Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Taal

Taal

Taal verwys na 'n stelsel van kommunikasie of denke. Dit kan realiseer deur klanke (bv. spraak), simbole (skrif) en/of gebare.

Taalkunde

Taal word bestudeer as deel van die akademiese vakgebied Linguistiek.

Sien ook


- Taalfamilies
- Grammatika
- Digkuns. category:taal ja:言語 ko:언어 ms:Bahasa simple:Language zh-cn:语言 zh-tw:語言

Simbool

'n Simbool is 'n voorstelling of tekening van iets — soos 'n klank, idee, voorwerp, konsep, ens.

Die aard van simbole

'n Simbool kan 'n fiesiese voorwerp wees waarvan die oorsprong of vorm ooreenstem met die ding wat dit verteenwoording. Bv. die kruis is die mees algemeenste simbool wat die Christendom verteenwoordig, en die septer is die tradisionele simboor vir koninklike mag. 'n Simbool kan ook 'n verkleinde prentjie wees (soos 'n ikoon op rekenaars), of 'n patroon of kleur, bv., die olyftakkie wat vrede verteenwoordig. 'n Simbool kan ook 'n gewone gedrukte of geskrewe teken wees, wat gebruik word om iets te verteenwoordig (behalwe klanke van 'n taal). Voorbeelde hiervan is die wiskundige simbole π en + wat die Pi-getal en die sommering voorstel. Ander voorbeelde is geldeenheidsimbole soos R, € en £. Daar is ook chemiese simbole vir die basiese elemente, ens. ‘n Groot versameling simbole kan gevind word in die padtekens wat gebruik word binne 'n bepaalde land. Simbole kan ook ander konsepte verteenwoordig soos klanke, woorde en uitdrukkings. Die lui van 'n klokkie of die slag van die regter se hammer is ook simbolies. Om presies te wees, elke woord in elke taal is 'n simbool van een of ander konsep of verwantskap tussen konsepte. 'n Simbool word gewoonlik slegs uitgeken binne 'n spesifieke kultuur, godsdiens of dissipline. Daar is 'n paar honderd simbole wat nou al internationaal herken en erken word.

Gebruik van simbole

Dit is ons as mens se manier om simbole te gebruik wat ons in staat stel om idees, dinge, konsepte, en kwaliteite te beskryf en die verwantskap tussen hulle te ondersoek. Geen ander spesie op aarde is daartoe in staat om só te kommunikeer of dinge om hulle te ondersoek nie. Semantiek is 'n disipline wat spesifieke simbole ondersoek en is daarom gemoeid met die betekenis van woorde. Literatuur is meermale bewonder vir die kunsvolle gebruik van simboliek deur beide gebruik te maak van woorde, frases en situasies om idees en gevoelens te skep wat meer is as wat die basiese interpretasie van die woorde wou hê.

Etimologie

Die woord "simbool" kom van die Griekse woord súmbolon wat afstameling is van twee kernwoorde met die direkte vertaling 'om saam te gooi' .

Sien ook


- Ikoon
- Teken
- Logotipe
- Nationale simbole
- Godsdienstige simboliek
- Lys van algemene simbole
- Lys van symbole

Eksterne verwysings


- [http://www.symbols.com Simbool soekenjin] ja:シンボル simple:Symbol

Taalfamilies

Tale word opgedeel in taalfamilies op grond van ooreenkomste tussen tale en 'n oorsprong wat hulle deel. Die klassifikasie van tale is deur August Schleicher (1821-68) begin met sy 'Stammbaumtheorie' (of stamboomteorie). Hier is die belangrikste taalfamilies:
- Indo-Europees (Afrikaans, Engels, Frans, Grieks, Russies, Sanskrit, Hindi ens.)
- Ural-Altaïes (bv. Fins, Hongaars, Turks en Oesbekies, moontlik Japans en Koreaans) - dikwels onderverdeel in die Fins-Oegriese (Europese) en Altaïese (Asiatiese).
- Kaukasies (bv. Georgies, Zan, Svan)
- Palaeo-siberies (bv. Chukchi en Korjak)
- Dravidiaans (bv. Telugu, Tamil, Kannada en Malayalam)
- Austro-asiaties (bv. Viëtnamees)
- Thais (bv. Lao)
- Sino-tibetaans (bv. Sjinees, Burmees en Tibetaans)
- Niger-Congo (bv. Yoruba, Igbo, Shona, Zoeloe, Xhosa en Sotho)
- Nilo-Sahara (bv. Luo, Dinka en Maasai)
- Khoisan (bv. Khoi en San)
- Afro-Asiaties (bv. Berber tale, Arabies en Hebreeus)
- Austronesies (bv. Malagasy, Maleisies, Polinesies)
- Indo-Pasifies (bv. die tale van die binneland van die eiland Nieu-Guinee)
- Noord-Amerikaanse tale (bv. Dakota en Sioux)
- Suid-Amerikaanse tale
- Inheemse Australiese tale
- Geïsoleerde tale (bv. Baskies)
- Kunsmatige tale (bv. Esperanto) ja:言語の分類一覧 simple:Language families and languages zh-cn:语言系属分类 category:taal

Münger

Münger ist ein Familienname aus dem Kanton Bern.

Namensträger


- Rudolf Münger, Schweizer Maler

kreatyna przetargi sem Lektury heavy metal










































:: RELATED NEWS ::
Willy Meyer Pleite
Willy Meyer Pleite (born August 19, 1952) is a Spanish politician and Member of the European Parliament with the Izquierda Unida (United Left). He is a member of the bureau of the European United Left–Nordic Green Left and sits on the Willesden, London on 26 September, 1888. He died on 27 October 1970. Patch, Wally Read More...
Uriel Yitzhaki
Uriel Yitzhaki (born 1949) is an Israeli diplomat. He formerly served as the consul of Israel serving in The Hague. On April 20, 2005, he was arrested at Ben Gurion Airport near Tel-Aviv for allegedly issuing passports in return
Islamphobe
Islamophobia is a neologism used to refer to an irrational fear or prejudice towards Muslims and the religion of Islam. Some believe that prejudice against Muslims has increased since the September 11, 2001 attacks. Dr Abduljalil Sajid, an adviser to the Commission on British Muslims, an anti-racism group, has said he believes many organizations are "instit

Wikipedia:Peer review/Polish Constitution of May 3, 1791

Polish Constitution of May 3, 1791

It has been suggested on the article's talk page that it is ready for FAC. I still want to expand it with a few more historical details, but I think that the structure/references/lead and such are good enough for FAC. Still, I'd appreciate your comments first - would you change anything? Or like to see more details on something? --Piotr Konieczny aka Prokonsul Piotrus Talk
Muslem
A Muslim (Arabic: مسلم) (sometimes also pronounced Moslem) is an adherent of Islam. Literally, the word means someone who has submitted/surrendered himself or herself to the will of God.

Definition

Most Muslims accept as a fellow Muslim anyone who has sincerely pronounced the Shahada, a ritual declaration of submission to God and assertion that Muhammad is the last prophet. Muslims describ
Prince of Orange, Count of Nassau Frederick Henry
Frederick Henry (January 29, 1584March 14, 1647), Prince of Orange, the youngest child of William the Silent, was born at Delft about six months before his father's assassination. His mother, Louise de Coligny, was daughter of the famous Huguenot leader,
Roberto Musacchio
Roberto Musacchio (born on 3 September 1956 in Miami) is a Italian politician and Member of the European Parliament for North-East with the
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org