Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
Alan Turing

Alan Turing

Alan Mathison Turing (23 Junie 19127 Junie 1954) was 'n Britse wiskundige en informatikus (nog vóór die tyd dat die woord informatika bestaan). Alan Turing behandel filosofiese vraagstukke soos die moontlikheid dat 'n masjien kan dink, en dit was sy lewensideaal om self 'n denkende rekenaar te skep. Vandag word hy algemeen beskou as die vader van moderne rekenaarwetenskap, alhoewel dit nie die geval was tydens sy eie leeftyd nie.

Vroeë lewensloop

Turing is op 23 Junie 1912 gebore in 'n middelklas familie in Paddington, Londen. Hy is die seun van 'n Britse lid van die Indiese Staatsdiens. Turing begin in 1931 aan die King's College, Universiteit van Cambridge studeer. Sy studierigting is wiskunde en hy gradueer in 1934. Hy bestudeer daarna kwantummeganika aan dié universiteit. Daar maak hy kennis met die sogenaamde beslisbaarheidsprobleem, en publiseer in 1936 sy artikel genaamd "On Computable Numbers, with an Application to the Entscheidungsproblem". Die beslisbaarheidsprobleem omskryf hy as volg: Bestaan daar 'n algoritme om te besluit of daar 'n waardetoekenning vir veranderlikes in 'n wiskundige vergelyking is, sodat die vergelyking bevredig word of nie? Met die artikel as basis loods Turing die idee vir 'n "logiese rekenaarmasjien". Die gedagte-eksperiment word later die Turingmasjien genoem. Later in 1936 gaan Turing na die Universiteit van Princeton ten einde vir 'n doktorsgraad in wiskundige logika onder Alonzo Church te studeer. Hy voltooi sy studies 1938.

Die Tweede Wêreldoorlog

Tydens die Tweede Wêreldoorlog keer Turing terug na Engeland en werk in die geheim by die "Government Code and Cypher School" by Bletchley Park, Buckinghamshire. Dit was die Britse kryptoanalitiese diens, wat ten doel gehad het om onderskepte berigte van die Duitsers te ontsyfer, sodat die geallieerdes die Duitsers een stap voor kon wees. Turing maak deel uit van 'n span wat kodes van die Duitse Enigma-masjien kon ontsyfer. Die ontsyfering van die Enigma word algemeen aangehaal as een van die grootste prestasies in Tweede Wêreldoorlog wat die alliansie uiteindelike oorwinning besorg het. Alan Turing en sy span maak gebruik van 'n verbeterde weergawe van 'n dekoderingsapparaat wat uitgevind is deur die Poolse wiskundige Marian Rejewski, Jerzy Rozycki en Henryk Zygalski. Die Pole was die eerstes wat die Enigma-gekodeerde berigte kon lees. Aan die begin van Tweede Wêreldoorlog was Pole die enigstee land wat dit kon doen. Die Duitsers verbeter die apparaat daarna waarna ook die Pole die berigte nie meer kon lees nie, maar die Engelse ontsyfering bou voort op die Poolse pionierswerk. Teen vroeg 1942 het die Bletchley Park kriptoanaliste ongeveer 39 000 onderskepte berigte elke maand gedekodeer wat daarna gestyg het tot meer as 84 000 per maand. Teen die einde van die oorlog was Turing aangestel as 'n offisier van die Orde van die Britse Koningkryk vir by kodebreekaktiwiteite. Na die oorlog werk Turing aan die Universiteit van Manchester waar hy die adjunkdirekteur van die Rekenaarlabratoruim word. Hy bou die Automatic Computing Engine (ACE). In 1950 publiseer Turing in die tydskrif MIND 'n artikel genaamd "Computing Machinery and Intelligence". Hierin beskryf hy sy Turing-toets. In 1952 word Turing gearresteer weens sy homoseksualiteit (wat in die tyd in Engeland strafbaar was, en waardeur hy deur die intelligensiediens as 'n veiligheidsrisiko beskou is) en word veroordeel tot 'n libido-verlagende hormonekuur, of gevangenisstraf. Turing kies eesrgenoemde wat onder meer tot borsvorming lei. Op 7 Junie 1954 word Alan Turing in sy huis in Cheshire dood aangetref. In sy hand hou hy 'n appel met giftige sianied. Sy ma het nie geglo dat dit selfmoord was nie maar bloot ongeluk.

Evaluasie van die bydrae van Turing

Alan Turing het tydens sy lewe baie belangrike werk verrig. Die mees belangrikste is sonder twyfel sy teoretiese vordering op die gebied van die berekenbaarheid gewees, en die Turingmasjien. Die bekendste by die breë publiek is die Turingtoets, en sy betrokkenheid by die breek van die Enigmakode. Die Turingprys is gestig tot sy eer.

Bron


- http://www.turing.org.uk Kategorie:Mense ja:アラン・チューリング ko:앨런 튜링 simple:Alan Turing th:แอลัน ทัวริง

23 Junie

Gebeure


- 1887 Banff nasionale park, die eerste in Kanada, word geskep.
- 1894 Die Internasionale Olympiese Komitee word in die Sorbonne in Parys, Frankryk gestig.

Geboortes


- 1763 Josephine de Beauharnais, keiserin van Frankryk (/1814).
- 1894 Alfred Kinsey, entomoloog (/1956).
- 1894 Edward VIII van die Verenigde Koninkryk (/1972).
- 1906 Wolfgang Koeppen, skrywer (/1996).
- 1910 Jean Anouilh, dramaturg (/1987).
- 1912 Alan Turing, wiskundige.
- 1916 Hermann Gmeiner, pedagoog (/1986).
- 1940 Wilma Rudolph, atleet (/1994).
- 1956 Glenn Danzig, musikant.
- 1957 Frances McDormand, akteur.
- 1964 Joss Whedon, produseerder, regisseur, skrywer.

Sterftes


- 1733 Johann Jakob Scheuchzer, geleerde (1672/).
- 1980 Clyfford Still, skilder.
- 1995 Jonas Salk, ontdekker.
- 1998 Maureen O'Sullivan, akteur.

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae


- Ou Latvië - Jani. Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
06-21 06-22 06-23 06-24 06-25
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal 23 June Kategorie:Datum ja:6月23日 ko:6월 23일 simple:June 23 th:23 มิถุนายน

1912

Gebeure

Geskiedenis


- 04-15 Die Titanic sink.

Geologie


- Alfred Wegener en Arthur Holmes stel die teorie van kontinentale verskuiwing voor.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915
Kategorie:20ste eeu ja:1912年 ko:1912년 simple:1912 th:พ.ศ. 2455

1954

Gebeure


- 18 April Gamal Abdel Nasser neem oor in Egipte van koning Faroek. Die land word 'n republiek.
- 22 April VSA senator Joseph McCarthy begin verhore om die VSA leër te ondersoek oor kommunisme.
- 27 Junie Die wêreld se eerste atoomkragstasie ingewy by Obninsk.
- 23 Desember - Die eerste suksesvolle menslike orgaanoorplanting word gedoen: Drs. Joseph Murray en J. Hartwell Harrison plant 'n nier oor na 'n pasiënt vanaf sy tweelingbroer.

Geboortes


- 16 April James Cameron, regiseur
- 9 Desember Jean-Claude Juncker, Luxemburgse politikus

Sterftes


- 10 April Auguste Lumière film maker (
- 19 Oktober -1862). ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957
Kategorie:20ste eeu ja:1954年 ko:1954년 ms:1954 simple:1954

Rekenaarwetenskap

Rekenaarwetenskap is die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur). In die praktyk omvat dit 'n wye aantal velde - van die abstrakte studie van algoritmes, en formele grammatikas tot meer konkrete onderwerpe soos programmeertale, bedryfstelsels, rekenaarnetwerke, databasisse en beheerstelsels. As 'n wetenskaplike dissipline, sluit dit aan by wiskunde, fisika en elektronika, maar verskil heelwat en is 'n disipline in eie reg. Rekenaarwetenskaplikes bestudeer wat programme kan of nie kan doen nie (onderwerpe soos berekenbaarheid en kunsmatige intelligensie is ter sprake), hoe programme sekere take effektief kan doen, hoe programme verskillende tipes inligting moet stoor en terugkry, en hoe programme en mense met mekaar kommunikeer. :Rekenaarwetenskap gaan net so veel oor rekenaars as wat sterrekunde oor teleskope gaan. :: - toegeskryf aan Edsger Dijkstra :Computer science is not as old as physics; it lags by a couple of hundred years. However, this does not mean that there is significantly less on the computer scientist's plate than on the physicist's: younger it may be, but it has had a far more intense upbringing! :: - Richard Feynman Die Church-Turing-stelling sê dat alle bekende algemene rekentoestelle in wese ekwivalent is in wat hulle doen, alhoewel hulle verskil wat tyd- en ruimtedoeltreffendheid betref. Meeste navorsing in rekenaarwetenskap het te doen met von Neumann-rekenaars of Turing-masjiene (rekenaars wat een klein, deterministiese taak op 'n slag doen). Hierdie modelle stem ooreen met meeste werklike rekenaars wat gebruik word vandag. Rekenaarwetenskaplikes bestudeer ook ander masjiene, soos paralelle- en kwantumrekenaars. Rekenaarwetenskap het sy wortels in elektroniese ingenieurswese, wiskunde en linguistiek. In die laaste paar dekades van die 20ste eeu is rekenaarwetenskap begin erken as 'n dissipline in eie reg en het eie metodes en terminologie ontwikkel. By universiteite is rekenaarwetenskap aanvanklik gedoseer vanuit die wiskundedepartemente, maar deesdae het meeste universiteite aparte departemente vir rekenaarwetenskap en/of informatika. Die grootste eerbewys in rekenaarwetenskap is die Turing-toekenning.

Verwante terreine

Rekenaarwetenskap is na-verwant aan verskeie ander dissiplines. Hierdie dissiplines oorvleuel heelwat, alhoewel belangrike verskille bestaan.
- Inligtingswetenskap is die studie van data en inligting, hoe om dit te interpreteer, analiseer, stoor en oor te dra. Inligtingswetenskap het begin as die grondslag van die wetenskaplike analise van kommunikasie en databasisse.
- Programmering beklemtoon die ontwerp en skryf van programme in rekenaartale en vertaling na masjienkode.
- Sagteware-ingenieurswese beklemtoon bestuur van analise, ontwerp, bou en toets van programme.
- Inligtingstelsels is die toepassing van berekening om die aktiwiteite van 'n organisasie te ondersteun: werking, installering en onderhoud van die rekenaars, sagteware en data.
- Bestuursinligtingstelsels (BIS, en:MIS) is die subterrein van inligtingstelsels wat finansiële en personeelbestuur beklemtoon.
- Wiskunde deel baie tegnieke en onderwerpe met rekenaarwetenskap, maar is meer algemeen. In 'n sekere sin is rekenaarwetenskap die wiskunde van berekening.
- Rekenaar-ingenieurswese is die analise, ontwerp en bou van rekenaarhardeware.
- Inligtingsekerheid is die analise en implementering van inligtingstelselsekuriteit, insluitend kriptografie.

Vakgebiede van groot belang vir rekenaarwetenskap

Wiskundige fondasies


- Boolse algebra
- Diskrete wiskunde
- Grafiekteorie
- Inligtingsteorie
- Simboliese logika
- Waarskynlikheidsleer en Statistiek

Teoretiese rekenaarwetenskap


- Algoritmiese inligtingsteorie
- Berekenbaarheid
- Kriptografie
- Formele semantiek
- Teorie van berekening
  - analise van algoritmes en probleme se kompleksiteit
  - Logika's en die betekenis van programme
  - Logika and formele tale
- Tiperingsteorie ?? (eng:Type theory)

Hardeware

(sien ook elektroniese ingenieurswese)
- Beheerstrukture en mikroprogrammering
- Geheuestrukture
- toeer/afvoer en datakommunikasie
- Logika-ontwerp
- Geïntegreerde stroombane
  - BGSI-ontwerp (en: (Very-large-scale integration) VLSI-design)
- Werkverrigting en betroubaarheid

Rekenaarstelsel organisasie

(sien ook elektroniese ingenieurswese)
- Rekenaarargitektuur
- Rekenaarnetwerke
  - Verspreide verwerking
- Werkverrigting van stelsels
- Rekenaarstelsel-implementering

Sagteware


- Rekenaarprogrammering en tegnieke
  - Parallele programmering
  - Programspesifisering
  - Programverifikasie ?? (en:Program verification)
- Sagteware-ingenieurswese
  - Sagteware-optimering
  - Sagteware-meting ?? (en:Software metrics)
  - Sagtewarekonfigurasiebestuur ?? (en:Software Configuration Management)
  - Gestruktureerde programmering
  - Objek oriëntasie
  - Ontwerpspatrone ?? (en:Design patterns)
  - Vrye sagteware (en:Free software) en Oopbronsagteware
- Programmeertale
- Bedryfstelsels
- Vertalers
  - Leksikale ontleding
  - Sintaktiese ontleding
  - Semantiese ontleding

Data en inligtingstelsels


- Datastrukture
- Datavoorstelling
- Data-enkripsie
- Datasamepersing
- Ingligtingsteorie
- Lêers
  - Lêerformate
- Inligtingstelsels
  - Databasisse
  - Inligtingberging en verkreiging
  - Inligtingkoppelvlakke en voorstelling

Metodologië


- Simboliese en algabraïse manipulasie
- Kunsmatige intelligensie
- Rekenaargrafika
- Beeldverwerking en rekenaar-sig (en: computer vision)
- Patroonherkenning
  - Handskrifherkenning
  - Spraakherkenning
- Simulasie en Modelering
- Dokument- en teksverwerking
- Digitale seinverwerking

Rekenaartoepassings


- Administratiewe dataverwerking
- Wiskundige sagteware
  - Numeriese analise
  - Geoutomatiseerde stelling-bewyse (en:Automated theorem proving)
  - Rekenaralgebra
- Fisiese wetenskappe en Ingenieurswese
  - Berekenings-chemie
  - Berekeningsfisika
- Lewens- en Mediese wetenskap
  - Bio-informatika
  - Berekeningsbiologie
  - Mediese informatika
- Sosiale en gedragswetenskappe
- Geesteswetenskappe
- Rekenaargesteunde ingenieurswese
- Robotika
- Mens-rekanaar-interaksie
  - Spraaksintese
  - Bruikbaarheids-ingenieurswese

Rekenaarmilieu


- Rekenaarindustrie
- Geskiedenis van rekenaarhardeware
- Rekenaars en opvoeding
- Rekenaars en gemeenskap
  - Rekenaargesteunde samewerking
- Regsaspekte van rekenaars
- Bestuur van rekenaar- en inligtingstelsels
- ??(en:Personal computing)
- Rekenaar- en inligtingsekerheid

Geskiedenis


- Rekenaargeskiedenis

Rekenaarwetenskap-pioniers


- Charles Babbage
- John Backus, uitvinder van FORTRAN, die eerste praktiese hoë-vlakprogrammeertaal en die Backus-Naur-vorm om formele taak-sintaks mee te beskryf.
- James W. Cooley en John W. Tukey vir die Fast Fourier Transform en die impak op wetenskaplike navorsing.
- Ole-Johan Dahl en Kristen Nygaard, uitvinders van die proto-objek-georiënteerde taal SIMULA.
- Edsger Dijkstra vir algoritmes, Goto considered harmful, nougesetheid en pedagogiek.
- Admiraal Grace Murray Hopper vir pionierswerk in die 1940s, een van die eerstes wat die noodsaaklikheid van hoërvlak programmeertale herken. Sy skryf die eerste vertaler. Haar idees beïnloed die COBOL-taal grootliks.
- Kenneth Iverson, uitvinder van APL, vir sy bydrae tot interaktiewe programme. ??(en:interactive computing)
- William Kahan vir die IEEE-dryfpunt-standaard. (eerder by hardeware-ingenieurswese?)
- Donald Knuth vir die The Art of Computer Programming-reeks.
- Ada Lovelace, beroemd as die wêreld se eerste rekenaarprogrammeerder.
- John von Neumann vir die ontwerp van die von Neumann-argitektuur waarop meeste hedendaagse rekenaars gebasseer is.
- Claude E. Shannon vir inligtingsteorie.
- Alan Turing vir berekenbaarheidsleer, en het die Pilot ACE ontwerp
- James H. Wilkinson vir die tegniek van "backward error analysis" en vooruitgang in die gebied van matriksberekeninge. Wilkenson was ook 'n belangrike rolspeler in die ontwikkeling van die Pilot ACE, die eerste Britse rekenaar, in die laat 1940s.
- Konrad Zuse, bouer van 'n binêre rekenaar in die 1930s, waarvoor hy na bewering 'n teoretiese hoëvlak programmeertaal, Plankalkül ontwerp het. Sien ook die lys van rekenaarwetenskaplikes vir nog vername persone.

Sien ook


- Internet
- Multimedia
- Oorsprong van rekenaarterme (Engels)

Eksterne skakels


- [http://catb.org/jargon/ Die "Jargon-lêer"]
- [http://www.mills.edu/ACAD_INFO/MCS/SPERTUS/Gender/gender.html Women and Computer Science deur Ellen Spertus]

Bron

Hierdie artikel is grootendeels 'n vertaling van die ooreenstemmende Engelse artikel in die Engelse wikipedia. Kategorie:Rekenaarwetenskap ja:情報工学 ko:컴퓨터 과학 simple:Computer science th:วิทยาการคอมพิวเตอร์

23 Junie

Gebeure


- 1887 Banff nasionale park, die eerste in Kanada, word geskep.
- 1894 Die Internasionale Olympiese Komitee word in die Sorbonne in Parys, Frankryk gestig.

Geboortes


- 1763 Josephine de Beauharnais, keiserin van Frankryk (/1814).
- 1894 Alfred Kinsey, entomoloog (/1956).
- 1894 Edward VIII van die Verenigde Koninkryk (/1972).
- 1906 Wolfgang Koeppen, skrywer (/1996).
- 1910 Jean Anouilh, dramaturg (/1987).
- 1912 Alan Turing, wiskundige.
- 1916 Hermann Gmeiner, pedagoog (/1986).
- 1940 Wilma Rudolph, atleet (/1994).
- 1956 Glenn Danzig, musikant.
- 1957 Frances McDormand, akteur.
- 1964 Joss Whedon, produseerder, regisseur, skrywer.

Sterftes


- 1733 Johann Jakob Scheuchzer, geleerde (1672/).
- 1980 Clyfford Still, skilder.
- 1995 Jonas Salk, ontdekker.
- 1998 Maureen O'Sullivan, akteur.

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae


- Ou Latvië - Jani. Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
06-21 06-22 06-23 06-24 06-25
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal 23 June Kategorie:Datum ja:6月23日 ko:6월 23일 simple:June 23 th:23 มิถุนายน

1912

Gebeure

Geskiedenis


- 04-15 Die Titanic sink.

Geologie


- Alfred Wegener en Arthur Holmes stel die teorie van kontinentale verskuiwing voor.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915
Kategorie:20ste eeu ja:1912年 ko:1912년 simple:1912 th:พ.ศ. 2455

Londen

Londen is die hoofstad van die Verenigde Koninkryk en van Engeland. Dit is die metropool met die vierde grootste populasie in Europa (as Istanbul ingesluit word), na Moskou, Parys, en Istanbul. Londen is aanvanklik gestig as Londinium, die hoofstad van die Romeinse provinsie Brittanië en word later die middelpunt van die Britse Ryk. Vandag genereer Londen 17% van die Verenigde Koninkryk se BNP - die vierde grootste ter wêreld - en is 'n groot finansiële sentrum saam met New York en Tokio. Vir eeue reeds is Londen 'n invloedryke sentrum in politiek, finansies, kunste en mode-ontwerp. als:London fiu-vro:London ja:ロンドン ko:런던 ms:London simple:London th:ลอนดอน zh-min-nan:London

1934

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937
Kategorie:20ste eeu ja:1934年 ko:1934년 ms:1934 simple:1934 th:พ.ศ. 2477

1936

Gebeure

Geboortes


- 1 Augustus - Yves Saint Laurent, Franse modeontwerper

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939
Kategorie:20ste eeu ja:1936年 ko:1936년 simple:1936 th:พ.ศ. 2479

1938

Gebeure


- 31 Januarie - Die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad (Suid-Afrika) word geopen.
- 19 April RCA-NBC begin die eerste gereelde televisie uitsendings.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1935 1936 1937 1938 1939 1940 1941
Kategorie:20ste eeu ja:1938年 ko:1938년 ms:1938 simple:1938

1954

Gebeure


- 18 April Gamal Abdel Nasser neem oor in Egipte van koning Faroek. Die land word 'n republiek.
- 22 April VSA senator Joseph McCarthy begin verhore om die VSA leër te ondersoek oor kommunisme.
- 27 Junie Die wêreld se eerste atoomkragstasie ingewy by Obninsk.
- 23 Desember - Die eerste suksesvolle menslike orgaanoorplanting word gedoen: Drs. Joseph Murray en J. Hartwell Harrison plant 'n nier oor na 'n pasiënt vanaf sy tweelingbroer.

Geboortes


- 16 April James Cameron, regiseur
- 9 Desember Jean-Claude Juncker, Luxemburgse politikus

Sterftes


- 10 April Auguste Lumière film maker (
- 19 Oktober -1862). ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957
Kategorie:20ste eeu ja:1954年 ko:1954년 ms:1954 simple:1954

Kategorie:Mense

Hierdie bladsy lys die artikels oor mense in Wikipedia.

Christmas Island (utwór)

Christmas Island - utwór instrumentalny zespołu Depeche Mode. Autorami muzyki są Martin Gore i Alan Wilder, nuty opublikowano w Grabbing Hands w 1986. Utwór znalazł się na następujących wydaniach:
- singel A Question Of Lust;
- box Instrumentals (Cinco). Kategoria:Piosenki Depeche Mode

suplementy hoteles amsterdam madrid accommodation hosting Calling Cards










































:: RELATED NEWS ::
Space technology
Space technology is a term that is often treated as a category. Outer space (as commonly used, the universe exclusive of Earth, see also extraterrestrial) is such an alien environment that attempting to work with it leads inevitably to new leading edge techniques and knowledge. New technologies originating with or accelerated by space
Cathedral and the Bazaar
The Cathedral and the Bazaar is an essay by Eric S. Raymond on software engineering methods, based on his observations of the Linux kernel development process and his experiences managing an open source project, fetchmail. It was first presented by the author at the Linux Kongress o
Ole Einar Bjørndalen
Ole Einar Bjørndalen (born January 27, 1974, 5'10"(179cm), 10st 3lb(143lb)) from Simostranda in Modum, southeastern Norway, is a career biathlete. He lives in the village of Toblach in Italian
Janne Lahtela
Janne Lahtela (born February 28, 1974) is a Finnish athlete, who has established himself as one of the most dominant persons in the history of moguls skiing. He won a gold medal (his second Olympic medal) in the moguls final of 2002 Winter Olympic Games.
Nirvana (band)
:This article is about the 1980s-1990s grunge band Nirvana. See Nirvana (1960s band) for the British psychedelic rock band of the 1960s of the same name, or Nirvana (disambiguation) for other meanings. Nirvana was a popular May 11, 1986) is a Korean short track speed skater, who won the gold medal in women's 1500 m event in 2002 Winter Olympic Games.

See also


- List of Korea-related topics Ko Gi-Hyun The Electronic Frontier Foundation (EFF) is a non-profit advocacy and legal organization based in the United States with the stated purpose of being dedicated to preserving free speech rights (such as those protected by the First Amendment to the United States Constitution) in the context
SVG
Scalable Vector Graphics (SVG) is an XML markup language for describing two-dimensional vector graphics, both static and animated (either declarative or scripted). It is an open standard created by the World Wide Web Consortium, which is
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org