KaliningradKaliningrad (Russies: Калининград, Pools: Królewiec, Litaus: Karaliaučius, tot 1946: Königsberg) is die hoofstad van die gelyknamige Russiese eksklawe (oblast Kaliningrad), wat sowat 1 289 kilometer van Moskou tussen Pole en Litaue aan die Oossee lê, met sowat 437 000 inwoners. 'n Seekanaal van sowat 32 kilometer verbind die stad met die Oossee.
Die huidige Russiese stad ontstaan na die verwoesting van die oorspronklik Duitse Königsberg, wat eeue lank die hoofstad van die Duitse provinsie Oos-Pruise is. Tot by die jaar 1991 kan die stad weens politieke omstandighede nie sy tradisionele rol as brug tussen die oostelike en westelike lande van die Oossee waarneem nie, en ook sy toerismebedryf bly dekades lank gemik op Russiese besoekers. Vandag staan die stad weer oop vir internasionale handel en toerisme, alhoewel die geografiese ligging as Russiese eksklawe binne die Europese Unie 'n aantal probleme skep.
Ook die naam Kaliningrad self is nou omstrede. Michail Kalinin, een van Josef Stalin se bekendste handlangers, is een van die gevreesde massamoordenaars van die Stalinistiese tydperk en verantwoordelik vir die slagting van Katyn, waarby sowat 20 000 Poolse offisiers deur lede van die Sowjetse geheime polisie NKWD vermoor is. Die Sowjetse regering wys toen die Duitsers as die verantwoordelikes vir die moorde aan, terwyl die huidige Russiese regering ondanks Poolse proteste nog steeds weier om die omstandighede van dié oorlogsmisdaad te ondersoek.
Vir sommige Kaliningradse burgers is Kënigsberg, die gerussifiseerde weergawe van die oorspronklike Duitse naam Königsberg, of die afkorting Kënig 'n aanvaarbare alternatief, en dit word nou ook dikwels in die advertensiebedryf gebruik. Die meeste Russiese inwoners is egter gekant teen 'n herbenoeming wat as revisionsties sou kon beskou word. 'n Ander voorstel is die naam Kantgrad.
Katyn
Katyn
Geskiedenis
Die stad word in 1255 deur die Boheemse koning Ottokar II gestig en kry in 1286 stadstatus. Die Duitse stad Königsberg word 'n belangrike lid van die Hanse-bond, setel van die Duitse Ridderorde en hoofstad van die Duitse provinsie Oos-Pruise. 1451 word Königsberg deur die Duitse Ridderorde oorgeneem en die hoofstad van hulle Pruisiese staat. Dit is die geboortestad van die Duitse filosoof Immanuel Kant ( - 1724), wat hier tot by sy dood in 1804 woon.
Teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog is 90 persent van die stad se geboue vernietig. Die sowat 400 000 Duitse bewoners vlug of word deur die Sowjets verdryf; die stad word vervolgens by die Sowjetunie ingelyf en kry in 1946 die nuwe naam Kaliningrad.
In Junie 2005 vermeld Russiese argeoloë dat hulle in die kelder van die Duitse Orde se kasteel 'n raaiselagtige vonds opgegrawe het - 'n silwerdosie met 'n aantal voorwerpe wat blykbaar vir sataniese rituele gebruik is, onder meer amulette en medaljons met geheimsinnige Latynse en Griekse inskripsies. Die dosie dateer vermoedelik uit die tydperk van die 16de tot 17de eeu en is die volledigste versameling rituele voorwerpe van hierdie soort wat tot dusver in Europa gevind is.
Op 3 Julie 2005 vind op uitnodiging van die Russiese president Vladimir Poetin 'n spitsberaad met die Franse president Jacques Chirac en die Duitse bondskanselier Gerhard Schröder in die vakansieoord Swjetlogorsk (vroeër Rauschen), sowat 50 kilometer van Kaliningrad, plaas. Die spitsberaad is deel van die 750-jaar-vierings. Die feit dat die Poolse en Litause staatshoofde nie uitgenooi is nie, veroorsaak 'n twispunt in dié lande. Gerhard Schröder is die eerste Duitse regeringshoof sedert 1945 en Jacques Chirac die eerste Franse staatshoof na Napoléon Bonaparte wat 'n besoek aan Kaliningrad aflê. By die geleentheid is die Universiteit van Kaliningrad herbenoem tot Immanuel-Kant-Universiteit.
Klimaat
Die klimaat van Kaliningrad is 'n mengsel van Asiatiese kontinentale en Wes-Europese seeklimaat-invloede. Weerstoestande is taamlik onvoorspelbaar en wisselvallig, met 'n gemiddelde jaarlikse temperatuur van +8,0°C en uiterstes tussen -3,0°C in Januarie en +17,0°C in Julie.
Besienswaardighede
- Die gotiese baksteengebou van die Ou Katedraal, geleë op die Pregeleiland, is een van die Duitse geboue wat nie deur die Sowjets gesloop is nie. Aangesien die graf van Immanuel Kant, wat deur die Sowjets as een van die voorlopers van die sosialisme beskou word, teen die noordwand van die katedraal lê, is die fasade met die oog op die 750-jaarviering in 2005 herstel. 'n Museum, wat die lewe en werk van die filosoof behandel, is in een van die torings geopen.
- Die gebou van die Russies-Ortodokse Christus-die-Verlosser-katedraal met sy drie goue koepels en sitplekke vir 3 000 mense word ter geleentheid van die 750-jaarviering ingewy.
2005
- Die stad beskik oor een van die belangrikste dieretuine van die Russiese Federasie en sy enigste Duitstalige teater.
- Die Dohna-toring huisves die bekende barnsteen-museum, wat meer as 6 000 voorbeelde van natuurlike barnsteen en juweliersware van destydse kunstenaars uit die stad vertoon.
- Die spoorwegmuseum vertoon 'n aantal historiese lokomotiewe en waens.
- Die Russiese navorsingskip Witjas huisves die Museum van die Oseane van die Wêreld. Hier word die flora en fauna van die oseane behandel. Die duikboot B-13 bied 'n tentoonstelling oor die Russiese duikbootvloot aan.
Category:Rusland
ja:カリーニングラード
ko:칼리닌그라드
1946Gebeure
- 04-18. Die Volkebond word ontbind.
Geboortes
-
Sterftes
- 04-21 John Maynard Keynes, ekonoom (1883-06-05/).
- Paul Nash - Waterverfskilder
- 8 Januarie Dion Fortune- Psigiater, Okkultis en outeer
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1946年
ko:1946년
ms:1946
simple:1946
th:พ.ศ. 2489
Litaue
Litaue is ‘n land tussen Letland in die noorde, Wit-Rusland in die ooste, Pole en Rusland in die suide en die Oossee in die weste. Dit is die grootste en suidelikste van die drie Baltiese lande. Van die drie is dit die enigste oorwegend rooms-katolieke land. Litaue se geskiedenis loop ook relatief kort saammet die van beide die ander Baltiese lande. Anders as Letland en Estland was Litaue eens ‘n magtige land, wat selfs tot die Swartsee gestrek het. Die twintigste eeu verloop grotendeels onder Russiese sowjetbewind, waarvan dit op 11 maart 1990 as die eerste Baltiese land ontslae raak. Op 1 Mei 2004 het Litaue by die Europese Unie aangesluit.
‘n Geografise interessantheid van Litaue is die feit dat die middelpunt van Europa binne die Litause grens lê.
middelpunt van Europa
Geskiedenis
:Hoofartikel: Geskiedenis van Litaue
Politiek
:Hoofartikel: Politiek van Litaue
Geografie
:Hoofartikel: Geografie van Litaue
Provinsies
:Hoofartikel: Provinsies van Litaue
Provinsies van Litaue
Ekonomie
:Hoofartikel: Ekonomie van Litaue
Demografie
:Hoofartikel: Demografie van Litaue
Kultuur
:Hoofartikel: Kultuur van Litaue
Sien ook
Kategorie:Litaue
Kategorie:Lande in Europa
als:Litauen
fiu-vro:Leedu
ja:リトアニア
ko:리투아니아
ms:Lithuania
roa-rup:Litva
simple:Lithuania
th:ประเทศลิทัวเนีย
zh-min-nan:Lietuva
Europese UnieDie Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 25 Europese state met politiese, ekonomiese en juridiese samewerkingsooreenkomste. Die EU is gestig deur die Verdrag van die Europese Unie (ook bekend as die Verdrag van Maastricht). Die hoofstad is Brussel.
Die totale gebied van die Europese Unie is 3 892 685 km2. In Mei 2004 het die Europese Unie 453,3 miljoen inwoners.
- Vanaf 1957
- België
- Nederland
- Duitsland
- Frankryk
- Luxemburg
- Italië
- Vanaf 1 Januarie 1973
- Verenigde Koninkryk
- Republiek van Ierland
- Denemarke
- Vanaf 1981
- Griekeland
- Vanaf 1986
- Spanje
- Portugal
- Vanaf 1995
- Swede
- Oostenryk
- Finland
- Vanaf 1 Mei 2004
- Estland
- Letland
- Litaue
- Pole
- Tsjeggië
- Slowakye
- Hongarye
- Slowenië
- Malta
- Siprus
fiu-vro:Õuruupa Liit
ja:欧州連合
ko:유럽 연합
ms:Kesatuan Eropah
simple:European Union
th:สหภาพยุโรป
zh-min-nan:Europa Liân-bêng
1255 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:13de eeu
ko:1255년
1286 Gebeure
- 15 Augustus - Hendrik II van Ciprus word as koning van Jerusalem gekroon
- Die stad Koningsberge kry stadstatus.
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:13de eeu
ko:1286년
1451 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:15de eeu
ko:1451년
1724 Gebeure
-
Geboortes
- 22 April - Immanuel Kant, Duitse filosoof († 12 Februarie 1804)
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1724년
simple:1724
1804 Gebeure
- 1 Januarie - Die einde van Franse regering in Haïti.
- Stigting van Knysna (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geboortes
-
Sterftes
- 12 Februarie - Immanuel Kant, Duitse filosoof ( - 22 April 1724)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1804년
simple:1804
SowjetunieDie Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR)
(English: Union of Soviet Socialist Republics (USSR))
(Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Soyuz Sovetskikh Sotsialisticheskikh Respublik (SSSR)), ook genoem Sowjet-Unie (Сове́тский Сою́з, Sovetsky Soyuz), was 'n staat in noord Eurasië wat bestaan het vanaf 1922 tot 1991. Die lys van republieke in die Sowjet-Unie het gewissel gedurende hierdie periode. Gedurende die laaste jare van bestaan het die Sowjet-Unie bestaan uit 15 Sosialistiese Sowjetrepublieke (S.S.R.). Rusland was die grootste Republiek in die Sowjet-Unie, en het dit in amper alle aspekte gedomineer; landoppervlakte, populasie, ekonomie en politiese invloed. Die gebied van die Sowjet-Unie het ook heelwat gewissel, en in die laaste jare was dit ongeveer dieselfde as die vorige Keiserlike Rusland, met die uitsondering van Pole en Finland.
Geskiedenis
Hoof artikel: Geskiedenis van die Sowjet Unie
Die Sowjet-Unie was die opvolgerstaat van die Keiserlike Rusland maar was kleiner as 'n gevolg van die onafhanklikheid van Pole, Finland en die Baltiese state. Lenin het 'n beleid ingestel waardeur hierdie veroweringe van die Keiserlike Rusland onafhanklikheid kon verkry, en 'n groot aantal ander gebiede het ook wye outonomiteit verkry.
Gedurende 1938 en 1940 het die Sowjet-Unie Estland, Letland, Litaue, sekere gebiede van Finland, Pole, Roemenië, Mongolië en Hongarye beset. Onder die aanvoering van Joseph Stalin, het die Sowjet-Unie na die Tweede Wêreldoorlog 'n groot wêreldmag geword.
Politiese konfrontasie tussen die Sowjet-Unie en die Verenigde State het geheers vir 'n aantal jare en staan bekend as die Koue Oorlog.
In 1991 het die Sowjet-Unie uit mekaar geval na 'n mislukte staatsgreep deur die militêre leiers wat onsteld was met die rigting waarin Gorbachev die land gelei het.
Die leiers van die Sowjet-Unie, in chronologiese orde,
# Vladimir Lenin (1917-1924)
# Joseph Stalin (1924-1953)
# Georgy Malenkov (Maart - September, 1953)
# Nikita Khrushchev (1953-1964)
# Leonid Brezhnev (1964-1982)
# Yuri Andropov (1982-1984)
# Konstantin Chernenko (1984-1985)
# Mikhail Gorbachev (1985-1991)
Politiek
Republieke
Hoof Artikel: Republieke van die Sowjet-Unie
Geografie
Hoof artikel: Geografie van die Sowjet-Unie
Die Sowjet-Unie het uit die 15 lande hierbo genoem bestaan, met 'n totale oppervlakte van 22,402,200 vk. km.
Ekonomie
Hoof artikel: Ekonomie van die Sowjet-Unie
Die Sowjet-Unie was die eerste land wat sy ekonomie gebaseer het op kommunistiese beginsels waardeur die staat al die produksiemoontlikhede besit het.
Demografie
Hoof artikel: Demografie van die Sowjet-Unie
Die Sowjet-Unie was een van die wêreld se mees etnies uiteenlopende lande, met meer as 100 nasionale etniese groepe wat binne die grense leef. Die totale populasie was geskat as 293 miljoen in 1991.
Kultuur
ja:ソビエト連邦
ko:소비에트 연방
simple:Soviet Union
th:สหภาพโซเวียต
2005 Gebeure
Geboortes
Sterftes
- 26 April - Augusto Roa Bastos, Paraguayaanse skrywer
- 20 Julie - James Doohan, Kanadese akteur (Montgomery Scott of "Scotty" in die TV-reeks Star Trek; - 3 Maart 1920)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:21ste eeu
als:2005
ja:2005年
ko:2005년
ms:2005
simple:2005
th:พ.ศ. 2548
zh-min-nan:2005 nî
EuropaLande van Europa
- Albanië
- Andorra
- Belarus
- België
- Bosnië-Herzegowina
- Bulgarye
- Ciprus
- Denemarke (Sien ook: Groenland en die Faroëreilande)
- Duitsland
- Estland
- Finland (Sien ook: Lapland)
- Frankryk
- Griekeland
- Hongarye
- Ierse Republiek
- Italië
- Kroasië
- Letland
- Liechtenstein
- Litaue
- Luxemburg
- Malta
- Moldawië (Ook bekend as Moldowa)
- Monaco
- Nederland
- Noorweë (Sien ook: Lapland)
- Oekraïne
- Oostenryk
- Pole
- Portugal
- Roemenië
- Rusland
- San Marino
- Slowakye
- Slowenië
- Spanje
- Swede (Sien ook: Lapland)
- Switserland
- Tsjeggië
- Turkye
- Vatikaanstad
- Verenigde Koninkryk (Sien ook: Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland)
- Ysland
Minnan
Category:Europa
als:Europa
ja:ヨーロッパ
ko:유럽
ms:Eropah
roa-rup:Evropa
simple:Europe
th:ทวีปยุโรป
zh-min-nan:Europa
Vladimir Poetin Vladimir Vladimirowitsj Poetin (Russies Владимир Владимирович Путин), gebore op 7 Oktober 1952 in Sint Petersburg, is sedert 1 Januarie 2000 die tweede president van die Russiese Federasie. Hy is sedert 28 Julie 1983 getroud met Ljoedmila Poetina, 'n Duits-onderwyseres.
ja:ウラジーミル・プーチン
ko:블라디미르 푸틴
ms:Vladimir Putin
simple:Vladimir Putin
th:วลาดิมีร์ ปูติน
zh-min-nan:Vladimir Putin
Gerhard Schröder Gerhard Schröder is in die tydperk van 1998 tot 2005 die bondskanselier (regeringshoof) van Duitsland.
Hy word op 7 April 1944 as 'n arbeiderseun gebore. Sy vader Fritz Schröder sneuwel net 'n paar dae na die geboorte van sy seun op twee-en-dertigjarige leeftyd in Roemenië.
Gerhard Schröder begin sy politieke loopbaan in die jeugorganisasie van die Sosiaal-Demokratiese Party (SPD), Jungsozialisten, en werk later as advokaat. Vir 'n tyd lank beklee hy ook die amp van partyvoorsitter van die SPD. In 1998 word hy, na die oorwinning van die SPD en die Groene Party in die federale verkiesing, die regeringshoof van Duitsland. Hy volg Helmut Kohl op.
In die verkiesing van 18 September 2005 slaag Gerhard Schröder se SPD nie meer daarin om saam met die Groene Party 'n meerderheid vir sy koalisie te behaal nie.
Die nuwe koalisieregering onder leiding van Angela Merkel word deur die Christelik-Demokratiese Unie/Christelik-Sosiale Unie (CDU/CSU) en SPD gevorm. Gerhard Schröder neem die besluit om geen politieke amp meer in die nuwe regering te beklee nie.
Kategorie:Duitsland
Kategorie:Mense
ja:ゲアハルト・シュレーダー
ko:게르하르트 슈뢰더
simple:Gerhard Schröder
th:แกร์ฮาร์ด ชโรเดอร์
Januarie
Januarie is die eerste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die maand is vernoem na Janus, die god van deure en poorte.
In die Romeinse tyd (ongeveer 700 v.C.) was Januarie en Februarie die laaste twee maande wat by die kalender bygevoeg is. Die Romeine het oorspronklik winter beskou as 'n periode sonder maande. Die oorspronklike Romeinse kalender het uit tien maande bestaan (304 dae). Alhoewel Maart oorspronklik die eerste maand was, het Januarie sy plek ingeneem, aangesien dit was wanneer die konsuls verkies was.
Die eerste dag van die maand word Nuwejaarsdag genoem.
Vorige name vir Januarie was die oorspronklike Romeinse benaming van Januarius, die Saksiese woord Wulf-monath (die wolfmaand) en Karel die Grote se benaming van Wintarmanoth (die winter- of koue maand).
Suid-Afrika gemiddeldes vir Januarie
- Temperatuur:
- Kaapstad: 22°C
- Johannesburg: 21°C
- Reënval:
- Kaapstad: 15 mm
- Johannesburg: 102 mm
Kleinighede
- Die sterretekens wat binne die maand Januarie val, is die Steenbok (22 Desember-19 Januarie) en die Waterdraer (20 Januarie-18 Februarie).
- In die hemelruim beweeg die Son gedurende Januarie deur die sterrebeelde van die Boogskutter en die Steenbok.
- In enige jaar wat nie 'n skrikkeljaar is nie, begin Januarie op dieselfde dag van die week as Oktober.
- In skrikkeljare begin Januarie op dieselfde dag van die week as April en Julie.
- Januarie het 'n blom aan hom toegeken, wat die sneeuklokkie is.
- Januarie se geboortesteen is die granaatsteen.
Bronne
- January by die Engelse Wikipedia
----
Kategorie:Maand
Kategorie:Tyd
ja:1月
ko:1월
ms:Januari
simple:January
th:มกราคม
Julie
Julie is die sewende maand van die jaar in die Gregoriese Kalender, en het 30 dae. Julie is vernoem na Julius Caesar; voorheen was dit genoem Quintilis in Latyn, aangesien dit die vyfde maand was in die Romeinse Kalender, wat begin in Maart.
As gevolg van die woord se oorsprong, was die maand tot die 18de eeu uitgespreek soos die meisie naam Julie.
Julie begin op dieselfde dag van die week as April elke jaar en ook soos Januarie in skrikkeljare.
- In die Ierse Kalender word ie maand genoem Iúil en is die derde en laaste maand van somer.
Sien ook
- Historiese herdenkings
Kategorie:Maand
ja:7月
ko:7월
ms:Julai
simple:July
th:กรกฎาคม
2005 Gebeure
Geboortes
Sterftes
- 26 April - Augusto Roa Bastos, Paraguayaanse skrywer
- 20 Julie - James Doohan, Kanadese akteur (Montgomery Scott of "Scotty" in die TV-reeks Star Trek; - 3 Maart 1920)
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:21ste eeu
als:2005
ja:2005年
ko:2005년
ms:2005
simple:2005
th:พ.ศ. 2548
zh-min-nan:2005 nî Fuorn passThe Fuorn Pass or Ofen Pass (Romansh: Pass dal Fuorn, German: Ofenpass) is a pass (2149 m) in the Grisons, Switzerland. The road from Zernez in the Engadin leads to the Val Müstair.
Category:Mountain passes of Switzerland
Category:Mountain passes of the Alps
gastronomia mieszne gry gospodarka praca ruletka
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Bufo
Biologio > Animalo > Amfibioj
----
Bufo estas vertebrara amfibia genro de bestoj de la ordo anuro. Bufoj estas proksimege rilata al ranojn, sed ĝenerale bufoj estas malpli dependaj de a
|
Subdistrikto Bad Doberan
La regiona subdistrikto Bad Doberan estas parto de la germana federacia lando Meklenburgo-Antaŭpomerio.
...
...
...
...
...
...
...
...
|
Subdistrikto Demmin
La regiona subdistrikto Demmin estas parto de la germana federacia lando Meklenburgo-Antaŭpomerio.
...
...
...
...
...
...
...
...
...
|
Heĝkamparo
Heĝkamparo estas tipo de kamparo, kie la kampoj estas ĉirkaŭbaritaj de heĝoj ĉu malaltaj, kiel en Normandio, ĉu altaj kaj plantitaj sur terolevaĵoj, kiel estis en Bretonio. Tiuokaze la vojoj inter la kampoj ŝajnas kiaj duonenfositaj kaj nomatas kavpadoj, kaj la pajzaĝa videblo kaj atingpovo estas preskaŭ nula.
Heĝkamparo rimarkinde karakterizas Anglion dep
|
Leiv Eiriksson
en Islando troviĝas statuo de Leifr Eiríksson.]]
Leifr Eiríksson [lejvr EJri:ksson], modernislande Leifur E., modernnorvege Leiv Eiriksson
(naskiĝis 973 en Islando, mortis 1020 en Gronlando)
estis norveg-islanda esploristo, konata kiel la unua eŭropano kiu alteriĝis en
la kontinenta parto de
|
Programadlingvo
Komputiko > Programlingvo
----
Programlingvoj ekzistas por skribi komputilajn programojn. Multaj skemoj ekzistas por klasifiki ilin. Oni parolas pri kelkaj generacioj de komputilaj programlingvoj:
- Unua-generaciaj lingvoj estas maŝinlingvoj, la lingvoj de la procesoro. Ili estas binaraj kaj malfacilaj por homoj.
- Dua-generaciaj lingvoj estas asemblaj lingvoj. La ordonoj de la procesoro havas simbolajn nomojn.
- Tria-generaciaj lingvoj estas proceduraj lingvoj kie
|
Kavpado
Geografio > Agrikulturo Kavpado < Tradicioj
----
Kavpadoj estas vojoj aranĝitaj en heĝkamparoj inter du talusoj plantitaj de heĝoj, kiuj uzatas kiel ĉirkaŭbarilopj de la flankaj kampoj. Regiono plejfama pri siaj kavpadoj estis (en Francio) Bretonio, sed tiuj estas nun preskaŭ ĉiuj detruitaj pro in
|
Kategorio:Programlingvoj
Programlinvoj estas la lingvoj por skribi komputilajn programojn.
Kategorio:Komputiko
ja:Category:プログラミング言語
ko:
|
Seveso
Seveso estas itala komunumo kun 18 726 loĝantoj, situanta en provinco Milano de regiono Lombardio.
Seveso estas ankaŭ la nomo de la rivero, kiu trapasas la komunumon en norda-suda direkto.
La komunumo iĝis konata la 10-an de julio de 1976, kiam okazis grava kemia akcidento: estiĝis -->
Michel Eyquem DE MONTAIGNE (li naskiĝis je la 28-a de februaro 1533 en la Kastelo Montaigne (Dordogne) kaj mortis samloke je la 13-a de septembro 1592
|
|