:: wikimiki.org ::
Apollo 16
Apollo 16
Apollo 16
Sendingwapen
Beeld:Apollo-16.jpg
Sendingstatistiek
Sendingnaam: Apollo 16
Roepteken: Beheermodule: Caspar
Maanmodule: Orion
Aantal bemanningslede: 3
Lansering: April 16 , 1972 17:54:00 UTC
Kennedy Space Center LC 39A
Maanlanding: April 21 , 1972 02:23:35 UTC
9.0° S 15.5° E
Descartes-Cayley
Maan EVA lengte: 20 uur 14 minute
Tyd op maanoppervlak: 2 dae 23.0 uur
Landing: April 27 , 1972 19:45:05 UTC 0° 43' S, 156° 13' W
Tydsduur: 12 dae, 13 ure 52 minute
Apollo 16 was die tiende bemande sending van die Apollo-program en die vyfde sending om op die maan te land.
Die bemanningslede: John W. Young , komandeur; Ken Mattingly , beheereenheid-vlieënier; en Charles Duke , maanmodule-vlieënier. Dit was 'n J-klas sending. Dit het 94.7 kg maan monsters saam gebring.
Die Apollo 16 subsateliet is gelanseer vanaf die sentrale module terwyl dit in 'n omwenteling om die maan was. Die subsateliet het eksperimente uitgevoer op magnetiese velde. Dit is gelanseer op April 24 , 1972 teen 21:56:09 UTC en was in 'n omwentelingsbaan om die maan vir 34 dae en 425 rewolusies. Dit het 'n massa van 36.3 kg gehad en bestaan uit 'n sentrale silinder en drie 1.5 m lange stutte.
Bemanning
- John W. Young
- Ken Mattingly
- Charles Duke
Sendingparameters
- Massa:
- Lanseer massa: 2,921,005 kg
- Totaal ruimtetuig: 46,782 kg
- CSM massa: 30,354 kg, waarvan CM 5840 kg was, SM 24,514 kg
- LM massa: 16,428 kg
- Aarde omwentelinge: 3 voor die vertrek na die maan, ongeveer een tydens terugkeer
- Maan omwentelinge: 64
Die beheereenheid is tans in die U.S. Space and Rocket Center , in Huntsville, Alabama .
Eksterne skakel
- [http://www.astronautix.com/flights/apollo16.htm Apollo 16-inskrywing] in Encylcopedia Astronautica
April 16 16 April is die 106de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (107ste in 'n skrikkeljaar ). Daar volg nog 259 dae.
Gebeure
- 1178 v.C. - 'n Sonsverduistering mag die terugkeer aandui van Odysseus , legendariese Koning van Ithaca na sy koninkryk na die Trojaanse Oorlog .
- 1071 - Bari word oorgeneem deur Robert Guiscard , en eindig Bisantynse heersing in Italië .
- 1746 Slag van Culloden , in Skotland , beëindig die Jakobiet opstand.
- 1777 In die slag van Benningon tydens die VSA Rewolusionêre Oorlog wen Ethan Allen se Green Mountain Boys teen Groot Brittanje in Vermont .
- 1799 - Slag van Mount Tabor ; Napoleon verdryf die Ottoman Turke oor die Ordaanrivier naby Acre .
- 1917 - Vladimir Lenin keer terug uit ballingskap.
- 1943 - Dr. Albert Hofmann ontdek die psigiese effekte van LSD
- 1947 'n Brand aan boord 'n vragskip in Texas City, VSA veroorsaak amper 600 sterftes.
- 1972 - Apollo-program : Apollo 16 word gelanseer na die Maan vanaf Cape Canaveral, Florida .
Geboortes
- 1755 - Elisabeth Vigee-Lebrun , skilder († 1842 )
- 1844 - Anatole France , wenner van die Nobelprys vir Letterkunde 1921 († 1924 )
- 1867 - Wilbur Wright , pionier vlieënier († 1912 )
- 1886 - Ernst Thälmann , politikus († 1944 )
- 1889 - Charlie Chaplin , akteur, skrywer en filmvervaardiger († 1977 )
- 1904 - Fifi D'Orsay , aktrise († 1983 )
- 1918 - Spike Milligan , komediant († 2002 )
- 1919 - Merce Cunningham , danser
- 1921 - Peter Ustinov , skrywer, akteur en filmregiseur
- 1922 - Kingsley Amis , outeur († 1995 )
- 1927 - Joseph Ratzinger , kardinaal
- 1939 - Dusty Springfield , sanger († 1999 )
- 1940 - Margrethe II van Denemarke Koningin
- 1946 - Bobby Vinton , sanger
- 1954 James Cameron , regiseur.
- 1955 - Ellen Barkin , Amerikaanse aktrise
- 1955 - Groothertog Henri van Luxemburg
- 1962 - Ian MacKaye , musikant
- 1965 - Martin Lawrence , akteur, komediant
Sterftes
- 744 - al-Walid II ibn Abd al-Malik, Umayyad caliph
- 1788 - Georges-Louis Leclerc, Comte de Buffon ( - 1707 )
- 1828 - Francisco de Goya , Spaanse skiler
- 1914 - George William Hill , astronoom (b. 1838 )
- 1946 - Arthur Chevrolet , pionier motorkar renjaer en -ontwerper
- 1968 - Edna Ferber , outeur
- 1991 - David Lean , dirigent
- 1992 - Neville Brand , akteur
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
- Groenland Koningin van Denemarke se geboortedagherdenking
Kategorie:Datum
ja:4月16日
ko:4월 16일
simple:April 16
th:16 เมษายน
April 21 April 21 is die 111 de dag van die jaar in die Gregorian Kalender (112de in 'n skrikkeljaar ). Daar is nog 254 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 753 v.C. - Romulus rig Rome op.
- 43 v.C. - Marcus Antonius word verslaan deur konsul Hirtius in die Slag van Mutina .
- 1863 - Bahá'u'lláh verklaar as die hoof van die Bahá'í Faith
- 1953 - Twee van senator Joseph McCarthy se hoof adjudante, Roy Cohn en David Schine , beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiens poste in Europa verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett , W.E.B. du Bois , Herman Melville , John Steinbeck en Henry David Thoreau , omdat dit pro-kommunisties is.
- 1975 - Vietnam Oorlog : President van Suid Vietnam Nguyen Van Thieu vlug Saigon , as Xuan Loc , die laaste Suid Vietnamese pos val.
- 1994 Die ontdekking van die eerste planete buite die sonnestelsel word aangekondig deur sterrekundige Alexander Wolszczan .
Geboortes
- 1729 - Tsarina Catherine II van Rusland (d. 1796 )
- 1816 - Charlotte Brontë , outeur (d. 1855 )
- 1838 - John Muir , omgewingsdeskundige (d. 1914 ).
- 1851 - Charles Barrois , geoloog (d. 1939 )
- 1864 - Max Weber , ekonomis (d. 1920 )
- 1912 - Marcel Camus , film direkteur
- 1914 - Anthony Quinn , akteur (d. 2001 )
- 1924 - Clara Ward , gospel musiek sanger (d. 1973 )
- 1926 - Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koningkryk
- 1930 - Silvana Mangano , aktrise (d. 1989 )
- 1947 - Iggy Pop
- 1951 - Michael Hartley Freedman , wiskundige.
- 1958 - Andie MacDowell , aktrise
- 1959 - Robert Smith , musikant
- 1977 - Jamie Salé , figuur skaats
Sterftes
- 1073 - Pous Alexander II
- 1699 - Jean Racine , dramatis (b. 1639 )
- 1793 - John Michell , seismoloog (b. 1724 )
- 1910 - Mark Twain , outeur, humoris (b. 1835 )
- 1918 - Manfred von Richthofen , vlieenier (b. 1892 )
- 1938 - Allama Iqbal , filosoof-digter (b. 1877 )
- 1946 - John Maynard Keynes , ekonoom (b. 1883 )
- 1956 - Charles MacArthur , skrywer (b. 1895 )
- 1973 - Arthur Fadden , dertiende Eerste Minister van Australië (b. 1894 )
- 1978 0 Thomas Wyatt Turner , advokaat (b. 1877 ).
- 1980 - Aleksandr Oparin , biochemiekus(b. 1894 )
- 1985 - Rudi Gernreich , mode ontwerper
- 1999 - Charles 'Buddy' Rogers , akteur, musikant
- 2003 - Nina Simone , sangeres (b. 1933 )
vakansie dae
- Romeinse Ryk - die Parilia was gehou ter ere van Pales
- Bahá'í Faith : Eerste dag van die fees van Ridván
----
Sien ook:
April 19 - April 20 - Maart 21 - Mei 21 -- lys van al die dae
Januarie , Februarie , Maart , April , Mei , Junie , Julie , Augustus , September , Oktober , November , Desember
Kategorie:Datum
ja:4月21日
ko:4월 21일
simple:April 21
th:21 เมษายน
April 27 April 27 is die 117de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (118de in 'n skrikkeljaar ). Daar is nog 248 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 1124 - David I word koning van Skotland .
- 1296 - Slag van Dunbar : Die Skotte word verslaan deur Edward I van Engeland .
- 1509 - Pous Julius II plaas die Italiaanse staat van Venesië onder interdik .
- 1521 - Ferdinand Magellan word dood gemaak deur inboorlinge van die Filippyne .
- 1565 - Cebu word gevestig en word die eerste Spaanse vesting in die Filippyne .
- 1667 - Die blinde, armoedige John Milton verkoop die kopiereg van Paradise Lost vir £10.
- 1813 - Oorlog van 1812 : Die Verenigde State se troepe neem die hoofstad Ontario , van York oor (huidiglik Toronto, Ontario ).
- 1840 - Grondsteen van Paleis van Westminster , Londen word gelê deur die vrou van Heer Charles Barry .
- 1908 - die 1908 Somer Olimpiese Spele open in Londen .
- 1909 - Die Sultan van Turkye Abdoel Hamid II is onttroon, en opgevolg deur sy broer, Murat V .
- 1941 - Tweede Wêreldoorlog : Duitse troepe val Athene binne.
- 1947 - Babe Ruth -dag word gevier in die Yankee Stadium .
- 1950 - Apartheid : In Suid-Afrika word die Wet op Groepsgebiede goedgekeur en rasse word formeel geskei.
- 1960 - Togo verkry onafhanklikheid van Frans -geadministreerde VN beheer.
- 1961 - Sierra Leone verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk .
- 1967 - Expo '67 open in Montréal (Québec ).
- 1981 - Xerox PARC kondig die rekenaarmuis aan.
- 1986 - Captain Midnight (John R. MacDougall) kaap HBO se satelliet en saai sy eie boodskap uit na die kykers van HBO.
- 1994 - Vryheidsdag ingestel na afloop van die eerste RSA volskaalse demokratiese verkiesing op hierdie dag. Nelson Mandela verkies as president onder ANC leierskap, volg FW de Klerk onder NP leierskap, op.
- 1997 - Andrew Cunanan vermoor Jerffrey Trail , en begin 'n moordtog wat duur tot Julie en eindig met die moord van mode-ontwerper Gianni Versace .
Geboortes
- 1737 - Edward Gibbon , historikus († 1794 )
- 1759 - Mary Godwin , feminis, aktivis, outeur
- 1791 - Samuel F. B. Morse , uitvinder van Morse-kode († 1872 )
- 1812 - Friedrich von Flowtow , komponis († 1883 )
- 1820 - Herbert Spencer , filosoof († 1903 )
- 1822 - Ulysses S. Grant , 18de President van die Verenigde State († 1885 )
- 1878 - Frank Alvin Gotch , Amerikaanse stoei er († 1917 )
- 1888 - Florence La Badie , pionier aktrise († 1917 )
- 1894 - Nicolas Slonimsky , komponis († 1995 )
- 1920 - Guido Cantelli , dirigent († 1956 )
- 1922 - Jack Klugman , akteur
- 1927 - Coretta King , burgerregte aktivis en weduwee van die prediker Martin Luther King
- 1932 - Anouk Aimée , aktrise
- 1932 - Gian-Carlo Rota , wiskundige en filosoof († 1999 )
- 1937 - Sandy Dennis , aktrise († 1992 )
- 1947 - Ace Frehley , musikant ("KISS ")
- 1959 - Sheena Easton , sangeres
Sterftes
- 1404 - Koning Philip the Bold
- 1521 - Ferdinand Magellan , ontdekkingsreisiger (b. 1470 )
- 1605 - Pous Leo XI (b. 1535 )
- 1613 - Robert Abercromby , Jesoeït
- 1813 - Zebulon Pike , berg man, ontdekkingsreisiger
- 1915 - Alexander Scriabin , komponis
- 1932 - Hart Crane , skrywer
- 1965 - Edward R. Murrow , joernalis
- 1972 - Kwame Nkrumah , eerste leier van Ghana na onafhanklikheid
- 1978 - Sardar Mohammed Daoud , President van Afghanistan
- 1992 - Olivier Messiaen , komponis
- 1995 - Willem Frederik Hermans , skrywer
- 1999 - Al Hirt , musikant
- 2002 - George Alec Effinger , outeur
Vakansiedae
- Suid-Afrika : Vryheidsdag
----
Sien ook:
April 25 - April 26 - Maart 27 - Mei 27 -- lys van al die dae
Januarie , Februarie , Maart , April , Mei , Junie , Julie , Augustus , September , Oktober , November , Desember
Kategorie:Datum
ja:4月27日
1972 Gebeure
- 04-20 Apollo 16 land op die maan .
----
Geboortes
----
Sterftes
- 01-01 Maurice Chevalier , akteur (1888 -09-12 /).
----
1967 -- 1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977
Eeue : -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu
als:1972
ja:1972年
ko:1972년
ms:1972
simple:1972
th:พ.ศ. 2515
Queue de cochon catégorie:Matelotage
Le nœud en queue de cochon, encore appelé nœud de vache ou nœud de ménagère, est un nœud courant servant à relier deux extrémités d'un cordage de même diamètre, typiquement, pour les lacets de chaussures.
On ne l'emploie normalement pas de façon volontaire. Il faut toujours lui préférer le nœud plat , qui ne glisse pas et ne change pas l'orientation des cordages qui ont servi à le faire.
Le nœud en queue de cochon est constitué de deux demi-nœud s dans le même sens, ce qui change l'orientation des cordages, glisse et coince très fortement les cordages. Il est alors très difficile de le défaire.
Image:noeud_vache.png
gry rpg szkoy policealne realplayer last minute egipt Zapraszamy
:: RELATED NEWS ::
C.P. Stone
Charles Pomeroy Stone (September 30 , 1824 - January 24 , 1887 ) was an officer in the U.S. Army who became a Brigadier General during the Read More...
Spring Branch Independent School District
Spring Branch Independent School District is a school district headquartered in Hedwig Village, Texas . The district serves a portion of Houston not covered by the Houston Independent School District and is located in the western part of the city, also including several small municipalit
C. P. Stone
Charles Pomeroy Stone (September 30 , 1824 - January 24 , 1887 ) was an officer in the U.S. Army who became a Brigadier General during the Read More...
Gauus-Kuzmin-Wirsing operator
In mathematics , the Gauss-Kuzmin-Wirsing operator occurs in the study of continued fractions ; it is also related to the Riemann zeta function .
Introduction
The Gauss-Kuzmin-Wirsing operator is the transfer operator of the Gauss map
:h(x)=1/x-\lfloor 1/x \rfloor
This operator acts on functions as
:[Gf](x) = \sum_^\infty \frac f \left(\frac \righ
Gauss-Kuzmin-Wirsing constant
In mathematics , the Gauss-Kuzmin-Wirsing operator occurs in the study of continued fractions ; it is also related to the Riemann zeta function .
Introduction
The Gauss-Kuzmin-Wirsing operator is the transfer operator of the Gauss map
:h(x)=1/x-\lfloor 1/x \rfloor
This operator acts on functions as
:[Gf](x) = \sum_^\infty \frac f \left(\frac \righ
Rogue Warrior
Richard 'Dick' Marcinko (born November 21 1940 in Lansford, Pennsylvania ), who often calls himself the Rogue Warrior (also the title of his best-selling book), is one of the United States ' most accomplished and recognized special operations experts, with over 30 years of exper
Gauss-Kuzmin-Wirsing operator
In mathematics , the Gauss-Kuzmin-Wirsing operator occurs in the study of continued fractions ; it is also related to the Riemann zeta function .
Introduction
The Gauss-Kuzmin-Wirsing operator is the transfer operator of the Gauss map
:h(x)=1/x-\lfloor 1/x \rfloor
This operator acts on functions as
:[Gf](x) = \sum_^\infty \frac f \left(\frac \righ
Javier de Pedro
(Francisco) Javier de Pedro (born August 4 , 1973 in Logrono , Spain ) is a Spanish football player who currently plays for IFK Göteborg as a midfielder.
He joined Blackburn Rovers F.C. from Real Sociedad<