:: wikimiki.org ::
| Finland |
Finland
Finland (Fins: Suomi) is 'n land in Noord-Europa wat grens aan Rusland in die ooste, Swede in die noordweste en Noorweë in die noorde. Ten suide word dit van Estland geskei deur die Finse Golf. Wes vind mens die Botniese Golf en suidwes die Oossee aan die oorkant waarvan die res van die buurland Swede lê. Finland en Ysland word soms beskryf as Skandinawiese lande alhoewel Skandinawië streng gesproke beperk is tot Swede, Noorweë en Denemarke.
Hoofstad Helsinki (Helsingfors in Sweeds). Die Finse taal is nie verwant aan Sweeds, Noorweegs of Deens nie en behoort tot ‘n taalgroep wat Esties en Hongaars insluit. Die Finse Republiek (Suomen Tasavalta) het in 1917 totstand gekom na oorheersing deur Swede en Rusland sedert die twaalfde eeu.
Finland word die "land van 'n duisend mere" genoem. Veral in die suidooste is die land bespikkel met ontelbare mere en meertjies.
Die land is 'n demokratiese republiek met 'n (direk?) verkose president.
Rusland
Geskiedenis
:Hoofartikel: Geskiedenis van Finland
Die vroegste bewyse van bewoning van die huidige Finland dateer uit ongeveer 100 000 jaar gelede. Die Romeinse geskiedskrywer Tacitus maak melding van die Fenni 'n volk in die noorde van Finland waarmee hy waarskynlik die Sami (Lappe) bedoel.
Die onlangse Finse geskiedenis is nou verbonde aan veral Swede en Rusland. Finland het tot 1809 vir ses eeue deel uitgemaak van die Sweedse koninkryk. Nadat in die jaar die Vrede van Hamina geteken is, maak dit tot 1917 deel uit van Rusland. In 1917 breek die Russiese Revolusie uit en verklaar Finland eensydig onafhanklikhied op 6 December 1917.
Daarna volg 'n bloedige burgeroorlog tussen die 'Rooi' en 'Wit' ondersteuners. Laasgenoemde seevier onder leiding van generaal Mannerheim. Na afloop van die burgeroorlog word Finland op 9 Oktober 1918 tot koninkryk uitgeroepen onder Väinö I. Die tree egter twee maande later weer uit en die land word 'n republiek. Op 14 oktober 1920 word daar 'n vredesverdrag met die Sowjetunie gesluit in Tartu (Estland); die Vrede van Tartu. Daarin laatvaar Finland vroeere aansprake op gebiede met 'n bevolking van Finse oorsprong (Aunus, Noord-Ingermanland en Oos-Karelië).
In die winter van 1939-1940 breek die Winteroorlog (Talvisota) met die Sowjetunie uit. Die Russe wou ter wille van die beskerming van St. Petersburg Finse grondgebied gebruik en voorkom dat die Duitsers hulle invloed in Finland uitbrei. Ondanks die ongelyke magsverhouding slaag Finland daarin om die Russiese aanval te weerstaan en onafhanklikheid te bewaar. Die Finse grensgebied word wel deur die Russe ingeneem.
Finland gaan 'n bondgenootskap aan met Duitsland en neem deel aan Operasie Barbarossa en herverower lang verlore gebiede van Sowjetunie.
Vervolgoorlog (Jatkosota). Op 5 September 1944 sluit Finland vrede met die Sowjetunie waarvolgens grondgebied afgestaan word (o.a. Karelië en Vyborg) en die Sowjetunie die beheer kry oor 'n hawe aan die Finse Golf. Verder moes vergoeding betaal word in die vorm van industriële goedere. Hoewel die Vervolgoorlog met ingrypende vredesvoorwaardes afgesluit is kon Finland onafhanklikheid bewaar.
De naoorlogse jare word gekenmerk deur herstelbetaling en heropbou gepaardgaande met relatief groot afhanklikheid van die Sowjetunie. Van 1956 tot 1982 was Urho Kekkonen zonder onderbreking president van Finland. Na die ineenstorting van die Sowjetunie in 1991 kom Finland in 'n ekonomiese krisis tee waarvan die land sedertdien meer as herstel het. In 1995 word Finland lid van de Europese Unie en in 2002 word die markka ingeruil vir die euro.
Staatshoofde van Finland sedert Oktober 1918
- Väinö I van Finland (koning) (1918)
- Carl Gustav Mannerheim (regent) (1918-1919)
- Kaarlo Juho Stahlberg (president) (1919-1925)
- Lauri Kristian Relander (1925-1931)
- Pehr Evind Svinhufvud (1931-1937)
- Kyösti Kallio (1937-1940)
- Risto Heikki Ryti (1940-1944)
- Carl Gustav Mannerheim (1944-1946)
- Juho Kusti Paasikivi (1946-1956)
- Urho Kaleva Kekkonen (1956-1982)
- Mauno Henrik Koivisto (1982-1994)
- Martti Oiva Kalevi Ahtisaari (1994-2000)
- Tarja Kaarina Halonen (v) (2000-...)
Ander bekende (politieke) persoonlikhede
- Carl Gustav Mannerheim (was behalve regent en president ook as maarskalk opperbevelhebber)
- Väino Tanner (sosiaal-demokratiese premier)
- Antii Oskari Tokoi (sosiaal-demokratiese premier)
- Matti Vanhanen (premier vir die sentrumparty)
Finse politieke partye
- KESK (Sentrumparty; sentraal-regs)
- SDP (Sosiaal-demokrate)
- LKP (Liberale Volksparty; liberaal)
- KD (Christen-demokrate)
- SFP (Sweedse Volksparty; Sentraal-regts, party vir die Sweedse minderheid)
- KOK (Nationale Koalisieparty; sentraal-regs)
- VAS (Linkse Volksparty; links-sosialisties)
- IKL ([1932-1944] Patriotiese Beweging; fassisties)
- ML ([1906-1965] Agrariese Liga; sentraal)
- SKDL ([1944-1991] Volksdemokratiese Party; links-socialistisch/communistisch)
Politiek
:Hoofartikel: Politiek van Finland
Geografie
:Hoofartikel: Geografie van Finland
Ekonomie
:Hoofartikel: Ekonomie van Finland
Demografie
:Hoofartikel: Demografie van Finland
Kultuur
:Hoofartikel: Kultuur van Finland
Ander onderwerpe
- Finse argitektuur
- Finse ontwerp
- Finse literatuur
- Finse musiek
Sien ook
- Monumenten op de Werelderfgoedlijst
Eksterne skakels
- [http://www.visitfinland.com/nl Fins Bureau voor Toerisme]
- [http://www.finlandsite.nl Finlandsite]
Category:Finland
Category:Lande in Europa
fiu-vro:Soomõ
[[got:
Swede
Swede is 'n skandinawiese land wat grens aan Noorweë en Finland. Die hoofstad is Stockholm. Swede is sedert 1995 'n lid van die Europese Unie.
Bevolking: 9 000 000 (2004)
Links
- [http://www.visit-sweden.com/gb/frontpage.asp?show=fp www.visit-sweden.com (en.)]
category:Europa
als:Schweden
fiu-vro:Roodsi
[[got:
Estland
Estland is ‘n land in Noordoos-Europa, wat in die weste begrens word deur die Oossee, in die noorde deur die Finse Golf, in die ooste deur Rusland en in die suide deur Letland. Estland is ‘n voormalige Sowjet-republiek wat saam met die ander twee Baltiese lande, Letland en Litaue in 1991 onafhanklikheid bereik het en op 1 Mei 2004 aangesluit het by die Europese Unie. Dit is die noordelikste en die kleinste van die drie Baltiese lande. Inwoners praat oorwegend Esties wat nou verwant is aan Fins, anders as die taal van die middelste Baltiese land Letland, Leties wat aan die Baltiese taalgroep behoort.
Geskiedenis
Baltiese
:Hoofartikel: Geskiedenis van Estland
Estland word in 1918 ‘n selfstandige staat. Die onafhanklike Estland word in 1940 deur sowjettroepe beset en na ‘n kort Duitse besetting in 1944 by die Sowjetunie ingelyf. Die besette Estland kry in 1991 sy onafhanklikheid terug. Die jare van toenemende vryheid wat die gebeurtenis voorafgaan het, staan bekend as die singende revolusie.
Voor 1918 behoort Estland tot die groot moonthede wat die land omring: dit was afwisselend (ten dele) Deens, Sweeds, (ten dele) Pools en Russies, terwyl die Duitse Orde eeuelank ‘n groot rol gespeel het. Duitsers het hoë funksies in bestuur en amptenary beklee, terwyl die Estlanders slegs arbeid verrig het. Die emansipasie van die Estlanders en van die Estiese taal kom eers vanaf 1800 van die grond af.
Politiek
:Hoofartikel: Politiek van Estland
Geografie
:Hoofartikel: Geografie van Estland
- landsgrense: 561 km
- kuslyn: 3794 km
- omtrek landgrense: 2217 km
- grootste riviere: Emajõgi, Pärnu, Narva
Estland is ‘n oorwegend plat land, waar die noordkus egter op baie plekke styl uit die see oprys, en die suidooste heuwelagtig is. Hier vind ‘n mens dan ook die hoogste berg van Estland, Suur Munamägi (Groot Eierberg, 318m), wat net effens laer is as die hoogste punt in Nederland en in Suid Afrika skaars as ‘n berg beskou sou word. Die oosgrens met Rusland word grotendeels gevorm deur die Peipusmeer (3.555 km2) en die Meer van Pskov, en in die noorde deur die Narva rivier. Slegs in die suide het Estland geen natuurlike grens nie.
Wes en ten noorde van Estland lê honderde eilande, waarvan die oorgrote meerderheid onbewoon is en sommige deur die Sowjetunie as militêreterrein gebruik is. Die grootste eilande is Saaremaa en die digbeboste Hiiumaa, beide met ‘n herkenbaar eie karakter.
Bevolking
Die meerderheid van die inwoners van Estland het Estiese nationaliteit (67,9%) en praat die Estiese taal. Daar is egter, hoofsaaklik as gevolg van immigrasie beplan en bestuur vanuit Moskou ten tyde van die Sowjet-Unie era, ‘n omvangryke Russiestalige minderheid. Die is gekonsentreer in die hoofstad Tallinn en in enkele industriestede in Noordoos-Estland, waarvan Narva de belangrikste is.
80% van de inwoners van Estland is Estiese burgers.
Bestuur
Narva
Estland is ‘n parlementêre demokrasie, met ‘n president wat betreklik strek magte het. Die huidige president is Arnold Rüütel, wat in 2001 Lennart Meri, opvolg. Die president word deur die parlement verkies vir ‘n termyn van vyf jaar.
Die parlement (riigikogu) het een kamer met 101 setels. Dit word elke vier jaar verkies. Die huidige koalisieregering regeer sedert 2003 onder leiding van Juhan Parts.
Die land is opgedeel in provinsies (maakond, meervoud: maakonnad) en die in landgemeentes (distrikte?) (vald) of steden (linn) Die 15 provinsies van Estland is:
Harjumaa -
Hiiumaa -
Ida-Virumaa -
Järvamaa -
Jõgevamaa -
Läänemaa -
Lääne-Virumaa -
Pärnumaa -
Põlvamaa -
Raplamaa -
Saaremaa -
Tartumaa -
Valgamaa -
Viljandimaa -
Võrumaa
Demografie van Estland
Eksterne skakels
- [http://www.findlocalweather.com/forecast.php?icao=ULTT Die weer in Tallinn]
- [http://wikitravel.org/en/article/Estonia Estland op Wikitravel]
- [http://www.ciesin.ee/ESTCG/ Estland Landgids]
- [http://www.europe-atlas.com/estonia-map.htm Estlandkaart]
- [http://english.eesti.pl Estonia onLine - webwerf oor Estland]
- [http://estonia.europe-countries.com/ Estland Beelde]
- [http://www.rate.ee Estlandjeug]
- [http://www.estonica.org/ Estonica - van A tot Z oor Estland]
- [http://www.riik.ee/en/ Official State Website (eRiik)] - in Engels
- [http://webcam.deili.info/en,1,32 Webcam in Estland]
Sien ook
- Monumenten op die Wêrelderfgoedlys
- Konstantin Päts
Kategorie:Estland
Kategorie:Lande in Europa
fiu-vro:Eesti
ja:エストニア
ko:에스토니아
ms:Estonia
roa-rup:Estonia
simple:Estonia
th:ประเทศเอสโตเนีย
zh-min-nan:Eesti
Finse Golf
Die Finse Golf (Fins: Suomenlahti, Esties: Soome laht, Russies: Finskij zaliv) is die gedeelte van die Oossee tussen die suidkus van Finland,die noordkus van Estland en die Russiese kusgebied oos daarvan. Die vernaamste waterbron is die Neva, wat by Sint Petersburg in die Finse Golf uitmond. Ander belangrike stede aan die Finse Golf is Helsinki en Tallinn.
ja:フィンランド湾
ko:핀란드 만
Botniese Golf
Die Botniese Golf (Sweeds; Botniska viken) is die noordelikste gedeelte van die Oossee. Dit is geleë tussen Finland se weskus en Swede se ooskus. In die suide van die golf is die Åland-eilande en die Ålandsee geleë. Die see gebied is interessant aangesien die soutvlak daarvan skerp daal na die Noorde. In die Suide is die water die gewone brak water van die Oossee, maar in die Noorde is die soutvlak so laag dat mens nie die sout in die water kan proe nie en baie varswatervisse daarin floreer.
Sommige historici meen dat Ottar van Hålogaland na die Botniese Golf verwys wanneer hy Cwensee (9de eeu) gebruik. Dit is ook moontlik dat Claussön se gebruik Mare Gotticus (15de eeu) na die Botniese Golf verwys.
Oossee
Die Oossee (ook bekend as die Baltiese See) is geleë in Noordoos Europa en word begrens deur die Skandinawiese skiereiland, Europa, en die Deense eilande. Dit mond uit in die Kattegat en die Noordsee deur die Öresund, die Storebælt en die Lillebælt. Dit is verbind met die Witsee deur die Witsee-Oossee Kanaal en aan die Noordsee deur die Kiel Kanaal.
Die lande wat die Oossee begrens sien in kloksgewyse volgorde as volg daaruit:
- Swede
- Finland
- Rusland
- Estland
- Letland
- Litaue
- Oblast Kaliningrad (Rusland)
- Pole
- Duitsland
- Denemarke
Die grootste eilande in die Oossee is:
- Åland-eilande (Finland)
- Bomholm (Denemarke)
- Gotland (Swede)
- Hailuoto (Finland)
- Hiiumaa (Estland
- Sont (Swede)
- Rügen (Duitsland)
- Saaremaa (Estland)
- Stockholm-eilandgroep
- Usedom of Uznam (verdeel tussen Duitsland en Pole)
- Valassaaret (Finland)
- Wolin (Pole)
category:Europa
ja:バルト海
ko:발트 해
simple:Baltic Sea
th:ทะเลบอลติก
Ysland
Ysland (Lýðveldið Ísland in Yslands) is 'n Europese land, 'n eiland tussen Groenland en die vasteland van Europa, en omring deur die Atlantiese Oseaan, die Straat van Denemarke (tussen Ysland en Groenland) en die Noordelike Yssee. Die hoofstad is Reykjavik aan die suidweskus van die land. Die land is geografies op ongeveer dieselfde breedtegraad as die middel van Swede. In 1918 verkry Ysland groter onafhanklikheid en verander status van 'n deel van Denemarke tot 'n unie onder die Deense kroon vir 25 jaar. Toe die unie in 1944 nie verleng kan word nie as gevolg van van die Tweede Wêreldoorlog word dit op 17 Junie 1944 volledig onafhanklik.
Die land het 'n aantal vulkane, deels aktief, waaronder die Öræfajökull (tewens die hoogste berg), die Laki, die Hekla, die Snæfelsjökull en die nuwe eiland Surtsey (1963). Minder bekende vulkane sluit in Dimmuborgir, Herfjall, Krafla en Námaskarð.
Ysland bestaan vir die oorgrote deel uit lae- en mediumgrootte berge, waaruit baie riviere en spruite na die see vloei. Die berge is selde bebos. Die land is beroemd vir sy geisers. Die binneland is grootliks onbewoon; die digsbevolkte gebied lê aan die suidweskus in die Reykjavik omgewing.
Vanne word byna glad nie in Ysland gebruik nie, die Yslanders maak gebruik van , soos 'Karlsdóttir' ('dogter van Karl') of 'GrÌmsson' (seun van 'Grímur') (sien ook: Yslandse name).
Ysland het uit alle lande ter wêreld die langste demokratiese tradisie en is 'n demokratiese republiek met 'n (direk?) verkose president. Die land is lid van NAVO.
Ysland het grotendeels onbewoon gebly totdat dit vanaf die negendiende eeu deur Wikings gekoloniseer is. Voor dit het Ierse monnike daar vertoef. Een van die gewoontes wat die koloniste uit hulle vaderland saamgebring het is die hou van þings ('volksvergaderings'). Met die verloop van tyd word enkele þings belangriker as andere.
Spoedig kom daar 'n beroep vir 'n sentrale ligging vir 'n gemeenskappelike þings. In die jaar 930 word hierdie Alþing en daarmee die Yslandse parlement opgerig. Die ligging van die Alþing ('alomvattende volksvergadering') word die Þingvellir (-vlakte), 'n vlakte wat nog in gemeenskaplikke besit was. Baie belangrike historiese gebeurtenisse het tydens die Alþing plaasgevind, soos die amptelike omskakeling na Christendom in die jaar 1000. In 1845 is die parlement verskuif na die hoofstad Reykjavik. In 1928 word Þingvellir die eerste Nationale Park van Ysland.
Geografie
kas
kas
Ysland behoort tot die jongste grondgebied ter wêreld, dit is te danke aan sy ligging op die mid-Atlantiese rif. Die grootste deel van die eiland is gevorm tydens of na die laaste ystydperk. Die oudste deel van die eiland lê in die noordweste en word in Yslands die Wesfirdi of Wesfjorde genoem. Die jongste deel is die eilandjie Surtsey wat ontstaan het tydens 'n vulkaanuitbarsting in 1963.
Langs die noorde van die eiland vloei die koue golfstroom, langs die suide van die land die warm golfstroom. Gekoppel aan die wind wat meestal van suid na noord oor die eiland waai is die klimaat in Reykjavik (suidwes) kouer as in Europa maar nog steeds gematig. In Akureyri daarenteen vind mens groot temperatuurskommelinge as gevolg van bergwinde.
Van die Wesfirdi in die noordweste langs die noorde tot aan die ooste van die land word die kuslyn gekenmerk deur groot en klein fjorde en baaie. Baie fjorde is in die wintermaande slegs oor die water bereikbaar, en is selfs in die somer slegs toeganklik met 'n vierwielaangedrewe voertuig. Dit is dan ook nie verbasend dat sedert die Tweede Wêreldoorlog 'n ontvolking van hierdie gebiede aan die gang is nie. In die suide word die kuslyn gekenmerk deur 'n byna volkome afwesigheid van natuurlike inhamme, 'n resultaat van die oorspoeling van die streek deur die smeltwater van Vatnajokull. Die weskus word weer gekenmerk deur breë fjorde en baaie.
Die binneland is slegs toeganklik vir vierwielaangedrewe voertuie, en dit slegs tydens die somermaande.
Die landskap is bergagtig, tafelberge wissel af met aktiewe en slapende vulkane en kaldieras, waartussen kronkelende riviere met baie watervalle 'n weg baan. Valleie is in die verlede opgevul deur die lawa van groot vulkaanuitbarstings waardeur daar soms hele lawavlaktes onstaan.
Demografie
- 94% woon in stede
- 6% op die platteland (1 Desember 2004)
- Toename in aantal inwoners in 2003 0,96%
- Geskatte aantal inwoners in 2010: 304 711 (1 Desember 2004)
- Aantal geboortes per 1000 inwoners 14,0 (1 Desember 2004)
- Aantal sterftes per 1000 inwoners 6,0 (1 Desember 2004)
- Gem. aantal geboortes per vrou 1,97 (1 Desember 2004)
- Kindersterftes 2,4 per 1000 geboortes (2003)
- Kindersterftes in eerste lewensweek 1,69 per 1.000 geboortes (2003)
- Netto aantal immigrante teen 2001 968 2002)
- Bevolkingsdigtheid in 2004 2,8 inwoners per km² (1 Desember 2004)
- Lewensverwagting
- mans 78,7 jaar,
- vrouens 82,5 jaar (2001-2003)
- Bruto Nationale Produk in 2003, in miljoene ISK 810 844 (2004)
Ekonomiese groei in 2002 -0,5 % 2003
BNP per inwoner in 2003, in VSA dollars 36,519 (2004)
Belasting Inkomstebelasting, in 2005 37,73%
(Daar is 'n spesiale belasting (2%) vir inkomste bo ISK 350 000 p.p. per maand (2005))
BTW, 24,5% of 14,0% (2005)
Aantal motors per 1000 inwoners 647 (2004)
Aantal dokters per 1000 inwoners 3,6 (2002)
Sien ook
- Ysland van A tot Z
- Monumente op die wêrelderfgoedlys
Eksterne skakels
- [http://www.islandsmyndir.is Picture gallery from www.islandsmyndir.is]
- [http://www.Ysland.nl www.Ysland.nl]
- [http://www.islenska.die Õslenska - Magazine for Icelandic]
- [http://www.hraunbuar.is/andres/index.htm Foto's over Ysland]
Kategorie:Ysland
Kategorie:Land
Kategorie:Eiland
als:Island
fiu-vro:Island'
ja:アイスランド
ko:아이슬란드
ms:Iceland
simple:Iceland
th:ประเทศไอซ์แลนด์
zh-min-nan:Peng-tē
Helsinki
Hoofstad van Finland. Sweedse naam Helsingfors.
ja:ヘルシンキ
ko:헬싱키
simple:Helsinki
Helsingfors
Hoofstad van Finland. Sweedse naam Helsingfors.
ja:ヘルシンキ
ko:헬싱키
simple:Helsinki
SweedsSweeds is 'n Noord-Germaanse (as deel van Germaans) en Skandinawiese taal. Die taal is nou verband aan Noors en Deens. Dit word merendeels in Swede (1986: 7,825,000 sprekers) en Finland (1997: 296,000 sprekers) gebruik.
-----
Om 'n idee te gee van hoe Sweeds en Afrikaans verskil sal 'n paar voorbeelde verskaf word:
My naam is [http://sv.wikipedia.com/wiki.cgi?Koehl Dan Koehl]. Ek skryf in Sweeds nou om te wys hoe Afrikaans en Sweeds ooreenstem. (Mitt namn är Dan Koehl. Jag skriver på svenska nu för att visa hur lika afrikaans och svenska är.)
Algemene term wat deur boere gebruik word soos: koei, vark, hond en kat. Daar is melk om te drink en kaas om te eet.
Vanliga ord för en bonde är: Ko, svin (gris), hund, katt. Mjölk att dricka, ost att äta.
Indien u verder belangstel in Sweeds, kyk gerus na die Sweedse Wikipedia - http://sv.wikipedia.com/ .
category:natuurlike taal
ja:スウェーデン語
ko:스웨덴어
DeensDeens is 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal met ongeveer 5,5 miljoen sprekers. Dit is die amptelike taal van Denemarke en een van die amptelike tale van Groenland en van die Faeröereilande. Daar woon ook in die Noord-Duitse gebied Sleeswijk-Holstein 'n klein Deenssprekende minderheid.
Deens is nou verwant aan die ander twee vasteland-Skandinawiese tale, Noors en Sweeds. Die drie tale is onderling redelik verstaanbaar. Dene, Nore en Swede gebruik onderling dan ook dikwels 'n soort 'interskandinawies', waarby veral Dene dikwels hulle uitspraak aanpas omdat die uitspraak van Deens sterk verskil van die geskrewe vorm.
Deens word geskryf met die Latynse alfabet, waaraan na die z drie tekens toegevoeg is: Æ/æ, Ø/ø en Å/å. Hierdie word as aparte letters gesien. Die letters q, w, x en z word byna nooit gebruik nie.
In teenstelling met Noors en Sweeds is Deens nie 'singerig' nie, dit is geen toontaal. Kenmerkend van Deens is die betekenisonderskeidende glottisslag (glottal stop).
Omdat Denemarke, soos Nederland, 'n belangrike seevaartnasie was (en nog steeds is), is daar in die Deense woordeskat 'n paar duidelik Nederlandse invloede te vinde. So kom woorde soos borgmester (burgermeester) en skomager (skoenmaker) direk uit Nederlands.
Kategorie:Denemarke
Kategorie:Natuurlike taal
Kategorie:Germaanse taal
ja:デンマーク語
ko:덴마크어
EstiesEsties (Eesti keel) is die amptelike taal van die republiek Estland. Die taal, wat ook Estnies of Ests genoem word, het ongeveer 1 miljoen sprekers. Daarmee is dit op een na (Yslands) die kleinste taal in Europa wat op alle vlakke (wetgewing, regspraak, wetenskap en letterkunde) gebruik word. Die eerste Estiese boek verskyn in 1535.
Esties behoort tot die Fins-Oegriese tale, en binne die familie tot die Oosseefinse tale. Tot die groep tale, wat rondom die Finse Golf gespraat word, behoort ook Fins, 'n taal wat die meeste Este sonder veel moeite kan verstaan. Omgekeerd geld dit trouens minder: behalwe die verwantskap tussen die tale speel dit ook 'n rol dat die Este vertroud is met Fins, byvoorbeeld omdat hulle steeds Finse televisie kan ontvang en omdat Estland druk besoek word deur Finse toeriste.
Esties is nie verwant aan Lets of Litaus nie en net so min nie met Russies nie. Afrikaans is om die waarheid te sê as Indo-Europese taal nader aan die drie tale as Esties.
Esties gebruik die Latynse alfabet, aangevul met die klinkertekens ä, ö, ü en õ. Die laatste teken staan vir 'n tipies Estiese klinker wat gevorm word deur die tong te plaas asof 'n o uitgespreek word en die lippe daarby te trek . Sowel klinkers as medeklinkers kan kort, lank en ekstra lank wees. In Estiese spelling word grotendeels slegs die verskil tuusen kort en lank weergegee en wel deur die letter dubbel te skryf: sada 'honderd' vs. saada 'om te kry' en kana 'hoender' vs. kanna 'dra!'.
Esties het van alle omringende tale invloed ondergaan. Daar is Oudgermaanse, Baltiese en Slawiese leenwoorde uit die tyd toe die Oosseefinse familie nog een taal vorm (voor die begin van ons jaartelling), byvoorbeeld ondreskeidelik die woorde rand (strand, Germaans), sild (brug, Balties) en aken (raam, Slawies). Jonger is die groot aantal leenwoorde uit Platduits, die taal van die Hanze. Die taal lyk baie soos Nederlands (meer as na Hoog-Duits), en aangesien die Estiese spelreëls op sommige punte ooreenkom met die Nederlandse, is daar 'n hele aantal woorde wat in Nederlands en ook in Afrikaans en in Esties identies is:klooster,kaart, kroon, kraan. Ander wyk 'n bietjie af, maar is tog heel herkenbaar: hoov (hof), triikima (stryk), pott (pot) en pann (pan). Die aantal Russiese leenwoorde uit die vorige eeu is redelik beperk. Die invloed van Engels is tans wel groot. Esties het minder as Fins die neiging om eie, puristiese woorde te gebruik vir nuwe sake (telefon, instituut, maar wel arvuti vir rekenaar instede van die engelse computer). Dit herinner aan die verskil tussen Afrikaans en nederlands waar Afrikaans ook meer geneig is om nuwe woorde te gebruik terwyl Nederlands gereeld Engelse woorde aanneem.
----
Kenmerkend van Esties:
- Esties gebruik dikwels naamvalle, waar Indo-europese tale liewer voorsetsels gebruik: käes 'in die hand', Eestisse 'na Estland'.
- daar is geen verskil tussen mannlike en vroulike woorde nie; tema beteken sowel 'hy' as 'sy'.
- na 'n telwoord volg enkelvoud. Die bybehorende naamval is die partitief, 'n naamval wat oorspronklik 'n deel van iets uitdruk (vergelikbaar met die Franse du pain).
- medeklinkers in 'n woord word 'swak' (verander, verkort of verdwyn) as daar sprake is van 'n geslote (of: oorspronklik geslote) lettergreep: tiib 'vleuel' vs. tiival 'aan die vleuel'.
- daar is geen lidwoorde nie.
- Esties vermy opeenhoping van medeklinkers aan die begin van 'n woord: strand word rand.
Estisch deel bostaande eienskappe met Fins en met die meeste andere Fins-Oegriese tale.
Op die volgende punte wyk Esties van Fins af:
- daar is geen klinkerharmonie nie. Na die eerste lettergreep kan wel slegs 4 klinkers voorkom: a, e, i en u (as variant soms o).
- klinkers kan in verboë vorm veranderinge ondergaan: madu 'slang" vs. mao 'van die slang' (u word o), rida 'ry' vs. rea 'van die ry' (i word e).
- waar in Fins besit uitgedruk word deur 'n uitgang na die woord, gebruik Esties 'n vorm van persoonlike voornaamwoord: Fins käsini = Esties minu käsi 'my hand'.
- daar is 'n groot aantal werkwoordvoorvoegsels, vergelykbaar met die in Nederlands en Afrikaans: kandma 'dra': ette kandma 'voordra'.
- daar is twee infinitiewe: ma tahan saada 'ek wil kry' vs. ma pean saama 'ek moet kry' ( saama/saada = om te kry).
Die getalle van 1 tot 10 in Esties:
1 - üks | 2 - kaks | 3 - kolm | 4 - neli | 5 - viis | 6 - kuus | 7 - seitse |
8 - kaheksa | 9 - üheksa | 10- kümme.
Kategorie:Fins-Oegriese taalfamilie
Kategorie:Natuurlike taalKategorie:Estland
ja:エストニア語
Swede
Swede is 'n skandinawiese land wat grens aan Noorweë en Finland. Die hoofstad is Stockholm. Swede is sedert 1995 'n lid van die Europese Unie.
Bevolking: 9 000 000 (2004)
Links
- [http://www.visit-sweden.com/gb/frontpage.asp?show=fp www.visit-sweden.com (en.)]
category:Europa
als:Schweden
fiu-vro:Roodsi
[[got:
RuslandRusland oftewel die Russiese Federasie (Российская Федерация) is die grootste land ter wêreld. Dit lê gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in die noorde van Asië. Die hoofstad is Moskou wat in die Europese gedeelte van Rusland geleë is. Dit was van 1917 tot 1991 die dominante republiek van die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) toe dit as die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek bekendgestaan het. Die Sowjet-Unie (USSR) was op daardie stadium een van die wêreld se twee supermoonthede, en meeste van die gebied, bevolking en industriële aktiwiteit van die Sowjet-Unie was in Rusland.
als:Russland
ja:ロシア
ko:러시아
ms:Russia
roa-rup:Rusii
simple:Russia
th:สหพันธรัฐรัสเซีย
zh-min-nan:Lō·-se-a
Swede
Swede is 'n skandinawiese land wat grens aan Noorweë en Finland. Die hoofstad is Stockholm. Swede is sedert 1995 'n lid van die Europese Unie.
Bevolking: 9 000 000 (2004)
Links
- [http://www.visit-sweden.com/gb/frontpage.asp?show=fp www.visit-sweden.com (en.)]
category:Europa
als:Schweden
fiu-vro:Roodsi
[[got:
RuslandRusland oftewel die Russiese Federasie (Российская Федерация) is die grootste land ter wêreld. Dit lê gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in die noorde van Asië. Die hoofstad is Moskou wat in die Europese gedeelte van Rusland geleë is. Dit was van 1917 tot 1991 die dominante republiek van die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) toe dit as die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek bekendgestaan het. Die Sowjet-Unie (USSR) was op daardie stadium een van die wêreld se twee supermoonthede, en meeste van die gebied, bevolking en industriële aktiwiteit van die Sowjet-Unie was in Rusland.
als:Russland
ja:ロシア
ko:러시아
ms:Russia
roa-rup:Rusii
simple:Russia
th:สหพันธรัฐรัสเซีย
zh-min-nan:Lō·-se-a
1809 Gebeure
- 17 Mei - Napoleon I van Frankryk beveel die aneksasie van die Pouselike Staat State vir die Franse ryk
Sterftes
- 31 Mei - Franz Joseph Haydn, Oostenrykse komponis ( - 31 Maart 1732)
- Paul Sandby - Waterverfskilder
Geboortes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1809년
simple:1809
1917 Gebeure
-
Geboortes
- 13 Junie - Augusto Roa Bastos, Paraguayaanse skrywer
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1917年
ko:1917년
simple:1917
th:พ.ศ. 2460
1917 Gebeure
-
Geboortes
- 13 Junie - Augusto Roa Bastos, Paraguayaanse skrywer
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1917年
ko:1917년
simple:1917
th:พ.ศ. 2460
9 Oktober Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
-
----
Dae in die Geskiedenis
Kategorie:Datum
ja:10月9日
ko:10월 9일
simple:October 9
th:9 ตุลาคม
1918 Gebeure
- 3 November - Pole verklaar onafhanklikheid van Rusland.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1918年
ko:1918년
simple:1918
1920 Gebeure
- Stigting van Université de Montréal (Kanada)
Geboortes
- 3 Maart - James Doohan, Kanadese akteur (Montgomery Scott of "Scotty" in die TV-reeks Star Trek; † 20 Julie 2005)
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1920年
ko:1920년
simple:1920
th:พ.ศ. 2463
Category:Compositions by Cole PorterPorter, Cole, compositions by
programy p2p nadwaga last minute egipt pozycjonowanie hoteles amsterdam
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Schäftlarn
Schäftlarn ist eine Gemeinde in Bayern im Landkreis München an der Isar gelegen mit den Ortsteilen Ebenhausen, Hohenschäftlarn, Kloster Schäftlarn, Neufahrn und Zell.
Wappen
Die offizielle Wappenbeschreibung lautet: In blau ein silbernes Schiff mit zwei geschrägten silbernen Rudern, darüber schwebend ein sechsstrahliger silberner Stern.
Geschichte
Um Read More... |
Antike Judenfeindschaft
Antike Judenfeindschaft bezeichnet eine Ablehnung des Judentums, der Hebräer oder Israeliten in der Epoche der Antike. Diese umfasst hier etwa den Zeitraum von der Staatsgründung Israels um 1000 v. Chr. bis zur Konstantinischen Wende, infolge derer das Christentum 38
|
Vietkong
Die Nationale Front für die Befreiung Südvietnams (aus vietnamesisch Mặt Trận Giải Phóng Miền Nam Việt Nam; franz. Front National de Libération, FNL; engl. National Liberation Front, NLF) wurde von den amerikanischen Soldaten im Vietnamkrieg in Abkürzung der vietnamesischen Wendung Việt Nam Cộng Sản ("Vietnamesischer Kommunist") Viet Cong genannt.
Diese Wendung wurde 1954 nach der Teilung
|
Electrotango
Electrotango nennt man eine Mischung des Tanzes Tango Argentino mit elektronischen Beats und Sounds.
Der Musikstil entstand Ende der 1990er Jahre gleichzeitig in Europa und in Argentinien. Erste Ansätze gab es in der experimentellen House-Szene (Tango-House) sowie im Trip Hop und im Drum and Bass, Beispiele finden sich etwa bei der argentinischen Gruppe <
|
Osterhever
Osterhever (dänisch: Østerhever) ist eine amtsangehörige Gemeinde im Kreis Nordfriesland, Schleswig-Holstein, Deutschland auf der Halbinsel Eiderstedt.
Orte und z
|
Romzug
Die Romfahrt ist eine moderne Bezeichnung für einen Zug eines römisch-deutschen Königs (rex Romanorum) im Mittelalter nach Rom, um dort die Kaiserwürde (Römisch-deutscher Kaiser) zu erlangen. Siehe beispielsweise Heinrich VII. und die bildliche Darstellung in dem Zyklus (Read More... |
Berliner Bauakademie
Die Berliner Bauakademie war eine Berliner Hochschule zur Ausbildung von Baumeistern. In ihr verbanden sich Aufbau und Organisation der modernen Bauverwaltung mit der Frage einer angemessenen Ausbildung des dazu notwendigen Beamtenstamms. Sie wurde am 18. März 1799 von König Friedrich Wilhelm III.
|
Zeitzeichensender
Ein Zeitzeichendienst ist ein Funkdienst zur Aussendung von Zeitinformationen.
Je nach Anforderung kann ein Zeitzeichendienst nur zu bestimmten Zeiten, wie das russische Beta-System oder 24 Stunden täglich, wie der deutsche Zeitzeichendienst DCF77 in Betrieb sein.
Zeitzeichendienste werden wegen der großen Reichweite meist im Längst-, Lang-, Mittel- oder
|
Haile Selassie
Haile Selassie I. ( - 23. Juli 1892 unter dem Namen Ras Tafari Makonnen in Ejersa Goro, Provinz Harar, Äthiopien; † 27. August 1975, nach äthiopischer Transliteration Haylä Sellase) war der letzte Kaiser von Äthiopien (Read More... |
Muskarinrezeptorantagonisten
Ein Anticholinergikum (Plural: Anticholinergika, auch Parasympath(ic)olytikum, Muskarin-Rezeptor-Antagonist oder Antimuskarinikum) ist eine Substanz, die die Wirkung von Acetylcholin unterdrückt, indem sie dessen Konzentration im synaptischen Spalt beeinflusst. Damit kann es die Kommunikation zwischen den Nervenzellen verbessern.
Allgemein werden Stoffe mit atropinarti
|
|