen Mars en Jupiter en bestaan uit 'n aansienlike komponent nie-vlugtige materiaal. Hulle word verder onderverdeel in asteroïd groepe en families gebasseer op die volgende wentelbaan eienskappe:
  - Asteroïdemane. Asteroïdes wat wentel om ander grootter asteroïdes. Hulle is nie so duidelik onderskeibaar soos planetêre mane nie, aangesien hulle by geleentheid byna dieselfde grootte is en dus eerder 'n paar vorm.
  - Trojaanse asteroïdes. Asteroïdes wat wentel in een van Jupiter se L4 of L5 punte. Die term word ook soms gebruik vir asteroïdes in die Lagrangepunte van ander planete.
  - Meteoriete. Asteroïdes van deursnee 50 meter en minder.
- Komete, liggame wat hoofsaaklik bestaan uit vlugtigge materiaal in ys vorm en met hoogs eksentrieke wentelbane, gewoonlik met die perihelium binne die wentelbane van die binneste planete, terwyl die aphelium buite Pluto se wentelbaan lê. Kortperiode komete bestaan ook en ou komete, waarvan die vlugtigge stowwe reeds afgedryf is deur die son word soms as asteroïdes geklasifiseer. Sommige komete se hiperboliese wentelbane het hulle oorsprong buite die sonnestelsel.
- Centaurs is komeetagtige liggame met minder eksentrieke wentelbane wat lê tussen die wentelbane van Jupiter en Neptunus.
- Trans-Neptunus-liggame, liggame waarvan die wentelbaan buite die van Neptunus lê. Hulle word verder as volg verdeel:
  - Die Kuipergordel is voorwerpe tussen 30 en 50 AE (astronomiese eenhede). ('n AE is ongeveer die mediaan afstand tussen die aarde en die son.) Die vermoede is dat hierdie die oorsprong van kortperiode komete is. Pluto word soms ook geklasifiseer as 'n Kuipergordel liggaam en ander Kuipergordel liggame soortgelyk aan Pluto word verwys na as Plutino's.
  - Oortwolkliggame, tans nog teoreties, het wentelbane tussn 50 000 en 100 000 AE. Dit word vermoed dat hierdie die oorsprong van die langperiode komete is.
  - Klein hoeveelhede stof.
  - 90377 Sedna, 'n liggaam wat onlangs ontdek is met 'n hoogs eliptiese baan van 76 AE tot 928 AE. Dit pas duidelik nie in enige van bogenoemde in nie, maar die ontdekkers meen dit moet beskou word as deel van die Oortwolk.
  - 2003 UB313, nog 'n liggaam wat onlangs ontdek is. Dit is ongeveer 1,5 maal so groot soos Pluto en een omwenteling om sy eie as neem 52 jaar. Dit bestaan waarskynlik hoofsaaklik uit klip en ys, soortgelyk aan Pluto. Behalwe vir die son, verteenwoordig Jupiter die grootste deel van die massa van die sonnestelsel (ongeveer 0,1%). Op sy beurt verteenwoordig Saturnus die grootste gedeelte van die res, dan Uranus en Neptunus, en dan aarde en Venus. 90377 Sedna ja:太陽系 ko:태양계 ms:Sistem suria simple:Solar system th:ระบบสุริยะ

Aarde

] Die aarde is die planeet waarop ons lewe. Dit is die derde planeet van die son af en wentel binne 'n jaar daarom. Die aarde draai een keer per dag om sy eie as. Twee derdes van die oppervlak is met water bedek en die res met land. Die aarde het 'n satelliet, die maan, wat elke 27.32 dae om die aarde wentel. Die aarde se ouderdom word op vier biljoen jaar geskat. Die afstand vanaf die ewenaar tot by die pool is omtrent tienduisend kilometer. Die algemeenste element in die aarde se kors is silikon. Die kern van die aarde is waarskynlik van gesmelte yster. Die aarde het 'n magneetveld, wat die energieke partikels van die sonwind afweer. Daar is 'n osoonlaag hoog bo die aarde wat skadelike sonstrale afskerm. Die oppervlakte van die aarde is verdeel in oseane, vastelande en eilande. Dit is ook verdeel in lande, waarvan Rusland die grootste is. Die hoogste berg is die Berg Everest, die diepste deel is die Mariana-skeurvallei. Die droogste plek is die Acama woestyn in Suid-Amerika, en die natste is Cherrapoenji in Indië, die koudste is Antarktika.

Sien ook


- Aardbewing ja:地球 ko:지구 ms:Bumi simple:Earth th:โลก zh-min-nan:Tē-kiû

Oracle Encyclopedia

category:encyclopedias category:Public domain encyclopedias The Oracle Encyclopædia is a five-volume general encyclopedia. It was published in 1895 in London by George Newnes and edited by R. W. Egerton Eastwick.

zujer biako Praga appartamenti Sklep Nurkowy video poker










































:: RELATED NEWS ::
Joeds
't Jäödom is de traditioneel religie vaan 't Juudse volk en de staotsreligie vaan Israël. Dees religie is hendeg sterk mèt 't volk en de nationaal identiteit verboonde. 't Jäödom is de ajdste en kleinste vaan de drei monotheïstische waereldreligies en de staamvaojer vaan 't Christendom en d'n Islam.
Zjwolle
Zwolle is de houfstad en groetste stad vaan de provincie Euveriesel. De gemeinte heet 'n oppervlak vaan 111,33 km2 en op 1 januari 2005 had de stad 110.917 einwoeners. De stad ligk aon de noordooskant vaan d'n Iesel.

Historie

Zwolle weurt veur 't iers geneump in 1040. In 1230 kraog 't vaan de Utreise bisjop
Antwerpe (provincie)
Antwerpe (officieel Antwerpen) is de naom vaan 'n Belsje, Vlaomse provincie, geneump nao de glieknaomeg stad, die hoofstad en groetste gemeinte vaan de provincie is. De provincie grens aon Oos-Vlaandere, Vlaoms Braobant, Belsj Li
Oos-Vlaandere
right Oos-Vlaandere (Nederlands: Oost-Vlaanderen) is 'n Vlaomse provincie die good samevèlt mèt 't oostelik deil vaan 't historisch Vlaandere, en mèt 't gebeed vaan de Oos-Vlaomse streektaol. Houfstad is Gent. 't Oppervlak beslaot
Taam peêrd
't Peerd (Equus caballus) is e evehoveg zoegdier oet de femilie Equidae. 't Bies is oongevier ein meter viefteg bis twie meter vaan sjofhuugde (peerdsjes oonder 145 cm neump me ponnies). De bieste koume neet mier in oorsprunkelike wilde populaties veur; al peerd zien of gedomesticeerd of wier verwilderd. 't
Taam Peêrd
't Peerd (Equus caballus) is e evehoveg zoegdier oet de femilie Equidae. 't Bies is oongevier ein meter viefteg bis twie meter vaan sjofhuugde (peerdsjes oonder 145 cm neump me ponnies). De bieste koume neet mier in oorsprunkelike wilde populaties veur; al peerd zien of gedomesticeerd of wier verwilderd. 't
Liesters
Liesters (Turdidae) zien 'n femilie veugel oet de orde Zaankveugel, mèt 22 geslechte en e paar hoonderd saorte. Ze koume 't meis veur in de Aw Wereld. Väöl vaan de veugel höbbe e good oontwikkeld eufonisch leed. De roedbeurskes en de Read More...
Grondwet
In 't sjtaatsrech is 'n constitutie de grondsjlaag van 'n sjtaat. Deze is dèks, meh neet ummer, vasgelik in 'n grondwet, e document woe-in de grondrechte en/of de wirking van 't politieke sjtèlsel in e bepaald landj besjreve sjtunt. Constituties variëre van landj tot landj, al zint d'r toch enkele vriewaal universeile kinmerke. Constituties reigele de organisatie van de euverheid, ze zigke beveurbeild of 't 'n parlementair of 'n presidentieil sys
Constitutie
In 't sjtaatsrech is 'n constitutie de grondsjlaag van 'n sjtaat. Deze is dèks, meh neet ummer, vasgelik in 'n grondwet, e document woe-in de grondrechte en/of de wirking van 't politieke sjtèlsel in e bepaald landj besjreve sjtunt. Constituties variëre van landj tot landj, al zint d'r toch enkele vriewaal universeile kinmerke. Constituties reigele de organisatie van de euverheid, ze zigke beveurbeild of 't 'n parlementair of 'n presidentieil sys
1999
1996 - 1997 - 1998 - 1999 - 2000 - 2001 - 2002

Jannewarie


- 1 januari, de girale inveuring van de Euro

Fibberwarie

Maert

April

Mei

Juni


All Rights Reserved 2005 wikimiki.org